BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
KIMBERLEY online co.
Dokter met ’n hart van goud
Add a little bit of body text
BRIEF VAN DIE REDAKTEUR Ek sit laasweek in my kar voor die
Ek beloof hom ek sal hom help
hooggeregshof. Ek is daar vir ’n
sodra ek kan.
belangrike saak, maar ek is te vroeg. Ek is onder baie druk en is
Nadat hy geloop het en ek tot
hard besig om op my foon te tik
verhaal kom, besef ek die man kon
toe iemand saggies aan my ruit
my beroof het, maar hy het nie. Ek
klop.
kon net vir hom deur die ruit gewys het hy moet loop, maar ek het nie.
Ek skrik my amper in ’n ander
Ek glo dit is genade wat gemaak
bloedgroep in en draai die ruit af.
het dat ek die ruit oopmaak en dit
Langs my motor staan ’n ouerige
is ook genade wat my in staat sal
man, baie netjies aangetrek met ’n
stel om hom te help, want met ’n
verbaasde kyk op sy gesig.
toe hand kan jy niks ontvang nie.
Nadat hy my beskaafd gegroet
Hierdie week het ons ’n paar
het, sê hy hy het nie gedink ek
artikels geskryf oor genade.
gaan die ruit oopmaak nie en
Genade vir ander en ook genade vir
bedank my daarvoor.
jouself. Ons het hierdie week ook ’n paar
𝘴𝘦𝘹𝘺,
Hy verduidelik vir my sy situasie.
artikels vir die manne. Van
Hy werk, maar sukkel. Dit vat
vinnige motors tot by rugby.
bitter baie van hom om vir hulp te vra.
Ek weet voor my siel ek het nie ’n sent op my naam nie. Ek vra sy nommer en hy haal die oudste foon uit sy sak uit. Een van daai wat net kan SMS of bel en hy gee sy nommer vir my.
Geniet dit!
Pasiënte is vir hom soos familie Dr. Clive Holroyd (52) sê die eerste keer wat hy geweet het hy wil ’n dokter wees, was toe hy vier jaar oud was en by sy oom, wat ook ’n dokter was, ’n stetoskoop gekry het. Hy lag en sê hy het altyd gesê hy sal aftree sodra hy een van die babas wat hy gevang het, se babas vang. “Nou is dit al jare later en die mammas kom wys vir my daardie babas se matriekafskeidfoto’s.” As gebore Kimberliet was hy in Hoërskool Diamantveld. Hy het na skool by Kovsies in Bloemfontein studeer. Hy is al 21 jaar met sy pragtige vrou getroud en hulle het twee seuns van 14 en 16 jaar oud.
“My vrou is die krag agter die stoel. Dit is sy wat my ondersteun en elke aand vir my in die bed wag wanneer ek laat moet werk.” Heleni Holroyd staan in die deur van die spreekkamer en sê laggend dat sy hom darem elke aand sien. Na 20 jaar as ’n GP het Clive se pasiënte vir hom familie geword. “Dit is vir my so ’n groot voorreg om deel te wees van families, om ’n band met hulle te bou, om die kinders te sien grootword en om te weet jy het hulle vertroue gewen.”
Sy pasiënte getuig daarvan dat hy hulle
“Die beroep is egter ook baie veeleisend
altyd op hulle gemak en rustig laat voel.
en mens moet soms ’n lyn trek om nie jou familie af te skeep nie.”
Clive sê respek is wat daartoe bydra. Hy sê daar was vir hom geen alternatief “Mens moet vir jou pasiënt luister. Laat
as om ’n dokter te wees nie. Hy het dit
hulle hulleself uitpraat. Studies het bewys
oorweeg om in ’n spesifieke rigting te
dat meeste dokters hulle pasiënte binne
studeer, maar geniet dit om ’n GP te
30 sekondes onderbreek. Ek probeer
wees veel meer.
altyd eers klaar luister en ander mense hanteer soos ek self hanteer wil word.
“Volgens die aanlegtoetse op skool
Mens moet ook empatie wys.”
moes ek ’n dominee gewees het,” lag hy. “Dit sou egter nie vir my gewerk het nie.
Clive sê die moeilikste deel van sy werk is Ek kry nou die kans om families van om aan ’n pasiënt slegte nuus of ’n slegte
babas tot oumas te versorg.” – Tania
diagnose oor te dra.
Coetzee
“Dit krap my vreeslik om. Dit is vir my baie moeilik om met die pasiënt se familie te praat. Dit maak ook ’n geweldige impak op ’n mens as jy ’n pasiënt verloor. Ek onthou vir jare na die tyd nog oorlede pasiënte se name.”
Elke beroep kom egter ook met hoogtepunte.
“Elke dag van my beroep is vir my ’n hoogtepunt. Om ’n pasgebore baba in sy ma se arms te sit. Die dankies en waardering.
Engele vermom as vriendinne
“Ek was erg hartseer, kon nie my trane keer nie,” vertel Erika emosioneel oor haar ondervinding van engel-vriendinne.
Erika Korff (38) werk by ’n winkel in die Diamond Pavilion Mall en is enkelma van twee pragtige dogters, Anne en Janika.
Sy vertel kortliks van die daaglikse moeilike, soms emosioneel uitputtende take van ’n werkende enkellopende ma.
053 492 0058
Erika se lewe draai om haar twee
Ek het gaan oopsluit en was ook
kinders en sy sal enigiets doen om
sommer dadelik stom sonder
te sorg dat sy in hulle daaglikse
woorde, want albei my vriendinne
behoeftes voorsien, maar in ’n stad
het ingestap gekom met sakke vol
waar daar ook net soveel
kos.”
geleenthede vir werk met ’n gerieflike salaris is, het dit meer as
Erika vertel hoe emosioneel sy was
partykeer net broekskeur gegaan.
en dat sy nie kon glo dat daar regtig nog mense is wat soveel
“’n Paar dae voor die einde van die
omgee nie. Sy noem ook dat sy
maand het ek niks in my huis
nie ’n idee het oor hoe een van
gehad nie, nie eers iets om vir die
haar vriendinne kon weet van haar
kinders in te pak vir skool nie. My
dilemma nie, maar hulle het.
fondse was toe ook al lankal uitgeput en ek het daardie dag
“Ek kon daardie aand vir my en my
swaar op my werk gekonsentreer.
kinders kos maak en die beste was
Ek het die heeltyd probeer dink
dat daar vir elkeen eetgoed in was
aan ‘n plan om kos te kan kry, selfs
vir skool die volgende dag. Ek het
al is dit net vir my kinders.
daardie aand besef dat die Here hulle na my toe gestuur het. Ek is
Ek het daardie aand met swaar
ewig dankbaar vir hierdie twee
voete en ’n benoude gevoel in my
vriendinne wat my bygestaan het
hart huis toe gestap. Die trane het
in groot nood, in tye wat ek nie
oor my wange geloop terwyl ek
myself kon staande hou nie.”
aan woorde gedink het hoe om vir hulle te sê, jammer, mamma kon
Vandag kan Erika terugdink aan
nie ’n plan maak nie. Ons gaan nie
daardie moeilike tye met ’n groot
vanaand kan eet nie.
glimlag op haar gesig, maar ook trane, want een van daardie
Skaars ’n uur nadat ek by die huis
vriendinne het haar aardse vlerke
aangekom het, het my foon gelui.
vir haar hemelvlerke verruil.
Dit was my vriendin.
- Landi West
MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.
MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,
CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie
Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading
KONFYTBLOKKIES Heerlik, lekker soet en almal se gunsteling!
Bestanddele: 125 g sagte botter
1/3 teelepel sout
3/4 koppie suiker
2 teelepels vanieljegeursel
2 eiers
1 blik konfyt (aarbei, appelkoos, enige
3 koppies meel
konfyt van jou keuse)
4 teelepels bakpoeier
Metode:
Voorverhit jou oond tot 180° C. Meng dan die botter en suiker saam. Voeg volgende die eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel, bakpoeier en sout saam in ‘n aparte bak.
·Rasper die deeg wat in die vrieskas gebêre was bo-oor die appelkooskonfyt. Bak vir 25-30 minute. Sny in blokkies en laat koel af. – Caria van der Merwe
Voeg die eiermengsel by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die vrieskas
Klik vir nog
om af te koel. Druk die res van die deeg in ‘n gesmeerde bakplaat vas.
·Smeer die appelkooskonfyt bo-oor die deeg.
resepte
MANS EN HULLE SPEELGOED
Wanneer jy by dié werkswinkel instap,
Oorspronklik van Welkom, het hy in 2015
sien jy eers net uitmekaar karre wat
na Kimberley verhuis. Bobby en sy vrou,
die wêreld vol rondstaan. Dit is eers
Bella, is al vir 12 jaar getroud.
wanneer jy bietjie begin rondkyk dat jy die breë wiele en die uitmuntende
Hy het ook in ‘n stadium resies gejaag, aan
afrondingswerk sien.
𝘰𝘧𝘧 𝘳𝘰𝘢𝘥-wedrenne deelgeneem en was selfs deur Ken Block na Gymkhana Grid
Bobby Brewis (42) van BB
genooi. Hy het ook vir Redline Nissan
Performance, man vir Bella en pa van
Motorsport met ’n plaaslike wedren
twee dogtertjies, bou al die laaste 18
gehelp.
jaar gespesialiseerde “speelgoed” vir dié wat hou van spoed en unieke
Hy hou homself egter rustig die laaste tyd
motors.
en konsentreer daarop om gespesialiseerde
motors vir kliënte in Dubai, Egipte en
Bobby gaan voort om te vertel hulle
Amerika te bou. Hy het ook ’n paar kliënte
doen ook
regoor Suid-Afrika.
bedrading.
“Ons bou speelgoed vir ’n baie eksklusiewe
“As jy ’n idee het, ons kan dit bou. Ons is
𝘣𝘢𝘥𝘨𝘦 𝘵𝘰 𝘣𝘢𝘥𝘨𝘦. Als vanaf die 𝘨𝘳𝘪𝘭𝘭𝘴, 𝘣𝘶𝘮𝘱𝘦𝘳𝘴, 𝘪𝘯𝘵𝘦𝘳𝘪𝘰𝘳, 𝘴𝘶𝘴𝘱𝘦𝘯𝘴𝘪𝘰𝘯, 𝘦𝘯𝘨𝘪𝘯𝘦𝘴, tot by die bakwerk – word 𝘤𝘶𝘴𝘵𝘰𝘮 en 𝘪𝘯-𝘩𝘰𝘶𝘴𝘦 gedoen.”
2JZ-spesialiste en daar is tans 32 van
mark. Ons bou alles,
𝘷𝘢𝘤𝘶𝘶𝘮 𝘤𝘢𝘳𝘣𝘰𝘯-werk en
die 2JZ-enjins waaraan ons werk.”
Hy wys dan ook na ’n Toyota Supra waaraan hulle tans werk en sê dit is ’n
Hy haal dan ’n plastiek-bedekking van ’n
versamelaarsitem.
motor sonder ’n enjin af en wys waar hulle al die afrondingswerk, lasplekke en
As jy van gespesialiseerde motors hou,
onnodige gaatjies op die kar se bakwerk,
sal dié wat in Bobby se werkswinkel
waar die enjin moet inkom, perfek
staan, definitief jou bloeddruk opjaag! -
oorgedoen en herstel het. Soveel so dat
Tania Coetzee
mens nie eers een lyntjie kan sien nie.
‘n Gidshond vir Jayden: “Ons lewens het verander”
Jayden Pieterse, wat op driejarige ouderdom met nie-verbale outisme, tasbare sensitiwiteit en Aspergersindroom gediagnoseer is, se lewe het
Hy was ontsteld wanneer ek vir hom skoene probeer aantrek het of selfs sokkies aan sy voete het hom geïrriteer.”
onherroeplik verander toe die gidshond Pepper in Julie 2020 deel van sy lewe geraak het.
Jayden het ook dadelik agtergekom wanneer sy daaglikse roetine nie presies dieselfde was
Rozel Pieterse, Jayden se ma, vertel van die pad wat sy en haar gesin tot nou toe gestap het.
as al die ander dae nie en hy het volstrek geweier om met iets voort te gaan tot sy gewone roetine nie gevolg word nie.
“Jayden se geboorte was baie ingewikkeld. Hy was ‘n micro preemie, die term wat gebruik word vir babas wat voor 26 weke gebore is. Hy het gedurende sy geboorte ook beserings opgedoen en moes in die NICU bly totdat hy genoeg gewig opgetel het.”
Pieterse sê sy het gou agtergekom dat Jayden anders is as haar eerste twee seuns.
“Hy het nie sy mikpunte gehaal nie,” vertel sy. “Hy het nie oogkontak gemaak nie en hy kon ook nie kruip nie. Toe dit tyd was vir hom om gewone kos te begin eet, het hy ook geen belangstelling daarin getoon nie.
Rozel vertel dat dit vir
‘ haar ‘n reuse uitdaging was om die
ontvang waartydens sy Pepper leer
balans te vind tussen om vir Jayden sy
ken het en geleer het hoe om aan
gewensde vryheid te gee en om hom
hom opdragte te gee.
veilig te hou. “Pepper se teenwoordigheid het so “Jayden het geen vrees nie en
‘n reuse verskil in Jayden se lewe
verstaan nie die konsep van gevaar
gemaak,” sê Rozel. “Hy het meer
nie,” sê Rozel. “Ek kon sien dat hy
begin praat en hy geniet dit so om
graag op sy eie wou loop en hardloop,
vir Pepper te sê ‘sit’ en hom dan te
maar ek kon hom vir sy eie veiligheid
beloon.”
nie alleen los nie.” “Pepper is meer as net ‘n hond. Hy Rozel het na ‘n oplossing gesoek en
bied kameraadskap en vriendskap,
het toe op ‘n video van ‘n meisie met
sonder enige verwagtinge of druk.
‘n gidshond afgekom.
As ek weet Jayden is by Pepper, kan ek gerus wees om hom meer
“Ek was stomgeslaan oor die verskil
vryheid te gee. Ons sal Pepper en
wat die gidshond in haar lewe gemaak
die SA Guide-Dogs Association
het en oor hoe haar gesin se lewe na
ewig dankbaar wees vir die
normaal kon terugkeer. Ek het geweet
ongelooflike geskenk – om te sien
‘n Autism Support Dog sal Jayden die
hoe ons seun sy lewe ten volle
vryheid gee wat hy so graag wou hê.”
geniet!” – Caria van der Merwe
Die gesin het met die SA GuideDogs Association kontak gemaak en Pepper het by hulle gepas. “Ons was so opgewonde om Pepper in ons lewens te verwelkom.”
Rozel het twee weke se opleiding
Skryf 'n "slogan" wat Tops Longstreet in sy winkel kan gebruik.
HOE SKRYF JY IN? Gaan na die Facebookblad TOPSatSPAR Riviera en "comment" op die kompetisievraag. Jy moet die FB-blad "like", jy moet vyf vriende "tag" en jy moet deel wees van die Whatsapp-groep. *Die wenner word deur 'n aanlyn-program getrek en word op 31 Augustus, 2021, aangekondig. *As jy inskryf, gee jy toestemming vir TOPS Longstreet om jou inskrywing te gebruik in sy winkel. *Jou "slogan" moet iets met drank te doen hê, kan in Engels of Afrikaans wees en moet skerp en pittig wees. #gaangroot #ginmaakjoudun #kap'nsap #dopentjop
Wen 'n R500-koopbewys vir die wen "slogan"! Klik hier om by ons WA-groep aan te sluit
Formidabele vrou in blou
Sy weet hoe om haar plek vol te staan Om ’n polisielid te wees, is nie
dwing ’n mens egter in ’n ander
altyd maklik nie. Dit is ’n roeping
rigting as wat jy beplan en
en nie net nog ’n werk nie.
daarom is ek net na matriek en net 17 jaar oud, polisiekollege toe.
Dit is hoe lt.-kol. Marli Strydom
Vandag is ek dankbaar vir daai
(45), eenheidsbevelvoerder van
omstandighede, want ek is
Galeshewe se eenheid vir
gelukkig met wat ek doen. Jy
gesinsgeweld,
hoor altyd dat jy geroepe moet
kindermishandeling en seksuele
wees om ’n sekere werk te doen.
misdrywe dit sien.
Nou dan is ek seker ’n geroepene, want hierdie joppie
“Natuurlik wou ek ook eerder ’n
het MY gekies!”
dokter of iemand met ’n meer glamorous werk geword het; ek
Gebore op Prieska en sedert
was mos immers bestem vir
1987 woonagtig op Barkly-Wes,
groot dinge. Omstandighede
het sy aan die Hoërskool
CALL HEINE RUDMAN AT 082 945 2759 TO OWN YOUR DREAM HOME! Visit them at 37 Jan Van Zyl Street in Monument Heights.
Vaalrivier gematrikuleer en
Sy en haar span sien gereeld die
pendel elke dag tussen Barkly-
slegste kant van misdaad.
Wes en Kimberley. “Ons werk elke dag met die lelike Marli is geskei met drie kinders
kant van misdade. Van
van 19, 17 en nege jaar oud. Sy is
verkragtings tot moorde op
egter in ’n verhouding met ’n baie
kleuters. So elke saak is hartseer
goeie man wat haar verstaan en
omdat ons met die pyn van elke
lief het.
slagoffer te doen het. Sekere sake bly egter deel van jou, of dit
“Ek het die beste support system
nou is omdat die dapper
ooit. My ander helfte verstaan die
negejarige
uitdagings van my werk en dat
verkragtingslagoffertjie jou hart
dit nie ’n normale 9 to 5 werk is
roer en of dit die euforiese
nie. Hy verstaan ook dat my
blydskap is omdat jy uiteindelik ’n
werksetiek my ook nie toelaat
reeksverkragter suksesvol vervolg
om my selfoon na-ure te
het.”
ignoreer nie. Marli sê sy word nie sommer "Sonder my Mams was ek totaal
geïntimideer nie en voel mans
verlore. Sy is die rots in ons huis
kan soms geïntimideer wees deur
en die beste ouma waarvoor ’n
sterk vroue in bevelposisies.
kind kon vra. Sy is ouma en mamma daar waar ek as gevolg
“Die feit dat ek ’n vrou is, maak
van werksverpligtinge nie kan
my nie dommer of minder
wees nie. Dit help natuurlik dat
bekwaam nie. Inteendeel. Ek kom
ek geseënd is met die beste
uit ’n gesin met vyf sussies met
spanlede wat elkeen presies
𝘭𝘢𝘳𝘨𝘦𝘳 𝘵𝘩𝘢𝘯 𝘭𝘪𝘧𝘦 persoonlikhede,
weet wat van hom of haar
so ek het lankal geleer hoe om
verwag word en saamwerk om
my plek vol te staan.”
die gemeenskap te dien.”
Sy glo ook om ’n voorbeeld te stel is die beste leermeester. “Ek glo daaraan om te lei deur ’n voorbeeld te stel. Ek kan nie vir my lede sê om op ’n sekere manier op te tree en dan doen ek die teenoorgestelde nie. Ek glo daaraan dat as jy hard werk, jy die vrugte sal pluk en dat ek elke keer my beste moet gee. ’n Sagte woord is dikwels meer kragtig as ’n geskel en asseblief, dankie en respek vir ander verrig wondere. Ek glo aan die Polisie se leuse: Servamus Et Servimus..Ons beskerm en ons dien.”–Tania Coetzee
MICRONEEDLING – DALK DIE OPLOSSING VIR JOU
Verbeter absorpsie van aktiewe bestanddele in serums en rome.
VELPROBLEME?
verbeter voorkoms van
Almal sal alles in hulle vermoë doen om hulle vel mooier te laat lyk. Daar word geld
pigmentasie, veroudering en vergrote porieë.
op allerhande roompies spandeer en die velsorgroetine word net al hoe langer. Het jy al
𝘮𝘪𝘤𝘳𝘰𝘯𝘦𝘦𝘥𝘭𝘪𝘯𝘨 probeer?
Baie sal dalk dink dat dit ‘n pynlike proses is, aangesien dit
Carzel Botha, skoonheidsterapeut by ‘n bekende skoonheidsplek in Kimberley, het al die algemene vrae oor
𝘮𝘪𝘤𝘳𝘰𝘯𝘦𝘦𝘥𝘭𝘪𝘯𝘨
geantwoord. Om te begin, moet ons weet wat presies is
𝘮𝘪𝘤𝘳𝘰𝘯𝘦𝘦𝘥𝘭𝘪𝘯𝘨 en waarom
laat doen mens dit.
met fyn naalde gedoen word. Volgens Carzel is dit meer gevoelig as seer. “Die vlak waarop gekwalifiseerde skoonheidsterapeute mag werk, is nie van so ‘n aard dat dit onuithoudbaar vir jou kliënt moet
𝘔𝘪𝘤𝘳𝘰𝘯𝘦𝘦𝘥𝘭𝘪𝘯𝘨 is ‘n prosedure wat mikro-
“
kanaaltjies in die epidermis (boonste lagie van die vel) maak deur middel van fyn naalde. Enigiemand wat die kwaliteit van hul vel wil verbeter, kan dit definitief oorweeg. Behalwe persone met aktiewe aknee, hipersensitiewe velle en persone wat op voorgeskrewe medikasie soos kortisoon en Roaccutane is.”
𝘔𝘪𝘤𝘳𝘰𝘯𝘦𝘦𝘥𝘭𝘪𝘯𝘨 hou verskeie voordele vir jou vel in. Dit: stimuleer selproduksie. stimuleer kollageen en elastienaktiwiteit.
wees nie. Maar dit wissel van kliënt tot kliënt afhangende van hul pyndrumpel.” - Elbeth Marais
Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448
Shaine Griqua Advies- en ontwikkelingsentrum maak hul harte oop
In Shaine Griqua se stem kan jy
‘n verskeidenheid dienste aan
die passie om sy medemens te
behoeftiges. Die organisasie het vyf
help, hoor. Terwyl ander hulle rug
permanente mense en 10
op behoeftige mense draai, maak
vrywilligers op bystand.
Shaine sy hart oop en bied aan om die ekstra myl te stap.
“Daar waar daar ‘n nood is, daar help ons. Ons het meer as 5 000 mense
Die Shaine Griqua Advies- en
op ons databasis wat ons hulp nodig
ontwikkelingsentrum, ‘n
het. Ons deel kos uit, deel klere uit,
gemeenskapsprojek in Kimberley,
verskaf badkamerbenodighede en
is in Desember 2014 deur John
bied berading aan families, groepe
Jeffrey, adjunk-minister van
en individue,” vertel Shaine.
justisie en grondwetlike ontwikkeling, gestig.
“Ons doen ‘n verskeidenheid van
Sedertdien lewer die organisasie
berading.
Ons verskaf berading aan mense met MIV/VIGS, Covid-19, diabetes en ander siektes wat jou lewe negatief beïnvloed. Ons maak ook verwysings na betrokke belanghebbendes indien dit nodig is.”
Behalwe vir bogenoemde het die organisasie ook talle mense tydens die pandemie geneem om vir die maatskaplike toelae aansoek te doen en hulle kinders aanlyn vir skool te registreer.
Shaine Griqua Advies- en ontwikkelingsentrum maak staat op skenkings van die gemeenskap. Shaine vertel daar is slegs ‘n handjievol besighede wat op ‘n gereelde basis vir hulle kos skenk.
“Covid-19 het ons baie negatief beïnvloed. Daar is ‘n groot leemte, mense is honger. Kinders wil voor skool graag ‘n bordjie pap eet. Ons moet daar wees vir die mense.”
Indien jy ‘n skenking kan maak, skakel Shaine Griqua by 062 299 6061.
– Elbeth Marais
Henry kies sy eie naam en soek nog na ’n huis
Ritta Lubbe en haar suster, Linda
“Hy is vermoedelik so twee tot
het op die Kaapstad-pad buite
drie jaar oud en ‘n kruising tussen
Kimberley op ‘n arme weeshond
‘n windhond en ‘n whippet.”
afgekom. “Hy was uitgeteer en
Hy is tans op ‘n spesiale dieet
vol letsels.”
geplaas en kry ook spesiale behandeling.”
“Hy het ons genader so asof hy geweet het ons sal hom kan help.
Ritta vertel sy het op ‘n lys van
Hy was baie vriendelik, maar baie
hondename afgegaan en die
swak.”
name hardop gesê. Die hond het op die naam Henry gereageer en
Ritta vertel dat hulle die hond na
het so sy eie naam gekies.
‘n veearts geneem het. Die
“Henry is ‘n sagte, spelerige
veearts het bevestig dat behalwe
seuntjie. “Hy is baie gehoorsaam
vir die feit dat hy uitgeteer is en
en kom goed oor die weg met
sy wonde, is hy reggemaak en in
my ander honde.”
‘n gesonde toestand.
“Sover slaap hy nog elke aand baie
“Ek weet regtig nie wat gaan van Henry
goed. Hy soek net ‘n jassie en ‘n
word as iemand hom nie aanneem nie,
kombers, dan het hy vrede. ‘n Mens
maar ek bid en glo dat hy die perfekte
weet nie eers hy is daar nie, want hy
gesin sal vind.
blaf nooit nie.” Tot dan kry hierdie weerlose siel al die Ritta sê dit sal perfek wees vir Henry
liefde wat hy verdien.”
as ‘n aktiewe familie met kinders hom kan aanneem.
As enigiemand vir Henry ‘n liedevolle huis will gee, kan julle vir Ritta kontak by 082
Ritta vertel verder dat Henry tans
565 0699.
saam met haar en haar honde in hulle meenthuis woon. “Ek moet bieg, hy pas nogals goed aan in die klein omgewing.”
– Meryke Bekker
Noord-Kaap Diamonds-netbalspan blink wéér uit
Die Noord-Kaap Diamondsnetbalspan neem vanjaar wéér deel aan die Telkom National League (TNL).
Die TNL gaan vanjaar weer in ‘n biologiese veilige omgewing (bio
Die tweede deel van die
bubble) plaasvind. Dit beteken alle
kompetisie vind plaas in Sun City,
maatreëls sal gevolg word om
Rustenburg, vanaf 9 Oktober tot 17
atlete veilig en gesond te hou. Die
Oktober.
eerste deel van die kompetisie skop by die Pretoria Heartfelt-
Die span bestaan uit 16 spelers.
arena af. Dit sal vanaf 5 September
Ontmoet agt van die spelers in
tot 12 September plaasvind.
vandag se uitgawe:
Kaeleboga Kgomoeadira (31)
Mary-Ann Violet Goeieman (21)
Liané Burger (19)
Ninelle Jordaan (30)
Jade Lemmetjies (21)
Di-Marie Visser (19)
Monique van der Westhuizen (21)
Nthaniseng Hottie (31)
Jou CV tydens Covid-19: Wat soek werkgewers nou?
Die beroepswêreld het in die afgelope
uitdagings oorwin het en meer bereik
jaar en ‘n half radikaal verander, en so
het as wat jy gedink het jy sou.”
ook die vaardighede waarna
Kriel sê wanneer dit kom by
werkgewers soek. Dis daarom bitter
werksverwante tegniese kwalifikasies,
belangrik vir werksoekers om hulle CV’s
kan jy jouself laat uitstaan deur aandag
só aan te pas om die gewensde
te vestig op dié vaardighede wat die
vaardighede waarna werkgewers soek,
werkgewer sal oortuig dat jy sal kan
ten toon te stel.
aanhou wanneer uitdagende eksterne omstandighede opduik.
Kimberley Online co. gesels met Peter Kriel, algemene bestuurder by The
Kriel sê studente wat ná hulle
Independent Institute of Education, SA
gradeplegtigheid werk soek, kan noem
se grootste en mees geakkrediteerde
dat hulle hul akademiese tog suksesvol
privaat- hoër opleidingsverskaffer.
tydens inperking kon voltooi en ook wys
Kriel sê van die vaardighede waarna
dat hulle tydens die uitdagende tyd kon
werkgewers nou soek, sluit in ‘n
aanhou werk.
werknemer se vermoë om veerkragtig en onder druk te kan werk, onafhanklik
Diegene wat reeds werk en miskien vir
te kan werk en gemaklik te wees met
‘n ander pos of bevordering aansoek wil
aanlyn-werk, soos om werk aanlyn in te
doen, kan voorbeelde noem van hoe
handig, op terugvoering te reageer en
hulle gedurende inperking steeds kop
effektief aan aanlyn-vergaderings deel
bo water kon hou.
te neem.
“In die verlede was spesialisvaardighede van uiterste belang, maar nou, ongeag
“Die beste raad is om terug te kyk na
jou veld, moet elkeen ‘n generalis wees.
die afgelope jaar en voorbeelde van hoe
Jy moet kan demonstreer hoe jy nie net
jou ervaringe en aksies dié vaardighede
in staat is om jou spesifieke veld se
kan demonstreer, te soek.”
vaardighede te bemeester nie, maar dat
“As jy diep genoeg grawe, sal jy
jy ander vaardighede daarby geleer het.
situasies onthou waartydens jy
Jou sterkpunt as kandidaat
kom nie meer net van jou veld nie, maar die kombinasie van vaardighede wat jy besit.”
“Dis nie nou die tyd om te wag tot dinge meer sin maak of beter raak nie,” sê Kriel. “Jy moet aanhou om alles te doen wat jy kan om jou selfvertroue, vaardighede en persoonlike bemagtiging te verbeter.”
- Caria van der Merwe
Genade is my roeping
“Dit is my roeping, ’n seën, dit alles
deur buurtwagpatrollies. Hulle het
kan ons met God se hand, Sy
ook gemeenskapsprojekte begin
guns en Sy leiding doen.” Met
om persone in nood te help en
hierdie woorde kan ’n mens
om uit te reik na hawelose mense.
sommer die passie vir dit wat Ronelle doen, aanvoel.
Ronelle sê die CPF se dryfkrag is om hulle projekte alomvattend te
Ronelle Basson (41) was vir vier
maak en om so gou as wat hul
jaar adjunk-voorsitter van die
kan in te tree daar waar hulle
Sektor A Forum in Kimberley en is
nood sien. Van veiligheids- en
ook onlangs gekies as die
gesondheidsbewusmaking,
voorsitter van die Kimberley
kindersorg, sopkombuise,
SAPD-gemeenskapspolisieforum
geweldbekamping, daar sal jy hulle
(CPF).
hande sien vat.
Die hoofdoel van die CPF is om
“Ons beplan dae waarop ons na ’n
die SAPD te ondersteun in die
behoeftige area toe gaan en die
beveiliging van die gemeenskap
publiek aanspreek
oor die probleme in hulle area.
Enigeen is welkom om donasies te
Ons lê dan ook stappe voor wat
gee in die vorm van nie-
hulle kan volg om die probleme op
bederfbare produkte wat gebruik
te los, of hulp te ontvang. Daarna
kan word om die haweloses te
bied ons ook iets om te drink en
voed.
te eet aan. Dan is daar ook tye wanneer ons sekere gebiede wat
Hierdie uitreik is begin omdat daar
kan lei tot misdaad, skoonmaak.”
’n nood in die gemeenskap raakgesien is. Te min mense gee
Ronelle praat met groot lof van
om, maar Ronelle en haar CPF-
haar span wat nooit skroom om
span is vir seker nie deel van
hande te vat en uitstekend saam
daardie groep nie.
te werk nie. Sy noem ook dat elke lid wat hulp aanbied altyd baie
“Daar is so baie spesiale
moeite insit en dit met baie liefde
oomblikke. Die verskil wat ons kan
bewerkstellig. Hulle betaling wat
maak in iemand se lewe, dit te
hulle ontvang, is slegs die dankies
verbeter, selfs al is dit net vir ’n
en glimlagte van die gemeenskap.
uur. Die kindergesiggies wanneer hulle iets kleins ontvang, al is dit
“Die blydskap en dank wat hulle
net ’n toebroodjie, maak alles vir
teenoor ons betoon en die feit dat
my die moeite werd.” - Landi
hulle weet ons is daar vir hulle,
West
24/7, is genoeg vir my,” meen Ronelle.
Ronelle en haar span moedig die gemeenskap aan om deel te word van hierdie uitreik. Sy noem ook dat die uitdaging wat hulle daagliks in die oë staar, dié van finansies is.
Remembering our loved ones we lost
Leon Jacobs 06/06/1964 – 13/01/2021
Rev. Samuel Nkone 28/8/1974 – 26/12/2020
Not in our arms, but always in our hearts
Send pictures of your loved ones who passed away, to
kimberley@onlinecosa.co.za
Die barmhartige buurvrou
“Die Here voorsien aan ons om te
het ook gehelp met die buurman
kan gee en gebruik ons om Sy
se vrou se begrafnis, aangesien dit
werk op aarde voort te sit.”
finansieel moeilik was vir hulle.
Dit is die woorde van Anna-Marié
Anne-Marié vertel haar goeie
Pizer. Alhoewel Anna-Marié nie
dade het al van jongs af begin. Sy
juis praat oor haar goeie dade wat
het gereeld groot projekte
sy vir minderbevoorregtes in die
aangepak vir instansies soos
gemeenskap doen nie, getuig haar
ouetehuise, kinderhuise, Yonder en
buurmense daarvan. Anna-Marié
Sally Aucamp.
voorsien al vir die afgelope drie jaar elke aand ‘n bord kos aan
“Op die oomblik is ek besig met
haar buurman nadat sy vrou
mense in nood rondom en in ons
oorlede is. Sy en haar man het
dorp.”
Anne-Marié is ‘n baie besige vrou
“Sy is so ‘n positiewe mens, sy het
en niks kan haar onderkry nie. Sy
hierdie invloed op jou om te wil.”
help graag waar sy kan.” Alles
Elsabé vertel dat die tyd wat sy vir
gaan nie net oor geld en wat jy
Anne-Marié gewerk het, het sy
kan gee nie, ons moet onsself op
soveel liefdadigeheidsprojekte
die spel plaas, omgee bemoedig
aangepak. Sy het gebak en
en ten alle tye ‘n voorbeeld stel.”
gebrou om geld vir minderbevoorregtes in te samel.
Elsabé van Bosch vertel sy het as
“As haar panne kon praat, sou
kinderhuiskind die wêreld verward
hulle boekdele gespreek het oor
ingestap en het vir Anne-Marié
haar.”
ontmoet. Sy het vir 21 jaar lank
“Sy het my geleer om kos te maak
onder Anne-Marié se vlerk
en om vir my medemens om te
gewerk en het so baie van haar
gee.” Elsabé sê Anna-Marié is ‘n
geleer.
gee-mens.
“As sy iets kan gee, dan deel sy dit
Sy is lief vir tuinmaak en het al ‘n
uit, maak nie saak watse kleur jy is
kompetisie daarvoor gewen.”
nie. Almal moet kry, van die
Beanca beskryf Anne-Marié as ‘n
buurmense reg rondom haar, tot al
staatmaker en ‘n hardwerkende
haar werkers.”
vrou wat nie daaraan glo om lui te
Anne-Marié se buurvrou Beanca
wees nie.
Botes sê sy ken al vir Anne-Marié van kinderdae af. “Sy het altyd oor
“Sy is beslis ‘n vrou van staal en
die muur gehang en gevra hoe dit
het die vrygewigste hart wat ek
met ons gaan. Sy het ook altyd
nog ooit teëgekom het.”
lekkernye oor die muur aangegee.”
Anne-Marié is al 40 jaar met haar man Charl Pizer getroud en hy sê:
Beanca vertel haar buurvrou is
“Dit is in haar bloed om ander
baie mededeelsaam. “Sy is ‘n vrou
mense te help en meeste van die
met vele talente, ‘n bobaaskok en
tyd doen sy dit sonder dat ander
sy maak die heerlikste geregte.
mense daarvan weet. Baie kere is dit op die ingewing van die
oomblik.”
“Ek het dit verskeie kere in die verlede gesê en ek sal dit seker nog baie in die toekoms sê: wanneer sy die dag doodgaan, sal sy beslis hemel toe gaan.”
Anne-Marié sê ‘n mens moet altyd eerlik en opreg wees in jou lewe. “Ons verdien niks wat ons ontvang nie, alles is net genade. As die Here ons dan mildelik voorsien en ons gebruik om dan onvoorwaardelik te kan gee, is dit ‘n voorreg om in Sy diens te staan.” – Meryke Bekker
Unieke talent
Kimberley se glasman en sy spieëls
hulle gebruikte snyers gegee om Marcellus Koopman (36) is ‘n Kimberley-
mee te oefen.”
man met ‘n gegewe talent. Marcellus het op die ouderdom van 20 sy eerste ervaring van glas gekry toe hy by ‘n glaswinkel begin werk het.
“Terwyl ons agter die winkel gesit het waar ons vir die volgende werk gewag het, het ek my tussen die rommel (weggooiglas) bevind. Daar
“Dit is daar waar ek my eerste ervaring met glas en spieëls gehad het, geleer het hoe om dit te meet, te sny en te installeer. Ek het nie eers geweet wat ‘n glassnyer
𝘤𝘶𝘵𝘵𝘦𝘳) is en hoe om dit te gebruik nie.
(
het ek stukkies gekleurde glas en stukke spiel uitgekrap. Ek het toe daaruit my eerste spieël kunswerk gemaak. Dit was iets baie anders as wat ek tans maak, maar dit was die begin van Die Glasman en sy
Die grootmanne het my maar
Add a little bit of body text
Spieëls.”
Babas gebore tydens die Covid-19-pandemie
Alhoewel die Covid-19-pandemie 'n verwoestende effek op ons almal het, het hierdie brawe mammas met pragtige babas tydens die pandemie huis toe gegaan. Kyk net hoe mooi is die bondeltjies vreugde!
Christi-Grace Schoeman
Quellin Louw
Leia Elizabeth Winnan
08/02/2021
22/06/2020
06/09/2020
Kehara David
Lume Marx
Hailey-Jo
06/05/2021
01/01/2021
15/06/2020
Sungjae Niewenhuizen
Christiaan Daniël Brits
Andries Botes
24/03/2020
29/06/020
16/09/2020
Marcellus sê die lekkerste gedeelte
Indien ‘n stuk of stukkie verkeerd
van sy werk is om terug te sit en die
breek, moet ek die hele spieël dan
eindproduk te aanskou. “Dit bring vir
wegmaak, want dit kan eenvoudig net
my die meeste vreugde en ek sê
nie weer vervang word met n ander
daagliks vir die Here baie dankie vir dit
stuk nie.”
wat ek met my hande kan doen.”
“Elke lyn breek op so ‘n manier dat die twee of meer stukke net mooi weer
Marcellus vertel hy maak gewoonlik
langs mekaar pas. Enigiets anders sal
die spieëls deur eerste op ‘n stuk
die hele ontwerp bederf.”
papier, gewoonlik ‘n rekeningkoevert, sy ontwerp te teken. Daarna sal hy dit
Die gedeelte van Marcellus se werk
vergroot en oorteken op die spieël.
waarvan hy die minste hou, is om spieëls skoon te maak nog voor dat
“Wanneer ek dan tevrede is met die
hy aan hulle begin werk. Hy sê hy
ontwerp, sal ek dit vergroot en op ‘n
moet verseker dat daar geen
spieël oorteken met ‘n Artline-pen
krapmerke op die spieëls voorkom
met ‘n baie dun punt (725) en ‘n liniaal.
nie. Tog sê hy is dit alles die moeite
Dan sny ek ‘n stuk glas so effens
werd wanneer hy ‘n spieël
groter as die spieël, dit is dan die
klaargemaak het.
oppervlak waarop ek die stukkies spieël een vir een plak wat gesny is
“Ek vind dat baie mense die kunsvorm
volgens die ontwerp.”
wat ek met spieëls doen, misverstaan, omdat hulle nie hulself in sommige van
Marcellus sê die moeilikste gedeelte
die ontwerpe kan sien nie, maar dis
van sy werk is om die klein stukkies
hoe ek dit ontwerp. I am an artist and
glas te sny en dit dan te plak. Dit
the mirror is my canvas, soos ek baie
vereis baie konsentrasie en geduld.
keer moet verduidelik. Marcellus sê hy wil aan ander mense met sulke
“Anders as ‘n mosaïekspieël waar ‘n
gegewe talente sê: “Ons verwyder die
mens verskillende stukkies spieël
lelik van die lewe met die mooi, hou
bymekaar kan sit, sny ek die volledige
aan sny en laat dit blink!”
patroon uit een stuk spieël.
- Meryke Bekker
Kan Griekwas geskiedenis van 2019 herhaal?
Met Tafel Lager Griekwas stewig in
troepe na die opmars van ’n herhaling
die saal op ’n eerste plek, is die span
van 2019 behoort môre weer so te
met ’n verlengde kontrak van sy twee
wees. Griekwas moet wel teen 3 van
afrigters tans bo-op die Carling Cup
die 5 wedstryde as wenners uit die
puntelys.
stryd tree om vir die uitspeel rondtes te kwalifiseer.
’n Omgekrapte Tafel Lager Griekwa span moet môre oortuigend teen die
Griekwas het in die laaste paar weke
gekweste Leeus van Gauteng wen
oortuigend teen die einste Leeus
om in aanmerking te kom vir ’n plek in
bewys dat hulle hoegenaamd nie
die Carling Cup Semi-finaal. 5
onderskat moet word nie.
Oorblywende wedstryde waarvan 4 tuis plaasvind moet in die volgende
Enige span wat Kimberley toe reis sal
weke beslis word. Met ’n leë stadion
jou vertel van die slegte ervaring. Die
sal dit makliker wees om vir ’n Tafel
veld het die geneigdheid om op ’n
Lager bier nee te sê as om oortuigend
reënerige dag kliphard te voel en die
te wen, maar so gemeet aan Scott
atmosfeer maak dat jy liewers na jou
Mathie en Albert van den Berg se
meisie verlang as
om teen aanvalle te stuit deur spelers wat
Môre sal hy diens doen op vleuel en
alles het om te bewys.
alhoewel Blackie Swart gemaklik in die 12 trui pas is hierdie jaar se plaasvervangings
Hierdie jaar se kaptein en agsteman Ruan
bank feitlik net so sterk soos die begin
Steenkamp is presies daardie speler.
span. Franke kan dus maklik op
Buiten sy harde inklimspel is sy
kombinasie twee in die posisie inskuif.
werksverrigting uiters hoog en ly hy deur voorbeeld. Hy is ’n goeie baldraer en klim
Die wedstryd word regstreeks op
met mening in by die afbreekpunte. Sy
Supersport 211 omstreeks 14:30 uitgesaai.
fisieke spel en teenwoordigheid maak hom ’n leier in eie reg.
Die pleidooi om Gideon van der Merwe,
Die Griekwa beginspan is soos volg:
Mox Mxoli Janco Uys
6 flank in watte toe te draai moet nie op
Janu Botha
dowe ore val nie. Van der Merwe is reeds
Adre Smith Stefan Willemse
verlede jaar al met Heinrich Brussow en
Gideon van der Merwe
Schalk Burger vergelyk. Sy grond spel en
Sibabalo Qoma
werksverrigting by die afbreekpunte is
Ruan Steenkamp Stefan Ungerer
van onskatbare waarde. Môre sal daar swaar op sy skouers geleen word om balle in omgekeerde besit te swaai. Hou
George Whitehead Eduan Keyter Andre Swarts Michal Haznar
die speler ma gerus dop.
Ederies Arendse Tinus de Beer
Jonathan Franke is werklik soos ou wyn.
Alandre van Rooyen Andrew Kuhn Erich de Jager
Die veelsydige speler word net beter. Of jy hom inspan op vleuel of senter sy
Cameron Lindsay Luyolo Dapula Hanru Sirgel
verdediging is rotsvas en sy konstante spelpeil maak hom eenvoudig onmisbaar in enige wedstryd.
Raegan Oranje Enver Brandt Tijde Visser Mzwanele Zito Chris Hollis
The first year with your puppy or kitten: Vaccinations Your dog or cat needs regular doctor's visits to maintain optimal health. Together, you and your veterinarian can provide them with the best care so that they can live a long and happy life. Your veterinary healthcare team is your best source of information when it comes to your new pet.
Vaccinations play a critical role in your pet's health throughout its entire life. It provides protection against various lifethreatening diseases. Your new puppy’s fist vaccination and vet visit should be at 6 weeks old, for your kitten, the first vaccination is at 8 weeks.
It is important to note that vaccines are preventative rather than curative. Vaccinating a sick animal is not going to help and in fact is not advised. A healthy pet with a healthy immune system is required in order to build these protective antibodies in response to a vaccine. – Sr. Anmari Coetzee, Veterinary Nurse at Kimberley Veterinary Clinic
TEAM ADVERTISING
EDITOR 071 86 7200 or 076 163 3746
Tania Coetzee CONTACT
EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za
Caria van der Merwe, Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUB-EDITOR Una Engelbrecht
PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za