KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Ons gesels oor fotografie, lipomlyner, diere en Kimberley se swemmers. Daar is ’n inspirerende storie van bikers wat slagoffers van mishandeling help en ’n genade-storie wat jou ’n traan sal laat pik.
Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!