Skip to main content

Kimberley Online Co. 31 Desember

Page 1

"Nuwe liefde en lewe vir die nuwe jaar" Die nuwe eetgewoontes vir 2022 Ons maak lekker drankie

VUURWERK WENKE VIR TROTELDIERE

UITGAWE NO. 25 | 31 DESEMBER 2021


Bladsy 2

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

GAS-REDAKTEUR VIR NUWEJAARS

'N NUWE JAAR | LIEFDE | DROME We all expect a happy new year, maybe what we should ask for is a full year instead.

As ons terug kyk oor 2021, selfs 2020, kyk ons terug met gemengde emosies. In 2021 het ek ses gesinslede, insluitend my Ouma verloor, in 1 maand, ek het amper my broer verloor. Aan die ander kant. In 2021, het ek 'n nuwe beroep begin, ek het vriende gemaak met mense van verskillende kulture en 'n derde taal begin leer. Ek het In 2021 het ek gehuil, harder as ooit van tevore, en gelag dat ek seer wange kry.

n e z i u h t s e W r e d n a v Chane

Ek hoop dat as jy in 2022 val, jy sal opstaan, en as jy jou knieg skraap, dat jy'n warm drukkie kry. Ons verwag altyd 'n volmakte nuwejaar... Miskien moet ons eerder hoop vir 'n jaar waar ons die reenboog na die reen soveel meer kan geniet. - Chané van der Westhuizen KIMBERLEY ONLINE CO.

Leer Leef


Bladsy 3

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

NUWE LIEFDE EN LEWE VIR DIE NUWE JAAR TUSSEN DIE STERRE | KLEINDING Ons almal het baie verloor en baie bygekry in die jaar van 2021, die vooruitsig van 'n nuwe jaar is 'n opwindende gedagte. Vir sommiges is daar reeds iets om na uit te sien. Ons gesels met Yolande Conradie (32) oor hulle Nuwejaars-seëning wat hulle in 2022 verwag. Yolande het haar man, Gert Conradie (34), in 201 deur 'n vriendin ontmoet. Hulle kyk al na die laaste vier jaar na Yolande se broer se kinders en het onlangs die goeie nuus gekry dat hulle die voltydse ouers van Anthony (4) en Charlene (2) gaan word. Hulle sien uit na die voorreg om die kinders formeel aan te neem en vir hulle die lewe te gee wat hulle verdien. In 2021 het die gesin 'n swaar tyd gehad na hulle almal Covid-19 opgedoen het. Twee van hulle gesinslede is gedurende die swaar tyd. Dit maak die feit dat sy in die middel van 'n "facial" eers die gedagte van 'n moontlike swangerskap gekry het, soveel meer spesiaal.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 4

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 5

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

"Ons kan nie wag vir ons nuwe 'blessing' vir 2022 nie" Na die jaar wat hulle gehaad het, het Yolande bietjie gegaan vir 'n "pampering", terwyl sy besig was om met die skoonheidsterapeut te gesels, soos 'n mens gewoonlik doen, vertel sy vir haar hoe snaaks sy die laaste ruk voel. Sy se toe vir haar dat sy miskien 'n swangerskap toets moet doen.

Ek en my man en die hele familie is baie opgewonde oor die nuwe kleinding wat oppad is."

"Ek het toe 'n swangerskaptoetsie gedoen en dit was toe positief! Ek reël toevallig altyd my kinders se Kersfees-fotosessies vooruit em die tema was 'tussen die sterre'. Ek het die dag net voor die sessie uitgevind dat ek swanger is en toe reël ek met haar om die swangerskapstokkie tussen die sterretjies weg te steek, en my man het dit toe so uitgevind.

"Die rede dat ek so opgewonde is oor hierdie swangerskap en die koms van die nuweling, is dat dit net vir my 'n droom is wat waar word, dat die vrou van my drome, my sielsgenoot, ons baba kan verwag. Ons kan ons familie en ons huisgesin groei en as 'n eenheid net van krag tot krag kan gaan in die nuwe jaar. Dit is werklik 'n droom wat vir my waar geword het," se Gert.

Hulle sê hulle gaan definitief hulle kinders vertel van die pandemie. Hulle sien dit as 'n kans vir die natuur om te herstel. En dat dit vir die mensdom geleer het wat belangrik is in die lewe.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 6

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Hulle hoor in Januarie wat die geslag van die baba gaan wees, en is reeds in opgewondenheid besig om die babakamer te versier. Anthone en Charlene sien baie uit na die nuwe kleinding wat oppad is. "Ons het hulle vertel dat Liewe Jesus 'n sterretjie uit die hemel vir ons gestuur het."

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 7

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 8

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 9

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

IS GUILT-FREE EATING THE NEW TREND?

ECO-FRIENDLY | FOOD | TRENDING Some say and improve, grow and The 2022 version is more focused learn. This is why it should come as on not using wasteful and harmful no shock that "guilt-free eating" is products when preparing meals. the new trend of 2022. With documentaries like Guilt-free eating is a trend that Cowspiracy and Earthlings, there is immerged from a mixture of no doubt that this pandemic has veganism/vegetarianism: eating led people to search for things organic and zero-waste eating. This they've never even thought about. trend focuses not only on the health We have seen the ugliest parts of of the person consuming the food, humanity in our search for but also on that of the planet. It entertainment. These movies have centers around bringing mindfulness been around for years, but have into your meal and choosing food been so popular over the last two groups that promote a better years. The plant based industry healthier impact for your body, the alone has been predicted to grow planet, the animals, and future over 451 percent in the next generations. decade. Research companies have surveyed over 2 000 companies to The meaning of guilt-free eating conclude that over the next ten has shifted over the years. The years the now $29,4 billion meaning used to focus on portion industry will grow to become a control, that anything is good in $162 billion industry. moderation, and cheat weekends. KIMBERLEY ONLINE CO.

Mindfulness


Bladsy 10

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Some tips for a Guilt-free diet: Follow a plant-based diet. Cut out any products made from animals. Bring your own shopping bags (and containers) everywhere. Compost. Grow your own herbs and vegetables or buy organically, locally sourced herbs. Use every part of your fruit and veggies, plant seeds, ends and roots. Use peels for compost. Cut out single used plastics. Recycle. Use water more sparingly. Shop at small/local businesses rather than big corporations.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 11

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

REDUCE | REUSE | RECYCLE

OUR PLANET, OUR RESPONSIBILITY There are two major problems with the guilt-free diet. Being vegan, cutting out cheap plastics and shopping organic are all expensive. This makes it an elitist sport and means that it comes from a place of privilege. Low-income families are still struggling to afford bread for families of eight and milk to wash it down. When living guiltfree, we should start considering how we can make it more accessible and sustainable to everyone. The second problem is that we can never be 100% zero-waste or eat anything completely Karma-free. Your organically grown tomatoes might be picked by an exploited and underpaid worker. Your paper straw might not be polluting our earth, but the costs are too much for small businesses who can't afford to "go green".

We still have a long way to go before we can be "guilt-free", but the good news is, we are trying! Trying is the most important thing we as humans can do, we can always be a better version of ourselves tomorrow than we are today.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 12

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 13

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 14

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 15

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 16

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

BOLT VERTEL ONS HOE OM VIERVOETIGES TE KALMEER

VUURWERKE | DIERE | KALMEER Bolt (11) is 'n worshond- en skaaphond-kruising met 'n groot vrees vir harde klanke. Hy vertel ons graag van sy gunstelingwenke om hom en sy viervoetige vriende te kalmeer.

Boltie

Donderweer, vuurwerke, geweerskote en selfs iets wat val, is genoeg om Bolt die bewerasies te gee. Dit was vir baie jare 'n groot gesukkel om oor Nuwejaarstyd reëlings te tref. Bolt kan nie alleen by die huis bly as daar enige kans vir donderweer of vuurwerke is nie. 'n Gewone Vrydagmiddag met donderweer lyk soos volg: Twee ure voor daar enige tekens van selfs 'n wolk is, begin Bolt se onderlip bewe. Hy vergeet dan so rukkie van die vrees, tot die weer begin.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 17

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 18

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Die eerste donderslag en Bolt staan reeds op jou lessenaar!

Teen die tweede slag het Bolt jou lessenaar vir jou herrangskik sodat hy spasie het om op die rekenaarboks te staan om nog hoër te probeer klim. Teen die derde slag het Bolt met sy naels permanente skade aan jou vel, meubels en die verf teen die mure aangebring. Daar is geen manier om Bolt in hierdie stadium te kalmeer nie. volgende wenke met al Kimberley Online Co. se lesers: Kry vir jou hond ‘n kalmeerpilletjie by jou veearts. Dis natuurlik nie die ideaal nie, maar jy kan vir seker weet jou honde sal onbewus wees van die klappers. Gee dit vroegtydig. Trek vir jou hond 'n dierejassie, "thunder jacket" of 'n "handdoek-wrap" aan.

Sit die televisie of ‘n bietjie musiek aan in die huis. Wanneer daar ‘n rustige omgewing by die huis is, sal jou honde dalk rustig raak.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 19

Kimberley Online Co.

Bolt se gunsteling, die sokkie! Bolt het 'n groot, uitgerekte, wollerige sokkie, wat hy elke keer vir swaar weer of vuurwerke aantrek om te kalmeer. Dit help hom om die klank te verdoof. Indien jou hond dit toelaat, kan jy met oorfone vir hulle baie sagte kalmerende musiek speel.

Desember 31, 2021

Maak seker jou deure is gesluit en die hekke is toe vir wanneer jou honde dalk die pad wil vat. Maak ook seker geen deure of vensters gaan toeklap nie. Vat tyd, hou jou viervoetige vriend styf vas, en wees rustig. Jy kan ook vir jou hond CBD-koekies gee om hulle rustiger te maak, maar praat altyd eers met 'n veearts.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 20

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

s g n i r b g n i h t o N le together p o e p good food! e k li SMULLEKKER + VINNIG + MAKLIK

Ons klink 'n glasie KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 21

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Klink 'n glasie Bestandele 1/3 koppie kleurvolle "Pop Rocks" Vanilla versuursuiker 170 ml Vanilla vodka 1 bottle Sjampanje 1 bottle Sprite Metode 1. Plaas al die "pop rocks" op 'n bord en meng die kleure bymekaar met 'n vurk. Gebruik 'n bottermes om die rante van die glas met die versuurskuiker te smeer. Rol dan die rantjie van die glad in die "pop rocks". 2. Verdeel die Vodka, Sjampanje en Sprite tussen die gaste. 3. Geniet!

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 22

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 23

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448 KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 24

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 25

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 26

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 27

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 28

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 29

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

GEWIGSOEFENINGE DIE “IN DING” VIR 2022 Is ‘n gereelde besoek aan die gimnasium een van jou Nuwejaarsvoornemes? Hier is goeie nuus! Jy hoef nie die hele dag in die gimnasium deur te bring om gewig te verloor nie. ‘n Goeie eet- én oefenprogram, wat hoofsaaklik uit gewigsoefeninge ('weight training') plaasvind, is al wat jy nodig het.

OEFEN | PROBEER WEER | WEN Ettien Bruwer, ‘n gewigsoefener, gesels met ons oor hoekom gewigsoefeninge dié gang is om te gaan in 2022. “Daar is baie oefeninge daar buite, ek verkies gewigsoefeninge omdat dit my help om spiere te bou, te fokus en jou kop skoon te maak." Die voordele van die optel van gewigte sluit in die bou van spiere, die verbranding van liggaamsvet, die versterking van jou bene en gewrigte, die vermindering van beseringsrisiko en die verbetering van hartgesondheid.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 30

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Om gewigte veilig op te tel, is dit belangrik om stadig te begin, rusdae te neem en altyd die regte vorm te gebruik. Aan die begin is jou liggaam seer en moeg, maar soos wat jy daarmee aanhou, begin jy later in beheer te raak van jou liggaam. Soos wat jy sterker raak, kan jy jou liggaam verder uitdaag deur met swaarder gewigte te oefen. Enige oefening daar buite is egter net tot 'n mate effektief, as die regte dieet nie toegepas word nie. Begin stadig, begin klein en bou jouself op tot waar jy wil wees. 'n Mens begin geen sport op die olimpiese vlak nie, alles begin by die eerste dag in die gym, waar alles te swaar, te moeilik en onmoontelik voel. As jy nie die eerste stap vat nie, sal jy nooit leer loop nie.

Werk dus vir jou 'n program met al die regte oefeninge en repetisies uit en raak so die beste weergawe van jouself!

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 31

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 32

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 33

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 34

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 35

a i l e m A

Kimberley Online Co.

Happy New Year

n a m y a H

Chené Brits

r e k k e l g a d s r e k t e n s a w Ons s i u h e i d y b g i t i s ru

! y a c a V

a d n a r l e o J oubs L

Desember 31, 2021

Kersdag saam my twee kiddies by my ouerhuis. #Enkelmamma e i r u o F i r d n a e L

Dag na Kersfees by ons huis. KIMBERLEY ONLINE CO.


Kimberley Online Co.

Bladsy 35

Cha ric a Sm it

Desember 31, 2021

Holiday!

LeeAnne A n d r du Toit e

y m y b i a a r b e g g a Kersd . s i u h e s male

! y l i m a F

24ste saam met familie gekuier...

e l l e t Chantingh Hat

y b r e i u k e g y e l r e b m i K n i k e e w a n Kers e w r e M r e d n a v e n a i r a M e l a my m KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 37

Kimberley Online Co.

Happy New Year

n h o J n n e n h i p u e Q t S

Chené Brits

y m m a a s s e e f s r e K t e Ons h . . . g n i r b e g r u e d n i s e g r a a h n e e i g g i N

! y a Vac

Desember 31, 2021

Kersdag saam my twee kiddies by my ouerhuis. #Enkelmamma

y t t a e B e i r d A

y m y b 1 2 0 2 d n a a s r e k u o O s d y t l a s i d , s i u h r e , e ou i l i m a f m a a s d y t e k i l r e d e n d n wo a a t s d y t l a s n o t a w dis u o h e d a r e b s a v n e k r ste s n o n i r e k n a e i d s i e i l i fam s i u h KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 38

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 39

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

Desember 31, 2021


Bladsy 40

Kimberley Online Co.

OUR TEAM

Desember 31, 2021

Kimberley Online co. Issue no. 26 24 Desember 2021 Cover Image Santa Claus Editorial Tania Smith Editor Chane van der Westhuizen Guest Editor Una Engelbrecht Sub-Editor

Advertising Yolandi West yolandi@find-it.co.za 066 122 8594 find-it.co.za/koc facebook.com/kimonlineco instagram.com/kimonlineco Contact tania@onlinecosa.co.za 064 506 7622 Published By Dottry Media (Pty) Ltd

Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of brands such as FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newsnatch. Dottry Media is also the publishers of community online newspapers Kimberley Online Co and Bloemfontein Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 41

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Connect this Christmas!

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 42

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Check out these deals!

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 43

Kimberley Online Co.

Desember 31, 2021

Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website

KIMBERLEY ONLINE CO.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Kimberley Online Co. 31 Desember by Dottry Media - Issuu