Skip to main content

Kimberley Online Co. 30 Julie 2021

Page 1

DOTTRY MEDIA BRINGS YOU

KIMBERLEY online co.

DIE HERE SE GENADE, SO TASBAAR DUIDELIK


BRIEF VAN DIE REDAKTEUR Ek het hierdie week net weer

Dit kan wees om sommer jou

besef, toe ek so ’n stil tydjie

vriendin se kinders by die skool op

gehad het wat my kinders nie by

te laai terwyl jy joune gaan haal (Vra

die huis was nie en my foon nie

haar asseblief net eers!).

gelui het nie, hoe belangrik dit is

Dit kan ’n vinnige oproep of ’n

om ’n ondersteuningstelsel te hê.

WhatsApp-boodskap wees. Dalk

Mense wat vir jou omgee

kan jy die deur vir die persoon agter

wanneer jy hartseer is of deur ’n

jou oophou of selfs iemand help om

moeilike tyd gaan. Selfs net

al hulle inkopies na hulle voertuig te

wanneer jy baie besig is en nie by

dra. Dit is een ding wat ons almal in

alles kan uitkom nie. Dit is ook

gemeen het. Almal het soms hulp

belangrik om mense te hê wat jou

en ondersteuning nodig en almal

ondersteun wanneer dit goed

kan hulp en ondersteuning aanbied,

gaan en jy op jou gelukkigste is.

maak nie saak hoe klein of hoe groot nie.

Ons het hierdie week ’n paar artikels waarin mense vertel van

Ek hoop julle geniet hierdie week

hulle ondersteuningstelsels en

se uitgawe. Ek het van elke storie

mense wat hulle,

𝘯𝘰 𝘮𝘢𝘵𝘵𝘦𝘳 𝘸𝘩𝘢𝘵,

gehou en so nou en dan bietjie in

ondersteun. Almal se stories is

my mou gelag. Geniet ook die

anders en dit is wonderlik om te

lekkernye en die mooi kuns. Lekker

sien hoe mense nog vir mekaar

lees!

omgee. Jy kan iemand op enige manier help. Dit hoef nie ’n groot gebaar te wees nie.

Dit kan ’n koppie koffie of ’n toebroodjie wees wanneer jy weet jou geliefde is besig en kon nog niks vir die dag eet nie.


MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.

MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,

CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie

Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading


Die Here se

genade is

genoeg

Anneke Kruger (36), vrou, mamma van

so groot soos ’n jumbo hoendereier,

twee en spysenier, sê die grootste les wat

opgemerk het. My dogtertjie was toe

sy sover in haar lewe geleer het, is dat die

nog nie eers drie maande oud nie.”

Here se genade genoeg is. Anneke is die Dinsdag na Paasnaweek As gebore Kimberliet en oud-leerling van

dokter toe en het antibiotika ontvang

Hoërskool Noord-Kaap het sy in haar lewe

omdat die dokter gedink het dit kon

teëspoed en donker tye ervaar. Maar sy glo

moontlik TB wees.

sy is een van Jesus se witbroodjies en sê

𝘶𝘪𝘵𝘨𝘦𝘧𝘳𝘦𝘢𝘬 omdat dit

ook sy het die huweliksmaat-lotto gewen

“Dit het my

toe sy tien jaar gelede met haar man, Hano

aansteeklik is en ek het in daardie

Kruger, getrou het.

stadium nog my dogtertjie geborsvoed.” Na die antibiotiese behandeling nie die

“Dit was op Goeie Vrydag 29 Maart 2013

knop kleiner gemaak het nie, is sy vir

wat my man ’n knop in my nek, min of meer

toetse gestuur.


’n Dag voor Anneke en Hano se tweede

behandeling klaargemaak. “My eerste

huweliksherdenking het hulle die nuus

gedagte was net suiwer dankbaarheid

gekry dat Anneke kanker het.

dat Jesus my genadig was en dat ek my kind self kan grootmaak, maar daar is ook

𝘴𝘶𝘳𝘷𝘪𝘷𝘰𝘳’𝘴 𝘨𝘶𝘪𝘭𝘵

“Ek onthou steeds die kyk in my man se

die

– hoekom het ek

oë toe die dokter vir ons sê dit is kanker.

gesond geword en ander nie?

Daar het ek besef ek het sonder twyfel die beste man. Hy het nie probeer sterk

“Dit het my lank gevat om te besef ek

wees nie, maar ek kon sien hy is reg om

kan nie myself blameer omdat ek

saam met my te baklei, saam met my te

gesond geword het nie. Maar eerder dat

huil, maar hy is daar vir MY. Hy is pens en

God nog nie klaar is met my nie. Ek

pootjies saam met my om die berg oor

moes die doel vir my lewe uitvind. Ek is

te klim.

nog hier om te doen wat Hy wil hê ek moet.”

“Ek het my dogtertjie en man so gekyk

Anneke en haar man moes twee jaar na

en besluit ek gaan gesond word. Mens

haar behandeling wag

moet kanker of enige siekte eintlik met ’n oorwinningsgesindheid aanpak. Dan is die pad klaar 80% makliker.”

Anneke is met nie-Hodgkin-limfoom fase 2 gediagnoseer en het op 30 April 2013 vir haar eerste ronde chemoterapie gegaan.

Sy vertel tydens haar behandeling van

𝘣𝘶𝘥𝘥𝘪𝘦𝘴

ses maande is ’n klomp chemo-

oorlede, maar soveel meer het gesond geword. Sy kies om die hoop en die mooi daarvan te vertel. Sy is in September dieselfde jaar skoon van kanker verklaar, maar het steeds haar


om weer swanger te word, maar sy het vir vyf jaar daarna nie weer geovuleer nie.

“Ek en Hano het in Februarie 2020 besluit as ons nie swanger is voor Junie wat ek 35 word nie, ons tevrede sou wees om ouers van net een dogtertjie te wees. En toe begin

𝘭𝘰𝘤𝘬𝘥𝘰𝘸𝘯. Ek en Linke

(8) in Kimberley en Hano in Botswana. Die grense sluit, als is onseker en nege maande gaan verby wat ons mekaar nie sien nie.”


053 492 0058


Anneke vertel sy het in Julie

Anneke sê haar geloof, haar man,

2020 al haar kaste begin

haar ma en so baie ander mense wat

uitgooi en al hulle babagoed

vir haar omgee, het haar staande

weggegee, want die besluit

gehou in die moeilike tye.

was reeds gemaak. “Ek wil graag vir ander sê wat hoop September het sy vir Hano

verloor het, vra ander om vir jou te

gesê sy kan nie meer so leef

bid, veral as jy vergeet het hoe. Bly

nie en hy moet uit sy werk

gefokus op die positiewe. Daar is

bedank en terugkeer huis toe.

altyd iets om voor dankbaar te wees. Vasbyt, want as ek jou kan bemoedig

“Einde Oktober gaan haal ek

met een ding – dit wat jy nou beleef,

hom op die Botswana-grens.

sal nie vir ewig aanhou nie. Als het ‘n vervaldatum. Vertrou God vir die

"Hy’s terug in Kimberley,

regte dinge op die regte Godgegewe

sonder werk – dit als tydens ’n

tyd.” - Tania Coetzee

nimmereindigende pandemie en ons bekommer ons nogal wat gaan ons doen om finansieel te oorleef.

"Net 17 dae later vind ek uit ek is swanger en op dieselfde dag het Hano ’n werksaanbod gekry vir ’n werk in Kimberley.

"Ons kon die Here se hand so duidelik sien, want als het so mooi uitgewerk en ons het geweet ons het die regte keuse gemaak. FOTO’S GENEEM DEUR SU-MARI BOTHMA.


ROMERIGE SAMPIOENSOP Daar is niks so lekker soos ‘n bakkie romerige sampioensop op ‘n koue wintersaand nie…

Bestanddele: 1 pakkie knopiesampioene – met ‘n

koppie hoenderaftreksel

droë vadoek skoongevee, fyn

125 ml room

gesnipper, en in botter gebraai

Sout

3 e koekmeel

growwe gemaalde swartpeper

6 e botter

vars suurlemoensap

koppie volroommelk


Metode:

In ‘n kastrol, smelt die botter oor

Maak toe met deksel en laat

medium hitte. Voeg meel by, terwyl jy

baie stadig kook vir paar

dit met ‘n vurk klits totdat dit ‘n pasta maak en ‘n egalige tekstuur is.

minute. Gooi houertjie room in, geur met sout en swart peper.

Voeg hoenderaftreksel bietjie-bietjie by terwyl jy aanhoudend roer. Bring

Bedien dadelik met oorblywende gebraaide

tot kookpunt. Gooi die melk by, roer

sampioene bo-op.- Caria

aanhoudend en bring weer tot

van der Merwe

kookpunt.

Klik vir nog Gooi gebraaide sampioene (hou bietjie eenkant vir garnering) en suurlemoensap na smaak by.

resepte


KIMBERLEY SE FUDGEKONINGIN

Sy is ook bevoorreg om die mamma te Danielle Ferreira (26) is in Kimberley

wees van twee pragtige seuntjies, Dantrus

bekend vir haar smelt-in-die-mond-

(4) en Sion (3).

fudge. Sy is in Bloemfontein gebore, maar het kort na haar geboorte saam

“The Fudgemaster het begin as ‘n lekkerny

met haar familie na Kimberley verhuis.

vir familievakansies. As kind het ons altyd in die Wes-Kaap gaan vakansie hou. Ons

As trotse oud-leerder van Hoërskool

eerste en laaste stop was altyd om hierdie

Noord-Kaap is sy ’n vrou van vele

fudge te koop en om dit ook as

talente. Sy verkoop nie net die

geskenkies vir vriende terug te bring. Dit

lekkerste fudge in die stad nie, maar

was soos ‘n familietradisie om fudge te kry

sy werk ook vir NC Glass &

die eerste ding as ons daar kom en laaste

Aluminium en haar pa werk vir Coca-

ding voordat ons terug huis toe gaan.

Cola Beverages.


Familievakansies kon later ongelukkig

Ek is ook dankbaar dat God my as

nie meer gebeur nie.”

enkelmamma van twee seuntjies die geleentheid gegee het om my eie

Danielle vertel sy was vroeër vanjaar

besigheid op die been te kon kry.”

bitter ongelukkig by haar werk en het bedank sonder om enige alternatiewe

The Fudgemaster se fudge is in 30

inkomste te hê.

verskillende geure beskikbaar. Danielle sê sy en haar pa beoog om in die toekoms ’n

“My pa het in April gaan vakansie hou en

volgepakte winkel oop te maak en

oudergewoonte het hy weer van die

sodoende Kimberliete se harte bly te maak.

fudge saamgebring. Ek en my pa het

- Tania Coetzee

net daar en dan besluit ons bring die lekkerste fudge in Suid-Afrika Kimberley toe!

“Dit is vir my so lekker om hierdie lekkerte met mede-Kimberliete te deel.


Kuns bring kultuur na die stad

André de Vries wil graag alle

daarvan begin bestel. “Ek het

Kimberliete nooi om na sy kleurvolle en

agtergekom mense hou van my

lewendige kuns te kom kyk.

kuns. Nou help dit met duur vliegtuigkaartjies en ander

“In hierdie moeilike Covid-tyd wat ons

onkostes vir my sendingwerk.”

tans ervaar, kan almal bietjie doen met kleur.

𝘊𝘰𝘭𝘰𝘶𝘳 𝘪𝘴 𝘫𝘰𝘺 𝘢𝘯𝘥 𝘫𝘰𝘺 𝘪𝘴 𝘢𝘭𝘸𝘢𝘺𝘴

𝘨𝘰𝘰𝘥.”

Alhoewel hy glad nie beplan om voltyds te skilder nie, moedig hy altyd sy studente aan om hulle

André (40) is al vir 16 jaar woonagtig in

talente te ontwikkel.

Kimberley en skilder nou al vir ’n jaar.

“Ek sê altyd vir hulle: Die Here is

Alhoewel hy dit nie voltyds doen nie,

goed en die Here voorsien, maar

het dit vir hom ’n uitlaatklep en ’n plek

hy het ook vir jou talente en gawes

om rustig te raak, geword.

gegee.”

“Ek is ’n voltydse pastoor en doen ook gereeld sendingwerk.” Hy het sy beroep as professionele fotograaf prysgegee om voltyds in die bediening te gaan. Sy kuns help ook nou betaal sodat hy meer sendingwerk kan doen.

“Ek dink fotografie het my gehelp om kreatief te wees wanneer dit by kuns kom. Dit help met komposisie en om iets aanmekaar op die

𝘤𝘢𝘯𝘷𝘢𝘴 te sit.”

André het sy kunswerke op Facebook geplaas en meer en meer mense het


Hy skilder na ure of oor naweke

Die winkel is net vir tyd en wyl

wanneer hy tyd kry. Hy sê hy het altyd

totdat nuwe huurders vir die winkel

soos vele ander mense voor die TV

gekry word.

gelê of op sosiale media rondgekrap, maar hy kon dit later nie meer doen

Jy kan die pragstukke van Maandag

nie.

tot Vrydag 09:00 tot 17:00 en

“Ek het nou iets om te wys vir die ure

Saterdae van 09:00 tot 14:00

wat ek insit, waar ek nooit iets kon

besigtig.

wys vir die ure wat ek voor die TV Jy kan selfs vir jou jou gunsteling-

gelê het nie.”

kunswerk koop of iets na jou smaak André het nou ’n

𝘱𝘰𝘱-𝘶𝘱-winkeltjie by

bestel.

die Rhodesdene Pick ’n Pay, waar hy sy kunswerke uitstal.

- Tania Coetzee


Ouma van Kimberley

vier haar 107de

verjaarsdag


Ouma is ‘n gebore Kimberliet en word

Al 107 jaar oud! Selina Mancwe, of beter bekend

tans deur twee van haar kleinkinders in haar huis in Galeshewe versorg.

as Ouma, sê die sleutel na ‘n lang, gesonde lewe is om ander lief te

Sy het voorheen vir jare as huishulp

hê, te respekteer en om gereeld

gewerk, maar Veronica vertel die familie

kerk toe te gaan.

het na Port Elizabeth verhuis. “Hulle het haar gevra of sy wil saamgaan, maar sy

Ouma, saam met haar kinders en

het gesê sy wil eerder hier bly. Haar

meer as 20 kleinkinders en

familie is tog hier.”

agterkleinkinders, het op 24 Mei vanjaar haar 107ste verjaardag

“Sy het ‘n vol lewe gehad. Sy was maar

gevier. Haar kleindogter,

‘n kwaai ouma, hoor,” lag Veronica. “Sy

Veronica, vertel hoe verskeie

het altyd hoë hakke gedra en nog nooit

departemente en organisasies en

gedrink nie. Maar sy is vreeslik plat op die

familie by hulle bymekaargekom

aarde. Sy het altyd vir ons gesê ons

het om Ouma se 107de

moet mekaar en ander liefhê en almal

bestaansjaar te vier.

gelyk hanteer.” - Caria van der Merwe


FIBROMIALGIE: DAAR IS HOOP IN DIE PYN

“Fibromialgie is die onsigbare siekte waarvan min mense weet, maar ek bly steeds hoopvol.” Dit is die woorde van Kimberliet, Amanda Loots (40), oor haar pad wat sy stap met dié ongeneesbare siekte.

Fibromialgie is ’n toestand wat gekenmerk word deur wydverspreide skeletpyn, vergesel van moegheid, slaap-, geheue- en gemoedskwessies. Daar is in 2021 bevind dat fibromialgie ’n outo-

man, kinders, my ouers en susters. Al die

immuun siekte is, wat beteken dat dit ’n

pyn en anti-inflammatoriese medikasie in

toestand is wat voortspruit uit ’n

die wêreld kan nie hierdie konstante pyn

abnormale immuun-reaksie op ’n

wegvat nie en operasies is ook nie die

funksionerende liggaamsdeel.

antwoord nie. Ek gaan slaap moeg en staan weer moeg op. Ek vat dit soos dit

kom.” Amanda is ’n onderwyseres by Hoërskool Roodepan. Sy stap die fibro-pad saam met haar man, Phillip Loots, hul twee

Amanda is ook gediagnoseer met

kinders, haar ouers en haar susters. Sy is

interstisionele sistitis, wat kroniese pyn op

tussen 2014 – 2016 deur dokters Brits en

jou blaas veroorsaak. Dit is maar net een

Greyling gediagnoseer. Sy het ook al

van vele newe-effekte van fibromialgie.

twee rugoperasies en drie nekoperasies

Fibro-lyers ervaar nie net daaglikse pyn

ondergaan.

nie, maar ook swelling, wat hulle oorgewig laat voorkom. Al jou spiere in jou liggaam

“Elke dag het sy eie uitdagings, en

is ook geweldig sensitief vir enige vorm

wanneer ek my “Fibro Flares” kry steun

van aanraking.

ek ontsettend baie op my wonderlike


“Fibromialgie is baie werklik vir diegene wat chroniese, wydverspreide simptome ervaar. Bekendes soos Lady Gaga, Morgan Freeman en Sinead O’Conner leef ook met hierdie ondraaglike siekte. Dit is ook belangrik om te besef dat jy nie alleen is nie. Ondersteuning van ander mense met fibromialgie kan help.

“Fibro is nie ’n maklike siekte om te hê nie. Moet net nooit moedeloos en hopeloos voel nie. Vat jou siektetoestand dag vir dag. Doen wat jy kan vandag en los die res vir môre. Lag baie en probeer om die lewe te geniet ten spyte van jou pyn.” - Landi West


NÁ 60 JAAR: ‘ONS IS STEEDS SO

Ek was ‘n verpleegster by Kimberleyhospitaal toe ons ontmoet het. Ons het

LIEF VIR MEKAAR SOOS OP DAG EEN’

mekaar by die koshuis en tuine daar ontmoet.” Die egpaar het vyf kinders – drie seuns en twee dogters. “Ons een

Ernest Peter Seeley (85) en Jeanette Seeley (79) sê dit was liefde met die eerste oogopslag toe hulle mekaar jare gelede ontmoet het. Dié egpaar vier vanjaar hulle 61ste huweliksherdenking en sê hulle is vandag nog so lief vir mekaar soos die eerste dag. Ernest is ‘n gebore Kimberliet en Jeanette woon al vir 60 jaar in Kimberley.

dogter is in April 2021 weens kanker oorlede. Sy was 51 jaar oud.” Die twee is met 11 kleinkinders en vier agterkleinkinders geseën. “Ons het op 24 Desember verlede jaar ons 60ste huweliksherdenking saam met al vyf ons kinders en hulle eggenote, al die kleinkinders én agterkleinkinders gevier!”


CALL HEINE RUDMAN AT 082 945 2759 TO OWN YOUR DREAM HOME! Visit them at 37 Jan Van Zyl Street in Monument Heights.


Jeanette vertel wat hulle voel die geheim vir ‘n lang en gelukkige huwelik is. “Jy het geloof, hoop en liefde nodig in ‘n lang en gelukkige huwelik. En wees altyd daar vir mekaar in goeie én in slegte tye.” Die egpaar se raad aan jong paartjies: As ‘n paartjie saam moet julle geloof met God reg wees. Opregte, ware liefde en eerlikheid met mekaar sal jou dra in ‘n gelukkige huwelik.

“Ons is een. Dankie vir die geleentheid om ons ware liefde vir n goeie gelukkige huwelik met julle te kan deel!” –Caria van der Merwe


Kimberliete is hartsmense, warm mense, omgeemense

Ockie Fourie (65), bekende DA-raadslid Gedurende 1993 besluit ek om ’n van Wyk 25, sê hy is lief vir Kimberley

besigheid te begin en dit is ook tydens

oor die mense wat hier woon. Hy

hierdie onstuimige tye wat ek my

beskryf Kimberliete as hartsmense,

genope voel om op politieke gebied

warm mense en omgeemense.

betrokke te raak en mee te werk om ’n verskil te maak en samewerking met

Hy is gebore op 21 Oktober 1955 op die almal te bevorder.” pragtige klein Karoodorpie Victoria-

Ockie is sedert 2007 ’n raadslid van die

Wes en verhuis in 1965 van daar saam

Demokratiese Alliansie en tans

met sy ouers na die plaas Avoco op

wyksraadslid van Wyk 25 wat ‘n groot

Douglas by die samevloeiing van die

gedeelte van Beaconsfield insluit, asook

Vaal-en Rietrivier.

Klisserville, Memorial Road Area, Diamant Park, Ronaldsvlei, Diskobolos en

Ockie het by die Noord-Kaaplandse Tegniese Kollege gematrikuleer en het in Januarie 1977 getrou. Hy het tydens die huwelik twee seuns, Ockie Jr. (48) en Emil (28), ryker geword.

“As ’n tegnies-opgeleide persoon beland ek toe in ’n administratiewe hoedanigheid by die destydse SuidAfrikaanse Spoorweë en Hawens en na 15 jaar van tussen mure vasgevang te wees, bedank ek en betree die private sektor. Vir 18 jaar geniet ek my beroep as konsultant van verskillende maatskappye en deurkruis groot dele van die land.

Alexanderfontein.


Ockie sê een oomblik wat altyd vir hom

Kimberley het weereens hande gevat en ’n

uitstaan, is die verowering van die

konvooi uit die Noorde wat op pad was na

Curriebeker in 1970 teen die magtige

die droogtegeteisterde Carnarvon en

destydse Noord-Transvaal (Blou Bulle)

omgewing is met ope arms buite Kimberley

met al hulle sterre.

ontvang en deur die dorp vergesel tot by Puma Garage waar ’n menigte mense die

“My stem was dae lank daarna op

konvooi ingewag het en water, voer, kos en

verlof, maar ek het op die wolke

wat nog oorhandig is. Ek onthou hoe die

gesweef, want ek het grootgeword in ’n

trane vryelik uit mense se oë gevloei het, ’n

rugby-huis.”

onvergeetlike dag.” “Ek sal graag wil sien dat enigeen wat oor vyf

“Ek vrek oor Kimberley met al sy

jaar Kimberley van ’n afstand af nader alreeds

wispelturige uiterstes van vrek koud tot

van ver af hyskrane op die horison sal sien. ’n

vrek warm en die blote gemak

Ontwikkelende stad met paaie sonder

waarmee ’n mens binne 15 minute

slaggate en ’n behoorlike funksionele

basies van die een punt tot die verste

infrastruktuur.” - Tania Coetzee

punt kan beweeg.”

“Kimberley se mense is hartsmense, warm mense, omgeemense en baie vriendelike mense wat werklik omgee vir mekaar. Kimberley se mense het oop harte, groter as die Oopmyn en dit is al talle kere bewys met die skenking van ’n magdom water wat versend is na die Wes-Kaap in ’n tydperk van ongekende waternood.”

“Tydens die waterkrisisse wat Kimberley ervaar het, het besighede en inwoners deurgedruk, water geskenk, boorgate beskikbaar gestel en mekaar gehelp.


Stokkies sê: ‘Enkellopend en gelukkig’

Baie enkellopendes is op soek na die perfekte een, maar niks weerhou jou daarvan om enkellopend en gelukkig te wees, terwyl jy sukses nastreef tot die tyd aanbreek vir jou om jou perfekte pasmaat te vind nie. Die 30-jarige Ruhan Swanepoel, beter bekend as Stokkies, sê elkeen is verantwoordelik vir sy of haar eie geluk, hetsy enkellopend of nie.

Ruhan is ‘n verkoopspersoon by Stafix en is ook in beheer van die herstelwerkafdeling.

Hy geniet sy werk waar hy baie met ander mense in aanraking moet kom en sê die kommunikasie tussen hom en sy kliënte is vir hom vreeslik belangrik.

“Om elke oggend gesond op te kan staan en te kan werk met mense, wat my passie is, is vir seker genade. Ek wil nog baie bereik en bied, maar ek sien myself as suksesvol en ek glo ek is suksesvol in die doel wat ek in my gemeenskap het.”

Ruhan het hard geval na ‘n lang verhouding met sy eerste liefde wat nie uitgewerk het nie.


“Dit het my lank gevat om aan te beweeg, maar ‘n mens kom reg, jy kom weer oor jou hartseer.

Ek bid elke dag vir die regte een en dat ek sal weet dat sy die regte een is."

Ruhan het vir lank alleen gewoon, maar onlangs het sy ma by hom ingetrek. “Toe ek jonger was, wou ek altyd by my ma bly, maar nou wil my ma by my bly,” lag hy.


Om enkellopend te wees, het

“My familie en vriende weet

voordele en nadele. Ruhan sê hy

Sondae gaan ek kerk toe en bly

het tyd vir sy familie en vriende wat

dan verder net by die huis. Ek

anders is as jy ‘n vrou en kinders

geniet dit om te sing en te lees en

het, want hulle is dan jou prioriteit.

antwoord nie maklik my foon op ‘n

Wanneer die druk van enkellopend

Sondag nie.”

wees wel ‘n bietjie swaar raak, weet Ruhan na wie toe hy kan draai vir

Ruhan se advies aan ander

ondersteuning.

enkellopendes is om jou eie geluk te bepaal en om jou met mense te

Ek het ‘n wonderlike netwerk van

omring wat die beste in jou uitbring.

vriende, sommige familie en ook vriende wat familie geword het.

Om alleen te wees, beteken nie

Hulle is regtig wonderlik en kosbaar

noodwendig jy is alleen nie. Ek wou

vir my.”

op dertig al getroud wees met vier seuns, maar die Vader se planne is

Volgens Ruhan is daar ‘n hele paar

anders vir my.”

voordele daaraan om nog enkellopend te wees, soos hy hoef

Ruhan sien steeds uit daarna om sy

nie aan iemand te verduidelik waar

eie kinders te hê, maar hy weet dit

hy is of waarheen hy op pad is

sal op die regte tyd kom. Nou stort

wanneer hy by vriende wil wees

hy sy liefde uit op sy familie en

nie.”Om enkellopend te wees, maak

vriende se kinders.

van jou ‘n sterk mens. Jy weet hoe om alleen te wees en dit te geniet."

“As ek hulle bel, vra ek eerste hoe gaan dit met die kinders.” “Mense is

Ek geniet dit om tussen mense te

vir my kosbaar en ek wil ‘n verskil

wees en maak maklik vriende, maar

maak in hulle lewens. Dit stel my

ek geniet my 'Stokkies'-tyd ook.”

tevrede en maak my gelukkig.”

Ruhan vertel hy hou daarvan om Sondae te rus vir die week wat voorlê.

- Meryke Bekker


Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448


Liefde seëvier in Covid-tyd

Die pandemie het almal se planne omgekrap, maar sekere paartjies het besluit om steeds voort te gaan met hulle spesiale dag. Vier paartjies het vir ons hulle spesiale foto's gestuur! Kyk net hoe pragtig!

Alex en Kimberly Schaaf het op 5 Desember 2020 by 'n vriend se huis getrou. Daar was net 20 gaste wat die troue bygewoon het.

Ryan en Geraldine Vermeulen het op 6 Maart 2021 by Kalahari Lodge getrou. Altesaam 50 gaste het die troue bygewoon.


Liefde seëvier in Covid-tyd

Herman en Elri Scholtz het op 8 Januarie 2021 by Sweetfontein Boutique farm getrou. Net 20 gaste was na die troue genooi.

Llian en Antoinette van den Berg het op 6 Junie 2020 by hulle huis getrou. Net 56 gaste was by die troue.


Kimberley – die stad wat saamstaan teen geweld

Met die plundering wat oor die

Die groep het hulle tyd opgeoffer en

afgelope maand in dele van Suid-

bymekaargekom om seker te maak

Afrika plaasgevind het, het

niemand van die stad slaag daarin

Kimberley soos een man

om die stad te plunder en te

saamgestaan om die stad te

vandaliseer nie.

beskerm.

Hulle het die wêreld gewys wat kan gedoen word wanneer ‘n

Stede het deurgeloop onder

gemeenskap hande vat en opstaan

skade, mense het geveg vir hulle

vir dit wat reg is.

lewens en dorpe het tot stilstand

Baie het die groep mense geprys en

gekom. Maar, gemeenskapslede

bedank vir dit wat hulle vir die stad

van Kimberley het besluit om hulle

beteken en gedoen het. - Elbeth

voet neer te sit en “nee” te sê vir

Marais.

geweld.

Kimberliete se harte was warm toe ‘n groep mense die koue aande aandurf om die veiligheid van inwoners en eiendomme te verseker.


My opinie

Rassie Erasmus, direkteur van

geleer jy maak nie verskonings nie, jy vat jou pak soos ’n man.

Suid-Afrikaanse rugby, het vir ’n opskudding in wêreldrugby gesorg toe hy in ’n uurlange videogreep die eensydige beslissings van die skeidsregter, Nic Barry, in verlede naweek se eerste toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus soos derms uitgeryg het. Ek moet erken Rassie het meer as ’n punt beet.

Met daardie rugbykultuur ingeëts in my groen are moet ek ook noem dat Rassie of selfs Jacques Nienaber (die huidige Springbokafrigter) geen nar is as dit kom by die tegniese vaardigheid wat dit verg om ’n Bokspan af te rig nie, wat nog te sê ’n wêreldkampioenspan. Saterdag se fiasko van Barry was ’n tipiese

Die Leeus was bo verwagting met 22-17 baas, maar hoe dan anders met ’n bietjie Franse sjarme om die aalwynbitter Gatland se dag op te helder?

manier hoe jy nie die fluitjie moet misbruik nie en of jy nou van Siya Kolisi hou of nie, Saterdag was ’n sprekende voorbeeld hoe jy nie die wêreldbekerkaptein minag nie en laaste maar nie die minste nie,

Eie aan Erasmus se karakter was die volgende haas uit die hoed te wagte, maar het die nuwe streek alle verwagtinge oortref.

Steeds half verwilderd oor die uitkoms was ek nie seker hoe om oor Barry se beslissings te wroeg nie, maar met groen bloed wat van kindsbeen af deur my are vloei, sou ek nooit die ref blameer nie. As tjokkertjie word jy vroeg

Saterdag was ook ’n voorbeeld van hoe jy nie jou skeidsregtertoekoms wil beëindig nie.

Barry het my baie laat dink aan die lelike meisie met te veel sproete wat alles in haar vermoë sou doen om ’n maatjie te kry, al sou dit beteken dat sy by die meeste gewone kinders in onguns verval.


Later in haar vormingsjare sal dit

Twee dinge, nee drie argumente is

haar lelik in die gat byt.

egter nie verder ter sprake nie.

Die ding van Saterdag wat my

Een, ons moet die Leeus ’n

seker die meeste ontstel, is die

rugbyles komende Saterdag leer.

arrogansie waarmee die Leeus te

Twee, Gatland kort iemand wat

koop loop oor hoe hulle kwansuis

hom op sy plek sit en mag dit Faf

die Bokke op hulle plek gesit het

of Cheslin wees wat daarin slaag

of soos die media dit stel, uitoorlê

en laastens Barry se dae as

het.

skeidsregter is sekerlik getel.

Nou elkeen sou seker kon

Beslis in die land. Geniet jou

argumenteer dat die Leeus nes

aftrede. - Rudi Ferreira

Erasmus ook 26 videogrepe kon uithaal wat ook in die Bokke se

Kyk Rassie se video hier:

guns getel het, maar dit laat jou

https://youtu.be/epFrwtfXF64

steeds by die vraag hoekom die skeidsregter die reëls so verkeerd kon interpreteer. Wel, in hierdie land is rugby ’n geloof en as jy oor jou geloof voel

𝘴𝘶𝘱𝘱𝘰𝘳𝘵𝘦𝘳𝘴

soos die meeste Bok-

oor rugby voel, dan moet iemand ontslae raak van die olifant in die vertrek.

Die uitsprake gaan dalk vir Erasmus in die sop laat beland, maar my opinie is dat hy die regte ding gedoen het. Toetsrugby is nie bulletjierugby nie en ’n arrogante boelie moet nie sy verwaandheid met sukses verwar nie.


Remembering our loved ones we lost

Dirk Johannes Esterhuizen

Fanie Louwrens

Hannatjie Conradie

17/08/1960 – 20/07/2021

27/4/1952 - 19/08/2020.

13/01/1927 – 1/06/2021

Not in our arms, but

always in our hearts

Johnny Leipers Griqua

Maria Magdalena Esterhuizen

12/02/1950 – 09/07/2021

8/5/1962 – 14/07/2021

Theuns Potgieter

Nazley de Vos

5/02/1947 - 10/11/2020

4/09/1974 - 8/04/2021

Derick Doman 17/02/1969 - 26/07/2021

Send pictures of your loved ones who passed away, to

kimberley@onlinecosa.co.za


Dawie, Kimberley se slangvanger

Die 40-jarige Dawie Griesel is eintlik ‘n

Dawie sê hy is mal oor slange en vind dit

hartseer wanneer mense ‘n bruin huisslang nutsman, maar is ook bekend daarvoor dat hy slange in mense se huise en

vermoor. “Bruin huisslange kom die meeste

tuine kom verwyder. Dawie vertel

voor en is regtig skadeloos.”

hoekom dit belangrik is om liewer ‘n Mense moet meer inligting oor slange kry en slang te laat verwyder as om hom dood te maak.

hulself opvoed. “As mense meer weet oor slange, en slange kan uitken, glo ek minder

“As ons al die slange uitwis, gaan ons

mense sal slange doodmaak.”

met ander plae soos muise en rotte sit.” Daarom sê Dawie is dit belangrik dat jy

Alle slange wat deur Dawie verwyder word,

‘n veilige afstand van die slang af hou,

word weer in die natuur vrygelaat, soos deur

maar steeds ‘n oog op hom het, terwyl

Natuurbewaring voorgeskryf. Verder vang

Dawie die slange verniet, maar sê donasies vir jy vir Dawie of enige ander persoon wat geregistreer is om slange te vang, bel.

hul tyd en petrol is welkom.

“‘n Slang beweeg rond en raak gou weg, dit maak dit dan gevaarlik en

Dawie se liefde vir slange kom al vanaf ‘n jong

moeilik vir ons om hom te vang.”

ouderdom.


“Solank as wat ek kan onthou, hou ek al van slange.” Dawie vertel nog voor hy die kursus gedoen het om slange te vang, het hy reeds pofadders met sy hande gevang. “Na die kursus het ek besef wat eintlik skeef kon loop en hoe gevaarlik dit eintlik is.”

Dawie het ‘n paar jaar gelede nuusopslae gemaak toe hy ‘n spoegkobra uit ‘n huis in Kimberley verwyder het. Hy het die voorval as ‘n een-uit-‘n-miljoen belewenis beskryf. Dawie sê hy verstaan as ‘n mens ‘n slang in ‘n gevaarlike situasie doodmaak, maar andersins moet mense hom bel en hy sal die slang gratis uit jou pad uit verwyder. - Meryke Bekker.


Kikker jou kombuis in ’n japtrap op

Die een vertrek in jou huis waarop jy

Almal het ‘n verskillende prentjie van hoe hulle

sekerlik die trotsste moet wees, is jou

kombuis moet lyk. Modes verander oornag

kombuis. Die kombuis is die hart van die huis, waar daar koffie gedrink en gekuier word. Waar die varsgebakte brood op sy lekkerste ruik. Maar hoe kan jy dié vertrek bietjie opkikker?

en dit kan moeilik wees om by te bly. Morné sê die glansborde is deesdae in die mode. “Mense moet onthou, mens kan ‘n kombuis baie modern maak wat jou nie ‘n arm en ‘n been gaan kos nie.”

Morné Smith (36), timmerman, pa vir sy twee kinders en man vir sy vrou, lewe sy passie vir houtwerk al vir die afgelope 18 jaar uit. Wanneer hy nie houtwerk doen nie, doen hy ook konstruksiewerk.

Van hout kan jy Morné niks vertel nie. Volgens hom is soliede hout die beste om vir kombuiskaste te gebruik. “Dis die sterkste, maar ook baie duur. Deesdae gebruik die mense pershout en

𝘴𝘶𝘱𝘢𝘸𝘰𝘰𝘥.

Wanneer jy jou kombuis wil opknap, is daar verskeie dinge wat jy eers moet oorweeg. Hoe weet jy waar om te begin?

Laasgenoemde een is die beter een, maar altwee moet wegbly van water af.”


Wanneer alles dan klaar mooi oorgedoen is, stop die werk nie dadelik nie. Net soos enigiets anders moet jy die materiaal van die kaste beskerm.

“Moenie dat jou kaste direk op die grond staan nie. Sit dit op plastiekpote en sit vloerlyste voor om die pote weg te steek. Mens kry baie mooi pote en wanneer daar nie vloerlyste is nie, maak dit makliker skoon en water kan nie die kaste beskadig nie.

Hou water so ver weg as wat jy kan.” - Elbeth Marais


Andrew deel hulle gesin se sleutel tot ’n hegte band

“As dit maklik was, het almal dit gedoen.

ontmoet by die Taberna Dei-kerk. Gerda

Dis nie altyd maklik nie, maar dis

was deel van die musiekspan toe Andrew

moontlik.” Hierdie woorde is vir Andrew

by die kerk aangesluit het.

Helena ‘n groot motivering. Hy deel sy gesin se sleutel tot ‘n hegte band.

“Toe ek die diens die eerste keer bywoon, het sy ‘n liedjie gesing en dit het my knieë

Andrew is ‘n kerkbestuurder by Taberna Dei-kerk en sy vrou, Gerda, werk al vir 32 jaar lank by Transnet as ‘n senior administratiewe beampte. Die paartjie het twee dogters. Minke, die oudste, is ‘n dieetkundige in Bloemfontein. Sy het

lam gemaak.” Andrew het na Gerda uitgereik en gevra vir die woorde van die liedjie en die twee het so begin gesels. Vandag is die paartjie reeds 26 jaar getroud.

onlangs getrou en haar man, Gidion, doen data-analisering. Die jongste,

“Ons is vir seker ‘n gesin wat na aan

Ankia, is ‘n derdejaarstudent aan die

mekaar is, ons het waarde daaraan om

Bloemfontein-universiteit.

saam met mekaar tyd te spandeer.” Andrew vertel sy gesin doen die “saam”-

Andrew vertel hy en Gerda het

ding.


“Ons oefen saam, ons eet saam, ons sal

“Die kinders moes ook leer om dieper te

saam Bybel lees, saam die Here aanbid,

praat op ‘n meer volwasse vlak toe hulle

saam speletjies speel. Elkeen het maar

jonger was en ons het hierdie platform

sy eie dinge wat hy of sy wil doen en

vir hulle geskep.”

daar is ruimte vir dit ook.”

Andrew se raad aan ander gesinne wat “Toe die kinders jonger was, het ons ‘n aand in die week ‘n familie-aand gehad. Daai aand het ons doelbewus gekommunikeer en onsself geniet. Ons het kompetisies gehou, ingekleur, speletjies gespeel. Dit het weereens

graag ‘n hegter band met mekaar wil vorm, is om tyd saam met mekaar te spandeer, maar so ook om vir elkeen hulle eie tyd ook te gun en mekaar te ondersteun.

bygedra tot die waarde wat ons koppel aan tyd.”

“‘n Mens moet nederig wees. Ons het nie ‘n perfekte gesin nie, ons het

Andrew vertel daar is platforms geskep

natuurlik ons verskille, maar ons maak

om gevoelens uit te praat, waar almal

tyd vir mekaar en vir die ongemaklike

rustig raak en hulle dit op die beste

goed. Waardeer mekaar en sien die

manier moontlik hanteer het.

mooi in mekaar.”


Andrew sê om ‘n hegte gesin bymekaar te hou, is om te sê: “Outjies, nou is dit lekker familie-tyd.”

Andrew sê hy bedoel nie alles moet saam gedoen word nie, maar deur dinge saam te doen, vorm jy ‘n hegte band.

“Ons sleutel tot sukses is vir seker die Here, ons stel Hom eerste.” Andrew vertel sy kinders is nie geleer om te doen wat hulle as ouers sê nie, maar eerder om te doen wat hulle as ouers doen. “Die beste manier wat ‘n kind leer, is om dit te sien. Die sleutel tot sukses is om ‘n voorbeeld te wees vir jou kinders.” - Meryke Bekker.


Wiskunde – geen probleem te groot vir Daniel nie

Wiskunde het meeste van ons

In Graad 9 het hy weer gekwalifiseer

opdraande gegee op skool, maar vir die

om na Indonesië te gaan, maar as

16-jarige Daniel Goncalves, graad 10-

gevolg van Covid-19 is daardie

leerling by St. Patricks’s CBD Kimberley,

kompetisie uitgestel.

kan jy niks vertel van syfers en somme nie.

Daniel berei nou voor om aan die einde van Julie aanlyn aan die Indonesiese

Dandre, Daniel se ma, vertel hulle het

internasionale wiskundekompetisie deel

altyd geweet Daniel het ‘n aanleg vir

te neem. Die kompetisie gaan by Jim

wiskunde. “Alhoewel ons al voor skool

Fouche in Bloemfontein gehou word.

gesien het hy het ‘n talent om wiskunde

Dandre vertel alhoewel dit aanlyn gehou

te doen, het hy werklik in graad 4 begin

word, is dit baie streng. Daar is talle

uitblink.”

kameras wat op die deelnemers gerig word om seker te maak niemand is

Sy vertel in graad 4 het Daniel

oneerlik nie.

dagkampe vir wiskunde begin bywoon en hy het werklik uitgestaan. Soos

Soos met enige ander sport sit hy ure

ander ouers se kinders presteer in sport,

se oefening in. Die internasionale

het Daniel wiskunde sy “sport” gemaak

wiskundekompetisie gee wel vir hulle ‘n

en die ekstra moeite ingesit om op sy

rooster waarby hulle moet hou. Dit

beste te presteer.

wissel van weeklange kursusse in Bloemfontein tot ure se somme

“Daniel het daarna ekstra verrykende

uitwerk.

wiskundeklasse by ‘n vrou hier in Kimberley gedoen. Hy het ook

Daniel beplan om na skool

deurlopend aan olimpiades

𝘌𝘯𝘨𝘪𝘯𝘦𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨 studeer.

𝘙𝘰𝘣𝘰𝘵𝘪𝘤

deelgeneem.” “Hy kry definitief sy talent van sy pa af. In graad 7 het hy gekwalifiseer en die

Ons is so ongelooflik trots op hom.”

geleentheid gekry om na Hong Kong te reis om daar aan ‘n wiskundekompetisie deel te neem.

- Elbeth Marais.


The first year with your new puppy or kitten

The first year of your puppy or kitten’s

Show your puppy where to eliminate

life will be filled with new adventures

outside and your kitten where it’s litter

every day.

box is. Give them a chance to go there every few hours, especially after eating,

It is important to realise that it will take a

drinking, playing and napping. Take the

while for your pet to completely

time to interact with your pet. This will

decompress and become comfortable.

solidify a bond that will last a lifetime.

Don’t be alarmed if your new pet is shy

Your puppy and kitten should be

when it first comes home. Those first

supervised at ALL times!

few days at home are the most important.

It is important to teach your pet basic life skills so that they are able to cope in

Ensure that all family members interact

their environment. The sooner they

with the new puppy or kitten in a calm

learn these skills, the better for

and gentle manner. Make sure your pet

everyone.

has a safe place to retreat to, like a bed with lots of soft bedding and toys.

New things can be scary in the beginning. Be sure to introduce your

Puppies and kittens want to feel secure.

pet to new sights, new people and new things slowly.


Teach your pet to be okay with being

Your dog or cat needs regular doctor’s visits

handled. This is very important for many

to maintain optimal health. Together, you and

different reasons, one being that it makes

your veterinarian can provide them with the

vet visits easier and less stressful! Make

best care so that they can live a long and

sure to touch the ears, eyes, teeth and

happy life. Your veterinary healthcare team is

gums, legs, feet and the tail.

your best source of information when it comes to your new pet.

A big part of having a well-balanced pet is teaching them the ability to remain calm

Vaccinations play a critical role in your pet’s

and to keep themselves busy. Make sure

health throughout its entire life. It provides

that your pet has some quiet time every

protection against various life-threatening

day after playtime or exercise. Settle your

diseases. For your new puppy’s fist

puppy or kitten in a quiet area or crate

vaccination and vet visit it should be 6 weeks

with a chew, catnip toy or treat dispensing

old, for your kitten, the first vaccination is at 8

toy.

weeks.

To prevent your dog from learning any

During your first vet visit, your puppy or kitten

bad habits, it is advised that it is

will be examined thoroughly, from nose to

supervised from day one. Teach your dog

tail, for any abnormalities. If your pet is

where the right place is “to go” by taking

healthy, the veterinarian will administer the

him or her to the desired area frequently

vaccination.

and letting your pet sniff around. Immediately.

Let your pets out when they start sniffing and looking for a “spot”! When your pets do the right thing and “goes” where they are supposed to, be sure to reward them for their good behaviour with a treat and loads of positive reinforcement. Make sure to do this immediately so that they associate the praise with the action.


TEAM EDITOR

ADVERTISING

Tania Coetzee

071 86 7200 or 076 163 3746

EDITORIAL TEAM

CONTACT

Caria van der Merwe,

kimberley@onlinecosa.co.za

Elbeth Marais Meryke Bekker

PUBLISHED BY

Lelanie Swanepoel Dottry Media (Pty) Ltd SUB-EDITOR Una Engelbrecht

ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Kimberley Online Co. 30 Julie 2021 by Dottry Media - Issuu