BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
KIMBERLEY online co.
Petra Els gesels oor
besigheid en familie
BRIEF VAN DIE REDAKTEUR My week begin op ’n Vrydag en
Die mooi ding van die lewe is, jy
eindig op ’n Donderdagaand
kan altyd weer die stukkies
wanneer die nuwe koerant wat
bymekaarmaak en oor begin. Daar
Vrydae uitgegee word, klaar
is altyd hoop en altyd ’n nuwe kans.
geproeflees is. Vrydae begin ons
Ja, soms kan mens nie weer die
weer aan die volgende week se
lewe hê wat jy eers gehad het nie.
uitgawe werk. Elke week begin ek
Sekere dinge kan nooit weer
met die mooiste voornemens en
dieselfde wees nie, maar jy kan
beplanning, maar soos die lewe
altyd die stukke optel en oor begin.
mos maar is, loop dinge nooit
En wie weet? Dalk is dit dié keer
soos ek beplan nie en hol ons
nog beter as wat dit voorheen was.
Donderdagaande nog lekker rond om alles gedoen en gereed te kry.
Geniet hierdie week se uitgawe en lekker lees.
Ek dink almal sukkel met dieselfde situasie in hulle lewens. Jy beplan al hierdie mooi dinge, hoe jou lewe gaan wees, wat jy gaan doen en nie gaan doen nie. Maar dan gebeur die lewe en niks gaan ooit soos mens beplan nie. Die lewe het ’n snaakse manier om jou lekker onkant te vang. Die hond byt die kat en dié moet veearts toe, jou kind raak dalk siek, die petrol in jou motor raak op en jy het net eenvoudig nie geld nie. Of soos in my geval, ’n foon waarop jou hele lewe en werk is, breek.
Petra Els, mededingend maar familie-georiënteerd
Petra Els (59), ’n donkerkopvrou met ’n
groei. Arista is met Harion getroud, hy is
aansteeklike lag, sê wanneer jy as vrou in ’n
’n persoonlike afrigter en besit sy eie
mans-gedomineerde bedryf werk, moet jy
gym, en sy is ook die mamma van die
straight forward wees en nie draaie loop nie
pragtigste nege maande oue seuntjie.
.
So ek is 'n trotse ouma! Sy werk tans by
Petra het een seun en drie dogters. Sy lag
Trevor’s se Spar-tak, maar haar passie is
en sê soms kom haar seun tweede as dit
om te teach. Sy het nege jaar oorsee
by die vroue in die familie kom. “Ons gesin
onderwys gegee en wil graag volgende
is baie kompeterend. Ons is opdringerig,
jaar terugkeer na haar passie en haar eie
maar op ’n sagte manier, met die beste
tuisskool oopmaak. Michael, my seun, is
intensies.”
betrokke in die besigheid en doen kliëntediens. Hy is verloof aan die
“Niks is meer belangrik as my familie nie! Ek
pragtige Micayla Marais, ’n baie
het vier kinders. Renchia my oudste wat
talentvolle grimeerkunstenaar en
getroud is met Theuns, hy is 'n equipment
fotograaf. Hulle trou volgende jaar April.
engineer. Hulle het onlangs van Saldanhabaai na Kimberley verhuis om te help met die besigheid wat so uit sy nate
Dan my jongste Michelle, wat ’n graad het in hoër onderwys, maar wat ook haar voete stewig in
die korporatiewe wêreld het. Sy woon tans in Bloemfontein. Hoe bevoorreg is
sal hulle ook na jou kliënte kyk.” Sy glo ook harde werk is net ’n bonus.
ek nie om hulle almal so naby my te hê!” Petra is die eienaar van twee Trevor’s Wheel and Tyres in Kimberley. Sy het ook verlede jaar ’n derde tak van Trevor’s in Bloemhof oopgemaak. Tans het sy ook ’n mag herstelbesigheid wat sy oopgemaak het.
“Iemand het een keer vir my gesê dit gaan goed omdat jy geseënd is, harde werk is net ’n bonus. Ek gaan nie by my huis uit in die oggend as ek nie op my knieë was nie. Ek bid nie vir my besigheid nie, want dit is in elk geval nie myne nie, dit is die Here s’n. Ek bid vir my werkers
“Wanneer jy in ’n mans-gedomineerde bedryf werk, moet jy weet waaroor jy praat. Moenie van die onderwerp afdwaal nie. Praat reguit en eerlik. Dit boesem vertroue by ’n ander persoon in, of dit nou ’n kliënt of ’n verskaffer is. As jy ’n probleem of ’n moeilike kliënt het, sorteer dit onmiddellik uit, moenie wag nie. Kies ook jou konflik en besluit wat jy bereid is om aan te vat ”
Petra vertel toe sy in 2018 die besigheid by haar eks-man uitgekoop het, was daar onsekerheid oor ’n vrou wat in dié bedryf agterbly, maar haar besigheid het net al hoe sterker geword. “Dit is omdat ek rock solid werknemers het. Ja, die eienaar beheer die geld, maar sonder jou werkers, is daar nie geld om te beheer nie. Ek glo wat jy saai, sal jy maai. Dit gaan ook oor respek vir jouself en jou kliënte. As jy na jou werkers kyk,
en hulle families, vir my kinders en my familie. Ek bid dat die hande wat aan gereedskap vat om aan mense se voertuie te werk, geseënd sal wees. Solank as wat Hy die besigheid in sy hande hou, sal dit goed gaan.”
Petra sê die grootste probleme het
hoekom sal jy hom nie vertrou nie? Dit is
gewoonlik die eenvoudigste oplossings
gewoonlik wanneer jou gemaksone gedruk
en dat jy die vermoë in jou het om dit
word, wanneer talent en kreatiwiteit na vore
te hanteer.
kom. In ’n kritieke tyd kom daar goed in jou na vore wat jy nie eers geweet het daar is
“Moenie jouself met ’n man in die
nie.
besigheidswêreld vergelyk nie. Hoekom wil ons? Ons is nie minderwaardig nie.
“Nie alles gaan oor werk nie en vind ek om
Watter beroep jy ook al het of wil hê,
balans en myself gefokus te hou dit
leer die game, maak seker jy weet
belangrik is om gesond en fiks te bly. Ek
waarvan jy praat en wat jy doen. God
oefen elke oggend saam met ’n
geen jou die vermoë om te weet wat
persoonlike afrigter, Jamé Hansen, en glo
om te doen.
my, sy roer my! My passie vir ontspanning is hiking trails. So het ek en my sus al die El
“Moet ook nie alles self doen nie. As jy
Camino in Spanje gaan stap en ook
jou werknemer reg opgelei het,
verskeie ander staptogte.
“En dan natuurlik my ander regterhand behalwe my seun Michael, is Edward du Plessis, wat die Vader presies op die regte tyd vir my in die besigheid gebring het. Sonder hom sou die besigheid nie gewees het waar ons tans is nie. ’n Besonderse jong man wat ’n merkwaardige impak op die besigheid het.
“Om dinamies as vrou te wees, kan jy net “operate” as jy optree met dit wat God in jou ge“install” het. Wanneer ons swak is, kom die ware sterkte in jou na vore. Alle Eer aan my Vader.”
Dawie van der Schyff gee raad
oor krulhare
Waar begin ’n mens? Hoe tem ‘n mens
keer was, een keer net opknapper
jou bos krulle? Oor jare se ondervinding
aanwend en dan weer die derde keer
het ek gesien en geleer die persoon wat
met ’n verhelderende- (clarifying)
weet hoe om met krulhare te werk, is
sjampoe was om die opbou van
die persoon wat self ’n lekker bos krulle
produkte te voorkom.
het! Hier is ’n paar wenke om jou krulle
As jou hare te droog voorkom, is dit
te hanteer.
’n teken dat jy dit minder gereeld moet was.
Moenie karring aan jou krulle nie.
Was jou hare eerder met koue
Krulle soek net vog (geen proteïene
water in plaas van warm water. Dit
nie).
sal jou krulle meer gedefinieerd laat
Kry ’n goeie opknapper.
en kroes (frizziness) voorkom.
Gebruik ’n groottand kam.
Gebruik eers ‘n opknapper
Moenie te veel hitte gebruik nie
(conditioner) op jou hare voordat jy
(winddroog maak is amper te veel).
dit was.
Krulhare moet een tot drie keer per
Gebruik gereeld ’n behandeling wat
week gewas word. Jy kan ook een
vogtigheid in jou hare terugsit.
Gebruik ’n handdoek van mikrovesel om jou hare mee af te droog. Kam jou krulle van onder af uit. Gebruik ook stileringsprodukte wat jou hare bevogtig en jou krulle definieer.
Hier verduidelik Carli, een van Dawie se kliënte, hoe Dawie se raad haar help.
Met krulle is dit elke dag ’n raaisel. Wat ek agtergekom het, is dat die volgende vir my werk: Wanneer ek hare was, gebruik ek ’n klein bietjie sjampoe waarmee ek slegs my kopvel was.
Daarna spoel ek af en sit ’n klomp opknapper aan van die haarwortels tot by die punte. Na so ’n rukkie spoel ek als af en sit dan weer so 10 ml opknapper op my hare, scrunch dit en dan is ek reg om te gaan! Winddroog (air dry) is my beste vriend, maar die weer speel soms ’n baie sterk rol in hoe mooi my hare krul. Ek besit nie ’n borsel nie en kam slegs my hare met my vingers in die stort.
Carli
Huldeblyk aan Cobus Els
Inwoners van Kimberley is in rou
lewensmaat, Samantha Ellison, sy
na die afsterwe van die geliefde en
dogter, Caitlyn dA Aparecida, sy
bekende Cobus Els wat
broer en beide sy ouers.
Sondagoggend 22 Augustus 2021 aan hartversaking oorlede is.
Sy been is verlede jaar geamputeer as gevolg van swak
Cobus (47) was die eienaar van
bloedtoevoer. Die pyn het vir hom
Tyres360 in Kimberley. Hy is in
ondraaglik geraak en die dokters
Bloemfontein gebore en het ook
het besluit dat dit beter is om sy
daar grootgeword. Hy het in 2003
been te amputeer.
na Kimberley verhuis. Hy het eers by Glassfit gewerk en was mede-
Kimberley Online Co. wil graag ons
eienaar van Trevor’s Wheel and
innige meegevoel aan Cobus Els
Tyre. Hy het Tyre360 twee en ’n
se familie, vriende en almal wat
halfjaar gelede oopgemaak.
hom geken het, uitspreek. Mag julle trane afgevee word en mag
Hy word oorleef deur sy
julle vertroosting vind.
DADELHAPPIES Heerlik soet en maklik om te maak. ’n Gunsteling by almal. Bestanddele:
·1 koppie suiker ·1 koppie botter ·¼ koppie melk ·1 eier ·1 pak dadels ·1½ pak Mariebeskuitjies ·knippie sout
Roer gebreekte beskuitjies in die mengsel. Bestrooi die bodem van ‘n 18×18 cm bak met klapper en skep mengsel daarop en druk goed vas. Strooi klapper bo-oor. Verkoel in yskas en sny in blokkies. Vir balletjies kan beslag in balletjies gevorm en dan in klapper gerol
Metode:
word.
Smelt botter en suiker in ’n medium grootte kastrol oor matige hitte.
Lewer ±24 balletjies / 18 blokkies
Roer dadels daarby en laat kook.
afhangende van grootte.
Klits eier, melk en sout saam. Roer eiermengsel by dadelmengsel.
Resep ingestuur deur Chanel van Wyk.
Klik hier vir nog resepte
Broer en suster se talente saam is ‘n suksesresep
Ezelle Venter en haar broer Wihan
haar gesëen met bestuursvermoë en
Bosman is beide geseën met talente
innovasie. Saam is die broer en suster se
waarvan die een se talente soos ‘n
talente die perfekte resep vir ‘n
legkaart by die ander een s’n inpas.
suksesvolle besigheid.
Ezelle vertel Wihan het in 2011 die
Ezelle besit ook twee ander maatskappye
besigheid House of Flowers begin.
wat deel vorm van House of Flowers. “House of Advice, wat advies oor
Wihan is die stigter en hartklop van
finansiële en versekeringsprodukte, regs-
House of Flowers en hy is ongelooflik
en arbeidsaangeleenthede bied en House
talentvol en kreatief.”
of Assistants, wat enige administratiewe dienste lewer aan privaat en korporatiewe
Ezelle het verlede jaar die besigheid oorgeneem en sê die liewe Vader het
kliënte.
Die kliënt het dus altyd ‘n toegewyde assistent.” Verder is Ezelle ook die besturende direkteur van FinSide Financial Solutions wat ‘n finansiële diensteverskaffer is.
blomme en om hul kliënte se tevrede gesigte te sien wanneer hulle ‘n ruiker ontvang. “Ons raak opgewonde oor elke liewe bestelling of funkskie, want elkeen is uniek op sy eie manier. Die spesiaalste en ook moeilikste funksie was seker die
Wihan het in 2009, as ‘n guns vir een van
ruikers vir ons pa se begrafnis.”
die begrafnisondernemers op die dorp, begin blomme maak in sy vrye tyd. Die blomme-by het hom behoorlik gesteek en hy het permanent begin blomme rangskik. In 2011 het hy amptelik House of Flowers in Kimberley oopgemaak.
“Ons is ‘n klein, maar dinamiese span van vyf werkers. Ons is bevoorreg om baie lojale en toegewyde werkers te hê wat deel van ons familie geword het en bydra tot ons sukses.” The House of Flowers se besigste dae is natuurlik op Moedersdag
“Vir albei my en my broer is dit ‘n passie. Ons liewe Vader het hom geseën met kunstigheid en kreatiwiteit en vir my met
en Valentynsdag. “Die afgelope paar jaar bederf ons kliënte definitief hulle moeders meer op Moedersdag.”
bestuursvermoë en innovasie,” sê Ezelle. Ezelle sê: “Vrouemaand is ‘n geleentheid Een van House of Flowers se grootste uitdagings is om vars en spesifieke blomme in Kimberley te kry, aangesien die winkel ver van die verskaffers af is. House
om die belangrike rol wat vroue in ons samelewing speel, te onthou, hulle te bemagtig en ook om elke liewe vrou se prestasies te vier.”
of Flowers is verantwoordelik vir talle blommerangskikkings in Kimberley.
As Ezelle dink aan ‘n sterk vrou, is dit definitief hulle ma.
“Funksies, bouquets, kisruikers, geskenkpakkies, spesiale geleenthede – droom dit en ons maak dit.”
Ezelle sê die lekkerste gedeelte van hierdie besigheid is die reuk van die
Foto's op volgende blad!
Blomme deur House of Flowers
Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448
Vegkuns vir ’n goeie doel
Ryan Clarke (36) ’n meester in boks,
Alhoewel hy reeds vir 15 jaar in die
skopboks, Brazilian Jujitsu, MMA en
gesondheidsbedryf is, het hy eers drie
mediese en sportvoeding gebruik sy
en ’n half jaar gelede sy gym begin.
beroep vir ’n baie goeie doel.
Ryan het twee afrigters, waarvan een sy broer, Evan Clarke (35) is.
Nie net leer hy vroue hoe om hulleself te beskerm nie, hy neem ook
As ’n diabeet vir meer as 23 jaar, was
minderbevoorregte kinders by sy gym
sy gesondheid bitter sleg. Hy het
in en leer hulle van vegkuns.
begin oefen en dit het hom gehelp
Sodoende bly hulle uit die strate en
om gefokus te wees, beheer oor sy
uit die moeilikheid uit.
lewe te kry en hom gedissiplineerd te hou. Van daar af is hy gesond en kan
Hy was eers vir vyf jaar ’n dosent by
sy lewe geniet.
die FET-kollege en is ook ’n geregistreerde IT-spesialis, sowel as ’n
Liggaamsbou en ander oefeninge
mediese en sportverpleegkundige.
word ook vir mense wat wil aansluit,
Die gym is egter nou sy voltydse
aangebied.
werk.
Die gym is ook nie net ’n gewone
nie. Gaan altyd saam met iemand
gym of plek waar jy vegkuns kan leer
wat jy werklik vertrou.
nie. Dit is ’n nie-winsgewende gym
As iets gebeur, byt, krap, skop en
wat meestal van donasies afhanklik is.
veg vir jou lewe. Iemand wat
Hulle bied selfverdedigingklasse aan
terugbaklei, kan ’n aanvaller
en het verlede Vrydag vir
afskrik.
Vrouemaand ’n gratis
As iemand jou met ’n mes nader,
selfverdedigingklas aangebied ter
gee jou foon of beursie sonder
ondersteuning van slagoffers van
om te twyfel. Dit is nie jou lewe
geslagsgeweld.
werd nie. Angstigheid kan jou aanvaller
Hulle het ook ’n Bike Run met
ook angstig maak en hom of
dieselfde doel in Ritchie aangebied en
haar dalk aanmoedig om
werk saam met die regering en die
gewelddadig te word, so
polisie vir hierdie doel. Daar is ook ten
probeer kalm bly.
alle tye ’n persoon by die gym beskikbaar vir vroue of kinders wat
As jy enige donasie wil maak of op
nodig het om met iemand te praat.
enige manier wil help, skakel vir Ryan by 071 126 3072.
Hier gee Ryan raad oor hoe vroue hulleself kan beskerm indien hulle
Kyk na 'n oefensessie hier:
aangeval word:
https://youtu.be/MP0-Du30fXw
Bly kalm. As jy paniekerig raak, kan jy nie dink nie. Lig iemand vooraf in waarheen jy op pad is en as jy na ’n tweede plek gaan, lig ook iemand in. Dra pepersproei. Dit is die vinnigste en maklikste manier om ’n aanvaller in sy spore te stop. Probeer om nie alleen uit te gaan
Dakota Lee - A rising star
Kimberley teen secures 4 international callbacks Dakota Lee is a 13 year old dancer,
talented artists from South Africa
singer and aspiring actress from the
were however afforded the
Diamond City, Kimberley.
opportunity to show-case their talents to international agents in
Dakota was selected to represent
Orlando, Florida, via a virtual
South Africa at the IMTA
showcase, produced by her talent
(International Model and Talent
agency, 33&Me. The young rising star
Association in America) in July this
secured four international callbacks
year.
from: John DeGrazio & Jacqueline
Due to travel restrictions as a
Kirkpatrick, Watersound
consequence of the current Covid-19
Entertainment, NY
pandemic, she was unable to travel to
Patrick Baca Casting by Patrick
the States this year. She and other
Baca, CSA, LA
MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.
MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,
CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie
Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading
Debra Lynn Findon, Discover
songwriter and producer Gino Lee from
Management, LA
River Road Records, Port Elizabeth, Tsholo
David Vando, New York Film
Phiri, presenter of the Expresso Morning
Academy, NY
Show SABC 3, Cape Town based dancer and choreographer, Nathan Muller and
Her Johannesburg based agent is set
IMTA South Africa acting coach Tsietsi
to liaise with these international
Tsi-vo Morobi, to name a few.
agents in the coming weeks. Dakota, with a natural love of all things
The young entertainer continues to work
performing arts, is determined to
hard at her craft while she waits for the
make her mark in the entertainment
world to heal so that she can touch down
industry. She has worked with and
on American soil in 2022. She spends
taken guidance from leading names
many hours training with her dance studio,
in the industry, such as singing
Kimberley Dance Academy, as well as her
sensation Samantha Leonard, singer,
vocal coach at Hannah E
Vocal Academy. She is also currently a finalist in the FotoFokus competition where she stands a chance of appearing in South African artist Ray Dylan’s music video. She is also working on an original song and her single debut will be released in the coming weeks.
You can follow her creative journey on instagram @dakotalee_702
Photo credit @johnfilmalter
CALL HEINE RUDMAN AT 082 945 2759 TO OWN YOUR DREAM HOME! Visit them at 37 Jan Van Zyl Street in Monument Heights.
Kimberley se tekkieskrop-entrepreneurs
As jy al in New Park in Kimberley gery het, sou jy al die gazebo op die hoek raakgesien het. Dit lyk soos ’n stalletjie wat tekkies verkoop, maar tekkies – en ander skoene – word hier in ‘n japtrap skoongemaak dat hulle weer splinternuut lyk.
Dié innoverende besigheid is deur studente begin, nie net om ’n beter lewe vir hulleself te maak nie, maak ook vir almal om hulle.
“Thato Geswint (22) en Kapano
die besigheid begin het, ’n ander
Gabbage (22), studente aan die FET-
student aan Sol Plaatje-universiteit,
kollege in Kimberley, was tekkies, nie
Simon Maupa (22), ontmoet. Simon
net om geld vir studies bymekaar te
het deur ’n baie moeilike tyd gegaan,
maak nie, maar ook om ander te help.
op straat beland, dwelms begin
Thato vertel hulle besigheid het die
gebruik en kon nie na sy studies
dag na Vadersdag begin.
terugkeer nie.
“Ons het op Vadersdag by die
Hulle het hom ingeneem en hy help
vierrigtingstop gestaan en donasies
hulle nou tekkies was. Dit gee hom
gevra. Die dag daarna het ek vir my
die geleentheid om geld te verdien en
vriende gesê dit kan nie so werk nie.
hou hom ook uit die moeilikheid uit.
Ons sal iets moet begin doen.”
Ongelukkig het Simon nog nie blyplek gekry nie en is steeds op
Dit is toe wat hulle begin het om
straat. Hulle hoop om hom aan die
tekkies te was. Hulle besigheid het
begin van volgende jaar weer terug te
sodanig gegroei dat hulle nou 20 pare
stuur universiteit toe .
tekkies per dag was. Hulle het ook ’n Facebook-bladsy Sneaker Caretaker
Thato vertel hulle wil nou hulle
begin en bied ’n 24 uur
Sneaker Caretaker registreer en ’n
afleweringsdiens aan. Hulle het ’n fiets
tweede “tak” oopmaak. Hulle het ook
waarmee hulle tekkies gaan optel en
hulle eie handelsmerk Qualified
aflewer.
Hustler van T-hemde, kappietops en pette begin. Die eerste vrystelling
Saam met hulle sukses, help hulle ook
daarvan sal op 4 September
ander sover as wat hulle kan. Hulle het
plaasvind en die goedere kan dan by
laasmaand ’n sekere bedrag van hulle
hulle gekoop word.
winste geskenk vir sanitêre produkte vir meisies wat dit nie kon bekostig
Thato gaan voort om te sê hulle
nie.
droom is om eendag hulle eie handgemaakte tekkies te maak. Hulle
Hulle het ook vandat hulle
wil ook graag ’n beter plek, soos ’n garage of ’n klein winkeltjie vir hulle besigheid kry, sodat hulle gemakliker kan werk.
“Alles gaan nie oor geld nie. Dit gaan alles oor om ’n nuwe manier te kry om iets te begin sodat jy vir jouself kan sorg en ander kan help. Bly altyd positief. Glo in jouself en omring jou met mense wat doelgerig is. Motiveer jouself, jy het die dryf in jou om ’n beter lewe vir jouself te maak.”
Celebrate Women's month
with Spur
Thalana Botma: vul jou glas as vrou‘
Thalana Botma, ’n bekende fotograaf,
Doen wat mooi is vir jou. Begin by
mamma en vrou gesels oor hoe jy jou
jouself. Maak jou glas eers vol. Kyk
glas as vrou moet vul.
na jou hart, jou gedagtes. Wees sag, maar ook hard. Wees lojaal. Vind uit
Ek het nou die dag iets op Facebook
wie jy wil wees en wie is daardie
gelees wat my joe, hete, jitte, jislaaik,
persoon. Dis jou lewe, jou reis. Leef
maggies, magtie laat voel het, maar
dit!
ook hartseer. Die inskrywing lees: Hou op om oor alles jammer te sê, elke
Watter wonderlike boodskap is dit
liewe keer. Hou op om die perfekte
nie. Ek het dit nie net gelees nie, ek
vrou, ma of skoondogter te wees. Jy is
het dit gevoel ook. Wat ek onder
mens. Wees lief vir almal, maar maak
jou aandag wil bring, is oor die
seker jy sê nie vir jouself nee as jy vir
algemeen sukkel ons elkeen met
ander mense ja sê nie. Wees lief vir
daardie boodskap. Dit is eintlik
jouself nes jy is en hou op om jou te
regtig baie hartseer.
vergelyk met ander. Sommer dadelik!
Almal het verskillende journeys in
50 jaar vir myself geleef en ek is
die lewe. Soms op daardie pad
gelukkig, as wat ek sê ek het vir
verloor jy jouself as mens. Wie en
50 jaar nie gelewe nie as gevolg
wat jy eintlik is. Wat jou fondasie is.
van ander mense.
Vir wie en wat jy staan in die lewe. Want ons het druk van die buitewêreld af.
Kyk na jouself as vrou. Maak jou eie glas vol sodat jy al die ander uit jou glas kan voed.
Die wêreld daar buite sê vir ons ons moet op ’n sekere manier wees en lewe. Dit is nie realiteit nie. Jy is nie alleen nie. Almal gaan daardeur. Ek het nie al my toys in een boks nie. Nooit nie. Dis normaal. Ek is nie perfek nie en so is jy ook nie. Dis normaal. Die Here het nie vir ons gesê ons moet perfek wees nie. Hy het ook nie ’n fout gemaak met jou nie.
Die heel belangrikste is, gaan was vanaand jou glas uit. Maak hom skoon. Tap nuwe water in. Vul jouself as vrou. En sit sommer vir jou ’n blommetjie ook in. Want jy verdien dit.
Uit jou glas uit, voed jy verskeie ander glase. Jouself, jou kinders, jou man, verhoudings, jou besigheid. Ons vergeet soms om na onsself te kyk. Ek sal eerder wil sê ek het
hoër posisie as jou lyf.
Boereraat vir sinus
ʼ
Gebruik n mengsel van
“Met die lente en somer wat vinnig naderkruip, sal bloeisels en
soutwater met koeksoda, wat help om mukus en bakterieë uit
stuifmeel die lug vol wees. Dit beteken sinuslyers gaan binnekort
die neuskanale te spoel. Gebruik ’n groot spuitnaald om die
die bokse sneesdoekies begin
oplossing versigtig in jou neus op
nadertrek. Hier is ’n paar
ʼ
te spuit, een neusgat op n slag,
boererate wat jou kan help om
met jou kop vooroor gebuig, om
sinussimptome te verlig.
seker te maak dat die oplossing Drink meer water om slym te
die boonste dele van jou neus bereik. Snuif dit deur tot in jou
verdun. Verhoog die humiditeit in jou huis, veral in die slaapkamers.
ʼ
Slaap snags met jou kop in n
mond en spoeg dit dan uit. Herhaal die proses twee tot vier keer per dag.
Deesdae is die nuwe gier om ’n knoffelhuisie kleiner te sny en in elke neusgat se opening te plaas. Hou dit vir 30 minute in en haal dit dan uit. Onthou om ’n handdoek byderhand te hou omdat die sinusse dan sal dreineer. Drink twee eetlepels appelasyn met een derde glas water drie keer per dag om van sinusdrup ontslae te raak. As jy hoofpyn het, meng twee teelepels heuning met ’n halwe glas melk en sluk dit vinnig af.
‘Ons gaan alles brand’ – kom geniet die 1/4Miler-familiepretdag
Die 1/4Miler-familie-pretdag is ‘n
besluit om sommer ‘n dag van
liefdadigheidswedren wat in 2019
die ding te maak en meer mense
vir die eerste keer plaasgevind
het geld neergesit om ‘n rit in die
het en sal weer vanjaar op
voertuig te kry.”
Hopetown plaasvind. Jannie sê later is daar besluit om Jannie Niesing, ‘n boer van
sommer ook ‘n kwartmyl te hou
Hopetown, sê die aanvraag na
waaraan mense met hul privaat
die dag is hoog nadat dit ‘n groot
voertuie kan deelneem. “In die
sukses in 2019 was. Na
pan kan ‘n mens lekker op en af
verwagting sal die byeenkoms
ry, dis lekker plat en daar is baie
vanjaar nog groter en prettiger
spasie.”
wees. “Op kort kennisgewing het daar Die byeenkoms sal die 11de
toe ‘n baie suksesvolle dag met
September 2021 op Soutpansput
baie mense ontstaan. Dit was so
plaasvind. Die ingangsfooi is R50
‘n lekker dag.” In 2020 kon die
per voertuig en kampplek en
1/4Miler egter weens die Covid-
stalletjieplek is beskikbaar.
19-pandemie nie plaasvind nie, maar in 2021 gaan die
Jannie sê 1/4Miler het in 2019
byeenkoms wel voortgaan. “So
ontstaan toe die boekhouers Du
baie mense het gevra of ons dit
Toit en Van Pletzen ‘n rit in ‘n
weer kan hou.”
veldrenvoertuig opgeveil het om geld in te samel vir Hoërskool
Jannie sê hulle het besluit om al
Hopetown.
die hekgelde aan Silwerhofouetehuis te skenk. “Ek glo ons
Jannie sê hy het aangebied dat
sal ‘n hele paar rand vir hulle
die rit op sy plaas in die pan
insamel. Verder poog ons om
plaasvind. “Ons het voor die tyd
ander inkomste wat gegenereer sal
sal word te gebruik vir veiligheid in ons
reël. “Ons reguleer die stalletjies so bietjie,
plaaslike omgewing. Ons is besig om ‘n
so mense moenie net instap en ‘n
kamera op te rig by Witpannetjie waar
stalletjie oopmaak nie. Dit moet slegs met
mense verbyry om na die plaas toe te
toestemming gedoen word, sodat ons dit
kom.”
kan bestuur en verseker daar is nie ‘n oormaat van een soort stalletjie nie.” Daar
Jannie vertel hulle is net twee mense wat
sal stalletjies vir pannekoek, koeldrank en
die byeenkoms reël en hul ontvang geen
soveel meer wees.
winste uit die projek nie. “Ons doen dit net vir die gemeenskap.” Daar sal ‘n groot “Dit bied ‘n geleentheid vir mense wat vuur gemaak word en hulle beoog om
sukkel tydens Covid-19 om ook ‘n
braaipakkies te verkoop. “Mense is
inkomste te maak.” Jannie sê enigiemand
welkom om hulle eie vuurtjies ook te kom is welkom om met hulle in aanraking te maak. Jy kan jou eie sambreel of gazebo
kom vir stalletjies – kerke, kleuterskole,
en vleis saambring as jy wil. Ons sal
privaat persone.
koeldrank verkoop en mense beplan om selfs daar te oornag ook.”
“Ons beplan ‘n lekker dag, mense kan mekaar ‘n bietjie kom uitdaag.” Jannie sê
Daar is geen ablusieblokke op die terrein
daar sal kompetisies wees, soos die
nie, maar Jannie-hulle sal wel toilette
vinnigste voertuig vir die dag en ook
oprig vir die geleentheid. Hy sê daar sal
oorspronklikste voertuig. “Daar is geen
ook ‘n bietjie water beskikbaar wees,
beperking op voertuie nie, maar nie te
maar mense moet verkieslik hul eie water veel motorfietse nie. Jy kan met jou saambring. “Mense wat wil oornag, is
motorfiets kom, maar vir veiligheidsredes
welkom om ons te skakel, veral mense
sal ons meer op motors fokus.”
wat van ver af kom. Jy kan jou tent of
“Alle motors word verwelkom – antieke
karavaan bring, daar is genoeg spasie in
motors, nuwe motors, spoggerige
die pan.”
motors, almal is welkom.” “Ons gaan alles brand – bande, petrol,
Daar sal ook stalletjies beskikbaar wees
clutches en hout.”
en mense wat graag wil stalletjies oprig, is Skakel vir Jannie by 072 128 0014 of vir welkom om vir Jannie te kontak en te
Alison by 083 7800 221
Elfreda Luyt, netballegende
Elfreda Luyt (71) het diep spore in
deelnemer en administrateur in Kaapstad gehad het.”
die netbalwêreld gelos. Sy sit egter glad nie stil nie en is steeds betrokke by die Noord-Kaapse Diamonds.
“Ek is ’n weduwee. Was 32 jaar getroud met Pat Luyt. Hy was ’n topsportman van Kimberley. Ons het op dieselfde dag ons SAkleure gekry. Hy is gekies om aan die wêreldoorplantingspele in Australië deel te neem en ek om
Elfreda is in Pretoria gebore, maar sy het tydens haar skooljare in Kimberley gewoon.
“Ons het na Kaapstad verhuis nadat Pat sy nieroorplanting gehad het. My seun, Theo, was ses jaar oud en my dogter twee jaar. Ek het na 32 jaar in Kaapstad in 2017 weer na Kimberley verhuis. My seun Theo en ander familie woon in Kimberley. My dogter Bianca woon in Switzerland.”
Suid-Afrika as skeidsregter by die Afrika-spele in Namibië te verteenwoordig. Hy is in 2006
Elfreda sê haar netballoopbaan het op skool begin.
oorlede nadat hy vir 20 jaar ‘n suksesvolle sportloopbaan as
“Ek was ’n lang dogter op skool en het in die laerskool sowel as
hoërskool Griekwaland-Wes
o/21 Africa Cosatu-spele in
verteenwoordig. Na skool het ek
Walvisbaai, Namibië te
steeds netbal gespeel en in 1997 is ek
verteenwoordig. Sy moes ’n vier uur
opgeneem in die Suid-Afrikaanse
lange internasionale eksamen skryf en
netbalspan waar ek toe die tweede
het die hoogste punte van 96%
kortste speler in daardie span was.
behaal.
Daarvandaan het ek as speler, afrigter en skeidsregter sukses behaal.
“Ek was die skeidsregter vir meeste van die internasionale wedstryde en is
“Ek was op skool ook baie aktief in
bekroon as die eerste skeidsregter
atletiek en netbal het my wintersport
van Afrika-A Umpire. Daarna het ek
geword. Dit het net eenvoudig my
die geleentheid gekry om Nieu-
lewe oorgeneem. Ek het enige
Seeland vs Suid-Afrika te blaas,
geleentheid aangegryp om net netbal
Australië vs Suid-Afrika, asook die
te kon speel. Deur netbal het ek so
dowe spanne van Suid-Afrika teen
baie vriende gemaak, veral in die
Australië. Ek het ook Suid-Afrika vs
Wes-Kaap, waar ek baie met die
Australië Action Netball geblaas.
skole- sowel as die senior netbal betrokke was. Deur netbal het ek ook
“Die eerste jaar wat ek weer terug is
baie gereis.”
in Kimberley, is ek aangewys om die Noord-Kaap Diamonds se span af te
Een van die hoogtepunte vir Elfreda
rig. Ek het ook die Hoërskool Noord-
was toe sy vir sewe dae na Bath-
Kaap se o/19-span asook die
universiteit in Engeland gegaan het
Frances Baard- senior span suksesvol
om navorsing te doen saam met ’n
saam met mede-afrigters afgerig. Ek
afrigter van Nieu-Seeland, Lyn
is ook betrokke by die Sol Plaatje-
Gunston. Hulle het ook na die
universiteit. Twee jaar voordat ek
moontlikheid gekyk om met ’n
teruggekom het Kimberley toe, was
netbalspan in rolstoele te begin.
ek bevoorreg om as assistent-afrigter betrokke te wees by die hoogs
Sy het ook Protea-kleure ontvang en
suksesvolle Westelike Provinsie
was gekies om Suid-Afrika by die
Stings-netbalspan.
Ek wou nie meer so aktief afrig nie en
wedstryde, mis die wendoel oor en
het myself as algemene bestuurder
oor, maak nie die eerste span nie;
van die Diamonds-span beskikbaar
staan op en probeer weer en jy sal
gestel en so betrokke gebly.”
suksesvol wees. Al is dit net om deel te wees van ‘n netbalfamilie.”
“Netbal is ’n reis. Jy ontmoet die wonderlikste mense, jy maak die beste vriende. As jy jouself nie as ’n wenner sien nie, kan jy nie ’n wenner wees nie. Glo in jouself en saam met ons Hemelse Vader kan jy op `n wonderlike netbalreis gaan. Dit maak nie saak hoeveel keer jy misluk nie. Staan onmiddellik op en begin weer oefen. Al verloor jy hoe baie
Tafel Lager Griekwas op pad na nog ’n semi-finaal
Die Pumas lê soos ’n berg voor
Sou WP bo verwagting teen die Sharks
Griekwas, wat eerskomende naweek in
wen en daarin slaag om ‘n bonuspunt te
hulle laaste groepswedstryd speel. Die
kry, kan hulle nog in die uitspeelrondtes
aartsvyande het vroeër die jaar kragte
vierde eindig, maar na aanleiding van
gemeet en ’n omgekrapte Puma-span
hulle swak vertoning teen die Griekwas
het toe reeds gewys wie se stert is die
sal dit maar sukkel teen die Haaie in
dikste.
Durban.
Die twee spanne is seker van die mees
Die Pumas is tans in die vierde plek
kompeterende in die kompetisie en ’n
Hulle hoef slegs met ’n oorwinning weg
plek om die top ses is jaarliks ’n
te stap deur tuis met Griekwas af te
argument wat om braaivleisvure
reken om hulleself vir die eerste keer
bespreek word.
ooit in die Currie Beker semi-finaal te laat geld.
Die komende naweek se wedstryd sal heel waarskynlik bepaal wie in die semi-
Griekwas, aan die ander kant, het
finaal teen die Bulls of Sharks, wat klaar
hulleself in 2019 al in die posisie bevind
hulle plek verseker het, te staan kom.
en net tyd sal leer of die manne in blou
genoeg skietgoed oor het om nog twee
Elke Griekwa-ondersteuner sal die
Saterdae aan te hou speel.
naweek styf duime vashou vir ’n wen..
Gideon van der Merwe het, soos
- Rudi Ferreira
oudergewoonte, ’n groot aandeel in die Westelike Provinsie se oorwinning gehad en die naweek sal daar swaar op sy inklimspel by die afbreekpunte gesteun word om omgekeerde besit te bewerkstellig.
Griekwas het ook Sondag gewys dat hulle die bal wyd kan versprei om sodoende spasie te skep wat in punte omgedraai kan word.
The unsung canine heroes – service dogs of the world
Not many people know much
Keep in mind, service dogs will
about service dogs, so I have
have proper identification and
come together with Paralympic
harnesses/leads. Not every dog
athlete, Louzanne Coetzee, to tell
wearing a harness and branded a
us more about these amazing
“working dog” by their owner falls in
animals and how they change the
this category.
lives of those working with them. With this, we hope to introduce
Something very important to
you to service dogs and highlight
remember when encountering any
the incredible role they play as
working dog – although very cool,
unsung heroes that make a huge
they are still working professionals
impact on the lives of those who
and the job they do is extremely
are differently abled.
important.
“Oakley gives me independence.
ALWAYS ASK BEFORE
She allows me to go wherever I
APPROACHING, CALLING OR
want. She’s also taught me so
PETTING ANY WORKING DOG.
much about compassion and has been a constant friend to me. She
Even the simplest distraction could
is a part of our family. I can’t
have detrimental results.
imagine my life without her.” –
There is a vast variety of service
Louzanne Coetzee.
dogs. Firstly, and most commonly known, the guide dog. These dogs
All working dogs are exclusions to
help those who are visually
the “No Dogs Allowed” rule.
impaired. The hearing dog assists
Denying access to any working
the deaf and then you get the
dog is an act of discrimination and
heroes who help people who are
is against the constitution. The
wheelchair bound.
one and only place a working dog is not allowed, is in an ICU ward.
On the other side of the spectrum,
you get autism support dogs, emotional support dogs and you get dogs which detect oncoming seizures in people.
You also get those pups in the line of duty – the bomb sniffers and those finding contraband and illegal substances, including rhino horn and pangolin scales!
For the South African GuideDogs Association, raising a working dog is no easy feat and can cost thousands, depending on the individual needs of the puppy and relevant medical bills.
Please visit their website for more information on how you can help them change lives.
- Sr. Anmari Coetzee, Kimberley Veterinary Clinic
Rugby, pret, plesier en Gideon van der Merwe
Gideon van der Merwe, Griekwa-
strooi aan wanneer hulle 'n
rugbyspeler, deel met ons 'n paar
wedstryd weg van die huis af
brokkies oor sy lewe, sy span en
speel, terwyl sy kamermaat, op
sy drome.
toere altyd Eduan Keyter is. Andrew Beerwinkel is weer die
Gideon het skool gegaan, in
skelm eter in die span. Moet ons
Potchefstroom Gimnasium en is
die kos wegsteek?
Kimberley toe gelok deur sy
Gideon se groot Hollywood-
afrigter, Brent van Rensburg, na
crush is Margot Robbie (Harley
2019 se Varsity Cup.
Quinn van Suicide Squad) wat seker baie mans se crush is, wild
Dit is nie net altyd ernstige spel
en bang vir niks! Hy sal graag
nie, hulle het pret ook. Die span
middagete saam met Jim
se komediant is niemand anders
Parsons (Sheldon Cooper van
as Tinus de Beer nie. André
Big Bang Theory) wil geniet wat
Smith jaag vir seker die meeste
natuurlik
meer luister van sy kant af gaan verg as eet, want as jy ’n Big Bang Theory-aanhanger is sal jy weet Jim hou selde sy mond.
Die ernstigste deel kom in by Gideon se droom.
"Ek dink almal wil eendag Springbok speel. As dit nou nie vir my gebeur nie, het ek vrede daarmee, maar my doel bly steeds om aan te hou werk daarvoor."
Kimberley se diere-kinders
Diereliefhebbers van Kimberley het hierdie week bietjie met hulle dierekinders gespog!
Whiskers
Bronnie
Nikkie
Chloe
Oreo
Piki
Tiger
Simba
Ginger
TEAM ADVERTISING
EDITOR 071 86 7200 or 076 163 3746
Tania Coetzee CONTACT
EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za
Caria van der Merwe, Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUB-EDITOR Una Engelbrecht
PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za