BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
KIMBERLEY online co. Kagisho Sonyoni:
Is dié 27-jarige opgewasse
vir Sol Plaatje?
SLEGS VIR BLACK FRIDAY!
R650 000
MINERVA GARDENS EENSLAAPKAMER-WOONSTELLE
BEL 082 498 5332
BRIEF VAN DIE REDAKTEUR
As daar nou een ding in die lewe is waarvan almal kan seker wees, is dit verandering. Die meeste mense hou glad nie van verandering nie. Ek raak weer eerder vinnig verveeld met roetine en dieselfde dinge oor en oor, maar wanneer dit by groot en belangrike dinge kom, is ek nie so mal oor verandering nie. Wanneer dinge drasties in ’n mens se lewe verander, kan jy nie veel doen as om te leer om aan te pas nie. Verandering is nie noodwendig ’n slegte dinge nie. Dit kan moontlik nog die beste ding wees wat ooit met jou gebeur het. Moet my nie verkeerd verstaan nie, verandering kan moeilik en pynlik wees of dit kan maklik en lekker wees. Dit is verskillend vir elke mens, maar soms is ’n verandering, maak nie saak hoe groot of hoe klein, ’n bedekte seën.
Redakteursbrief
Wanner verandering oor jou pad kom, probeer om hierdie keer met nuwe oë daarna te kyk en dit een dag op 'n slag te vat. Probeer ook onthou dat verandering nie altyd sleg is nie. Daar wag dalk net baie goeie dinge op jou.
Sal Sol Plaatje se
Voorblad
nuwe bloedjong burgemeester die mas
opkom?
Dit lyk asof die ANC besig is om sy leierskap al hoe jonger te kies. In Oudtshoorn is dit die 24-jarige Chad Louw en in Kimberley kort op sy hakke die 27-jarige Kagisho Sonyoni. Sonyoni se akademiese CV lyk goed, met ‘n honneursgraad in ekonomie, ‘n voormalige dosent aan die Sol Plaatje Universiteit, ‘n voormalige lid van die ANCjeugliga, ‘n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Weermag, asook ‘n voormalige leier van die SuidAfrikaanse Studentekongres. Maar watter besigheidsonderving het hy? Wat weet hy van infrastruktuur, om gesoute, ouer ANC-kaders in toom te hou, om vinnige en deurdinkte besluite te neem, om op te staan teen onreg?
Of om 'n daadwerklike verskil in die toekoms van dié stad te maak? Sonyoni het wel voorheen gesê een van die eerste kwessies wat hy sal aanspreek is om wyksraadslede te ontmoedig om sake van dienslewering as ‘n politieke instrument te gebruik om voordele te kry. Tussendeur die groot uitdaging wat vir hom voorlê, wat beteken dat hy ook ‘n verhouding met die media, sy raadslede, die gemeenskap, moet bou, studeer hy verder vir ‘n meestersgraad in ekonomie. Hy is nie getroud nie en het ook nog nie kinders nie.
`Sonyoni skryf op sy Instagramblad “Neem risiko’s. As jy wen, sal jy gelukkig wees. As jy verloor, sal jy wys wees” en ook dat die wêreld verander word deur jou voorbeeld, Party is van mening dat Sonyoni as nie jou opinie nie. Judy Le Roux sê inwoners van ‘n pion gebruik word om die Kimberley moet hom bystaan, raad “gemors wat deur die ANCgee, ondersteun. “Wys hom julle sit regering aangevang is”, op te al julle hoop en vertroue op hom. blameer. Dat julle in hom glo. Afkrakende, Ander is meer optimisties en voel afbrekende, vernederende jong bloed kan dalk net wees wat kommentaaar gaan hom in homself die ouer garde nodig het om uit ‘n laat twyfel.” diepe slaap wakker te word. `Die inwoners van Kimberley se grootste bekommernis is dat Sonyoni te jonk is en nog nie lewenservaring opgedoen het nie.
"“Of dit so gaan wees, sal afhang of Toka Sedilang hoop net Sonyoni hy oor die wysheid beskik om te kan die waterkrisis uitsorteer, weet wat hy nie weet nie en ervare terwyl Marie Crafford vol hoop is medewerkers rondom hom sal dat dié jongeling ‘n verskil kan versamel. Sy nagraadse studie in maak. ekonomie kan tot die stad se voordeel wees. Die VF Plus sal hom Anneri Nel is bekommerd of die ‘n kans gee om homself te bewys, ouer mense vir die “kind” gaan maar sal hom nie spesiale luister, aangesien kwalifikasies nie behandeling gee net omdat hy jonk is genoeg is om jou voor te berei nie.” vir ‘n bestuurspos nie. Wynand Boshoff, provinsiale leier van die VF Plus en voormalige lid van die Sol Plaatje Munisipaleraad, sê die geesdrif en idealisme wat jongmense dikwels kenmerk, kan presies wees wat Sol Plaatje nodig het. Sonyoni saam met president Cyril Ramaphosa.
En dít bly die vraag: Sal Sonyoni sy eie stem kan vind? Sal hy sy man kan staan tussen manne na wie hy in sy kort loopbaan opkyk? Sal hy die nou pad loop en vir Kimberley wys die “generasie Y” lede het wat dit vat om wenkbroue op ‘n goeie manier te laat rys. - Jana Grobbelaar "Baie sterkte burgemeester
Sonyoni! Ons wens jou alle
sterkte toe." - Die Kimberley
Online Co.-span
Munisipaliteit
Slaggate in Ashestraat
Ashestraat lyk vir inwoners van Klisserville soos ’n slagveld met al die slaggate. Hierdie pad is ’n baie besige pad, aangesien dit ’n roete na PGC-vulstasie, sowel as Econo Foods is. Janinda Prinsloo, ’n inwoner van die gebied, sê ’n tyd gelede is dele van die pad opgekap en vir meer as ’n week net so gelos. “Die dele wat opgekap is, is wel na ’n lang tyd herstel, maar steeds is daar nog baie slaggate in die pad. Daar moet net gekoes en gekeer word. Mens lyk of jy dronk is as jy daar af bestuur. Mense jaag ook verskriklik op die pad en kan dan nie vinnig genoeg die slaggate raaksien nie.”
Kimberley Online Co. het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.
Sakenuus
Caltex se Mavis
Mavis Chara (35) van Hawie’s Garage is deur Kimberley Online Co. se lesers genomineer vir haar vriendelikheid en goeie diens. Online Co. het self na die garage gegaan om brandstof in te gooi
en eerstehands Mavis se vriendelikheid en pragtige glimlag beleef. Gebore in Zimbabwe, het sy in 2016 na Kimberley verhuis en werk al twee jaar
lank by die vulstasie. “Ek het nie werk gehad om vir my ouers en kinders te sorg nie. Ek het by Hawie’s begin as ’n skoonmaker en so myself opgewerk, vertel Mavis. Ek is bitter dankbaar vir my werk en geniet dit vreeslik.”
Mavis vertel sy geniet dit baie om met mense te werk en vir hulle vriendelike en goeie kliëntediens te verskaf.
Sakenuus
“Ek het nie werk gehad om vir my ouers en kinders te sorg nie."
History
Kimberley railway station
For many previous generations, the Kimberley railway station holds very precious memories. New generations might not get to experience the joys of taking a train ride. Kimberley station is the central railway station of the city of Kimberley, and of the
Northern Cape province of South Africa. Because Kimberley is the junction of the Cape Town– Johannesburg main line with another line from Bloemfontein, it is served by several routes of the Shosholoza Meyl inter-city service. Kimberley railway station is also used by the luxury touristoriented Blue Train
and the private train holiday company Rovos Rail. The first train to Kimberley arrived on 28 November 1885. The station itself was built in 1886 and opened officially on Saturday 31st July 1886. The Kimberley Transport Museum is situated in the part of the railway station previously used as a railway restaurant/café and Post Office. It was officially opened on 28 September 1994. Included among the displays are a velocipede used during the Anglo-Boer War,
History a photo exhibition depicting the development of the railway in the Northern Cape, and a walk down memory lane.
"For many previous generations, the Kimberley railway station holds very precious memories."
Inspirasie
Herci, die trekker baas
Herci van Huffel (sy oupa se name) kom van ’n klein dorpie in die Vrystaat, Luckoff af. Hy is tans woonagtig op Hopetown, Noord-Kaap, waar hy as ’n dieselwerktuigkundige by Ovk Meganisasie werk.
ou wat altyd iets sal soek om by die huis te doen. Van Boer-Boer speel op die rekenaar tot avontuurritte op die motorfiets saam met my vrou. Ek hou ook van die natuur en om mooi goed vir my vrou te maak.”
“Ek is al ses jaar lank getroud met die mooiste vrou in die wêreld, wat my rots is. Ek is maar ’n plat op die aarde tipe
Die dag toe Massey Ferguson hom gekontak het, het een van die grootste, beste oomblikke in
sy lewe gebeur. Herci is deel van ses werktuigkundiges wat gekies is om deel te neem aan Massey Ferguson se eerste SuidAfrikaanse realiteitsprogram, MF Master Mechanics. Daar is drie spanne wat weekliks hulle kennis en tegnieke moet ten toon stel en die wenner sal ’n kontantprys van R100 000 ontvang. “Ek het ’n passie om trekkers reg te maak en het hard gewerk om te kom waar ek vandag is. Ek dink Massey het dit en my potensiaal raakgesien en my daarom gekies om deel te wees van die kompetisie. Dit is vir my ’n lekker uitdaging en ’n groot eer.”
Inspirasie Herci se liefde vir trekkers het begin toe hy die eerste keer ’n rooi trekker gesien het en vandaar af wou hy net met trekkers werk, boer en hulle regmaak. Hy wil oor vyf jaar nog steeds so passievol wees in sy werk en hy streef daarna om ’n topkenner op hierdie gebied te word. “My inspirasie is my Bybel. Dit is my daaglikse handleiding vir die moets en moenies in my lewe en my steunpilaar vir die rots wat ek besig is om vir myself op te bou. Sonder God sou ek nie so nederig kon wees nie.
Herci het n passie vir dit wat hy doen." Dit is my doelwit, om elke dag op my knieë te bly en elke taak wat ek aanpak, suksesvol te kan afhandel.” Herci se raad aan ander werktuigkundiges met net sulke groot drome soos hy is doodeenvoudig – “ Werk hard en wees trots op wat jy doen en doen alles met trots.”
Inspirasie
“Ek het ’n passie om trekkers reg te maak en het hard gewerk om te kom waar ek vandag is."
Sportster
Goue seun van die Noord-Kaap
TJ van der Walt (17) ’n naelloper of “sprinter”, gebore in Bloemfontein, grootgeword op Hopetown, NoordKaap, is ’n plaasseun met groot talente. Hy is tans ’n gr.11-leerling aan Hoërskool Hopetown en hierdie jaar het sover vir hom groot uitdagings gebied, waarvoor hy nie vir een teruggestaan het nie.
’n Mens kom sommer gou agter dat hierdie jong man se voete plat op die aarde is en dat die regte beginsels diep in hom geanker is. Sy liefde vir atletiek het in sy ouerhuis begin waar almal atleties is. Hy het ’n paar afrigters – elkeen help op ’n verskillende manier, byvoorbeeld met kondisionering, maar
Ma Maryna is sy hoof afrigter. Hy volg ’n streng oefenprogram en vertel dat die moeilikste deel van sy oefenprogram vir seker net voor ’n byeenkoms is. Dan moet hy sekere kombinasies voluit oefen. Tj oefen gereeld “Dit raak dan rof, maar elke herstelsessie is vir my dan die lekkerste! Toe ek in 2019 die o/15 400 m op die SA’s gewen het, was sover my hoogtepunt, omdat ek agt maande voor die byeenkoms my enkel gebreek het.” TJ is gekies om Suid-Afrika by die Jeugspele in Lesotho te verteenwoordig en is tans besig met voorbereiding terwyl hy eksamen skryf. “Dit is vir my ’n groot eer om as een van Suid-Afrika se Top Jeugatlete genoem te word.”
Sportster
Resep
Pepermentbas is die perfekte lekkergoed vir die feestyd en jy kan dit in net 10 minute maak. Verkoel tot gestol, sowat 20 Bestanddele vir pepermentbas: minute. 340 g donker sjokolade, fyngekap Plaas nog ’n groot 340 g wit sjokolade, fyngekap hittebestande bak oor dieselfde ½ teelepel pepermentgeursel kastrol met water. Voeg wit 8 lekkergoedstokkies, fyngemaak sjokolade by en roer tot (Candy Canes) gesmelt. Gooi die wit sjokolade Metode: onmiddellik oor die gestolde Voer ’n bakplaat met bakpapier uit. donker sjokolade en strooi die Vul die bodem van ’n groot kastrol lekkergoedstokkies bo-oor. met water en laat prut oor matige Verkoel tot gestol, sowat 20 hitte. Verminder hitte tot laag en plaas minute. dan ’n groot hittebestande bak boop. Voeg die sjokolade by en roer af Resep ingestuur deur Niki en toe tot dit gesmelt het. Roer Schoeman. pepermentgeursel by. Gooi in voorbereide bakplaat en smeer in ’n egalige laag met ’n spatel.
Motors
Jean Retief Goeie nuus wag op voertuig verbruikers
" Human Auto Kimberley is die nuwe agent vir Cherry in Kimberley. Die fokus is vandag op die Cherry Tiggo 4 Pro. Die ratse en bekostigbare voertuig is reeds deel van Human Auto se uitstalruimte. Kimberley Online Co. het by Jean Retief gaan kers opsteek oor die nuwe agentskap en wat die buksie het om te bied. Die merkwaardigheid van die voertuig is sekerlik die 5 jaar, 150 000km waarborg, buiten die gerustheid bied die voertuig ook ’n miljoen veilige kilometers op die enjin. Min fabrikate sal soveel vertroue
" in hulle produk belê en dit behoort jou iets van die Tiggo Pro te vertel. Die Tiggo 4 Pro-reeks is die Elite-model, kompleet met 'n trukamera, twee ekstra luidsprekers, intelligente stembeheer, dubbelsone-klimaatbeheer en 'n sondak. Jy kan ook uitsien na leerbekleedsel, LED-koplampe, 'n seweduim digitale instrumentegroep, 'n elektriesverstelbare bestuurdersitplek en opvoubare kantspieëls, 17-duim bewerkte allooiwiele met 'n donkerchroomafwerking en 215/60-bande as standaard.
Retief noem die vlagskip Elite SE staan uit bo sy broers en susters met rooi besonderhede bo die voorste en agterste glyplate sowel as op die syrompe en remkalipers. Dit word deurgevoer na die binneruim waar jy rooi besonderhede in die kontrasterende stikwerk, deurhandvatsels en onderste gedeelte van die paneelbord sal vind. Diskrete, verstelbare en veelkleurige LEDbinnebeligting is ook uniek aan die Elite SE, so ook plasligte in die kantspieëls. Die beste Elite- en Elite SE-modelle word albei aangedryf deur 'n
Motors turboaangejaagde 1,5-liter-viersilinderpetrolenjin wat 108 kW teen 5 500 rpm en 210 Nm tussen 1 750 rpm en 4 000 rpm uitstoot. In die Elite kan dit met of 'n sesganghandratkas of 'n CVT-ratkas gekoppel word, terwyl die Elite SE eksklusief met laasgenoemde beskikbaar is. Wat veiligheidstelsels betref, is alle Tiggo 4 Pro-modelle standaard toegerus met ABS-remme met elektroniese remkragverspreiding,
vastrapbeheer, rolstabiliteitbeheer, heuwelafdraandbeheer en heuwelbystand.
Motors
Terwyl die Urban- en Comfortmodelle twee lugsakke voor kry, is die Elite en Elite SE albei die veiligheidsvoorpunt met bykomende sy- en gordynlugsakke.
“Alle modelle kom standaard met 'n 10 jaar/1 000 000 km enjinwaarborg (jip, jy lees reg – 1 000 000 km maar slegs vir eerste eienaars) en 'n diensplan van vyf jaar/60 000 km.
Pryse vir die nuwe Chery Tiggo 4 Promodelreeks:
Die top-verkope span van Human Auto staan gereed by 53-61 Stockdale straat, Kimberley.
1.5 Stedelike handrat: R269 900 1.5 Comfort CVT: R299 900 1.5 Elite-handrat: R319 900 1.5 Elite CVT: R349 900 1.5 Elite SE CVT: R359 900
Kom besoek Human Auto Chery Kimberley vandag nog!
MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid. MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering, CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading
So presteer jou besigheid!
Kimberley Online Co. het ’n peiling gedoen om die beste besighede in die stad aan te spoor. Van eetplekke, salonne, tot waar jy jou motor kan herstel. Hier is die besighede wat Kimberliete as die beste beskou. Kimberley Online Co. besef die ondankbare werk wat elke entrepreneur soms moet ervaar. Ons glo ook dit is nodig om goeie diens te beloon. Hierdie is jou platform om ’n verskil te maak. Ons gaan voortaan elke week kleinsakeondernemings erken vir goeie diens gelewer.
Barometer Jy as verbruiker en leser het die krag om daardie besigheid te erken.Hier is die week se top presteerders. Beste klerewinkel: JAM Beste kruidenierswinkel: Spar Beste garage: Awie Botha Motors Beste eetplek: Coach Potato
Netbal
Jómari Lübbe van Hoërskool Diamantveld, 'n talentvolle netbalspeler word ingesluit in die O/19 SA Netbalspan. Die nasionale o/19 span gaan vanaf 3 tot 12 Desember 2021 deelneem aan die "AUSC Region V Games" te Maseru, Lesotho. Hoërskool Diamantveld lewer jaarliks puik sport presteerders op. Lubbe sal by die uitgelese groep gevoeg kan word.
Skolenuus
Weeklikse nuusoorsig:
Klik op storie om die artikel te lees.
Vrou vind uit man verneuk haar met beste vriendin op dié bisar manier
Matriekleerling laat koppe draai met unieke ‘rokpak’ by afskeid
Jong man al van Julie af vermis
Theuns Jordaan: Roudiens kan aanlyn gevolg word
Sosialemediagebruikers uit hul vel ná geld-vragmotor se deure oopvlieg
Wat jy van die volgende Covid-19-golf en inperking kan verwag
Bloemfontein-vrou in haar huis vermoor
Nuus
TEAM
EDITOR Tania Smith EDITORIAL TEAM Caria van der Merwe, Lelanie Swanepoel Charné van der Merwe
ADVERTISING 071 686 7200 or 076 163 3746 CONTACT kimberley@onlinecosa.co.za PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd
SUB-EDITOR
ONLINE ARCHIVE
Una Engelbrecht
Click here or visit: www.find-it.co.za/koc
The Heart of Bridal Boutique The two sisters, Jackie and Michelle, owners of this amazing business, have the magic in them to transform any woman into her inner princess. They took over the boutique from their Aunt Marzia. She established the business in Kimberley after seeing a gap in the market for affordable, ready to wear wedding gowns and evening wear for all sizes. The most important thing for these two sisters about their customers is that they leave Bridal Boutique feeling good about themselves. “The greatest joy is putting a bride in a gown and seeing her whole face light up and her confidence soar” They have exciting collaborations lined up with local designers and will continue to provide their clients with affordable, beautiful wedding gowns and evening wear that suit any size, style and budget. If you have an upcoming black tie event, or you are planning your wedding, The Bridal Boutique is a must. Go and visit them at their new premises at the Susanne Stokes Lifestyle Building. “We look forward to welcoming you there.”
Brunettes – Ons droom saam Brunettes Realtors is die eiendomsagentskap in Kimberley wat elke liewe kliënt se behoeftes en belange op die hart dra. Elkeen van die agente, onder leiding van Suzanne Brunette, gaan uit hul pad om te verseker dat die agentskap ‘n gerekende naam in die eiendomsbedryf is. Die agentskap staan nog in sy babaskoene, maar met Suzanne se ervaring van sowat 10 jaar in die bedryf, is dit een wat reeds van die begin af getoon het dat alles met passie gedoen word. Ons is entoesiasties en sien met groot afwagting uit na wat nog gaan kom. Ons fokus op kliëntediens en ons werksaamhede is geskoei op korrekte, deeglike en wetlike transaksies. Kontak ons gerus indien u ‘n eiendom wil koop of verkoop. Kom gesels met ons en drink ‘n lekker koppie koffie by ons kantore by Milnerstraat 41. Dit is presies waar ons as span saam met jou die pad stap om jou droomhuis te kry. Ons staan jou van die begin af by om die beste prys vir jou eiendom te kry. “We dream your dream. Together. Until the very end.”
Not just dentists Dentists are sometimes feared or even hated. Remember that “the dentist” is a real person with real feelings! You may not like the pain associated with some dental visits but you can still like and appreciate your dentist! The dentists of Royal Kimberley Dentists are definitely two of those who deserve much appreciation. Doctor Waleed Ikram is a real family man and has been married to his wife, Dr. Samina Waleed, for 26 years. These two doctors together have seven children and if you ask Dr. Ikram what his hobbies are, he will say with a bright smile, “Looking after my kids.” “I love treating patients for braces. Trying to give a curve to that line,” is one of the things he loves most about being a dentist. Dr. Ikram was born in Kuwait Western Asia and studied in Pakistan. He believes that a person’s smile is priceless, and he lives by the rule, “Smile and the world will smile with you.” Dr. Masood Motlekar believes in the future of our children and is co-founder and secretary of the Bright Future Foundation NPO, a youth founded non-profit organization based in Kimberley. He also loves the outdoor and makes time for his hobbies which is fishing, hunting, sport shooting, cycling and travelling. Dr. Motlekar studied at the University of the Western Cape before planting his roots in our Diamond City. “Our vision is to provide a one stop dental practice which offers a comprehensive form of dentistry, providing our patients with the best level of dental care.” Make your smile brighter and contact them today!
Hoop
Daar word beraam dat een uit elke vier vroue in hul leeftyd ’n miskraam sal ervaar of hul baba tydens geboorte aan die dood sal afstaan. Zandilee Pepler (27), ’n mamma van ’n besige 3-jarige dogtertjie, gesels openlik met Kimberley Online Co. oor die seer van ’n baba in die derde trimester verloor. Zandilee en haar man, Jaco Pepler (40), is al vier jaar getroud. “Ek is getroud met ’n baie goeie man. Hy is ’n baie sagte mens. Ons verskil 13 jaar.” “Ek is ’n huisvrou en geniet dit vreeslik om deur die dag by Mienke te wees. Soms dink ons sy is al 13.”
Die paartjie het in 2015 uitgevind dat Zandilee verwag. Ons het later uitgevind ons baba is ’n dogtertjie.” Alles was normaal op die sonars en volgens die dokter was alles reg, maar op sewe maande het Zandilee weer gegaan vir ’n sonar en het slegte nuus ontvang. “Die dokter kon nie die baba se kop sien nie en van daar was dit net ’n nagmerrie. Ek is verwys na ’n ander dokter wat gesê het die baba lewe, maar sy is nie gesond nie. Haar skedel en rugwerwels was misvorm.” Zandilee moes onmiddellik besluit
tussen ’n keisersnee of normaal kraam. Sy het ’n keiser gekry en die baba is doodgebore. “Ek was glad nie voorberei nie. Niks kan mens voorberei vir so iets nie. Vir my as persoon was dit baie erg. Ek wou glad nie weer daarna kinders hê nie. My man is ’n baie sagte mens. Dit was vir hom baie erger as vir my, maar ons het saam daardeur gekom. Die paartjie is twee jaar later met ’n gesonde babadogtertjie geseën. “Na ’n jaar het ek swanger geraak, al het ons voorbehoedmiddels gebruik. My man glo dit is ’n geskenk van bo.” “Ek en my man praat nie oor die verlede nie. Dit is agter ons. Ons lewe vir vandag. Daar is dae wat ons aan die ander baba dink, maar ons is baie dankbaar vir ons woelwater wat vir ons gegee is om groot te maak en ons probeer om vir haar net die beste te gee.”
Hoop "Ek kan die pyn aan niemand beskryf nie."