KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Jy kan uitsien na ’n lekker braaibroodjies-resep vir Erfenisdag, hoe om jou braairooster ordentlik skoon te maak en vele ander raad. Hierdie week gesels ons ook met mense wat kreatief is as dit kom by vir hulleself werk.
Geniet dit en lekker lees!
Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!