Skip to main content

Kimberley Online Co. 20 Augustus 2021

Page 1

BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA

KIMBERLEY online co.

Madelein Rudman - Sterk maar sensitief


BRIEF VAN DIE REDAKTEUR Ek het in my tyd in die

Elkeen van daardie mense is uniek

joernalistieke wêreld agtergekom

op die manier wat hulle praat,

dit is soms moeilik om 'n persoon

reageer of hulle punt oordra.

se ware essensie aan lesers oor te dra.

Ek hoop julle kan in dié week se uitgawe die mense se kleurvolle

Veral in ’n tyd waar tegnologie so

persoonlikhede ervaar en julle

ver gevorderd is en weens Covid

geniet dit net so baie om dit te

’n onderhoud sommer telefonies

lees, soos wat ons dit geniet het

of oor WhatsApp gedoen kan

om dit te skryf.

word. Indien jy enige navraag of voorstelle Daar is vir my niks so lekker soos

het, of self wil adverteer, stuur vir

om ’n onderhoud van aangesig tot

ons 'n e-pos na

aangesig te voer en daardie

kimberley@onlinecosa.co.za

persoon se ware persoonlikheid te ervaar nie.

Die kuiltjie in iemand se wang wanneer hulle glimlag, ’n senuweeagtige laggie of twee, die trane wat vlak lê as hulle emosioneel is of my gunsteling wanneer hulle oë skitter as hulle oor hulle passies of geliefdes praat.

In die bedryf ontmoet ons, gesels met, bel of WhatsApp daagliks honderde mense.

Lekker lees!


Sterk vrouens weet hoe om sensitief te wees

Madelein Rudman (45) is ’n welbekende in

“Om ons ondernemings te beskerm, is

die stad. MADS Properties Kimberley is al

belangrik en ons moet saamwerk

immers 10 jaar lank deel van Kimberley se

daaraan. Ek is so bly ek kon help om

eiendomslandskap.

finansieel by te dra vir benodighede wat die beskermingsgroepe nodig gehad

Madelein het dié eiendomsagentskap op 1

het.”

April 2011 begin en sedertdien bied dié sakevrou geleenthede en inspirasie vir haar

In ’n mans-gedomineerde wêreld, reken

werknemers en die kliënte wat met haar te

sy dit is makliker vir vroue in dié bedryf.

doen kry. “Ek weet hoe om kliënte te hanteer,

“Ek geniet dit vreeslik om met mense te werk. Dit gee my dryfkrag.”

hetsy dit ’n huurder, verhuurder, koper of verkoper is. Ek kan die situasie analiseer en dan die feite bymekaarkry, om ook

Sy hou ook daarvan om ander te help en het dadelik ingespring om finansieel te help toe daar dreigemente van plundering in Kimberley was.

as middelman op te tree. Aan die einde van die dag moet daar altyd ’n middeweg wees tussen partye, sodat almal gelukkig en tevrede is.”


Ook voel sy vrouens het meesal ’n sagter

se dinge kan praat en mekaar kan help

en meer sensitiewe aanslag.

hoe om daaglikse uitdagings te hanteer.”

“Soms is dit moeilik vir kliënte om ‘n huis

Haar seun, Heine, het ook nou by haar

te laat gaan as dit ‘n huis is waarin hulle

span aangesluit en volg in sy ma se

grootgeword het of hulle kinders gekry

voetspore. Haar dogter, McKayla, gaan

het. Om ‘n huis te verkoop, is ‘n

volgende jaar hoërskool toe.

emosionele saak. Dit kan ook baie traumaties wees. As mense skei of

Madelein glo aan balans in die lewe.“

iemand is oorlede, dan maak dit die transaksie baie emosioneel. Mens moet

My onderneming gee my vrye teuels en

sensitief wees en dit in ag neem. Vir jou is vryheid. My gesin, my twee kinders en dit dalk ’n transaksie, maar vir die ander

my lewensmaat, Roelf, is vir my baie

persoon is dit ’n lewensveranderende

belangrik. Om tyd saam te spandeer, is

besluit of stap. Dit is nie altyd maklik nie.”

kosbaar.”

Vrouens en mans kyk na verskillende goed wanneer hulle ’n huis soek, vertel Madelein.

“Vrouens is geneig om te kyk na hoe lyk die kombuis en die badkamers, waar mans weer meer gesteld is op die garage en die braai-area. Dis maar goed wat ons optel wanneer ons met kliënte werk.”

Haar eie huis is haar veilige plek. “Dis waar ek net myself is. Daar is geen voorgee nie. Dis net ek en my mense. Vir my is ‘n leefhuis belangrik. Waar almal met mekaar kan gesels en van die dag


Roelf sê: “Madelein inspireer my daagliks. Sy het Mads Properties met baie moed en min geld begin en opgebou oor die afgelope 10 jaar. Ek glo die gemeenskap ondersteun haar, want sy handhaaf ‘n gesonde balans tussen professionalisme en respek vir haar medemens.

“Madelein is n wonderlike ma vir haar kinders en sy hanteer my kinders met dieselfde liefde en respek. Sy is nie net my lewensmaat nie, maar ook my beste vriend. Familietyd is vir ons belangrik en ons het geleer om elke dag voluit te lewe.” - Tania Coetzee


Help vir Hanru


Help Hanru om sy rugbydroom waar te maak

Hanru Hugo se grootste rugbydroom op die oomblik is om in Italië te gaan rugby speel. Die

Die pakket kan tot tussen vyf mense gedeel word. Verblyf en ‘n jagvoertuig sal verskaf word.

14-jarige wat nou die geleentheid gegun word, vra mense se hulp om dit vir hom moontlik te maak.

Christelle, Hanru se ma, vertel Hanru is in graad 8 in Hoërskool Landboudal op Jacobsdal.

Tydens die drie dae jaguitstappie kan jy die volgende wild jag:

1x Swart Rooibokram 2x Gemsbokke 3x Rooibokooie 1x Roan-bul

Hanru wil in die eerste week van Desember op ‘n rugbytoer gaan.

4x Blesbokke 2x Blouwildebeeste 5x Springbokke

Hulle het dus ‘n fondsinsameling

10x Vlakvarke

begin om hulle seun se droom waar te maak. Sy vertel diegene wat die fondsinsameling wil

‘n Bedrag van R40 000 moet ingesamel word.

ondersteun, kan ‘n kaartjie teen R100 koop.

“Onkostes stop nie net daar nie. Dit is reisversekering, ‘n klomp

Daar sal dan daarna ‘n gelukkige trekking gehou word. Wanneer jy

Covid-19-toetse en dan praat ons nie eens van sakgeld nie.”

‘n kaartjie koop, staan jy ‘n kans om ‘n drie dag jaguitstappie te wen.

“Hy het met balle grootgeword en van bulletjierugby af is hy doenig. Nou is dit, slaap, eet, alles net rugby!”

Die trekking vind op 25 Augustus 2021 plaas.

Kaartjies is beskikbaar by Christelle by 078 421 0411. - Elbeth Marias


Yonder laat die potte prut

Yonder hou op die 28ste Augustus

meestergereg voor te berei.

’n virtuele potjiekoskompetisie vir

Inskrywings beloop R1 000 vir die

besighede en fynproewers van

senior kompetisie, waarvan die

Kimberley.

prysgeld ook R 1000 is.

Die jaarlikse gebeurtenis is uniek in

Die informele inskrywing per

die sin dat dit plaasvind op vier

besigheidspan is R100, maar 10

terreine, maar op dieselfde tyd. ’n

borde van die span se gereg moet

Voorkomingsmaatreël deur die

te koop aangebied word teen R30

organiseerders ingestel om in te

elk.

val by die Covid-19-protokolle. So sê die hoof van Yonder, Jannie van

Die dag word steeds aangebied

Zyl.

om persone met intellektuele gestremdheid te ondersteun.

Die dag sal by Pirates-rugbyklub, Driving Range, Itec Park en Duits-

“Ons wil nie net die persone help

Wes-pub aangebied word.

nie, ons wil hulle bemagtig om ’n inkomste uit hulle handewerk te

Hierdie jaar se kompetisie bied

verdien,” sê Van Zyl.

twee kategorieë – een vir besighede wat ernstig is oor pot

Vir verdere navrae kan u die

maak en ’n ander kategorie vir die

kantoor by 053-110 0260 skakel.

groep wat net die dag wil geniet ter ondersteuning van Yonder.

Alle deelnemers se potjies word beoordeel na aanleiding van die gees van die span, die tema waarmee hulle deelneem en natuurlik of jou span oor die vermoë beskik om ’n


SPAANSE CHORIZO-PASTA Wil jy jou gaste beïndruk? Probeer gerus hierdie resep. Genoeg vir 6.

Bestanddele:

15 ml (1 e) sonneblomolie

‘n handvol basiliekruidblare, grof gekap

100 g repiesspek, in stukkies gesny 2 x 400g-blikkies heel geskilde 250g chorizo, in skywe gesny

tamaties

1 ui, fyn gekap

300 g kersietamaties, middeldeur gesny

4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap

1 liter (4 k) goeie hoenderaftreksel

1 rooi soetrissie, wit pitjies en vliesies

500g penne-pasta

verwyder en in blokkies gesny gerasperde parmesaankaas vir 10 ml (2 t) paprika

opdiening


Metode: Verhit die olie oor hoë hitte in ‘n groot

Skep die chorizo en spek terug by

kastrol of pastapot. Braai die spek en

die pasta en roer deur. Geur met sout

chorizo vir 5-6 min. in dieselfde

en gemaalde swartpeper.

kastrol tot sag. Voeg die paprika by

Sit met gerasperde parmesaankaas

en braai vir nog 1 min.

voor. – Rooi Rose

Voeg die basiliekruid, tamaties, kersietamaties en hoenderaftreksel by en bring tot kookpunt.

·Voeg die pasta by en kook vir 10-12 min. of totdat die pasta al dente is.


Kuns om emosie uit te beeld

was altyd besig met een of ander vorm van kuns, al vandat ek in die laerskool was.

Denise Botha (27), gebore Kimberliet, sê

Ek was altyd besig om te dans of om iets

haar kuns word deur haar emosies gelei

te teken, veral in sierskrif, ek was mal

en elke stukkie kuns dra ’n persoonlike

daaroor.

deel van haar rond. Dans was altyd ‘n baie groot deel van my Alhoewel sy nie kinders het nie, het sy ’n

lewe, so ek het meeste van die tyd my

vierpotige kind, Tyson, wat sy laasjaar by

kreatiwiteit daarin uitgeleef. Dit was in

die DBV aangeneem het. Sy werk ook as graad 9 toe ons moes gaan om ons vakke ’n sekretaresse by TD-kerke en het

te kies, toe ‘n vriend my skelm gevat het

onlangs haar eie besigheid in grafiese

na die kunssentrum toe sodat ek die toets

ontwerp begin.

kon doen om te kyk of ek dalk die volgende jaar kuns as ‘n vak kon neem.

“My kuns is baie abstrak en baie kleurvol. Op die oomblik fokus ek net op skilder,

En toe word ek aanvaar by die

maar ek doen ook linodruk en

kunssentrum! Ek het na skool twee keer ‘n

oliepasteltekeninge, asook potloodsketse.” week tot vyfuur by die kunssentrum deurgebring vir drie jaar, totdat ek klaar Kuns nog altyd deel van haar lewe

was met matriek. Dit was vir seker baie werk en definitief nie altyd maklik nie.

“Kuns was nog altyd deel van my lewe, ek


Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448


Ek het nooit die beste of die ‘fancyste’

kunsgalery. “Ek is baie trots op my

gereedskap gehad om altyd als te

kunswerke en dat dit goed genoeg is

doen wat ons moes doen vir ‘n

om gekies te word vir ‘n uitstalling, is

sekere taak of so nie. Maar ek het

net amazing, regtig. Dit is definitief iets

aanhou probeer en die beste gemaak

wat my baie motiveer om net nog

van my omstandighede. My ma het

meer aan te hou daarmee.”

net so baie bygedra tot dit. Sy het altyd uit haar pad uit gegaan om vir

“My ander passies is definitief dans en

my te gee wat sy kon wat my kuns

karre – almal wat my ken, weet hoe

betref het. Ek kan vir ure sit en stories

ek oor karre voel. Dan natuurlik het ek

vertel oor daai dae.”

ook ‘n groot passie vir mense. Ek is mal daaroor om ‘n verskil in iemand se

Sy gebruik nou haar kuns om haar

lewe te kan maak, al is dit net om

emosies uit te beeld

vriendelik te wees, of om te glimlag, al is dit net vir ‘n paar oomblikke. Ek is

“Nou gebruik ek my kuns om my

dan ook natuurlik baie gefassineer

emosies uit te beeld. Elke stukkie

met ons sterrestelsel, planete, musiek

kuns van my dra ‘n persoonlike deel

en diere.”

van my rond. My kuns word deur my emosies gelei. Ek kan hoeveel keer

“Daar is baie groot planne vir my in die

gaan sit en beplan oor hoe ek ‘n

toekoms wat definitief baie van my

spesifieke kunswerk wil laat uitdraai,

kunswerke gaan insluit, waaroor ek

maar 99% van die tyd gebeur dit nie.

baie opgewonde is. Ek wil ook baie

My kuns het my die jaar gered, meer

meer uitstal en sal graag ook wil

as ooit vantevore. Ek het rêrig vreeslik

‘colab’ met ander kunstenaars en

gesukkel emosioneel. Dis nie altyd

fokus op die dieper onderwerpe

maklik nie. Ek sukkel soms baie as

waaroor mense nie altyd wil gesels

gevolg van ‘n kroniese siekte, maar ek

nie. Ek wil dit in kuns uitbring. Ek wil hê

hou aan daarmee, want dit laat my

dat wanneer mense na my kuns kyk,

‘escape’”.

hulle dieper na hulleself ook moet kyk.” - Tania Coetzee

Uitstalling by die William Humphreys-


Van Denise se kunswerke


Denise Botha


MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.

MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,

CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie

Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading


Pap band? Ruil dit om in ‘n japtrap

“Deesdae staan vrouens se hande vir

rondom jou vir staanplek waar die

niks verkeerd nie. Vrouens se hande

oppervlakte gelyk is. Trek die

word ook soms met olie besmeer,

handrem op en sit die motor in rat.

veral wanneer sy alleen ry en ewe

Skakel noodligte aan

skielik ‘n pap band het.

* Wanneer jy stilhou, skakel dadelik jou noodligte (hazards) aan sodat

Voor jy jouself in so ‘n situasie bevind

ander voertuie bewus is van die

en nie weet wat om te doen nie, lees

stilstaande motor.

hierdie maklike stappe.

Verwyder die wieldop

* As jou voertuig ‘n wieldop het wat Vind ‘n veilige staanplek Wanneer jy agterkom jou band is pap, moenie in die pad stilhou nie. Verminder jou spoed en kyk

die wielmoere bedek, verwyder dit. Gebruik die plat punt van jou moersleutel om die wieldop te verwyder.


Maak die wielmoere los

Draai die wielmoere met die moersleutel linksom totdat jy die weerstand breek. Indien dit baie stewig vasgedraai is, gebruik jou voet om op die moersleutel te trap. Maak dit net effens los. Moenie dit heeltemal verwyder nie. Plaas die domkrag onder die voertuig

Die regte plek vir die domkrag is gewoonlik onder die voertuigraam langs die band wat pap is. Baie voertuigrame het plastiek aan die onderkant gevorm met ‘n oop oppervlak van blootgestelde metaal, spesifiek vir die domkrag. Lig die voertuig met die domkrag op

Wanneer die domkrag reg geplaas is, lig die voertuig totdat die pap band ongeveer ses sentimeter bo die grond is. Verwyder die wielmoere

Die wielmoere wat reeds losgemaak is, kan nou verwyder word. Hou dit op ‘n veilige plek. Verwyder die pap band

Verwyder dit deur dit saggies na jou toe te wikkel totdat dit heeltemal los is van die motor. Sit die band op sy sy sodat dit nie wegrol nie. Kry die spaarband


CALL HEINE RUDMAN AT 082 945 2759 TO OWN YOUR DREAM HOME! Visit them at 37 Jan Van Zyl Street in Monument Heights.


Plaas nou die wiel op die wieldrom

Sit die wieldop terug

en sorg dat die boudgate

Wanneer jy klaar is, sit die wieldop

ooreenstem. Druk liggies totdat die

weer terug op die wiel. As dit nie

boute deur die rand verskyn.

op die spaarband pas nie, bêre dit saam met die pap band.

Sit die wielmoere terug

Sit die wielmoere terug en draai dit lossies vas met jou hande. Moenie nou al die moersleutel gebruik nie. Bring die motor terug op die oppervlak

Wanneer jy die domkrag gebruik het om die motor terug op die oppervlak te bring, draai nou die wielmoere stewig met die moersleutel vas.

-

Elbeth Marias


EMS - anders as die gewone


Oefening met ‘n verskil

“Ons het bietjie gaan navorsing doen

“Shannon Botha (26) en Christiaan

en ’n gaping in die mark gesien. EMS

(Muis) Meyer (27) is nie net jou

is ook groot in Gauteng en was baie

gewone verloofde paartjie nie. Die

populêr op TV.”

twee besit saam ’n oefengimnasium met ’n verskil.

Wat die oefening verskillend maak as die gewone waaraan meeste mense

Dit is ‘n EMS-gimnasium waar

gewoond is, is die oorpak wat jy

elektriese spierstimulasie toe gepas

tydens jou oefensessie aantrek. Dit is

word. Nie net is hulle besigheid enig in

’n derdegenerasie- draadlose oorpak

sy soort in die Noord-Kaap nie, maar

wat ’n polsing deur elke spier in jou

jy kan meer as 500 kalorieë in een 20

liggaam stuur. Jou spiere trek dan elke

minute sessie verbrand.

paar sekondes saam. Sodoende kan jy ’n 90 minute oefensessie in 20

Albei kom oorspronklik van Gauteng

minute bereik. Die oorpak kan met

af en het na Kimberley verhuis sodat

enige tipe oefening gedra word, maar

Christiaan vir Griekwas kon rugby

hulle bied hoë intensiteit oefening

speel. Hy het aan die einde van 2015

daarmee saam.

by Griekwas aangesluit en Shannon het, soos sy dit noem, agter liefde aan

“Die tipe oefening is baie goed vir

getrek.

mense wat min tyd het. Dit is ook baie goed vir mense wat

Christiaan het egter laasjaar uit sy

gesondheidsprobleme soos swak

rugbyloopbaan afgetree en die twee

knieë het. Ongelukkig kan mense wat

het Legacy Evolution saam begin.

pasaangeërs het, nie die oorpak aantrek nie. Daar is geen newe-

Shannon het ook in haar dae netbal

effekte van met die pak oefen nie.”

gespeel, maar moes die droom

Die oefening word ook een-tot-een

opgee nadat sy kruisligamente in haar

gedoen en kan op die pas en

been geskeur het. Sy het egter ’n

gesondheidsvlak van die betrokke

loopbaan in persoonlike afrigting

persoon gedoen word.

begin.

- Tania Coetzee


Bianca Pretorius – Eerste album op pad

“Bianca Pretorius (26), liedjieskrywer

opgeneem. Sy het daarna ook ’n

en sangeres, stel binnekort haar

enkelsnit, Vir ewig ek en jy, gehad. Sy het

eerste album vry.

ook saam met Vincent Gordon ’n vierde lied, Val vir jou, vrygestel.

Die album, waarop ’n liedjie met die naam Hier by my hou, verskyn, word

Die album wat Bianca binnekort gaan

saam met en Fanus Pienaar

vrystel, sal 13 liedjies hê.

opgeneem.

“My raad aan alle nuwe, opkomende kunstenaars – moet nooit in jouself twyfel

Bianca, gebore op Heidelberg, vertel

nie, leef jou droom voluit, kry jou naam

sy het nog altyd ’n passie vir musiek

daar buite, tree op by funksies waar

gehad. “Wanneer ook al ons by

moontlik.

vriende en familie gekuier het, het ek maar altyd voor hulle gesing.

“Geniet jouself ten alle tye, wees jouself. Of jy nou optree voor vyf mense of vir

“Ek het op die ouderdom van 15

1000 mense, daar kan dalk een persoon

begin liedjies skryf, maar dit nooit

uit daai vyf wees wat jou talent gaan

verder gevat en iets daarvan gemaak

raaksien en deure vir jou kan oopmaak in

nie.”

die musiekbedryf.” - Tania Coetzee -

Bianca sê sy het in 2018 ’n liedjie, Jy’t my hart gesteel, geskryf en in 2019 met Vincent Gordon kontak gemaak. “Ek het die lied vir hom aangestuur en hy het die melodie vir die lied aanmekaargesit. Hy het sommer die lied gesing ook, maar my stem is wel in die begin en naby die einde.”

In 2020 het sy ’n lied, Ek soek meer, saam met Marius Mars Pretorius


Celebrate Woman's month

with Spur


‘ Respek vir diere, sê prokureur

huise te kry. “Ek moet net ‘n dier se

Die 28-jarige Kimberly Sassin Schaaf

lewe beter maak, hom lief hê, sy

is bekend in Kimberley vir haar goeie

vrees wegneem en hom teen

hart teenoor diere. Kimberly sê sy is

mishandeling beskerm.”

van kleins af geleer om diere te respekteer.

Kimberly sê die mense van Kimberley moet meer betrokke raak

“Van kleins af is my ouers altyd besig

by ons gemeenskap se diere.

om diere op straat te help of om donasies te skenk om diere te help.”

“Mense moet begin help met pleegsorg en met bottel grootmaak

“Ek is geleer om respek te hê vir elke

… enigiets. Mense sien iets en maak

dier, nie net troeteldiere nie.” Kimberly

dit dan iemand anders se werk.

sê as ‘n diere-entoesias voel sy dis haar plig om diere wat oor haar pad kom, te help. Sy help hulle deur hulle te ontwurm, te steriliseer, en vir hulle

Raak self betrokke by diere, al skenk jy net R50 of ‘n pakkie kos.”


Kimberly sê daar is ‘n handjievol

eerder agter. Gereelde

mense wat donasies gee aan die

veeartsbesoeke is belangrik.

diere wat sy red, maar meeste van

Ontwurm jou hond, maak seker

die tyd kom dit uit haar eie sak uit.

hy het sy inentings.”

“Dankie aan my veearts wat my laat

“Vergelyk jou hond met ‘n kind.

afbetaal.”

Hulle benodig jou hulp, omgee en liefde. Wees geduldig met hulle

“As jy nie kan bekostig om ‘n

en respekteer hulle.”

donasie te maak nie, gee net jou tyd. Jou tyd is meer as goud werd in

Kimberly werk voltyds as ‘n

die dierewêreld.”

prokureur en is ook die eienaar van ‘n klein troeteldier-

Kimberly sê sy het baie diere, van

oppasbesigheid en ‘n

honde, katte tot voëls en hulle almal

grimeerbesigheid. Sy het nege

kom vanaf slegte omstandighede.

diere-oppasers wat vir haar werk

Kimberly sê as jou hond wegraak,

en sy sê haar span doen soveel

moet jy dadelik aksie neem en jou

meer as om net diere op te pas.

hond begin soek.

“Ons rehabiliteer ook diere wat bang of mishandel is. Ons leer

“Stuur dadelik foto’s uit na elke

hulle om met kinders en ander

buurtgroep. Ry en loop rond. Die

diere oor die weg te kom en ons

eerste paar ure is die belangrikste.

red en neem baie diere in

Motiveer die mense om jou hond te

pleegsorg.”

help soek deur belonings op die spel te plaas.”

Vir die toekoms beplan Kimberly om die weeshonde en

Kimberly se boodskap aan mense in

rondloperhonde van Kimberley te

Kimberley is om hulle diere ten alle

ontwurm en te steriliseer.“Ons is

tye te beskerm. “Hou jou diere

tans besig met ‘n uitreik na een

veilig. Dit bedoel jou huis se heining,

van ons informele nedersetting

slotte moet gesluit wees, hou hulle

waar daar tans 20 honde is.”


“Ons wil die mense leer hoe om na hulle diere om te sien. Ons wil hulle vertel van die DBV en die voordele van sterilisasie, asook waar hulle kan hulp kry in tye van nood.” Kimberly sê ons moet uitkyk vir die diere in die gemeenskap en hulle help waar ons kan. “Sien jy ‘n hond wat brandsiek het, of maer is, help hom. Rapporteer dit, die diere kom eerste, nie jou buurman of jou vriendin se ma se broer nie.Sorg vir jou diere en maak seker hulle besoek gereeld die veearts, hul inentings is op datum, en hulle word gereeld ontwurm en word vir vlieë en bosluise behandel.” - Meryke Bekker


Mense maak harte én beursies oop om vir Lisa se nuwe ‘bene’ te

betaal

Die vyfjarige Lisa le Roux is voor

Ons wou so graag ‘n babatjie van

die ouderdom van een jaar oud

ons eie hê. Ons het in 2015

met serebrale verlamming

swanger geword, maar het op 24

gediagnoseer.

weke ons seuntjie Rènhard verloor. Toe in 2015 vind ons uit

Dokters het vir haar ouers,

ons het weer ‘n babatjie op pad.

Ambrencia en Gerhard le Roux,

Nooit het ons geweet ons gaan

gesê dat sy niks vir haarself sal

hoor dat sy ‘n siekte sal hê soos

kan doen nie en dat sy heeltemal

serebrale verlamming nie.”

van hulle afhanklik sou wees.

Lisa het haar ouers én die dokters verras en kan nou al self

“Die diagnose wat sy gekry het,

sit en op die grond rondbeweeg.

was baie erg,” vertel Ambrencia.

Haar ma vertel sy kan self eet en

“Hulle het gesê sy sal niks vir

drink en sy speel ook baie mooi.

haarself kan doen nie.”

“Sy kan tel, sing en praat. Sy is ook baie lief daarvoor om op

“Dit was hartverskeurend.

YouTube na Blippi te kyk.”


“Sy kan net nie loop nie. Ons het in ‘n

“Sy is baie lief vir swem en balgooi. Ons

stadium na iets begin soek waarmee ons

speel maar met haar en hou haar besig

haar kan help om te loop. Dit het vir haar

sodat sy nie verswak in die tyd wat sy nie

swaar begin raak en dis ook moeilik om

terapie kry nie.”

haar oral rond te dra.” Vir ander mammas wat moontlik deur Gerhard het op die Walking Braces

dieselfde gaan, sê Ambrencia:

afgekom en ons het verlede jaar ‘n bietjie

“Dit is baie moeilik, veral as jy nie weet

navorsing daaroor begin doen. Ons het

wat fout is nie. Maar maak seker jy baklei

eers ‘n maatskappy in Suid-Afrika gekry

om ‘n antwoord te kry as jy dink en voel

wat die loopstutte vir ons kon kry, maar

daar is fout.”

teen R65 000. Toe ons ‘n maatskappy oorsee gekontak het, het hulle vir ons gesê dat hulle dit vir ons kon kry teen R35 000, invoerkostes en aflewering ingesluit.”

“Ons is vol hoop dat dit Lisa sal kan help loop. Ons kan ongelukkig nie ‘n operasie vir Lisa oorweeg nie, omdat ons nie aan ‘n mediese fonds behoort nie en ons alles deur Kimberley-hospitaal doen.”

Ambrencia en Gerhard kon binne ‘n week die R35 000 insamel en het reeds die deposito vir die Walking Braces betaal.

“Al Lisa se terapie het nou weens Covid19 die laaste twee jaar ‘n bietjie stilgestaan,” sê Ambrencia.

- Caria van der Merwe


Enige dag bo die grond is ’n goeie dag!

“Any day above ground is a good

Hulle het kort daarna na Kimberley

day!” Dit is Diederick se

verhuis waar Diederick sy eie

lewensleuse wat hy elke dag,

besigheid, DAC Industries, begin het.

maak nie saak hoe moeilik nie,

"Dit is maar een van daai seuns-

probeer volg.

moet-’n-ambag-hê-bedrywe. Gelukkig hou ek van bou en breek en

Diederick Korkie (40) is ’n man

goed regmaak,” sê hy met ’n tong in

van vele fasette. Soos ’n ui, lyk hy

die kies, want elektries is sy werk, maar

hard en nukkerig van buite, maar

nie sy passie nie.

hoe meer jy die lae afskil, kom jy bitter gou agter hierdie is ’n

Diederick en Arauna het twee

mense-mens. ’n Man met ’n

pragtige kinders – ’n baie intelligente

groot passie vir sy familie, die

en bekkige dogter van sewe jaar oud

liefde, eerlikheid, die lewe,

en ’n bul van ’n seun wat nege

digkuns, lees, skryf en voel-

maande oud is.

ervaar-mense.

“Dis nou ’n maklike manier om ’n skip te sink. Of jou sommer net in die

Diederick is gebore op Cradock

mikke te skop, sodat jy bietjie meer op

en het die grootste deel van sy

jou knieë rondhang,” is sy opinie oor

lewe op De Aar gewoon. Daar is

Covid.

hy geskool en het ook sy loopbaan begin. Hy het in 2008

Diederick is ‘n man wat ‘n breë kennis

De Aar se stof finaal van sy voete

het oor die lewe, maar sy passie om

afgeskud en sy eie pad vorentoe

ander te help, het begin by sy eie seer.

begin uitlê. Hy was vir ’n ruk

Die dag toe hy tot die besef kom dat

inwoner van Hopetown, waar hy

omstandighede hom nie terughou, of

sy pragtige vrou, Arauna,

noodwendig sy realiteit hoef te wees

ontmoet het.

nie, was die ligpunt-oomblik. Hy het ook begin dink daar is dalk ander wat

Hulle het kort daarna verhuis na

ook lig nodig het.


Diederick het in sy vrye tyd begin om mense te help, mense wat so ver en diep is in hulle seer dat hulle nie die oplossings raaksien nie, al steek dit hulle in die oog. “Ons het die antwoorde, ons het die oplossings, ons het net soms so ‘n bietjie hulp nodig om dit self te kan sien.” Dit is sy dryfkrag wanneer hy ’n helpende hand uitsteek na die ou voor hom.

Baie dinge in ons deurmekaar wêreld maak hom kwaad, maar dit wat hom woedend maak, is negatiewe mense en daardie Jannie Jammergat-ouens. Daar sal altyd ’n uitkoms wees, ’n einde, ’n les, ’n lig – jy moet net stil sit en dit kan sien.

Sommer gou terwyl jy ’n gesprek voer met hierdie man, kry jy die warm gevoel in jou hart dat hierdie man hier voor jou soveel respek het vir reg en regverdigheid.

Jy lei ook af dat Diederick nooit sal gaan lê nie en as hy val, staan hy op, stof sy knieë af en baklei harder terug vir die lewe, want net hy wat Diederick Korkie is, is in beheer van sy eie geluk. - Landi West


Dryfkrag agter die Noord-Kaap Diamonds-netbalspan

NOORD-KAAP. – Die Noord-Kaap

Die tweede deel van die kompetisie vind

Diamonds-netbalspan neem vanjaar

plaas in Sun City, Rustenburg, vanaf 9

wéér deel aan die Telkom National

Oktober tot 17 Oktober.

League (TNL). Die TNL gaan vanjaar weer in ‘n

In die twee laaste uitgawes van Kimberley

biologiese veilige omgewing (bio

Online Co, het ons die span se 16 spelers

bubble) plaasvind. Dit beteken alle

ontmoet.

maatreëls sal gevolg word om atlete veilig en gesond te hou. Die eerste

Die week ontmoet ons die dryfkrag agter

deel van die kompetisie skop by die

die span.

Pretoria Heartfelt-arena af. Dit sal vanaf 5 September tot 12 September plaasvind.


Heleen Visagie

Boniswa Oor

Zintle Kadinda

Bionetikus

Compliance office

Statistieke

Charmain van der Linde

Elfreda Luyt

Spanbestuurder

Algemene Bestuurder

Karien Opperman

Afrigter

Leoni Ross

Hulpafrigter


R31 tussen Barkly-Wes en Kimberley ’n groot kopseer

Die toestand van paaie in Kimberley is

onbegaanbaar gaan wees.

lankal ’n groot kopseer, maar in twee

’n Trok het selfs laasweek in die

gevalle is dit nou ’n krisis.

rioolwater langs die pad beland en die drywer moes deur die polisie se soek-

VF Plus raadslid van Sol Plaatje-

en reddingspan gered word. So ook

plaaslike munisipaliteit (Kimberley,

moes die trok uit die water gesleep

Modderrivier en Richie), mnr. Kobus van

word.

den Berg, het die burgemeester, mnr. Patrick Mabilo en die waarnemende

Nog ’n pad wat binnekort nie meer

munisipale bestuurder, mnr. Boy

veilig gaan wees nie, is die pad van De

Dluwayo, op formele raadsvergaderings

Beers na Kenilworth.

gewaarsku oor die dreigende gevaar op die R31 vanaf Kimberley na Barkly-Wes.

Dis nou al ’n geruime tyd dat delwers

As gevolg van aanhoudende

langs die pad myn. In hierdie stadium

rioolstorting het gate en krake in die pad

myn hulle so naby aan die pad dat hulle

ontstaan. Dit is net ’n kwessie van tyd

die pad plek-plek uithol. Dis ’n resep vir

voordat die pad heeltemal

’n groot ramp.


Hierdie pad is ook die verbindingsroete na die industriële area en swaarvoertuie gebruik dus ook hierdie roete.

Sol Plaatje sal dringend aksie moet neem – dit kan al moeiliker raak om Kimberley per pad te bereik.

– Kobus van den Berg, VF Plus-raadslid.

Die toestand van paaie in Kimberley is 'n

kopseer.


Parvo, Your Pup’s Deadly Summer Terror

You may have heard of parvovirus before, maybe not paid much attention to it, but this virus poses a massive problem to unvaccinated puppies around the globe. Parvovirus is a viral infection that most commonly targets dogs less than one year of

10% to 75-90%. Even with those statistics, all of these dogs are severely immunocompromised and are likely to pick up a secondary bacterial infection. Misguided home remedies found online are more often than not detrimental to these puppies.

age, but unvaccinated dogs of all ages can be affected. Puppies need to follow a strict vaccination protocol, starting at six weeks old. They need to get at least four vaccinations from that age onward to be considered “protected”. This does not mean they cannot get the virus; it simply means that the severity of their clinical signs will be significantly less, and their chances of survival is increased tenfold in the event that they do become ill. The infection is characterized by loss of appetite, vomiting, diarrhoea, in many cases, bloody diarrhoea, lethargy, severe dehydration and fever. Treatment, consisting of aggressive supportive care, intravenous fluids, and extended hospitalization, can improve survival rates from approximately

Please contact your vet if your pup is ill, don’t seek help from unreliable sources on the internet!


That being said, this is only a supportive treatment plan. Due to the fact that parvo is a viral infection, there is no cure, and the virus persists in the environment for up to two years after exposure, meaning that any puppy you have after that is at immediate risk if you don’t prepare adequately. The only way to control the virus is with vaccination. Unfortunately, if left untreated the majority of puppies will die. – Sr. Anmari Coetzee, veterinary nurse at Kimberley Veterinary Clinic

Protect your dog against

Parvo


Voormalige afrigters voorspel naweek se uitslag

Saterdag is sekerlik die

se grootste bondgenoot” sê

belangrikste dag in elke

Brand. Alhoewel Brand nie meer

Kimberley-seun se rugbybestaan

betrokke is by die skool of span

en vir meeste ouers bring dit vir ’n

nie, is hy oortuig die bietjie wat hy

paar weke tot die opbou van die

die jaar ervaar het, is HNK

Classic Clashes verdeeldheid oor

oudergewoonte baie sterk

wie nou eintlik die beste

agterlangs met spoed op die

rugbyskool in Kimberley is.

punte wat vir hulle Saterdag op

Kimberley Online Co het by twee

die droë veld tot groot voordeel

voormalige afrigters gaan kers

kan wees. Brand reken met

opsteek oor wat hulle voorspelling

omgekeerde besit kan die span

vir die naweek is.

Saterdag agterlangs taamlik

Henk Brand, voormalige skoolhoof

baljaar.

en afrigter van Hoërskool NoordKaap, het geen illusie oor Saterdag se wedstryd nie en voorspel dat Noord-Kaap as oorwinnaars uit die stryd sal tree. “Oor die jare heen het HNK ’n “never say die”-karakter ontwikkel. Daar bestaan ongelooflike trots in die trui en die tradisies wat die span verteenwoordig. Die span het oor tyd ’n ongenaakbaarheid ontwikkel wat dit vir die teenstanders op die veld baie moeilik maak. Dan is daar natuurlik die veld self – Pirates – niks modern nie, hard, droog, onvriendelik en sekerlik die span


Alhoewel Covid-19 op sy beste ’n

Dames was tot en met verlede

tragiese affêre is, is Brand oortuig

jaar by die span betrokke en het

dat, weens die feit dat die span

hierdie jaar se oorname na Leon

reeds ’n toernooi toeskouerloos

Karemaker dopgehou om

agter die blad het, dit nie ’n te

sodoende ’n suksesvolle oorname

groot invloed behoort te hê nie.

te verseker. Die span se sterkpunte is beslis sy

Brand is dit egter eens dat die

pak groot voorspelers wat kan

aanpassing vir beide spanne geld.

domineer. Die span hou daarvan

Brand sal die wedstryd Saterdag

om voorlangs te domineer en sag

aanlyn volg.

te maak en dan in die middelveld op te speel sodat die nodige fases

Jaco Dames, voormalige afrigter

afgedwing kan word. “Alhoewel

van Hoërskool Diamantveld, is

ons nie eindelose spoed op die

seker oor ’n oorwinning vir die

punte het nie,

seuns in blou.


glo ek ons het genoeg slaankrag in die middelveld om besit in punte te omskep,” sê Dames. Dames is ook oortuig dat, gesien in die lig van hoe die spanne in vroeë ouderdomsgroepe teen mekaar opgeweeg het, DHS meestal van die tyd aan die wenkant was.

Dit behoort vir hulle Saterdag ’n voordeel in te hou. Volgens Dames het baie van die HNK-seuns in dié tydperk diens by Griekwas se 0/20-span gedoen en kan dit wel wees dat hulle beter voorbereid is as Diamonds, maar dit is juis hier waar die spelers in blou se karakter sterk na vore sal kom.

Die uitslag sal dus baie interessant wees, aldus Dames.

Dames is tans voltyds betrokke by Digi TV en sal die wedstryd daar regstreeks volg.

Die wedstryd skop 14:00 op Pirates se sportgronde af.

- Rudi Ferreira


Kimberley se diere-kinders

Diereliefhebbers van Kimberley het hierdie week bietjie met hulle dierekinders gespog!

Zoe

Rammy

Oreo

Gato

Spikey

Kiki

Zues

Lolla

Lara


Bragging rights is vir Hoërskool Diamantveld al wat saak maak

Só vertel die afrigter van DHS, Leon

Ander wedstryde word vir die res van

Karemaker. “Die manne wil net speel.

die seisoen beoog, maar ongelukkig

Die feit dat dit die matrieks se laaste

sal dit nie vir die matrieks beskore

wedstryd is, maak hierdie jaar se

wees nie.

Clashes baie spesiaal vir die span.” “Aan die positiewe kant gee dit vir ons Dié span is bereid om alles uit te haal

as afrigterspan ’n goeie geleentheid

vir Saterdag se wedstryd.

om te kyk na aanspraakmakers vir

“Die feit dat ons voor niemand speel

volgende jaar.”

nie, vat eintlik maar die hele gees van Clashes weg, maar ek glo die ‘oorlog’

Hierdie is Leon Karemaker se eerste

van beide spanne om as

jaar as hoofafrigter van Diamantveld

toprugbyskool in Kimberley gekroon

Hoërskool. - Rudi Ferreira

te word, sal steeds onveranderd wees,” sê Karemaker.

“Die balans tussen die voor- en agterspelers is goed. DHS het nog altyd staatgemaak op sy groot pak en dié jaar sal nie ’n uitsondering wees nie. Spelers op wie se skouers ’n groot taak vir Saterdag rus, is André Hanekom, Thian Pretorius, JP Vorster, Frans Williams, Carlo Louw en CJ Marx.

“Vir meeste van ons spelers sal hierdie ’n laaste keer wees in die blou trui en daarom glo ek dit sal ’n geweldige harde wedstryd wees."


Coach Deon se wapen is balans

Die speler het die vermoë om omgekeerde besit in punte te omskep.

“HNK spog vanjaar met ’n span wat nie net agterlangs ongelooflik baie spoed het nie, maar ook met ’n pak wat kan domineer.” So sê die afrigter van Hoërskool Noord-Kaap, Deon Carney.

Voorlangs is die groenspan se loskopstut Aviwe Mpepo ’n dominerende faktor en hy behoort Saterdag ’n paar oë te laat rek. Vir die matrieks van Noord-Kaap is hierdie ongelukkig hulle laaste wedstryd.

Die oud-speler van dieselfde skool is oortuig vanjaar se span is iets spesiaals. Die seuns se gesindheid vir môre se wedstryd is baie positief en hulle sien geweldig baie uit na die uitdaging. Vir baie seuns sal dit hulle laaste wedstryd in die groen trui wees. Om deel te wees van die Clashes is altyd uniek en ’n datum op die skool se kalender wat baie vir die seuns bied.

“Die span het reeds vanjaar drie wedstryde voor leë pawiljoene gespeel, dus weet die spelers wat om te verwag. Hulle speel vir mekaar en die vreemde atmosfeer sal nie ’n negatiewe uitwerking hê nie. Ons koester die ervaring,” sê Carney. HNK was nog altyd ’n span wat na sy sterkpunte toe speel en dié jaar is geen uitsondering nie. Carney was versigtig om nie spelers uit te sonder nie, maar daar sal môre swaar gesteun word op hulle kaptein en binnesenter JJ Mothlodi.

Vir die junior spanne is daar beter vooruitsigte met wedstryde wat moontlik kan finaliseer. ‘n o/17-span en die Sewes is deel van ons beplanning en ook voorbereiding vir die 2022-seisoen. Die wedstryd vind Saterdag om 14:00 op Pirates plaas en word regstreeks op Kimberley TV uitgesaai. - Rudi Ferreira


HNK en DHS se o/19-rugbyspanne wil ‘op hoë noot’ afsluit met

Classic Clashes

Hoërskool Diamantveld en Hoërskool

net so opgewonde omdat hulle dié jaar

Noord-Kaap in Kimberley se

die geleentheid kry om te speel na hulle

rugbyspanne is beide baie opgewonde

verlede jaar weens Covid-19 nie kon speel

oor die Classic Clashes wat dié naweek

nie.

plaasvind. “Ons is goed voorberei vanjaar!” JJ Mothladi (19), graad 11-leerling van Noord-Kaap en kaptein van die o/19A-

Dis vanjaar die matrieks se laaste

span, sê hy is baie opgewonde oor die

wedstryd en hulle wil graag op ‘n hoë noot

naweek se wedstryde. JJ is

afsluit.

oorspronklik van Hartswater en is tans in die koshuis by Noord-Kaap.

Carlo Louw, kaptein van Diamantveld se o/19A-span en graad 12-leerling by dié skool, sê hy is

- Caria van der Merwe


TEAM ADVERTISING

EDITOR 071 86 7200 or 076 163 3746

Tania Coetzee CONTACT

EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za

Caria van der Merwe, Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUB-EDITOR Una Engelbrecht

PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Kimberley Online Co. 20 Augustus 2021 by Dottry Media - Issuu