KIMBERLEY. â Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Van besighede wat goeie diens lewer en ân gesin se stryd met Covid tot by ân historiese spookstorie. Hierdie week se uitgawe sal jou definitief geboei hou.
Geniet dit en lekker lees!
Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!