Skip to main content

Kimberley Online Co. 19 November 2021

Page 1

BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA

KIMBERLEY online co.

Geen water, geen krag


BRIEF VAN DIE REDAKTEUR Suid-Afrikaners is die week geskok oor die dood van Theuns Jordaan. Ek self was geskok, want ek het met Theuns Jordaan se musiek grootgeword.

Dit wys mens net hoe die lewe in 'n oomblik kan verander. Net so kan iets waaraan jy gewoond was, weggevat word. Dit los 'n leemte.

Maar niks los 'n leemte soos wanneer iets waarvoor jy lief is weggevat word nie.

Ongelukkig word niemand verandering gespaar nie en al wat mens kan doen, is om tot die beste van jou vermoë voort te gaan.

Dit is moeilik. Vrek moeilik, maar dit is moontlik. Dit is moontlik om aan te beweeg. Maar aanbeweeg beteken nie jy hoef te vergeet nie. Jy kan en moet jou geliefdes altyd in jou hart dra.

Redakteursbrief


Voorblad

Kimberley die naweek

sonder water Donderdag was die begin van ’n

munisipaliteit aan sy

waterlose naweek vir Kimberley.

waterinfrastruktuur gewerk. Die doel was om die beskikbaarheid

Die Sol Plaatje-munisipaliteit het

en die kwaliteit van water in die

Vrydag 12 November ‘n verklaring

stad te verbeter. Alhoewel daar

uitgereik waarin ‘n

verbeteringe aangebring is, is

wateronderbreking wat van

daar steeds probleemareas en

Donderdag 18 November om

waterlekke.”

18:00 tot Sondag 21 November laatmiddag sal duur, aangekondig

Verder sê Matsie die

is.

munisipaliteit het al groot waterlekke herstel, maar daar is

Sello Matsie, woordvoerder van

steeds ander wat nou dringend

die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê

herstelwerk benodig.

daar is waterlekke in die dorp wat dringend aandag nodig het.

Kimberliete het al vroeg in die week begin om water op te gaar.

“In die laaste dekade het die


Soos gewoonlik is Kimberliete

Voorblad

ook onseker of die water wel weer Sondag aangeskakel gaan word, aangesien Sol Plaatje-

mense lewe sonder water en dan

munisipaliteit nie altyd by hulle

ook dalk sonder krag? Patetiese

beloftes hou nie.By vorige

spul wat besluite maak!”

geleenthede het drie dae sonder water ’n hele week geword.

Chareen May sê: “Imagine no water no electricity, it’s so hot

Verder het Eskom Woensdag

now, so I suppose we must just

fase twee beurtkrag tot en met

sit back and accept?”

Saterdag om 05:00 ingestel nadat vyf kragopwekkereenhede

Meryke Bekker sê: “Van ons het

onklaar geraak het.

eksamens, aanlyn. Hoe verwag hulle moet ons dit doen sonder

Danjele Bowels, ’n inwoner van die stad, sê: “Sol Plaatje kry elke keer met loadshedding FOMO. Sodra ons vir ’n week of meer loadshedding gehad het of kry, dan moet die water ook af. Kennisgewing of nie, dit is onaanvaarbaar om vir meer as ‘n naweek sonder water te sit, want dit verloop nooit soos beplan nie, dan sit ons vir hoeveel dae meer sonder water.”

Celeste van der Linde sê: “Dis belaglik, veral in die somermaande. Hoe dink hulle

krag?”


Rudd House

History

Rudd House is a popular

Regarded as one of the most

attraction for those who want to

paranormally active houses in the

experience the paranormal. This

country Rudd House was built in

house can be viewed on request

the 1880s, originally with only four

during the Kimberley Ghost Tour

rooms, but was frequently

and the old furniture and

renovated until it became the

sculleries hidden beneath the

large sprawling veranda-clad

floor, is enough to give anyone

manor it is today.

the chills. In 1896 it was sold


to the mining magnate Charles Dunnell Rudd, who passed it on

History

to his son, Henry Percy Rudd, in 1898. He built on extensively

McGregor Museum by De Beers

during his 50 year residence.

Consolidated Mines Ltd. and restored to its former glory.

In 1971 it was donated to the


Claims of the paranormal are said to include the cry of a baby from the

History

nursery, the sound of cutlery and crockery falling to the floor, the sound of breaking glass and the claim of a ghost in the red room or formal dining room.

The Rudd

Rudd House is nonetheless well worth a visit, at least to witness its deep shaded verandas, dark panelling,

House is a must

hunting trophies, servants’ bells, green baize door that led to the servants’ quarters, and hatches in the floors.

see.


Frans Reichert: Jou kandidaat in Sol Plaatje

.Frans Reichert (47), raadslid van die

toekoms vir ons kinders wil verseker.

VF Plus, is nou jou kandidaat in Sol Plaatje.

Hy het gedien as ondervoorsitter van sy plaaslike AfriForum-tak en was

Frans is ʼn passievolle en getroue

aktief betrokke by die Sol Plaatje

gemeenskapsdienaar wat by sy kerk

Bloudruppelwaterprojek.

en ander gemeenskapsorganisasies betrokke is.

Hy is aktief betrokke by VF Pluspartystrukture en help in sy

Hy is al vir 19 jaar met sy pragtige vrou

persoonlike hoedanigheid reeds met

getroud en die paartjie het twee

die aanmeld en oplos van munisipale

kinders saam.

probleme. Hy wil graag nog meer diensbaar wees deur die swak

Frans vertel hy het besluit om by die

standaard van dienslewering in die

VF Plus aan te sluit omdat hy ’n beter

munisipaliteit as raadslid aan te spreek.


Besigheid Atlantic Foods se Alan Kyser

Alan Kyser (45) werk al vir ± 17 jaar by Atlantic Foods en sê hy ken sy werk baie goed.

Alan, wat as stuur- en ontvangbestuurder werk, is al vir 12 jaar met sy vrou getroud en die paartjie het twee kinders saam.

“Ek geniet alles van my werk. Aan die begin het ons baie gereis en dit was baie opwindend, maar nou is my werk al tweede natuur. Ek is gewoond aan alles en weet presies wat om te doen.”

Alan sê sy stokperdjie is om beeldhouwerke uit hout of metaal te maak en so ontspan hy na 'n lang dag.


Lallie – die singende plaasnooi van Pretoria Lallie is gebore op Schweizer-Reneke

“My beste oomblik in my lewe, tot

en tans woonagtig in Pretoria, maar is

dusver, was nou onlangs toe ek my

van kroontjie tot toontjie ‘n

debuutsnit vrygestel het.”

plaasnooientjie wie se wortels diep geplant is.

Toe sy gevra word watter sanger haar inspireer, het sy sonder twyfel

Dié sangeres wat Woensdag 10

geantwoord: “Daar is hopeloos te veel

November haar debuutsnit – Boereraat

om net een uit te sonder, maar ek hou

– vrygestel het, is reg om ons land aan

baie van kunstenaars soos Riana Nel,

die brand te sing. Die pragtige

Juan Boucher, Elvis Blue, Appel, Ricus

blondekop sing al van jongs af en het

Nel en Brendan Peyper, nie net omdat

haar eerste optrede gedoen toe sy

hul mooi sing nie, maar omdat hulle self

maar net vyf jaar oud was. Sy kom uit

skryf ook. Hulle inspireer my!”

‘n baie musikale gesin en het as kind aan baie klein kompetisies

Lallie laat nie gras onder haar voete

deelgeneem.

groei nie en is reeds besig om aan haar


tweede enkelsnit te werk. Haar grootste droom is om ‘n deurbraak te maak in die musiekindustrie, voltydse musikant te kan wees, en om eendag haar eie wilds- of perdeplaas te hê.

“My raad aan alle opkomende kunstenaars is om nooit moed op te gee nie. Werk hard, droom groot, bid groter, glo en vertrou. As jy op jou knieë bly, sal jy nie kan struikel nie.”

Lallie is vir seker een van die nuwe kunstenaars om dop te hou en ons Kimberley Online Co-span wens haar alle voorspoed toe.


Sakenuus

Jauqui, Thelma, Rochelle, Nancy, Tuta, Wayne, Koketso, Mosa, Tshidi Beste kliëntediens: Pep New Park Pep New Park het moeite gedoen om

Ek het om 07:50 Pep se

iemand in nood te help, dus word hulle

areabestuurder op die stoep

hierdie week op die skouer geklop vir

raakgeloop. Pep maak eers 09:00 oop.”

hulle goeie diens. Firana het toe haar situasie aan die Firana Domingo, ’n inwoner van die

bestuurder verduidelik en gesê die

stad, het op Facebook gesê sy het

funksie begin oor ’n halfuur.

haar een oggend vroeg na Pep New Park gehaas om skoolklere vir ’n kind te

“Die dame het die bestuurder gebel en

koop wat nie skoolklere vir ’n funksie

nie eers vyf minute later nie, was al die

aangehad het nie.

dames daar. Ek is vinnig gehelp en die dames by Pep het gesê ek hoef nie te

“As ma het ek besluit om gou te gaan

betaal nie, hulle sal dit betaal.“

kyk of Pep oop is om die kindjie se

“Baie dankie aan al die dames van Pep

hartjie ook te laat goed voel.

New Park.”


Inspirasie

Dans is my ‘happy place’

Charlize Venter (19), ’n ballerina van Hopetown, sê sy het van kleins af al saam met die ballerinas op die televisie gedans.

“Ek wou nog altyd van kleins af ook so mooi soos die dansers by die dansskool dans.”

Charlize vertel dit is vir haar lekker om hard te oefen en jonger kinders te inspireer.

“Dis altyd lekker om voor die jonger dansers te dans, want hulle word dan ook geïnspireer deur my.


Ek vergeet van alles en ontsnap van die moeilike lewe en voel vry. Dis maar

Inspirasie

my ‘happy place.” Sy sê ook om ’n ballerina te wees, verg

Charlize sou in Spanje opgetree het,

baie opoffering en tyd en mens se

maar weens die Covid-19-pandemie is

voete kan lekker seer raak.

die geleentheid uitgestel.

“My grootste ondersteuning is my

“Dit was ’n groot tragedie om te hoor

gesin, my dansjuffrou, my familie en die

dat die groot geleentheid dalk nie meer

gemeenskap. Ek het nie rerig ’n

moontlik is nie. Maar alles is in plek, ons

gunstelingvertoning nie, want almal was

wag tans vir die volgende datum.”

vir my baie lekker om te dans. Die een vertoning wat wel uitstaan, was die

Sy vertel ook ballet het haar postuur

vertoning van ‘Verlig”. Dit was ’n groot

verbeter en haar selfvertroue ’n

voorreg om in die Universiteit van die

hupstoot gegee.

Vrystaat se teater op te tree.”


"Ek studeer tans grondslagopvoedkunde. Ek sal graag eendag by ’n skool wil werk waar ek balletklasse kan aanbied.”

My raad aan ander is, stel vir jou ’n doelwit en werk lekker hard om dit te bereik. As mense om jou uitgaan, laat slaap of enige van daardie lekker goed doen, bly gefokus op jou doelwit. Beweeg elke dag nader aan jou doelwit. Jou Redder is elke tree saam met jou., jou krag kom net van Hom af," sê Charlize.

Inspirasie


People

‘We live in a technology savvy generation’ Chad Daryn Mpisi (22), a social media

“They want to live the lifestyle that these

influencer, says he wants to inspire

people live. I try to take the opportunity

others to be themselves.

to set a good precedent and send positivity out on my social media. I try to

He is a full time psychology student

live with an attitude of gratitude, so

doing his honours degree.

when they take a look at my life, they can take something good out of it.”

“Being a social media influencer is hard work, because we live in a technology

Chad says he likes to write music and

savvy generation. Especially young kinds

poetry. He also was a very good

are always on social media and what you

swimmer and do all of these things to

put out on social media you can never

unwind.

take back.” “A difficult time in my life was when my Chad says kids generally idolise

uncle was involved in a motorcycle

influencers, rappers and celebrities.

accident and passed away.


I think I still struggle with it today, but I know he is still with me. With everything I do, I try to make him proud.”

He says he is most proud of finishing his degree and that it takes him one step closer to his dreams.

“To make my family proud and give them what they deserve.”

“I want people to be themselves. Continue chasing your goals and dreams. There is always light at the end of the tunnel. You never know if the day you choose to stop, is the day your life might have turned around.”

People


Resep

Met die Kerstyd wat vinnig naderkruip, begin mense plannetjies maak vir die groot ete op Kersdag. Hier is ’n lekker resep vir gebakte tong. Bestanddele:

naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels

1 beestong (gepekel)

gevoeg is.

3 kruienaeltjies

Plaas tong op ‘n bord wanneer dit

15 ml bruinsuiker

sag is en trek die vel af.

125 ml witsuiker

Laat dit afkoel en plaas in koelkas om

30 ml kookolie

goed koud te word voordat dit in

30 ml koekmeelblom

skywe gesny word.

3 ml sout

Meng witsuiker, koekmeelblom,

60 ml mosterdpoeier

mosterd, sout en water in bak. Roer

5 ml peperkorrels

mayonnaise en suurlemoensap by.

250 ml kookwater

Pak helfte van tongskywe in

12.5 ml wit asyn

vuurvaste bak en skep helfte van die

12.5 ml mayonnaise

sous oor.

sap van een suurlemoen

Pak res van tong bo-oor en dan die

broodkrummels

oorblywende sous. Sprinkel broodkrummels oor en bak

Metode:

vir 30 minute teen 180 grade C.

Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby

Resep ingestuur deur Lindie Smit


MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.

MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,

CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie

Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading


Hoop

‘Ek het alles verloor wat ek ingesit het’ Roelof le Roux (48), ’n paramedikus

junior korps. Ek het destyds ‘n basiese

wat weens die Covid-19-pandemie

brandbestryding- en reddingskursus

alles verloor het, loop steeds met die

asook ‘n noodhulpkursus voltooi. Op die

droom in sy hart om weer sy eie

ouderdom van 16 het ek skool verlaat

besigheid op die been te bring.

en teruggegaan na Pretoria om my droom en loopbaan te volg. Ek het

Hy het vyf jaar gelede na Kimberley

aangesluit by die Pretoria-brandweer en

verhuis en is die enkelouer van vyf

verskeie kursusse voltooi in

kinders.

brandbestryding, redding en mediese opleiding. Ek het gevorder tot

Roelof is in Pretoria gebore, maar het

leierbrandweerman waarna ek oor is na

op Virginia grootgeword.

hul beheerkamer as koördineerder.”

“Ek het op 12 by die destydse Burgelike Beskermingseenheid

In 2000 het Roelof by die

aangesluit. Dit is waar my loopbaan

brandweerdiens bedank en by die

begin het. Ek was toe hoof van die

privaat sektor aangesluit.


In dié tyd het die privaat sektor geweldig gegroei. Roelof het verhuis na

Hoop

Rustenburg waar hy by ‘n klein privaat ambulansdiens aangesluit het.

Ek het daar ook gegroei van instrukteur na opleidingsbestuurder

“Ek het vining gegroei van ‘n

en was later hoof van die

ambulansman na skofleier,

opleidingskollege. Ek het verskeie

vlootbestuurder en uiteindelik algemene

opleidingsprogramme bestuur en

bestuurder. Die diens het gegroei onder

help ontwikkel, insluitende

my van twee ambulanse na 12 ambulanse,

opleidingsprogramme vir noodhulp,

drie reaksievoertuie en vyf takke. In 2011

basiese brandbestryding,

het ek die geleentheid gehad om by die

beroepsgesondheid en veiligheid,

ambulans-opleidingskollege te gaan werk

HIV&VIGS en vir basiese

in Polokwane.

ambulansassistent.”


“In 2013 het die mediese raad begin om

Hoop

die ambulans-opleidingsprogram te hersien en is al die opleiding verskuif na hoër onderwys. Die privaat kolleges is een na die ander gesluit. Ek het daarna vir ‘n kort tydjie op die myne gaan werk saam met die protospanne en

en fondse wat gegenereer word, sal aangewend word om die kostes te dek vir die voertuig, brandstof, verbruiksgoedere, en ander aanvangskostes.

beroepsgesondheid. Ek het toe na Kimberley verhuis.”

“So baie mense vra my: ‘Roelof, wat is jou stokperdjies en passie in die

Laat in 2019 het Roelof verhuis na Roodepoort waar hy sy eie opleidingsentrum en mediese bystanddiens begin het. Hy het op en af tussen Kimberley en Roodepoort gery, maar toe die Covid-19-pandemie in Maart 2021 uitbreek, moes hy alles staak.

lewe?’ My antwoord gewoonlik is: ‘Iemand het eendag gesê, vind iets waarvan jy hou in die lewe en jy sal nooit nodig hê om ’n dag in jou lewe te werk nie.’ Dié is my stokperdjie en passie, aan diens en af diens, dié is my lewenswyse.”

Altesaam 10 mense, insluitend Roelof se seun, het hulle werk verloor.

Indien jy vir Roelof wil help om sy droom waar te maak, gaan na:

“Ek het alles verloor wat ek ingesit het. Dit was vir ons almal ’n baie emosionele tyd. Ek het noodgedwonge weer voltyds na Kimberley verhuis.” Roelof het weer die geleentheid gekry om van voor af te kan begin. Hy het besluit om met behulp van Backabuddy geld in te samel en ander vorm van hulp te kry. Hulp in verskeie vorms sal van groot waarde te wees. Alles hoef nie noodwendig finansieel te wees nie. Hy het reeds weer ‘n volledige ambulans

https://www.backabuddy.co.za/roelof-leroux


Motors

Polo Vivo, Volkswagen se gunstelingvoertuig Die Polo Vivo is die voertuig by

“Dit is as gevolg van die kwaliteit en die

Volkswagen Kimberley wat tans die

Volkswagen-kenmerk. Volkswagen

meeste verkoop.

doen baie goed in die land en is baie lig op sy brandstofverbruik. Dit het ook

Die Polo Vivo is toegerus met ’n

een van die beste lugverkoelers. Daar

verskeidenheid kenmerke om jou te

is so baie redes hoekom mense die

pas. Van die voorste elektriese

Polo Vivo kies.”

vensters, ISOFIX-monteerpunte vir babastoeltjies, ultrasoniese alarm, tot sy stylvolle buitekant en klankstelsel – die Polo Vivo het alles. Met kenmerke so aantreklik soos hierdie, sal almal die rit

Die Polo Vivo is

wil deel.

Die Polo Vivo lyk so mooi soos hy lekker ry. Met sy slim ontwerp en

die kar wat tans

handige kenmerke is dit geen wonder dat dit aandag trek nie. Hein van Rensburg, ‘n verkoopsman van Volkswagen in Kimberley, sê die Polo Vivo is die kar wat tans die meeste verkoop.

die meeste verkoop.


Drie medaljes in stoei

Minette Kruger (Graad 9) het op 6 Oktober 2021 niks minder as drie goue medaljes verower tydens die Nasionale Stoei Kampioenskappe in Pretoria . Alhoewel sy die jongste deelnemer was in 'n kategorie wat strek tot 20 jarige ouderdom het sy steeds die eerste posisie op die podium ingeneem.

Sy is ook ingesluit in die Nasionale Junior Kadet span wat in Desember 2021 aan die “Southern African Intuthuko Toernooi” in Pretoria gaan deelneem.

Skolenuus


S

L

%

BLACK FRIDAY TWO FULL PAGES, INCL. ADVERTORIAL ALL ADVERTS ARE CLICKABLE

A E

L L A C 4 9 5 8 2 2 1 066


Weeklikse nuusoorsig:

Klik op storie om die artikel te lees.

‘Hy het altyd gesê hy gaan nie jonk doodgaan nie’

Ma van sterwende seun (5): ‘Kanker, jou wrede dief’

Klein Teagen van Wyk (5) kry sy “engelvlerke”

Theuns Jordaan oorlede

Gewese Springbok se seuntjie verdrink

Man veg vir lewe na in kop geskiet

Another two SA children reportedly die after eating noodles

Nuus


TEAM ADVERTISING

EDITOR 071 686 7200 or 076 163 3746

Tania Smith CONTACT

EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za

Caria van der Merwe, Lelanie Swanepoel Charné van der Merwe SUB-EDITOR Una Engelbrecht

PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE Click here or visit: www.find-it.co.za/koc


Raak deel van die Kimberley Online Co. familie!

Kimberley Online Co. is nou beskikbaar by The Budget Shop en Biltong Den. Wil jy ook Kimberley Online Co. as deel van jou besigheid hê? Skakel ons by 0645067622.


So presteer jou besigheid!

Barometer

Kimberley Online Co. het ’n peiling gedoen om die beste besighede in die stad aan te spoor. Van eetplekke, salonne, tot waar jy jou motor kan

Jy as verbruiker en leser het die krag om daardie besigheid te erken.Hier is die week se top presteerders.

herstel. Hier is die besighede wat Kimberliete as die beste beskou.

Beste klerewinkel: JAM Beste kruidenierswinkel: Spar

Kimberley Online Co. besef die ondankbare werk wat elke entrepreneur soms moet ervaar. Ons glo ook dit is nodig om goeie diens te beloon. Hierdie is jou platform om ’n verskil te maak. Ons gaan voortaan elke week kleinsakeondernemings erken vir goeie diens gelewer.

Beste garage: Awie Botha Motors Beste eetplek: Coach Potato


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook