BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
KIMBERLEY online co.
Eurika Smiles praat oor Covid
BRIEF VAN DIE REDAKTEUR
Redakteursbrief
Ek sit vanoggend net na sonopkoms en drink 'n koppie groentee. Ja, groentee. Nee, ons gaan nie die koffie-onderwerp bespreek nie, want net soos vir watter politieke party om te stem, het almal hulle eie opinie oor koffie.
Ek kan nie glo dit is alreeds die einde van die week nie. Die week was lank, maar wanneer jy op 'n Vrydagoggend jou oë oopmaak, voel die week ewe skielik nie meer so lank nie, want die einde is in sig. Of dit nou beteken jy gaan rus of jy gaan harder werk, hang van persoon tot persoon af.
Dit is soms so met mens se struikelblokke ook. Dit is moeilik en dit vat lank en jy is moedeloos. Maar dan een oggend word jy wakker en die einde is in sig. Dis Vrydag. En ewe skielik is daai struikelblok nie meer so erg nie. Nou kan jy ook kies of jy gaan rus en of jy gaan harder werk.
Die belangrikste is om nie op te gee nie. Ek het al gehoor as mens regtig nie meer kan nie, is dit wanneer jou deurbraak die naaste is. So hou moed. Dis Vrydag.
Voorblad
Almal is gekonfronteer met hulle eie sterflikheid
Eurika Smiles (43), ’n suster by Mediclinic
het presies geweet wat om te doen en
Gariep, was van dag een af wat die Covid-
hoe om dit te hanteer. Hierdie was ’n
19-pandemie uitgebreek het, by die Covid-
siekte wat ons eers gedink het net
saal betrokke.
oorsee is en dat ons dit nooit werklik sou beleef nie. Veral nie in die Noord-
Sy gesels dié week met Kimberley Online
Kaapse hitte nie.”
Co. oor hoe die siekte die lewens van gesondheidswerkers en so ook almal verander het.
Eurika vertel ook hulle het nie geweet hoe die siekte pasiënte gaan affekteer en hoe hulle moet reageer nie.
“Toe die pandemie uitbreek, was dit skrikwekkend, want dit was ’n onbekende siekte en ons het nie geweet wat om te verwag of hoe ons dit gaan hanteer nie.”
“Met die eerste vlaag was dit baie rof, maar ek voel ons het dit as ’n eenheid baie goed hanteer. Ons het 33 beddens in die Covid-saal en elke bed
“Met ander siektes was ons gemaklik en
was vol.
Daar het met die eerste vlaag nie een pasiënt ingekom wat nie suurstof
Voorblad
nodig gehad het nie. Al ons suurstofpunte was permanent in gebruik.”
“Ek sê altyd vir my pasiënte: ‘Dit is jou werk om seker te maak jy haal asem; dit is my werk om seker te maak jy
“Daar was nie altyd genoeg personeel
maak dit deur die siekte.”
nie, maar ons het daardeur gekom. Dit het later makliker geraak om mense te assesseer en simptome raak te sien. Ons kon dan makliker dinge implementeer en pasiënte beter behandel.”
“Dit is ‘n baie onvoorspelbare siekte. Sommige pasiënte wat sterk was en nie so siek nie, het dit nie gemaak nie en ander wat ek soms regtig gedink het dit nie gaan maak nie, het dit gemaak. Ek het wel agtergekom die
Sy beskryf Covid as ’n baie emosionele siekte, mense het baie ondersteuning nodig.
“Met die siekte word almal gekonfronteer met hulle eie sterflikheid. Wanneer ons oor die foon met pasiënte se families gepraat het, het van hulle sommer spontaan vir ons begin bid. Dit was vir my die mooiste gebaar en so betekenisvol dat die vreemdeling oor die foon vir jou sal bid.”
Eurika sê mens kon nooit seker wees of ’n pasiënt dit gaan maak of nie.
pasiënte wat ’n negatiewe
Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448
gesindheid gehad het, het nie so goed
Voorblad
gedoen soos dié wat positief was nie.” “Dit is wel so lekker om te sien hoe ’n pasiënt, sommige na maande, met
en jy glad nie jou familie kan sien nie,
waardering en verligting by die saal
het jy iemand nodig om jou hand vas te
uitstap.”
hou en daar vir jou te wees.”
Eurika vertel ook dat sy nie eintlik bang
Eurika sê in September 2020 was daar
was om die siekte aan haar mense oor
’n moeilike tyd vir die saal toe een van
te dra nie.
hulle personeellede Covid-19
“Ons het daagliks in die saal ons
opgedoen het en gesterf het. Dit het
Bybelvers gelees. Ons het ook die
hulle vreeslik geraak, maar ook nader
mense herinner dat ons al ons PPE het
aan mekaar gebring.
en as ons die regte ding doen, soos
Sy sê ook die siekte het definitief
hande was, ensovoorts, sal ons nie die
mense nader aan mekaar gebring en
siekte aan ons mense oordra nie. Ons
mense die waarde van familie en
het reeds geweet hoe om te voorkom
verhoudings geleer.
dat aansteeklike siektes versprei.” “The human spirit is so resilient. We “Ons het soveel as moontlik sosiale
think we won’t be able to make it. Just
distansiëring probeer hou, maar was
keep at it. If we pull together, we can
tog ook daar vir die pasiënte. Wanneer
make it. Somtyds dink ons iets is ’n
jy so siek is en jy voel asof almal hulle
einde, maar dan is dit eintlik net ’n nuwe
nou van jou onttrek omdat jy siek is
begin.”
Munisipaliteit
Petrusstraat of Rioolstraat?
Volgens inwoners moet jy hare op jou
agter die huise, in Petrusstraat self en in
tande hê om in Petrusstraat in Hillcrest
die huise in Petrusstraat, uitloop. Die
te woon. Die straat staan bekend as
rioolwater wat permanent in die straat
Rioolstraat weens die voortdurende
lê, veroorsaak die verbrokkeling van die
rioolprobleme wat net eenvoudig nooit
pad.
opgelos word nie. Inwoners is bang vir die Die rioolprobleem kom al vir ongeveer
gesondheidsrisiko wat dit inhou, sowel
25 jaar aan en die rioolpompstasie vir
as die stank wat ondraaglik is.
die gebied is al jare buite werking. Dit veroorsaak dat rioolwater in die veld
Die Sol Plaatje-munisipaliteit het
in 2019 gesê die kapasiteit van die
Munisipaliteit
rioolpompstasie is te klein vir die aantal mense in die woonbuurt, insluitend die hospitaal. Die munisipaliteit beplan om R30 miljoen te spandeer om dié stasie op te gradeer. Dit is ongelukkig ’n projek waarvoor geld nog bekom moet word.
Daar is tot op hede nog niks aan die probleem gedoen nie.
In Januarie 2020 het iemand ’n boom in een van die gate geplant in die hoop dat dit aandag op die probleem sal vestig.
In September 2020 het drie voertuie van die brandweer en munisipaliteit in die rioolwater in die veld agter Petrusstraat vasgeval toe hulle ’n veldbrand wou blus.
Sakenuus
Beste kliëntediens: Parsons
Parsons in Kimberley is genomineer as een van die besighede in die stad wat die beste kliëntediens lewer. Hulle glo die kliënt is koning!
Parsons, ’n huishoudelike toestel winkel, word besit deur Charles en Marie Parsons en is al van 1962 (59 jaar) op die markplein. Hulle het tans 38 werknemers in diens.
Marie Parsons het dié week met Kimberley Online Co. gesels en sê hulle werknemers is opgelei om te verstaan die kliënt is koning.
“Dit is as gevolg van die kliënte dat ons ons deure kan oophou en vir al ons mense kan werk aanbied. Dit is die kliënte wat die besigheid lewensvatbaar maak.”
Marie vertel alhoewel dit met almal tydens die pandemie swaar gaan, kon
Sakenuus
hulle tydens die moeilike tyd al hulle mense in diens hou en was dit nie nodig
Sy sê ook hulle is baie trots op hulle
om enigiemand te laat gaan nie.
personeel en elke persoon, van die bestuurders tot die persoon wat
“Ons is lekker verras deur die nominasie
aflewerings doen, werk saam as ’n span.”
en so ewig dankbaar vir al die ondersteuning met die jare.”
In die foto: Mrs.Parsons, Mr Parsons, Oscar Viewe, Wouter Fouché, Garnet Grady, Bosman Muller, Dane Govender, Shanawaaz Pegram, Johanna de Beer, Melisandé Langley, Maritzka Pieterse, Denise de Wee, Katie Badat, Harold van Staden, Rodney Marney, Fernando Pereira, Shawn Steyn, Owen Dawson, Angelo April, Colin Messelaar, Brad Lenders, Clifford Spadonie, Wayne Barnes, Mr. Schoombie, Mr. September, Eleanor Fredericks, Roelof Oelofse, Daniel Mashomo, Moses Thimla, Bernard Philemon, Kagisho Makulo, Tshepo Selekisho, Joseph Seaketso, Klaas Pitso, Donald Mthati, Jan masobe en Goliath Mahura.
Geskiedenis
Karen Muir-swembad
As gebore Kimberliet kon jy altyd as
Die Olimpiese grootte swembad het
kind in die somer oor naweke of
egter sy naam op ’n baie interessante
vakansies uitsien na die kristalhelder
manier gekry en is vernoem na Karen
water van die groot swembad by Karen
Muir, ’n Suid-Afrikaanse
Muir. Jou voete het gebrand as jy, nat
wêreldkampioenswemmer.
lyf en al, na die snoepie toe loop vir Wilson-toffies of ’n ysie. Almal was
Sy is gebore en getoë in Kimberley en
altyd skrikkerig vir die diep swembad en
het aan die Hoërskool Diamantveld
later, soos jy ouer geword het, het almal
skoolgegaan, waar sy in 1970
probeer om die bodem te raak.
gematrikuleer het.
Met die bynaam, Tepid Torpedo, het sy
Geskiedenis
die jongste persoon geword om ’n sportwêreldrekord in enige sportdissipline te breek toe sy op 12-jarige ouderdom die
van Afrika. Sedert 2000 het sy as huisarts
rugslagrekord gebreek het.
in Vanderhoof, British Columbia, Kanada gewerk.
Gedurende die daaropvolgende vyf jaar het Karen vyftien wêreldrekords opgestel
Gedurende 2009 is borskanker by Karen
in die rugslag in 100 meter, 200 meter, 110
gediagnoseer en is sy op 1 April 2013 in
meter en 220 meter. Sy het ook 22 Suid-
Mosselbaai op die ouderdom van 60 aan
Afrikaanse kampioenskappe en drie
die siekte oorlede.
Amerikaanse nasionale kampioenskappe gewen. As gevolg van die sportboikot teen Suid-Afrika tydens haar aktiewe loopbaan, kon sy nooit aan ’n Olimpiese Spele deelneem nie.
Karen is verkies tot die International Swimming Hall of Fame in 1980. Nadat sy opgehou het om mededingend deel te neem, kwalifiseer sy aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat as n mediese dokter en praktiseer sy op die vasteland
Karen Muir
Inspiration
A second chance, by the grace of God
Wayde Keegan Fredericks (29), a single
Wayde is a hip-hop dancer and also
father of a seven year old girl, nearly lost
coached a hip-hop dance crew,
his life in a car accident and by the grace
Hardknox. The accident that forever
of God got a second chance at life.
changed his life, happened a week after returning from a national hip-hop
Born and raised in Kimberley, he works
competition in Cape Town.
as an asset controller officer at the High Court in Kimberley.
“The highlight of my life was getting a second chance. It’s something that not
“I was involved in a motor vehicle
many people get…I’ll leave it at that.”
accident in 2017. I broke my neck and sadly lost my best friend. I was
Although he is known as a socialite,
hospitalized for over a month. By the
Wayde says he values his alone time.
grace of God, I got a second chance in
“I enjoy being around friends and family,
life.”
but if there’s one thing people don’t know about me, it is
that I actually value my time alone. It’s a contradiction, I know, but I really enjoy spending time alone as it enables me to reflect. I also spend most of my time with my daughter. Although coparenting isn’t easy, it’s important for me to constantly remind my daughter of the love I have for her.”
Wayde also spends a lot of his time working out and has recently joined Herbalife.
“I’ve become more health conscious and I’ve realized the importance of living an active, healthy lifestyle. Being active in the gym has benefited me mentally and emotionally as I’m using it as a space to empty myself out. Dealing with the loss of my best friend hasn’t been easy.”
Photos: @dreyathephotographer
Inspiration
Tiaan en Christo
Tiaan en Christo: Kimberley se diere-
Mense oppassers
Tiaan (19) en Christo Erasmus (17) is
“Ons het so vier jaar gelede begin dink
twee boeties wat op ’n jong ouderdom
aan iets om ekstra sakgeld te verdien,
hulle eie besigheid begin het deur
maar ons was nog te jonk om te kan
mense se diere en huise op te pas
werk by restaurante ensovoorts. Toe het
terwyl hulle met vakansie is.
ons alreeds eintlik mense se huise
opgepas, sonder om te besef dat daar ’n Albei is in Pretoria gebore, maar het kort
baie groot behoefte daarvoor is in
na Christo se geboorte saam met hulle
Kimberley. Toe ons sien die navrae bly
ouers na Kimberley verhuis.
inkom, het ons dit meer voltyds begin
Christo is ’n gr.11-leerling aan Hoërskool
doen.
Adamantia en Tiaan is ’n onderwysstudent aan die Sol Plaatje-
Die twee sê hulle is baie lief vir diere en
universiteit.
het self ses honde wat
MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.
MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,
CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie
Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading
soos kinders behandel word.
Mense Tiaan het sy eerste studentekarretjie waarmee hy ry om na mense se diere
en weet hul huise en diere is goed
om te sien en Christo het ’n motorfiets
versorg.”
waarmee hy sy rondtes doen. Om ander mense se diere en huise op “Ons weet watter stres ons ouers altyd
te pas, is nie altyd ’n maklike werk nie.
gehad het wanneer ons met vakansie
“Dit is soms baie harder werk as wat
gaan en ’n mens nie weet of die
mense dink. Party mense het ’n hele
persoon wat na die huis en veral die
bladsy vol instruksies oor watter kos wie
diere moet omsien, dit regtig doen nie.
moet kry, hoeveel pilletjies die kat moet
Jy ‘worry’ tog heeltyd in jou agterkop
kry, hoeveel milliliter water die blomme
daaroor en ons het al slegte stelle
moet kry, ensovoorts. Ons het al baie
afgetrap met mense wat nie betroubaar
vreemde versoeke gekry, maar ook al
was nie. Daarom wil ons hê mense moet
geleer om elkeen op sy eie manier te
met geruste harte kan vakansie hou
hanteer.”
Resep
Tuisgemaakte roomys
Maak seker jy het ‘n bak tuusgemaakte roomys in die NoordKaapse hitte. Dit is so maklik en jy kan enige bestanddele bylas om dit in jou gunstelingroomys te verander.
Bestanddele:
ℓ room (yskoud)
480 m
397 g / 1 blikkie kondensmelk Metode:
Klop die room styf.
Klop die kondensmelk ’n bietjie en vou dit dan by die room in. Jy kan dan jou gunstelingbestanddeel (Oreo-koekies, Nutella, stukkies sjokolade ensovoorts) byvoeg en dit deurmeng. Hou ook ’n bietjie oor om bo-oor te strooi. Vries vir ses ure of oornag.
Resep ingestuur deur Leona Mans.
Sport
Newton krieket uitslae
O/11A:
Newton 286/4 in 40 beurte. Cobus- 80 Schalk - 76 ,nie uit nie. -La Hoff 45/10 Heinrich - 3 paaltjies -Newton wen met 241 lopies.
-Newton 191/2 in 30 Beurte. Luan – 80, nie uit nie Ewan - 44 Stellaland 73 almal uit. Schalk - 3 paaltjies (hat trick) -Newton wen met 118 lopies. O/13:
O/13:
-Newton o/13 klop La Hoff met 8 paaltjies. -Newton o/13 klop La Hoff met 100 lopies. Hanru - 61 Arno - 44 -Newton klop Stellaland met 230 lopies. Faizaan - 112 Wj - 55 Hanru - 56
Sport
Cars
The ultimate Polo
The moment you set eyes on Polo, you’ll see that every inch has been carefully considered to bring you a vehicle with charisma at every curve.
From front to back, Polo features a masculine arrow-shaped tornado line. This distinct new design line cuts a dash along the side of the car, from the indicators all the way to the rear lights. This structures the car’s side profile, forming a strong shoulder section that gives Polo a bolder presence than before.
The chrome trim and dark red tail lights in the bumper underline its sporty and elegant appearance, accentuating Polo’s key characteristics.
With its contemporary design, Polo will
Cars
inspire you to go from the dull, grey office rug to Hollywood’s red carpet.
anoeuvre Braking constantly monitors True confidence comes from within.
the distance around Polo and automatically activates the brakes if it is
That’s why Polo features Volkswagen’s
approaching a stationary vehicle while
new generation TSI engines with
manoeuvering.
Start-Stop technology and regenerative braking. With improved
Optional Blind Spot Detection sees
power and torque output, Polo can
what you don’t; helping you avoid
achieve maximum torque even at low
objects outside of your line of sight.
speeds, allowing the driver to go from
LED daytime running lights comes
0 to Confident in no time.
standard in Polo, with optional LED
Eco Function* with Drive Profile
headlights that feature larger light
Selection enables the driver to choose
volume, longer durability and daylight-
an engine setting that suits their needs.
like light spectrum with a lower energy
In the Highline and GTI models, Eco
requirement, giving Polo the ability to
Function comes standard, allowing the
see and be seen more by other
engine and gearbox to be optimised
vehicles.
for a more economical drive.
Polo boasts an incredible array of safety features, raising the segment to a whole new level. The optional rear-view camera allows any obstacles behind Polo - even moving ones – to be more visible, making reversing safer and easier thanks to unmatched technology built into the boot. Polo’s Park Distance Control with
So presteer jou besigheid!
Barometer
Kimberley Online Co. het ’n peiling gedoen om die beste besighede in die stad aan te spoor. Van eetplekke, salonne, tot waar jy jou motor kan
Jy as verbruiker en leser het die krag om daardie besigheid te erken.Hier is die week se top presteerders.
herstel. Hier is die besighede wat Kimberliete as die beste beskou.
Beste salon: Finishing Touch Beste sleutelmaker: Joz The
Kimberley Online Co. besef die ondankbare werk wat elke entrepreneur soms moet ervaar. Ons glo ook dit is nodig om goeie diens te beloon. Hierdie is jou platform om ’n verskil te maak. Ons gaan voortaan elke week kleinsakeondernemings erken vir goeie diens gelewer.
Keyman Beste finansiele adviseer: GVS makelaars Beste eetplek: John Dory's Beste slaghuis: West End
Weeklikse nuusoorsig:
Hier is die top vier storie van die week. Man verkrag mede-gevangene by Kimberleykorrektiewe dienste
Dunluce-huis in Kimberley
Hond met die groot bruin onseker oë 15 km buite Kimberley
Vermeende rower by Spar doodgeskiet
Nuus
Só lyk Kimberley se paaie
Lesers van Kimberley Online Co. het hierdie week vir ons gewys hoe lyk die pad in hulle strate .
DR. KARL SCHMIDT AESTHETICS
Dr. Karl is a qualified Medical Doctor (MBChB – University of the Free State) with 30+ years’ experience in general medicine. For the past 13+ years he has also been privileged enough to perform Aesthetic Medicine part time and since 2019 he is doing Aesthetic Medicine full time.
He believes and have learned through hard work, that although the needs of patients and clients differ vastly, everyone is unique and equally important. His ultimate goal is to address each patient with the same passion and devotion and to seek extraordinary and satisfactory results with an expert approach. Dr. Karl Schmidt Aesthetics is based in Kriel, Mpumalanga, although he travels on a regular basis to different salons in Mpumalanga, the Free State and Northern Cape.
Towns include: Kriel Witbank Piet Retief Upington Kathu Kimberley Bloemfontein Welkom
We offer different treatments, ranging from Botox, Fillers, Threads, HIFU, PRP, Plasmatek, Mesotherapy, Microneedling, Slender Wonder, Chemical Peels, Hair loss treatments, IV Nutrient Therapy, Lipolytics as well as medical consultations.
For more information, visit our website at www.drkarl.co.za Email: info@drkarl.co.za Contact numbers: 017 648 3477 / 076 051 9802 / 082 828 4968
Eskom Expo for Young Scientists
Skolenuus
Chaylin Myburgh, a Newton primary student, participated in the Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair. She obtained a Silver Award for her project titled "The best conductor of heat in a solar water heater".
TEAM ADVERTISING
EDITOR 071 86 7200 or 076 163 3746
Tania Coetzee CONTACT
EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za
Caria van der Merwe, Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUB-EDITOR Una Engelbrecht
PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za