BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
KIMBERLEY online co.
Beryl Wilson: Zoologist
Redakteursbrief
BRIEF VAN DIE REDAKTEUR
Het jy as ouer al ooit gedreig om
vreeslik jammer sê omdat
jou kind langs die pad af te laai?
mamma vandag so lelik was.
Ek het hierdie week gedreig om my amper vierjarige langs te pad
Om ’n ouer te wees, is soms
te los. (Ek sal dit nooit werklik
uitdagend. Dit is nie altyd net
doen nie).
lekker nie, maar dit is altyd die moeite werd. So gaan drink
Om ’n ouer te wees, is moeilik.
maar jou glas wyn of gaan
Veral as jy ’n ouer is van ’n kind
stap om die blok. Wat ook al
met ’n ekstra sterk wil. Ek spot
jou bietjie gaan recharge.
altyd en sê my eerste twee
Môre probeer ons weer. En
kinders was baie maklik toe hulle
onthou net, as jy twyfel of jy
so klein was, maar die laaste een
’n goeie ouer is, is jy reeds
maak nou op daarvoor.
een.
Wanneer jy kinders het, gaan jy deur al die moontlike emosies wat daar is om te voel. Soms wil jou bors bars van trots en ander kere wil jy jouself met ’n glas wyn in die badkamer toesluit omdat jy nie die woord mamma nog een keer kan hoor nie.
Soms stry en raas jy heeldag, maar vanaand as daai klein lyfie met die engelgesiggie rustig lê en slaap, wil jy hom of haar net opsoen en
Front page
Beryl Wilson: nature conservation, journalism and crime psychology
Beryl Wilson (52) is a woman of many
Lyka. All are working dogs and are a
talents. Not only is she a zoologist, but she
full-time parenting responsibility!”
also has a qualification in journalism and several degrees in nature conservation and
Beryl says she was interested in three
crime psychology.
career paths when she finished school and managed to fulfil all three of those
Born and bred in Zimbabwe, she finished
dreams.
high school at Kimberley Girls High. She describes Zimbabwe as an amazing place
“Next year in March, I have been
and it is there that her love for nature and
employed at the museum for 35 years! I
the outdoors began.
started off in the display department as a research assistant, but was quickly
Beryl, who is in a forever relationship with a German veterinarian from Namibia, has three fur babies.
transferred to the zoology department as the collections manager. There I was responsible for the bird, mammal, reptile, amphibian and archaeozoology
“Two beagles boys named Rosco and Fynn and a German Shorthaired Pointer lady,
collections for 21 years before being appointed as the head of the
department. I am currently in the position of zoologist and conduct research
Front page
primarily in the field of conservation biology.”
Our research focuses on both living and dead wildlife, with the emphasis on
Although Beryl says she does not have a
taxonomy and unique species in our
favourite animal, she is a champion of all
region. I have several projects ranging
the underdog and least-known species.
from vulture conservation, black-footed cat distribution and conservation issues,
“I don’t have a single favourite animal, but
illicit wildlife trade and activities to the
I love all vultures, small cat species,
wildlife hazard management at airports.”
snakes, fruit bats, scorpions and zebras.” She admires women who have broken “Zoologists are wildlife researchers, but
traditional roles, particularly the early
zoologists working in museums is a
science pioneers, many of whom
slightly different career path.
were never acknowledged in their time.
Front page
Despite her immaculate career achievements, Beryl likes to take long walks, wildlife and scenic photography,
helping to prevent disease outbreaks. A
mountain biking, bird watching and
world without vultures would be a foul-
travelling.
smelling place filled with disease and rotting carcasses across our landscape.
“I do everything I can from baking to
This clean-up crew essentially helps to
diamond painting. Every year I try to learn
maintain the functioning and health of an
one new hobby or skill. I am currently
ecosystem. Kimberley and the
working on improving my German and
surrounding areas is home to the largest
trying to become an expert bread baker.”
and southern-most breeding population of the critically endangered White-
September is Vulture Awareness Month
backed Vulture. We try to raise
and South Africa is home to eight vulture
awareness of our local populations and
species, seven of which are already
the overall importance of these birds in
under severe conservation threats.
general.
“Vultures are impacted by mass
One of the activities we undertake is a
poisoning events, habitat loss,
trail run or walk. Kindly organised by the
electrocutions and powerline collisions as
Kimberley Harriers and hosted by De
well as highly sought after in some areas
Beers on one of their properties, we
for traditional medicine. Internationally,
annually celebrate International Vulture
September is a time to not only reflect
Awareness Day (the first Saturday of
on the importance of vultures and the
September) with the Vulture
essential role they play in a healthy
Conservation Trail Run. The monies
ecosystem, but also a time to spread
raised by the Kimberley Harriers is
awareness and take action. These
donated to vulture research on our local
misunderstood birds are extremely
populations and supports our efforts to
important members of an ecosystem –
monitor the breeding success and to
flying in from huge distances to pick
assist in the provision of food at a special
decaying carcasses clean, thereby
feeding site on Dronfield Nature Reserve.
Pandemie bring kreatiwiteit uit
Megan Lang (23), eienaar van Krap en Kry, sê die pandemie het haar kreatief laat dink en haar forseer om haar idee vir ’n besigheid ’n werklikheid te maak.
Sy is in Kimberley gebore en het haar matriek by Homevale High gemaak.
“Ek het altyd die idee gehad, maar het na skool werk gesoek en gesukkel om werk te kry. Toe die pandemie uitbreek en familielede hulle werke verloor, het ek besluit om my idee ’n kans te gee. Ek het die geld dringend nodig gehad
Entrepreneur
Entrepreneur
en nadat ek my eerste twee kliënte gehad het, het ek gesien dit is iets wat ek baie geniet en voltyds sal wil doen.”
Megan sê sy sal graag in die toekoms ’n Megan vertel sy en haar familie van sewe het baie tydens die pandemie gesukkel. Hulle het gesukkel om te oorleef en hulle krag was ook in ’n
bakkie wil koop om nuwe kliënte se goedere te vervoer en sy sal ook graag ’n Pop-Up Shop buite Kimberley wil oopmaak.
stadium geblok. “Dit was die beste besluit wat ek nog Krap en Kry is ’n besigheid wat jou tweedehandse items, wat nog in ’n goeie toestand is, namens jou verkoop.
ooit gemaak het. Dit het my familie in baie swaar tye deurgedra.”
Local is lekker
Koeke van elke kleur en geur Henno van Tonder (47) se baksels sal
restaurante besit het en meer op kos
jou soettand vir seker bevredig. Hierdie
gekonsentreer het. Ek het weer met die
man is talentvol op meer as een gebied.
eerste ‘lockdown’ begin bak.”
Hy is die eienaar van ’n trou-venue, ’n
Henno sê hy moes self so ‘n bietjie leer
voltydse eiendomsagent en hy bak die
om sy styl aan te pas, aangesien alles so
kreatiefste koeke en kolwyntjies in sy
vinnig verander.
vrye tyd. “Ek het ’n natuurlike aanvoeling vir enige Henno vertel hy is oorspronklik van
vorm van kos en die styl het so verander
Christiana, maar woon nou al sewe jaar
in die laaste 20 jaar dat ek myself maar
in die Kimberley-omgewing. Hy het ook
moes leer om die hedendaagse modes
vier hondekinders.
te kan lewer. Ek is ’n baie kreatiewe mens en geniet dit om iets te skep wat
“Ek het in 2000 gekwalifiseer as ’n
mooi en lekker lyk en proe. Noem dit
professionele sjef. Bak was deel van my
maar my terapie.”
opleiding, maar ek het my nie regtig daarop toegespits nie, aangesien ek
Soms word sy skeppings laat in
Local is lekker
die nag of vroeë oggend-ure gebak, maar hy sê hy bak nooit
gedigte geskryf om ’n bundel
vir homself nie.
uit te gee, maar daai is die vensters na my siel en ek hou
“Meestal word 90% van die gebak in die nag en vroeë oggendure gedoen. Ek sal nie vir myself iets bak nie; ek het nie regtig ’n soettand nie.”
Henno het ook al vele interessante dinge in sy lewe gesien.
“Ek het al redelik baie in my lewe gedoen en het ’n wye belangstellingsveld. Ek het rugby gespeel vir Griekwas vir vier jaar en toe vir Pukke en Luiperds vir twee jaar gespeel. Ek het restaurante besit en ook ’n vulstasie. Ek geniet mense en hul dinge, maar is mal oor diere.
“Ek rig rugby af by Hoërskool Diamantveld. Ek is mal oor musiek, kuns en hou daarvan om te verf wanneer die tyd dit toelaat. Ek het al genoeg
maar vir eers die gordyne toe.”
Henno se gebak
Motivation
Radio Teemaneng’s Ella
Elzaine McCarthy: Women in media
Motivation
Elzaine (Ella) McCarthy (24), a well known radio presenter at Radio Teemaneng, says she has always
old. Her voice and personality
had an artistic side to her, but her
landed her the job of radio
biggest asset ended up being her
presenter.
voice. Not only is she a radio presenter, Ella, who was born in Kimberley,
she is also an emcee at events and
believes that sometimes life puts
a content producer for her show
you through certain phases,
“The Avenue” which airs from
situations and challenges so that
09:00-12:00 on weekdays.
you can reach an end result of finding something that you always
“I have also been nominated as the
knew was missing.
‘Best Female Radio Presenter’ for the 2018/2019 ‘National
“I started singing at a very young
Community Radio Week’ as well
age and have always had an
as being Nominated as ‘Best News
artistic side. After high school I
Reader’ for the 2020 Northern
realised that I wanted to push
Cape Awards.
myself more and express the ambition I have that my father
“Since I started In the media
always motivates in me. It ended
industry I realised that there aren’t
up being to a point of always
many women in the business and
trying something new that I’m
even generally in society there isn’t
scared of and I started this by
enough to cater for women.
singing in front of audiences and
Knowing how much strength and
getting my artwork seen.”
resilience it takes to be a woman, and even more so to be a woman
Through her singing she was
in the media industry, I do my best
invited for an interview at Radio
to empower more women to go
Teemaneng Stereo at 20 years
beyond their wildest dreams.”
Ella says her mother has always been her greatest female role
Motivation
model. caring father that he is. So “Every bit of strength I draw from
everything I am, I owe to my
myself, I get from her always telling
parents for always being my
me to keep chasing every dream I
biggest supporters in life.”
have in life, no matter all the challenges. She has overcome so
“I want to encourage the youth to
many challenges in her life and
not give up and to always remind
today she is a strong, proud
them that nothing and no one can
woman and a wonderful mother. In
take away from you what you
fact, my father is also to thank for
invest in yourself.”
the woman I am today, being the respected, hardworking man and
Resep
KRUIE-PLAATKOEKIES Hierdie kruie-plaatkoekies is ’n wonderlike opsie vir ontbyt. Heerlik saam met roereier en gebraaide worsies. Maak ± 10. .
Bestanddele:
deeg. Indien nodig, voeg nog melk by.
1 bondel sprietuie, fyn gesnipper
Roer uie sowel as mielies by
1 rooirissie
mengsel .
1 blik pitmielies, gedreineer
Laastens voeg kruie, sout en peper
1 k meel
by.
1 teelepel bakpoeier
Skep eetlepels vol in pan en bak vir
1 eier geklits met 1 koppie melk
2 min. aan ‘n kant tot goudbruin.
Vars koljander en pietersielie
Bedien warm.
Sout en peper na smaak Metode:
Resep ingestuur deur Chanel van Wyk.
Braai sprietuie tot sag en laat afkoel. Plaas meel en bakpoeier in mengbak. Meng melk en eier saam. Roer nou droë en nat bestanddele saam tot gladde
Klik hier vir nog resepte
Kimberliete het Zuma se mediese
Mening
parool verwag
Kimberley Online Co. het hierdie week
Alice van Loggerenberg sê: “Hy het
ons lesers gevra hoe hulle oor Zuma
homself nie verniet ‘oorhandig’ nie. Als was
se mediese parool voel. Soos te
fyn beplan.”
wagte, was Kimberliete nie geskok nie. Fernette Fourie sê: “Glad nie ’n verrassing Kenito Smartluv sê: “This was planned
nie, het mos gewees dit is net ’n kwessie
long ago. He always gets sick when he
van tyd voor dit gebeur.”
has to face the law. He didn’t even serve three months.”
Stoffel Koekemoer sê: “Dit is ook ’n klap in
Roza Atanassova sê: “Business as
die regter se gesig wat hom gevonnis het.
usual.”
Wys jou net, ons regstelsel word deur sekere mense misbruik.”
Laerskool Newton blink uit in tennis
Skolenuus
Leerders van Laerskool Newton het onlangs aan die Rising Star tennis-uitspele deelgeneem. Seuns o/13A het 1ste in die Noord-Kaap geëindig. Newton se span sal dan die NoordKaap verteenwoordig. Die uitspele vind in Johannesburg plaas.
Dogters o/13A het 3de in die Noord-Kaap geëindig.
Newton is ongelooflik trots op die spelers.
Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448
Jou tuin
Die somer en jou tuin
Met die somer sterk op pad, gaan tuinentoesiaste weer hulle gunstelingtydverdryf aanpak om hulle tuine pragmooi te laat lyk.
Plante en blomme wat jy nou kan plant:
Kliprose (Cistus purpureus) Lantanas Kosmos
As jy nie seker is waar om te begin nie, gee Roaan Fourie ’n bietjie raad oor wat om in die Noord-Kaapse hitte te plant.
Goudsblomme (Calendula officinalis) Geraniums (Pelargonium x hortorum) Salie
‘Wat sade betref, kan jy kyk na wat tans by kwekerye op die rakke is. Dit is die sade waarvan die tyd reg is om nou te plant. Vetplante kan regdeur
Laventel Sedum (deel van die Crassulaceae-familie) en nog vele ander.
die jaar geplant word, maar neem kennis dat vetplante kan sneuwel onder erge ryp.”
“Die belangrikste is om eers navorsing te doen oor watter plante ideaal sal werk in jou omgewing. Daar is ook ‘n
groot verskeidenheid grasse wat jy kan plant om jou tuin meer karakter
Jou tuin
en tekstuur te gee. Grasse doen wonders in rotstuine waar daar meesal vetplante gebruik word.
te gee nie. Wat ook baie kan help vir jou plante, is om nie die blare en takkies wat in jou beddings lê weg te
Die Noord-Kaap is maar woestynwêreld, met erge hittegolwe en watertekort. Dit is dus belangrik om te kyk na plante wat nie te veel
hark nie. Los dit daar. Dit bied beide beskerming teen die erge son deur die grond vir langer klam te hou en dit is ook goeie voeding vir jou plante.
water nodig het nie en wat die hitte kan weerstaan. Wat gewoonlik eerste by mens opkom, is vetplante. Hulle is bitter min moeite en hulle sal nie vir jou “kwaad” wees wanneer jy een week vergeet het om vir hulle water
As vetplante nie vir jou is nie, kyk na die Mediterreense plante wat baie son nodig het en die hitte weerstaan.”
MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid.
MK8 Diamond Security bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering,
CCTV-installering, CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie
Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel. Add a heading
“Die grond is net so belangrik soos die plante in jou tuin en kort dieselfde
Jou tuin
hoeveelheid aandag. Grond kan in drie hoofgroepe geklassifiseer word,
Die gat kan jy bietjie dieper grawe om
naamlik sand, klei en leemgrond,
spasie te maak vir so ‘n paar handevol
waarvan leemgrond ideaal is.
kompos en dan natuurlik so ‘n handvol
Kleigrond is propvol minerale, maar
beenmeel. Onthou dan ook om jou plante
kan dit nie vrystel vir jou plante nie en
elke twee tot drie weke te voed, met
het ook minimale dreinering. Sand het
plantvoeding wat jy by enige kwekery kan
geen voedingswaarde vir jou plante
kry. Jy meng dit net met jou water en giet
nie en dreineer te vinnig. Onthou dat
oor jou plante. Hou jou plante gereeld
jou grond nooit genoeg kompos kan
dop. Moenie te veel water gee nie, want
hê nie. Wanneer jy iets plant, moenie
dit kan veroorsaak dat die wortels begin
die plant dieper plant as wat die sak
vrot. Maak ook seker om die aanwysings
of pot is waarin dit gekom het nie.
te lees wat saam met die plante
Jou tuin
kom. Dit dui die grootte van die volwasse plant aan asook die hoeveelheid water en son wat die
soos ‘n woestynrosie, of ‘n
plant moet kry. Vrugte, groente en
spekboom. Iets wat nie baie moeite
kruie moet ten minstens bedags vyf
en aandag nodig het nie. Doen eers
ure se oggendson kry. Maak gereeld
jou navorsing goed voordat jy
die grond om jou plante los sodat
halsoorkop in ‘n ding spring. Maak
die wortels nuwe voeding kan
seker dat jou grond vrugbaar is.
opneem.”
Moenie al die saadjies wat in ‘n pakkie is gelyk saai nie. Van hierdie
“Daar is tans baie gifstowwe op die
pakkies kan tot en met 1 000 klein
mark, wat nie skadelik is vir jou plante
saadjies bevat. Kan jy jouself indink
nie, maar wat uitstekend werk om
as al daardie saadjies moet ontkiem?
ontslae te raak van daardie onnodige
Begin klein.”
plantluise, slakke en wurms. Maar hierdie gifstowwe is nie altyd ideaal vir ander plante soos, vrugte, groente, en kruie nie. Kruisement, laventel en wildeknoffel help om insekte soos miere en steekvlieë weg te hou van plante af. Fyngedrukte eierdoppe of self koeksoda rondom jou plante hou die slakke en wurms ver weg. Indien jy wel wil gebruik maak van die insekdoders, maak seker dat dit veilig is op jou eetbare plante, asook vir jou vierpotige kinders.
“Enigiemand kan tuinmaak. Dit vat net geduld. Ek het al vir baie van my vriende gesê, begin met iets maklik,
Unieke handgemaakte messe
Andries Botes (30), elektrisiën, het ses
Unieke talent
jaar geneem om homself te leer om die perfekte, unieke handgemaakte messe uit kronkelvere, kabels en moersleutels te maak.
gekoop het en eers later besef het wat hulle eintlik werd is. Ek het besef mooi en goeie gehalte messe is verskriklik duur en het besluit om as n stokperdjie
Andries is getroud met Carla Botes en
te probeer om messe te maak.”
die paartjie het ’n pragtige seuntjie wat een van die dae een jaar oud word.
Andries vertel dit het hom ses jaar geneem voordat hy sy messe met
“Ek werk al vir 12 jaar lank as ’n
versamelaarsmesse kon vergelyk.
elektrisiën en is mede-eienaar van AB Elektries. My passie vir messe maak het begin toe ek twee Coldversamelaarsmesse teen 'n winskoop
“Dit het my stokperdjie geword en alhoewel ek verkies om dit net as ’n stokperdjie te hou, het ek al hier en daar messe verkoop.
My tyd is egter nou meer beperk na
Unieke talent
die geboorte van my seun.”
Hy vertel ook die proses was een van
sodat jy dit kan ‘geforge weld’. Dis ‘n
probeer en tref en het baie
lang en uitmergelende proses.”
uithouvermoë geverg. Sy gunstelingmes wat hy al gemaak “Ek het myself geleer en die internet
het, is ’n Spanish Navaja, ’n knipmes
was nie tot veel hulp nie. Die
wat 1.2 meter lank is.
gereedskap wat ek gebruik, soos byvoorbeeld die ‘forge’ en gedeeltes
“Messe van koolstofstaal maak ek uit
van die ‘belt sander’ het ek self
bladvere, koeëllaers, ‘truck coil springs’,
gemaak omdat dit baie duur is. Ek
kabels en moersleutels. Vir die
maak baie verskillende messe soos “ kukri, kambrit, knipmesse, slagmesse
vlekvrye staal messe gebruik ek
en so aan. Ek geniet dit ook om my
ek ook Sandvik 14C28N en 12C27 Ek
eie inisiatief te neem en self messe te
gebruik verskillende materiale om die
ontwerp en te maak. Ek het ‘n mes vir
hewwe te maak soos verskeie ‘burls’,
my eie troue gemaak om die koek
takbokhorings en olienhout.”
‘uberlohm’, N690, N390. Dan gebruik
mee te sny en ook nog een opgeveil wat gehelp betaal het aan my
“My raad aan ‘n amateur is om te
wittebrood.”
onthou dit verg baie uithouvermoë. Wees geduldig. Maak seker jou
Die moeilikste mes wat hy nog ooit
‘heat-treat’ is reg, want dis baie
gemaak het, was ’n Damascus, wat hy
belangrik, dit maak jou mes sterk en
uit kabel gemaak het.
hard.”
“Ek het dit uit kabel gemaak. Ek het vreeslik gesukkel om die ‘strands’ te ‘forge weld’. Die kabel word in stukkies opgesny, dan sweis jy dit aan mekaar vas, dan maak jy dit warm
Voor en na van Andries se messe
Flamingo Aquatics receive gold, silver
Sport
and bronze at Regional Age Group Gala
Four swimmers from Flamingo Aquatics qualified and participated in the level 3 Regional Age Group Gala in Sasolburg.
Achievements:
Wian Weenink (2 silver, 1 bronze) Danielle Harbron (6 gold, 2 silver, 1 bronze) Paige Jacobs (2 gold, 4 silver) Danielle Immelman (1 silver, 2 bronze)
CALL HEINE RUDMAN AT 082 945 2759 TO OWN YOUR DREAM HOME! Visit them at 37 Jan Van Zyl Street in Monument Heights.
Wat om die naweek in Kimberley te doen
Gebeure Kimberley-biblioteek
Big Hole
Maandag tot Vrydag 08:30 – 18:00
Maandag tot Vrydag 09:00 – 16:00
Saterdae 08:00 – 13:00
Saterdae en Sondae 09:00 – 15:00
Tel: 053 830 6242
Tel: 053 839 4600
Sidneystraat 34, Kimberley.
McGregor-museum
South Circularstraat, Kimberley.
William Humphrey’s Art Galery
Maandag tot Vrydag 09:00 – 14:00
Maandag tot Vrydag 09:00 – 15:30
Tel: 053 839 2700
Tel: 053 831 1724
Atlasstraat, Herlear, Kimberley
Cullinansingel 1, Civic Centre, Kimberley.
Griekwas-ondersteuners wys hulle truie
Griekwa-ondersteuners sal die rugbyspan ondersteun, of hulle nou wen of verloor. Hier wys Griekwa-ondersteuners hulle truie en versamelaarsitems.
4 maniere om jou hond se tande te
Diere
versorg
Ons wil almal hê dat ons viervoetige
skoonmaak by jou veearts.
kinders hul beste lewens moet lei en behoorlike mondhigiëne is ’n belangrike deel van jou hond se algemene gesondheid en geluk.
Tandheelkundige sorg by die huis is nog ’n belangrike komponent in die handhawing van jou hond se mondgesondheid. Deur jou hond
Hier is 4 maniere om na jou hond se
se tande daagliks te borsel, kan
tande te kyk:
skadelike bakterieë op hul tande en tandvleis voorkom word.
Die belangrikste deel om jou hond se mondgesondheid te handhaaf,
Het jy geweet dat droë kos beter
is gereelde ondersoeke en
is vir jou hond se
Diere tandgesondheid as sagte kos? Hondepille is beter vir jou hond se tande, want dit skraap tartaar weg terwyl hy eet. Sagte kos is meer geneig om aan die tande vas te sit, wat veroorsaak dat plaak vinniger opbou.
Daar is baie honde lekkernye en speelgoed op die mark wat ontwerp is om jou hond se tande en tandvleis skoon te hou.
TEAM ADVERTISING
EDITOR 071 86 7200 or 076 163 3746
Tania Coetzee CONTACT
EDITORIAL TEAM kimberley@onlinecosa.co.za
Caria van der Merwe, Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUB-EDITOR Una Engelbrecht
PUBLISHED BY Dottry Media (Pty) Ltd ONLINE ARCHIVE https://www.onlinecosa.co.za