
4 minute read
REISDAGBOEK: n Provinsie van uiterstes
from A112021
by nustobaydo
Black Boy Adventures Meerkat Squad SA
Lizaan Snyman Leon Lonwabo Sila
Advertisement
Die Noord-Kaap beslaan ‘n area van 372 889km² en is die tuiste van vele gewilde toeristebestemmings, sowel bestemming vir die se eerste landreiservaring gemaak met die fokus op ons drie lepellys bestemmings – die Augrabies Valle Nasionale Park, Riemvasmaak en die Tankwa Karoo Nasionale Park, ”
Die perfekte begin
Soos met die meeste landreise, begin die toer op dag een met baie ure
“Wat so duidelik soos daglig was, was die groep se liefde vir moontlik
Mokala is die Setswana-naam vir kameeldoring, ‘n boom wat in droë die woestynstreke van Suider-Afrika en strek oor ‘n groot gedeelte van van aandete begin en na ete tot laat om die kampvuur gesit en gesels om
Dit is alles in die avontuur
Op die agenda vir dag twee was ‘n staptog na die Modderrivier, wat net ‘n klipgooi weg van die ruskamp af is, gevolg deur ‘n wildsrit om van die bedreigde wildlewe te sien voordat ons na die volgende bestemming, plan verloop nie aangesien een van ons mede-avonturiers siek geword


sandkorrels wat teen mekaar vryf om die diep weergalmende dreungeluid te kampterrein, wat met ‘n kragprop en kraan vir elke staanplek, asook netjiese en
Die volgende dag se uitdaging was ‘n aangename 4x4-sandduinroete wat roete neem ‘n minimum van twee ure om te voltooi en is regdeur die jaar oop,
Beeldskoon maar besig
‘n blaaskans by die Engen Vragmotorstop, 5km buite die dorp, om noodsaaklike Keimoes gereis en ‘n piekniek met lekker vars brood, kaas en koue vleis langs die Namibië, is een van die land se grootste natuurwonders en die sesde grootste sluit klipspringers, ystervarke, luiperds, bobbejane, blou-ape en meer as 140 om die beplande twee-nag verblyf na net een nag te verminder, aangesien die


Die wildernis roep
Aangesien die volgende bestemming, Riemvasmaak, nie so ver weg is nie, was daar tyd vir ‘n laaste besoek aan die
altyd iets terug te gee aan die gemeenskappe wat ons op ons
Terug op die pad, ry die konvooi deur Vredesvallei voordat die interessante roete deur die berge, wat na die Riemvasmaak droë Molopo-riviere, ongeveer 57km van Kakamas en 170km in die ware sin van die woord, gebore uit gewelddadige telefoon- en data-ontvangs nie bestaan nie en alle betalings in kontant gemaak moet word wanneer jy inteken, ” is Aslam uitgesorteer en die groep ry na die droë Moloporivierbed om kamp op te slaan vir die eerste wild kampeer-ervaring van die
Met die son wat oor almal se voorbereiding vir warmwaterbronne, wat juis die beste is om net na sonsopkoms of sonsondergang en die storie loop dat ‘n ou inwoner wat
Die stadbewoners in die groep verwelkom nog ‘n eerste – ‘n paradys, so as jou toerprogram dit toelaat, probeer om
Tussen niks en nêrens
Met ‘n moeilike en lang 200km reis op die agenda vir die volgende dag, was die groep vroeg op en besig om te pak
Die pan is 57km lank en 11km breed en is bekend as ‘n ideale plek vir
Kilometers, kilometers en nog kilometers!
pan is die laaste van die vooraf gepakte kospakkies aan ‘n verarmde gemeenskap, wat die Karoo Dienssentrum aangekom, maar dit was duidelik dat die probleem nie betyds opgelos kon word nie en Aslam moes maar vir groep na Papkuilsfontein Gasteplaas, 40km vanaf Nieuwoudtsville se rooibosteeplantasie-gebied en staan ook bekend as die bolplant
Wild en afgeleë
weer moes regs draai om vir 78km suidoos te ry om uiteindelik by die bekende R355 plantspesies, ryk voëllewe en die kranse van die Roggeveld-platorand wat weg van die

by ontvangs en ry die ongeveer 13km na die Skaapwagterspos geniet en ontspanne rondom die kamp gekuier, terwyl ons die
Van een uiterste na die volgende
die Sterland Caravan Park, 5km buite die dorp op die R354 en kry dorp bekend staan as die land van die sterre – die skoon lug die nabygeleë Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium luukse lodge waar die reisigers vir die eerste keer in baie sluit onder meer die Namakwa eko-roete en ‘n reis deur veral Sodwanabaai en Kosibaaimond, sowel as ‘n reis na die Nasionale Krugerwildtuin in, ” vertel Aslam en voeg by dat daar ook oorgrensreise na Botswana en Namibië beplan

Meer oor MeerkatSquadSA
is ‘n avontuurgroep wat vroeër vanjaar verskillende agtergronde en uiteenlopende ervaring in selfry ‘n wonderlike groep na sommige van Suid-Afrika (en selfs Afrika) se mees die Noord-Kaap suksesvol voltooi en meer onlangs ‘n korter,
*As jy by die groep vir enige van hul opkomende avonture wil aansluit, kan jy hulle via Instagram kontak: @meerkat _ squad.sa
Vir meer inligting oor die individue in hierdie groep se solo-avonture, volg:
• • • • •
Meer oor
Black Boy Adventures

is verlede jaar deur die onverskrokke reisiger blog op sosiale media as ‘n manier om sy avonture en sy ervaring van Kimberley in die Noord-Kaap streef daarna om meer mense – veral swart mense – aan te moedig om die minder bekende
*Volg Aslam se avonture op sosiale media: @blackboy_ adventures
Bruin sprinkane versnapering
grootste uitdaging, maar omdat daar oral ‘n groot uitbraak van bruin sprinkane was waar die groep deur die Noord
Bestandele:
• Bruin sprinkane • Kookolie • Spesery na smaak
Metode:
• Maak die sprinkane skoon deur die vlerke te verwyder, die ingewande uit die liggaam te pers en dit wat oorbly •
kampvuur plaas – sorg net dat dit nie te warm is nie en • •