





AlidaBuckle
Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn word dalk deur lewenslange tronkstraf in die gesig gestaar nadat hulle die afgelope Vrydag (2Mei) op aanklagte van die ontvoering van Joshlin Smith en mensehandel skuldig bevind is
Die houthok waarin Appollis, Smith en haar drie kinders in Middelpos gewoon het, is die aand ná die skuldigbevinding afgebrand – vermoedelik deur woedende gemeenskapslede Die provinsiale polisie het die nuus in ’n persverklaring bevestig en gesê ’n vrou is intussen ingeneem vir ondervraging oor die brand.
In ’n video wat reeds wyd op sosiale media versprei is, word gesien hoe mense luidkeels voor die brandende huisie juig en dans Smith, Appollis en Van Rhyn se uiteindelike lot berus nou by regter Nathan Erasmus Die hof gaan môre (Vrydag 9Mei) in die Kaapse hooggeregshof in Kaapstad die nodige prosedures afhandel om op ’n datum vir vonnisoplegging te besluit Die vonnisoplegging gaan weer in die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, geskied Erasmus sal dan ook uitsluitsel gee of Lourentia (Renz) Lombaard, wat oorspronklik saam met Smith, Appollis en Van Rhyn aangekla is, vrygespreek gaan word, al dan nie
Die staat gaan die voorgeskrewe vonnis van lewenslange tronkstraf bepleit Smith se ma, Amanda Daniel-Smith, het aan joernaliste gesê sy glo vas haar dogter weet waar Joshlin is Sy het beklemtoon die skuldigbevinding is nie wat sy wou gehad het nie “My kleindogter is steeds weg ”
Netwerk24 het intussen berig dat Smith aan haar ma gesê het sy is van plan om vóór die vonnisoplegging haar sê te sê Smith en haar medebeskuldigdes het almal gekies om hul swygreg tydens die verhoor
uit te oefen ten spyte van haar belofte op die eerste dag van hul verskyning op 7 Maart 2024 – dat “die waarheid nog sal uitkom” Smith het dié belofte gereeld aan joernaliste, die publiek en haar familie vóór en ná hofverrigtinge uitgespreek
GETUIENISONBETWIS
Die waarheid het steeds nie in die geheel uitgekom nie Niemand weet nog waar Joshlin haar bevind nie
Sy het as sesjarige op Maandag 19 Februarie spoorloos uit die Middelpos- informele nedersetting in Saldanha verdwyn Erasmus het Vrydag in sy uitspraak ’n gewag daarvan gemaak dat die beskuldigdes nie op die aantygings teen hulle geantwoord het nie
Die feit dat die beskuldigdes besluit het om nie te getuig nie, het volgens Erasmus Lombaard se getuienis onbetwis gelaat Hy het gesê die hof kan sy eie afleiding maak oor waarom hulle gekies het om nie te getuig nie “Daar kom ’n tyd wanneer die bewyse ’n antwoord vra ”
Volgens Erasmus het adv Zelda Swanepoel en adv Aradhana Heeramun, wat die saak namens die staat hanteer het, daarin
geslaag om die beskuldigdes bo alle twyfel as skuldig te bewys Smith, Appollis en Van Rhyn is skuldig bevind op aanklagte van ontvoering en mensehandel met die doel om uit te buit
Hoewel die staat se saak hoofsaaklik op omstandigheidsgetuienis berus het – wat individueel dalk nie na veel lyk nie – het dit vir Erasmus soos die teëltjies van ’n mosaïek of die stukkies van ’n legkaart inmekaargepas “Individueel lyk dit dalk nie betekenisvol nie, want wanneer ’n mens getuienis evalueer, word gekyk na die integriteit daarvan ” Hy het Lombaard se getuienis as betroubaar bestempel en puntsgewys uitgewys hoe haar weergawe deur ander getuies beaam is
Stephen Coetzee, ’n algemene werker van Diazville, se getuienis het vir Erasmus swaar geweeg Erasmus het Coetzee se getuienis aanvaar dat Kelly in Augustus 2022 aan hom gesê het Middelpos en Diazville gaan vroeg in die volgende jaar “soos ’n rolprent lyk” soos wat mense na haar kinders of een van haar kinders gaan soek Sy het gesê sy gaan die kind ver weg stuur Coetzee het as getuie ’n gunstige
indruk op Erasmus gemaak “Hy het geen motief gehad om homself in hierdie situasie te plaas nie en niks gehad om daaruit te baat nie ”
Appollis en Van Rhyn se bekentenisse, wat hulle op Dinsdag 5 Maart 2024 afgelê het en wat op video vasgelê is, staaf ook Lombaard se getuienis oor onder meer die bespreking van die “Die Plan” – die oorhandiging en betaling vir Joshlin
Volgens Erasmus begin die aanloop na die verkoop van Joshlin al in 2018 met die Andrews-gesin wat toe al vir Joshlin wou aanneem Smith en Joshlin se pa, Jose Emke, het egter geweier
Daar is getuig dat Smith op 18 Februarie 2024 aan Boeta gesê het sy wil van Joshlin ontslae raak omdat sy moeg is vir die Andrews-gesin en Emke wat die heeltyd die kind wil wegvat Joshlin het skoolvakansies en naweke by Natasha Andrews en haar gesin deurgebring Erasmus het gesê die beskuldigdes se verskillende verklarings en getuienis gedurende die binneverhoor was onbestendig en hul tydlyn is glad nie sinvol nie Erasmus was nie beïndruk met Smith wat as ’n ma nie gehelp het om na haar kind te soek en geen werklike belangstelling getoon het nie Hy het haar ook oor die kole gehaal omdat sy die Maandagaand 19 Februarie eerder haar foon wou laai [as om na haar kind te soek]
Hy het ook verwys na Smith wat aan verskeie mense gesê het “die kind” het haar beroemd gemaak, emosieloos voorgekom en “soos 'n baba geslaap” die dag nadat Joshlin weggeraak het Hy het gesê Smith se gedrag op 19 Februarie 2024, die dag toe sy Joshlin by die Saldanha-polisiekantoor as vermis gaan aangee het, is nie die gedrag van iemand wat nie weet waar haar kind is nie Erasmus meen Smith weet waar Joshlin is
Die pyn by die brandstofpomp is sedert gister (Woensdag 7 Mei) effens ligter danksy brandstofpryse wat gedaal het Dit is die derde agtereenvolgende maand dat die brandstofprys verlaag is
Die departement van minerale bronne en energie het ’n 22c-per-liter-verlaging vir petrol (beide 93 en 95) en ’n verlaging van 42c (500ppm) en 41c (50ppm) per liter diesel aangekondig Dit beteken dat 95 oktaan-petrol nou R21,40 in die binneland kos en R20,57 aan die kus Diesel kos R18,90 in die binneland en R18,07 aan die kus Parrafien se grootmaatprys daal met 31c per liter
Die prys van brandstof het in April met 58c per liter vir 93-oktaan, 72c per liter vir 95-oktaan en van 85,80c tot 83,80c per liter vir diesel gedaal
Die prys van gas het ongelukkig met 46c gestyg – slegte nuus so voor die winter
Die hernuwing van motorlisensies gaan heel moontlik
duurder word Die Wes-Kaapse regering nooi inwoners om voor Saterdag 17Mei kommentaar te lewer op die beoogde 4,5%-verhoging in tariewe Die nuwe tariewe sal op 1Augustus vanjaar in werking tree
Die voorgestelde styging wissel van 3,9% tot 4,8%
Kleiner motors wat tussen 750kg en 1000kg weeg, sal –indien die verhoging aanvaar word – R408 betaal teenoor die vorige bedrag van R390
Groter voertuie soos nutsmotors wat tussen 2000kg en 2250kg weeg, se lisensiekoste styg van R1104 tot R1152
Die provinsiale regering het gesê die goeie toestand van die provinsie se paaie kan daaraan toegeskryf word dat die inkomste van motorlisensies gebruik word om paaie in stand te hou en op te gradeer
•Stuur e-pos na Robyn Titus @ westerncape gov za om op die voorgestelde verhoging kommentaar te lewer.
A new report released by the Saldanha Bay Municipality reveals impressive progress in household recycling through the clear bag initiative, with residents helping to divert a staggering 7 791 tons of waste from landfill between 2018 and 2024
That’s the equivalent of 286 471 full green wheelie bins not ending up in landfill enough to fill 37 Olympic-sized swimming
Noluvu Ludidi
’n Sosialemediaplasing het die Weskus ná die skielike dood van die 23-jarige Jefftaline April, ’n inwoner van Middelpos, aan die gons gehad.
Volgens die plasing is Jefftaline, of “Koekoes” soos sy in die gemeenskap bekendgestaan het, op Maandag 5 Mei oorlede Dit nadat sy na bewering op Woensdag 30 April onder raaiselagtige omstandighede deur polisiebeamptes aangerand is en hulle haar glo, volgens die inskrywing op sosiale media, gedwing het om drie sakkies tik en ’n Mandraxpil te sluk.
April het die beamptes glo ingelig dat sy ’n asmaleier is, maar dit is na bewering geïgnoreer. Volgens die plasing kon die polisiebeamptes nie geïdentifiseer word nie omdat hulle glo geen naamplaatjies gedra het nie.
’n Inwoner en kennis van April het gedeel dat wat met die jong vrou gebeur het hartverskeurend is. “Wat gebeur het, is so verkeerd Die polisie is
veronderstel om te dien as die beskermers van die gemeenskap en moet seker maak geregtigheid geskied. Hulle is dan nou dieselfde mense wat wantroue in die harte van die gemeenskap veroorsaak, want hoe vertrou ek ’n polisiebeampte ná wat gebeur het?”
Die inwoner sê sy is teleurgesteld in die polisie Hoewel April asma gehad het, glo die inwoner dat die dwelms daartoe bygedra het dat haar lewe kortgeknip is
pools or match the weight of 8 562 Springbok scrum packs The environmental benefits are just as striking: the effort has saved over 195 813 m³ of landfill airspace and preserved the equivalent of 39 700 trees
This success is thanks in large part to
Inwoners het op sosiale media hul kommer uitgespreek en voel “genoeg is genoeg” wanneer dit by polisiebrutaliteit kom Weslander het ’n navraag aan die provinsiale polisiekantoor oor die voorval gestuur en is na die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) verwys. Volgens Phaladi Shuping, woordvoerder van Opod, is die voorval by hulle aangemeld. “Ons wag op die uitvoering van die nadoodse ondersoek hierdie week deur die patoloog om die oorsaak van dood te bepaal, waarna Opod sal bepaal of die dossier oorgeneem moet word of nie.”
Weslander het uitgereik na die familie, insluitend April se ma en oom, maar hulle wou nie kommentaar oor die kwessie lewer nie. Die vrou wat die oorspronklike inskrywing op Facebook gemaak het, wou ook nie op die saak uitbrei nie. Die koerant het ook verneem dat ’n tweede vrou saam met April ten tyde van die beweerde aanranding was, maar pogings om met haar in kontak te kom was ook teen druktyd onsuksesvol.
the participation of residents across all seven districts of the municipality The clear bag system is completely free for all households All it takes is a small change in habit: place recyclables like glass, tin, paper, cardboard, and plastics into a clear bag and leave it next to your green wheelie bin on collection day The appointed service provider will collect it and leave the same number of replacement bags behind Residents can also collect bags at any municipal accounts office While the municipality-wide participation rate currently stands at 33%, the report highlights a huge opportunity for more households
The Western Cape Department of Social Development's (DSD) Gender-Based Violence Ambassador programme is continuing to grow.
On Thursday 24 April, the department launched its ninth GBV Ambassador programme, this time in Porterville, in the Bergrivier Municipality. Other programmes are operating in Swartland, Delft, Grabouw, Philippi, Heinz Park, Ceres and Metro North (Dunoon, Bishop Lavis, Langa, Elsies River, and Fisantekraal).
GBV ambassadors are trained volunteers who provide information on support services available to residents for the intervention and prevention of GBV.
The Porterville GBV Ambassadors will support the local DSD office with referrals of domestic-violence cases to the South African Police Service (SAPS) and will also volunteer in the Porterville Police Station’s victim-friendly room.
GBV ambassador Natalie Coetzee said her personal experience with crime fuelled her passion to get involved in the programme. “Being a GBV ambassador means I’m able to offer a critical service to our community and society. I have been a victim of crime myself, and I know what a victim feels and what they need. This is why I saw the opportunity and wanted to help my community.
I want to offer comfort and a friendly and caring face, and I am willing to go the extra mile for victims.”
Ray van Rooy, Mayor of Bergrivier, welcomed the initiative “The ambassadors have a big task ahead of them as they will be the voice for those who have been suffering in silence for years I want to encourage NGOs and residents in our communities to see where they can get involved. We need more volunteers to help us address the scourge of GBV.”
Western Cape Minister of Social Development Jaco Londt praised the ambassadors for assisting the Western Cape Government (WCG) in its efforts to address GBV 365 days a year. Earlier this year the European Union found the WCG is leading the country in terms of the implementation of South Africa’s Strategic Plan on Gender-Based Violence and Femicide (GBVF) on a provincial level Londt said innovative ways to work with the province’s greatest asset, its people, are always
being sought in addressing social ills such as GBV. “The more residents who stand up and say they want to make a positive difference the greater chance we have of seeing a safe, peaceful, and thriving society for all This is exactly what these GBV Ambassadors have done. They have taken a stand against abuse and violence, doing their part to support victims and raise awareness about this scourge.
“Thank you to these incredible residents for walking this journey with us. Thanks also to our partners in government, such as the police and the NGO sector, for support. And a special thanks to the Bergrivier Municipality for its investment in the GBV ambassadors, especially councillors Adam du Plooy and Jakobus Daniels for generous resource donations.”
For more, contact DSD about GBV victims on (toll-free) 0800 220 250, email SD.CustomerCare@westerncape.gov.za or visit www.westerncape.gov.za/ social-development/service/victim-empowerment-programme.
Die Atbury-4x4-klub is meer as net ’n groep avontuurlustige entoesiaste – dit is ’n gemeenskapsgerigte organisasie wat ’n verskil in die lewe van minderbevoorregte mense maak
Die klub is in 2024 deur vriende van Malmesbury en Atlantis gestig en hulle het hul liefde vir die buitelewe en vierwielaangedrewe voertuie in ’n missie van hulpverlening en ondersteuning aan behoeftige gemeenskappe omgeskep Hulle ervaar kameraadskap en ’n gevoel van verbondenheid in die geselskap van die natuur – iets wat dikwels in ’n besige stadslewe verlore gaan Hul ekspedisies het die klub reeds deur Ceres, die TankwaKaroo, Wupperthal en Vredendal geneem Op hul mees onlangse reis het hulle die dorpe van die Namakwaland verken – Garies, Leliefontein, Kharkams, Springbok, Kleinzee en Port Nolloth Kharkams, ’n afgeleë dorpie, het ’n besondere indruk op die groep gelaat Hier het hulle met die plaaslike gemeenskap en die skoolhoof, mev Brink, kennis gemaak en die warmte en gasvryheid van die dorp ervaar Die groep het besluit om ’n verskil
te maak en die gemeenskap te ondersteun deur sorgpakkies aan tienermeisies en voedselpakkies aan inwoners te skenk, met ’n spesiale fokus op die gebrek aan vars groente in die area
“Die gemeenskap is selfondersteunend, maar ons glo ons kan’n verskil maak deur ondersteuning te bied,” sê George Gomez, die voorsitter van die klub Die klub beplan langtermynprojekte vir Kharkams om volhoubare hulp te verskaf Enigiemand met ’n begeerte om te help, is welkom – geen 4x4 is nodig nie Die volgende reis – ’n blommetoer deur Namakwaland – vind in September plaas en bied ’n geleentheid om die natuurskoon en gemeenskap te ervaar
Die Atbury-4x4-klub bewys dat avontuur en gemeenskapsdiens ’n perfekte kombinasie is Hul toere is nie net ’n reis deur landskappe nie, maar ook avonture van hoop en verbondenheid Hulle beoog om binnekort as ’n organisasie sonder winsoogmerk te registreer, sê Wessie van der Westhuizen, die groepkoördineerder •Kontak Heinrich van Reenen p[er e-pos by heinrichvnreenen@ gmail com vir nog inligting
Noluvu Ludidi
The Likhona Foundation held a successful sanitary-pad drive in April What made this exercise particularly special was its ending on Saturday 3 May with a 5 km walk from the Vredenburg Magistres’ Court.
Nosipho Lisa, founder of Likhona, said more than 500 sanitary pads were collected, which were to be distributed among schools in the area, an initiative she has driven annually. She was thankful to every individual for their donation as well as Pick n Pay Ipic Vredenburg, which came on board and made a huge donation.
Lisa said the women who joined the walk had so much fun, and thanks to Nicole Lombard of Pick n Pay Ipic
Vredenburg for the coffee treat afterwards She also thanked Siphosethu Legoabe (Dudu), who has been a pillar and great help with every drive. “She has been so amazing and brought the vibe, making the walk so much fun and enjoyable.
"Our vision [as a foundation] is to create opportunities to discover and develop the potential among township youth and give them a platform to grow to their full potential. We believe this will help give vulnerable young girls and boys essential life skills, self-confidence, leadership opportunities, respect for themselves and their peers, positive and healthy life choices and, ultimately, a sense of purpose.
To donate, contact Lisa on 082 556 0691 or journeyingwithwomen@gmail.com.
RasaadAdams
Nie net is dit ’n bedreiging vir enige land se demokratiese beginsels nie, maar dit wek oor groot kommer wanneer joernaliste – wat die maatskaplike verantwoordelikheid aanvaar het om leiers aanspreeklik te hou – deur hierdie einste mense in magsposisies geïntimideer en in sommige gevalle deur die land se howe vervolg word
Dit was verlede week die kollektiewe boodskap deur ’n paneel gesoute ondersoekende joernaliste op ’n gesprek by die Suidoosterfees in Kaapstad in aanloop tot Wêreldpersvryheidsdag, wat die afgelope Saterdag (3 Mei) gevier is
Die paneel het bestaan uit die ervare joernaliste Caryn Dolley, Pieter-Louis Myburgh, Karyn Maughan en Jana van der Merwe en is gelei deur Mia Spies van Netwerk24
Hoewel hulle almal vir verskeie publikasies skryf, het hulle een ding in gemeen
dit is dat hulle almal deurgeloop het vir hul verslaggewing oor beweerde ongerymdhede wat deur hoëprofiel-figure gepleeg is Caryn Dolley, ’n ondersoekende joernalis by die Daily Maverick, het op haar beurt gepraat oor die doodsdreigemente wat sy oor die jare vir haar berrigewing oor die onderwêreld ontvang het
Dolley is die skrywer van die boek Clash of the Cartels, wat fokus op die internasionale dwelmhandel en georganiseerde misdaadnetwerke wat Suid-Afrika as ’n belangrike spilpunt gebruik
Daarin ontbloot sy hoe verskeie internasionale kartelle – insluitend die Mexikaanse, Colombiaanse, Europese en plaaslike bendes soos die 28’s – met mekaar meeding en soms saamwerk om beheer oor dwelmroetes, hawens en die Suid-Afri-
kaanse mark te verkry
“Hoe meer mense jy mee praat, hoe meer besef jy dat georganiseerde misdaadnetwerke oral is. Niemand vertrou mekaar meer nie
“Vir my gaan dit dus nie net oor my veiligheid as joernalis nie, maar ook oor hoe misdaad op feitlik al ons stelsels inbreuk maak,” sê sy
Myburgh, die skrywer van die boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture, het klem gelê op hoe moeilik dit deesdae geraak het vir joernaliste om inligting vir ondersoekende joernalistieke doeleindes in die hande te kry
“Oor die algemeen ervaar ons ’n probleem met departementele woordvoerders wat eenvoudig nie op medianavrae reageer of vrae behoorlik beantwoord nie Hoewel die media grondwetlik geregtig is op antwoorde, gaan dit eintlik vir my maar meer oor die feit dat die publiek behoort te weet wat met hul belastinggeld gebeur
“Ander die ander kant het ondersoekende joernalistiek ’n baie duur praktyk geword Ons moet dikwels ’n klomp geld aan regsfirmas betaal om inligting deur die howe te bekom,” sê hy Maughan het op haar beurt vertel hoe sy en adv Billy Downer in 2022 deur oudpresident Jacob Zuma privaat vervolg is en “soos misdadigers” in die hooggeregshof in Pietermaritzburg moes verskyn Zuma het destyds beweer Downer het vertroulike mediese inligting oor hom, wat in hofdokumente vervat was, met Maughan gedeel
“Dit was ’n emosionele proses, en ek dink dis veral harder vir vroue Dit was een van daardie sake wat weer eens bewys het hoe diegene in magsposisies en met geld dit kan gebruik om joernaliste tot stilte te dwing ”
Nominations for the 2025 National Teaching Awards are now open The National Teaching Awards give everyone the opportunity to celebrate teaching excellence and to appreciate the outstanding work done particularly by teachers at public schools each year All teachers, school-governing bodies and district officials are invited to submit nominations to their principals or centre managers A minute with the nomination guide and relevant application will be sent to all schools, and details are also available on the WCED website This includes a step-by-step guide to completing the nomination form: https://www westerncape gov za/ education/national-teaching-awards
The categories for this year are:
• Excellence in Grade R Teaching • Excellence in Primary School Teaching (Grade 1-7) Excellence in Primary School
Leadership
• Excellence in Secondary School Teaching (Grade 8-12)
• Excellence in Secondary School Leadership
• Excellence in Special Needs Teaching
• Excellence in Special Needs School Leadership
• Excellence in Teaching Mathematics (GET)
• Excellence in Teaching Mathematics (FET)
• Excellence in Teaching Natural Sciences
• Excellence in Teaching Physical Sciences
The on-time admissions window for Grade R, 1 or 8 in 2026 closed on Tuesday 15 April 2025. An increase of 12 577 were found compared to the on-time applications received for these grades for 2025, and the highest number of on-time applications received to date
David Maynier, Minister of Education of the Western Cape, sincerely thanked parents for taking the responsible action of applying during the on-time window.
“We cannot overstate the importance of applying on time and how this assists us to plan better for additional school places in the coming school year, so we appreciate the parents who have supported us by doing so.”
Next steps:
Schools will now consider all the applications received during the on-time window, and apply their admissions policies to select successful applicants. Schools will start to make offers of acceptance to parents from Friday 30 May, and parents will need to confirm their acceptance by Tuesday 17 June.
“The most important thing that parents can do now before the outcomes
are available is to ensure they update the department if their contact details change,” Maynier said. “Every year, we face challenges with parents who are uncontactable when an offer is available for their child, so we urge parents to assist us by providing accurate details.
“Parents can contact the WCED call centre on 0861 819 919 (press 1 for admissions) to make the necessary changes to their contact details " Late applications for Grade R, 1 and 8:
There has been a substantial decrease in the number of current Grade 7 learners whose parents have not submitted applications from over 25 000 to 8 900.
For those parents who did not apply on time, the online admissions system will remain open for late Grade R, 1 and 8 applications until Friday 16 May. After this date, late applications will need to be submitted via education district offices
Late applications will only be considered by schools after the applications received during the on-time window have been considered.
“We appeal to parents to submit their late applications immediately, as waiting until later in the year can result in delays in placement and will make it much harder for us to plan for additional school places.”
Transfer applications for Grades 2-7 and 9-12:
The online window for transfer applications for Grades 2 to 7 and 9 to 12 will open on Monday 4 August and close on Monday 18 August. Applications for learners who have reached their highest grade in their school, or whose parents have relocated, will be prioritised.
The online admissions system, as well as more information about admissions, is available on the WCED website: https:// www.westerncape.gov za/education/service/learner-admissions
• Excellence in Teaching Life Skills (Grade 1-6)
• Excellence in Technology
– Enhanced Teaching and Learning
• Kader
• National Best Teacher Award
Asmal Lifetime Achievement Award
Nominations close on Friday 16 May
The Western Cape Provincial Awards will take place in August, and the 15 provincial winners in these categories will go on to be nominees for the national awards ceremony in October
On Thursday 17 April 2025 Vredenburg High School (VHS) was transformed into a Disney dream as the new Mr and Miss VHS were crowned. The event was a huge success, filled with magical moments, glittering gowns and unforgettable memories straight out of a fairytale. Each contestant truly brought the magic to life.
The school thanked everyone who made the evening so special, from the amazing organisers to the enthusiastic supporters.
The 2024 and 2025 winners of Mr and Miss VHS are now joining forces on an inspiring project aimed at spreading positivity and self-confidence among VHS.
Winners are as follows:
Mr Debutant: Corbin Jeneke
Miss Debutant: Kalien Smook
Xander
Inskrywings vir die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, wat plaaslike vervaardigers die geleentheid bied om hul beste gepreserveerde produkte ten toon te stel, het geopen. Die kampioenskap is oop vir vervaardigers en klein ondernemings oor die land heen en fokus op gepreserveerde vrugte- en groenteprodukte in byna 200 klasse, insluitend konfyt, marmelade, blatjang, piekels, pesto’s en meer ’n Kundige beoordelaarspaneel onder leiding van die kulinêre opvoedingspesialis Susina Jooste as die hoofbeoordelaar sal die inskrywings beoordeel deur middel van ’n blindeproeproses gevolg deur ’n onafhanklike oudit. Breyton Milford, die hoofbestuurder van Agri-Expo, die organiseerder van die kompetisie, sê hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir Suid-Afrikaanse vervaardigers om nasionale erkenning te ontvang, met rolspelers in die bedryf te netwerk en die kuns van preserveerwerk te vier.
“Ons is met ons jare lange ervaring in die aanbied van die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap opgewonde om ons verbintenis tot uitnemendheid in land-
bouverwerking na hierdie kreatiewe en dinamiese sektor uit te brei. Dié nuwe kompetisie sal uitsonderlike produkte vereer en voortdurende verbetering en vernuwing in die preserveerbedryf aanmoedig,” sê Milford.
Hoe om in te skryf:
Enige produk wat ingeskryf word, moet in sy onderskeie mark teen die tyd van inskrywing beskikbaar wees en moet vir die publiek verkrygbaar wees, byvoorbeeld in winkels, padstalle of markte.
Inskrywings het op Maandag 5 Mei geopen en sluit op Woensdag 25 Junie, met laatinskrywings wat tot Dinsdag 1Julie aanvaar sal word. Produkte moet tussen Maandag 21 en Dinsdag 22Julie afgelewer word. Die beoordeling begin op Woensdag 23Julie by Eensgezind buite Durbanville. Die prysuitdeling is op Woensdag 6 Augustus.
Die inskrywingsfooi is R150 (BTW uitgesluit) per inskrywing, en die laatinskrywingsfooi ná 25 Junie is R250 (BTW uitgesluit) per inskrywing Om in te skryf, moet deelnemers ’n aanlyn vorm by http://www.sapreservechamps .co.za voltooi. Vir meer inligting, stuur e-pos aan charlotte@agriexpo.co.za.
Agri-Expo se jongste inisiatief, die Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, is by Soetmelksvlei bekendgestel Links staan Chris Fourie, (president van Agri-Expo), Stephanie le
Agri-Expo), dr Mogale Sebopetsa, (hoof van die Wes-Kaapse departement van landbou), Susina Jooste (hoofbeoordelaar van die SA Preserveerkampioenskap), dr. Ivan Meyer (Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme) en Adele Johnson (bestuurder van Soetmelksvlei)
Francois van Coke’s acoustic shows are something very special. Accompanied by his longtime friend and Die Gevaar guitar player, Richard Onraet, they promise their Kapstadt Brauhaus Langebaan audience an unforgettable evening on Thursday 15 May.
The iconic 8 x Sama-winner will captivate with a collection of fan-favourites, timeless classics and hits spanning his distinguished 22-year long career as vocalist for Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel and as solo artist.
Dont miss out on making memories at this acoustic show.
The audience can look forward to immersing themselves
E-pos: weslander@novusmedia co za Dagboekinskrywings is gratis Inskrywings moet voor 17:00 op ’n Maandag ontvang word DONDERDAG 8 MEI
André du Plessis, ’n paaslike orrelis, word 60 en vertel sy lewensverhaal op die pyporrel om 18:00 by die NG kerk Vredenburg (Moedergemeente) Kaartjies kos R50 en ’n ligte ete sal ná die vertoning voorgesit word Kaartjies is by die NG kerk Vredenburg-Moedergemeente se kantoor te koop Moenie hierdie unieke vertoning misloop nie
Die Suid-Afrikaanse sangeres Nádine tree op Moedersdag in die Hoedjiesbaaihotel op Maak seker jou ma loop dit nie mis nie Kaartjies kos R100 per persoon Kontak die hotel by 022 714 1271 of skakel 067 568 7641 om te bespreek
Celebrate mom this Mother’s Day with Weskus Mall Moms will get to paint a beautiful canvas while sipping on a glass of bubbly (alcohol free) because all moms deserve a little art time and relaxation! Tickets are R50 each and admits one person Bookings essential: e-mail marketing@weskus-mall co za or phone 022 703 6900 to make and confirm your booking
SATERDAG 10 MEI
Kinderteater: Liewe Heksie en die
in classics like “Dagdrome in Surbubia”, “Toe Vind Ek Jou”, “Ek Skyn (Heilig)” and “Tot Die Son Uitkom”. Francois will treat fans with new hits including “Aande” and “Victor Ludorum” from his new album, Die Ruimte
wals saam met Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl by Die Koelkamers Haai oe julle stoute kabouters! Wat gebeur as Liewe Heksie aan Blommeland se eie Strictly Come Dancing deelneem?
Weet sy dan hoegenaamd wat ’n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Moenie dié prettige vertoning misloop nie Die twee vertonings begin om 11:00 en 14:00 Kaartjies kos R150
Besoek www diekoelkamers com om te bespreek
WOENSDAG 14 MEI
Die Dameskring bied Magda Louw met Desiré Gardner (foto) by die Weskus Skool in Saldanha aan Die vertoning begin om 18:30 vir 19:00 Kaartjies kos
Important Information: Kapstadt Brauhaus is not a theatre but an operational restaurant. Food and beverages will be served during the show. Doors open at 18:00 and the show starts at 20:00. They do encourage crowd participation, but respectfully ask for limited conversations during the show, especially when the artist is busy with story telling. Tickets start from R195. To book visit www.quicket.co.za
R180 per persoon
Kontak Elize Boshoff by 079 890 4534 of Magriet van der Merwe by 084 584 2408 vir kaartjies
FRIDAY 16 MAY
Radio Echo presents A Tribute to Bruce Springsteen at Die Koelkamers
From the “Glory Days” of “Dancing In The Dark” to the “Streets of Philadelphia”, from the spirit of “Blood Brothers” that stand together while singing “Fire” from the top of their lungs comes the story of the great patriot who stood up for the blue-collar worker and for the right from the wrong The show starts at 19:00 and tickets cost between R185 and R300
Visit www diekoelkamers com to book SATERDAG 24 MEI
Die Skuur, Vredenburg, bied ’n mandjiedans aan Kom dans heerlik saam Eie eet- en drinkgoed welkom R60 per persoon Kinders onder 12 R20 Skakel 064 685 6630 om jou plek te bespreek
SUNDAY 29 JUNE
A gospel talent competition hosted by Thyrone Pieterse will take place at The House of Potter Church in Vredenburg Starting at 16:00, everyone who wants to share his/her/their talent is welcome Entry fee to take part in the competition is R70 Tickets will be sold at the door at R25 for children 10 to 15 years and R50 for 16 years and older Contact Thyrone on 061 408 6347 for more information and to enter
op aanvraag weer by
’n Splinternuwe Juan Boucher-toer in 2025! Nadat elke liewe Boucher-vertoning uitverkoop het en vanweë die oorweldigende vraag keer Boucher op Saterdag 17Mei terug na Die Koelkamers-teater met ’n splinternuwe vertoning Berei jou voor op ’n fantastiese musikale reis met kragtige optredes deur sy grootste treffers – en ’n paar verrassings Die vertoning begin om 17:00 en kaartjies kos tussen R253 en R437 Besoek www diekoelkamers com om te bespreek
David Rossouw
Die jaarlikse Derbystryd tussen Riebeeck United en Good Hopes het Saterdag (3 Mei) op die Riebeek-Kasteel-sportterrein afgeskop. Good Hopes het vinnig momentum gekry en met 'n drie deur Arden Neethling en 'n suksesvolle doelskop deur Irlo Liebenberg 'n vroeë voorsprong van 7-0 op die telbord gehad
Riebeeck United het teruggeslaan en ná sewe minute self gaan druk, maar hul doelskop was mis, wat die telling op 5-7 gelaat het 'n Drie deur Caylo Markus het Good Hopes se voorsprong verleng tot 5-12 United het egter gefokus op lynstaanoorwinnings en 'n strafskop gekry en die telling na 8-12 geneem 'n Geelkaart vir Liebenberg het United 'n voordeel gegee, maar hanteerfoute en swak skopwerk pale toe het hul pogings gekortwiek en hulle moes tevrede wees met 'n agterstand van 8-12 teen rustyd
Ná rustyd het Good Hopes 'n derde drie gedruk toe Angelo Thompson 'n vinnige tikskoppie geneem en langs die pale afgerond het. Die doelskop het hul telling tot 19-8 geneem United het egter teruggebons en met 'n drie deur Joheinen Lameyer en 'n suksesvolle doelskop deur Cloete, die telling tot 19-15 verklein United se voorspelers het met vurige spel voorlangs aangeval, maar 'n hanteerfout deur 'n agterlynspeler het 'n kans op punte gekos Good Hopes gedruk. Cloete se doelskop was egter mis, wat die telling op 24-20 laat staan het In 'n dramatiese laaste aanval het United amper 'n oorwinning behaal, maar Good Hopes se vleuel het 'n drie verhoed met 'n vasberade duikpoging op sy opponent oor die kantlyn Met die eindtelling op 24-20 het Good Hopes as wenner uit die stryd getree en die trofee
beker-wedstryde (3 Mei): • Swartland Abbotsdale 33-26 Darling, Mamre 34-20 Never Despairs, Porterville 36-29 Villagers Wittewater, Riebeeck United 20-24 Goodhopes, Saron 41-30 Moorreesburg,
Wesbank 75-15 Voorberg
• Weskus St Helena 61-43 Saldanha, Velddrif 39-21 Steenberg Cove, Hopefield 87-36 Goedverwacht, Young Hearts 33-22 Piketberg, Paternoster 29-17 Vredenburg
#supportlocal
Shopping locally makes all the difference
Ná ’n wedstryd tussen Diaz Leeds FC en Grassy Park United FC wat op Vrydag 2Mei plaasgevind het, het Diaz Leeds as dié kampioen teruggekeer.
Met ’n telling van 3-1 het Diaz Leeds hom goed van sy taak op die tuisveld van Grassy Park United in dié ABC Motsepe-ligawedstryd gekwyt.
Die gasheer het Diaz Leeds-spelers en hul afrigters met ’n baie goeie gesindheid ontvang.
Die lenige linkervleuel van Grassy Park United het eerste die doelhok ná ’n mooi hoekskop getref.
Daar het ’n wonderlike atmosfeer geheers en albei spanne was lus vir speel. Grassy Park United het egter in die eerste helfte mooi balbesit gehandhaaf en goeie balbeheer toegepas. Diaz Leeds se Craig Swarts het met goeie dribbel-lopies op die linkervleuel vir Grassy Park onder geweldige druk geplaas. Diaz Leeds het ’n paar kanse verspeel om met
rustyd met een doel agter te loop.
Die tweede helfte het met mening afgeskop en dit was duidelik dat Diaz Leeds se spelers hulle nie gaan laat onderkry nie. Swarts het kort daarna ’n doel aangeteken wat die wedstryd gelykop (1-1) laat trek het.
Grassy Park United was egter gedurig op die aanval. Diaz Leeds se jong doelwagter, Deiniol Cloete, het hom uitstekend van sy taak gekwyt en baie goeie keerwerk gedoen. Diaz Leeds-spelers het egter die een aanval ná die ander uitgevoer en is met nog twee doele deur TJ Hendricks beloon wat dus die wedstryd op 3-1 laat eindig het.
Ivan Cloete, doelwag-afrigter, meen Diaz Leeds FC het die hele tweede helfte met goeie tussenspel en aangeewerk gedomineer.
“Dit was ’n goeie teken dat al die Diaz Leeds-spelers vir mekaar gespeel het, en in ’n baie goeie gees.”
Two Club - Christie van Wyk (no.14) Isak van Wyk (no 2) Arrie Louw (no 14)
Jackpot – geen
Nuni – Jan Marjee
Uitslag van die Vredenburg-gholfklub
Individuele Stableford – Bekker Vleispryse gespeel op Saterdag 3 Mei:
1 Christie van Wyk 36
2 Arrie Louw 35
3 Lionel Mattys 35
4 KC de Jager 34
5 Isak van Wyk 33
Individuele Stableford – Golden Oldies gespeel op Woensdag 1 Mei: 1 Dawie Joseph 36 2 Arrie Louw 36 3 Spook Goosen 35
Two Club – geen
Jackpot – geen
Nuni – Wimpie Derksen
TESTAMENTE EN BOEDELBEREDDERING Gee u naasbestaandes gemoedsrus deur die nodige ondersteuning en advies wat ons bied Houtstraat 22, VREDENBURG Tel nr: 02271 31241 E-pos: ckadmin@cecilkilpin.co.za NM10010563-DW080525
TerranceAckers
Die Saldanha Tigers het die afgelope Saterdag 3 Mei in die Streekuitdaagligakompetisie van die Boland-rugbyunie op Diazpark die Flying Eagles RVK van Malmesbury 75-10 met die kous oor die kop huis toe gestuur toe hulle 11 drieë teenoor die besoekers se een aangeteken het Die rustydtelling was 28-3 in die guns van die tuisspan
Die wedstryd het begin met spelers wat mekaar eers “deurgekyk” het
Die Saldanha Tigers het die oorhand in die skrums gehad en die besoekers het in hierdie afdeling swaar geleef Die vleuel Charlton “Poenatie” Samuels van die tuisspan het sy span se rekening in die 12de minuut geopen deur agter die doellyn te gaan kuier Die losskakel, Daven Losper, het met die doelskop geslaag (telling 7-0)
Die Tiere het hul ritme begin kry en stelselmatig die oorhand in alle afdelings gekry deur lynstane te oorheers en solidie skrums los te druk Wat die losgemale betref, het die kaptein, Ronaldo “Sening” Brown, seker gemaak sy span kraai koning Die Tiere het binne trefafstand gefouteer en die besoekers se losskakel, Willie Balie, het sy span se eerste punte op die telbord geplaas (telling 7-3)
In die 19de minuut het die agtsteman, Devril “The Beast” Julies, sy span se tweede drie geduk Losper was weer in die kol met die vervyfskop (telling 14-3)
Hierna het die tuisspan die bal lustig rondgegooi en die besoekers moes hul keer ken Hulle kon nie al die gate toestop nie en in die 25ste minuut is die heelagter Milani “Mapimpi” Zilani oor die doellyn en Losper was weer eens suksesvol om die telling op 21-3 te staan gebring
BONUSPUNTINEERSTEHELFTE
Die tuisspan wou met alle mag die bonuspuntdrie in die eerste helfte hê en het alles probeer Die bal het heelwat lug gekry en die spelers het baljaar Baie foute is gemaak en sodoende is talle punte weggegooi Die aantal foute in die eerste helfte was gewis ’n bron van kommer vir die afrigters In die 40ste minuut het Samuels sy tweede vyfpunter aangeteken en seker gemaak dat die tuisspan wel sy bonuspunt kry Losper was weer eens in die kol en het ook die rustydtelling op 28-3 te staan gebring
Die tweede helfte is begin met die tuisspan wat met meer erns gespeel het Die slot Rivaldo “Bakkies” Barends was ’n bron van krag in die lynstane en van
hierdie faset het die tuisspan met hartelus begin hardloop In die tweede minuut het die kaptein en flank Ronnie “Sening” Brown, wat ’n barshou gespeel het, deurgesuiker vir sy drie Losper het weer eens raakgekorrel (telling 35-3) Die telbord het hierna lustig saamgesels en die tuisspan het met goeie samespel tussen voor- en agterspelers hiervoor gesorg In die sewende minuut het die flank Ju-wayne Prins nie op om laat wag nie en is met twee verdedigers op sy rug oor die doellyn Losper was weer sekuur en (telling 42-3) Die besoekers moes maar tevrede wees om gereeld agter hul eie doellyn te staan Met hul skrums, lynstane en losgemale onder druk was dit moeilik om die tuisspan van die doellyn af weg te hou
LOSPERSEOOGNETEENKEERNIEINDIEKOL Die voorspelers het met die bal in die hand baljaar en Julies het sy tweede drie in die 11de minuut gedruk Losper het weer oorgeskop en (telling 56-3) Jaydee Coetzee, die afrigter, het toe besluit om sy reserwes op te bring, want die koeël was deur die kerk Agterlangs het die reserwesenter Tiaan “Jam” van Wyk die verwoesting voortgesit en sy teenstaanders moes hul keer ken. Van Wyk is in die 14de minuut met ’n vyfpunter beloon, wat weer deur Losper verdoel is, en dit het die 50-tal op die telbord geplaas (telling 56-3)
Die besoekers het geen antwoord vir die tuisspan se aanvallende spel gehad nie In die 22ste minuut is Van Wyk met sy tweede drie beloon nadat hy deur vier verdedigers gehardloop en twee van hulle onderstebo gehardloop het Losper kon nie dié een verdoel nie (telling 61-3)
Voorspelers van die tuisspan het genoeg balle aan die agterlyn besorg Die reserweskrumskakel, Juan “Seep” Blaauw, het die verdedigers oorhoops gehad en deurgenael vir sy drie onder die pale Losper was weer in die kol en die telling was 68-3
Die besoekers wou seker maak hulle bly nie op die punte staan nie en in die 28ste minuut is hul reserwestut, Keano Warnick, oor die doellyn vir sy span se eerste drie Balie (die losskakel) was suksesvol met die doelskop (telling 68-10)
Steeds was dit egter nog nie die einde nie en in die 37ste minuut is die reserwe-agtsteman, André “Yster” August, oor vir sy span se elfde drie Met groot aansporing van die skare het die slot, Rivaldo Barends, die bal geneem en pale toe gekorrel Hy was suksesvol met die doelskop en die eindtelling was 75-10 •Die Saldanha Tigers se B span het Flying Eagles B met 28-0 gewen