



Murphy Roberts
“Vertroue was van kardinale belang om die moordenaars van Fakier Moosa (31) agter tralies te kry,” het kol. Mari Thyse, die stasiebevelvoerder van die Atlantis-polisie gesê.
Allen Sigole, Nadeem Jeffries, Shahied van der Walt, Jodin Godfrey en Keenan Jeffries – die vyf verdagtes in die moord – is verlede Woensdag (6 Augustus) ná meer as nege jaar lewenslank tronk toe gestuur. Hulle het weer in die Malmesbury-streekhof verskyn.
Moosa is op 30 Julie 2019 vermoor.
Sy ma het die aand van die tragedie op sy erg verminke lyk in ’n oop stuk veld naby Sheely Court, Avondale, afgekom.
Volgens die staat is Moosa 16 keer met ’n skerp voorwerp gesteek, ses keer geskiet en sy skedel is gekraak.
Moosa se wrede dood het skokgolwe deur die gemeenskap van Avondale gestuur.
Volgens lt.kol. Theresa Reeves, die speurhoof, het die ondersoekspan deurentyd aan die saak gewerk, hoewel die eerste deurbraak eers byna ’n jaar en ’n half later gemaak is.
Thyse het die span onder leiding van kapt. Rodney Roos vir hul toewyding en
knap ondersoekwerk geprys.
Volgens Thyse was daar veral ná die moord van die ander getuie, en voordat die verhoor kon begin, baie druk op die ondersoekspan.
Reeves het benadruk dat haar span boonop die enigste oorlewende getuie as deel van die getuiebeskermingsprogram voortdurend veilig gehou het. Hulle deursettingsvermoë om die getuie se veiligheid te verseker sodat hy kon getuig, het tot die moordenaars se skuldigbevinding en die swaar vonnis gelei.
Thyse het beklemtoon dat mense gewis vertroue in die beskermingsprogram en die ondersoekspan het, en dit bewys die polisie kán ’n getuie met samewerking beskerm.
Die gemeenskap het ook ’n belangrike rol gespeel met die inligting wat veral in dié saak aan die polisie verskaf is en tot die deurbraak gelei het.
Reeves het bevestig dat ’n sesde verdagte vermoor is terwyl hulle op borgtog was.
Volgens ’n woordvoerder van die oorledene se familie het hulle vrede gemaak met Moosa se dood en hulle berus by die straf wat die skuldiges gekry het.
Thyse het die gemeenskap aangemoedig om met die polisie saam te werk om Atlantis veiliger te maak.
Murphy Roberts
Onskuldige bloed vloei soos water in Atlantis met drie mense wat in die bestek van twee dae doodgeskiet en verskeie ander gewond is.
Volgens kapt. Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, het die eerste voorval Donderdagaand (7 Augustus) plaasgevind.
Iemand het op twee sestienjariges in Deerlodgestraat, Sherwood Park, losgebrand waar hulle by ’n perd gestaan het. Die een tiener van Saxonsea het later in die Wesfleur-hospitaal aan sy wonde beswyk.
Volgens Munro was die twee tieners nie by enige bendebedrywighede betrokke nie – net op die verkeerde tyd en plek.
Die polisie vermoed die skietery hou verband met ’n vermeende bendebaas in die omgewing. Geen verdagtes is nog aangekeer nie, het Munro bevestig.
In die tweede voorval, is ’n negentienjarige tiener Saterdag 9 Augustus in Saxonsea doodgeskiet.
Volgens Munro het die tiener en sy vriende op ’n stoep gestaan en kuier toe op hulle losgebrand is. Die tiener het by die huis ingehardloop en daar aan sy wond beswyk.
Munro het gesê ’n silwer motor het glo nadergery, waarna nog drie skote op die groep geskiet is.
“Die oorledene is ’n enkele kopskoot toegedien.”
In nog ’n voorval op Sondagaand (10 Augustus) is een slagoffer doodgeskiet en een in die been gewond.
Dit het vermoedelik in ’n rusie gebeur.
Die oorledene is eers later in die hospitaal oorlede en die beseerde word steeds in die hospitaal behandel.
Munro het bevestig dat die verdagte aangekeer is en binnekort in die Atlantis-landdroshof gaan verskyn.
Murphy
Roberts
Stacey Lee Hector, Wade van Reenen, Igshaan Abrahams, Courtney Nortje, Kyle Francis het Donderdag hul borgaansoek in die Atlantis hof laat vaar.
Die vyf word aangekla vir die ontvoering en moord van Malcolm Pather (41) wie se erg verbrande liggaam Maandag 14 Julie op die ou Mamre/Darling pad naby Melkbos gevind was.
Die Melkbosstrand-polisie het Vrydag 8 Augustus nóg twee verdagtes van 35 en 40 in verband met die saak in hegtenis geneem. Hulle het op Maandag 11 Augustus in die hof verskyn.
Stacey Lee Hector, ’n vermeende sekswerker, en haar kêrel, Wade van Reennen, is byna twee weke ná die voorval kort ná mekaar aangekeer.
Pather van Richwood het na bewering die dag van sy verdwyning ’n sessie met Stacey in Tableview bespreek, waar die twee gereeld ontmoet het. Hy het nooit weer teruggekeer nie.
Die bron het ook verklap dat Pather se blou BMW in Mitchell’s Plein gevind is nadat hulle dit probeer verkoop het.
Die polisie het videobewyse gekry dat Stacey wel in die motor was, waarna sy
Vier verdagtes is Vrydagoggend aangekeer nadat die polise inligting oor ’n onwettige vuurwapen ontvang het. Volgens kapt. Lisa Munro is die vier aangekeer nadat die polisie die wapen gekry het waar dit begrawe was.
gevind is.
aangekeer is.
Stacey het egter haar eie lewe voor haar eerste hofverskyning probeer neem en haar kêrel is kort daarna by die Kaapse landdroshof aangekeer, waar
hy op ’n dwelmverwante aanklag verskyn het. Volgens die bron is nog drie ander verdagtes kort daarna aangekeer. Die staat het tydens die verdagtes se verskyning op Donderdag 7 Augustus aangevoer nog aanklagte kan bygevoeg word.
Die vyf verskyn tans op aanklagte van moord, ontvoering en dwarsboming van gereg. Pather se liggaam is vermoedelik in ’n gesteelde voertuig uitgebrand. Volgens die polisie is die bakkie waarin Pather se liggaam gevind is, op 12 Julie in Goodwood as gesteel aangemeld. Volgens WeskusNuus se bron is dit steeds onduidelik hoe Pather dood is en die bron sê hy was vermoedelik reeds dood toe hy uitgebrand is.
Die aanklaer het aan die landdros gesê die lykskouing is nog uitstaande dit sal kan bepaal hoe Pather dood is. Hy het bygevoeg nog getuieverklarings moet afgeneem word en die saak is tot 29 September uitgestel.
Murphy Roberts
Samewerking en vertroue tussen die polisie en gemeenskap verbeter van dag tot dag, sê kapt. Lisa Munro, Atlantispolisiewoordvoerder.
Munro vertel die polisie het verlede week ’n 15-jarige verdagte in Eagels Nest met ’n onwettige vuurwapen aangekeer nadat die gemeenskap inligting verskaf het. Volgens Munro het het die polisie se reaksie-eenheid vinnig op die inligting gereageer. Die verdagte het by ’n vuur gesit en probeer vlug toe hy die manne in blou gewaar. Hy het hom egter vasgeloop en is met die vuurwapen aangekeer. Volgens kol. Mario Thyse, bevelvoer- der van die Atlantis-polisiekantoor, is dit vir hom ’n riem onder die hart dat inwoners inligting oor onwettige wapens verskaf. Inwoners moet besef dat elke vuurwapen wat gevind word baie lewens kan red.
Volgens die gemeenskapsak-
tivis Peter Stoffberg is al meer jongmanne deesdae by geweldsmidaad betrokke en daar sal daadwerklik opgetree moet word. Stoffberg se veldtog #piemphulle is baie gewild in Atlantis.
Murphy Roberts
Ferdinand Fortuin van Mamre wat aangekla is deurdat hy verskeie bomdreigende in die Bellville-sakekern geopper het, is Donderdag 7 Augustus vyf jaar tonk toe gestuur. Fortuin is verlede jaar aangekeer en in die Bellville-streekhof vir die oortreding van die wet op die beskerming van die konstitusionele demokrasie teen terrorisme en ander verwante aktiwiteite gevonnis. Volgens Zinzi Hani, die Valke se woordvoerder, is Fortuin verlede jaar in November aangekeer nadat hy in Bellville verskeie bomdreigemente met sy selfoon gemaak het.
Volgens Hani het ’n span bestaande uit die Valke se eenheid wat misdaad teen die staat ondersoek, die Wes-Kaapse polisie se misdaadintelligensie, die polisie se spesiale taakspan en die bomeenheid ondersoek.
Volgens Hani het Fortuin by die Bellville-polisiekantoor gedreig
’n Skouersportsak wat op ’n leë treinstasieplatform gelos is. Ter illustrasie. Foto: Christopher Ames | iStock
met “bomme” wat kwansuis by die department van water en sanitasie in Bellville, die Transnet-gebou in Bellville en die taxi-staanplek in Bellville geplaas is. Die rede vir Fortuin se optrede is onbekend.
Volgens hom word daar daagliks inligting oor skieters en skietery verskaf.
Stoffberg het weer eens klem gelê op skole wat ander kant toe kyk as dit kom by leerders wat by bendes betrokke is.
Indien jy ’n slagoffer van afpersing (extortion) raak, meld dit onmiddellik by die Atlantis-polisie of jou naaste polisiekantoor aan. Bel die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Nasionale Afpersingslyn by 0800 911 011. Maar wat behels afpersing? Dit is die onwettige verkryging van geld, eiendom of dienste deur middel van dreigemente of dwang. Afpersing is ’n misdadige oortreding en kan dreigemente insluit van fisieke geweld; skade aan eiendom; die aanmelding van ’n vals misdaad of die blootstelling van sensitiewe inligting. Moenie die afdreiger betaal nie, want dit kan hom net aangemoedig om dit voort te sit. Dit plaas die slagoffer net in verdere gevaar. Dokumenteer alles en hou rekords van enige kommunikasie met die afperser, insluitend boodskappe, e-posse of telefoonoproepe. Kry ondersteuning en praat met ’n betroubare vriend, familielid of berader. Die polisie werk saam met gemeenskappe deur openbare bewusmakingsveldtogte en opvoeding.
Moenie huiwer om afpersing by die polisie aan te meld nie, want afpersing is ’n ernstige misdaad met ernstige gevolge vir slagoffers. Slagoffers is nie alleen nie.
Noluvu Ludidi
How does one deal with a complex organised global crime such as human trafficking, which occurs on such a monumental scale that renders one less than miniscule in terms of making a difference. So what does one do when encountering it right on one’s doorstep?
The disappearance of 6-year-old Joshlin Smith from Saldanha has really hit a collective raw nerve in local communities and beyond, with a whole world watching. This is why World Day Against Trafficking in Persons, on Wednesday 30 July, really hit home. On a day intended to promote awareness and advocate for coordinated responses and interventions, Esmarelda Mckay, a West Coast human-rights activist, identified human trafficking as one of the most heinous violations of human rights to date.
She said it stripped vulnerable in-
dividuals of their dignity, agency and safety. “As a woman, mother and justice activist I see it as a modern form of slavery that thrives in silence and shame. It’s a painful reminder of how broken our systems still are globally and locally. It’s not just a crime, but a betrayal of humanity.”
When someone is kidnapped from a community the ripple effects of such trauma run deep, Mckay said. “It creates fear, mistrust and a sense of vulnerability, especially among women and children. What’s worse is how it often goes unspoken or is misunderstood. Our youth are being preyed on right under our noses and our silence can no longer be an option.” It is also under-reported. Report someone missing immediately at the nearest police station, call the Police Crime Stop Hotline on 086 001 0111, National Human Trafficking Hotline 080 0222 777, the Department of Social Development Hotline 0800 220 250.
Murphy Roberts
Dit is sý manier om kinders veilig en van die straat te hou, sê Enzio Fagodien wat binnekort 17 jaar oud word.
Hy het vroeër vanjaar, in Meimaand, begin om sy gemeenskap in Protea Park se vuillisdromme skoon te maak. Dié jong en energieke man vertel opgewonde dat hy dit as ’n idee vir ’n onderneming in dié bende-geteisterde gebied gekry het.
Enzio Fagodien word binnekort 17 jaar oud en woeker om sy gemeenskap, veral die kinders, by te staan.
Hy vra maar net R10 per drom en sê die geld word gebruik om weer skoonmaakmiddels aan te koop. Met die res sorg hy dat van die kinders met lekkergoed bederf word, “want hulle kom altyd eerste”.
Die kinders help hom ook om die buurt skoon te hou, sê hy.
Enzio doen tans sy vlak 3-studies by die Atlantis-vaardigheidsskool.
Hy het aan WeskusNuus verduidelik dat hy nie net ’n ouer boetie is nie, maar hy
Murphy Roberts
Selwyn Willoughby, from the Atlantis Special Economic Zone Company’s (ASEZCo) International Executive School Executive and Corporate Social Investment Lead, said “corporate partnerships are key to unlocking meaningful change in our community.”
Speaking at a handover of 50 donated much-needed pairs of school shoes at Robinhill Special School by Koebec Electrical, he said such heart-warming acts of community support aligned squarely with ASEZCo’s values of facilitative collaboration that is key to empowerment and community development.
The handover ceremony, held this past week, was part of the Nelson Mandela Month School Shoe Donation Drive and was proudly facilitated by ASEZCo.
According to Willoughby uplifting local communities and forming partnerships to this end showed a collective commitment to social impact. Such projects form part of ASEZCo’s Social Inclusion and Strategic Partnerships Programme, ensuring that the benefits of economic development in the Atlantis SEZ are inclusive and impactful, he said.
Koebec Electricals’ Managing Director, Bonita Morgan, said: “As a business rooted in Atlantis we believe in giving back and supporting local learners to thrive.”
Expressing her gratitude, Joy Davids of the Robinhill school-governing body noted that “this donation will make a significant difference in our learners’ daily experience and sense of pride.”
ASEZCo also concluded a two-day educator, facilitator and teacher training for
the ongoing Space STEM Programme in partnership with Max IQ Space, the final group completing its session on 31 July. This training engaged educators from all four high schools in Atlantis – Atlantis High School, Saxonsea Secondary, Robinvale High School, Proteus Technical High School, as well as the Atlantis School of Skills (Atlantis Vaardigheidskool) and Edunova.
Day 1 focused on boarding, covering programme objectives, hands-on training with the Space STEM kits, foundational STEM and space-science concepts, troubleshooting, assessment methods and an on-boarding quiz via the Canvas Learning
Management System. Day 2 focused on advanced applications, including integrating technology, project-based learning, WiFi connectivity, programme roll-out strategies and sustainability planning.
The training concluded with assessments and educator feedback.
All participating educators were expecting to receive certificates from STEM.org and UNICEF, recognising their readiness to deliver the programme to their schools as an exciting initiative.
The ASEZ aims to empower the Atlantis community through skills development, education, innovation and creating opportunities in space science and STEM fields.
Vrouemaand is ’n spesiale tyd in Suid-Afrika – ’n oomblik om stil te staan en die moed, krag en bydraes van vroue in alle sektore van die samelewing te vier. By die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) gebruik ons hierdie geleentheid nie net om vroue in Augustus te vier nie, maar ook om ons voortdurende verbintenis tot die bemagtiging van vroue in alle aspekte van ons werk te bevestig. Asez, wat as ’n groentegnologie-spilpunt in die Atlantis-gemeenskap gewortel is, is trots daarop dat 60% van ons personeel uit vroue bestaan –vroue wat op die hoogste vlakke van die organisasie verteenwoordig word. Dit is meer as net ’n statistiek – dit verteenwoordig ’n verskuiwing in wat moontlik is vir vroue in ’n sektor wat histories deur mans oorheers is.
Vroue lei die pad van administrasie
tot tegniese rolle en hulle vernuwe en baan nuwe weë in die groentegnologieruimte.
Ons werk in gemeenskapsontwikkeling weerspieël hierdie verbintenis
verder.
Ons sien deur Asez se vaardigheidsen sakeontwikkelingsprogramme hoe vroue hulself aktief laat oplei om hul ondernemings te laat groei. Altesaam 20 vroue het onlangs aan ons beroepsgesondheid- en veiligheidsopleiding deelgeneem, waar hulle noodsaaklike noodhulpkennis opgedoen het, insluitend die beginsels vir kardiopulmonêre resussitasie (KPR) – hoe om iemand te help wat verstik en hoe om brandwonde te behandel.
Dit is nie net praktiese vaardighede vir die werkplek nie, maar lewensreddende kennis vir die huis en breër gemeenskap.
Digitale vaardighede is net so noodsaaklik in vandag se wêreld. Ons mobiele digitale geletterdheidsprogram het 18 vroue ondersteun om selfvertroue in tegnologie op te bou. Hierdie
tree ook as ’n pa vir sy jonger broers op omdat sy ma ’n enkelouer is.
“My gesin sukkel ook, en dit is wat my dryf om suksesvol in die lewe te wil wees,” vertel hy trots. “Ek wens ek kon meer vir my familie doen, maar die gemeenskap en ander minderbevoorregte families het ook my ondersteuning nodig.” Enzio en sy medewerkers verf ook huise van gesinne wat dit nie kan bekostig nie. Hulle verrig ook ander take vir ’n klein fooi waarmee die kinders dan onthaal word, verduidelik dié jongman met ’n groot hart en net so ’n groot visie.
Moosa Raise, wyksraadslid, sê Enzio is ’n ware ambassadeur in die gemeenskap.
“Atlantis het meer sulke mense nodig.” Volgens Raise ondersteun hy Enzio in sy drome en help hy waar moontlik.
Enzio droom van sukses in die sakewêreld sodat hy meer vir sy gemeenskap en veral die kinders kan doen.
inisiatief het ’n veilige en verwelkomende leeromgewing geskep, wat gehelp het om die digitale kloof te oorbrug en groter digitale insluiting binne die Atlantis-gemeenskap te bevorder. Die vroue wat deelgeneem het, het nie net met vaardighede weggestap nie, maar het nou ook hernieude selfvertroue en ’n gevoel van behoort in die digitale era.
By Asez skep ons ruimtes waar vroue werklik gesien, ondersteun en daagliks gevier word – nie net in Augustus nie. Hul groei is óns groei en dit dryf ’n meer inklusiewe en voorspoedige Atlantis. Die vroue van Atlantis en omliggende gebiede herskryf hul toekoms – een opleiding, een onderneming en een werksessie op ’n keer. Saam styg ons. Tot volgende keer, Matt
On Tuesday 5 August 2025 Department of Social Development (DSD) provided training on its Social Work Integrated Management System (Swims) to Western Cape Education Department (WCED) social workers. This is the second Western Cape Government (WCG) department to receive training on how to use the system, which was launched in July last year.
The training follows a decision by the WCG Cabinet in May 2025 to expand the Swims app across the provincial government.
Benefits of the app include:
• The ability to track all social work interventions rendered by social workers in the province.
• Providing an overview of problems per area addressed by social workers.
• Providing data to be used for provincial priorities.
• Strengthening collaboration between all spheres of government.
• Improved record keeping.
Provincial Minister of Education
David Maynier said: “The Swims app will help to improve coordination and allow our WCED social workers to spend less time on administrative work and more time supporting our learners in the Western Cape.” Currently 1 141 DSD social workers are using this technology. The department has also trained 44 Stellcare social workers and 14 Valley
Provincial Minister of Social Development Jaco Londt said: “Thank you to the WCED for getting on board with the Swims app. We are looking forward to further rolling the system out, so that we can have an integrated network that makes case monitoring more effective
Nadeena Letang, raadslid Moosa Raise, Oslynn Macounie en Prenita Reddi, Saterdag tydens wyk 32 se Vrouedag-geselligheid in die Rebbeca van Amsterdam-saal in Proteapark. Foto’s: Murphy Roberts
across departments. For the residents we serve this is important as it could lead to better referral pathways between departments.
“This means social workers can see which interventions have been done and what is still required, so that the residents they care for receive the necessary support.
“It will also help mitigate the risk of cases slipping through the cracks, whether in government or the NGO sector, and provide our residents with the best possible services.”
DSD is planning to expand the Swims app to other WCG departments that employ social workers and NGOs in the child protection space.
Murphy Roberts
Many in South Africa enter Women’s Month with a deep reverence, mindful of the women who marched and played their part unflinchingly on the long road to freedom, justice and human rights.
Their courage echoes in every step one takes today, every shift worked and every life that’s protected, according to community leader Christelle Solomons. Addressing policewomen last week along with other keynote speakers, she said God sees every sacrifice, every sleepless night, every moment one chooses to serve with integrity.
She quoted Psalm 46: “God is within her, she will not fall; God will help her at break of day.” (5). “Let this promise anchor you not just in Women’s Month, but every day in which one’s strength is tested. You wear the uniform of authority, but also the armour of resilience, you’re often the calm in the chaos, the strength in the storm and the light in the darkest moments of our communities.
“Yet we know the weight you carry are
not just the physical burdens of the job, but the emotional and spiritual ones too.
“So today I want to remind you you are not alone.
“You are not just holding the line, but changing the narrative, and being a policewoman is to live with purpose, to serve with compassion without becoming hardened, to lead with wisdom without losing softness, to face danger with courage and still return home to care, nurture and rise again.”
She told the policewomen they must never doubt their self-worth, underestimate the ripple effect of their presence, always remembering that the strength that fuels them doesn’t come just from training, but from above.
They must uplift one another, pray for one another and continue to rise not just as policewomen, but “daughters of a mighty God, built to endure, called to lead and anointed to serve”.
Pastor Denise Winckler said: “God created strong women not just to be mothers, but to lead, guide and be able to accomplish much more in life. We’re abused, trapped, yet our resilience makes us bounce back time and again.”
Alida Buckle
Een gelukkig WeskusNuus-leser kan ’n kopie van Madelein Rust se jongste roman, Drie moorde in die Baai, wen. Die storie handel oor Bianca Fabricious, ’n hygromanskrywer en die nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis in St. Helenabaai.
Sy het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n misdaadtoneel. Om alles te kroon, is die slagoffer ’n blondine met wie Bianca onlangs haaks was oor dié se kaalbas-sonbaaiery voor al die hotelgaste. Dis wanneer die gawe speuradjudant Meintjies op die toneel verskyn Volgens Human & Rousseau bewys Drie moorde in die Baai weer hoe Rust, wat deesdae in St. Helenabaai woon, naatloos tussen genres kan beweeg.
“Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.”
Om dié roman te wen, besoek vóór Dinsdag 12 Augustus weskusnuus. co.za/submit/shoutout/ en skryf ’n kort boodskap oor ’n vrou wat baie vir jou beteken. Die skrywer staan ’n kans om die roman te wen, en die beste skrywe sal ook aan die vrou waaroor dit handel ’n prys besorg. Die wenners word in die volgende WeskusNuus bekendgemaak. Besoek nb.co.za om die roman te koop. Drie moorde in die Baai, Madelein Rust se roman.
wat tans die strate in Atlantis skoon hou, het mekaar Vrydag op Vrouedag bederf toe die span geskenkies onder mekaar uitgedeel het.
OPENBARE KENNISGEWING VAN DIE 2025/26-DIENS-LEWERING-ENBEGROTINGS-IMPLEMENTERINGSPLAN (SDBIP)
Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 53(3)(a) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur (MFMA), Wet 56 van 2003, dat die dienslewering-enbegrotingsimplementeringsplan (SDBIP) asook die direktorate se beknopte oorsigte en telkaarte vir die 2025/26-boekjaar vanaf 8 Augustus 2025 op die Stad se webwerf by www.capetown.gov.za/idp beskikbaar sal wees.
Ingevolge die MFMA, moet die SDBIP’s openbaar gestel word teen Vrydag 8 Augustus 2025 tot Dinsdag 30 September 2025.
Afskrifte sal op weeksdae tussen 08:30 en 16:30 besigtig kan word by die hoof- munisipale administratiewe geboue, alle subraadskantore (op die onderstaande lys) en alle munisipale biblioteke.
Die onderstaande tabel bevat die lys van plekke waar die dokumente ter insae beskikbaar sal wees:
SUBRAAD ADRES
Subraad 1 Munisipale kantore, hoek van Grosvenor- en Hermeslaan, Saxonsea, Atlantis
Subraad 2 Munisipale kantore, Brightonweg, Kraaifontein
Subraad 3 Milnerton- munisipale gebou, eerste verdieping, Royal Ascot, Bridleweg, Milnerton
Subraad 4 Parow- munisipale kantoor, eerste verdieping, hoek van Voortrekker- en Tallentweg, Parow
Subraad 5 Kuilsrivier- munisipale gebou, 2de vloer, h v Carinusstraat en Van Riebeeckweg Kuilsrivier
Subraad 6 Bellville- munisipale kantore Voortrekkerweg, Bellville
Subraad 7 Durbanville- munisipale kompleks, hoek van Oxford- en Queenstraat, Durbanville
Subraad 8 Munisipale kantore, hoek van Faganstraat en Hoofweg, Strand
Subraad 9 Site B, hoek van Bonga- en Sulanirylaan, Khayelitsha-inkopiesentrum, Khayelitsha
Subraad 10 Khayelitsha-opleidingsentrum, hoek van Lwandleweg en Phendulasingel, Khayelitsha
Subraad 11 Dulcie September-kleinsaal Athlone-burgersentrum, hoek van Klipfonteinweg en Proteastraat, Athlone
Subraad 12 Lentegeur- administratiewe gebou, hoek van Melkbos- en Merrydaleweg, Lentegeur
Subraad 13 Fezeka-gebou, hoek van Steve Biko-rylaan en Lansdowneweg, Gugulethu
Subraad 14 Kuilsrivier- munisipale gebou, 2de vloer, h.v Carinusstraat en Van Riebeeckweg, Kuilsrivier
Subraad 15 Bonteheuwel- munisipale gebou, h.v Jakkalsvleilaan en Kiaatweg,Bonteheuwel
Subraad 16 11de verdieping, Waalstraat 44, Kaapstad
Subraad 17 Lentegeur- administratiewe gebou hoek van Merrydale en Melkbosweg, Lentegeur
Subraad 18 Hoek van Buckweg en 6de Laan, Lotusrivier
Subraad 19 Munisipale kantore, Sentrale Sirkel, uit Recreationweg, Vishoek
Subraad 20 Alphensentrum, Constantia-hoofweg, Constantia
Alle biblioteke: Klik op www.capetown.gov.za/libraries
Kaapstad: Wandelvlak, Burgersentrum, Hertzog-boulevard, Kaapstad
Suid-skiereiland: Munisipale kantore, hoek van Hoof- en Victoriaweg, Plumstead
LUNGELO MBANDAZAYO STADSBESTUURDER
CTA156/2025
David Rossouw
What should have been a triumphant celebration nearly faded into uncertainty. As the Atlantis Local Netball Association (ALNA) approached its 10th anniversary committee members envisioned a gesture of pride, gifting each affiliated child and player with a commemorative T-shirt to symbolise belonging, unity and growth. But with no budget and limited access to sponsors the plan began to stall.
“We didn’t want it to be about trophies,” ALNA chairperson Felicity Bailey pointed out, “we wanted it to be about belonging.”
She and and treasurer Maria Addison worked tirelessly, drafting proposals
and reaching out for support. Still, hopes hung in the balance until an unexpected phone call from Anthony May Anthony May, sales manager of Mike’s Sport, changed everything. Cape Town’s iconic team-wear supplier, reached out without prompt. What followed wasn’t just a donation it was a transformation.
“While reviewing our inventory we came across product that, although older, still had value, and we wanted it to serve a purpose,” a joint statement from him and Mike Augoustides read. “ALNA has supported us consistently over the years, and we’ve seen firsthand the impact they make in their community. It felt like a natural fit.
“We’re proud to contribute in a way that uplifts those who need it most, and we’re especially glad if this brought
even a small morale boost to the players and families involved.”
The company provided branded T-shirts, athletic gear and sweaters, not only for netball players but for the broader community. Clubs and schools across Atlantis received netball equipment.
“We were prepared to fight for every shirt,” Addison and Augoustides said. “Instead, we received more than we ever dreamed, enough to bless the clubs and the schools.”
Thanks to the generosity of Mike’s Sports ALNA was able to outfit every affiliated child and club, ensuring no athlete would be left behind.
“This gift didn’t just mark our tenth year,” Bailey added. “It gave a voice to every child who thought sport wasn’t
for them.
“Behind every kit is a story,” said May, who has spent the last two decades fostering relationships with clubs such as ALNA. “We’re honoured to be part of theirs.”
What started as a logistical hurdle became a symbol of purpose, proof that when community determination meets authentic support, entire towns rise, stitched together by sport, dignity and pride. We couldn’t ask for a better opportunity.
Thanks to the generosity of Mike’s Sports ALNA can now provide every child and player with a sweater, not just for warmth but as a symbol of belonging, pride and being part of something bigger than themselves, according to both Addison and Bailey.
Ouers kan nou aansoek doen om hul kinders na ander skole oor te plaas.
Ouers in die Wes-Kaap het Maandag 4 Augustus begin aansoek doen vir skooloorplasings vir die 2026-skooljaar. Dit geld vir skooloorplasingsversoeke vir leerders wat reeds in graad 2 tot 7 en graad 9 tot 12 skoolgaan. Oorplasingsaansoeke is oop tot Maandag 18 Augustus. Aansoeke kan aanlyn gedoen word deur westerncape.gov.za/education/ service/learner-admissions te besoek. Oorplasingsaansoeke kan ook by die betrokke skool gedoen word waarheen die ouer/versorger wil oorplaas, of by die betrokke distrikskantoor.
Ouers wat aansoek doen, benodig die volgende ondersteunende dokumente:
• Die laaste skoolrapport.
•ID, geboortesertifikaat, paspoort, studiepermit of bewys van aansoek of polisie-beëdigde verklaring.
• ’n Bewys van adres of polisie-beëdigde verklaring.
Ouers wat nog nie voorheen op die aanlyn stelsel geregistreer het nie, sal eers op die aanlyn webwerf moet regis-
treer. Sodra registrasie voltooi is, kan hulle met die aansoek voortgaan. Aanlyn video-tutoriale en stap-vir-stap-riglyne is op die webwerf beskikbaar – besoek wcedonline.westerncape.gov.za /admissions. Let asseblief daarop dat
skole aansoeke vir hul instelling kan vaslê, maar die aanlyn stelsel kan aansoeke vir verskeie skole vaslê.
Ouers of versorgers sal vereis word om die Wes-Kaap Onderwysdepartemernt (WKOD) se aansoekvorm in te vul, wat
ook van die WKOD-webwerf afgelaai kan word en sedert 4 Augustus 2025 by skole of die distrikskantoor ingedien kan word. Besoek hul toelatingswebwerf vir die vorm en verwante besonderhede: wcedonline.westerncape.gov.za/admissions. Bronagh Hammond, woordvoerder van die WKOD, het gesê ouers kan die aansoekvorm en ondersteunende dokumente regsteeks by die skool aflewer. Hulle kan ook die skool kontak vir besonderhede oor elektroniese (e-pos) voorleggings op slegs die amptelike WKOD vorm.
“Wat graad R-, 1- en graad 8-aansoeke betref, is skole tans besig om hul toelatingslyste te finaliseer en plasings vir kinders op hul waglyste te bevestig. Hierdie proses is aan die gang.
“Ons doen egter 'n beroep op alle ouers en versorgers wat nog nie vir graad 1 en graad 8 vir die 2026-skooljaar aansoek gedoen het nie, om dit onmiddellik te doen. Die aanlyn platform is gesluit vir hierdie laat aansoeke. Hulle kan hul distrikskantoor kontak of 0861 819 919 skakel om meer inligting te kry.”
Murphy Roberts
James Vos, Mayco Member for Economic Growth, recently participated in City of Cape Town-supported events to boost the capabilities and market access of local entrepreneurs.
These included engagements with participants of the High Impact Supplier Development Programme and attendance of the SMME Showcase, the flagship closing event of the 10th annual City of Cape Town Smart Supplier Programme. These initiatives underscore the City’s commitment to empowering small, medium and micro-enterprises (SMMEs), a vital engine for economic growth and job creation, Vos said.
As part of a five-day, handson workshop 25 selected SMMEs participated in the High Impact Supplier Development Programme. The initiative is
designed to sharpen business strategy and operational capacity, enabling participants to become suppliers of choice within their respective sectors, the Mayco member participated.
The programme covers key growth drivers such as:
• Building a strong sales pipeline.
•Diversifying products and services.
• Improving operational efficiency.
• Enhancing pricing strategies.
• Strengthening balance sheets to unlock financing opportunities.
• Reducing business waste.
• Establishing better market linkages.
Vos also reconnected with past programme beneficiaries to conduct performance evaluations and gather feedback on business progression post-participation. The participating enterprises span a wide range of in-
dustries, including construction, manufacturing and automotive services. “According to research by the South African Journal of Inter/Multidisciplinary Studies SMMEs account for more than 75% of new job opportunities,” Vos told local entrepreneurs. He said this highlighted the critical importance not only of supporting these businesses, but ensuring this is tailored to the unique realities of the South African economy.
One notable success story is Blackheath-based construction firm Suku Nikezela with a turnover growth from under R5 million to more than R20 million following their participation in 2022. Its team has expanded from five permanent staff to more than 50 employees. CEO Carl Cupido credited the programme with helping him think like an entrepreneur, after all “I [had] studied civil engineering, not business.
“The High Impact Supplier Development Programme gave me the tools to shift my mindset and operate like a business owner.” Another participating company, Saxonburg Fleet Maintenance, also based in Blackheath, reported improvements in financial planning and strategic growth, thanks to the programme. For more on enterprise-development programmes supported by the City’s Economic Growth Directorate, contact The Business Hub on team on +27 21 417 4043 or email business.support@ capetown.gov.za.
In ’n poging om die publiek groter insig in die beoogde Langtermyn Operasie (LTO) van Koeberg se Eenheid 2 te bied, het Eskom in Julie ’n reeks openbare bewusmakingsessies in die Wes-Kaap en Namakwaland aangebied. Die sessies was deel van ’n uitreikingspoging om gemeenskappe in te lig oor die lisensie-aansoekproses én om hul vrae, bekommernisse en verwagtinge aan te hoor.
Die byeenkomste is in Athlone, Atlantis, Table View, Concordia (NamaKhoi-muni-
sipaliteit) en Garies (Kamiesberg-munisipaliteit) gehou.
Velaphi Ntuli, kernbeamptehoof by Koeberg, het op elke sessie beklemtoon dat Eskom voortbou op 40 jaar van veilige werking. “Gemeenskapsbetrokkenheid is die sleutel tot ’n volhoubare pad vorentoe,” sê hy. In Atlantis het inwoners op die bewusmakingsessie met eerlikheid en empatie gedeel oor hoe die LTO-proses hul daaglikse lewens beïnvloed.
WeskusNuus het met etlike inwoners oor hul indrukke van
oor Eskom se openbare uitreiking gesels.
Gary Lewis het die behoefte aan deursigtigheid onderstreep.
“Eskom het my vrae beantwoord, maar ek is nie ’n kenner oor veiligheid nie, so ek moet op kundiges vertrou. Wat wel uitgestaan het, is die min tyd vir vrae wat die publiek nie ’n regverdige kans gegee het nie. My grootste bekommernis bly deursigtigheid.”
Seymour Daniels het die praktiese impak op jongmense en ontwikkeling uitgelig.
“Toe ek daar aankom, het ek min geweet van wat die LTO regtig behels. Maar ek het baie geleer – dit gaan nie net oor kerntegnologie nie, dit raak ons daaglikse lewe. Ons gemeenskap het betroubare krag nodig; vir skole, vir besighede, vir gesinne.
“My grootste bekommernis is dat plaaslike kontrakwerkers dikwels uitgesluit voel. Hulle kry nie genoeg inligting oor werksgeleenthede en programme nie. Eskom en vakbonde moet meer sigbaar wees – hulle moet die skole besoek
en werkswinkels aanbied ’n Webwerf is nie genoeg nie. Kinders moet dié geleenthede kan ervaar, nie net daarvan hoor nie.”
Vakbonde soos NUM, Solidaritiet en NUMSA het inligting oor werkskepping en vaardigheidsontwikkeling gedeel – met die boodskap dat die verlenging van Eenheid 2 meer as tegnologie is; dit is ’n belegging in mense en dorpe.
Gemeenskappe verwelkom die uitreik en verwag volgehoue betrokkenheid en ondersteuning.
VERTEENWOORDIGERS TE BENOEM OM OP RUIMTELIKEBEPLANNINGSGROEPE BY SUBRADE
Die Stad se departement stedelike beplanning en ontwerp (UPD) het begin met ’n program om belanghebbendes in gemeenskappe oor ons ruimtelikebeplanningsbeleide en -prosesse op te voed en te bemagtig, en daarby te betrek. Dit sal in Oktober 2025 in die 20 subrade in Kaapstad afskop
Die doel is om:
• ·’n toegewyde platform te skep vir elke subraad om met belanghebbendes te vergader oor ruimtelikebeplanning- en ontwikkelingsverwante aangeleenthede in hulle gebied
• aan verteenwoordigers inligting, opvoeding en opleiding te voorsien sodat hulle ’n beter begrip kan kry van ruimtelike beplanning en hoe dié beleide hul woongebiede raak
Gemeenskapsorganisasies met ’n direkte belang in ruimtelikebeplannings- en verwante prosesse word genooi om een lid te benoem om hulle te verteenwoordig op ruimtelikebeplanningsgroepe wat in subrade gesetel sal wees.
Gaan die keuringsvereistes na en dien benoemings op ’n voltooide aansoekvorm in –beskikbaar by:
• Aanlyn: www.capetown.gov.za/planningcollective
• Subraadskantore vir gedrukte afskrifte.
Die sluitingsdatum vir indienings is 14 September 2025.
Die UPD-departement sal die benoemings evalueer en die lys deelnemers finaliseer om in die onderskeie groepe te dien.
Benoemde verteenwoordigers moet beskikbaar wees vir opleiding op drie Saterdae vanaf Oktober tot vroeg-Desember 2025, en moet aan gereelde plaaslike groepvergaderings deelneem.
Indien u navrae oor die ruimtelikebeplanningsgroepe het, stuur ’n e-pos na spatialplanning.collective@capetown.gov.za of skakel 0860 103 089 en versoek ’n terugoproep
LUNGELO MBANDAZAYO STADSBESTUURDER
CTA155/2025
Murphy Roberts
Langebaan het Saterdag op sy tuisveld die voordeur van die Top-12 in die gesig van Young Hearts in hul gesigte toegeklap.
Young Hearts, wat die wegwedstryd moes wen, het egter met die twee punte wat die span uit die wedstryd gekry het, die agterdeur op ’n skrefie oopgemaak en het hulle nog ’n wiskundige kans, maar dan moet die span sy laaste twee wedstryde op die Grafkelder met volle punte wen.
Langebaan, wat die wedstryd 34-29 gewen het, was rustyd reeds 27-3 voor. Young Hearts se troepe sal dié nagmerrie-wedstryd gou agter hulle moet kry aangesien die eerste twee spanne op die punteleer die Grafkelder besoek.
Young Hearts, wat die eerste helfte met die sterk wind in die gesig gespeel het, het genoeg kanse vir punte geskep. Rotsvaste verdediging van die tuisspan het die besoekers egter tot foute gedwing en ook die wind van agter tot hul voordeel gebruik.
Young Hearts het ten spyte van die sterk wind genoeg kanse geskep, maar bottervingers en verkeerde besluite het tot sy nederlaag bygedra.
Barry Adonis, die regtervleuel van Young Hearts, het die beste kans vir n drie in die eerste helfte deur sy vingers laat glip toe hy die bal met ’n oop doellyn voor hom verloor het. Young hearts het egter nooit opgegee nie en ten spyte van ’n 24-punt-agterstand teen rustyd die tuisspan in die tweede helfte met sy aanvallende spel op die agtervoet gehou. Die tuisspan, wat die eerste helfte oor-
heers het, moes toekyk hoe Young Hearts die agterstand laat krimp en met minute oor, byna die wedstryd beklink.
Young Hearts, wat nog twee tuiswedstryde oor het, sal beide met bonuspunte moet wen en hoop St Helenabaai en Vredenburg val hierdie naweek in hul laaste wedstryde vas. Met enige van die eerste vyf spanne wat nog na die Top-12 kan deurdring is Young Hearts se lot nou in hul eie hande.
Velddrif (eerste), Vredenburg (derde) en St. Helenabaai (vierde) het elk een wedstryd oor terwyl Saldanha (tweede) en Young Hearts (vyfde) elk twee wedstryde oor het en slegs agt punte die eerste van vyfde geskei is.
Mamre het Saterdag op sy tuisveld ook sy kanse vir die Top-12 lewendig gehou toe die groentruie van Kenny Stadler die tweede geplaasde Saron 25-20 geklop het.
Mamre, wat tans in die vierde plek is, moet sy twee wedstryde met bonuspunte wen en hoop Saron kry nie Saterdag ’n punt teen Never Despair nie. Abbotsdale staan ook soos ’n berg voor die groentruie vir ’n plek in die Top-12. Atlantis speel Saterdag sy laaste ligawedstryd teen Pniel en die span van Boelie moet wen om ook hul plek in die topses te verseker. Volledige uitslae Weskus Vredenburg 20-20 Saldanha, Goedverwacht 22-70 St Helena, Piketberg 14-19 Paternoster, Langebaan 34-29 Young Hearts, Steenberg's Cove 7-29 Hopefield. Swartland Wesbank 48-26 Darling, Voorberg 0-26 Porterville, Abbotsdale 43-5 Goodhopes, Riebeeck United 12-28 Never Despairs, Mamre 25-20 Saron en Villagers Wittewater 20-20 Moorreesburg.