

![]()


MurphyRoberts
’n Maatskaplike werker het dieafgelope Vrydag (5Junie) in dieborgtogaansoek vandie ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte aan ’n babaseun geskenk het, getuig.Die 29-jarigemaverskyn op ’n klag dat sy geweier het om die misdaadvan seksuele mishandeling aan te meld.
Volgensdie maatskaplike werker moes sy op 15 April die betrokke adres besoek nadat maatskaplike dienste’noproep vandie hospitaal ontvanghet
Volgens haar getuienis het diehospitaal hulle ingeligdat ’n 11-jarige meisie besig was om te kraam. Die maatskaplike werker, wat rotsvas en bestendig met haar getuienis was, hetdie hof meegedeeldat die familie tydenshul besoek aandie woning nie wou toelaatdat hulle die 11-jarige slagoffer siennie,wat gemoedere behoorlik laat opvlam het.
“Ons het egter wel later ’n gesprek met die slagoffer gehad, maar sy wou glad nie met ons praat nie en het net heeltyd haar kop geskud,” het sy aan die hof verduidelik.
“Wat egter tydens onsgesprek uitgestaan het, wasdat sy heeltyd na die ouma gestaar en baie gespanne voorgekom het,” het sy getuig.
Volgens die maatskaplikewerkersegetuienis het die ouma hulle verseker dat niks verkeerd is nieendat sy mooi na haar kleinkind kyk, en datdie kindook 24 uur per dag onder haar radar is

Verskillende
Foto:MurphyRoberts
Volgens die maatskaplike werker het’nspesialis-kinderregte- maatskaplike werkerook metdie jong slagoffer gepraat en haar aanbevelingwas datsy dadelikuit die familiesesorg geneem moet word.
“Ekhet geweet dit gaan nie maklik wees nie, maar wassteeds vasberade om dittedoen,” het sy aandie hof verduidelik. “Ekhet saam metdie polisiegegaan en hulle moes versterkings inroep nadat dreigemente rondgeslingeris.”
Sy het ookaan die hofgesêdat die ma, ondanks verskeie versoeke, nooitmet diemaatskaplike werkers kontakge-

29-jarigemavan
MurphyRoberts
Die verdediging en staat hettydens hul finaleargumente in die borgtogaansoek van die 29-jarigema, wie se 11-jarige dogter geboorte geskenk het, behoorlik na mekaar gehap.
Die verdediging, wateerste hulvertoë begin het,het aan die hof gesê die staat het geenondersteuning uitdie gemeenskapnie. Volgens die regshulpprokureur, wat die ma se verdediging behartig,het die staat verskeie briewe vankinderregte-organisasies en ander partye ingehandig.
Volgens die verdediging is verskeie petisies ingehandig, wat baie onduidelik is Regshulp het egter diehof se aandag daarop gevestigdat nie een van die organisasies wat diebrieweenpetisies ondersteunhet,ooit in die hof was nie. Hulle het volgens haar nooit regtig in die hofsaak belanggestel nie, daarom hul afwesigheid.
Politieke partye het ook hulstem laat
hoor, maar dit was volgens haar net om stemme te werf.
Hullehet ook nooit regtig belanggestel nie, hetdie regshulpprokureur aandie hof gesê
Indienhullewerklik die slagoffer se belang eerste gestel het, souhulle ookin diehof gesit het, maar hulle het eerder verkies om net buite vir die mediate poseer, het sy in die hof uitgevaar.
Sy het die hof ookmeegedeel datdie familieseondersteuners by elke verskyning diegalery volgesit het ter ondersteuning van die ma.
Volgens die staat se finale vertoë probeer die verdediging die hofseaandagvan die werklikheid af weglei en gebruik hulle dit as ’n rookskerm
Die familie het die verdagteprobeer beskerm en die staat gaan dit bewys.
Verskeieraadslede, politieke partye en gemeenskapsleiers het egter telkemale tydens die ma, oftewel die verdagte, se verskyningsbuite die hofteen borgtog betoog
maak het nie, watvolgens haar duidelik toon dat sy moontlik die verdagte wou beskerm.
“Ek het hard probeer om metdie familie te praat, maardit het netmoeiliker en moeiliker geword,veral nadat die 11-jarigeook saam begin skelhet,” hetsy aandie hof verduidelik.
Die situasie het effens verander toe die ma se suster haar oortuig hetomhaar samewerking te gee, het sy getuig.
“Onshet die 11-jarige verwyderenna ’n Kaapse hospitaal geneem.”
Diehospitaal het egter kort daarna methulle kontakgemaakomtesêdat
die11-jarigein’ntoestandisnadathaar bloeddruk verdubbel het, hetsygetuig.
“Onshet haar besoekensywas baie bly om onstesien, maar hetweerin haar dop gekruip toe haar ma ookopdaag,” luidie getuienis
Diemaatskaplike werker hethaar getuienis afgesluitmet:“Die11-jarige heteen van dieverpleegsters in haar vertroue geneem en vertel wie dit gedoen het,” hetsyaan die hofvertel.
Dieverdediginghet geen vrae vir die maatskaplike werker gehad nie
Diesaak is uitgestel tot Vrydag 12Junievir uitspraak.
MurphyRoberts
“Sy het net gister vyftien gewordennou is sy dood as gevolg vanjúlle gemors,” het familie en vriende van dievermoorde Nikita Bailey vanSherwoodpark gesê Nikita is doodnadatsySaterdag 6 Junie vroegaand in die kruisvuur van vermoedelik bendeledebeland het Nog’nman is tydensdie voorvalindie voet gewond. Die 15-jarige tiener, wat op padhuis toewas nadatsy’nkerkjeugfunksie bygewoon het, was ’n leerder aan die Hoërskool Robinvale. Gemoedere het Sondag behoorlik opgevlam nadat gemeenskapslede na verskeie huise in die gebiedopgerukhet PeterStoffberg van#Piemphulle het aandie voorpunt vandie optrede gestaan.Stoffberg het voor diehuisvan ’n vermeende dwelmbaas in diegebied gestaan en homuitgedaag om die gemeenskap in die oë te kyk. “EkisPeter Stoffbergenwoon in Proteapark. Jy is ’n lafaard en hardloop nouweg. Onsweet watjydoenenons weet wiejou dwelms versprei. Jy moetjou goed vat en gaan, want jy het onskuldige bloed aanjou hande.”
Volgens Stoffberg moet gemeenskappe begin besef datdit ’n oorlog is wat slegs gewen kanword indien almal saamstaan Hy het ookdwarsklappenaburevan vermeende dwelmbasegemik.
“Jullesal moet begin opletwat julbure

doen,”het hy gesê Om niks te sê nie en te hoop ditsal oorwaai, help nie, hethygesê.
Volgens kapt. Lisa Munro, wat die voorvalbevestighet,isgeenverdagtes nogaangekeernie
Volgens dieraadslid Allister Lightburn is ditnou dietyd vir gemeenskappe om saam te staan.“Atlantis, dit hettyd geraak dat onsdaardieaktivisme heraktiveerensê: ‘Genoeg is genoeg’ asook ‘Jou kindismykind’.”
Volgens Lightburnsal ’n planvan aksie latervandag uitgewerk moet word oorhoe dieprobleem aangedurfgaan wordenhoe ’n eindeaan dieverlies van onskuldige lewensgemaakkan word.
Die plaaslike netbalster Jade Maja van Melkbosstrand High School het merkwaardigesukses behaalnadat sy ná vier strawwerondes proewe vir die Wes-Kaapse Skolespan se o.14-netbalspan gekies is. Die finale proewe is die afgelope naweek in Riversdalbeslis.
Sy sal noudie Wes-Kaap by die gesogte SASN All Ages-toernooi, wat van28Junie tot2Julie in Boksburg, Gauteng,aangebied word, verteenwoordig.
Hierdie prestasie volg op nog’nindrukwekkende
mylpaal vroeërvanjaar toe sy dieWCC-o.14A-spanbydie Action Netball- provinsiale toernooi in Pretoria in Maart vanjaar verteenwoordig het. Sy is as gevolg van haar uitstaandevertonings ook virdie SA o.15-oefengroep gekies,waarsynou vir ’n plekindie finaleSuid-Afrikaanse o.15-span salmeeding Diéspan salSuid-Afrika in April 2027 in Australië verteenwoordig Haar toewyding, talent en harde werk maak haar familie, skool, spanmaats en gemeenskap steedsbaie trots. JadeMaja

David Rossouw
Lief en Leed het die eerste keer in 40jaar ’n skoonheidskompetisie aangebied. Dit is op Vrydagaand 15Mei in dieMamre Primêr-skoolsaal as ’n toneelvan glans en stylaangebied.
Dit was ’n geldinsamelingsgeleentheid wat deurAvanique Terziòglü vir Lief en Leed gereëlis.
Sy het beklemtoondat die kompetisie ’n groot sukses was en dat die doelwit bereik is –omdie gemeenskap virdie geleentheid bymekaar te bringomgesellig te verkeer.
Lief en Leed hetoor dekadesheen’n sterk reputasie opgebou vir hulkreatiwiteit en toewyding. Dieorganisasie vervaardig unieke handgemaakte produkte wat met sorg en vaardigheid gemaak word. Hierdie produkte word aan die publiek en handelaars verkoop en dra direkbytot die organisasie se volhoubaarheid.
Die voorsitter, Michael September, het beklemtoon dat gestremdheid nie ’n beperking op vaardighede en visie plaas nie. “Ons glo dat onsnet soos enigiemand anders ’n regmatige bestaanin Suid-Afrika uitmaak,” het hy gesê. September hetdie gemeenskap, Avanique Terziòglü en haar span, asook die modelle, vir hul lojale bydrae tot die sukses van die aand bedank. Lief en Leed gaan binnekort begin met die skoonmaak van hul nuwe perseel in Mamre, waar ’n sentrum vir gestremdes opgeriggaan word. Hierdie sentrum sal die tuiste wees vir die organisasie se lede waar hulle hul werksaamhede verderkan uitbrei om gestremdes in Atlantis, Mamre en Pellatedien. Die aandisafgesluit metdie kroning vandie verskillende kategorie wenners:
Atlantis is atown born of agovernment plan, yet shaped by the livesofthose who refused to be definedbyit. In the 1970s theapartheid governmentchose theWest Coast as the site of anew industrial city. Thousands of coloured residents were relocated from Cape Town to this barren stretch of land. They werepromised modern homes and jobsinfactories lured by governmentincentives.Atlantis was not a place that grew naturally; it was drawn on mapsand built with purpose.
Factories rosequickly. By the early 1980s Atlantis was home to around 50 industrial companies, employingworkers from nearly 8000 households. Tedelex and Atlantis Diesel Engines dominated the skyline, theirsmokestacks punctuating the dunes Formany families these factories were the promise of stability.
Workers such as Sylvia Brandt andJohn Markus found steady wages for the first time, while youngpeople hoped thetown’s schoolsand sports facilities would open doors to futuresbeyond the city limits. Butprosperity was fragile. In the mid1980sthe governmentended incentive programmes anddefence-manufacturing contractswere withdrawn. Factories closed, jobs disappearedand the town’s economy begantofalter. Atlantis experiencedminibooms and busts, but uncertaintybecame partofeveryday life.
Families who had relied on factory work scrambledtosurvive. Somehouseholds turnedtosmall-scale trading,informal markets or gardeningprojects justtoput foodonthe table.
Even as the economy struggled, the communityrefusedtostay silent.
In 1978 residents formed the Atlantis Civic Association to demandbetter access to serviceslike water and electricity. By 1985 frustratedwith agovernment-controlled management committee,localleaders created the Atlantis Residents’Association. The associationorganised protests, streetcommittees and campaigns to resist evictions. It set legal advice offices and gardening projects up and challenged the town’s governance at every turn. Residents such as Noel Williamsand Abe Croutz became householdnames,speaking out not

Agtervan linksisVaylenArends (Seremoniemeester), Heinyvan Reenen (beoordelaar), Basildene Arendse (Mej Persoonlikheid), Zoë(beoordelaar), Nadine Davids (Mej BesteDrag),Lee-AndridLightburn (beoordelaar), Moerieda Hossain (beoordelaar). Voor is DonnayBerling (2de Prinses),LindellDiedericks (Mej.Yummy MummyLiefenLeed), Akisha Davids(1stePrinses) en DeagoJe
•Mej Beste Drag–Nadine Davids
•Mej LGBT Lief en Leed –AllyMcBeal (Alrich Solomons)
•Mej Yummy Mummy Lief en Leed –Lindell Diedericks
•1ste Prinses –Akisha Davids
•2de Prinses –Donnay
•Mej Persoonlikheid –Basildene Arendse

only for survival but for the right to have avoice.The ARA worked to make Atlantis ungovernable under apartheid while preparing itspeople for self-determination.
Political life in Atlantis was complicated. The townhad representation in the tricameral parliament through the LabourParty, but localgovernance was divided between the white-elected Industrial Council and theColoured Management Committee. For ordinary residents it often felt as if the town was run by others, yet community activism created spaces where people could assert control over their lives.
The end of apartheid brought both freedom and uncertainty.
Factory structures still stood, but the companies that hadinhabited them were gone. In recent years Atlantis has found a new identity. Green-technologycompanies and multinationals have investedmore than R1 billioninthe town. Thehousehold-appliances company Hisense opened afactory in 2013, creating 300 jobs and a skills transfer programme with technicians from China. GRI South Africafollowed, with wind-turbine manufacturing, adding more than 200 positions. Today Atlantis hostsmore than90companies and seven government agencies, andhas become a hub forrenewable-energymanufacturing.
Chase Stafford, an honours student of history atStanford University in the US, featured Atlantis in his 2005 thesis. He heard residents’ pride in what hadbeen achieved. Annie Hewelrecalled howher first job in aTedelex factory gaveher independence and asense of purpose.
Quinton Pick remembered helping neighbours fight evictions as aresidents' association.
Sylvia Brandt worked in the manufacturingsector and saw Atlantis growinto a hub forrenewable energy.
•1ste Prinses –Laurel McBeal (Rivaldo)
•2de Prinses –AmberRose(Franckon Dickson)
•Mej Persoonlikheid –Lenique–Venito Poka
•Mej Beste Drag –AllyMcBeal (Alrich Solomons)
Methul 40ste bestaansjaar en die suksesvolle skoonheidskompetisiehet Lief en Leed weer eens bewys dat hulle nie net’norganisasie is nie, maar ’n pilaar van hoop en trots vir Atlantis, Mamre en Pella.

MurphyRoberts
Honderde gesinne van Atlantis het voordeel getrek uit ’n omvattende gemeenskapsuitreikprogram watop Saterdag 30 Mei by die Laerskool Westfleuraangebied is, waar voedselverligting met gesondheidsdienste, vaardigheidsontwikkelingsondersteuning en familie-aktiwiteite gekombineer is.
Dieinisiatief was deel vanAwqaf Suid-Afrika se Share the Care Qurbaniprojek,wat in vennootskap met die Turkse Diyanet-stigting (TDV) en die Suid-AfrikaanseKlere-enTekstielwerkersunie (SACTWU)aangebied is Ongeveer 13 000 vleispakke is reg oor die Kaapse Metropool aan kwesbare huishoudings versprei, metAtlantis wat een van die grootste gemeenskapsgebaseerde verspreidingsgeleenthedeaangebied het.
Hoewel voedselhulp ’n belangrike fokus van die dag was, het die organiseerders gesê die programisontwerp om breër sosio-ekonomieseuitdagings te takel, insluitendwerkloosheid,voedselonsekerheid en beperkte geleenthedevir jongmense.
Die voormalige sekretarisgeneraal van dievakbond en nou ’n minister, Ebrahim Patel,het die geleentheidbygewoon en gesêdie inisiatief gaan oor veel meeras net die uitdeel van kos. “In plaasdaarvan om bloot kos uit te deel,het ditgegaan oor die herbou van gemeenskappe. Kos was een element daarvan,maar daar was ’n groter doel,” het Patel gesê. Inwoners kon gratisgesondheidsondersoeke ontvangvir toestande soosdiabetes, hoë bloeddruk en hoë cholesterol. Werksoekers hetook hulp ontvang met die opstel van CV’s en inligting ooropleidings- en

vaardigheidsontwikkelingsgeleenthede.
Kinders het aan ontspanningsaktiwiteite deelgeneem, wat daaropgemik was om ’n veiligeenverwelkomende ruimte virfamilies te skep.
TOENEMENDEFINANSIËLEDRUK
Baieinwoners wat die geleentheid bygewoon het, het gepraat oordie toenemende finansiële druk wathuishoudings ervaar.Macharrley Piedt, ’n skoonmaker wat daagliks vanMamre na Sunningdale reis vir werk, het gesê baie werkende gesinne sukkel om kopbowater te hou, ondanks diefeit dathulle werk het. “Ons kan niealles voorsien wat ons kinders nodighet nie,” het sy gesê en verwys na diemoeilike keuses watgesinne daagliks moetmaak tussen kos, vervoer, skooluitgawesen andernoodsaaklikeuitgawes. VolgensHasinaPetersen “leef party huishoudings slegs vantoelaes en pensioene. Mensesukkel. Alles is duur en baie mense het nie werk nie,” het sy gesê.
Die gemeenskapsleier AbashiyahAdams, wat deur ’n tuisgebaseerdeIslamitiese skool metjongmensewerk, hetdie behoefte aan meer programmevir die jeug beklemtoon.
“Jongmense staan voor diegrootste uitdagings. Ons het meer aktiwiteite, programme en veiligeruimtes nodig om hulle besig te houenhoop te gee. Ons het kinders wat blootgestel wordaan dwelms en anderdingemet ’n negatiewe invloed.
“Onsmoethulle ophef en positiefbesig hou,” het Adams gesê Patel het daarop gewysdat baievan die sosiale problemewaarmee gemeenskappeworstel, nou verband hou metekonomieseuitdagings.
“Terwyl ons die onmiddellike pyn van voedseltekorte die hoof bied, moet ons ookdie langtermyn-uitdagingsaanpak vanhoe om werkskepping in diegebied te stimuleer,”het hy gesê
MurphyRoberts
Jeugdag dien as ’n kragtigeherinnering dat jongmense –ongeag hul agtergrond of omstandighede –die vermoë hetom hul eie toekoms te verander. Hoewel uitdagende omstandighededikwelsgeleenthede beperk, hoefdit nie ’n jongmenssepotensiaal te bepaal nie. Donita Botha se boodskap aan die jeug is een van hoop, deursettingsvermoë en vasberadenheid. Onderwys, vaardigheidsontwikkeling en harde werk bly van die belangrikste instrumente om die kringloopvan armoedeteverbreek en ’n beter toekoms te bou.
Volgensdié jeugleier in wyk32isklein daaglikse keuses, soos om op skool te fokus, jouself met positiewemensete omring en mense met ’n vernietigende
invloed te vermy, kan mettertydtot betekenisvolle verandering lei.
“Ekhet nogaltydvolgens een reël geleef: Jy worddie gemiddelde vandie vyf mense saam metwie jy die meeste tyd deurbring,” sê Donito
Selfsinmoeilike omgewingsmoet jongmense aanhouomveerkragtigheid, kreatiwiteit en leierskap te toon. Jeugdag,wat sy oorsprong in die nalatenskap vandie 1976-jeugopstande het, “herinner onsdaaraan dat vooruitgangdikwels met moed te midde vanuitdagings begin”.
Volgens Donito behoort jongmense ook hulouers se opofferinge en vertroue te eerbiedig.
“Ditmaak nie saak waar ’n jongmens begin nie–syofhaartoekoms blyineie hande.Dit is belangrikomnie skande oor jou ouers te bring nie. Baie ouers
glo onvoorwaardelikinhul kindersen sien net die beste in hulle.Soms aanvaar hulle nie maklik hul kinders se foute nie omdathul liefdesogroot is.”
Hy moedig jongmense aanomeerder daarna te streef om hul ouerstrots te maak deur verantwoordelike besluitete neem en hul vollepotensiaal te bereik.
“In plaasdaarvanomjou ouersindie verleentheid te stel deur verkeerdeoptrede te verdedig, werk eerder daaraan om hulle trots te maak op wat hulle deur hul leiding en opvoeding help vormhet.”
Hy beklemtoon datveerkragtigheid, dissipline en ’n sterk ingesteldheiddie sleutels blytot die bou van’nsuksesvolle en betekenisvolletoekoms.
“Met die regte ingesteldheid en die wil om te slaag,kan elke jongmenssyof haar eie pad na sukses skep,” sluit hy af.

Familieshet hul kinders gebring vir hopepret, en gesigverf was’ntreffer
SAMEWERKINGISNOODSAAKLIK
Verteenwoordigers van die Turkse Diyanet-stigtinghet aandie program deelgeneem, wat dieinternasionale vennootskap agter dieinisiatief beklemtoon. Awqaf SA se uitvoerende hoof, Mickaeel Collier, hetgesêsamewerking tussen gemeenskapsorganisasies, geloofsinstellings, arbeidsbewegingsen ontwikkelingsvennote is noodsaaklikom gemeenskappe te versterk.
“Voedselverligting bly uiters belangrik virbaiegesinne,maargemeenskappehet ookgeleenthede,ondersteuningsdienste en paaie na ’n beter toekoms nodig. Deur hierdieelemente in eenruimte saam te bring,hoopons om by te dra tot die herstel van menswaardigheid,die versterking van gesinneendie ondersteuning van gemeenskappe wat moeilike omstandighede ervaar,”het Colliergesê. Virbaiegesinne hetdie dag veel meer as netvoedselhulp gebied.Dit het toegangverskaf tot belangrike dienste, inligting en ondersteuningsnetwerkewat inwonerskan help om veerkragtigheid te bou en nuwe geleenthede te skep in ’n gemeenskap wat steedsbeduidende sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig staar



The City’s Mayoral Committee Member for Water and Sanitation, Councillor Zahid Badroodien, and ExecutiveDirector Leonardo Manus recently celebrated the recognition, which placesthe facility and its operational team amongthe verybest in the country. The Wesfleur Domestic Wastewater
drinking water to Atlantis andsurrounding communities.
The plant consistently performsata high standard, achieving microbiological, chemical andphysical compliance levelsof98%, 95% and98% respectively during the assessment period.
The GreenDrop Certificationpro-
Cape Town pensioners, social grant recipients andregistered indigent residentsare encouraged to re-apply for their municipal benefits before 1July 2026. The call follows the implementationofthe City’s new GeneralValuation (GV) roll, which takes effect on thatdate.
TheCity is also proactivelycontacting registered beneficiaries to assist them with the renewalprocess. To make theprocess easier for pensioners it has aligned pensioner-benefit renewals with theGeneral Valuation cycle.
This meansqualifying pensioners need renew their benefit status once every three years, rather than annually.The 2025 GeneralValuation renders the current threeyear benefit status for many beneficiaries obsolete after June 2026.
Pensioners andsocial-grant recipients are urgedtorenew their applications before the start of the new financial year.
TheCity is legally required to verify beneficiaries’ financial circumstances to ensure they still qualify for assistance. Dedicated teams are available to assist with applica-
tions and renewals.
Residentscan also visit their nearest Customer Interaction Centre forsupport
The Citysaid it remained committed to making theprocess as simple as possible and was working withthe SouthAfrican Social Security Agency (Sassa) and theDepartment of Home Affairs to improve and streamline future applications.
RENEWALAPPLICATIONS
•Pensioner rates rebates (renewed every three years): rates.rebate@capetown.gov.za
•Indigent benefits(renewed annually): indigent.relief@capetown.gov.zaNew applications
•Pensioner rates rebates: rates.rebate@ capetown.gov.za
•Indigent benefits: indigent.relief@capetown.gov.za
Payment arrangements: payment.arrangements@capetown.gov.za
The Cityproposed more than R8,3 billion in social assistance for qualifying pensioners and indigent residents in thenew financial year, starting 1July 2026.







We distribute15000 copiesto Atlantis andsurroundsevery second Tuesday

Yvette
yvette.smith@novusmedia.co.za
Call me nowtobookyour next advert NM10061312-WU090626



DanteDavids vanMamre,wat sy WP o.13 Cravenweek-(2022) en WP-o.16-Grant Khomo- (2025) kleureverwerf het,isook in die WP-Cravenweek-o.18-Akademiespanopgeneem.
DavidRossouw
Atlantishet ná ’n afwesigheidvan langer as 10 jaar weer eens ’n
Westelike Provinsie- o.13-Cravenweek-Akademiespeler opgelewer
Elano Andersonvan Atlantis, ’n leerder aan die Laerskool VanRiebeeckstrand, is onlangs in die WP-o.13-Cravenweek- Akademie-span opgeneem, wat eersdaags aan die nasionalejeugweek viro.13-rugbyspanne in Bloemfontein deelneem.
Dante Davids vanMamre,wat sy kleure in die WP-o.13-Cravenweek (2022) enWP-o.16-Grant Khomo (2025) verwerf het, is ook in die WP-Cravenweeko.18-Akademiespan opgeneem.
Beide spelers komdeur die hande van dieo.13-Cravenweek-hoofafrigter ReubenAbels, wat die laaste paar jaar groot hoogtes metplaaslike rugbytalent vermag het.
Diekeuring van meer as 4000 jong spelerskom uit ses streke en meer as 200 skole. Volgens Abelswas die kompetisie tussen spelers in die Westelike Provinsieselaerskole hierdie jaar baie straf en hulle koneers die laaste 46 spelers uiteindelikeers op 21Mei by KSUT aanwysnádie laastetwee proefwedstryde watkliphard verloophet.
Diekeurdershet die lokaal eers ná 19:00 verlaat nadathulle metdie twee spanne tevrede was. Hierdie jong seuns gaan waardevolle
blootstelling op nasionalevlakkry en baie kanvorentoevan hulleverwag word wanneerhulle op seniorvlakgaan meedig.
Die 2025- o.13-Cravenweeken-Akademieweek het by Selborne Kollege in OosLonden plaasgevind, waar Bolandendie Westelike Provinsie in beide eindstryde teenoor mekaar te staan gekom het. AbelsseWestelike-Provinsie-span het die Cravenweek-eindronde met21-7 gewen,terwylBolandseB-span die oorwinning in die Akademieweek-eindronde met23-14 behaal het, watdie fel wedywering en talent in diestreek bewyshet. Die twee unies se tweespanne het mekaarop30Mei in ’n opwarmwedstryd in die Paarl op PaarlGimnasium se sportveld gepak, waardie laaste skaafmerkies gemaakis.
In 2025 het die o.13-Cravenweek en Akademieweek by Selborne Kollege –ookinOos-Londen –plaasgevind,waar Boland en die Westelike Provinsie in beideeindstryde teen mekaartestaan gekom het.
Die Westelike Provinsie hetdie Craven week-eindronde met21-7 gewen,terwyl Boland se B-span die oorwinning in die Akademieweek-eindrondemet 23-14 behaalhet, watdie fel wedyweringen talent in die streek demonstreer
Die spelers salhul kleure by ’n dasseremonie op 17 Junie by die Paul Roos Gimnasium ontvang waarna die laaste oefenwedstryd op 23 Junie sal plaasvid voordat die span op Vrydag26Junie na Bloemfontein sal vertrek.
Hierdie komende SA Rugby Jeugweek beloof ’n opwindende vertoonkas vir Weskaapse skole te wees.Die drie
provinsies–die Boland, WP en SWD se opkomende rugbysterre –sal gewis talentsoekers van ander provinsiestrek, wat virdie volgende paarseisoene hul skoolspanne wilverbeter

Elano Anderson vanAtlantis, ’n leerderaan die Laerskool VanRiebeeckstrand,isonlangs in die WP-o.13-Cravenweek-Akademiespan opgeneem, wateersdaagsaan die nasionalejeugweek vir o.13-rugbyspanne in Bloemfonteindeelneem.

Mamresevrouespan
MurphyRoberts
Mamre se vrouerugbyspan het Saterdag op hultuisveld die besoekers, Malmesbury Daisies, met 48-7verneder. Mamre, wat rustyd met 15-7 voorgeloop het, het met die oorwinning tot die derde plek opgeskuif.
Mamrehet die wedstrydstadig begin, maarwel baie kanse geskep. Afronding het egter ontbreek. Diebesoekershet dit ook nievir dietuisspanmaklik gemaak nie en met skitterende verdediginghul mangestaan Mamrehet egternooit opgegee nie en die voordeellyn bly
aanval.Malmesbury Daisies het in die eerste helfte die tuisspan se verdediging tot die uiterste getoets metaanvallende hardlooprugby,maar die verdediging het nooit bes gegee nie. Dieafrigter Jaco Oppelt het egter in die tweede helfte sy “Bomb Squad” opgestuur en dit
het die gang van die wedstryd bepaal.Met vars bene en meer spoed het dieMamre-vroue behoorlik baljaar terwyl die besoekers netkon toekyk hoedie groentruiedie eendrienádie anderdruk. Met die eerste ronde van die Boland-Grootuitdaagbeker
verby, hetspannedie afgelope naweek’nblaaskans gekry voordatdie tweede ronde die komende naweekbegin Hamlets hetinsywegwedstryd teenHands andHearts met37-21 vasgeval. Atlantis, wat dieseisoengoedbegin het, het ookin’nwegwedstrydvasgeval.