





































![]()






































’n Man van Atlantis is vroeër verlede week met ’n ongelisensieërde vuurwapen in sy besit betrap en summier in hegtenis geneem.
Volgens sers. Wesley Twigg, ’n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het lede van die Atlantis-polisie op Maandag 1 Desember inligting ontvang oor ’n vuurwapen by ’n perseel in Yewstraat, Pella.
Hulle het die inligting opgevolg en die geïdentifiseerde perseel deurgesoek, waarop hulle ’n haelgeweer gevind het wat in ’n kas in een van die die slaapkamers versteek was.
’n Volwasse man is in hegtenis geneem weens die onwettige besit van ’n vuurwapen aangesien hy nie rekenskap van die vuurwapen kon gee nie.
Die verdagte sal in die Atlantis-landdroshof verskyn sodra hy aangekla is.
Polisie het ‘n onwQettige dubbelloophaelgeweer in Pella gekonfiskeer. Foto: SAPD


Murphy Roberts
Abuse against men, whether emotional, physical, sexual or psychological, remains a largely under-discussed issue. While public awareness of domestic and interpersonal violence has grown male victims often remain invisible due to stigma, cultural expectations and a lack of institutional support.
Janine Passenz from the Survivors Haven said there are cultural and societal factors that serve as barriers to men actively seeking help and also lead to widespread silence, rendering the phenomenon of abuse of men invisible. She said abuse can take many forms, and men experience them across all types of relationships intimate, familial, workplace and social. Physical, emotional, d psychological, sexual, financial and social abuse are common.
Passenz said cultural expectations of masculinity – “men should be strong,” “men can’t be victims” or “real men don’t complain” – suppress disclosure. Many men fear not being taken seriously, she added. Male victims often internalise blame or feel embarrassed, believing their experience contradicts traditional notions of masculinity.
Men worry that authorities, friends or family will doubt their claims, especially in cases of female-on-male abuse.

Murphy Roberts.
“Hou op skiet; ons wil in vrede speel!” is die pleidooi van kinders in die bendegeteisterde Saxonsea-omgewing.
Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum, Saxonsea Primêr en die geestelike misdaadvoorkomingsgroep het die optog verlede Dinsdag (2 Desember) gereël.
Volgens Julie Lubbe Rossouw van die plaaslike polisiëringsforum is die optog gereël om inwoners bewus te maak van die gevare rondom hulle.
Lubbe Rossouw het uitgevaar teenoor ouers wat niks van hul kinders wil weet wat ander en veral kinders in die omgewing se lewe ontwrig nie. “Die gemeenskap is baie meer as die bendes, maar tog lewe hulle in vrees en dit is nie veronderstel om so te wees nie,” het sy gekla. “Met eenheid kan ons egter baie vermag,” het sy aan die inwoners gesê.
Patricia van Rooyen het in Valleyfield naby ’n bekende smokkelaar gepraat oor ouers wat hul kinders help deur vuurwapens in hul huise te hou. Sy het ouers gemaan om die regte ding te doen om ’n veiliger omgewing vir almal te help bou.
Because men seek help less often due to stigma their symptoms may worsen over time and increase suicide risk.
Media portrayals often depict male suffering as comedic or insignificant, and jokes about male victimisation trivialise and reinforce the idea that male abuse is rare or unimportant, Passenz added. Our challenge is public campaigns against violence frequently focus exclusively on women, which while essential can unintentionally erase male experiences.
The need to break the silence
Passenz said expanding awareness education, schools, workplaces and communities should include male victimisation in discussions on abuse and healthy relationships. Men should be encouraged to seek help, support systems need to be improved, more shelters must be opened, counselling programme and adapthotlines should be adapted to serve all genders, she added.
Shifting societal expectations of masculinity can reduce stigma and make it easier for men to speak up. Abuse against men is a serious, but frequently overlooked issue. The silence surrounding male victims is not due to lack of suffering but to deeply-ingrained cultural fallacies and institutional gaps.
Recognising abuse can occur to anyone and that all victims deserve support creates a safer, more compassionate society.
Shameeg Prince (gewese 26-tronkbendelid) wat nou al twee jaar bekeer is, het die jongspan sterk aangespreek om nie deel van bendes te word nie, want die gevolge is die dood of tronkstraf. Inwoners en veral jongmense is aangemoedig om eerder by die buurtwag aan te sluit om die gebied veiliger te maak. “Die polisie kan nie alleen misdaad bekamp nie, maar as inwoners saamwerk, kan baie meer gedoen word.”

Die kinders het – terwyl hulle gestap het – geskree: “Ons is moeg vir geweld!”, en het plakkate gewys wat lui: “Hou op skiet; ons wil in vrede speel”.


MyCiTi wants to give residents and visitors fast, simple access to the city this festive season, whatever the holiday plans, sightseeing, working late, shopping, or when just galivanting.
From sunrise adventures to late-night trips they’re keeping residents and visitors moving effortlessly.
Buses will depart from the Starke stop at 09:00 and 13:00 via Atlantis Station and whatever you have planned for the upcoming festive season MyCiTi wants residents and visitors to get the best out of this holiday period. So, whether one is on holiday and wanting to see all of Cape Town’s beauty, or if one needs to work and only gets around to to doing late-night shopping and galivanting MyCiTi wants to ensure that customers get around effortlessly.
“We are pleased to announce that the MyCiTi buses will continue to operate from morning until evening, seven days a week over the festive season” said Mayco member for Urban Mobility Rob Quintas. “There will be no reduced services this year. Passengers can again look forward to the late night bus services to accommodate shopping at Canal Walk and the V&A Waterfront as well as our popular service to the Silwerstroomstrand beach and resort between 5 December 2025 and 4 January 2026.
“I am always excited about the late night services from Canal Walk and the V&A Waterfront. This service has been a great relief for many residents who cannot get around to their own shopping during their work hours, especially with the later retail hours coming up.”
Customers are to note that on the public holidays all routes and services will operate a Sunday timetable except for route T02 and 261, which will operate a Saturday timetable.
“Our Atlantis, Pella and Mamre residents can also rest assured we have all the plans in place for the special Silwerstroomstrand holiday service,” said Quintas.
“Our night services in the Atlantis region will operate until 31 January 2026 so that residents can get around town safely during the summer evenings.”
Canal Walk: 5-23 December 2025
• Route D08 – Last bus will depart Century City at 22:00
• Route T03 – Last bus will depart Century City at 22:00
• Route 241, 242 and 243 – Last bus will depart Century City at 00:45
V&A Waterfront: 12-23 December and 26-30 December 2025
• Route T01 – Last bus will depart Waterfront station at 22:00
• Route D01 – Last bus will depart Civic Centre station at 22:35
• Route D02 – Last bus will depart Civic Centre station at 22:35
• Route D04 – Last bus will depart Civic Centre station at 22:35
Night services to Atlantis
Night services will return to Atlantis serving routes 241, 242 and 243 from 5 December 2025 until 31 January 2026.
Silwerstroomstrand holiday service
Route 247 will operate between Atlantis, into Mamre to the Silwerstroomstrand beach and resort every day from 5 December to 4 January 2026, except on 25 December. The service has been adjusted to directly connect with Mamre to make it more convenientresidents. Mamre, and return from Silwerstroomstrand at 09:38, 13:38 and 18:00. Make use of the trip planner on the MyCiTi website (myciti. org.za/en/routes-stops/festive-season-services-2025/) to find the latest bus times. By planning ahead a little and using our fare calculator, your MyCiTi experience will be even smoother over the holidays.
Murphy Roberts
Inwoners word daaraan herinner om waaksaam en bewus te wees van swendelaars wat voorgee dat hulle van die Stad se water-en-sanitasiepersoneel is en betaling van kliënte versoek om sogenaamde waterbeperkings/ontkoppelings te vermy.
Die Stad sê hy sal nooit betaling via kontantoordrag of e-betaling aanvra om munisipale rekeninge te vereffen nie.
Raadslid Zahid Badroodien, die Stad se burgemeesterskomiteelid vir water en sanitasie, het gesê die slenter het verlede jaar al die kop uitgesteek.
Daarvolgens kontak ‘n swendelaar ’n Stadskliënt per telefoon of WhatsApp kontak en beweer dan dat hy van die Stad se water-en-sanitasiedirektoraat is.
Die swendelaar verskaf dan die betrokke eiendomsbesonderhede en stel die inwoner in kennis dat die water na die eiendom onmiddellik ontkoppel sal word omdat die munisipale rekening agterstallig is.
Die kliënt word dan aangesê om ’n heraansluitingsfooi via kontantoordrag of e-betaling te doen.
Badroodien het inwoners verseker dat die Stad nooit betaling via kontantoordrag of e-beursie aanvra nie. Eiendomseienaars moet hul maandelikse munisipale rekeninge nagaan vir die status van hul rekeninge.
Inwoners is welkom om die Stad se oproepsentrum te skakel indien hulle navrae het.
Inwoners wat met hul munisipale rekening agterstallig is, sal direkte kennisgewings van die Stad per e-pos of ’n posstuk op ’n amptelike briefhoof van die Stad Kaapstad af ontvang.
Hy vra ook dat enige verdagte gedrag by die Stad se wetstoepassingsagentskappe, die Stad se bedroglyn by 0800 1100 77 of aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangemeld word. Die polisie bly die leidende gesag in misdaadvoorkoming.
Kontaknommers
Kliënte word ook aangemoedig om van die verskillende kommunikasiekanale van die Stad gebruik te maak om enige kommunikasie wat hulle van die Stad ontvang, te verifieer:
• Bel: 0860 103 089
• SMS: 31373 (maksimum 160 karakters, gratis SMS’e geld nie)
• WhatsApp: 060 018 1505
• E-pos: water@capetown.gov.za
• Dien ’n diensversoek in (dikwels ’n C3-versoek genoem) by capetown.gov. za/servicerequests
“Ons doen ’n beroep op inwoners om ekstra waaksaam te bly en enige verdagte korrespondensie direk met die Stad te verifieer voordat hulle enige aksie neem.
“Ons bekommernis is veral vir kliënte wat moontlik agterstallig is met hul munisipale rekeninge, aangesien hulle meer kwesbaar kan wees vir swendelary wat belowe om wateronderbrekings of -beperkings te voorkom,” het die Badroodien gesê.


























Murphy Roberts
Die Stad Kaapstad se Stedelike Mobiliteitsdirektoraat het met nuwe werk aan paaie in Milnerton, Melkbosstrand, Mamre en Atlantis begin.
Raadslid Rob Quintas, die Stad se burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit, sê die projek is geskeduleer vir voltooiing op Dinsdag 27 Januarie 2026, met werk wat daagliks van 07:30 tot 17:15 van Maandag tot Saterdag plaasvind. In Milnerton sal sekere paaie nagwerk op 20 en 21 Januarie 2026 tussen 19:15 en 05:00 benodig.
Volgens Quintas sal padwerke op die volgende roetes gedoen word: Mamre: Enonstraat sal oor sy volle breedte vervang word.
Milnerton: Keurboomweg, Lobeliastraat, Mimosastraat, Nerinastraat, Oleanderstraat, Graafflaan, Marigoldweg, Nemesiaweg, Oxalisstraat, Nemesia Crescent en Marinerylaan.
Melkbosstrand: Ambleweg, Gullcryslot, Caperock-slot, Springwater-slot, Seesprei-slot, Waratahlaan, Strathblaneweg, Sybilleweg, Newarkstraat,
Teutonweg, Waterlooweg, Wafra-slot en Commailleweg.
Atlantis: William Gourlaystraat, Charles Matthewsstraat, Meerminweg, Klipheuwel-singel, Kurumanstraat, Castle Hill, Honeyvaleweg en Kentsingel.
“Die werk wat in hierdie gebiede gedoen word, sluit in die heropgradering van bestaande padoppervlaktes, die vervanging van beskadigde randstene en die herstel van alle padmerke. In Honeyvaleweg in Atlantis sal ons die gruisoppervlak en stormwaterkanale versterk. In Milnerton sal meer uitgebreide rehabilitasie plaasvind op die arteriële roete in Marinerylaan, naby die Woodbridge-MyCiTi-stasie,” het hy in ’n verklaring gesê.
“Ek wil graag alle inwoners en padgebruikers vir hul geduld en samewerking bedank terwyl ons werk om Kaapstad op veiliger, verbeterde padoppervlakke aan die beweeg te hou.” “Dit is belangrik om te let dat bouwerk oor die feestyd van 12 Desember 2025 sal onderbreek en op Maandag 12 Januarie 2026 sal hervat,” het Quintas, gesê.
Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) vier ’n jaar van groen groei en wêreldwye erkenning
Namate 2025 tot ’n einde kom, kyk die Asez terug na ’n jaar wat gekenmerk is deur vooruitgang, vernuwing en betekenisvolle vennootskappe wat aanhou om die groenekonomie van die Wes-Kaap te definieer.
Asez is vanjaar deur die Financial Times se fDi Magazine met trots as die Rising Star of Africa by die Global Free Zones of the Year-toekennings aangewys.

- Matt Cullinan
Hierdie toekenning erken die sone se groei en posisioneer die Asez as ’n baanbreker in groenvervaardiging en skoontegnologie. Die toekenning dien as ’n simbool van toewyding, samewerking en die gedeelde visie van ’n volhoubare nywerheidstoekoms.
Benewens wêreldwye erkenning was 2025 ’n jaar van tasbare impak in die Atlantis-gemeenskap.
Die Asez skep deur beleggingsfasilitering, ontwikkeling van plaaslike verskaffers en werksmagopleidingsprogramme steeds geleenthede wat inklusiewe ekonomiese groei ondersteun.
Hierdie inisiatiewe versterk nie net die sone se nywerheidsbasis nie, maar bemagtig ook inwoners deur vaardighede en indiensneming in groensektore te bevorder.
Die jaar het ook gesien hoe verhoudings met die regering, privaatsektorvennote en internasionale belang-
hebbendes versterk is.
Ons word verenig deur die gemeenskaplike doel om ’n veerkragtige en toekomsgerigte nywerheids-ekostelsel te bou.
Elke prestasie weerspieël die Asez se verbintenis tot die bevordering van volhoubare ontwikkeling, terwyl verseker word dat plaaslike gemeenskappe sentraal bly tot hierdie transformasie.
Die Asez spreek sy diepste waardering uit teenoor sy toegewyde personeel en spanlede, wie se harde werk en toewyding strategiese doelwitte in werklikheid omgeskep het. Hul passie en professionaliteit was deurslaggewend om die sone se sukses te dryf en te verseker dat sy visie jaar vir jaar gematerialiseer word. Namate die feestyd nader, bedank die Asez sy vennote, belanghebbendes, die CSN en die breër Atlantis-gemeenskap hartlik vir hul onwrikbare ondersteuning deur 2025. Die organisasie sien daarna uit om in 2026 op hierdie momentum voort te bou en ’n groen nywerheid, vernuwing en inklusiewe groei te bly bevorder.
Van almal by die Atlantis- spesiale ekonomiese sone –dankie dat u hierdie reis saam met ons stap. Ons wens u en u geliefdes ’n vreugdevolle, rustige en veilige feestyd toe en sien uit na ’n nuwe jaar vol voortgesette samewerking en gedeelde sukses. Tot volgende jaar, Matt
The festive season had begun, and people are excited to go on holiday and be with their families.
The Atlantis police has this message to residents:
This year has been a testing year for our community and particularly for the Atlantis police.
Our efforts have brought a high number of criminals to book, and we at Atlantis police are committed to keeping the good work going to ensure the safety of the Atlantis community and visitors over the festive season.
Whilst many of you will be taking a well-deserved break, many of the officers will be performing extra duty throughout the Christmas period as we seek to ensure that those intent on causing harm are not permitted to do so.
Remember, while you are on vacation, the criminals are working. Allow us to share a few safety tips with you:
• Let there be light and do not leave signs that you’re away from your home. Keep your garage door closed and locked. Let someone trustworthy see to your place while away.
• Unfortunately, mall robberies don’t stop just because you’re in a different location. Con artists try various methods of distracting you with the intention of taking your money or belongings. Do not carry a large amount of cash when shopping.




• There are a lot of predators out there, and people still fall prey to online scamming. Do not make any payments upfront, without seeing the physical motor vehicle or any other goods.
• If you are traveling, or visiting friends and family, please take care of yourself, your passengers and other road users.
This is a time of family celebrations and gatherings, office parties and vacations.
On behalf of all members of the Atlantis police, we wish you a very Merry Christmas and a prosperous New Year.



David Rossouw
Atlantis and Melkbos Rotary clubs, in proud collaboration with Jansen Forster Optometrists, Atlantic Eye Centre, Eerste River Hospital and the Radiance Foundation, expresses heartfelt gratitude to all partners and volunteers who made the last Saturday Cataract Outreach Day a spectacular success.
Restoring sight, not to mention a sense of dignity, 21 cataract surgeries delivered through community partnership is a striking headline that now has actual meaning for 21 Atlantis citizens whose lives were changed by a single day of care, compassion, and collaboration.
Rotary Melkbos, Jansen Forster Optometrists, Atlantic Eye Centre, Eerste River Hospital and the Radiance Foundation collaborated to provide pro bono cataract surgeries to pensioners and vulnerable community members, restoring not only their vision, but also their

independence and confidence.
This initiative stood as a shining example of what’s possible when service,
skill and ubuntu came together for the good of humanity.
These procedures, made possible
Murphy Roberts
Die gees van Oom T leef voort.
Volgens die familie van wyle Abdul Tajoodien is dit wat oom T wou hê hulle moet doen. Die familie het onlangs die winkel met Kersliggies versier en ongeveer 150 kinders tydens die geleentheid met lekkernye bederf.
“Ons het nie net die kinders
bederf nie, maar ook die volwassenes,” het die familie vertel. Oom T, wat in die volksmond as die “vader van die gemeenskappe van Mamre, Pella en Atlantis” bekend was, was ook alombekend vir sy groothartigheid teenoor die gemeenskappe en hy het ook gemeenskappe van buite ondersteun. Oom T is in Augustus 2022 skielik oorlede en
sy dood het ’n groot leemte gelaat. Hy was ook die koerant se grootste kritikus, maar ook ’n goeie vriend. “Ons as ’n familie het besluit om sy tradisies te laat herleef – veral omdat Oom T op Kersdag verjaar het,” het hulle gesê. “Die uitdrukking op die kinders se gesiggies het baie herinneringe teruggebring,” het die familie trots vertel.
by the generosity of EyePharma (lens donation) and the skill of Dr Steven Lapere, Dr Jonel Steffen and Dr Petronel Sonnekus, have returned independence, confidence and joy to those who struggled long with impaired vision.
For its own part, paying tribute to an initiative that reflected the true spirit of ubuntu, a community coming together to serve with compassion, excellence and purpose, Atlantis Rotary saluted every hand that contributed to this milestone.
They remain committed to expanding access to quality eye care across the West Coast.
Rotary Melkbos and Atlantis were also pleased to recognise the exceptional cooperation with Jansen Forster Optometrists, Atlantic Eye Centre, Eerste River Hospital and the Radiance Foundation.
The clubs thanked every partner, medical professional and volunteer whose generosity, knowledge and community spirit made the last Saturday Cataract Outreach Day a success, said Danny Petersen, president of Rotary Atlantis.

Kersvader































David Rossouw
On Friday, 5 December, the Atlantis Sector for Disability brought together stakeholders and disability organisations at Robin Hill Special School for a powerful day of awareness and community engagement.
Despite the smaller turnout from the wider community, the event strongly underscored the vital role of persons with disabilities in both society and South Africa.

The programme extended beyond speeches, as organisations proudly displayed products crafted by their members, a clear demonstration that they do not wait passively for opportunities but actively create them, contributing through their skills, innovation and determination.
Atlantis community members witnessed this commitment first hand as various stakeholders addressed them. Representatives from government departments and local authorities were present, alongside the Human Rights Commis-
sion, which advised the community on their rights and responsibilities.
Disability organisations including Lief en Leed from Mamre and Pella, Robin Hill Special School, Orion, Emmanuel SCC and Atlantis School of Skills also contributed to the event. They informed the community about their operations and the vital support they provide to children and adults in need.
After the formal proceedings, guests and children enjoyed refreshments made possible through generous donations.
E Club, together with her son Jim and daughter Amber from Australia, donated over 400 food items, snack packs, sweet packs and special dietary provisions. An ice cream truck from Josie also added to the festive atmosphere, ensuring that everyone could cool down and enjoy a treat on the warm day.
The Atlantis Disability Rights Awareness Day highlighted the strength, creativity and spirit of persons with disabilities, a message that touched hearts, uplifted the community and reminded everyone of the value of inclusion.
Ná die wedstryd op Saterdag 29 November waarin Watsonia die vierde OK Mamre-gemeenskap-7’s-toernooi gewen het deur Hamlets te klop, is pryse uitgedeel. Links is Gaylin Loock van REMAX saam met Bradley Robertson van Watsonia Rugbyklub, wat die titel van Speler van die Toernooi gekry het. Hy het ook ‘n R1k kontantprys van die borg Gaylin Loock ontvang en ‘n paar toks geskenk deur Keagan Johannes, speler van Blou Bulle. Regs: Boland-skeidsregter Charlwin Daries wat op die SA Paneel is (middel) saam met OK Mamre-gemeenskap-7’s-komiteelede Stephanie Kraak (links) and Amber-Cassidy Matthews.
Photos: Murphy Roberts


At age 7 I was a child but my body became a battleground.
My cousin’s father raped me, whispering: “No-one will believe you. This is love.”
My mother worked night shifts and I was left to endure it alone. Two years later my great-uncle repeated the horror. I kept quiet, trapped in shame, convinced I had lured them.
The lessons of a child
In Grade 2 a rainbow picture book taught me this wasn’t normal.
But the damage was done. I masked it with a bubbly facade, mastering silence.
One night I whispered, Mommy, as he touched me,
but my fear outshouted my voice. “Why didn’t you say anything?”
I was 13, helpless and protecting them. Slurs cut deep: “worthless”, “monster.” I believed them.
Rebellion became my shield.
The legacy of trauma
Both abusers are dead, but their ghosts haunt me.
Today, I ask: Why did adults fail me? Why does society blame victims?
This is not a story of defeat. It’s a scream.
Survivors, you’re not alone. Oh world, GBV is a war on us all.
I am McShane, I survived and will not be silenced.

Namens die redaksie van WeskusNuus stuur ons ’n hartlike boodskap van hoop aan elke inwoner van Atlantis en Mamre. Terwyl ons die afgelope jaar agter ons laat, erken ons die uitdagings en die gesukkel met die ekonomie wat druk, werkloosheid en die stryd om waardigheid, veiligheid en geleenthede. Tog sien ons ook die ongelooflike veerkragtigheid van ons mense en dit is juis dié veerkragtigheid wat ons vol vertroue maak dat 2026 ’n beter jaar sal wees. Ons het deur die jaar gesien hoe die gemeenskap saamstaan, hoe organisasies hul hande uitsteek en hoe individue onselfsugtig werk om ander te dien. Van buurtprojekte tot skoolinisiatiewe, geloofsgroepe en plaaslike leiers. Oral sien ons tekens van groei en hoop. Hierdie gees van samewerking is die fondament waarop ’n sterker toekoms gebou word. In 2026 wil ons almal aanmoedig om voort te gaan om ligdraers te wees. Elke klein daad van goedheid, elke jongmens




wat aangemoedig word en elke gesin wat ondersteun word, dra by tot die groter herstel van ons gemeenskappe. Ons glo dat die nuwe jaar nuwe geleenthede, nuwe energie en nuwe drome sal bring. Mag 2026 vir Atlantis en Mamre ’n jaar van vooruitgang, genesing en gemeenskapsbou wees. Ons sien daarna uit om saam met julle elke mylpaal, elke sukses en elke oorwinning te vier. Mag hoop die pad verlig wat voorlê.































Watsonia het verlede Saterdag laaste gelag en die vierde OK Mamregemeenskap-7’s-toernooi gewen nadat hy Hamlets se naasbestes in die eindronde met 17-12 geklop het.
Hamlets B het wel in die groepfase met die kampioen afgereken, maar Watsonia
het sy beste vir laaste gehou. Hamlets het in sy tweede jaar agtereenvolgs in die eindronde gespeel sonder om sukses te proe. Hamlets het in die Sweet 16 met Citrusdal afgereken en Wesbank in die Elite 8 om sy plek in die laaste vier te

bespreek.
Mamre, die verdedigende kampioen, het ook vroeg sy stem dik gemaak en Darling se melkboere in die Sweet 16 geklop maar die span het in die laaste agt met 10-12 teen St.Georges vasgeval.
Young Hearts van Pella het ook in die laaste agt teen die kampioen Watsonia vasgeval. Atlantis was een van die eerste plaaslike spanne wat teen Watsonia vasgeval het toe die kampioen met 17-10 in die Sweet 16 baas was. Atlantis het egter nooit opgegee nie en Mamre se naasbestes in die plaatfinaal geklop. Hamlets A het Reho Falcon in die Bowl-eindronde kafgedraf.
