




Murphy Roberts
’n Inwoner wat van verskeie seksuele en ander misdade verdink word, is nog elke keer op borgtog vrygelaat, wat inwoners behoorlik laat gal braak het.
Volgens Janine Passenz van Survivors Haven, wat slagoffers bystaan, is die verdagte se jongste slagoffer slegs 10 jaar oud.
Dié voorval twee weke gelede in Kanonkop, het veroorsaak dat nog ’n 20-jarige verkragtingslagoffer ook die verdagte positief uitgeken het.
Volgens ’n betroubare bron was die slagoffer aan die 10-jarige se familie bekend.
Die verdagte het verlede week in die hof verskyn en sal op 28 Augustus om borgtog aansoek doen.
Volgens ’n betroubare bron het die verdagte ten spyte van positiewe DNS-bewyse in 2010
en 2014 vry uit die hof gestap omdat die families nie meer met die sake wou voortgaan nie.
Intussen het ’n 20-jarige slagoffer die verdagte herken op foto’s wat op sosiale media versprei is. Die 20-jarige het aan WeskusNuus vertel sy kon nie haar verkragter beskryf nie, maar sy sou hom gewis kon uitwys. Sy sê sy het op Sondag 28 Junie van haar ma se huis in Robinvalle na haar plek gestap en die man, wat ’n vuurwapen in sy hand gehad het, gesien.
“Ek het gefreeze omdat ek bang was,” het sy gesê “Hy het gesê ek moet omdraai. Hy het my tot agter Parker se winkel laat loop, waar hy besluit het ons moet weer omdraai,” vertel sy.
“Ek het hom gevra hoekom moet ek weer saam met hom omdraai en hy het net gesê ek loop net saam terwyl hy my met die vuurwpen gedreig het.”
Sy vertel emosioneel verder:
“Ek het toe gedoen wat hy
gesê het omdat ek vreesbevange was en ons het omgedraai en by ’n hoekhuis gekom waarvan die voorkant van die erf oop was.
“Hy het met my deur die een erf geneem na die huis langsaan, waar ek gesoebat en gepleit het hy moet my nie seermaak nie en eerder laat gaan, maar my pleidooie het op dowe ore geval,” sê sy.
“Daar was ’n klein bossie agter die boom en hy het gesê ek moet daar gaan lê en my klere uittrek. Ek het hom gesoebat om my eerder te laat gaan, maar hy het voortgegaan met sy daad.
Hy het sy gesig toegemaak toe hy besef ek ken sy gesig. Toe hy klaar sy daad gedoen het, het hy my beroof en net so gelos –sonder skoene ook ...”
Volgens die polisie is net ’n verklaring nog uitstaande voordat die verdagte ook weens die verkragting van die 20-jarige aangekla gaan word.
Murphy Roberts
Hy sal onthou word as ’n passievolle jongman, perdeliefhebber, rugbyspeler wat dit geniet het om ook netbal en sokker te speel, ’n getroue kerkganger en het voor geloop in die kerk se jeugbrigade.
“My seun sal ook vir sy vriendelike houding en skaam glimlag onthou word.”
Dít is die woorde van die vermoorde Cedric “CJ“ Ross (16 ) se hartseer ma, Rochelle. Die Ross-gesin is verpletter nadat hul eerstegebore seun dood is toe hy tromp-op met ’n enkele kopskoot geskiet is en in die hospitaal aan sy wond beswyk het.
Volgens Rochelle was haar kind se liefde vir perde ongeëwenaar. “Hy het selfs my geleer hoe om hulle te versorg,” het sy gesê, met die hartseer vlak op haar gesig.
Volgens kapt. Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, het die voorval Vrydag 8 Augustus tussen 18:00 en 19:00 gebeur.
Volgens Munro het gemaskerde mans begin losbrand voordat hulle te voet van die toneel af gevlug het.
Volgens ‘n betroubare bron was twee tieners op die verkeerde plek op die verkeerde tyd aangesien die skieters agter ‘n bendeleier in die gebied aan was. Hy het sekondes vroeër verby die kinders gehardloop.
Volgens Rochelle moes hulle haar seun se drie perde verkoop, want as hy in die dag by die skool is, is sy perde gesteel en deur boosdoeners verniel, wat haar kind baie emosioneel gelaat het, vertel sy. “CJ het my op die nood-
lottige dag by die hekkie ingewag en was vol grappe en het byna ’n uur lank met sy pa, wat in Johannesburg werk, op die telefoon gepraat voordat hy sy Antie se twee kinders gaan haal en ’n bietjie gaan lê het.
“CJ het later opgestaan en net gesê hy kom nou, totdat ek die oproep kry, hy is geskiet. Ek het my na die toneel gehaas en kon nog vir my kind bid en sing, en ek kon sien dit het hom kalm gemaak. Dit is ’n gevoel wat ek geen ouer toewens nie,” het Rochelle gesê.
Volgens Munro is geen verdagtes nog aangekeer nie, maar die polisie volg verskeie leidrade op. CJ se skool het ook hulde gebring en niemand kon uitgepraat raak oor die liefde en drukkies wat hy gereeld met sy medeleerders gedeel het.
Murphy Roberts
“Genees Atlantis”, wat vroeg in die jaar in die lewe geroep is om die dorp veiliger te maak, is besig om momentum te kry. Kol. Mario Thyse, die stasiebevelvoerder van Atlantis, het tydens ’n vergadering met verskeie rolspelers gesê die volgende stap is om skilderye te verf van inwoners wat in veral bendegeteisterde woonstelle bo hul omstandighede uitstyg. Thyse het die Dura-woonstelle genoem, waar dié huidige subraad 1-voorsitter grootgeword het. Volgens hom is dit ’n voorbeeld vir mense dat misdaad nie die oplossing is nie. Hy het ook genoem dat ’n dokter en ingeneurs ook uit Dura kom.
Die raadslid Allister Lightburn, wat ook daar gewoon het, sê dit is gewis ’n stap in die regte rigting en hy sal met die wyksraadslid Moosa Raise ook ander gebiede uitken en aanwys. Volgens Lightburn gaan hy as die subraad-1-voorsitter tesame met Raise die nodige toestemming en goedkeuring by die Stad se departement van menslike nedersettings verkry en met die burgemeesterskomiteelid, die raadslid Carl Pophaim, sowel as met mense by die plaaslike behuisingskantoor in Atlantis praat.
“Ons ondersteun hierdie inisiatief, want dit kweek positiewe rolmodelle binne die gemeenskap in Dura en daar is suksesvolle mense wat ondanks hul omstandighede uitgestyg het. Dit kan net ’n
goeie teenvoeter wees vir bendegeweld, want dit vereis ’n holistiese benadering om ons jongmense aktief in jeugprogramme te plaas sodat hulle die nodige regte keuses in die lewe kan maak.”
Thyse het ook een van die stigters van Genees Atlantis, Peter Stoffberg, geloof vir sy veldtog #Piemphulle. Volgens Thyse kry hulle nou gereeld inligting uit die gemeenskap – nie net oor wapens nie, maar ook wie was by watter skietery betrokke. Hy het ook bevestig dat verskeie moordenaars danksy dié inligting nou agter tralies sit.
Die groep het ook meer rolspelers vir ’n opvolgvergadering genader om te help om ’n bydrae te lewer om Atlantis ’n
help
Members attached to the Crime Prevention Unit at Atlantis Police Station received information on Monday 11 August 2025 at 12:30 of an unlicensed firearm at premises in Fame Street, Saxonsea, according to communications officer Capt Lisa Munro.
She said when police got there they searched and found an imitation firearm, a revolver-gas gun.
The 31-year-old suspect was arrested and will appear before the Atlantis Magistrates Court once he was charged, Munro said.
Murphy Roberts
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ’n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir die dubbele moord op Charles Pellis (44) en Gevon September (31) op 21 Augustus verlede jaar.
Volgens ’n betroubare bron het Pellis, die pa van twee minderjariges, Maandag 19 Augustus twee dae voor sy dood in die land aangekom. Hy het in Brasilië gewerk en sou weer op 10 September teruggaan. Die voorval wat die tonge behoorlik los gehad het, het in Oyster Place in Avondale plaasgevind. Die twee se lyke is ongeveer 500 m van mekaar af gekry.
Die polisie kan in hierdie stadium nie bevestig of die twee dalk met Pellis se eie vuurwapen vermoor is nie, en wag steeds op ballistiese uitslae, het kapt. Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, bevestig. Die twee vriende het op die noodlottige dag gekuier en Charles, of Charlie, soos hy bekend gestaan het, se laaste woorde was dat hy nie laat gaan terugkom nie. Hy het egter nooit weer sy familie gesien nie. Vriende en familie van die twee kan ook nie presies sê wat gebeur het nie en die moontlikheid van ’n wraakaanval is kort ná die voorval op sosiale media genoem.
Volgens gerugte het die aanval moontlik te doen met die dubbele moord onlangs in die gang van Penelope- en Paragonstraat. Die skieter, wat homself aan die polisie oorgegee het, is vermoedelik familie van Pellis, maar die polisie kon dié bewerings destyds egter nie bevestig nie.
Murphy Roberts
Constable Thurston Bailey from Atlantis police station participated in the 50th annual South African rifle association championship. The championship was held at the Gen De Wet shooting range in Bloemfontein this year. Bailey, who wants to become a sharp shooter in the police, made Atlantis proud with his performance, said station commander Col Mario Thyse. The B-Class
shooter secured three second place medals at INTERFORCES-SAPS: 100 m Snap, 300 m mixed and 300 m sustained. In the International category, he received two 3rd place medals in the 300 m mixed and 300 m sustained. Thyse said Constable Bailey is a committed and driven member of his team and has lauded Bailey for participating in the 50th Annual South African Combat rifle Association Championship where he did exceptionally well.
Pellis, die pa van ’n destydse tweejarige en ’n vier maande oue baba, word op sosiale media as “vriendelik” en iemand wat gereeld mense onthaal het, beskryf. “Here, hoekom het hulle hom vermoor? Here, hy het niemand seergemaak nie. Here, as ek iets verkeerd gedoen het, hoekom het U my nie gevat nie?”
Dit was die hartverskeurende woorde van ’n familielid van een van twee vermoorde mans. Vrae of dit ’n wraakaanval, ’n kaping wat skeefgeloop het en of net moord was, het tot dusver geen antwoorde opgelewer nie. Die twee verdagtes het Woensdag 20 Augustus in die hof verskyn en die saak is tot 20 Augustus uitgestel waar die twee kort na mekaar hul borgtog-aansoeke laat vaar het. Hulle sal op 24 Oktober weer in die hof verskyn terwyl die staat op die lykskouing- en ballistiese uitslae wag.
• “Waar sal ons hulp vandaan kom?” het omstanders geskree nadat vyf mans
Woensdagmiddag op 23 Oktober verlede jaar helder oordag by die stopstraat op die hoek van Ou Mamre-weg en die Silwerstroom-pad afgemaai is. Die polisie het intussen een verdagte aangekeer. Volgens ’n betroubare bron het die verdagte alles op homself geneem, maar die polisie vermoed dat meer as een skieter op die toneel was. Die vyf oorledenes was deel van ’n groep wat die dag op Silwerstroomstrand gekuier het. Die groep, wat in twee motors en ’n bakkie gereis het, is vermoedelik by die stopstraat ingewag toe op hulle losgebrand is. Vyf mans is dood en vyf mense gewond. Volgens die bron het die groep mans op die strand gekuier en vermoedelik hul dag se aktiwiteite op sosiale media geplaas. Daar was kinders in een voertuig.
Remarkable women was inspired by the needs in our country, the suffering of the people, due to poor performance of state organs and the daily abuse off women, children and seniors, according to Donae September the local organiser. September answered some questions put to her by Weskus Nuus.
How did the concept of "Kingdom Custodians" shape the movement's mission?
As a remarkable custodian, we take responsibility for our community by committing ourselves to develop and equip women through bringing change, healing and restoration to communities. We believe every woman has the power to rebuild her family, her community, and this nation.
What are the primary goals of Remarkable, and how do you plan to achieve them?
We are endeavoring to add value to communities through our weekly programme and the projects, for example our sanitary drives, senior santa shoebox, the work we do in the schools, the workshops we host, the feeding schemes, How does Remarkable aim to impact the Western Cape, South Africa,
and Africa spiritually?
We are being consistent in the projects and programmes we are doing.
Remarkable has for the past 18 years been dedicated to restoring, repairing,
Augustus is Vrouemaand, ’n tyd gewy aan die eer van die ongelooflike krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue wat voortgaan om ons gemeenskappe, nywerhede en toekoms te vorm.
By die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) erken ons dat die bemagtiging van vroue die sleutel is tot die bou van ’n florerende en inklusiewe ekonomie.
Hierdie jaar se Asez-Vrouemaand-tema, “Van wortels tot verheffing,” spreek die reis van vroue se groei, deursettingsvermoë en leierskap aan – van ’n nederige begin tot die bereiking van nuwe hoogtes van sukses en invloed.
Dit beklemtoon die belangrikheid van die koestering van fundamentele ondersteuning, geleenthede en hulpbronne sodat vroue ten volle kan opstaan en betekenisvol tot ons samelewing en ekonomie kan bydra.
By Asez is ons toegewyd aan die skepping van ’n omgewing waar vroue in volhoubare nywerhede soos hernubare energie, groenwaterstof en gevorderde vervaardiging kan floreer.
Deur gerigte programme en vennootskappe fokus ons daarop om vaardighede, selfvertroue en leierskapsgeleenthede vir vroue in STEM- en tegniese rolle te bou –gebiede waar vroue se verteenwoordiging noodsaaklik is vir vernuwing en vooruitgang. Vrouemaand herinner ons ook daaraan dat ware vooruitgang kollektiewe poging vereis.
Deur saam te werk met gemeenskapsbelanghebbendes, beleggers en vennote, streef Asez daarna om hindernisse af te breek en deure oop te maak vir vroue om toegang tot geleenthede te kry wat hul groei en sukses moontlik maak.
Terwyl ons Vrouemaand vier, staan Asez trots saam met alle vroue – van hul wortels tot hul opgang – en erken hul onskatbare bydrae tot die bou van ’n volhoubare, inklusiewe en voorspoedige toekoms vir Atlantis en Suid-Afrika.
Aan elke vrou wat ons sone en ons wêreld vorm, ons vier jou reis, jou krag en die opgang wat jy maak.
and rebuilding the lives of women across the Western Cape and South Africa. We believe that women are the greatest influences and when she is changed she influences and affects those around her.
Van links: Katie Roman, ‘n stigterslid, Elize Fortuin, die streeksbestuurder van takke in die Wes-Kaap, en Rachel Watson tydens die plaaslike ATKV-tak se tiende bestaansjaarvieringe.
Morne van Staden (projekorganiseerder van kunsteprojekte by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) en Rachel Watson by die viering van die Atlantis-tak se 10de bestaansjaar.
Die geselligheid is Saterdag (23 Augustus) by Saxonsea Primêr gehou.
How does Remarkable plan to engage with the broader community beyond these services?
Remarkable has over 1 000 volunteers attending weekly support group meetings
Remarkable has a strong influence and we will continue working with community stakeholders and community leaders. How have participants or supporters responded to the movement?
Remarkable’s social media platforms are filled with personal testimonies. Check us out on Facebook: Remarkable and TikTok Remarkable_women, www. remarkablesa.co.za
What are the future plans for Remarkable, and how does it see itself evolving?
We will continue evolving and continue networking with like-minded women, community stakeholders, professionals, business people to get them on board so that we can bring about greater change. What's the ultimate vision for Remarkable's impact on Africa and the world?
The vision is for Remarkable to partner with anyone in Africa and in the world who have the same passion and hearts for their City and Country. Remarkable will partner with those like-minded humanitarians.
Bolters en Lyntjie Jaars tydens
ATKV se verjaarsdag.
Die gewese voorsitter van Atlantis ATKV Annie Cruywagen en haar eggenoot,
Illegal dumping has become an ever bigger problem.
Law Enforcement officers have impound 100+ trucks used for illegal dumping in the last year.
The City's by-laws make provision for the impoundment of vehicles used in the act of dumping.
In the last financial year, 106 vehicles were impounded.
Illegal Dumping remains a persistent environmental and public health issue across the city. In the last three years, vehicle impounds linked to illegal dumping have remained in triple digit territory, from just 47 in the 2021/22 financial year.
Fines issued in terms of the Integrated Waste By-law increased by nearly 60% from 12 825 in 2023/24 to 20 356.
Fines:
• The fine for illegal dumping is R2 500.
• The vehicle impoundment release fee is R8 700.
• Should the same vehicle be impounded a second time, the release fee is R11 700, and R17 400 for a third offence.
Illegal dumping in progress can be reported to the City’s Public Emergency Communication Centre on 021 480 7700.
LEAP initiative
Cape Town continues to invest in growing its policing resources, including: Over 1 200 officers deployed to major crime hotspots via the LEAP initiative in partnership with the Western Cape Government
Further growth of over 1 100 uniformed officers since 2021, including the upcoming deployment of 700 more officers to provide dedicated neighbourhood policing capacity in each ward and to escort service delivery teams in unsafe areas
A major safety technology investment for smarter policing, including drones, dashcams, gunshot detection, aerial surveillance, CCTV, dashcams, bodycams, automated number-plate recognition, and the digital system to coordinate it all, known as EPIC.
City invests millions to safeguard public facilities
The Community Services and Health Directorate is responsible for more than 8 000 properties, including parks, cemeteries, clinics, libraries and premises leased to Early Childhood Development Centres.
In a bid to safeguard the facilities, staff and the public, the Directorate is investing hundreds of millions of rand each year for on-site security and the hardening of facilities.
The Community Services and Health Directorate comprises four departments: City Health; Community, Arts and
Culture Development; Library and Information Services and Recreation and Parks.
FACILITIES
Among the public facilities managed by these departments are, by number:
• 3 556 public parks
• 206 community centres/recreation hubs
• 164 sports grounds
• 101 libraries
• 91 clinics, including satellite and mobile facilities
• 72 coastal nodes (beaches)
• 40 cemeteries
• 39 Early Childhood Development Centres
• 38 swimming pools
“We are under immense pressure to keep all of these facilities functioning and in good condition.
“Apart from regular, planned maintenance to address wear and tear, we face daily challenges of illegal dumping, theft and vandalism, as witnessed recently at the Lwandle Library when it was vandalised twice in one week.
“There is also the very real impact of violent crime on operations, from gun violence to attacks on facilities and incidents of hijacking, which regularly forces the closure of City facilities for the safety of staff and patrons.
“The security budget and upgrades need to be viewed in the context of these challenges, but also the sheer number of facilities in the Directorate that require safeguarding.”
Murphy Roberts
Over the next three years, the City’s Human Settlements Directorate plans to spend a total of more than R8,4 bn to deliver human settlements opportunities, against all odds, said the Mayoral Committee Member for Human Settlements, Councillor Carl Pophaim.
Pophiam said the focus areas include R1,5 bn for upgrading of informal settlements to respond to the reality of growing informality, while offering access to the housing market with increased focus on serviced plots with a planned investment of R1,3 bn; an increased injection into public housing with approximately R2 bn foreseen over the medium term and tangible action to tackle the phenomenon of unlawful occupation and low rental payments.
With a view to especially elderly, child-headed households and beneficiaries with disabilities, R930 m is allocated to formal subsidy housing. The delivery of more affordable housing opportunities for those earning between R1 850 and R32 000 p/m also remains a priority.
Pophaim said he looked at the most ur-
gent interventions required for the tectonic shifts that are required in human settlements provision. "Delivering human settlements means an aggressive and sustained cultural shift to take back our Council flats and restore pride and cultivate a positive culture of paying for services to generate the much needed revenue to viably provide quality services to our communities" he said.
Pophiam said it also means new ways to reduce the impact of the construction mafias that have a profound impact on human settlements.
Looking at means to increase the access to human settlements opportunities, through informal settlement upgrade and access to serviced plots, as well as ways to enable more affordable housing developments remain key interventions required to cater to the growing inward migration to Cape Town."
The City has in the last two years released land parcels offering over 4 000 residential opportunities for affordable development and we have a portfolio of approximately 5 000 constructed and completed Social Housing units in well-located areas across the metro he added.
David Rossouw
In ’n oomblik wat ver buite die hekke van die Witsand Primêre Skool weerklank gevind het, het die Departement van Onderwys die plaaslike skoolhoof Gerhard Matthyse onlangs met die prys vir uitnemendheid vereer. Hierdie gesogte erkenning vier nie net sy visievolle leierskap nie, maar ook die transformerende impak wat hy op die Atlantis-gemeenskap en omliggende gebiede gehad het. Matthyse volg in die voetspore van ander uitstaande onderwysleiers uit Atlantis wat reeds hierdie toekenning ontvang het, insluitend Terence Adams en Gherswin Kroukamp, skoolhoofde wie se toewyding en vernuwing die onderwyslandskap van die streek help vorm het. Deur hul nalatenskap voort te sit, bou Matthyse voort aan ’n trotse tradisie van uitnemendheid, gemeenskapsopbouing en onwrikbare toewyding aan leerders.
As stigtershoof van Witsand Primêr het Matthyse die skool sedert sy ontstaan in 2021 tot ’n florerende instelling gelei, wat nou leerders uit Witsand, Pella, Mamre en omliggende gebiede bedien. Onder sy leiding het die skool van 334 leerders tot 960
in net vier jaar gegroei, met ’n merkwaardige slaagsyfer van 95,2% in die eerste jaar en ’n wiskundeslaagsyfer van 66,8% in die 2024- graad 3- sistemiese toetsreeks. “Hierdie mylpale weerspieël meer as akademiese sukses. Dit spreek van ’n kultuur van respek, toewyding en gedeelde eienaarskap wat ons saam gekweek het.”
Matthyse het die eerste keer van die toekenning gehoor toe hy deur sy personeel vir die Nasionale Onderwystoekennings (NTA) Ronde 1 van die MetroNoord-onderwysdistrik benoem is. Hy is op 27 Junie tydens die amptelike seremonie as die wenner in die afdeling Uitnemendheid in leierskap van primêre skole aangewys. “Persoonlik is hierdie erkenning ’n eer en ’n betekenisvolle bevestiging van die harde werk en toewyding wat ek ingesit het,” sê hy. “Professioneel motiveer dit my om aan te hou streef na uitnemendheid en om waarde by my span en organisasie te voeg.”
Sy leierskap word gelei deur vyf kernbeginsels: integriteit, respek, samewerking, waardigheid en vernuwing. Hierdie waardes is nie net ideale nie – dit is in die daaglikse lewe van Witsand Primêr ingebed. “Ek laat personeel toe om deel te wees van die besluitnemingsproses en gee hulle die ruimte om te groei,”
verduidelik hy. Insluiting en kulturele sensitiwiteit is ook sentraal tot sy benadering. “Wedersydse respek en ’n gemeenskaplike doel en visie is die sleutel om te verseker dat elke leerder waardeer en ondersteun voel.”
Murphy Roberts
The Atlantis Dapper Stappers showcased their grit and determination, winning an array of medals across several categories at the SAPS-WP Endurance Walk held in Limpopo covering an impressive 75 km over two days, 24-25 July.
In total, they brought three gold, two silver and two bronze medals home, an achievement that placed the team third overall in the competition.
Leading the charge, Wendy Basson and WO Murray de Kock teamed up in the Master Mix category, where their outstanding performance earned them a coveted gold medal.
In the single walkers’ category, Sgt Samantha Daniels and Const Charlton du Preez put in a powerful showing and proudly walked away with silver medals. Meanwhile, Const Zola Nero, competing in the Veteran Women’s category,
secured a hard-fought bronze medal.
The remarkable results are a testament to the endurance, dedication and team spirit of the Atlantis Dapper Stappers, who continue to inspire with their commitment to excellence, according to team manager Rodney Roos.
It is worth noting that endurance walking is a non-funded sport, with all expenses covered by the walkers themselves.
The team welcomes any form of sponsorship or donations to support their efforts.
For contributions interested parties may contact Wendy Basson on 083 864 2555.
Looking ahead, the Atlantis Dapper Stappers are preparing for their next challenge, the SAPS-WP South African Championship, which is scheduled to take place in Voorberg on 14-15 November 2025.
Matthyse glo skole soos Witsand Primêr vervul ’n belangrike rol in die opheffing van gemeenskappe soos Atlantis, Pella en Mamre. “Ons gee ons leerders geleenthede wat ander in welgestelde skole het,” sê hy. “Ons leer ons leerders dat jou
omstandighede nie jou bestemming bepaal nie.” Hierdie geloof word daagliks uitgeleef – van die verskaffing van etes aan leerders ten spyte van beperkte hulpbronne tot die begin van ’n groentetuin en samewerking met plaaslike sopkombuise en borge. Matthyse het uitdagings met kreatiwiteit en deernis aangepak. “Ons ontvang kos vir slegs 156 leerders in ’n Kwantiel 4-skool,” sê hy, “maar ons het maniere om almal te voed.”
Met die oog op die toekoms is Matthyse se drome vir die volgende vyf jaar inspirerend.
“Om ’n skool van uitnemendheid te word, waar ouers hul kinders kan stuur om drie amptelike tale te leer,” sê hy, “en om te verhuis na ’n baksteen-en-beton-skool wat ’n baken van hoop vir die Witsand-gemeenskap sal wees.”
Sy motivering bly diep persoonlik.
“Om soggens by die skool aan te kom en deur my leerders met ’n glimlag gegroet te word – dit herinner my waarom ek hierdie werk doen.”
Aan opvoeders wat daarna streef om ’n verskil te maak, bied Matthyse hierdie opregte herinnering: “Onthou altyd waarom jy ’n opvoeder geword het en die impak wat jou teenwoordigheid op daardie kind se lewe het.”
David Rossouw
Die Emmanuel-dagsorgsentrum het onlangs ’n splinternuwe bussie ontvang – ’n welkome skenking van die Departement van Onderwys, wat ’n groot verskil in die daaglikse vervoer van kinders na en van die sentrum gaan maak.
Joyce Anderson, die sentrum se bestuurder, het haar opregte dank uitgespreek: “Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie skenking. Dit verlig nie net ons logistieke uitdagings nie, maar verseker ook dat ons kinders veilig en betyds vervoer kan word.”
Die sentrum se vorige bussie is al ouer
as 15 jaar en het gereeld gebreek. In sulke gevalle moes die administratiewe voertuig, wat nie vir daaglikse vervoer bedoel is nie, ingespan word om kinders te vervoer – ’n oplossing wat nie altyd volhoubaar of veilig was nie.
Die nuwe bussie bring dus nie net broodnodige verligting nie, maar ook gemoedsrus vir die personeel en ouers.
“Die skenking is ’n bewys van wat moontlik is wanneer gemeenskapsbehoeftes raakgesien en ondersteun word. Die sentrum sien uit daarna om voort te bou op hierdie positiewe ontwikkeling en steeds ’n veilige, sorgsame omgewing vir elke kind te bied,” het Anderson gesê.
Healthcare workers are there for you in every season of life. Whether you have been benefiting from the services at clinics and community day centres for years or if you plan to visit one of the Western Cape Government Health and Wellness’ facilities for the first time, healthcare workers have jotted down the most Frequently Asked Questions and their answers to help you. Where should I go?
For support with everyday healthcare, go to your nearest clinic or Community Day Centre (CDC).
Here is a list for quick reference: Saxonsea Community Day Centre 021 833 5706, Protea Park Community Day Centre 021 202 0885 or Mamre Community Day Centre 021 810 4907
Business hours are 07:00 – 16:00, Mondays to Fridays. The facilities are closed on public holidays. However, in case of an emergency, please visit a
hospital. An emergency is a condition that is life-threatening. Go to the hospital or call an ambulance (10177). What is the advantage of making an appointment and going to the healthcare facility on that date and time?
You are welcome with or without an appointment. The benefit of an appointment is that staff know to expect you and can prepare your file, ensure that test results are in, etc. Having an appointment also means you know when to be at the facility, meaning you will avoid waiting unnecessarily. Please arrive approximately 30 minutes before your appointment.
Why am I asked to return to the facility on another day?
Staff assist everyone who has an appointment. People who arrive without an appointment are triaged (their health is evaluated). According to this evaluation the people who are most sick are assisted first. Every healthcare worker can only assist so many people per day. If necessary, patients
may be asked to return the next day, or they will be assisted to make an appointment. This way we ensure you get the comprehensive support you need. Do I get preferential treatment if I have referral letter?
A referral letter from a hospital or healthcare provider contains important information that staff will consider when you visit a clinic or CDC. However, you will not be prioritised above other patients. We encourage you to make an appointment and to arrive approximately 30 minutes before the time.
Are clinics and CDCs for young people too?
The health of young people are important. Staff anticipate learners after school (14:00 – 16:00).
Remember, your information and consultations are confidential.
The department links closely with tertiary education institutions.
Students can enquire about healthcare support there or contact their nearest clinic.
How can I stay ‘in the know’ about everything at my clinic/CDC and how can I give feedback?
When you are at a healthcare facility, please talk to staff if you have any questions or want to give feedback. Remember, there is a special box where you can insert your compliments, complaints or suggestions. You can also call our hotline (0860 142 142), email to service@westerncape.gov.za or send a PLEASE CALL ME to 079 769 1207. You can also stay in touch with all that is happening at your healthcare facility through the healthcare facility board. Look out for notices about the board in the facility and reach out to the Chairperson.
I don’t stay close to a clinic or CDC. How do you help me?
Many of our clinics have an outreach service. Contact your nearest facility to enquire about mobile clinics, the services as well as the schedule. You should also enquire about the support that non-governmental organisations render in communities.
The City of Cape Town is calling on Cape Town-based small, micro and medium-sized enterprises (SMMEs) and aspiring entrepreneurs to join the Economic Growth Directorate’s lunchtime business offering session to find out how the City can help their businesses grow said James Vos, Mayoral Committee Member for Economic Growth.
Vos said “the online session aims to educate and inform entrepreneurs, small businesses and SMMEs on the services
the City provides and how we can help them benefit from using these services” and also, how they can access these services.
Set to take place on Thursday, 28 August, the Lunchtime Livestream with Economic Growth session will be hosted online via Teams and the City’s YouTube page with the intention of putting SMMEs in touch with the relevant officials or platforms for their business needs, he added. Whether it’s training, the
Business Hub or tangible steps towards growing your business, the session will assist to bridge the gaps and provide a way forward Vos said.
Why you should join:
• Gain insight into the Economic Growth Directorate’s service and business offerings.
• Equip yourself for smart, sustainable expansion.
Get your hands on tailored resources and tools designed to help you scale up strategically - focusing on genuine customer needs rather than arbitrary
upgrades.
• Ask your burning questions to the panel of knowledgeable speakers from the Economic Growth Directorate.
Vos said this information-sharing session will provide insights into the support offered by the Business Hub, the investment incentives programme, various enterprise, supplier and skills development programmes, and much more.
This initiative was born from the drive to ensure every
entrepreneur, whether they’re just starting out or already running a small business, has direct access to the tools, opportunities and networks to help them succeed. Too often, these services feel out of reach he said.
Vos concluded that the mission is to make the City’s Economic Growth offering truly accessible and inclusive, so that SMMEs can get the practical support they need to create jobs, drive innovation and grow.
the City of Cape Town Municipality: Air Quality Department. / GNR 893 van die nasionale omgewingsbestuurwet: Lugsuiwerheidswet (Nr 39 van 2004) (NEM AQA) vir die indiening van ‘n atmosferiese uitstralingslisensie (AUL) aan die Stad Kaapstad Munisipaliteit: departement lugkwaliteit.
Project Title/ Projektitel: The proposed construction and operation of a cement grinding facility on the property described
082 482 1117 Yvette.smith@novusmedia.co.za
David Rossouw
Jong ringbalspelers van Atlantis maak gereed om Kaapstad by die Nasionale Skole Ringbalunie-toernooi in Limpopo hierdie Oktober te verteenwoordig.
Die span bestaan uit leerders van verskeie plaaslike skole en vorm deel van die Kaapstad Skole Ringbalspan, ’n trotse tradisie wat nou al tien jaar bestaan.
Al is ringbal een van die 16 prioriteitsportsoorte, ontvang die span geen formele finansiering nie.
het ook by die senior toernooi in Julie in veral die o.23-afdeling goud gewen. Johan glo ringbal is meer as net ’n sport – dis ’n lewenslyn.
Johan van der Berg, die afrigter, wat ringbal al langer as ’n dekade in Atlantis bevorder, sê vervoer is die grootste uitdaging. “Sommige kinders kan nie eens bekostig om by oefening uit te kom nie.
“Ek ry hulle dikwels self rond. ’n Enkele spanrit na die MPC kan tussen R400 en R500 kos,” verduidelik hy.
Elke kind het dus R6 190 nodig om deel te neem, wat verblyf, etes, vervoer en spanuitrusting insluit – ’n bedrag wat vir baie gesinne buite bereik is.
Murphy Roberts
Saldanha is ten spyte van sy 25-27nederlaag op Saterdag 23 Augustus op die Grafkelder steeds die Weskus-kampioen.
Dié voormalige Boland-kampioen en Vredenburg se Burg Boys gaan die streek in die top-12 verteenwoordig. Young Hearts, wat die eerste ronde oorheers het, het egter in die tweede ronde effens die kluts kwytgeraak en met drie spanne gelyk in die derde plek geëindig – een enkele punt agter Vredenburg. Vredenburg het Saterdag sy plek
Ten spyte van hierdie struikelblokke
floreer die program danksy gemeenskapsteun. Onderwysers skenk skoene, ouers help met etes en plaaslike sakelui borg toerusting.
Verlede jaar het 13 Atlantis-leerders medaljes gewen en verskeie is vir die Suid-Afrikaanse Ringbalspan gekies. Laerskole soos Grosvenor, Hermes, Kerria, Saxonsea, Wesfleur en Porteapark, saam met die vier hoërskole Atlantis, Robinvale, Proteus en Saxonsea, het ringbalvestings geword. Atlantis-atlete
teen Goedverwacht met ’n 66-12-oorwinning bespreek. Young Hearts, wat ook die enigste span in die Weskus-streek is wat Saldanha weg en tuis kon klop, het met goeie aanvallende spel nie teleurgestel nie en die Grafkelder in ‘n goeie gees gegroet.
In die Swartland-groep het Abbotsdale se Lillies met Wesbank verseker hulle gaan saam top-12 toe. Abbotsdale het Saterdag teen Voorberg die deur in Mamre en Saron se gesig toegeklap toe
hulle die tuisspan 15-54 verniel het. Abbotsdale, wat Saterdag nog eers Mamre moet vir hul laaste wedstryd moet besoek, sal moet volpunte behaal teen Stadler se groentruie en hoop Wesbank kry nie volpunte om as die Swartland-kampioen gekroon te word nie. Dié twee wedstryde sal ook die laaste in die streek wees. Indien Lillies egter vasval, sal Wesbank as die kampioen gekroon word. Wesbank het ‘n beter
“Ons bou leiers, nie net spelers nie,” sê hy. Vir baie kinders uit agtergeblewe omstandighede bied ringbal struktuur, trots en geleenthede.
Namate Atlantis hom vir die nasionale verhoog voorberei, word die oproep vir ondersteuning al harder. Elke bydrae help om te verseker dat geen kind agtergelaat word nie.
• Kontak Johan van der Berg per e-pos by johan@gracestaffing.co.za vir nog inligting of om steun te bied,
punteverskil en het dus die maklikste taak van die twee spanne. Atlantis het in sy laaste wedstryd teen Pniel vasgeval. Atlantis, wat die wedstryd moes wen om vir die topses te kwalifiseer, kon egter nie die wa deur die drif trek.
Grootuitdaag-uitslae
•Weskus: