
Inwoners moeg geploeg in modder

Murphy Roberts
Swartland Investments is addressing recent speculation regarding the alleged closure of its operations in Atlantis.
CEO Craig Bradfield said despite undergoing a restructuring process, that no job losses are anticipated at this stage. Bradfield explained that as part of a broader strategic initiative, Swartland Investments is undergoing a restructuring process to enhance operational resilience and support long-term growth in a challenging economic environment. WeskusNuus reached out to the multi-faceted building supplies manufac-
turer after being alerted by concerned workers that job losses and closure of plants are planned Bradfield said that the restructuring process is being conducted in a structured and responsible manner, with the focus on sustainability and efficiency. He added that the current measures under consideration include the consolidation of wood production processes and the possible relocation of certain functions to optimise asset utilisation. Workers said that rumors went around that many of them might loose their work as Swartland are currently employing thousand of workers. Brad-
field said they recognise concerns about potential job impacts and wish to clarify that no job losses are anticipated at this stage, he emphasized “Retaining employment remains a key priority for us, and we are actively engaging with trade unions and employee representatives to explore all available options to prevent retrenchments, he säid.” Bradfield said that should cost-saving initiatives not achieve the intended outcomes, further measures, including potential retrenchments, may need to be considered but would be the last resort. Workers said that they don’t know what
to believe anymore and asked not to be named. One worker said that they heard from a reliable source inside that many will lose their work. The worker said that traveling might become a problem should plants be moved. WeskusNuus were also informed that retrenchment packages are already on the table but this was not confirmed or denied by Swartland Bradfield said they remain committed to transparent and timely communication with all stakeholders as this process evolves He said together with the parent company Catapult Group they view the spreading of such misinformation with serious concern and reserve all legal rights to protect the group’s reputation
Murphy Roberts
Twee beskuldigdes in ’n moordsaak is Vrydag 17 Mei in die Malmesburystreekhof tot swaar tronkstraf gevonnis.
Medwin Johnson, wat in 2020 tydens die moord op die 36-jarige Enrico Peterson naby Dellville-hof in Sherwoodpark 27 jaar oud was, is lewenslange tronkstraf opgelê terwyl sy mede-beskuldigde, wat toe net 14 jaar oud was, tot 10 jaar tronkstraf gevonnis is Die minderjarige, wat nou 18 jaar oud is, is destyds as minderjarige op waarskuwing vrygelaat, maar is weer aangekeer nadat hy met nog ’n moord –die keer op die eerste slagoffer se tante, Denise Baadjies (60) – verbind is Hy is sedert die tweede moord in aanhouding. Baadjies is op 2 Januarie 2022 in Sherwoodpark koelbloedig doodgeskiet en het op die toneel aan haar wonde beswyk. Geskokte familie en vriende kon nie glo die vredeliewende ouma is so wreed van hulle weggeruk nie en wonder steeds hoekom haar moordenaars dit gedoen het. Volgens Denise se neef Denvil Petersen, wat skuins oorkant haar in
Beverley Mohalie,Denise se skoonsuster,troos die ontroosbare Deronice Baadjies,Denise se dogter,kort nadat haar ma doodgskiet is Foto’s: Murphy Roberts
Sherwoodpark gewoon het, het twee “skollies” die aand by sy huis aangekom en hy het die een herken as een van sy seun se moordenaars. Hy het destyds vertel sy seun is net langer as ’n jaar voor die moord op sy niggie doodgeskiet en sedertdien het die moordenaars sy familie getreiter. “Ek het die gemorste uit my jaart gejaag terwyl hulle gedreig het hulle gaan my familie vrekskiet,” het hy vertel. “Ek het hulle gejaag en in die next pad het nog drie gewag en hulle het vier skote op my geskiet, maar gemis.” Denise se buurvrou Marchelle van Niekerk het vertel dat hulle heeldag by haar gekuier het toe Denise die aand besluit het om sigarette in die volgende straat te gaan koop. Dit is toe sy op die drama met haar neef afgekom het. Volgens Denvil het sy niggie reg voor hom ingestap met haar hande in die lug en gebid dat die skietery moet ophou toe die skieters op haar ook losbrand en haar noodlottig gewond het. Volgens Denvil was dit vir hom bedoel, want die skieters het geskree “skiet hom ook vrek”, maar die moordenaars het die hasepad gekies. Hulle het glo probeer om terug te kom “om die job te finish”, maar daar was te veel mense op die toneel, het Denvil ná die gebeure vertel. ’n Emosionele Deronice Baadjies, Denise se dogter, het vertel haar ma het gewis nie verdien wat met haar gebeur het nie. “Sy het net omgegee vir mense en was ’n regte mense-mens wat gedurig die jongspan aangemoedig het om iets van hul lewe te maak.”
•Die 18-jarige staan saam met nog ’n man (36) op dié moord tereg Die hofsaak duur voort.
Murphy Roberts
Atlantis het die afgelope twee weke weer deurgeloop onder verskeie skietvoorvalle waarin talle dood en ander gewond is Volgens Kapt.Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, is ’n 30-jarige man verlede Sondagaand (18 Mei) tussen 21:00 en 22:00 in Deerlodgestraat, Sherwoodpark, geskiet. Die slagoffer, wat in Sherwoodpark woon, was vermoedelik op pad na ’n huiswinkel toe ’n onbekende op hom begin skiet het. Volgens Munro is die slagoffer in die kop en bors getref en hy het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Volgens Munro is nog ’n man die vorige aand ernstig gewond toe hy verskeie kere geskiet is. Die slagoffer en nog iemand het ongeveer 22:30 in Hoopsingel, Saxon Sea, gestap toe ’n motor stop en skote geklap het. Die 28-jarige man is verskeie kere gewond, maar het die aanval oorleef. Vol-
gens ’n betroubare bron is die verkeerde man geskiet en het die slagoffer die skieter probeer oortuig hy is iemand anders. Die bron sê ook die slagoffer het homself probeer identifiseer, maar die skieter het net begin losbrand en in die wegkommotor gespring. Die polisie krap ook steeds kop oor die liggaam van ’n man wat op ’n bekende skool se terrein gevind is Volgens Munro is die lyk Woensdagoggend 14 Mei op die skool se perseel aangetref Die oorledene, wat verseie steekwonde in sy nek gehad het, kom van Hobbylaan, Robinvale. Volgens Munro het hy vermoedelik na die skool gehardloop waar hy inmekaargesak en aan sy wonde beswyk het. Munro het ook ’n beroep op die gemeenskap gedoen om na vore te kom met inligting. Hulle kan sers. Jerome Pietersen by 0836622395 kontak. Volgens Munro is niemand in verband met die saak aangekeer nie.
Murphy Roberts
Die skatryk egpaar van Melkbosstrand wat op 15 aanklagte van onder andere verkragting, mensehandel en poging tot moord teregstaan, is borgtog toegestaan
Die getroude paartjie, wat in November verlede jaar deur ’n spesiale eenheid van die polisie aangekeer is, word onder meer deur ’n vorige werknemer beskuldig dat sy verkrag en mishandel is. Die hof het intussen gehoor ’n sekskontrak het glo tussen die betrokke partye bestaan.
Hulle het twee minderjarige kinders
Die paartjie sukkel sedertdien hul inhegtenisneming verlede jaar om borgtog te kry en is Vrydag (23Mei) in die Kaapse hooggeregshof borgtog toegestaan nadat hulle dié hof genader het.
Die egpaar, wat op 21Februarie in die plaaslike hof gehoor het hulle word borgtog geweier, het egter in die Kaapse hooggeregshof geappèlleer Regter AJ Mapoma het die beskuldigdes op R50000 borgtog elk vrygelaat op voorwaarde dat hulle by hul huis in Melkbos moet bly en nie die landdrosdistrik van Kaapstad sonder die toestemming van die landdros wat die saak aanhoor, mag verlaat nie. Hulle moet ook elke Maandag en Vrydag tussen 08:00 en 12:00 by die ondersoekbeampte in die saak aanmeld totdat die verhoor afgehandel is, en hulle mag nie direkte of indirekte kontak met die klaer of getuies vir die staat hê nie. Die egpaar moet hofverrigtinge vir die duur van die verhoor bywoon tensy hulle deur die hof vir enige geldige redes, soos mediese redes, verskoon word.
Die paartjie se paspoorte moet ingehandig word en bly in besit van die staat totdat die saak afgehandel is RegterMapoma het in sy uitspraak gesê belangrike inligting is tydens die borgtogaansoek oor die hoof gesien “My
siening word versterk deur die bepalings van artikel 60 (9) (g) van die wet wat vereis dat die hof, by die oorweging van die kwessie, die belang van geregtigheid dieselfde moet opweeg teen die regte van die beskuldigde se persoonlike vryheid en in besonder die benadeling wat hy of sy waarskynlik sal ly indien aanhouding voortduur. “Na my mening is een so ’n faktor, wat oorweeg moet word, die belange van die egpaar se minderjarige kinders en hul ma in hierdie saak.”
Hy het ook gesê Artikel 28 (1) (b) van die Grondwet waarborg elke kind die reg op gesinsorg of ouerlike sorg, of alternatiewe sorg wanneer hulle uit die gesinsomgewing verwyder word. Sub-artikel (2) van hierdie artikel bepaal dat die kind se beste belange van kardinale belang is in elke aangeleentheid wat die kind raak. Hoewel die kwessie nie as ’n gronde van appèl geopper is nie, word hierdie hof as voog van die minderjariges belas met ’n grondwetlike verpligting om te verseker dat – in ’n aangeleentheid soos die huidige – die hof dít wat in die beste belang van die kinders is, as uiters belangrik beskou Die hof is veral verplig om te oorweeg of die feite gevangenisstraf regverdig wat daartoe lei dat die kinders van ouersorg geskei word as gevolg van sodanige gevangenskap
Volgens Niel Slabber van Liddell Weeber en Van der Merwe-prokureurs, wat die paartjie verteenwoordig, is die uitspraak nie ’n verrassing nie aangesien hulle dit reeds in die plaaslike hof bewys het dat sy kliënte nie ’n vlugrisiko is nie en ook die hof daarop gewys het dat die belange van die kinders eerste gestel moet word.
Die paartjie het gister (Maandag26Mei) weer in die hof verskyn. Teen druktyd was geen verdere uitslae bekend nie
Murphy Roberts
In an effort to improve services to victims of crime, victim friendly rooms were implemented at Atlantis police station to create a space for victims of intimate violence to make their statements in private, in a non-threatening environment.
Police spokesperson, Capt Lisa Munro said that Atlantis is no exception in their striving to help and make victims of gender-based violence, domestic violence, child abuse, and sexual offences comfortable while trying to come to terms with and report their traumatic ordeal, she said. "We won't be able to deliver this service without the help of our volunteers who sacrifice their time, she explains. "These volunteers are not here because they are bored," Munro says, "they are here because they care". The experienced volunteers assist with
various sexual cases as well as gender base violence cases Munro says that victims can at any time return
Murphy Roberts
Inwoners van Uitbreiding 12 is woedend oor die omstandighede van paaie en baie kan nie hul motors gebruik nie.
Met winter op hande is inwoners bekommerd oor wat op hulle wag. Baie van hulle het tydens ’n vergadering met die raadslede Allister Lightburn, Moosa Raise en Anastatia Davids hul probleme bespreek en eis dringende oplossings.
Volgens Davids is sy deur inwoners genader om hulle te help.
“Ek het alles moontlik gedoen en verskeie briewe aan die owerhede gestuur,” het Davids beaam. Inwoners was verlede week vasgekeer en baie kon nie hul motors gebruik nadat reën uitgesak het nie. Baie van die paaie het verspoel en ongeveer vyf motors het in die modder vasgesit terwyl twee ernstige skade opgedoen het.
Volgens Nazli Saleh, ’n inwoner, het haar dogter se motor in die modder vasgeval en sy kon nie beweeg nie. “ons moes haar gaan help,” het sy gekla.
“Ons verstaan hulle is besig met bouwerk, maar wil weet hoekom moet hulle so baie paaie gelyktydig uitskraap,” wou sy weet. Saleh het ook uitgevaar omdat hulle nou baie verder moet loop om die MyCity-bus te haal omdat baie van die busse nie meer daar kan ry nie.
Volgens Raise, die wyksraadslid vir die
ontoeganklik gelaat het, nie deur inwoners gebruik word nie
gebied, word die kwessie oor die paaie gereeld bespreek en die kontrakteur het ’n klagteboek waar inwoners hul ontevredenheid kan aanmeld. Inwoners het ook gal gebraak omdat hul kinders nie betyds vir skool opgelaai kan word nie en die meeste van die tyd laat is omdat dit byna onmoontlik is om daar te ry.
Inwoners is dit ook eens dat niemand verantwoordelikheid wil aanvaar vir die toestande en verliese wat inwoners ly nie.
Volgens Lightburn is hy bewus van die omstandighede en kry ook gereeld klagtes. Hy sê hy en Davids het reeds met die burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersetting kontak gemaak en dié sal die perseel spoedig besoek.
Lightburn meen die munisipaliteit moet dringend kyk na oplossings – veral met die reënseisoen op hande.
Die raadslede sê hulle is veral bekommerd omdat dit slegs een dag se reën was wat die skade aangerig het en kan nie help om te wonder wat gaan gebeur wanneer dit vir dae aaneen gaan reën nie.
Join the City for the Unlocking Futures in Atlantis Careers Expo
The City of Cape Town’s Safety and Security Directorate, in collaboration with key partners, will host a careers expo in Atlantis on Friday 30 May 2025 at the Saxonsea Community Hall from 09:00 to 15:00. This initiative is about more than career information; it’s about unlocking potential, restoring hope and connecting young people to a network of opportunities
The event aims to inspire and equip youth from Atlantis and surrounding communities with practical tools, resources and pathways to employment, training and civic involvement
Volunteerism in action
The expo will highlight the essential role of volunteerism in building safer, stronger communities Local neighbourhood watches and the Atlantic West Coast Fire and Rescue Services will demonstrate how volunteering creates positive change and builds local leadership
The City’s Fire and Rescue Service will also showcase its Reservist Firefighter Programme, which provides structured training for truly committed community members who wish to serve in a volunteer capacity
OPPORTUNITIESONDISPLAY
Young people attending will have access to a wide range of exhibiters and activities, including:
West Coast Training Academy
Chrysalis Academy
South African Police Service and Western Cape Government departments
MurphyRoberts
The Atlantis Search and Rescue Missing Persons Unit’s mission is to reunite families, serve the community and protect the vulnerable
This according to Monthany Hendricks, founder and president of the organisation Hendricks said with limited resources they are based in and cover Atlantis and surrounding areas, while also having teams in Vredenburg and Saldanha along with about 40 members volunteering in the organisation
Established in 2022 they have a good relationship with stakeholders/partners like the police and Social development, she added Hendricks said all involved are volunteers and offering their personal time but they treat each and every case with the same energy
"When a missing person is found depending on the circumstances of the case, we would take/refer them to other stakeholders such as Social development, Thuthuzela and/or Mosaic as they are fully trained and specialise in providing counselling to those in need at times of trauma, she added
Hendricks said they try hard to make people aware and they give talks to kids about human trafficking, kidnapping, self defence, bullying & respect and it proved that spreading awareness creates a sense of better understanding which leads to them being prepared should they find themselves in a dangerous situation
Hendricks said that they also taking this talks to other the other areas where they are busy "We have big plans for the near future and from our plans are a community center for all age groups, where life skills will be taught that will grow our children mentally, emotionally and spiritually, a place where adults can come for guidance and support with parenting skills.
Music classes where they will learn to play instruments or sing, a programme where discipline will be installed and be open for everyone"
She said their main goal as an organisation is to be proactive and not reactive, meaning that "we aspire to change the mind set of those within our communities to prevent situations from happening and we already know what our community lacks of and need to install measures to change the current cycle," she concluded
City Libraries and Expanded Public Works Programme (EPWP)
Public Participation Unit and other internal services
Those attending will receive guidance on CV writing, accessing digital resources, applying for City jobs and gaining an understanding of the City’s recruitment processes This is a one-stop opportunity to connect with official institutions
Spotlight on the Basic Package of Support
Also featured will be the Basic Package of Support (BPS), a transformative guidance and coaching programme tailored for young people between ages 18 and 25 who are not employed or in education or training The BPS does not place youth, but offers one-on-one coaching to help them:
• Overcome personal and systemic barriers
• Improve employability
Connect with local services
• Develop an action plan based on their goals and strengths
Atlantis is one of the pilot sites for this initiative Youth coaches will be present to assist with sign-ups and explain how ongoing support can help young people find their path and stay the course, even when setbacks arise
JOINUSANDSPREADTHEWORD
This expo is part of the City’s broader commitment to safety, skills development and youth upliftment Staff are encouraged to share the opportunity within their networks, especially in communities where access to these types of services is most needed
JanaScheepers
Dié besluit ondermyn SuidAfrika se demokrasie. Só sê Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie en ’n Paarl-inwoner, nadat agt lyfwagte van adj pres Paul Mashatile onlangs in ’n interne tugverhoor vrygespreek is. Hulle het glo vier weermaglede in 2023 aangerand
Die agt lyfwagte, wat Cameron as “boewe” bestempel het, het op 2 Julie 2023 na bewering vier insittendes van ’n blou Volkswagen Polo op die N1-snelweg in Fourways, Johannesburg, aangerand Die Volkswagen is blykbaar deur die lyfwagte tot stilstand gedwing omdat hulle glo nie gou genoeg vir ’n BBP-konvooi, wat Mashatile vervoer het, padgegee het nie
Die lyfwagte, wat polisiebeamptes is, is Shadrack Kojoana, Johannes Mampuru, Pomso Mofokeng, Hermans Ramokhonami, Phineas Boshielo, Churchill Mkhize, Lesibana Rambau en Moses Tshidada. Hulle is op 7 April vanjaar in ’n tugverhoor op alle klagte vrygespreek Rapport skryf op 11 Mei in ’n artikel “Dís hoekom Mashatile se wagte vrygespreek is”, die rede vir hiérdie uitspraak is omdat die voorsittende beampte, ene
RasaadAdams
kol Mashabela, nie die geloofwaardigheid van ’n video van die gebeure, wat deur ’n lid van die publiek afgeneem is, kon verifieer nie
Cameron het aan die Paarl Post gesê dit is vir hom “interessant” dat brig Thulani Shabalala, die ondersoekbeampte, nie die video in die tugverhoor as bewysstuk toegelaat het nie, maar dat die landdros van die landdroshof in Randburg, waar die agt lyfwagte teregstaan op aanklagte van aanranding om ernstig te beseer, kwaadwillige saakbeskadiging, die onwettige rig van ’n vuurwapen asook roekelose en /of nalatige bestuur, wel die video toegelaat het Shabalala was voorheen Bheki
Cele, die voormalige minister van polisie, se lyfwag asook ’n strooijonker by sy troue in 2010, het die Sunday Times destyds (in Julie 2011) berig
PRESEDENTGESKEP
Hy het ná dié troue glo die pos as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se beskermings- en veiligheidsdienste aanvaar. Dit het destyds groot reaksie ontlok, waarna die publiek Cele van kaderontplooiing beskuldig het
Cameron voer aan dat Mashabela die tugverhoor “manipuleer om ’n verskoning te soek sodat die video nie as bewysstuk toege-
Die ontslape oud-Springbok-vleuel Cornal Hendricks het so te sê ’n volmaakte rugbyloopbaan gehad Hy het sy buiging by Boland Kavaliers in 2008 gemaak en elders professioneel rugby gaan speel voordat hy na sy eerste liefde teruggekeer het en waar hy sy laaste dae op die rugbyveld deurgebring het
Hendricks, ’n boorling van die Paarl en wat sy hoërskoolloopbaan aan die Bergrivier Sekondêre Skool in Wellington voltooi het, is op Donderdag (15 Mei) op 37-jarige ouderdom aan ’n hartaanval oorlede
Sy ontydige afsterwe het skokgolwe deur die internasionale rugbygemeenskap gestuur
Hendricks se professionele rugbyloopbaan het in 2008 begin toe hy ’n kontrak met Boland Kavaliers geteken het
Hy het hom in 2012 by die Vrystaat Cheetahs aangesluit
Hier is sy besondere talent raakgesien en hy is in 2014 in die Springbok-span opgeneem
Hy het die Springbokke in 2014 en 2015 in altesaam 12 toetse as vleuel verteenwoordig
Hendricks het ook vir die Blitsbokke en van 2019 tot onlangs vir die Bulle uitgedraf
Benewens sy professionele loopbaan het hy ook graag teruggeploeg in sy gemeenskap deur inisiatiewe soos die Cornal Hendricks-stigting Die stigting het dikwels rugbyklinieke by veral landelike skole aangebied
“Ek onthou nog my skoolrugbydae soos gister Ek het baie pret gehad, maar groot gedroom,” het Hendricks in Mei 2018 aan leerders by ’n rugbykliniek by die Newton Primêre Skool in Wellington gesê
“Julle is die rolmodelle en leiers van die toekoms Gebruik jul kanse in die lewe en julle sal suksesvol wees ” Paarl Post het voorheen berig ’n harttoestand is in 2015 by Hen-
’n Skermgreep van die betrokke video waar adj. pres. Paul Mashatile se lyfwagte die bestuurders van die blou Volkswagen Polo na bewering aanrand Foto: Skermgreep
laat word nie”
“Dit [die video] is in Mei 2024 as bewysstuk in die [landdros]hof [in Randburg] toegelaat en geen rede is deur die landdros verskaf dat die oorspronklikheid daarvan eers vasgestel moet word nie,” het Cameron gesê
Volgens Cameron skep die uitspraak van die tugverhoor ’n slegte presedent as beslissings wat teenstrydig is met die hoër howe, gemaak word
“As die hof dit toelaat, hoekom nie die tugverhoor nie?” het Cameron gevra
“Ons sit met ’n probleem in Suid-Afrika Te veel sake van polisiebeamptes met tugsake teen hulle word steeds in diens gehou
“Hierdie spesifieke saak spreek
Junie 2019 Foto: AFP
dricks gediagnoseer Hy het in 2019 ná drie jaar se rehabilitasie en mediese konsultasies na die rugbyveld teruggekeer
Moes ophou speel
Hendricks het in Oktober verlede jaar sy kontrak met die Bulle beëindig om na Boland Kavaliers terug te keer Die idee was dat hy sy rugbyloopbaan daar sou afsluit
Rapport het verlede Sondag berig die Kavaliers het twee maande gelede besef Hendricks se harttoestand het tot só ’n mate vererger dat hy gesukkel het om ná strawwe oefening te herstel
Volgens Rapport het die Kavaliers se mediese span hom ná sy laaste wedstryd op 22Maart teen die Valke in Kemptonpark aangesê om op te hou rugby speel
“Ons het gesien hy reageer nie goed op oefening nie en het daarna ’n volledige mediese ondersoek met hom gedoen Twee weke ná sy laaste wedstryd het ek by hom
boekdele oor die breër dissiplinêre krisis binne die polisie en is veral belangrik omdat dit oordie adjunk-president gaan ”
Hy sê dit is gevaarlik as die polisie “net kan doen wat hulle wil” – veral as hulle “politieke ondersteuning van ’n hoër amp geniet”
UITSPRAAKVERWELKOM
Die Polisie- en GevangenisseBurgerregte-Unie (Popcru) het Mashabela se uitspraak in ’n verklaring verwelkom
“Hierdie uitspraak bevestig weer ons geloof in die beginsel van ’n behoorlike regsproses, wat gehandhaaf moet word ongeag die openbare mening of mediadruk ”
Popcru het ’n sterk teregwysing uitgereik oor Cameron se verwysing na die polisiebeamptes as “boewe”
“[Popcru] veroordeel ten sterkste die opmerkings wat Cameron gemaak het en wat Popcru valslik daarvan beskuldig dat hy regstappe blokkeer en polisiewreedheid verdedig
“Dit is nie net ongegrond en lasterlik nie, maar verteenwoordig ’n doelbewuste poging om die rol van georganiseerde arbeid in die verdediging van die regte van sy lede te ondermyn ” Die Popcru-president Thulani Ngwenya het in die verklaring gesê Cameron se opmerkings
is ’n misbruik van sy parlementêre toesigrol en ondermyn die regstelsel
“Cameron se gedrag is roekeloos en oneties – veral omdat hierdie beamptes deur ’n behoorlike proses vrygespreek is dat hulle aan wangedrag skuldig is Wie is hy om die behoorlike arbeidsbevindinge van die tugverhoor te ondermyn?”
In die verklaring doen Popcru ’n beroep op die parlement om Cameron as voorsitter te verwyder
Cameron, op sy beurt, het aan Paarl Post gesê hy gaan nie toelaat dat hy [deur Popcru] “geïntimideer word” nie Hy skryf op Facebook: “Ek sal dus nie stilbly nie – nie as dit beteken burgers se regte word geskend sonder gevolge nie; nie as dit beteken dat die instellings wat ons veiligheid moet verseker, hulself bo die reg begin beskou nie; en gewis nie as dit beteken dat ons as parlement lê en wag vir toestemming van enige belangegroep voordat ons ons grondwetlike werk kan doen nie
“Die blou ligte op ons paaie flits dalk helder, maar hulle sal nie die waarheid verdof nie ”
Alida Buckle
gaan sit en gesê dit lyk asof sy toestand besig is om te verswak,” het dr Byron Haupt, die Kavaliers se spandokter, verlede week gesê
“Ons kon dit waag en hom langer laat speel, maar ek het gevoel dis veiliger om die gordyn oor sy loopbaan te laat sak Met sy harttoestand soos dit was, sou ’n spel soos rugby, met soveel onderbrekings, nie voordelig vir hom wees nie Hy het ’n jong gesin gehad, ’n toekoms wat voorlê en ons het besluit om sy loopbaan te beëindig Ons het hom medies ongeskik laat verklaar ” Volgens Rapport het Hendricks voorverlede Woensdag by sy huis in die Volendam-landgoed in Wellington inmekaargesak nadat hy van ’n brandpyn in die bors gekla het Hy is ná 21:00 in die hospitaal aan ’n hartaanval dood – minder as ’n maand nadat hy sy 37ste verjaardag op 18 April gevier het •Hendricks is Sondag (25 Mei) in Wellington ter ruste gelê
Die polisie gaan ekstra streng wees met die maatreëls en optredes by die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, tydens hierdie week se vonnisoplegging van Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn van 27 tot 29 Mei Hulle is skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel nadat die sesjarige Joshlin Smith op Maandag 19 Februarie 2024 in die Middelpos- informele nedersetting langs Diazville aan vreemdelinge verkoop is Volgens kapt Tania Helfrich, woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, begin die hofverrigtinge vandag, 27 Mei, stiptelik om 09:00 Die publiek moet dus betyds wees en daarop let dat net 200 sitplekke vir die publiek beskikbaaris
Die familielede van die drie beskuldigdes kry voorkeur
Voorsiening moet voortydig gemaak word vir eet- en drinkgoed omdat die ruspouses baie kort gaan wees
Helfrich benadruk dat geen glasbottels of kos in die hofsaal toegelaat sal word nie “Selfone moet te alle tye afgeskakel wees,” waarsku sy ook
Op die dag wat regter Nathan Erasmus se vonnisoplegging gaan geskied –Donderdag 29 Mei – sal nog strenger maatreëls egter toegepas word, soos dat geen drink- of snoepgoed in die hofsaal toegelaat gaan word nie
“Ons verwag dat die publiek te alle tye gehoor sal gee aan die maatreëls ” • Kontak Helfrich by 081 562 7109 vir nog inligting
First and foremost, I want the councillors, officials and community to applaud Ms Gail Hoffmeester, who is embarking on a new life journey She leaves us on 30 May She joined Subcouncil 1 on 1 July 2017 when we were still based in Milnerton. Gail was a go-getter and got things done, and was a pioneer of the Subcouncil 1 Administration
The City’s energy teams fix 10 000+ streetlights in just 30 days; they attended to more than 10 000 streetlight-related issues between March and April, due to vandalism, theft and illegal connections across the metro including Atlantis.
Theft and vandalism remain the biggest driver of streetlight and power outages. The City is urging our communities to watch over the power infrastructure in their communities and to report any suspicious activity to the City’s Public Emergency Communication Centre: 021 480 7700 as soon as possible This will greatly help reduce the scale of the damage caused by the theft and vandalism.
The City’s Water and Sanitation Directorate is in the process of updating its Water Conservation and Water Demand Management (WC/WDM) Strategy
The revised strategy outlines the City’s planned interventions for the next 10 years to ensure sustainable water use, improve water distribution system performance and reduce non-revenue water
Key goals outlined in the WC/WDM strategy include, by 2034-’35, reducing and maintaining the non-revenue
water as well as reducing and maintaining water consumption to below 150 litres per person per day of total potable (drinking) water supplied, from 157 litres per person per day (2023-’24)
The City also ensures and maintains ongoing effective management systems and water-use efficiency measures and must maintain WC/WDM as one of the key water-service delivery strategies, and must give priority to its implementation and ensure an ongoing adequate enabling environment
The City must reduce the projected drinking-water demand to an average growth rate of no more than 1% per year Once the strategy is finalised it will replace all previous versions and guide the directorate’s efforts to meet current and future water needs sustainably The period for public comments and input closed on Sunday 25 May
The City’s Urban Mobility Directorate is encouraging all residents and road users to report potholes as part of its
“Fix It Before Winter” campaign, while the City aims to repair as many potholes as possible before the approaching winter months to avoid further damage Residents can report potholes by:
Using the City of Cape Town APP
• Phoning the City’s customer call centre on 0860 103 089
Sending an email to: contact.us@capetown.gov za, or Logging a service request on www capetown.gov.za/ servicerequests
Groen groei in winter: Wat om nou te plant
TerwyldiedaeookinAtlantiskoelerenkorterraak,dink baiemensedistydomhultuingereedskapwegtepak Maar diewinterinKaapstadiseintlikdieidealetydomgroentete plant,watteendielentegereedsalwees
BydieAtlantis-spesialeekonomiesesone(Asez)glo onsvolhoubaarheidbeginbydiehuis–enomjoueiekos tekweek,iseenvandiemeesbekostigbareenkragtigste maniereomgroenerengesonderteleef Hiervolg npaar maklike goedkoopwenkeomhierdiewinterjoueiegroente teplant–hetsyinjouagterplaas,opdiestoepofinherwonnehouers Groentewatjynoukanplant(MeitotAugustus)
•Spinasie–baievoedsaamengroeiaanhoudend Pluknet diebuitensteblareenditgroeiweer
Uie–Groeistadigoordiewinterensalteendielentegereed wees Beginmetsaailingeofuiesaadjies
•Knoffel–Druk’nknoffelhuisieindiegrondmetdiepuntige kantbo Jysalteendielentejoueieknoffelhê Kool–Houvankoueweer Goedkoopsaailingeensaadjiesis maklikbekombaar
•Erte–Klimplantewatgoeddoeninkoueweerenheerlike peulelewer
Beet–Neemminplekopenjykanselfsdieblareeet
•Wortels–Saaidirekinsagtegrond Ditneemtyd,maaris gewisdiewagwerd
BekostigbareTuinwenke
•Gebruikwatjyhet:Oubande,emmers,melkhouersof houtkrattekanasplanthouersdien Maaknetsekerdaar’s gaatjiesondervirdreinering
Maakjoueiekompos:Gebruikgroenteskille eierdoppeen blareomjoueienatuurlikebemestingtemaak
•Bewaarsade:Droogsadeuittamaties,pampoeneofrissies virvolgendeseisoen
•Ruilmetdiebure:Vraindiegemeenskapofiemandekstra saailingeofsadehetomteruil Omsaamtuintemaak,bou sterkbande
•Omjoueiegroentetekweekhelpjouomgeldtespaar verbeterjougesondheidenmaakselfsjougemeenskapsterker KomonsmaakelkestukkiegrondinAtlantis ngroen voedselsone!Elkesaadjiewatjyplant is’nbelegginginjou gesinsetoekoms–enin’ngesonder,selfstandigerAtlantis Laatonssaamgroei,vangrondtotbord
Murphy Roberts
Teenz Alive SA hosted its GBV Awareness Campaign on Saturday 24 May at Coral Place Flats. According to Carol Koopman, its vice-chairperson, the organisation found out that many people still didn’t know what gender-based violence (GBV) stands for.
“We still have people who think GBV is only domestic abuse,” she pointed out Teenz Alive SA hosts such a campaign every second or third month to educate the masses and get people talking about GBV, said Koopman.
“We play a role in this fight against GBV, but we want people to understand their responsibility to help curb this cancer we have in our community.
“Currently, we’re focusing on the flats as there’s always a negative narrative attached to the residents that live there ” Koopman said once mindsets there are
intervened in the Teenz Alive SA team will move into other areas in around Atlantis. “We are willing to go wherever we’re invited to help spread the word against gender-based violence (GBV).”
She said the youth-based organisation is performance-based, but also spreads awareness through other means, means through which it can reach the youth of Atlantis and its surrounding areas.
“We invite young people of Atlantis and its surrounding areas to showcase the talents they have as well as everyone else, both young and old, to use their talents to contribute towards this campaign by putting forward their testimonies to help shape the future of others, particularly those who are willing to listen.
“We don’t always have funds to hand food out, since sponsors of food aren’t always forthcoming.”
That being said, we push forward with the events and she thanked the Coral place flat committee for sponsoring the food on Saturday.
The on-time admissions window for Grade R, 1 or 8 in 2026 closed on 15 April. Since then, schools have been applying their admission policies to select successful candidates, Western Cape MEC for Education David Maynier said Schools will start making offers of acceptance to parents from 30 May, and parents will then be required to confirm their acceptance by 17 June Maynier encouraged parents to ensure they have their login details for the online admis-
sions system ready in advance of the offers being made.
There is usually a flurry of excitement, nerves and anticipation on this date, and not being able to log in as a result of a forgotten password can be extremely frustrating
The Western Cape Education Department (WCED) requests that parents make sure they have provided their correct contact details on the system Every year it encounters difficulties
communicating with parents whose contact details have changed since they made their initial application, but without informing the department. As a result, there’s the possibility of a place for a learner being lost because parents had not had not checked the system or had been uncontactable to rectify the problem.
Parents can contact the WCED Call Centre on 0861 819 919 or visit their education district office to update their
contact details
Don’t wait! Ensure your login and contact details are correct today. A step-by-step guide to updating your login details is available on the admissions website to assist parents
The online admissions system as well as more information about admissions are available on the WCED website: https://www.westerncape.gov.za/education/service/learner-admissions
Murphy Roberts
Mamre het Saterdag (24 Mei) sy eerste ronde in die Bolandgrootuitdaagreeks op ’n wennoot afgesluit Die troepe van Kenny Stadler het hierdie seisoen eers hul buiging in die Swartland-streek gemaak en die oorwinning het die groentruie in die vyfde plek geplaas Mamre het die besoekers uit Moorreesburg met 52-44 geklop nadat hulle rustyd 21-25 agter Moorreesburg was
Karakter, veggees en die wil om te wen het die groentruie van Mamre egter laat seëvier, maar die span se dissipline sal verskerp moet word Met ses geelkaarte in die wedstryd (drie elk) kon die wedstryd dalk ’n lelike nadraai vir die tuisspan gehad het Mamre het reeds vroeg sy merk in die vasteskrums gemaak en die span se eerste punte het van ’n strafdrie gekom nadat die besoekers
naby die doellyn meters agtertoe geskrum is Moorreesburg het daarna met ’n strafskop en verdoelde drie die neus voor gekry en die tafel was gedek vir ’n opwindende wedstryd
Krediet moet egter aan die besoekers gegee word vir die manier hoe hulle die tuisspan in die eerste helfte in toom gehou het. Met die wipplankstryd en die voortou wat gereeld
verander het, het die besoekers kort-kort die telbord aan die rol gehou, die tuisspan se foute uitgebuit en rustyd welverdiend voorgeloop Mamre het die tweede helfte
soos die eerste begin en vroeg weer ’n verdoelde drie behaal om weer voor te loop Moorreesburg het egter sy wurggreep op die tuisspan behou en met minder as tien minute in die wedstryd oor nog voorgeloop Mamre, wat toe al 31 punte teenoor die besoekers se 19 in die tweede helfte opgestapel het, moes egter tot in die laaste minute wag om die wedstryd te beklink
• Young Hearts het Saterdag sy tweede nederlaag agtereenvolgens gely toe die manne van die Grafkelder in Velddrif vasgeval het Die 22-46-nederlaag het die span tot in die tweede plek op die punteleer laat terugsak en met St Helenabaai, wat in Piketberg vasgeval het, is dit net ’n beter punteverskil wat die Agterbaaiers in die eerste plek plaas Atlantis het op sy beurt teen Gardens in ’n wegwedstryd met 6-27 vasgeval en Hamlets het ook hul rieme in Franschhoek styfgeloop (telling 26-36)