VrystaatKroon E-edition 30 April 2025

Page 1


Vroueboer se vernuf ken geen perke

’n Jong vrou wat haar volwaardige plek as skaapboer in die landbloubedryf uitgekerf het, skroom nie om hande vuil te maak en topgehalte skaap en- beesvleis aan kliënte te voorsien nie

In die program Lamb Champs - Die hart en siel van skaapboerdery, wat Sondagaande op kykNET uitgesaai was, kon kykers die 31-jarige Trudine Leonard, wat boer op die plaas Belmont in die Kroonstad-distrik, leer ken

VrystaatKroon het by Leonard gaan inloer om te hoor hoe sy die hele proses ervaar het Sy was die enigste vroueboer wat deel van die program was Uit die 100 skaapboere en 50 bokboere is slegs ses boere vir die program gekies

“Aanvanklik het ek nie gedink ek staan ’ n kans nie totdat die vervaardigers my verlede jaar Julie laat weet het ek is deel van die program Nodeloos om te sê, daar is toe behoorlik gewerskaf ter voorbereiding van die televisieopname wat in Augustus opgeneem is,” sê sy

Die produksiespan het vir twee dae op die plaas kom kuier waar al die aspekte van haar skaapboedery verfilm is

“Dit was ’ n ongelooflike ervaring en soms het alles net onwerklik gevoel

Die produkiespan was puik en Minki van der Westhuizen, aanbieder van die program, is ’ n mens met ’ n mooi en baie sagte hart”

Die 31-jarige Trudine Leonard,wat boer op die plaas Belmont in die Kroonstaddistrik,het haar volwaardige plek as skaapboer in die landbloubedryf uitgekerf Sy verskyn in Lamb Champs - Die hart en siel van skaapboerdery,wat op kykNET uitgesaai is. Foto: Madli Grobbelaar

Leonard is gebore en getoë in Kroonstad en het aan die voormalige Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) gematrikuleer waarna sy onderwys aan die Universiteit van Pretoria (UP) studeer het Sy het onderwys op die proef gestel, maar vinnig besef dat sy nie vir die beroep beskore is nie Daarna het sy in Pretoria as fiksheidsinstrukteur begin werk en later haarself in die sakesektor bevind

In 2019 het sy haar pa, George Leonard, genader om te vra of sy saam

met hom kan boer Haar liefde vir die natuur en diere het die beroepskeuse vanselfsprekend gemaak Die Leonards het ’ n gemengde boedery en pa George fokus op die pekanneutboedery Haar broer, Tal Leonard, is vir die beesboerdery verantwoordelik en ma Ronell word by die skape op die plaas ingespan Hulle bedryf ook ’ n volwaardige slaghuis op die plaas

“Die vleisbestellings het gebeur nadat vriende van my in Pretoria wou weet of ek aan hulle skaapvleis kan lewer Die bestellings het meer geword en dit het ons genoodsaak om ’ n slaghuis op die plaas op te rig Ek glo waardetoevoegings is noodsaaklik vir die voortbestaan van enige boerdery”

Die een ding het op die ander gelei en vandag stuur sy vleispakkies wyd en syd aan kliënte

“My pa is my raadgewer en mentor Hy staan altyd gereed om te help en dan praat ek nie eers van die boere in die omgewing nie Ek is so dankbaar vir ’ n goeie ondersteuningsnetwerk”

Haar sukses lê in haar geloof, om haarself te wees in ’ n “mans-wêreld”

Soos haar ma en sussie Nadia sê, “Truidine is vreesloos”

As diepgelowige is sy deel van die voorsangers by die Selgemeente in Kroonstad en leef vir Dinsdagaande waar sy ’ n selgroep lei Wanneer sy nie boer nie geniet sy stap in die natuur, draf en om saam met vriende te verkeer Om meer oor Leonard en haar boedery en ander bedrywighede uit te vind, volg haar op sosiale media

Bundel gee moed,

MADLI GROBBELAAR

’ n Versameling gedigte wat in ’ n aangrypende visuele bundel, Lamentoso, vervat is, neem die leser op reis deur die lewe van iemand wat met kroniese pyn leef en wil daardeur hoop aan mense bring wat aan ’ n kroniese siekte ly, asook bewusmaking skep by die leser

Suzanne van der Merwe (37), predikant van die NG kerk Kroonstad-Noord, het saam met haar medeskrywer, Matilda Swan (39), ’ n onderwyseres van Heidelberg, die digbundel in die lewe geroep Die tien gedigte in die bundel weerspieël die ervaringe en gedagtes van Swan, die digter, wat met die kroniese siektetoestand rumatoïede artritis leef

“Die hoofdoel is om bewusmaking te kweek sodat insig en begrip vir mense wat met kroniese toestande worstel, sal verdiep en verbreed Natuurlik wil ons ook hoop bring vir diegene wat daagliks met kroniese siektes worstel,” sê Van der Merwe

Die digbundel bied ’ n venster om na binne en na buite te kyk ’ n Uitdagende reis na menswees in al die fasette daarvan: liggaamlik, psigies, emosioneel, geestelik en sosiaal, binne die konteks van iemand wat met kroniese siekte leef

Van der Merwe reken almal het ’ n familielid, vriend of selfs ’ n kollega wat met die een of ander soort kroniese pyn worstel, en hierdie bundel bied juis ’ n geleentheid om die daaglikse stryd beter te verstaan en dit sinvoller te bestuur om steeds ’ n lewe met sin en betekenis te kan leef

Dr Theo Kleynhans (62), navorsingsbestuurder van Kroniese Kronieke, en Van der Merwe doen onafhanklike navorsing oor selfbestuur ten opsigte van kroniese siekte, met die fokus op selfsorg, lewensgehalte

Lamentoso is ’n versameling gedigte wat hoop aan mense met kroniese siektes bring.Hier is een van die skrywers, dr Suzanne van der Merwe,met die bundel Foto: Madli Grobbelaar

en betekenis, waaruit Lamentoso as eerste publikasie uitgegee is Met Swan as navorsingsdeelgenoot is die idee van die digbundel gebore om werklik met verantwoordbaarheid oor die onderwerp te kan praat en skryf Lesers kan hulle verdiep in die reis waar meervoudige sintuiglike interpretasies die boodskap van die digbundel versterk Gedigte, visuele vertolking, ouditiewe aanbieding deur ’ n skakel na YouTube en oordenkinge, sal stof tot nadenke wees en bied ’ n geheelervaring van tien temas binne die reis met kroniese siekte

“Mag Lamentoso vir elke leser ’ n baken van empatie en begrip wees ’ n Herinnering aan die krag wat in die menslike gees lê, te midde van meedoënlose pyn en lyding In die teenwoordigheid van die Bron van Lig moet die donker swig”

Lamentoso is Swan se debuut, wat deur Van der Merwe en Kleynhans, stigtereienaars van KleynVDM-uitgewers, as koffietafel-uitgawe en aanlyn beskikbaar gestel is Stuur e-pos na suzanne@kroniesekroniekeonline com of skakel 063 478 5988

TENDER INVITATION

Moqhaka Local Municipality hereby invites interested prospective bidders to submit offers for the following proposals:

1/2/2/2024-25 Services of an Auctioneer for a Period of Three Years Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

2/2/6/2024-25 Panel for The Provision of Legal Services (Including Labour Law Matters) to Council for the Period Of Three Years

2/2/7/2024-25

2/2/8/2024-25

3/2/5/2024-25

Re-Advertisement: Appointment of a Service Provider for Supply Delivery and Installation of Antivirus Software for a Period Of Three Years

Re-Advertisement: Appointment of a Service Provider For Upgrade and Service Of Head Ofce Server Room Infrastructure.

Re-Advertisement: Appointment of A Service Provider for Tracking Devices And Fleet Management System To Monitor Municipal Vehicles For A Period Of Three Years As And When Needed

3/2/6/2024-25 Appointment of a Service Provider to Supply and Deliver Fuel (Petrol & Diesel) Within Moqhaka for Three (03) Year Per od As & When Required

3/2/7/2024-25 Panel of Service Providers for Supply, Delivery of Water Treatment Chemicals, Disinfectant and Repairs or Service of Dosing System For Three (3) Towns Within the Moqhaka Local Municipality For the Period of Three (3) Years.

3/2/8/2024-25 Re-Advertisement: Panel for Supply and Delivery of Water & Sewer Plumbing Materials and Tools for a Period of Three Years.

3/2/9/2024-25

Re-Advertisement: Upgrading of Sports Facility at Phomolong Sports Facility - Phase 2 & 3.

3/2/10/2024-25 Re-Advertisement: Viljoenskroon / Rammulotsi Upgrading of Raw Water Pumps And Construction Of Recovery Dams.

4/2/2/2024-25 Re-advertisement: Installation Of CCCTV Cameras,Upgrade of Alarms, Response and Maintenance Of Electronic Security System

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Youth Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Women Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Youth Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Youth Ownership = 5

Non-Refundable Fee: R 2 000 80/20 80 - Price 20 - Specic Goals: Locality = 15 Youth Ownership = 5

Bid documents will be available on/from 30 April 2025 and 07 May 2025 (2/2/8/2024-25; 3/2/7/2024-25; 3/2/8/2024-25; 3/2/9/2024-25; 3/2/10/2024-25) from 08:00 am to 15:30pm (Mondays-Thursdays) and 08:00 am to 13:00pm (Fridays), until the closing date. Upon payment of a cash non-refundable fee as per document, at the cashier office, Municipal Building, Hill Street, Kroonstad. The bid documents can then be collected from the Supply Chain Management Offices,KroonstadMunicipality(MagasynBuilding),Cnr11th&12thWay,Kroonstad,9499.

PaymentOfNon-RefundableFee:

Payment of the non-refundable fee of R2 000.00 can be made at the cashiers at the main Municipal Building, Hill Street or directly into the municipal bank account. Proof of EFT payment should then be forwarded to the relevant SCM contact person as mentioned above via email, after which the complete document wil be forwarded to the bidder via email.

MoqhakaLocalMunicipalityBankingDetails:

Bank: ABSABank Kroonstad

Account Number: 40-5327-4876 Branch Code: 334536

Bidder Reference: Company Name and Tender Number

SubmissionofTenders:

By hand: Bid documents and supporting documents must be sealed and externally endorsed with the Bid Name, Bid Number and Bid Description at the SCM Offices, Kroonstad Municipality (Magasyn Building), Cnr 11 & th and placed in a bid box, 12 Way,Kroonstad,9499

th OpeningofTenders

Tenders will be opened in public.

Bidders must take note of the following:

§ Bidders are required to bind their bidding documents in a presentable manner and not include loose papers

§ NB: Bid No: 3/2/8/2024-25 & 3/2/10/2024-25; Bidders who previously bought the tender document for 3/2/22/2023-24 & 3/2/1/2024-25 can receive the new document from the SCM 0fces, as they need to complete and submit again on the new bid Bidders are required to present their previous proof of payment to SCM as evidence.

§ NB: Bid No: 3/2/6/2024-25; 3/2/7/2024-25; 3/2/10/2024-25 If the bidder is required by law to prepare annual nancial statements for auditing their audited annual nancial statements for the past three years or since their establishment if established during the past three years.

§ The Bid document contains all the returnable documents, and each page must be initialled.

§ All MBD's must be signed and witnessed by two witnesses, where requested. Unsigned bids will be disqualified; § mustbeattachedThefollowingcompulsorydocuments :

1 The company's registration documents,

2. Copies of the identity documents the company's directors (not older than six (6) months (180 days)

3. The company's Tax Clearance Cert cate / TCC Pin.

4. Acopy of the bidder's registration and grading certicate with the CIDB (Where applicable).

5 The proof of CSD registration document

N/A Mr M. Mosese Tel: 056 216 9142 E-mail: mphalanem@moqhaka.gov.za

N/A Mr T Cakani Tel: 056 216 9422 E-mail: thamic@moqhaka.gov.za

N/A Mr M Ramodibe Tel: 056 216 9210 E-mail: modiber@moqhaka.gov.za

N/A Ms. S. Tsekel Tel: 056 216 9208 E-mail: selloanet@moqhaka.gov.za

N/A

Ms. T Mopel Tel: 056 216 9245 E-mail: tshepisos@moqhaka.gov.za

N/A Ms. T Mopel Tel: 056 216 9245 E-mail: tshepisos@moqhaka.gov.za

N/A Mr B Xaba Tel: 056 216 9231 E-mail: benjaminx@moqhaka.gov.za

N/A Mr J Msiza Tel: 056 216 9229 E-mail: jackiem@moqhaka.gov.za

3CE & Above Mr O Garegae Tel: 056 216 9139 E-mail: onalenna@moqhaka.gov.za

7CE & Above Mr O Garegae Tel: 056 216 9139 E-mail: onalenna@moqhaka.gov.za

N/A Mr J Radebe Tel: 056 216 9251 E-mail: radebej@moqhaka.gov.za

Ms. J Sefatsa Tel: 056 216 9186 E-mail: janes@moqhaka.gov.za

Ms. P Liphoko Tel: 056 216 9185 E-mail: palesal@moqhaka.gov.za

Ms. T Mbeloane Tel: 056 216 9187 E-mail: thembekam @moqhaka.gov.za

Ms. K Setlhare Tel: 056 216 9184 E-mail: kegomoditswes @moqhaka.gov.za

Ms. K Setlhare Tel: 056 216 9184 E-mail: kegomoditswes @moqhaka.gov.za

Ms. K Setlhare Tel: 056 216 9184 E-mail: kegomoditswes @moqhaka.gov.za

Ms. P Liphoko Tel: 056 216 9185 E-mail: palesal@moqhaka.gov.za

Ms. R Matsoso Tel: 056 216 9187 E-mail: rorisangm@moqhaka.gov.za

Ms. P Liphoko Tel: 056 216 9185 E-mail: palesal@moqhaka.gov.za

Ms. J Sefatsa Tel: 056 216 9186 E-mail: janes@moqhaka.gov.za

Ms. R Matsoso Tel: 056 216 9187 E-mail: rorisangm@moqhaka.gov.za

@09:00-09:30 (Allen Rautenbach Hall)

@ 12:00

Wednesday 07 May 2025 @09:30-10:30 (Allen Rautenbach Hall)

Wednesday 07 May 2025 @10:30-11:30 (Allen Rautenbach Hall)

Wednesday 07 May 2025 @11:30-12:30 (Allen Rautenbach Hall)

Wednesday 07 May 2025 @12:30-13:30 (Allen Rautenbach Hall)

Tuesday,10 June 2025 @ 12:00

Thursday 12 June 2025 @ 12:00

Thursday, 22 May 2025 @ 12:00

Tuesday,10 June 2025 @ 12:00

N/A Tuesday, 03 June 2025 @ 12:00

Information management made more feasible for end user

For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management

It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations covering South Africa, Botswana, Kenya, Mozambique, and the Middle East

Metrofile originally facilitated physical storage and managementservices that encompassed assisting clients with structuring, managing, and accessing their information in any

format, at any time, from any location

Since then, it has deepened its offerings to remain abreast or provide its clients with world class services as the world accelerates towards digitisation and greater connectivity

The education sector is a critical part of society, providing essential services to the nation’s citizens

The data generated in this sector is vast and varied, ranging from student records, curriculum materials, to policy and regulatory data

Efficient data management is a critical component of operational success Metrofile’s streamlined data management solutions can fuel progress in the education sector

The data is as foundational as the knowledge being imparted Student records, curriculum materials, and policy and regulatory data are just a few examples Metrofile’s centralised data storage solution provides a secure location for all this data, ensuring

efficient management and traceability of information In the fast-paced world of education, quick and easy access to data is crucial – whether it is checking a student’s academic record or accessing a curriculum material, the intuitive interface for data facilitates this The compliance support solutions that Metrofile offers, helps organisations navigate this landscape with confidence In addition, Metrofile deploys stringent security protocols, safe-

guarding critical information from potential threats

Metrofile’s solutions for centralised data storage, enhanced data retrieval, streamlined document control, compliance support, and robust data security measures are key to transforming data management processes in the education sector

The core services include records management, cloud solutions, content services, and information advisory services

Landbou maak deur vir almal oop

OVK is ’ n leier in die landboubedryf en bied ’ n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense

Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en met 58 takke in drie provinsies bied dit vir kandidate wat ’ n loopbaan in die handel oorweeg, ’ n uitstekende geleentheid

Geleenthede vir verkoopspersoneel, kassiere, pakhuispersoneel en administrasiewe personeel is onder meer by handelstakke beskikbaar Ses bandesentrums en brandstofverspreidingspunte val ook onder die handelsafdeling

Graanprodusente verteenwoordig ’ n groot deel van OVK se kliënte, en met 21 silo’s is OVK ’ n leier in die verkryging, berging en bemarking van graan soos mielies, sonneblom, koring en verskeie bone

Loopbane vir graanverkrygers, graanbemarkers, graangradeerders (van leerling tot senior), silobestuurders, asook administratiewe poste kan in hierdie afdeling gevolg word

OVK Vesel is een van die grootste hanteerders van sybokhaar in die wêreld en een van die grootste wolmakelaars in Suid-Afrika

Die werwing van wol en sybokhaar word landwyd gedoen, en beroepe soos veselbemarkers, tegniese velddiensbeamptes en produksiebestuurders kan gevolg word

Die bergingsgeriewe bied weer geleenthede vir sorteerders, hyserdrywers, algemene werkers, asook

administratiewe personeel

Vee- en algemene veilings word landwyd aangebied, en indien jy van die buitelewe en diere hou, is dit ’ n ideale loopbaanrigting

Lewendehawebemarkers, veilingklerke en afslaers sorg dat veilings vlot verloop

Agter die skerms is daar ’ n groep administratiewe personeel wat verantwoordelik is vir betalings en koördinering van die veilings

OVK bedryf meganisasieagenskappe vir Massey Ferguson en Fendt, en is ook ’ n verspreider van JCB-landboutoerusting

Loopbane in administrasie, werktuigkunde, vakleerlingskappe, onderdelebemarking, heelgoederebemarking (trekkers en implemente), en takbestuur kan gevolg word

Hierdie rigting vereis belangstelling in die werking van meganika en elektronika

OVK bedryf Toyota-agentskappe in Ficksburg, Ladybrand en De Aar, asook ’ n Suzuki-agentskap in Ladybrand waar nuwe en gebruikte motors verkoop word, met volledige werkswinkels

Loopbane in administrasie, onderdelebemarking, finansiering en versekering, diensadvies, motorbemarking, werktuigkunde, vakleerlingskappe en bestuursposisies kan gevolg word

Hierdie rigting vereis belangstelling in die bemarking en verkope van motors en motoronderdele, asook die herstel en diens van voertuie

Doeltreffende administrasie en ondersteuningsdienste verseker die

sukses van ’ n maatskappy

Loopbane kan gevolg word in finansies, regsdienste, versekering, aankope, inligtingstegnologie (IT), menslike hulpbronne, bemarking, en verskeie ander ondersteuningsdienste

OVK bied jaarliks verskeie programme vir skoolverlaters aan en onlangs gekwalifiseerde mense aan, Dit sluit die volgende in:

’n Leerlingprogram

Die twaalfmaande-program word in handel en graan aangebied

Dit is ’ n ideale geleentheid vir skoolverlaters om spesifieke opleiding te ontvang en toetrede tot ’ n loopbaan in die landboubedryf te verkry

Die program begin jaarliks op 1 April

Takbestuurderprogramme

Hier kan gekwalifiseerde kandidate

OVK bied werksgeleenthede oor drie provinsies heen.

werksplekondervinding opdoen binne ’ n gespesialiseerde veld Die program duur 24 maande en word jaarliks gedurende Julie geadverteer Dit sluit geleenthede in vir mense wat grade of diplomas behaal het OVK bied markverwante vergoedingspakkette met mededingende voordele, asook uitstekende bevorderingsgeleenthede

Indien jy belangstel in ’ n loopbaan in die landbou, kontak Jeanie Schoeman of Rueben Molapo by 051 923 4500 of besoek die webwerf ovk co za en volg die skakel na Loopbane

OVK bied heelwat opleidingsmoontlikhede Foto’s: Verskaf

Tersiêre fokus

Afstandstudie rig jonges se ywer

Vir Carine Steenkamp (20) van Bothaville in die Vrystaat begin die lewe, soos die gewilde gesegde lui, presies daar waar die teerpad eindig en die Steenkamp-familieboerdery begin Dié gemengde saai- en beesboerdery is die spil waarom Steenkamp se bestaan wentel, en sy meen dat dit ’ n groot voorreg is om dié roepingstaak saam met haar ouers te kan aanpak

Ten einde haarself toe te rus om as jongboer ’ n aktiewe rol in die uitbouing en voortbestaan van die boerdery te help verseker, het Steenkamp vanjaar agter die boeke ingeskuif as ’ n tweedejaarstudent in die BCom- (Finansiële Beplanning) program by Akademia

Sy pak hierdie studie via die nauurse afstandsmodel aan

Volgens Steenkamp kan sy die vaardighede en kennis wat sy in dié program leer prakties in haar daaglikse boerderybestuurspraktyke toepas terwyl die na-uurse afstandsmodel haar die beweegruimte bied om haar ten volle in die boerdery uit te leef

“Ek kan, sonder om enige bykomende druk op myself te plaas, steeds bedags veilings en landbouskoue bywoon óf tot ná 19:00 saans op die plaas doenig wees, ” verduidelik

Steenkamp

Akademia se Christelike inslag het die knoop vir Steenkamp as studietuiste deurgehak

“As ’ n boer is jy baie afhanklik van die Skepper, en sy genade en voorsiening rig elke dagtaak,” sê Steenkamp en voeg by dat dit vir haar belangrik was om haar studie op dieselfde geloofsfondasie voort te bou

“Dit is natuurlik ook baie lekker om myself in Afrikaans verder te bekwaam en só my taal- en kultuurerfenis te omarm, ” meen sy As jongboer is Steenkamp veral

betrokke by die beesvertakking van die boerdery In hierdie opsig wissel haar verantwoordelikhede van die versorging van die kalwers van die melkery, tot die administrasie van die geregistreerde vleisbeesstoet én die bywoon van en deelname aan verskeie landbouskoue

“Ek het reeds op skool tot die besef

gekom dat ek ’ n tipiese naguil is, en daarom is dit nie moeilik om saans agter die lessenaar in te skuif om aandag aan my studieverpligtinge te gee nie,” sê Steenkamp Sy verduidelik dat sy as deel van haar studieroetine elke aand tyd maak om ’ n hoofstuk in ’ n module te bestudeer, terwyl sy ook naweke gebruik

om assesseringstake en voorbereiding te doen

Steenkamp meen haar gunstelingmodule is finansiële en beleggingsbeplanning en dat dit vir haar lekker is om dit wat sy leer ook prakties in die boerdery te kan toepas

Laasgenoemde vergemaklik die leerproses omdat Steenkamp meen dat sy terselfdertyd nuwe akademiese kennis én waardevolle praktykervaring opdoen

Dit is dan ook die rede waarom sy die instelling onomwonde sal aanbeveel aan ander wat hulself reeds in die werkswêreld bevind

Steenkamp sluit af deur te sê dat sy, waarskynlik vanweë haar liefde vir boerdery, altyd gemotiveer word deur die gesegde wat lui dat jy moet blom waar jy geplant is “Niemand sê dat die lewe altyd net maklik gaan wees nie, maar jy het elke dag opnuut die keuse om te besluit of jy eerder op die onweerswolke gaan fokus óf op die reënboog van belofte,” sê Steenkamp Sy motiveer haar medestudente én diegene wat ’ n studiedroom koester om ook hierdie gesindheid in te neem, werk te maak van hul doelwitte en só die toekoms met hoop tegemoet te stap

Indien jy soos Steenkamp wil werk of ander belangstellings nastreef terwyl jy studeer, woon Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein op 16 en 17 Mei by, of doen vandag nog aansoek vir na-uurse afstandstudie in 2026 Besoek www akademia ac za vir meer inligting

Carine Steenkamp geniet haar studie by Akademia Foto: Verskaf

4040

TE15975/2012

LOST OR DESTROYED

DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer TE15975 /2012 in favour of

SENAMECO LETSHEGO

LETTITIA MOTLOGELOA in my capacity as the Executrix in the Estate of the late MOEKETSI MOSES MOENG Estate number 5097/2018

Acting under Letters of Executorship issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division, Bloemfontein on 5 September 2018 in terms of Section 13 and 14 of the Administration of Estates Act No 66 of 1965 and MARIA OUMA MALUSI

(formerly known as MOENG)

Identity Number

750817 0483 08 0

Married in community of property to Thabo McDonald Malusi, Identity Number

830414 5923 08 0, in my personal capacity as surviving spouse of the deceased to whom I was married in community of property in respect of ERF 3031 MAOKENG DISTRICT KROONSTAD, PROVINCE FREE STATE MEASURING 261 (TWO HUNDRED AND SIXTY ONE) SQUARE METRES HELD BY DEED OF TRANSFER TE15975/2012 which has been lost or destroyed. All interested persons having of required in of Bloemfontein weeks publication Dated April Basson At 21 Kroonstad 9501 Tel: Email: R

TE4504/2006

LOST OR DESTROYED

DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer TE4504 /2006 in favour of MPHO PIUS MOHLOLO in my capacity as the Executor in the Estate of the late PAKISO MONICA MOHLOLO Estate number 8278/2019

Acting under Letters of Executorship issued by the Maste South Division, March Section Administr Act in E D PR MEAS HUND FIVE)

H TRANSFER which destroyed.

A having of required in of Bloemfo weeks public Dated April Basson Attorn 21 Kroonst 9501 Tel: Email: Ref.:

BOEDELKENNISGEWINGS

K.E. ROBERTS

In the estate of the late KAREN ELIZABETH ROBERTS Identity number : 5504029 0102 08 2 Born : 1955-04-29 Died : 2024-08-22 of : 5 LE ROUX STREET, CLARENS, FREE STATE and surviving spouse (married out of community of property): GERALD LEONARD ROBERTS Identity number : 530327 5069 08 9 Born : 1953-03-27 Estate number : 6936/2024 Master's Office : BLOEMFONTEIN, Debtors and Creditors in the above estate are hereby required to lodge their claims with and pay their debts to the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof. For a period of thirty days (30)

K. VON MALTITZ

BOEDEL WYLE, KARIN

VON MALTITZ; ID 5101100155184 ENGO

BEJAARDE SORG

SENEKAL WIE OORLEDE

IS OP: 2 FEBRUARIE 2025

BOEDELNOMMER: 001716 /2025, Krediteure en debiteure in bogenoemde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by ondergenoemde binne ? tydperk van 30 (dertig) dae vanaf publikasie hiervan.

S W GOUWS A.TAYLOR NEWTONS

M.L. ODENDAAL

In die boedel van wyle

MICHIEL LOUIS ODENDAAL identiteitsnommer 580107 5108 08 0 in lewe woonagtig te 17 Voortrekker straat, Petrus Steyn, 9640 wat oorlede is op 12 September 2024. Boedelnommer 007388/2024

Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie h i e r v a n , b y d i e ondergemelde adres. WRS Fiduciary and Tax

14 Paul Laesecke Laan

Panorama Bethlehem, 9701 Tel: 082 7866107

P.L. UYS

In die boedel van wyle PETRUS LAFRAS UYS identiteitsnommer 420402 5032 08 1 in lewe woonagtig op die Plaas Highfield, Paul Roux, 9800 wat oorlede is op 1 3 O k t o b e r 2 0 2 4

Boedelnommer 008041/2024

Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie h i e r v a n , b y d i e ondergemelde adres WRS Fiduciary and Tax 14 Paul Laesecke Laan

Panorama Bethlehem, 9701 Tel: 082 7866107

S. VAN SCHALKWYK

In die boedel van wyle

SOPHIA VAN SCHALKWYK

identiteitsnommer 401201 0029 08 1 in lewe woonagtig te Residentia Aftree-Oord, Bethlehem, 9701 wat oorlede is op 15 Januarie 2025.

Boedelnommer 000865/2025 Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie h i e r v a n , b y d i e ondergemelde adres WRS Fiduciary and Tax 14 Paul Laesecke Laan Panorama Bethlehem, 9701 Tel: 082 7866107

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

L.Z. MATJI

IN THE ESTATE OF THE LATE LAURA ZUKISWA MATJI ESTATE NUMBER

6654/2023 Notice is hereby given of the death on 1 JANUARY 2023 of LAURA ZUKISWA MATJI (Passport Number RC 495794), a widow who resided in MASERU, LESOTHO. All persons having claims against this estate are hereby called upon to lodge their claims with the undermentioned within 30 days from 30 April 2025

Dr C Cilliers c/o Webbers Attorneys

P.O. Box 501 Bloemfontein 9300

N.P. BODIBE KENNISGEWING

IN DIE BOEDEL VAN WYLE NTSWAKI PAULINA

BODIBE IDENTITEITSNOMMER: 6112250821086 WOONAGTIG TE: 445

GELUKWAARTS, KROONSTAD EN WIE

OORLEDE IS OP 19 MAART 2025 BOEDEL NOMMER: 2356/2025

KREDITEURE en DEBITEURE in bogemelde boedel word hiermee aangesê om binne 'n tydperk van DERTIG (30)

DAE vanaf datum van publikasie hiervan hul eise teen die boedel in te stel en hulle skulde aan die boedel te betaal REZA DAY

Eksekuteur p/a REZA DAY INGELYF HAMILTON GEBOU Markstraat 27, Posbus

P.H VAN DER WATT

In die boedel van wyle PETRONELLA HENDRIKA VAN Identite 003 woo Aftre Tho Bethlehem,9701 oorlede 202 001

Kennis geg krediteur die betaa boedel (dertig) van die SRF Eksekut Redelinghu 14 Paul Pano Bethlehem, Tel: BOEDELS:

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.