VrystaatKroon E-edition 24 September 2025

Page 1


Vrou sterk aan ná ongeluk in Amerika

MADLI GROBBELAAR

Wat ’ n opwindende naweek in Nashville, Amerika, moes wees, het vir ’ n oud-Kroonstadter in ’ n nagmerrie ontaard toe sy ernstig beseer is in ’ n tref-en-trap-ongeluk

Michelle Potgieter (33), wat die afgelope drie jaar in die Amerikaanse staat Arkansas werk, is op 13 September by ’ n voetoorgang deur ’ n motor raakgery

Sy en haar

vriendin Thea Schultz,

Beloon vir diens

’n Makelaar van Kroonstad het die gesogte FIA- toekenning vanjaar ontvang.André Joubert van André Joubert versekerings-adviseurs in Kroonstad,was aangenaam verras toe hy einde Augustus met die toekenning vereer is Die Vereniging vir Finansiële Tussengangers (FIA) in Suid-Afrika het aan Joubert die toekenning gegee vir sy lojale toewyding aan die FIA en vir sy langtermyn lidmaatskap by die vereniging.Volgens die FIA het Joubert se toewyding en ondersteuning gehelp om ’n sterk en betrokke organisasie te bou.

wat saam met haar in Arkansas werk, was vir ’ n wegbreek-tydjie in Nashville, waar hulle ’ n konsert sou bywoon en besienswaardighede besoek, toe die ongeluk plaasvind

“Michelle het baie seer gekry Sy het bloeding op die brein gehad en ernstige breuke aan haar gesig opgedoen

Haar longe het ook platgeval,” sê haar ma, Sanet Potgieter van Kroonstad

“Die dokters het van haar tande agter in haar keel gekry”

Die owerhede in Nashville het die

vroulike bestuurder van die motor, wat onder die invloed van drank was en van die toneel af weggejaag het, vasgetrek

Volgens Thea was die owerhede binne minute op die toneel en is Michelle per helikopter na ’ n private hospitaal gebring Hoewel sy op 16 September ontslaan is, het sy ’ n terugslag beleef en moet sy verdere mediese hulp ontvang

Michelle was alleen toe die motor

haar tref, en Thea sê sy is nie presies seker hoe die ongeluk gebeur het nie

“Ons is opreg dankbaar vir Thea, wat ons op die hoogte hou met gereelde inligting; asook vir Michelle se werkgewer, wat seker maak dat sy goeie mediese hulp ontvang en wat vir ons die nuutste besonderhede stuur,” sê Sanet

“As ’ n ouer voel jy magteloos as jy weet jou kind het jou nodig, so ons kan net dankie sê vir haar goeie ondersteuningsnetwerk in Amerika”

Mayor refuses order to bow out

The executive mayor of the Moqhaka Local Municipality has been asked by the ANC to submit his immediate resignation

On Monday, 8 September, Motloheloa Ellis Mokatsane was instructed by Polediso Motsoeneng, ANC Provincial Secretary, to resign with immediate effect, which Mokatsane did not do His immediate suspension is apparently due to various irregularities Therefore, the Provincial Working Committee (PWC), as empowered by rule 25 60 of the ANC Constitution, has decided to summarily suspend Mokatsane’s ANC membership pending the outcome of a disciplinary hearing

According to Chris Dalton, DA councillor of Moqhaka, the DA has highlighted the critical governance challenges in the Moqhaka Municipality, signalling potential leadership transformation that

could reshape local administrative effectiveness The party has raised serious concerns about Executive Mayor Mokatsane’s leadership, pointing to systemic failures that demand immediate intervention Dalton says the municipality is wrestling with substantial operational obstacles, including astronomical Eskom debt exceeding R1 7 billion, persistent unfunded budget constraints, widespread financial misconduct and critical job va-

cancies undermining municipal functionality

The DA, alongside opposition parties, has formally challenged Mokatsane through multiple motions of no confidence, citing unprofessional and disrespectful conduct, ineffective municipal problem resolution and controversial statements that demonstrate leadership incompetence “Particularly alarming was Mokatsane’s use of derogatory language, which sparked widespread public criticism and exposed deeper systemic leadership failures,” says Dalton This potential leadership change represents part of a larger Free State municipal leadership restructuring, with six mayors potentially facing removal due to governance inadequacies The DA says it views this as a critical opportunity to introduce competent, accountable leadership committed to transparent municipal management

ANGER AND REFUSE BUILD UP

The Metsimaholo Municipality is facing a service delivery crisis, as all 12 refuse trucks, including a recently purchased vehicle, have been rendered completely inoperable

The breakdown has left residents frustrated and without waste removal services, creating growing tension in the community

Cllr Ruanda Meyer of the DA has demanded immediate clarification from municipal officials about the fleet’s mechanical failures

“We are seeking clear and comprehensive answers at the next council sitting,” said Meyer

“The fact that a brandnew truck is also out of commission, is alarming ” At recent municipal meetings, officials were unable to provide a coherent explanation for the widespread truck failures The situation

has forced the municipality to rely on a single rented compactor truck; a temporary solution that comes with significant financial implications

“This is more than just a logistical problem,” stated Meyer

“It represents a fundamental breakdown in municipal service delivery that directly impacts our residents’ daily lives ” Residents are experiencing mounting frustration, with rubbish accumulating and no clear timeline for resolution

The municipality has been urged to provide transparent communication about the truck failures and a concrete plan for restoring services As the situation continues to develop residents are advised to stay informed and actively participate in holding their local government accountable for service delivery

Michelle Potgieter (links) en haar vriendin Thea Schultz,wat saam met haar in Amerika werk,het na Nashville weggebreek toe die tref-en-trap-ongeluk plaasgevind het Foto:Verskaf
Motloheloa Ellis Mokatsane

Forensic science seals rapist’s fate

In a landmark case highlighting forensic science’s power, a 34-year-old rapist has been successfully convicted and sentenced to ten years in prison due to crucial DNA evidence linking him to a brutal sexual assault

Kenneth Motaung was found guilty of raping a 23-year-old woman in July 2022, near Senekal, following a meticulous investigation by local law enforcement

The traumatic incident occurred when the victim was ambushed by an armed assail-

ant who threatened her with a knife and sexually assaulted her in nearby bushes

The Serial and Electronic Crime Investigation (Seci) unit played a pivotal role in solving this case

The investigation team’s success included crime scene reconstruction and witness tracing, which ultimately led to Motaung’s identification as the perpetrator

A critical breakthrough came through advanced forensic techniques

DNA evidence collected

from the crime scene was scientifically matched to Motaung, who was already incarcerated in Kroonstad Prison for unrelated murder and rape charges

A second DNA sample definitively confirmed his identity as the Senekal rape suspect

The Senekal Regional Court’s conviction sends a strong message about holding sexual offenders accountable, while also demonstrating how modern forensic technology can bring justice to victims of violent crimes

Virus geen ligte saak

Die bedreiging wat die bek-enklouseer-krisis vir onder meer die ekonomiese volhoubaarheid van die rooivleisbedryf en voedselsekerheid in die land inhou, is wesenlik.

Sedert die uitbreking van die virussiekte by ’ n groot voerkraal in Heidelberg, Gauteng, het dit na Limpopo, Noord-Wes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal versprei

Volgens kenners het die siekte ’ n enorme invloed op die rooivleiswaardeketting wat alle primêre produsente, ongeag kommersieel of kommunaal, tot by die eindverbruiker raak

Benewens die invloed op produktiwiteit word boere se inkomste-verliese vererger deur bewegingsbeperkings, ’ n handelsverbod en die kwarantynmaatreëls wat deur die regering ingestel is om die verspreiding van die siekte te bekamp

Die siekte plaas ook groot geldelike druk op boere in die sin dat hulle geld moet uitgee om die siekte te beheer, deur byvoorbeeld inenting en ontsmetting Vir ontluikende boere kan bek-enklouseer ekonomies verlammend wees

Die owerhede, onder meer die polisie, en is ingeroep om die departement van landbou en landelike ontwikkeling by te staan om deur middel van monitering en wetstoepassing die verspreiding van die siekte te help bekamp

Bek-en-klouseer is ’ n aanmeldbare siekte, wat beteken dat ’ n produsent strafregtelik vervolg kan word indien die siekte op sy plaas uitbreek en dit nie aanmeld word nie

Suid-Afrikaanse

sal wissel.Min of geen reën kan voorkom.Dié indrukwekkende wolkformasie

terwyl ’n bui reën op Maandag 8 September in die omgewing uitgesak

Vrystaatse draai

Gees van Erfenisdag lê in vurige belangstelling

JACO CROMHOUT

Wanneer jy die woord “Erfenisdag” hoor, dink jy aan gloeiende kole, die sis van skaaptjops en die klank van ’n yskoue bier wat oopgemaak word

En dit is ook reg so; ons Suid-Afrikaners weet hoe om te braai, of jy nou in Kaapstad, Kuruman of Klerksdorp sit

Maar Erfenisdag gaan verder as die rooster

Sielskos

Dit is ’ n dag om te vier rakende wie ons is: ons stories, ons verskille, ons eenheid in dié komplekse, wonderlike land

Elkeen van ons dra ’ n erfenis

Miskien is dit jou ouma se melktert-resep; dalk jou pa se grappies in Afrikaans; of selfs jou kinderdae-liedjies

Dit is jóú storie

Maar kyk na die ou langs jou by die vuur sy storie kan heeltemal anders wees Ander kos, ander taal, ander oortuigings

Herder ons beskermer

Lees Johannes 10:4: “Wanneer hy al Sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.”

Ek het nog altyd aangeneem dat dié herder die skape na ’ n veilige kraal toe lei Dat hy die skape in die veld gaan haal en terugneem waar dit veilig is; maar dit is nie regtig wat hier staan nie, is dit?

Inteendeel, die Herder kom na die skape in die kraal toe, en Hy roep hulle weg van die veilige hawe af wat afgemerk en met hoë heinings en stewige hekke

toemaak is

Hy lei die skape nie na veiligheid nie, maar juis na die wye en oop wildernis, weg van die kraal af, want essensieël is dit

eintlik waar die skape maar altyd in die dag is

Die Herder is nie in die skaapkraal nie Hy is anderkant die grensdrade; anderkant die plek van veiligheid en gemak Hy kom om sy skape van hul veilige plekke weg te neem na weivelde waar daar oorvloedige lewe is ’ n Lewe van oorvloed is nie noodwendig ’ n veilige lewe nie Buite, anderkant die heining van die skaapkraal, daar lê die groen weivelde en waters wat rus gee van Psalm 23 Maar, daarbuite is ook swerwende jagters, wolwe en bendes Daar is ook ’ n vallei van doodskaduwees Dit is nie veilig daarbuite omdat daar waters van vrede en groen weivelde is nie Dit is veilig daarbuite omdat die Here daar is en omdat hy saam met ons is ■ Müller is leraar aan die NG Moedergemeente Kroonstad

En dit is nie net aanvaarbaar nie, dit is presies wat Suid-Afrika se hart laat klop

’ n Vuur brand nie sterk met net een soort hout nie Hardekool, rooikrans en kameeldoring saam bou die perfekte kolebed vir daardie lamsribbetjie wat stadig gaar word

Dieselfde geld die mense van ons land Jou trots op jou eie erfenis raak nie minder as jy ander s ’ n respekteer nie; dit raak ryker

Ons verskille maak nie die vlam swakker nie, dit maak dit warmer

Diary

28 SEPTEMBER

n Feestelike pyporrelkonsert word by die NG kerk Bethlehem-Panorama om 12:00 aangebied Orreliste Ansie Naudé Connie van Niekerk, Louri Coetzee en Theunis Marais sal die vertoning lewer Rig navrae aan Susan Maré by 076 997 7646

1 OKTOBER

The Bethlehem Marathon Club presents a Neon run and business relay at the Jordania Primary School Four members per team primary school teams can enter for R200 and high school and business teams can enter for R250 per team For more information dial 071 679 5212 or 083 244 6632

Hierdie Erfenisdag, terwyl die kole gloei, laat ons méér doen as net braai Laat ons na mekaar se stories luister, lag oor wat ons deel en leer uit wat ons nie verstaan nie

Laat ons saam droom van ’ n Suid-Afrika waarin elke kultuur brandhout is vir ’ n sterker, warmer nasie

Erfenisdag is nie net ’ n dag op die kalender nie Dit is ’ n geleentheid om ons wortels te eer, ons verskeidenheid te vier en ons toekoms saam te bou vlam vir vlam

6 TOT 10 OKTOBER

3 OKTOBER

Die Bethlehem Meganisasie se gholfdag vind om 10:00 by die Bethlehem-gholfbaan plaas Formaat vir die dag is Better Ball Scramble Drive Borgopsies beskikbaar vir spanne en sakeondernemings Vir meer inligting of om jou in te skryf, kontak Gerrie Coetzee by 066 290 3366 of Wimpie Nel by 079 497 6015

Die nasionale meestersjukskeitoernooi sal by Jukskeipark in Kroonstad plaasvind Mense wat produkte wil uitstal of kosstalletjies het word uitgenooi om plek te bespreek vir die geleentheid Vir meer inligting skakel 060 683 1559 of stuur ’n e-pos aan admin@jukskeiparkkrd co za

16 OKTOBER:

Die Kroonstad-rolbalklub se jaarlikse rolbalsakeliga word aangebied Sakeondernemings kan spanne van vier teen R1200 per span inskryf Inskrywings sluit op 10 Oktober Skakel 084 586 4581 of stuur n e-pos na kbckroonstad@hotmail com

SATERDAE:

Kroonstad-Rotary-mark word op die laaste Saterdag van die maand gehou op die hoek van Border-en Van der Lingenstraat, van 08:00 tot 13:00 Vir meer inligting skakel 076 055 7025

MAANDELIKS:

Die Affi-Aarde-familiemark in Bethlehem, bied maandeliks markte aan Vir meer inligting of om n stalletjie te bespreek skakel 082 990 0947

Optrede vereis

vir beveiliging

Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die ernstige geweldsmisdade wat boere en landelike huishoudings bedreig

Die organisasie doen ’ n dringende beroep op Firoz Cachalia, waarnemende minister van polisie, om by die bekendmaking van misdaadsyfers, plaasaanvalle en -moorde, soos omskryf in die nasionale landelikebeveiligings-strategie, apart uit te wys Terselfdertyd moet alle ernstige geweldsmisdade soos moorde en pogings tot moord ook volledig weerspieël word, aangesien dit blyk dat die ware omvang van hierdie misdade nie duidelik uit die statistieke na vore kom nie Dié reaksie volg op Cachalia se onlangse opmerking dat “boere nie sistemies deur misdaad geteiken word nie” Die VL sê hy veroordeel al dekades lank alle vorme van ernstige geweldsmisdaad in landelike gebiede, hetsy plaasmoorde, moorde in die algemeen, poging tot moord, gewapende roof of ernstige aanrandings, omdat dié misdade ’ n ingrypende invloed op boere, hul gesinne en werkers, sowel as op die volhoubaarheid van hul boerderypraktyke het Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van die VL, wys uit dat volgens Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) se Landbou-misdaadopname van 2022:

■ 16,06% van huishoudings in die Vrystaat op plase woon;

■ slegs 10,43% van die 135 748 huishoudings primêr ’ n inkomste uit boerdery verdien; en ■ dat dit slegs 1,68% van die algehele 845 250 huishoudings in die provinsie verteenwoordig “In die 2024-’25-boekjaar is 895 moorde in die Vrystaat aangemeld As plaasmoorde volgens die amptelike definisie apart uitgewys word,

toon dit dat nie al die moorde op landbougrond korrek weerspieël word nie Dit laat blyk dat landelike huishoudings waarskynlik meer intensief deur misdadigers geteiken word,” sê Buys Nog ’ n bekommernis is dat misdadigers dikwels by gewelds- en eiendomsverwante misdade betrokke is Buys sê Stats SA wys byvoorbeeld daarop dat slegs sowat 10% van veediefstalgevalle aangemeld word

“Dit beteken bykans 90% van hierdie misdade verskyn nooit in die minister se misdaadstatistieke nie”

Die VL sê boerderygemeenskappe ervaar talle uitdagings met die polisiedienste soos:

■ gebrek aan diensbare voertuie wat die besoek van misdaadtonele vertraag;

■ misdadigers wat gereeld by georganiseerde groepe en sindikate betrek word, soms met elemente van polisie-korrupsie; en

■ voortdurende geteikendheid wat die oorlewing en finansiële volhoubaarheid van boere bedreig

Die minister word versoek om die nasionale landelikebeveiligingstrategie ten volle in te stel en te verseker dat elke landelike of stedelike polisiekantoor oor minstens een tot twee toegewyde landelike veiligheidskoördineerders beskik met ’ n duidelike mandaat; ’ n toegewyde voertuig en toepaslike toerusting; en die beskikbaarstelling van 104 voertuie (2,9% van die Vrystaat se vloot) vir hierdie koördineerders Die ernstige tekorte by die veediefstal-eenhede in mannekrag en voertuie moet hanteer word

“Boere word wel sistematies geteiken en die polisie se onvermoë om hul grondwetlike mandaat uit te voer, plaas landelike gemeenskappe onder geweldige druk Die VL vereis daadwerklike optrede en aanspreeklikheid om ons boere, hul gesinne en werkers te beskerm,” sê Francois Wilken, president van die VL

Vergadering opgekikker met selfdoen-projekte

MADLI GROBBELAAR

“Kreatiwiteit” was die tema vir die Koppies-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) se vergadering in September

Verskeie gassprekers het die geleentheid op Woensdag 17 September bygewoon om hul kreatiwiteit en idees vir selfdoen-projekte en kundige wenke vir transformasies met lede gedeel

Tiffany Gomes was die sameroepster van die maand se vergadering en het voluit gegaan met die tema

Die gasspreker, Kokkie Jonker van Kroonstad, het die verskillende tegnieke van Tjhoko Paint aan lede gedemonstreer en verduidelik hoe slegs een lagie verf nuwe lewe aan verskeie items kan gee

Lede het ook hul eie kreatiwiteit uitgeleef deur ’ n klein skildery te verf

Daarna het Ernesti Viljoen, ’ n skoonheidsterapeut, lede toegepreek oor hoe om jou lippe te versorg asook die korrekte manier om lipstiffie aan te wend

Tydens die geleentheid het die tak met trots Louisa Jonker, van die Koppies-tak, se eerste plek vir haar blommerangkikking tydens die Vrystaat-vrouelandbou-unie (VVLU) se jaarkongres gevier

Die kongres het van 3 tot 4 September in Bloemfontein

Louisa Jonker van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Koppies-tak is gekroon as die algehele wenner op die Vrystaat-vrouelandbou-unie (VVLU) se jaarkongres begin September in Bloemfontein,vir haar blommeranskikking met die tema“blomontploffing” Foto: Verskaf

plaasgevind en 11 takke het vanjaar vir die onderskeie kategorieë ingeskryf

Elize Boshoff van Koppies spog met die algehele vierde plek vir haar borduurwerk

Catrien Koekemoer, voorsitter van die VLU Koppies-tak, sê ’ n feestelike koek en kuieroggend word vir Saterdag 1

November, in die tuin van die Buffeldoorn-gasteplaas buite Koppies beplan

Die geleentheid word gehou om geld vir die tak in te samel en ’ n beperkte aantal kaartjies is beskikbaar

Rig navrae aan Koekemoer by 069 595 1112, of bel Elsa Jonker by 084 600 6012

Hester Jonker,hoof van die Masechaba-kleuterskool, knip die lint op die openingsgeleentheid van die nuwe saal en ander geriewe,met Graham Bishop van Tafelronde 60 wat toekyk Foto: Verskaf

Toekoms blinker vir dié kleuters

Die Masechaba-kleuterskool in Bethlehem spog met ’ n splinternuwe saal, toiletgeriewe en groentetuin, wat onlangs geopen is Hester Jonker, skoolhoof, sê danksy Tafelronde 60 in Bethlehem en Tafelronde 60 van Nederland wat die projek die afgelope paar jaar ondersteun het, is dit nou ’ n werklikheid, en as kleuterskool is hulle dankbaar

Die kleuterskool sal nou meer as 70 leerlinge kan hê, en die groetetuin is ’ n reuse-aanwins “Mpho Negovna, ons skool se opsigter, sal voortaan op die skoolterrein woon en na die groetetuin omsien,” sê Jonker

Die skool bied ’ n gratis vervoerdiens, en Negovna is daarvoor verantwoordelik om die kinders op en af te laai

Leerlinge kry daagliks ’ n ete by die skool, en vir vakansietye neem hulle kospakkies huis toe Jonker sê dit is noodsaaklik dat ’ n kind ongeag sy of haar omstandighede opvoeding ontvang Minimale skoolgeld word gehef, met hoofsaaklik borge en die gemeenskap wat die kleuterskool onderhou Vir inligting oor hoe om betrokke te raak, bel Jonker by 082 439 5069

Laat waai op bergfiets

Hendra Barnard,’n onderwyser aan die Hoërskool Trio in Kroonstad,het deelgeneem aan die Tour de Ghaap,’n bergfietswedren wat oor twee dae in Ulco aangepak word Sy was tweede in die vroue-afdeling, in die ouderdomsgroep vir fietsryers 40 to 49 jaar oud Deelnemers het die eerste dag ’n uitdagende roete van 75 km voltooi,en die tweede dag die laaste 50 km afgelê Foto: Verskaf

Verhaal betower

Die klassieke balletstuk The Nutcracker is onlangs deur Dancers Academy in Bethlehem opgevoer en het groot gehore gelok

Vertonings is van 10 tot 13

September in die Clark-saal van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem aangebied

The Nutcracker is ’ n klassieke balletstuk in twee bedrywe deur Pjotr Iljitsj Tsjaikofski, waarvan die verhaal op Kersaand afspeel

Dit volg ’ n meisie genaamd Clara en haar neutekraker-pop se reis na die magiese Koninkryk van soetgoed ná ’ n geveg met die Muiskoning

Die stuk is bekend vir sy betowerende musiek, voortreflike danspassies, weelderige verhoogstelle en pragtige kostuums

Die verhaal begin by ’ n Kersaandpartytjie in die huis van die Stahlbaum-gesin wanneer Clara die neutekraker-pop as geskenk van die towenaar Drosselmeyer ontvang Om middernag word die sitkamer omskep, wat lei tot ’ n geveg tussen die pop en die Muiskoning Met Clara se hulp oorwin die neutekraker en om dit te vier, reis die neutekraker en Clara na die Koninkryk van soetgoed, waar hulle deur die Suikerpruim-fee begroet word en verskeie danse aanskou

Die skouspel is deur Sarah van Staden, eienaar van die Dancers Academy-ateljee, op die planke gebring Van Staden was hoofsaaklik verantwoordelik vir die choreografie en produksie Sowat 140 dansers het deelgeneem

Benewens Van Staden se groep dansers, was Runic van Wyk se

Laat die speke sing

Fietsryers van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is vir die Vrystaat-span gekies om aan die interprovinsiale kampioenskapsbyeenkoms deel te neem wat van 3 tot 5 Oktober in Piet Retief plaasvind Van links is,voor: Inge van Heerden, Danica Austin en Zaya Ferreira; agter: Jemma Orsmond, Bronwyn du Preez,Pedri Grobler en Franco van Haarden Foto: Verskaf

van

in Bethlehem het die rol van Clara Stahlbaum vertolk.Hier is sy met die neutekraker-pop

dansers van Senekal deel van die produksie Fanjan-produksies van Jeffreysbaai, wat aan Fanie van der Walt behoort, het ook ’ n groot bydrae tot die balletstuk gelewer

“Ons bedank al die borge en diegene wat by die produksie betrokke was, hartlik Sonder hulle en die gemeenskap wat hande gevat het, sou die aanbieding nie moontlik gewees het nie,” sê

Van Staden
Elizabeth
Staden van Dancers Academy
Francis Janse van Rensburg van Dancers Academy het die rol van mev Stahlbaum en die Sneeukoningin vertolk.
Lanique Jacobs van Dancers Academy in aksie
Saskia Brecher van Dancers Academy,wat hier in die lug opgetel word,het die rol van die die Suikerpruim-fee gespeel Foto’s: Verskaf
Hoërskool Trio in Kroonstad welcomes Ané Marais as

Monetary strain a reality in region

In a grim reflection of the realities faced by residents across the Free State, the latest quarterly provisional financial reports reveal a worrying trend of municipal financial collapse, crippling debt, and a stark inability to deliver essential services.

As local governments struggle to manage their finances effectively, the implications for service delivery and infrastructure maintenance are dire, with many municipalities operating far beyond their means and failing to make optimal use of available grant funding

The Section 71(1) Financial Reports on local government finances, recently tabled, underscore a growing crisis in financial management across the province Despite preliminary findings, the reports highlight a pervasive culture of mismanagement, revealing everything from inadequate revenue collection to excessive debt burdens that threaten the stability of services

A key concern is the dramatic collapse in revenue collection, with several municipalities collecting only a fraction of what they should be Disturbingly, the Nala (10,5%), Phumelela (20%), and Mafube (21,4%) municipalities stand out as the worst offenders, far below the 95% collection norm

An alarming indication of financial mismanagement is the combined deficit of R2 billion that municipalities had accrued by June 2025, illustrating a worrying trend of overspending that further exacerbates the financial crisis

Furthermore, municipalities are projected to underspend by R807 million in conditional grants by the end of the financial year, with Mangaung Metro alone expected to underutilise nearly R589 million (55%) meant for critical development projects

In addition to revenue constraints and grant underspending, there is a disturbing neglect of vital infrastructure

A significant portion of allocated funds intended for water, electricity, and waste management projects is being diverted to cover salaries and operational costs, with Lejweleputswa (6,3%), Mohokare (7,9%), and Letsemeng (6,7%) showing alarmingly low spending on essential capital projects

“When municipalities prioritise salaries over

infrastructure, it is the residents who suffer the most as essential services dwindle,” says Werner Pretorius, DA spokesperson on public accounts in the Free State Legislature

Equally troubling is the issue of maintenance Municipalities are allocating only 2,9% of their budgets to repairs and upkeep, significantly below the 8% benchmark necessary to sustain income-generating infrastructure

This neglect has led to the accelerated deterioration of systems that should be serving the community, further diminishing revenue and amplifying the service delivery crisis

Compounding these issues is the staggering debt crisis that municipalities find themselves in, with a total of R43,5 billion owed by residents, businesses, and government departments Households bear the brunt of this debt, amounting to R31,8 billion

Mangaung, Matjhabeng, and Metsimaholo are particularly hard-hit, with debts of R12 billion, R8,3 billion and R3,9 billion, respectively On the flip side, municipalities owe R36,5 billion to creditors, predominantly Eskom and water boards, with Matjhabeng leading at R15,2 billion

The financial landscape is further complicated by unfunded budgets, with only nine out of 23 municipalities managing to pass balanced budgets for the upcoming 2025-’26 fiscal year This alarming trend indicates municipalities are spending beyond their financial means, a practice that cannot be sustained without dire consequences

In light of these troubling findings, the Office of the Premier, the MEC for the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs (Cogta), and the Provincial Treasury must reassess their strategies for supporting municipalities

“Effective intervention is key Without robust financial management and accountability, we risk further deteriorating the already fragile state of our local governments,” Pretorius added The DA has voiced strong support for more stringent oversight, advocating for the quarterly tabling of financial reports in the legislature This measure would serve as an early warning system, ensuring accountability and facilitating timely interventions in municipalities struggling to manage their finances

MADLI GROBBELAAR

dailiy basis undermining their dignity and well-being,” said Serfontein

The overflowing of sewage pits in Edenville is not only creating concern for residents, but is posing a health risk to vulnerable residents who are exposed to this daily Cllr Carina Serfontein of the DA in the Ngwathe Municipality has stated that a letter would be written to Dr Futhuli Mothamaha, municipal manager, prompting urgent action in the matter “This health crisis has left children, the elderly, and other vulnerable residents exposed to dangerous and unhygienic conditions on a

Despite numerous reports and complaints lodged with the local municipal office, very little has been done to address this crisis The lack of effective action highlights the municipality’s failure to prioritise the dignity and well-being of residents, Serfontein has stated in this regard

The DA demands from the municipal manager an immediate intervention plan to address the current sewage overflow and a schedule of regular maintenance to prevent this problem from recurring A

huge concern for residents of Edenville is the ongoing overflowing of sewage pits. Photo:Supplied

Vyf fietsryers aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem Deon van Zyl,Enrico Kennedy,Chelsea-Lee Williamson,Anru Steyn en Adriano Cruywagen sal die Vrystaat-span van 3 tot 5 Oktober in Piet Retief op die interprovinsiale fietrykampioenskapsbyeenkoms verteenwoordig Voortrekker is ook een van die vyf top- Vrystaatse skolespanne wat aan die aflosse sal deelneem.Hier is Anru (links) en Adriano Foto: Verskaf

Theuns van Rensburg,’n rugbyspeler van die Hoërskool Trio in Kroonstad, is vir die o.16-Green Squad-rugbyspan gekies Foto: Verskaf

Toon hul staal as fikse Vrystaters

Chelsea-Lee Williamson,Enrico Kennedy (middel) en Deon van Zyl van die Hoërskool Voortrekker,wat ook gekies is vir die Vrystaat-span wat aan die interprovinsiale fietsrykampioenskapsbyeenkoms sal deelneem wat in die skoolvakansie in Piet Retief sal plaasvind Foto: Verskaf

Leerlinge aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies om die Vrystaat-span te verteenwoordig op die interprovinsiale fietsrykampioenskapsbyeenkoms wat van 10 tot 12 Oktober in Tzaneen aangebied sal word.Van links is,voor: Lian Symington; agter: Ruhan Steyn,Heili van Heerden,Emme Wessels en Elian Wessels Foto: Verskaf

Hannes Horn van Kroonstad,president van die Kroonstad-rolbalklub,is in Julie tot Vrystaat-president verkies.Hy is ook onlangs as die president van Noord-Vrystaat-rolbal gekies Foto:Verskaf

Samantha Mynhardt van die Hoërskool Trio in Kroonstad is een van die 14 topfinaliste in die gesogte Matrikulant van die jaar-kompetisie.Die wenner sal op 14 of 15 Oktober aangekondig word Foto:Verskaf

Spog met medaljes ingeoes

Die Laerskool Jordania in Bethlehem het deelgeneem aan die Super 8-hokkietoernooi wat op 12 en 13 September in Klerksdorp aangebied is.Die seuns- en meisiespan het albei ’n algehele tweede plek in die toernooi behaal en silwermedaljes huis toe geneem Kganya Mokhina is as beste aanvallende seunshokkiespeler aangewys Demaine van Deventer is as die beste aanvallende meisiespeler aangewys,’n tweede agtereenvolgende jaar Hier is die twee spanne saam met hul afrigters Foto:Verskaf

Leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem het onlangs aan die jaarlikse Allegretto-kunswedstryd deelgeneem en baie goed presteer Van links is,voor: Josua Strydom,Mienke Meijer,Raylene Down en MartMari Bruwer; agter: Danielle Venter,Mila Oosthuysen,Kayla van Niekerk,Luan Strydom en Nõa Stoffberg. Foto: Verskaf

Notice terms

D of the of T10239/1984 T Registration 0090006

G ERASMUS 581124 out property, ERF EXTENSION

K FREE MEASURING: metres; which destroyed.

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS:

F R E E S T A T E a t BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice.

Dated at KROONSTAD on 15TH SEPTEMBER 2025

Applicant: DU PLESSIS LE ROUX ATTORNEYS

3 3 S T E Y N S T R E E T , KROONSTAD email: engela@dpl.co.za Tel. 056-2126541

T5464/1991

LOST TITLE DEED. Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act. 1937 of the intention to apply for the issue of a certified copy of T5464/1991 passed by: ANDRIES VAN JAARSVELD, IDENTITY NUMBER 391019 5028 086, UNMARRIED PORTION 2 OF THE FARM DRESDEN 366, DISTRICT CLOCOLAN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 21,4990 (TWO ONE COMMA FOUR NINE NINE ZERO) HECTARES which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from date of publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on this 11 day of SEPTEMBER

het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

GETEKEN te KROONSTAD op hede die 18 September 2025

TRANSPORTBESORGER

M E L I S A - C O R E E N WENTWORTH DU RANDT & LOUW INGELYF

PRESIDENTSTRAAT 25 KROONSTAD 9499

Verw: MWM289 e-pos adres: marlize@drl.co.za Telefoonnommer: 056-212 4275

publikasie van hierdie kennisgewing. GETEKEN te KROONSTAD op hede die 31 JULIE 2025 TRANSPORTBESORGER GERHARDUS LOURENS HARTMAN DU RANDT & LOUW INGELYF

PRESIDENTSTRAAT 25 KROONSTAD 9499

Verw: CAB371 e-pos adres: marlize@drl.co.za Telefoonnommer: 056-212 4275

VERKOOP VAN SAAK 4065

T.R. ISAACS KENNISGEWING Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusie R e k e n i n g i n d i e gesamentlike boedel van wyle TINY RAYMOND

I S A A C S , IDENTITEITSNOMMER: 410905 5444

460210 0138 08 9 in lewe woonagtig te PLAAS MERIBA 94, FOURIESBURG, geleë in die DISTRIK FOURIESBURG, PROVINSIE VRYSTAAT DATUM VAN

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.