
Woensdag 16 April 2025
Woensdag 16 April 2025
Misnoeë is ten sterkste uitgespreek op die Dihlabeng-munisipaliteit se jaarlikse vergadering om die geïntegreerde ontwikkelingsplan (IDP) te bespreek, rakende die swak dienslewering waaronder gemeenskappe moet ly
Op dié vergadering op Donderdag 10 April in Bethlehem het AfriForum sy ernstige kommer uitgespreek oor die agteruitgang van die dorp se infrastruktuur, watergehalte en besoedeling Dit kom nadat die munisipaliteit se “Boil Water”-waarskuwing Woensdag weens E coli-besmetting in die drinkwater uitgestuur is
Die gemeenskap het hul ontevredenheid luidkeels gedeel, met eenstemmigheid dat die paaie, infrastruktuur en watervoorsiening van die munisipaliteit in duie stort
Christa Ikking, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoogland, het Tseki James Tseki, uitvoerende burgemeester, gevra waarom die munisipaliteit AfriForum se hulp weier terwyl dit die gemeenskap is wat ly
“Ons organisasie herstel daagliks slaggate, sny gras en tel vullis op, maar gemerkte vullissakke, opgetel in Desember 2024, lê steeds op die hoeke van strate in die sakegebied in die dorp,” sê Ikking
“Ondanks waarskuwings aan die munisipale bestuurder oor besoedeling- en sekuriteitsrisiko’s, insluitend vullis wat aan die brand gesteek word, is nie opgetree nie”
Die organisasie het op 4 Febru-
Christa Ikking,A skoördineerder Dihlabeng-mun vergadering om ontwikkelingsp Foto: Verskaf
arie ’ n samewe aan die munis maar geen oor dusver bereik burgemeester duideliking of en het ook erk van personeel bydra
Intussen he aan die munis ’ n pleidooi dat herstel word
AfriForum s slag in August reeds hoë koli water aangedu hieroor is skyn sipaliteit geïgn
MADLI GROBBELAAR
The SPCA in Bethlehem and Tshwane have joined forces in a legal battle to protect animal welfare
In a significant move for animal welfare, the two are taking their concerns to the High Court in Pretoria
With the support of MDM Attorneys in Bloemfontein, they are asking for the court to step in on several critical issues impacting the welfare of animals across the country
Adv Pule Baloyi, a member of the Pan-African Bar Association of South Africa (PABASA) of the PABASA Tshwane has confirmed that their application has officially been filed and is now in the process of being served to the involved parties
A part of the case is a call to compel
John Steenhuisen, Minister of Agriculture, to exercise his statutory oversight of the National Council of SPCAs (NSPCA) Board The SPCA groups are particularly concerned about the trend of closures among societies, which has raised alarms about the state of animal welfare in South Africa
Their application not only seeks an investigation and forensic audit into the NSPCA Board’s operations but also a provisional suspension of certain board members who may be linked to these closures
If the court sides with the SPCA groups, Steenhuisen would be required to report back once the investigation and audit are complete This inquiry aims to clarify whether the NSPCA Board can fulfill its responsibilities or explore remedies that would restore its vital role
In addition to these requests, the court is being asked to reinstate
Corlene van der Merwe, who was removed as chairperson of the Bethlehem SPCA in, what the applicants argue, was an unfair dismissal They believe that her leadership is crucial
The court is also requested to review certain provisions in the SPCA Act and the NSPCA Board’s constitution, arguing that they may be unconstitutional and detrimental to the very cause they are meant to protect
As the closures of shelters create serious concerns regarding animal welfare, the Bethlehem and Tshwane SPCA are determined to advocate for those who cannot speak for themselves
“The public is encouraged to understand the gravity of this legal action, highlighting that the future of numerous SPCAs rests in the balance It holds significant implications for animals and animal welfare societies across the nation,” says Baloyi
The Bethlehem and Tshwane SPCA believe they truly understand the needs of the animals in their care,and feel their voices are the ones that genuinely represent those animals Here Rika Vergottini, SPCA supervisor in Bethlehem, is brushing one of the dogs at the shelter
the
an employee at the Bethlehem SPCA, is feeding the cats at this local branch
Photos: Supplied
Rapid response from the police in a corruption case has led to the arrests of three suspects, one of which is a police sergeant from Bethlehem The sergeant and two other suspects were arrested by the police’s special units on Wednesday, 9 April
The police launched an investigation when a report was received from a local furniture store in Bethlehem In the report, the store had identified suspicious account applications that revealed fraudulent purchases exceeding amounts of R124 000 Some of these transactions were made possible with falsified documents
As the investigation unfolded, a police sergeant stationed at the Bohlokong Detectives unit was identified as one of the suspects He allegedly assisted in the transportation of the stolen goods using a state vehicle, with some of the furniture delivered directly to his house Investigation at the sergeant’s house furthermore led to a shocking discovery by the investigation team: police dockets, buccal swabs and exhibits linked to other cases
The 42-year-old sergeant could not provide satisfactory explanations for the items found in his possession and he now faces serious charges A case has been opened for defeating the ends of justice, and authorities are exploring further links to other ongoing investigations
The sergeant is set to appear in the Bethlehem Magistrates’ Court soon, alongside a 46-year-old woman and a 39-year-old man, as the investigation continues to unfold
Lt Gen Baile Motswenyane, provincial police commissioner, expressed deep appreciation for the dedication shown by the investigating team
“I want to applaud the hard work displayed by this team It is deeply disturbing and shameful to discover that a member in our service was allegedly abusing the very trust and power entrusted to him by the people
“We will not tolerate corruption, especially from within our own ranks I want to reassure communities that we are committed to cleaning house and restoring integrity to the badge,” Motswenyane said
Groot opwinding heers oor die jaarlikse Clarens-kunstefees wat vanjaar van 1 tot 4 Mei aangebied word Besoekers kan uitsien na praatjies oor die kunste- en skrywerswêreld, asook ’n klomp interessante werksessies
Groot name in die vermaaklikheidsbedryf en skrywers sal op die fees te sien wees Dit sluit in Ian Roberts, André Schwartz, Laurinda Hofmeyr Bibi Slippers Koos van der Merwe, Bruce Fordyce, koskenner Frik de Jager en TJ Strydom Op die dorpsplein sal sowat 40 visuele en beeldende kunstenaars hul werk uitstal, en werksessies ter inspirasie word aangebied Vir die volledige program en kaartjies, besoekclarensartsfestival co za, of stuur ’n e-pos na admin@clarensartsfestival co za
Anyone wishing to raise objection against the application must do so by delivering the objection to the office of Chief Electoral Officer within thirty days of publication of this notice as written objection, setting out fully the grounds for the objection.
Dit is absoluut ’n riem onder die hart wanneer groot projekte wat ’n direkte invloed op gemeenskappe het, in ’n spesifieke tydgleuf suksesvol afgehandel word.
Dit is nie iets wat aldag hoor word nie
Gewoonlik sal kontrakteurs met die spoed van wit lig weggespring het om projekte van stapel te stuur, om dan maande of selfs jare later steeds onafgehandel te wees
Landsburgers is net nie meer gewoond aan die suksesvolle afhandeling van projekte nie
M t di lt ii di L th H l d wa ton deu ver
D
gaan praat In Eksodus 6:27 en 28, toe die Here in Egipte met Moses praat, sê Hy: “Ek is die Here Sê vir die farao, die koning van Egipte, wat Ek alles vir jou gesê het” Wie is hierdie man, Moses, eintlik? Hy het sonder hom is nie? Ons God is nie ’ n geestelike boelie nie
Die rede: Dit is God wat doen terwyl Moses sy opdragte, toerusting en woorde van Hom ontvang Moses is nie die redder nie; die
MADLI GROBBELAAR
Die Kroonstad-gemeenskap is in rou gedompel ná ’n voormalige en bekende koerantafleweraar van Kroonstad se skielike afsterwe
Die 65-jarige Pieter Venter, welbekende en voormalige koerantafleweraar van Kroonstad, is vermoedelik aan inwendige bloeding weens ’ n rou seer, wat gebars het oorlede Dit nadat hy kort voor sy afsterwe ’ n breuk-operasie ondergaan het Huldeblyke het op sosiale media ingestroom toe die nuus van Venter se dood bekend geword het Venter het sedert 1987 hoofsaaklik die Volksblad, Rapport en Huisgenoot in Kroonstad afgelewer het, is Dinsdag 25 Maart geopereer en het op Sondag 30 Maart gesterf Hy was ’ n boorling van Oos-London wat in Germis-
Die 65-jarige Pieter Venter,welbekende en voormalige koerantafleweraar van Kroonstad,is op Sondag 30 Maart oorlede Hier geniet Venter ’n lekker koppie koffie by Lily’s Poetry waar hy gereeld bederf is Foto: Verskaf
ton grootgeword en skoolgegaan het In 1987 het hy na Kroonstad verhuis waar hy by sy suster, Annemarie Pretorius (69), gewoon het “Pieter het van 1987 toe hy homself hier in Kroonstad
gevestig het, die koerante en tydskrifte afgelewer Sy werk was absoluut sy trots
Ongeag wat die omstandighede was, Pieter was elke dag op sy pos en het sy werk pligsgetrou gedoen,” sê
MADLI GROBBELAAR
Op die vergadering van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Koppies-tak op 25 Februarie het Louise Boden van die Hedgehog Leather Taxidermy and Tannery lede meer van taksidermie en leerlooiery vertel
Kerilee Boden, Boden se dogter, was die sameroeper Boden het in 1987 haar werkswinkel op die plaas De Moed buite Koppies begin en verskaf aan heelwat mense werk
Sy het die proses verduidelik hoe diere opgestop word Boden het al verskeie boksoorte, ' n krokodil, groot luiperd en ’ n renosterkalf opgestop
Daarvoor het sy verskeie trofeë verower
In 2007 het Boden siek geword en is sy nou van ’ n rolstoel afhanklik maar haar gesondheidsuitdagings het haar nie teruggesit om haar werk te doen nie
Inteendeel, sy het daarin geslaag om haar onderneming uit te brei en hulle maak vandag ’ n groot verskeidenheid leerprodukte
Dit sluit in handsakke, pantoffels, gordels en geweersakke
Pretorius
Carol-Marie Jordaan, eienaar van die gewilde Lily’s Poetry in Kroonstad, sê hulle gaan al Pieter se lekker stories en geselsies mis Hy het ook by hulle die koerante en tydskrif afgelewer “Ons het vir Pieter gereeld bederf, maar veral op sy verjaardag en hy was altyd so dankbaar vir die bederfies Kroonstad gaan beslis nie weer dieselfde wees sonder hom nie,” sê Jordaan
Venter is beskryf as ’ n nederige persoon met ’ n vriendelike glimlag wat geen moeite ontsien het vir sy medemens nie Hy het altyd ander se belange op die hart gedra Sy roudiens het op Vrydag 4 April in die NG kerk Kroonstad-Suid plaasgevind en is deur ds Gerhard Wessels waargeneem Hy word deur sy susters Marie Taute, Martie de Lange, Rienie Pienaar, Kiewiet van Zyl, Annemarie en twee broers Steven en Eugéne Venter oorleef
Op die onlangse vergadering van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Koppies-tak het Louise Boden van die Hedgehog Leather Taxidermy and Tannery lede meer vertel van taksidermie en leerlooiery Lede het die geleentheid gekry om ’n leerhartjie te maak Van links is Louise Boden, Maria Koki en Kerilee Boden. Foto: Verskaf
“Die pad is nie elke dag maklik nie, maar met deursettingsvermoë, gebed en die ondersteuning van vriende en familie glo ek dat genesing naby is,” sê Boden Ná die praatjie het elke lid ’ n stukkie leer gekry waarmee hulle boekmerke in die vorm van ’ n Valentynshartjie kon maak om die maand van liefde te vier
Engo-gesinsorg in Kroonstad doen ’n beroep op die publiek om skenkings vir sy mengelmoes-verkoping by te dra
Geldinsameling is broodnodig om Engo se dienslewering aan die gemeenskap van Kroonstad en Maokeng volhoubaar te maak
Skenkings kan die volgende insluit: klere, snuisterye, huisware en toestelle wat tuis in onbruik verval het
Die skenkings kan na Bothastraat 19 geneem word
Vir meer inligting hieroor, of om te reël dat skenkings afgehaal word omdat die skenker nie in staat is om dit na die adres hierbo te neem nie, skakel 056 212 4762
Maria Koki, Boden se regterhand het die lede gehelp om die regte naald en gare te kies en het gewys hoe om met die leer te werk
Vir meer inligting of om betrokke te raak, bel vir Catrien Koekemoer by 069 595 1112 of Elsa Jonker by 084 600 6012
In die Vrystaat staan 449 polisievoertuie in onbruik
Dié skokkende onthulling kom uit ’n antwoord van die Vrystaatse LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer, Jabu Mbalula, op ’n vraag van die VF Plus
Die voertuie kan blykbaar nie gebruik word nie weens onder meer, inspeksies en herstelwerk wat gedoen moet word
Armand Cloete, VF Plusraadslid van die provinsiale wetgewer, sê die situasie is veral kommerwekkend omdat voertuie in landelike gebiede gebruik kan word om die veiligheid te verse-
ker van mense wat hier woon Georganiseerde landbou in die provinsie het aangedui dat net meer as 100 voertuie benodig word om ’n doeltreffende strategie vir landelike veiligheid in te stel Die strategie vereis dat elke polisiekantoor minstens een voertuig moet hê wat spesifiek vir landelike beveiliging aangewend kan word
Volgens die LUR is daar egter nie ’n enkele polisiekantoor in die Vrystaat wat hieraan voldoen nie Cloete het beklemtoon dat die toename in veediefstal en ander veiligheidskwessies die landbousektor ernstig bedreig,
Die tiende seisoen van kykNET se gewilde koswerklikheidsreeks, Kokkedoor, trek ’n nuwe voorskoot aan Die program,sal nou bekendstaan as Kokkedoor: Son & See,met ’n paar nuwe verwikkelinge Die vervaardigers moedig familielede van regoor die land om vir die nuwe reeks in te skryf.Die beoordelaars van die nuwe reeks is die bekende koskenners,Yolani Abrahams (32) en Herman Lensing (37) Foto: Verskaf
Die tiende seisoen van kykNET se gewilde koswerklikheidsreeks, Kokkedoor, trek nie net ’ n nuwe voorskoot aan nie, maar spog ook met twee nuwe beoordelaars
In die nuwe program, wat nou bekend sal staan as Kokkedoor: Son & See, is die beoordeelaars die koskenners Herman Lensing (37) en Yolani Abrahams (32) Hulle sal bepaal wie in die reeks koning in die kombuis gaan kraai
KykNET is op soek na deelnemers om deel van die nuwe opwindende reeks te wees
Veral die Vrystaters word aangemoedig om hulle vir die nuwe uitdaging in te skryf
Die nuwe seisoen is die vyfde in die Kokkedoor-familie, wat Kokkedoor: Vuur & Vlam, Koekedoor, Kokkedoortjie en Koekedoortjie insluit
Die wenners van die nuwe seisoen kan ’ n prysgeld van R500 000 losslaan
Volgens Wilmer Müller, publisiteitsbestuurder, is daar ’ n paar unieke elemente wat Kokkedoor: Son & See spesiaal maak
“Deelnemers moet as ’ n span van twee familielede inskryf, met ’ n generasiegaping van minstens 20 jaar tussen hulle
“Dit kan ’ n ouma en kleindogter wees, of dalk ’ n ma en seun – solank daar ’ n familieband is en die jongste lid minstens 18 jaar oud is”
Nog iets wat anders is, is dat daar
slegs huiskokke gesoek word, so professionele sjefs sal nie toegelaat word nie
Die rede vir die besluit is dat Kokkedoor: Son & See op die nostalgiese rol wat kosmaak in families speel en hoe dit geslagte met mekaar verbind wil fokus
Die nuwe aanbieders, Herman en Yolani, het reeds ’ n groot indruk in die Suid-Afrikaanse koslandskap gemaak Albei het sjefskwalifikasies en het al in verskeie kook- en leefstylprogramme op televisie verskyn
Inskrywings ingewag
Wat voornemende deelnemers alles moet weet om hulle in te skryf:
■ Kry die aansoekvorm by kyknet tv en volg die stappe of stuur ’ n e-pos aan navrae@kokkedoor tv
■ Die sluitingsdatum vir inskrywing is Woensdag, 30 April
■ Die jongste lid van die span moet minstens 18 jaar oud wees en die ouderdomsverskil tussen die spanlede moet minstens 20 jaar wees
■ Daar móét ’ n familieverwantskap wees: ’ n ouer of stiefouer, oupa, ouma, skoonfamilie, ooms, tannies, niggies of neefs
■ Oudisies sal in Kaapstad gehou word tussen 5 en 9 Mei
■ Verfilming word van 20 Junie tot 3 Julie in Struisbaai gedoen
Dihlabeng se begraafplase ál meer vervalle, wys oorsigbesoek
Die haglike toestand van die begraafplase van die Dihlabeng-munisipaliteit is ’ n groot bekommernis gemeenskappe – veral vir diegene wie se geliefdes hier begrawe is
Met ’ n onlangse oorsigbesoek deur die DA aan verskeie begraafplase was raadslede geskok oor die betreurenswaardige toestande
en dat voldoende hulpbronne om misdaad te bekamp beskikbaar moet wees Hy sê ook daar is te veel gevalle waarin die polisie te lank neem om by ’n misdaadtoneel op te daag, of selfs nie opdaag nie
Cloete sou die minister van polisie, Senzo Mchunu, versoek om die aangeleentheid dringend te ondersoek
“Die provinsie kan nie bekostig dat selfs een polisievoertuig of een -beampte nie doeltreffend werk nie,” meen Cloete
“Die veiligheid van die gemeenskap hang immers van hierdie hulpbronne af”
Foto’s en video’s is ná die besoek aan die direkteur van gemeenskapsdienste gestuur, met ’ n meegaande formele versoek dat die munisipaliteit optree
“Vir die munispaliteit is die begraafplase nie ’ n voorkeursaak nie en daar word geen aandag aan dié ruimtes gegee nie,” meen Estie Senekal, DA-raadslid in Dihlabeng
“Grafte is besig om ineen te stort, terwyl ander skaars gesien kan word weens die onkruid en digte bosse
“Grafstene word gebreek of het omgeval, en blompotte is verwyder of stukkend geslaan,” brei sy uit
Senekal sê hoewel ’ n klein gedeelte van een begraafplaas goed onderhou lyk, is die oorgrote deel daarvan in ’ n onaanvaarbare toestand
“Selfs die kosmos wat blom, kan nie die werk-
Begraafplase van die Dihlabeng-munisipaliteit verkeer in haglike omstandighede. Foto: Verskaf
Volg VrystaatKroon op Facebook en bly só op die hoogte van gebeure in jou omgewing.
Die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingstegnologie (FEBIT) aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het die gesogte eredoktorsgraad in meganiese ingenieurswese (honoris causa) aan sy skerpsinnige alumni William Hlakoane toegeken
Die ontvanger is ’ n meganiese ingenieur van beroep en dien tans as die uitvoerende beampte van die Denel-groep in die binneland Hlakoane kom van Thabong, Welkom, in die Lejweleputswa-distrik van die Vrystaat Hy het sy nasionale diploma en Baccalaureus in tegnologie in meganiese ingenieurswese albei aan die SUT verwerf Volgens Hlakoane het sy reis op die gebied van ingenieurswese in sy vroeë kinderjare begin toe hy en sy maats draad gebruik het om motors te bou Hy was ’ n nuuskierige kind wat altyd daarvan gehou het om sy hande besig te hou en dinge uit te vind “As kind het ek dit geniet om dinge aanmekaar te sit en uitmekaar te haal; en ek was ook mal daaroor om draadkarre te maak Ek dink ek sou die eerste mens kon wees wat ’ n motor van aluminium of sinkplate sou maak Ek was ’ n baie nuuskierige jong seun, so dit was geen verrassing dat ek in die ingenieursveld beland het nie,” het hy gesê Met sy aankoms by die SUT 33 jaar gelede, destyds toe dié instelling die Technikon Vrystaat genoem is, het Hlakoane sy visier daarop gestel om elektriese of siviele ingenieurswese te studeer – albei programme was egter vol Hy het hom vir studie in meganiese ingenieurswese geregistreer, maar vele uitdagings sou nog voorlê Hy het gesê die eerste hiervan was om in Afrikaans leer nadat hy sy basiese onderrig in Engels ontvang het Hy het egter die uitdaging die hoof gebied en ’ n ondersteuningsver-
Dr William Hlakoane (regs,operasionele hoof van die Denel-groep) en sy mentor, prof.Deon de Beer (wat die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel – SARChi – asook die mediese produkontwikkelingstoel by die Sentrum vir Blitsprototipe en Vervaardiging – CRPM – beklee) Die twee twee het deur die jare ’n ondersteunende verhouding gehandhaaf.
houding met sy dosent, prof Deon de Beer, ontwikkel
“Dit was ’ n baie goeie verhouding
Hy was die hoof van die departement meganiese ingenieurswese, en hy was ’ n dosent in meganika Ek dink hy was destyds die enigste dosent wat klasse in Engels én Afrikaans aangebied het
Miskien het ons so goed oor die weg gekom danksy my nuuskierigheid, of omdat ek gretig was om te leer,” het
Hlakoane verduidelik
Vasberade en gretig om te leer, het hy met ' n woordeboek gesit en al sy studiemateriaal vertaal – wat vrug afgewerp het namate hy die taal begin verstaan het
Hy is selfs gewerf om ander studente met vertalings te help en het eindelik ’ n dosent-assistent geword
Hlakoane se toewyding het toegesien dat hy vir ’ n beurs kwalifiseer, wat gehelp het om geldelike druk te verlig
“Ek was destyds baie gedrewe Ek het my eie drome as kind gehad – jy weet, ' n groot huis, al daardie soort dinge – en dit was wat ek wou doen Dit was dus ’ n vasberadenheid van my kant om sukses te behaal”
Hlakoane het gesê die aankondiging dat die gesogte eregraad aan hom toegeken sou word, het hom trots en emosionele vreugde gebring
“Ek was in trane Dit het my laat terugdink aan waar dit alles begin het Ek het teruggedink aan die verhouding wat ek met die instelling het, van die goeie ou dae tot nou, en alles wat ek deur my loopbaan bereik het Uit ’ n miljoen van die dinge wat ek ooit
’n Eredoktorsgraad in meganiese ingenieurswese (honoris causa) is aan dr William Hlakoane (middel) oorhandig.Hier saam met hom is van links dr.Sally Dzingwa, prof Pamela Dube (vise-kansellier) en prof Wendy Setlalentoa (waarnemende adjunk-vise-kansellier van Navorsing,Innovasie en Samewerking) Foto s: Verskaf
in my lewe wou hê, is hierdie eer en erkenning die een wat ek en my familie vir altyd sal koester”
Op ’ n vraag oor sy leierskap en hoe hy dit regkry om veelvuldige rolle te vervul, het Hlakoane gesê hy het nog altyd die benadering gevolg om homself met al die beskikbare kennis te bemagtig en daarop aan te dring om nie net op een spesifieke werksrol te fokus nie “Ek wou nog altyd kundig wees, maar wat vir my uitstekend in my loopbaan was, is die vermoë om in verskillende omgewings te kan werk en my ingenieurskennis in verskeie aspekte van besighede toe te pas
“Mense vra my altyd hoekom ek so baie weet, en my antwoord is eenvoudig: nuuskierigheid”
Hy het bygevoeg dat sy vermoë om baie rolle in verskillende omgewings te vervul, hom in staat gestel het om te wees waar hy vandag is “Selfs buite my loopbaan, sê ek altyd, gee die lesse wat by die skool geleer word jou net ’ n sekere vlak van denke of kennis Dit gaan oor hoe jy dit gebruik om meer kennis buite daardie lesse te hê “Gebruik dieselfde kennis wat jy opgedoen het om verder te gaan as wat jy hier opgedoen het,” het hy gesê Hlakoane het sy eredoktorsgraad aanvaar en gesê hy is trots op die universiteit vir dit wat die instelling geword het
“Ek is ’ n baie trotse alumni van hierdie instelling, en ek wens julle almal die sukses toe wat julle verdien”
Die moontlikhede vir Lindiwe Mothibeli, wat haar gevorderde diploma in menslikehulpbronbestuur op die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, se herfsgradeplegtigheid in Welkom ontvang het, is legio
Dit is danksy die SUT se voortsetting van ’ n inklusiewe en ondersteunende leeromgewing vir alle studente om hul akademiese en persoonlike doelwitte te bereik
Mothibeli, ’ n gesiggestremde, se gradeplegtigheid is ’ n bewys hiervan
Sy het op 20 Maart op die rooi tapyt gestap om haar kwalifikasie op die Welkom-kampuseremonie te ontvang
Mothibeli, gebore en getoë in Senekal in die Oos-Vrystaat, het gesê haar reis was een van veerkragtigheid, vasberadenheid en onwrikbare ambisie
Ondanks haar gesiggestremdheid, het sy nooit toegelaat dat haar toestand haar vermoëns definieer nie Met die regte ondersteuningstelsel in plek kon sy gedy
Mothibeli skryf baie van haar sukses toe aan die SUT se Eenheid vir Gestremdhede (DU), wat dien as ’ n deurslaggewende skakel tussen studente met gestremdhede en hul dosente
Sy erken die DU se rol daarin om ’ n gladde leerproses vir haar te verseker
Lindiwe Mothibeli,op die verhoog om haar diploma op die Welkom-gradeplegtigheid te ontvang
deur noodsaaklike ondersteuningsdienste te verskaf, insluitend skrywers vir skryftake en kommunikasiehulp met dosente
“My reis met die SUT het glad verloop, want ek het al die ondersteuning
gehad wat ek nodig gehad het Die DU het die proses van onderrig en leer vir my maklik gemaak
“Wat ek ook al nodig gehad het, ek kon met hulle kommunikeer, en hulle het met my dosente geskakel”
As die jongste van vier broers en susters en die tweede gegradueerde in haar gesin, strek Mothibeli se aspirasies verder as akademie
Sy doen nou haar Nasionale
Kwalifikasieraamwerk (NKR) Vlak 8-kwalifikasie en het haar visier op ’ n meestersgraad gerig
Mothibeli is passievol daaroor om ander studente met gestremdhede te help om hul identiteit te omhels en hul volle potensiaal te bereik
Op uitnodiging van die DU hou sy werksessies met dosente van verskeie instellings om hulle te help om ’ n meer inklusiewe leerervaring vir studente met gestremdhede te skep
Haar missie is om studente én opvoeders aan te moedig om ’ n meer begripvolle en akkommoderende akademiese omgewing te bevorder
Sy het ander studente wat gesiggestremd is, aangeraai om hul uniekheid te omhels en sonder terughouding te droom
Aan diegene wat gesiggestremd is, sê sy: “Kruip uit jou dop en verken die wêreld om jou Aanvaar jouself soos jy is Droom groot en maak seker dat jy
Lindiwe Mothibeli ontvang haar gevorderde diploma in menslikehulpbronbestuur aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie,Vrystaat. Foto: Verskaf
bereik wat jy wil Die moontlikhede is legio Moenie toelaat dat jou omstandighede ’ n hindernis vir jou sukses word nie” Mothibeli moedig ouers aan om hul kinders se opvoedkundige strewes te ondersteun, ongeag hul
gestremdhede
“Ouers, moet asseblief nie jou kind weerhou van onderrig net omdat hulle gestremd is nie Laat hulle toe om verskillende weë te verken, want hulle het potensiaal soos enigiemand anders”
Die visekanselier en hoof van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, prof Pamela Dube, het hulpmiddels aan twee studente oorhandig
Hulle is Kojang Magret Motloung, wat ’ n diploma in kantoorbestuur en tegnologie ontvang het, en Bongani Mazendela, ’ n derdejaarstudent in dieselfde vakrigting
Volgens Dube is die SUT vasbeslote om ’ n inklusiewe omgewing en ondersteuning te bied waar alle studente kan uitblink en grootsheid kan bereik
Dit was ’ n dag vol emosies en opgewondenheid vir Motloung aangesien sy nie net haar kwalifikasie verwerf het nie, maar ook ’ n hulpmiddel ontvang het wat haar onafhanklikheid en deelname aan daaglikse akademiese aktiwiteite sal verbeter
Die oorhandiging was ter herdenking van Neurodiversiteitsweek, ’ n wêreldwye veldtog wat stereotipes en wanopvattings oor neurologiese verskille uitdaag Die viering het verder ten doel om bewustheid oor neurodiversiteit in die universiteitsgemeenskap te skep, met die fokus op neuroverskille en die talente van diegene in die neurodiverse gemeenskap
Prof.Pamela Dube (links),vise-kansellier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie,oorhandig ’n hulpmiddel aan Kojang Marget Motloung,’n gegradueerde wat ’n diploma in kantoorbestuur en tegnologie behaal het Foto s: Verskaf
Dube het bygevoeg dat die bewustheid ook daarop gemik is om te transformeer hoe neurodivergente individue waargeneem word en hoe hulle ondersteun kan word, terwyl ’ n meer inklusiewe en billike kultuur geskep word wat verskille vier en elke individu bemagtig
Oor die jare is ondersteuning soos
Ná ses jaar van toewyding, deursettingsvermoë en slapelose nagte, het Charl Cromhout en Corbin Smit ’ n baccalaureusgraad in ingenieurswese (tegnologie: siviele ingenieurswese) suksesvol verwerf
Hul reis dien as ’ n inspirasie vir aspirantstudente, wat demonstreer dat toewyding en passie die weg na sukses baan
Benewens die verwerwing van hul kwalifikasies, is die duo trots daarop om van die eerste gegradueerdes te wees om die grade te ontvang in die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se nuwe akademiese regalia Hierdie mylpaal vier nie net die prestasie van gegradueerdes nie, maar lui ook ' n nuwe era van trots en onderskeiding vir die universiteit in “Ek het voorheen ’ n diploma in siviele ingenieurswese behaal, maar
hulpmiddels aan studente met gestremdhede gegee deur finansiering van private skenkers en die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS)
“Ons rol as ’ n universiteit is om leergeriewe te verskaf, ondersteuning te bied en die vaardighede en talente van ons neurodivergente studente te
Universiteitsvriende en waarskynlik lewenslange medewerkers, Corbin Smit (links) en Charl Cromhout,het hul Baccalaureusgrade in Siviele Ingenieurswese behaal en is trots daarop om in die nuut bekendgestelde regalia vir die herfsgradeplegtigheid te dra Foto: Verskaf
hierdie ervaring het my gradeplegtigheid na ’ n nuwe vlak geneem Geklee in hierdie nuwe regalia maak my prestasie nog meer onvergeetlik omdat ek deel word van ’ n hernieude tradisie,” het Cromhout gesê
Cromhout, wat ook rugby as losskakel speel, het bewys dat enigiets moontlik is met toewyding en die regte ingesteldheid
“Dit was nie maklik om my akademie en sport te balanseer nie, maar ek het geleer om tydsbestuur te bemeester Dit was uitdagend om ’ n balans te vind tussen my studies en rugby, maar om my prioriteite reg te stel, het baie gehelp
“Sodra jy weet wat jy in die lewe wil hê en wat belangrik is, val alles in plek,” het hy gesê
Tydens die oorhandiging van hulpmiddels is van links Tshegofatso Molotsi (eenheidsbestuurder vir die SUT se Gestremdhede-eenheid),prof Ntsoaki Malebo (senior direkteur van die Sentrum vir Innovasie,Leer en Onderrig),Bongani Mazendela (derdejaarstudent wat ’n diploma in kantoorbestuur navolg),prof Solomon Makola (direkteur van die Institusionele Hernuwing en Transformasie-eenheid) en Mohau Manyarela (vise-direkteur van die Gestremdhede-eenheid)
ontketen” Motloung kom van Petrus Steyn, ’ n klein boerderygemeenskap Sy is die eersgeborene van vier kinders en die eerste wat in die gesin gegradueer het
“Ek is dankbaar teenoor die SUT vir
al die ondersteuning en om te verseker dat studente met gestremdhede nie versaak word nie Hierdie toestel sal my onafhanklikheid en deelname aan my akademiese aktiwiteite verder verbeter,” het Motloung gesê
Ses gegradueerdes wat hul diplomas in gesondheidsbestuur cum laude behaal het, beoog om die kompleksiteite van moderne gesondheidsorgstelsels te trotseer en tot die verbetering van dienslewering by te dra
Uitnemendheid het die middelpunt van die Fakulteit Gesondheids- en Omgewingswetenskap se gradeplegtigheid gevorm toe ’ n groep gegradueerdes in die gevorderde diploma vir gesondheidsbestuur hul akademiese prestasie gevier het
Onder hulle het ses dié kwalifikasie cum laude behaal, wat ’ n merkwaardige voorbeeld van toewyding en deursettingsvermoë gestel het
Die gevorderde diploma in gesondheidsbestuur is ontwerp om professionele mense te lei om die kompleksiteite van moderne gesondheidsorgstelsels te trotseer en kan tot die verbetering van dienslewering bydra
Hul reis na hierdie prestasie was nie maklik nie Dit het veerkragtigheid, toewyding en ’ n verbeterde dryfkrag vereis om ’ n invloed op
Ses gegradueerdes het ’n nuwe standaard van uitnemendheid in gesondheidsbestuursonderwys gestel deur die gevorderde diploma in gesondheidsbestuur cum laude te behaal Die ses,wat hul diplomas op die herfsgradeplegtighede ontvang het,is van links Philisiwe Ntinga,Siyabonga Mhlanga,Mavhutha Khodani,Nekhumbe Phindulo,Yamkela Mankwenkwe en Sesinyana Darlina Mokoena
die gesondheidsektor te hê
Terwyl baie studente sukses behaal het, het hierdie ses uitgestyg, wat bewys het dat harde werk en passie uitsonderlike resultate kan lewer Hul prestasies dien as ’ n inspirasie vir toekomstige studente, wat demonstreer dat akademiese uitnemendheid binne bereik is vir diegene wat bereid is om ekstra moeite te doen Namate hulle hul loopbaanpaaie betree, dra hul kennis daartoe by om die gesondheidsorgstelsel deur leierskap en vernuwing te transformeer
Ontmoet Simon Sebokolodi, wat sy gevorderde diploma in menslikehulpbronbestuur (MHB) cum laud aan die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) verwerf het
Dié orrelis het die SUT-koor begelei met die sing van die “Seanamarena ”-melodie, ’ n gewilde
Sotho-feesliedjie
Sebokolodi is gebore en getoë in Welkom, in die Lejweleputswa-distrik, en is grootgemaak deur ouers wat toegewyde kerkgangers is Hy is op ’ n baie jong ouderdom blootgestel aan koormusiek, ' n stokperdjie wat hom gewild gemaak het onder sy eweknieë op die Welkom-kampus
“Musiek was nie my passie nie, maar met my hoërskooljare by die Hoër Tegniese Skool (HTS) in Welkom het alles verander Ek het by die skoolkoor aangesluit, gelei deur mev Anderson, wat my nie net lief gemaak het vir musiek nie, maar ook my belangstelling in klavierspeel geprikkel het Ek was dikwels geboei deur die manier waarop sy gespeel het; sy het ’ n unieke aanslag gehad, en haar melodieë het my ook geraak op maniere wat ek my nooit kon voorstel nie”
Sebokolodi het in 2018 geleer hoe om die kerkorrel te speel
“Om deel te wees van die kerkkoor het dikwels beteken dat ek klassieke musiek moes speel Dit was nogal
uitdagend, want as ’ n selfopgeleide orrelis kon ek nie die musieknote lees nie Ek moes baie staatmaak op gehoor, wat baie tydrowend was ” Ná die Covid-19-pandemie het hy besluit om sy selfgeleerde vaardigheid na ' n professionele vlak te neem en werk nou aan sy graad 6-klavierstudie
“Ek speel die orrel vir die SUT-koor Ek speel ook vir verskeie kerke en die Laerskool Dagbreek Ek help ook die skool om hul koor vir kompetisies en feeste voor te berei”
Sebokolodi het egter bygevoeg dat hy musiek as ’ n stokperdjie beskou en nie ’ n loopbaan nie
“My fokus is om my loopbaan as ’ n menslike hulpbronpraktisyn te bou”
Hy het gesê sy gradeplegtigheid het ' n gevoel van trots en prestasie gebring, aangesien dit nie net sy akademiese uitnemendheid nie, maar ook sy toewyding en deursettingsvermoë weerspieël
“Gegewe die vlak van toewyding om my studies, koordeelname en klavierspel te balanseer, voel dit selfs meer lonend om so ' n eer te behaal
“Vir my dui dit op die vermoë om meer as een ding op ’ n slag suksesvol uit te voer Wat belangriker is, is ’ n kombinasie van dissipline, tydsbestuur en kreatiwiteit”
Sebokolodi doen nou ’ n nagraadse graad in MHB en hoop om daarmee uit te blink
Simon Sebokolodi het sy gevorderde diploma in menslikehulpbronbestuur verwerf Hy is ook die orrelis wat die Sentrale Universiteit vir Tegnologie-koor begelei.
en bestuurswetenskap (sakebestuur).
Dr Joseph Nsengimana,Msc (KSPU): doktorsgraad in meganiese ingenieurswese
Dr.Izêl van Heerden,MTech (SUT): doktorsgraad in gesondheidwetenskap (biomediese tegnologie)
Dr Papiso Irene Brown: doktorsgraad in taalpraktyk wat haar bemagtig om oorspronklike akademiese bydraes te lewer
Dr Lehlohonolo Francis Monaheng,MEng (CUT): doktorsgraad in ingenieurswese (meganiese ingenieurswese).
Dr Ntokozo Dlamini: doktorsgraad in filosofie in bestuurswetenskap (sakeadministasie)
Dr Felix Abrah Baah: doktorsgraad in sakeadministrasie met ’n fokus op probleemoplossing in werklike sake-kontekste
Dr William Kwadzo Dzineku: doktorsgraad in filosofie in bestuurswetenskap (openbaresektorbestuur)
Dr Galaletsang Gail Motlhaudi: doktorsgraad in filosofie in besigheidswetenskap (entrepreneurskap)
Dr Gloria Otito IZU,MSc (Universiteit van Ibadan): doktorsgraad in gesondheidwetenskap (biometriese tegnologie)
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het ’ n mylpaal behaal met die toekenning van doktorsgrade op 2025 se herfsgradeplegtighede
Al die gegradueerdes is met hul prestasies gelukgewens
Op die seremonie het 21 gegra-
Dr Ndoyisile Moses Majola: doktorsgraad in onderwys (opvoeders in leierskapsrolle)
Dr Makhetha John Nyetanyane,MIT (SUT): doktorsgraad in filosofie (inligtingstegnologie).
dueerdes doktorsgrade ontvang en 38 meestersgrade
Die seremonies is op albei die universiteitskampusse, in Welkom en Bloemfontein, gehou
Dit was ter viering van altesaam 3715 gegradueerdes wat in hul nuwe regalia oor die verhoog gestap het
Dr Ntagi Gerald Mariri,MHSc (SUT): doktorsgraad in gesondheidswetenskap (biomediese tegnologie)
Dr Maingosinathi Paulina Phoobane, MSC (UV): doktorsgraad in filosofie (inligtingstegnologie).
om hul kwalifikasies te ontvang – die toppunt van hul opvoedingsreis en die bemeestering van hul onderskeie velde
Die Welkom-gradeplegtighede is op 19 en 20 Maart gehou, met die Bloemfontein-seremonies wat van 24 tot 27 Maart gehou is
Dr Myameko Victor Pele: doktorsgraad in opvoedkunde (EdD) met fokus op praktiese toepassing eerder as net navorsing
Dr Silent Ruzvidzo,MHSc (SUT): doktorsgraad in filosofie (omgewingsgesondheid).
Dr Peace Fiadzomo: doktorsgraad in kommunikasie in Taalpraktyk (bydrae deur wetenskaplike navorsing)
Dr Ipeleng Kopano Rosinah Khosiemang, MHSc (SUT): doktorsgraad in gesondheidswetenskap (biomediese tegnologie)
Dr Nicole Charlene Drude: doktorsgraad in opvoedkunde (EdD),gefokus op praktiese toepassing en leierskapsvaardighede
Dr Michael Tonneey Kwaku Tokodo: doktorsgraad in filosofie (bestuurswetenskap: menslikekapitaalbestuur).
TOP CARPETS WAS VAN ALLERLEI
Los en Ge-installeerde
Matte. Sitkamerstelle – Stofeer en Gewone Kussings asook Kantoor en ander Stoele. 20% AFSLAG OP ALLE BLINDERS.
Tel: 056-2125507/ 082 558 8741
T12962/1987
LOST OR DESTROYED
DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T12962/1987 passed by The Executor in the estate of late WALTER JOSEPH HOLDER, Nr. 289/87, in favour of WALTER HOLDER, Identity Number 740128 5008 002, Unmarried Minor, in respect of certain 1. REMAINDER OF THE FARM SLAMAT 273, DISTRICT KOPPIES, PROVINCE FREE STATE; 2. PORTION 1 OF THE FARM SLAMAT 273, DISTRICT KOPPIES,
T8108/1974
VERLORE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T8108/1974 gepasseer deur Johan Christiaan van Niekerk, gebore op 26 Augustus 1919, ten gunste van Barend Johannes Wessels ,
In die boedel van wyle, NEO TSHEPANG MAQELEPO – ID: 980409 5254 08 8 , 'n ENKEL persoon, boedelnommer 008723/2024, wie woonagtig was te M21
MANYATSENG LADYBRAND VRYSTAAT en wie op 12 SEPTEMBER 2020 oorlede is. Enigeen wat 'n eis het teen, of bedrae verskuldig is aan die bogenoemde boedel word hiermee versoek om sodanige eise in te dien, of verskuldigde bedrae te
C.J. Du Plooy
In the Estate of the Late: Christoffel Johannes Du Plooy Estate number: 6837 /2024 Identity/passport number:7704155011083
Date of death: 17/07/2024
Last address: 8 Duiker Street, LA Province, Bethlehem, 9700 The FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in
J.I. Coetzer
In the Estate of the Late: Jacobus Immanuel Coetzer, Estate number: 8502/2024 Identity number: 320508 5017 087 Date of death: 5/10/2024, Last address: Jordaniepark No.76, Jordania, Kroonstad The Amended FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in this estate will be open for inspection for a period of 21 days from 14 March 2025 at the office of the Master of the High Court Bloemfontein and the
P.J. NKHETHOA
Notice is hereby given that the First and Final Liquidation and Distribution account in the estate of the late PULENYANE JOB NKHETHOA (Passport no RC002838) who resided at Maseru, Lesotho, will lie open for the inspection of all interested persons at the office of the Master of the High Court in
S.J.D. VERMEULEN
In die boedel van wyle STEPHANUS JACOBUS DANIEL VERMEULEN, Identiteitsnommer 560709 5129 08 3, 'n fabriek bestuurder en wewenaar van DE JAGER STRAAT 31, FICKSBURG, wat oorlede is op 19 JULIE 2021. BOEDEL NO. 1465/2022. Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê in die kantore van die Meester van die Hoë Hof te Bloemfontein, asook by die Klerk van die Sifiele Hof, Landroskantoor Ficksburg, vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 28 Maart 2025. EKSEKUTEUR: p/a: JOHAN nr.
T10415/2012
LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T10415/2012 passed by Sheriff of the High Court of South Africa (Free State High Court, Bloemfontein) in favour of CHING FUNG LEU
Identity Number
550426 5194 08 0 Married out of Community of Property In respect of certain Remaining Extent of Erf 456 Ladybrand, District Ladybrand, Province Free State which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice.
DATED AT BLOEMFONTEIN THIS 8th DAY OF APRIL 2025
HILL, McHARDY & HERBST INC.
Eugene Gouws (LPCM-57559) NO. 7 COLLINS ROAD ARBORETUM BLOEMFONTEIN (REF. E GOUWS/lt /E25204) Email : lilly@hmhi.co.za Tel. 051-4472171
having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at BLOEMFONTEIN, 85 Nelson Mandela Dr, Bloemfontein Central, within 2 (TWO) weeks from 16 APRIL 2025, being the date of the publication of this notice.
Dated at PARYS on this 7TH day of APRIL 2025 COETZEES ING Attorney for Applicant 25 Buiten Street /PO Box 5 PARYS, 9585 E-mail: j12 @coetzeesattorneys.com Tel: 056 811 2136 (REF. MR JP COETZEE (JNR)/ADT/MAT8349)
wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. GETEKEN te KROONSTAD op hede die 10de dag van APRIL 2025 TRANSPORTBESORGER GERHARDUS LOURENS HARTMAN DU RANDT & LOUW INGELYF PRESIDENTSTRAAT 25 KROONSTAD 9499
Verw: CPW025 e-pos adres: hanlie @drl.co.za
IN THE MAGISTRATES COURT FOR THE DISTRICT OF FEZILE DABI HELD AT KROONSTAD
Case Number: 1663/2023
In the matter between: KROON PANELBEATERS
CC: CK1986/019034/23
EXECUTION CREDITOR and GLOBAL VIEW MOTORS
EXECUTION DEBTOR NOTICE OF SALE IN EXECUTION OF MOVABLE PROPERTY BY WAY OF PUBLIC AUCTION
PURSUANT to a judgment of the Magistrate Court
KROONSTAD given on the 25th of April 2024 the under mentioned goods will be sold at 10:00 on the 8TH of MAY 2025 by public auction to be held at the premises of KROON PANELBEATERS, 4 REITZ STREET, KROONSTAD, 9499 by the Sheriff for the Magistrates Court, KROONSTAD, to the highest bidder for cash.
1. The conditions of sale will be available at the office hours appointed. 2. Regist is a of The
APPLICATION FOR THE RENEWAL OF AN ATMOSPHERIC EMISSION LICENCE NOTICE IS HEREBY GIVEN, IN TERMS OF SECTION 21, SECTION 38 AND SECTION 47 OF THE NATIONAL ENVIRONMENTAL MANAGEMENT: AIR QUALITY ACT, 2004 (ACT NO.39 OF 2004), AS AMENDED OF AN INVITATION TO REGISTER COMMENTS WITH REGARDS TO AN APPLICATION FOR THE RENEWAL OF THE EXISTING ATMOSPHERIC EMISSIONS LICENCE, ISSUED IN TERMS OF THE AFOREMENTIONED LEGISLATION, FOR TOTALEERGIES SOUTH AFRICA (PTY) LTD –BETHLEHEM DEPOT situated at 4 Robertson Street, Bethlehem APPLICANT: TOTALENERGIES SOUTH AFRICA (PTY)LTD –BETHLEHEM DEPOT LOCATION: 4 Robertson Street, Bethlehem NATURE OF APPLICATION: APPLICATION FOR THE RENEWAL OF AN ATMOSPHERIC EMISSION LICENCE IS BEING MADE IN RESPECT OF THE
107 Kroonstad 9499 Tel: 212 Email: Ref: File