




![]()





LIENTJIE MENTZ
OordrieSaterdaeop6
Junie is dit tydvir eenvan die gewildste feeste in die Vrystaat -DeOude Kraalse WildsKOSfees
Vanjaargaandaarvir die eerste keer 'n buffel op die spit gebraaiword- verwag dus die onverwagse op vanjaar se WildsKOSfees met 20 verskillende kosstalletjies wataltesaam120 unieke disse gaanaanbied.
Benewens die buffel-spit, gaan12verskillende wildsvleis-stalletjies aan feesgangers laat proe hoe lekker MarieLombard van De Oude Kraalwild kán voorberei.
By elkestalletjie is daar sesverskillende disse wat geproe kanword.
Die stalletjies sluit agt spesialiteits-stalletjies in met varkvleis,bees-,lamsvleis, hoender, vis,skaapkoppe en 'n wyeverskeidenheid groente, brodeenslaaie
Feesgangers salkan proe aan120 verskillende wyne van20bekende en gewild wynlandgoedere-elke kelder bringses wynvariëte saam en by die wynmakers komself saam kuier.Wyn is ookopdie fees te koop Onthouook die nageregstalletjie waar 'n fees van soet verleiding op feesgangerswag.


Benewens eetendrink, kangaste aan'nverskeidenheid aktiwiteite deelneem Ditsluit in gholf en skiet,
bokdrol-spoeg, wildsritteen pret virdie kinders. Die gaskunstenaar op vanjaarsefees, is die gewildeAfrikaansesanger Jay. Plaaslikekunstenaars salbydra totdie heerlike kuier-atmosfeer op vanjaar se WildsKOSfees Kaartjies virdie fees kos R695 en is beskikbaaropdie webwerfdeoudekraal.com of skakel 071 679 6596. Daar is ookkaartjies beskikbaar by CrazyDaisy in Fleurdal Mall, Daisy&CoinPrellerplein en by Delta Expressin Westdene Gastekan dieoggend van 11:00 af aandie feesmaal begin deelneem
Concern over thegrowing problemofunderagegambling among school learners came underthe spotlight when the National Responsible Gambling Programme(NRGP)launched its Taking RisksWiselySchool Editioncampaignatschools across Kroonstad
Theawarenessinitiative, presented from 18 to 22 May, focused on educatinglearnersabout the dangersofillegalgambling, the pressuresthatoften lead young people into gamblingbehaviour, andthe supportavailable to those affectedbyaddiction.
Organiserssaidmanyteenagers hadbecome increasingly vulnerable to gamblingdue to financial pressuresathome,peerinfluence andexposuretogamblingculture andadvertising. In some cases, learners reportedly turnedto gamblinginanattempt to contribute financiallytostruggling households,while others sought excitement, social acceptance or an escape from stress Thecampaignwas presentedin partnership with the Hollywood Foundationand the Free State Gambling, Liquor and Tourism Authority. Learnersreceived guidance on the legalimplications of underagegambling, the risks associated with gambling addiction, andhealthiercoping

mechanisms and recreational alternatives
Sibongile Simelane-Quntana, executivedirectorofthe South AfricanResponsible Gambling Foundation,explainedthat the programme also providedfree psychoeducational and psychotherapeutic counsellingservices forminorsaffectedbygambling, subjecttoparental or guardian consent. Supportservices were also available to adults impacted by problem gamblingwithin their households.
Amongthe schools visited duringthe campaign were the ThakamesoComprehensive School, Dr ReginaldCingo
SecondarySchool, Ntha Primary School, PhomolongPrimary School, Seeisoville Primary School, Motswela Secondary School, BoikemisetsoPrimary School, PhephetsoSecondary School, MatsepePrimary School, Relebogile PrimarySchool, PhulengPrimary School, and Boiteko PrimarySchool. TheNRGPisconfidentthatthe initiativewould contribute towardslearnersmakinginformed and responsibledecisions.
■ Forconfidential assistance on gambling-relatedproblems, dial the NRGP’s toll-free number 0800 006 008 or send aWhatsApp message to 076 675 0711.



TheFreeState’s livestock industryremains underpressure, with the Department of Agriculture, RuralDevelopmentand Environmental Affairs confirmingfournew casesoffoot-andmouth disease (FMD), pushingthe province’s total number of confirmed infections to 593.
Thedepartmentconfirmed on Friday 22 May that the latest outbreakshad been detected in theBethlehem StateVeterinaryarea, whichrecordedtwo new cases, while Boshoff and Thaba Nchu each confirmed one additionalinfection.
Authorities saythe disease hasnow spread across19municipalities of the23inthe province,raisinggrowing concern amongfarmers and othersinvolved in the agricultural sector
Kroonstad remains the epicentre of the outbreak,with 111 confirmed cases, followed
by Heilbron with 93 andFrankfortwith 74 infections. Significant numbershavealsobeen reported in Sasolburg, Bethlehem, Warden, Welkom,Qwaqwaand Ladybrand.
Provincialauthorities have intensified vaccination efforts,with more than 563 806 cattle alreadyvaccinated usingthe Biogenesis Bago and Döllvetvaccines.While applications forvaccination remain open, thedepartmentwarned that demand currentlyexceedscapacityand that priority is beinggiven to high-riskareas through atargetedrollout strategy
Strict quarantine regulations andmovement restrictions arebeingenforcedonall farms situated within a10kmradius of infected properties. Thedepartmentraisedalarm over reports that some livestockownersare failingtoreport
suspectedcases of FMD
Authorities stressed that withholdinginformation wasa criminal offence
Pointingout what is greatlyexacerbating theissue,officials warnedthat underreporting made it difficult to plan vaccination campaigns accurately andcould result in vaccine shortages,delayed containmentmeasuresand further transmission of the virustoneighbouringfarms
Farmershavebeenurged to immediately report animals showingsymptoms such as excessive salivation, mouth lesionsorlamenessto stateveterinarians or animalhealth technicians
Concerns have alsobeenraised aboutdecliningcompliancewith biosecurity measures, includingthe movementoflivestock between farms without proper controls.Interms of the
GovernmentGazette No.51512 and the Animal DiseasesAct,livestock owners,auctioneersand speculatorshavebeeninstructed to restrict the movementofcloven-hoofed animals, disinfect vehicles and farmingequipment, quarantine newlypurchased livestock foratleast 28 days and keep detailed recordsofanimalmovement and visitorstofarms Thedepartmentfurther warnedthatmoving animalsfromquarantined areaswithout the requiredpermits and documentation remained acriminal offence Alsoreadonvrystaatkroon.co.za aboutthe the High Courtruling finallyoffershopethat the runawayspreadofthe state-controlledfootand-mouth disease cannow be halted through private-sector initiative.


DieVrystaatseafvaardiging se besoek aan Chinaomoplossingsvir water- en sanitasie-uitdagingsteondersoek, plaasweerdie kollig op Suid-Afrikasegroeiendeinfrastruktuurkrisis.
Hoewel internasionale samewerking belangrikis, laat dit ook’nernstigevraag ontstaan: Waarom moet Suid-Afrika oorsee gaansoeknaoplossingsterwyldie land self oorbekwame ingenieurs, tegnicieninfrastruktuurkundigesbeskik?
Suid-Afrikahet nie ’n tekort aankennisof kundigheid nie
Die land het oordekades hoogsopgeleide professionele beroepsmenseopgelewer wat wêreldwydgerespekteerwordvir hulwerk in ingenieurswese, waterbestuur eninfrastruktuurontwikkeling.
Die werklikeprobleem lê eerder by swak bestuur,gebrekkigeinstandhouding, politiekeinmengingendie versuim om plaaslike kundigheid tenvolle te benut. Die gevolg is dat infrastruktuur verval terwyl die kennisom dit in stand te houaan diekantlyn staan.
Chinasesuksesmet grootskaalseinfrastruktuurontwikkelingenmoderne waterbehandelingstelsels is ongetwyfeld indrukwekkend.
Daar is beslis waarde daarin om internasionale bestepraktyketebestudeer en nuwe tegnologieëteondersoek
Togbehoort die fokus nie net op buitelandse oplossingsteweesnie,maarook op die versterkingvan plaaslikekapasiteit en die aanstellingvan bevoegde mensebinne SuidAfrikaansemunisipaliteite.
Gemeenskappebenodignie nogstudies, oorsesebesoeke of duur beloftesnie;hulle benodigskoon water, werkende rioolstelsels en diensleweringwat funksioneer
Indien die kennis watinChina opgedoen word,gekombineer kanwordmet Suid-Afrikase eie kundigheid, dissipline en verantwoordbaarheid, kandit ’n keerpunt wees
Maar sonder daadwerklike plaaslikeimplementeringsal selfs die besteinternasionale idees min betekenis hê vir inwonerswat daagliks onder swak diensleweringgebuk gaan.


Die Suid-AfrikaanseWeerdiens se kantoor in Bloemfontein voorspelkoel en wisselvallige weerstoestandevir die Noord-enOos-Vrystaat in diekomendeweek
plaasKlipplaat-Wes tussen Senekal en Winburghet ’n groep reiers laatmiddagin’nboomlangs’ndam komrus.Hulle hetomdie beurt ingevlieg en weer vertrek. FOTO:ThysduPlessis
MADLI GROBBELAAR
Daar is’n stiltewat oorbaie dorpe, bykans al diedorpeindie Vrystaat, hang.
Niedie rustigestiltevan ’n
Sondagoggend nie,maardie swaar stilte vanplekke watmoeggeword het. ’n Stilte wat’nmens voel wanneer straatligtenie meer brand nie, wanneer waterdae lank wegis, wanneer paaieopbreek en geboue wateenstrots gestaanhet,stadig verkrummel.
Onsry daagliksdeur hierdie dorpe.Ons sien dievervalsogereeld
datons ampergewoond geraak het daaraan. Die slaggate. Die verwaarloosde parke. Die stukkende infrastruktuur.Die geboue met dowwe ruiteenafgeskilferdeverf. Dorpewat eens geleef hetvan trots,harde werk en gemeenskapsgees,lyk vandag asof hulle stadig besigisomhul asem uit te blaas. En tog, tussen al dietekens van agteruitgang,issteedsmensewat probeer. Mensewat weier om toete kykhoe huldorp heeltemaluitmekaarval. Die manwat vroegoggend rommel optelsonderdat iemand hom vra. Die sakelui en organisasies wathul geld gebruik om strate netjies te hou. Die inwoners
watslaggatevul, gras snyenbome plant, al weet hulle dit is eintlik nie hulverantwoordelikheid nie.
Dit is die barmhartigeSamaritane vanons dorpe. En vir hulle moet onsdankbaar wees.Want hulle houiets baie kosbaaraan die lewe:hoop. Hulle herinnerons dat daar steeds menseiswat omgee. Mensewat nogglo dat’ndorp meer is as netgeboueenpaaie datdit ’n tuiste is Maar selfshulle weet,’npleister genees nie’ndiep wond nie.
Want die ware seer vanons dorpelênie netinwat onssien nie.Dit lê dieper,instelsels wat faal, infrastruktuur watjarelank
DR.HANNESELS
Lees Jakobus 1:22-27
Nood bringgelowiges nader aanmekaar enleerhulle om metgroterdeernis na diewêreldrondom hulle om te sien. Die wêreldsemens klouintye van swaarkry dikwelsnet nógmeeraan homself vas. Dissipels vanJesus begin egterverstaandat,soosdie kruisalle mense gelykvoorGod maak,nood en teenspoedons ooknader aanmekaaren nader aandie beeldvan Jesusbring. OnsleesinJakobus 1:27: “Egteen suiwer godsdiensvoorGod dieVader is om weeskindersenweduweesinhulle moeilikeomstandighede by te staanen om jouskoon te houvan diebesmetting vandie wêreld.”
Wanneer ons na ander uitreik,word ons ookbevry vandie besmettingvan selfsug. Dissipels vanJesus leef andersasdie wêreld. Hulle trek nie hulskouersopvir nood nie,enhulle vertrapofmisbruik
nie die armes nie.Ominmoeiliketye na mekaaromtesien, is deel vanwie ons geskapeisomtewees. Die grootseën daarin is datons leer hoeafhanklikons vanmekaaris. Dalk gaan hierdie waarheid in die daewat voorlê nogbelangriker word Moeiliketye bringaltyd die besteen die slegsteinmensenavore. Daarom moet elkeen kies tussen eiebelang en die belangevan ander. Onsmoetegter ook onthoudat sielenood selfs belangriker as aardse nood is.Wanneer ons regkies, ontvangons diemooiste seën: ons word al meer soos Jesus. Kykvandag’nslagrondom jou. Soek die nood raak.Vra dan: “Hoe kanekhier help uit dankbaarheid teenoor Jesus Christus vir my verlossing en my hulp?”
Gebed
Here
afgeskeep is,leierskap watontbreekengemeenskappe watmoed verloorhet
Nogdieper lê iets watmoeiliker herstel: die verlies aantrots,verantwoordelikheid en verbondenheid. Miskien begin die herstel van’n dorp niebysementofbegrotings nie, maar by mensewat weer leer om saam te staan. Mensewat weer begin glo dat eerlikheid, diensbaarheid en omgeesteedssaakmaak. Want uiteindelik word ’n dorp nienet geboumet teer en bakstene nie. Dit word geboudeur hartewat, tenspyte vanalles,nog weier om op te houhoop.
29 MEI
Die Salileni-gholfdag, in samewerking met die BethlehemRotariërs, salbydie Bethlehem-gholfbaan plaasvind. Die formaat is vierbal American ScrambleShotgunteen R2 000 per vierbal. Afslaan vind om 11:00plaas. BelLouisavan den Berg op 072893 4623 vir meer inligting.
Die NG kerk Kroonstad-Suid bied om 16:00hul jaarlikse winter kermis aan. Virmeer inligtingbel Izana Olivierop082 3244250
30 MAY
Theannual Wingsand Wheels BethlehemAir Showwilltake place. Spectators canlook forward to afullday of spectacular air display and avariety of entertainment.For moreinformation, visitmydihlabeng.co.za.
31 MEI

Die NG kerk Kroonstad-Oosbied die Eggo vanjou oë,deurdie
bekende sanger Jannie du Toit en Chanie Jonker (klavier)aan. KosteisR150 per kaartjie en die geleentheid salom10:30 begin Virmeer inligtingkontak die kerkkantoor op 056 2126331
6JUNIE
Die jaarlikse basaar vandie NG Kerk Panorama vind plaas vanaf 09:00. ’n Groot verskeidenheid eet-endrinkgoedsal te koop aangebied word,endaar saliets vir almal wees om te geniet. Die jongspan kanuitsien na ’n spesiale kindertafel en speletjies.Almal is hartlik welkom om die dagsaam te komgeniet
ThefirstKroonstad Marketwill take placeatthe Supa-Quick parkingareainReitz Street Kroonstad. Themarketwillrun from 14:00until late,with free entryfor allvisitors. Awide variety of stalls willbeonoffer,including clothing, food,drinks,crafts, accessories and face painting forthe little ones. Formore information, contact 073189
Aswift jointpolice operation ledto the arrest of three men in Parysafter authorities recoveredsuspected stolen livestock worthanestimated R100 000.
Thesuspects,agedbetween 35 and 45, were arrested on Thursday 21 May, followinginformation received about awhiteIsuzu bakkie towing ared trailer that wasallegedlyinvolved in stocktheft activities
AccordingtoSgt Josephine Rani, police spokesperson, members of the Fezile DabiDistrict HighwayPatrol Unit joinedforceswith the VereenigingVehicle Crime Investigation Unit (VCIU), SasolburgPublic OrderPolicing(POP) Unit,and privatesecurity companies to tracethe vehicle.
Thevehicle waslater spottedtravellingalongthe R59 and wasintercepted beforebeingtaken to apolice station for further investigation.
Thepolice discoveredcattle onthe vehicle and apreliminaryinvestigation allegedlyconfirmed that the livestock hadbeenstolen.
Thecattle areestimated to be worth

Police officers inspect the cattle worth an estimated R100 000 that were recovered near Parysduring ajoint operation targeting stocktheft.Three suspects were arrested.
PHOTO:Supplied
approximatelyR100 000.
Thethree suspects were immediatelytakenintocustody on charges of possession of suspectedstolen livestock.
TheIsuzu bakkie and trailer
believedtohavebeenusedinthe commission of the crime were also seized by the police.
Rani confirmed that the suspects areexpectedtoappearbefore the ParysMagistrates’Court soon.

ThepoliceinVrede have launched an urgent search foramissing teenager who disappeared earlierthisweek from ThembalihleExtension 3in Vrede
Accordingtopolicespokesperson, WO MmakoMophiring, Palesa AneleSosanti (13) waslastseen on Tuesday19 May, after reportedlyleaving homefollowing areprimand
from her guardian after a school visit.Concern is growingamongfamilymembers andpoliceasthe teenager hasnot returned homesince her disappearance. At thetimeshe went missing, Palesa waswearing long blackleggings, alight pink T-shirt,a blackBillabong jacket and blue Bova shoes.
TheSouth African Police
Service(SAPS)has appealed to members of thepublic to assist withany information thatcouldhelp tracethe missing child. Anyone who mayhaveseen Palesa or knows of herwhereaboutsis urgedtocontactthe Vrede Detective Services on 082 466 7752 or Crime Stop on 0860010111. Police investigationsare continuing.
Awell-coordinated andintelligence-driven police operation on theR57 near Zamdelahas resulted in thearrestoftwo menafter authoritiesuncovered illicit cigarettes worth more than R3 millionhidden insideatruck allegedlytransporting illegalgoods throughthe Free State.
Thesuspects,aged60and 45, were arrested on Wednesdaymorning20 May, following ajointoperation involvingthe InfrastructureTaskTeam, HighwayPatrolShift A, Viljoendrift Shift,and Gauteng Crime Intelligence Gathering(CIG).
PolicespokespersonSgt Josephine Rani said officershad acted on intelligence regardingatruck travellingalongthe R57 routenear Zamdelaatabout 08:30. Thevehicle wasintercepted and escorted to the ZamdelaPoliceStation foradetailed inspection
During the investigation,the suspects allegedlyattempted to bribe policeofficerswith R900 in an effort to preventthe search from continuing aftertheyhad reportedly failedto provide invoices or documentation for the goodsbeingtransported
Asubsequentsearchofthe truck ledtothe discovery of 499 boxesof illicit cigarettes concealed beneath74 boxesoffoamcups
Theillicit cigarettes areestimated to have astreetvalue of approximately R3,1 million.

Police members search atruckduring an intelligence-driven operation near Zamdela,where hundreds of boxesof illicit cigaretteswereuncoveredinatruck. PHOTO:Supplied
Thesuccessful operation is being viewed as another significant breakthrough in the fightagainst the illegal tobacco trade,whichcontinues to cost the countrybillionsinlosttax revenue annuallywhilefuellingorganised crime networks
Thetwo suspects areexpectedto appear in the SasolburgMagistrates’ Courtoncharges relatingtotheir possession of illicit cigarettes and attemptedbribery



DieHoërskoolTrio in Kroonstad hetdie afgelope naweek sy standaseen vandie Griffonliga se voorsterugbyskole getoon toehydie HoërskoolHentie Cilliers vanVirginiainvyf wedstryde oorrompel en diedag onoorwonne afgesluithet.
Diewedstryde hetopSaterdag23Mei plaasgevind,enTriosespanne hetmet uitste-
kende spanwerk,dissipline en vasberadenheid die toon aangegee.
Die hoogtepunt vandie dagwas sondertwyfel dieeerstespansenaelbyt-oorwinning van28–27 in ’n spannendekragmetingwat toeskouers totdie eindfluitjie aandie rand vanhul stoel gehouhet
Die o.19B-span hetmet ’n sterkvertoning ’n oorwinningvan 30 –21behaal, terwyl die jonger spanne hulteenstandersoorheershet
Die o.16A-spanhet met ’n indrukwekkende 64 –0 gewen; dieo.15A-spanhet met 53 –0 geseëvier;endie o.14A-spanhet hulwedstryd met 47 –0 beklink. Benewens dieuitstekende uitslae, het die wedstrydedie ware gees vanskolesport weerspieël. Al vyf Trio-spanne het met trots,karakteren deursettingsvermoë gespeelenhul skoolmet onderskeidingverteenwoordig.

0113949330/0828252425/


Sportgees,trots en opwindinghet dieafgelopenaweekhoogtygevier toedie BethlehemVoortrekker Hoërskoolasgasheer virdie 50stederby teen dieHoërskoolWitteberg van Bethlehem opgetree het.
Ondersteunershet in grootgetalle opgedaag en ’n feestelikeatmosfeerlangs die rugbyvelde,netbalbane en hokkievelde geskep waar uitstekende sportmangees deurentyd geheershet.Voortrekker hetveral op dierugbyveld hulstempel afgedrukenal nege derby-wedstryde gewen.
Die wedstrydehet deel vandie Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks gevorm,waarin Voortrekker ’n skitterende vertoninggelewer het.
Die hoogtepunt vandie rugbydag was die eerste span se spannende26– 21 oorwinning, waarin Voortrekker karakter en veggeesgewyshet
Die span het reedsteenrustyd’nstewige
o.15A-spanhet met 43 –0 gewen, die o.16A-spanhet in’ ntaaistryd met 23 –22 gewenendie tweedespanhet met 43 –7 koninggekraai. Die derde span het sy wedstryd met 24 –7 gewen, terwyl die o.14A-spanmet 35 –26geseëvier het.
Op die netbalbane hetVoortrekker se eerste span die derbykroonmet ’n 37 –31 oorwinning verower. Die wedstryd hetblitsvinnigbegin en die eerste kwartisop8-elk afgesluit.Sterk verdedigingenuitstekende spanwerk hetegter die momentuminVoortrekkerseguns laat kantel en teen rustyd hethulle met 19 –16voorgeloop. JodieHaward se akkuratedoele hetVoortrekker in die derde kwartverder laat wegtrek voordat diespandie wedstryd met grootvasberadenheidafgesluit het.
Nognetbaloorwinnings virVoortrekker is deur dieo.14A-, o.14C-, o.17A-, o.19B- en o.19C-spanbehaal, watalmal sterkvertonings gelewerhet Hoewel Voortrekker die toon in rugby


Threelearners of the TruidaKestell PrimarySchool in Bethlehem who participated in theFreeState BiathléChampionshipson19April excelled in the U15category.Johnathan Matthew secured first place,whileEmme Wesselsand JancoKöhler each earnedthirdplace.Fromthe left areEmme,Janco and Johnathan. PHOTO:Supplied

