VrystaatKroon E-edition - 10 December 2025

Page 1


Race looking to inspire

Entries for the 2026 Mimosa Mall Marathon in Bloemfontein opened on 1 December

After the phenomenal success of the race earlier this year, Bloemfonteins biggest running celebration returns on Saturday 28 February

The 2025 instalment, which was presented in March had record participation with double the number of entries compared to that of its debut year, 2023

Thousands of runners took part from elite athletes chasing qualifying times to families tying up for the 5km fun run

They filled the streets with energy colour and community spirit and turned Bloemfontein into a festival of fitness and pride

The event continues its proud partnership with the Louzanne Coetzee Foundation and raises funds, endeavouring to help with the empowering of athletes with different disabilities and promote inclusion through sport a cause that is at the heart of this event

With preparations well underway, the 2026 Mimosa Mall Marathon, hosted in partnership with the Bloemfontein Striders will deliver an even more elevated experience The marathon will once again be an official Comrades qualifying race and offer runners the chance to test their endurance on a fast scenic and well-supported route through the city

Runners and fans can look forward to refreshing race day experiences live activations and a true celebration of Bloemfontein's community spirit all centred around the heartbeat of the city, Mimosa Mall

The response to this year's marathon was beyond anything we imagined, said Neelofar Issa, general manager of Mimosa Mall

“Watching the streets come alive with runners families and supporters reminded us how powerful sport can be in uniting a community The Mimosa Mall Marathon has truly become more than a race it is a shared moment of pride for our city, culture and community, and we cannot

wait to make 2026 even more extraordinary

Jeannine van Zyl, general manager of Novus Media Community News in the Free State and Northern Cape, also expressed excitement about the 2026 event

“It is a privilege to be the media sponsor of the Mimosa Mall Marathon for the second year running There was such a great atmosphere on race day this year, and we are sure there will be more runners who want to be part of the 2026 event

We look forward to seeing the race grow, to get more of our readers engaged and active When we come together as a community in this way we do not just build health and fitness we also build overall well-being and a healthy mind

“An event like this reinforces what connects our people: perseverance togetherness and having fun

Log onto the website mimosamall co za/ upcoming events to enter now

Keep an eye out for more information in VrystaatKroon

Efforts united for a better community

In a powerful demonstration of community solidarity, the Thabo Mofutsanyana District SAPS Social Crime Prevention team launched a critical awareness campaign targeting gender-based violence (GBV) in Ficksburg

Mampe Mole, district community policing forum (CPF) secretary, collaborated with local organisations including the Ficksburg CPF, Gift of the Givers and the Mary Raletooane Foundation to shine a light on the urgent issue of

violence against women and children

On Wednesday 3 December, the team kicked off their GBV awareness initiative by distributing informative pamphlets addressing topics such as sexual offences, domestic violence, human trafficking and assault

This effort is part of the broader Safer Festive Season policing operations, which will continue through January

The outreach went beyond mere information sharing Recognising the diverse needs of the community, the team provided meaningful support

by distributing essential items to vulnerable populations

Their compassionate approach included: 180 sanitary towels, 40 packets of sweets, 100 jars of peanut butter and 60 bottles of 500ml mageu

According to WO Mmako Mophiring, police spokesperson, these awareness campaigns will be rolled out across the areas of the district’s 31 police stations

The initiative highlights the critical importance of collective action in combating GBV and supporting those most vulnerable

Louzanne Coetzee,founder of the Louzanne Coetzee Foundation,with her guide in the 2025 Mimosa Mall Marathon,Sewies Sewenster. PHOTO: Reblex
The Thabo Mofutsanyana District police’s Social Crime Prevention team,with stakeholders,launched an awareness campaign targeting gender-based violence (GBV) in Ficksburg on Wednesday 3 December PHOTO: Supplied

LEADER VACUUM A CONTRIBUTION OF UNEASINESS

For over 18 months, the Moqhaka Municipality has been grappling with a critical leadership gap in its Fire and Rescue Service, as the position of fire chief remains unfilled

An internal assessment has revealed deeply concerning operational challenges that are putting the community's safety at risk The current state of the Fire and Rescue Service paints a troubling picture Operating at merely 50% efficiency, the department is struggling to deliver the professional and comprehensive fire protection that Moqhaka's residents desperately need Critical staffing shortages have severely impacted both the Fire Safety and Training divisions Without adequate professional personnel, the municipality is finding it increasingly difficult to implement fire safety legislation consistently across all communities

This means residents are left vulnerable, with

compromised emergency response capabilities and limited fire prevention education

Despite these glaring issues being highlighted in a recent council meeting, the administration has yet to take concrete steps to recruit a qualified fire chief

Cllr Sidney Pittaway of the DA has been vocal about these concerns, saying residents of Moqhaka deserve an administration that is accountable and proactive in protecting their safety

“The municipality now faces a critical moment

Addressing these capacity limitations is not just an administrative task it is a fundamental responsibility to protect and serve the community Urgent intervention is needed to recruit skilled leadership, enhance training, and restore the Fire and Rescue Service to its full operational potential,” Pittaway concluded

Neem die tyd om gebeure te onthou

In ’n oogwink is die jaar verby. Soos elke jaar het 2025 met sy unieke hoogte- en laagtepunte kom draai

Dit was ’ n eer vir VrystaatKroon om weer ’ n mediavennoot te kon wees van verskeie feeste wat in die streek aangebied word

Die landboubedryf het met verskeie uitdagings te kampe gehad en spook steeds met bek-en-klouseer

Gure en onvoorspelbare weersomstandighede maak steeds groot opslae, met oormatige reënval wat voorkom

Uitstekende sport op skolevlak en toernooie waarby VrystaatKroon betrokke was, was vir seker ’ n hoogtepunt vanjaar

Daarby ook die Bethlehem-derby tussen die Hoërskool Witteberg en Voortrekker wat nooit teleurstel nie en groot opwinding aangebied het

Daar was goeie gemeenskapsnuus, van die Vrouelandbou-unie (VLU) tot talentvolle en ’ n verskeidenheid kunstenaars wat kleur na hul onderskeie gemeenskappe bring Besonderse foto’s deur fotograwe in ons streek met ’ n fyn oog is ook gedeel

Dan is daar natuurlik die voortslepende uitdagings van elke gemeenskap met die plaaslike regerings

Munisipaliteite wat vererger in dienslewering, met ’ n uitsondering op die reël hier en daar waar iets positiefs geskied het

Dit was ’ n jaar van positiewe en negatiewe stor

G op 2 laat

M son Vrys jaar, Janu

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se kantoor in

Bloemfontein,sê

Vrystaatse draai

Oordenking vir die laaste bladsy van die jaar

JACO CROMHOUT

Desember breek elke jaar oop soos ’ n ryp perske: soet, sonnig, effens morsig, en onmoontlik om nie van te hou nie

Die land beweeg stadig, die dae word langer, en daar is altyd iemand wat sê: “Dis mos vakansie, man ” En ja, dit ís vakansie

Die braaivleisvure knetter, die kinders se gelag skuur deur die warm lug, en die sand brand onder jou voete asof die aarde self besluit

het om ’ n bietjie nader aan die son te skuif

Maar Desember is ook eerliker as ander maande

Want tussen die vreugde en die wind in jou hare, lê daar ’ n sagte skaduwee; iets wat fluister dat nie almal hierdie maand met ’ n vol tafel, vol huis of vol hart ingaan nie

Terwyl baie van ons die laaste stuk van die jaar vier, dra ander die stille gewig van verliese, van afwesighede, van siekte, of bloot die eenkant-wees wat ’ n mens op ’ n

warm someraand kan voel

En tog, juis daarom, hou Desember vir my ’ n besonderse wysheid

vas Dit herinner ons dat geluk nie

’ n groot, lawaaierige ding hoef te wees nie

Soms is dit die feit dat iemand jou ’ n glimlag gee

Soms is dit ’ n somersbries ná hitte

Soms is dit net die wete: Ek is nie heeltemal alleen op hierdie planeet nie

So, terwyl ons die son volg en die

Om te volg is om te leer

DR. HANNES ELS

n Matteus 16:24-28 lees ons dat Jesus op soek is na ernstige volgelinge: “As emand My wil navolg, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.”

Ons gee almal aan iets of iemand oor om van stremminge ontslae te raak: ons begeertes, ander mense se wil, slegte gewoontes, fantasieë, moedeloosheid, ontkenning, woede

Oorgee is ’ n basiese vereiste om stres e hanteer Om op te hou weerstand bied een iets of iemand

Die geheim van suksesvolle lewe is om aan die regte dinge oor te gee

Dit vra om onsself te verloën en kruis

op te neem en Jesus te volg Oorgawe aan onsself en eie denke maak van God ons

vyand Nee, ons moet erken en bely: Ons het oorvloed lewe by onsself en ons eie denke en doen gesoek, maar dit het nie

gewerk nie

Dit ontneem ons die ewige lewe as ons dink ons kan dit ontvang deur goeie dinge te doen Ons ontvang ewige lewe wanneer ons oorgee aan die kruis Maar dit hou nie hier op nie

Om in hierdie lewe oorvloed te beleef en in storms te sweef maak oorgawe ’ n daaglikse saak

Ek lê my wil neer ten gunste van die Heilige Gees se wysheid en koers as lewenswinde draai Ons noem dit dissipelskap

Glo jy dat die lewe hier en die ewige net gekry kan word uit oorgawe, of is jy nog oorgelewer aan jou eie denke en manier van doen?

Gebed

Vader, in U hande gee ek my hele

13 DESEMBER

jaar se skoonheid vier, kan ons dalk ’ n liggie laat brand vir dié wat in die skadu sit

’ n Bietjie meer omgee, ’ n vinnige oproep, ’ n koppie koffie vir iemand wat nie gevra het nie Want uiteindelik leer Desember ons hierdie eenvoudige waarheid:

Die son skyn vir almal, maar soms moet ons mekaar net help om in die lig te gaan staan

MAANDELIKS

Die Maluti FM-Kersmark word van 08:00 tot 16:00 in Clarens aangebied Vir meer inligting of om ’n stalletjie te bespreek bel Emaurans Fourie by 072 075 1441

16 DESEMBER

Geloftedag word op die Geloftefeesterrein langs die Preekstoelpad by Bethlehem gevier

Die dag se verrigtinge begin om 08:45 met voorsang, met die diens wat om 09:00 volg Om 11:00 begin ’n bring-en-braaigeselligheid Rig navrae deur 082 336 2353 te skakel

19 DECEMBER

The annual Brentpark Christmas Market in Kroonstad is hosted at the Brentpark Community Hall from 14:30 until late For more information call Binie Jordaan on 083 643 3276 or Florence Mohamed on 083 654 4676

Die Kroonstad-Rotary-mark word op die laaste Saterdag van die maand gehou, op die hoek van Border- en Van der Lingenstraat Die mark duur van 08:00 tot 13:00 Vir meer inligting oor die mark skakel 076 055 7025

Die Affi-Aarde- familiemark in Bethlehem bied maandeliks markte aan Vir meer inligting of om n stalletjie te bespreek, skakel 082 990 0947

VAKANSIETYD

Van 1 tot 31 Desember bied die Kroonstad-buiteklub vakansiegholfspel vir jong spelers aan Spelers kan soveel gaatjies op die baan speel as

hulle wil Lede betaal R50 en nielede R75 Die aanbod

Stellar service goes beyond mere niceties

The official reopening of the Sasol Reitz Street,Kroonstad,on Friday 5 December was a huge success.The new owners and management team invite the community to
top-notch service they offer PHOTO: Madli Grobbelaar

Projek wys dít is waaroor Kersfees gaan

Die Trustees en Vriende van die Museum in Bethlehem bied weer vanjaar hul jaarlikse Kersvader-projek aan.

Sedert Desember 2018 lewer Kersvader met die 1949-Mack-brandweerwa geskenke vir geliefdes op Oukersdag by inwoners van Bethlehem af Die projek is begin om geld vir die museum in te samel

“Inwoners van Bethlehem is welkom om geskenke vir hul kinders, mans of vroue by die museum op Dinsdag 23 Desember, tussen 14:00 en 16:00, af te lewer Koste per geskenk beloop R250 en daar is geen beperking op die hoeveelheid geskenke wat afgelewer moet kan nie,” sê Terius du Preez, organiseerder van die projek Betalings kan gedoen word sodra die geskenke afgelewer is hulle beskik nie oor kaartmasjiengeriewe nie Geskenke moet duidelik gemerk wees met die ontvanger se naam en adres

Op Woensdag 24 Desember sal geskenke vanaf 14:00 afgelewer word ’ n Roete met ’ n tyd van aflewering word uitgewerk en Du Preez sal almal op hoogte hou Om te verseker jou geliefdes se geskenke word afgelewer, kontak Du Preez op 082 889 4294

Die trustees en vriende van die museum in Bethlehem sal weer op Woensdag 24 Desember geskenke ter geldinsameling vir lede van die gemeenskap in Bethlehem aflewer.Hier is Tertius du Preez,by die 1949-Mack-brandweerwa waarmee die geskenke afgelewer sal word FOTO: Verskaf

Risks can be mitigated with constant vigilance

As the holiday season approaches, the South African Police Service (SAPS) is reaching out with critical safety advice to help residents and travelers navigate the increased crime risks during the festive season

Comprehensive guide to keeping yourself and loved ones safe

■ Home protection - Your home is your sanctuary, so secure it carefully Before leaving, double-check that all doors and windows are locked

Avoid broadcasting your travel plans on social media or leaving messages that suggest you are away

Instead, ask a trusted neighbor or neighborhood watch member to periodically check on your property and manage curtains to create the illusion of occupancy

Landscape strategically by trimming trees and shrubs that could provide hiding spots for potential criminals

When you receive expensive gifts, dispose of packaging discreetly to avoid advertising new valuables to opportunistic thieves

■ Shopping smart and avoiding scams - Financial safety is crucial during the busy holiday season Minimise cash carrying and opt for alternative payment methods

When using your card, always shield the keypad and be cautious of unsolicited help

If something feels suspicious, trust your instincts and abort the transaction

At shopping centers, keep your purse close to your body and store wallets in front pockets

Park in well-lit areas and immediately lock shopping bags in your vehicle's trunk

When shopping online, stick to reputable sites and be skeptical of deals that seem too good to be true

Stokvel members should use bank transfers and require multiple signatories for withdrawals to enhance financial security

■ Vehicle and road safetyEnsure your vehicle is roadworthy, checking tyres, brakes, lights, and steering Always carry a spare wheel and emergency kit

The message is clear: zero tolerance for drinking and driving Lock your doors at traffic lights and keep valuables out of sight

Pedestrians must also exercise extreme caution Avoid walking on highways or busy roads, and always use designated pedestrian bridges for safe crossing

■ Social gathering safetyWhen enjoying social events, never leave drinks or food unattended

Always arrange a designated driver or use reliable ride-sharing services

■ Child and water safety -

Drowning can happen quickly - in as little as 30 seconds and in just a few centimeters of water

Parents must vigilantly supervise children, especially near any standing water, including small ponds or buckets

■ Community action - The Free State police emphasises community collaboration in preventing crime

Remember: if you see something suspicious, say something You can contact the police crimestop line at 08600 10111, dial 112, or use the MySapsApp to report anonymously By staying alert and implementing these precautions, we can work together to ensure a safe and peaceful festive season for everyone

Festivities sullied by murder

In a heart-wrenching incident that has shocked the Meqheleng community of Ficksburg, local police have apprehended a 32-year-old man in connection with the brutal murder of his girlfriend, Nomsa Kotope, a 24-year-old woman

The suspect, driven by alleged suspicions of infidelity, is now facing serious criminal charges

The devastating sequence of events unfolded on Sunday 6 December, when the victim's life was cut short The suspect’s ex-girlfriend took the step of reporting the potential murder to local law enforcement, prompting a swift response from the Ficksburg police

Upon arriving at the victim’s rented room in Zone 2, officers discovered Kotope's lifeless body on the floor

Vereer vir toewyding

Leonard Welthagen,hoof van die Laerskool Trio in Kroonstad,het spesiale vermelding ontvang op die SOS Onniveerder van die Jaar-geleentheid, wat op Donderdag 27 November in Pretoria by die Afriforum-teater plaasgevind het Dié eerbewys het hy vir sy toewyding,leierskap en passie vir die skool en gemeenskap ontvang. Hier oorhandig Leon Fourie (links) die eerbewys aan Welthagen

FOTO: Verskaf

Despite the immediate dispatch of Emergency Medical Services (EMS), she was pronounced deceased at the scene, leaving behind a community in mourning and a family devastated by loss

The suspect was taken into custody, facing the serious charge of murder He is expected to appear before the Ficksburg Magistrates’ Court in the coming days, where the legal process will begin to seek justice for Kotope

The police says this heartbreaking incident serves as a stark reminder of the ongoing challenges of domestic violence and the critical importance of addressing toxic relationship dynamics that can escalate to such tragic consequences, especially during the festive season

Vierpootkind kan só beskerm word

Die feestyd is amptelik op hande en soos elke jaar berei die DBV in Bethlehem voor vir die stygende getal troeteldiere wat tydens die feestyd óf deur hul eienaars verwaarloos word óf verlore raak

Marius Dreyer, voorsitter van die DBV, sê elke jaar gedurende Desember is die organisasie se hokke vol weens diere wat verlore raak

“Dit bly jaarliks vir die DBV ’ n reuse-uitdaging om diere te versorg en te huisves, veral oor Desember,” sê hy

Die organisasie rig daar-

om ’ n dringende versoek aan troeteldiereienaars om seker te maak dat wanneer hulle met vakansie is, daar goed na hul troeteldiere omgesien word

“Ons beskik nie oor genoeg hokke om na mense se diere te kyk nie

Kalmeerpille kan ook by ’ n veearts bekom word om die diere te help rustig hou

Die DBV doen ook ’ n dringende beroep op die gemeenskap om dierekos vir Desember te skenk, omdat die DBV dan na baie verlore diere moet omsien Hulle benodig ook genoegsame skoonmaakmiddels

Om navrae te rig, of vir meer inligting, skakel die Bethlehem DBV by

“Daar is wel private dierehotelle en mense wat troeteldiere oppas wat hiermee kan help; maak asseblief gebruik van dié geriewe as jou diere alleen tuis moet bly,” benadruk Dreyer Om troeteldiere teen die gevolge van die feestyd se vuurwerk te beskerm, sê Dreyer, moet troeteldiereienaars hul diere liewer binne die huis hou

die skema bekend as BALLY ESTATES ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te PLOT 27 BALLYDUFF

' n gesertifiseerde afskrif van Verbandakte B6604/2018 gepasseer deur JOHANNES HENDRIK

KLEINHOEWES DISTRIK

BETHLEHEM, PROVINSIE VRYSTAAT, soos getoon en vollediger beskryf op deelplan Nr SS 27/2013 en gehou kragtens Sertifikaat van Saaklike Regte Uitsluitlike Gebruiksgebied SK253/2014 wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Vrystaat te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

GETEKEN te BETHLEHEM op 12 NOVEMBER 2025. TRANSPORTBESORGER

S A R E L J O H A N N E S VENTER (LPCM 58507)

S A R E L V E N T E R PROKUREURS CAMBRIDGESTRAAT 110 BETHLEHEM TEL 058-0500494 EPOS: corne/sventerlaw.co.za

GOEDERE ten aansien van sekere

1.GEDEELTE 1 VAN DIE PLAAS SPITSKOP 126 DISTRIK FICKSBURG

VRYSTAAT

51,5898 (EEN EN VYFTIG KOMMA VYF AGT NEGE AGT) Hektaar 2.DIE PLAAS MENTONE N R 1 0 4 D I S T R I K MARQUARD PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 156,8547 (EEN HONDERD SES EN VYFTIG komma AGT VYF VIER SEWE) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes

Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Gedateer te Ficksburg op die 2 dag van Desember 2025

Aansoeker Du Toit Louw Botha Inc

(Francois Carl Louw)

81 Piet Retief Street Ficksburg

933 2351

BETHLEHEM, PROVINSIE VRYSTAAT, van welke deel die vloeroppervlakte, v o l g

( D R I E H O N D E R D E N AGTIEN) vierkante meter groot is; en (b)'n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel o o r e e n k o m s t i g d i e deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Vrystaat te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

GETEKEN te BETHLEHEM op 12 NOVEMBER 2025. TRANSPORTBESORGER

S A R E L J O H A N N E S VENTER (LPCM 58507)

S A R E L V E N T E R PROKUREURS CAMBRIDGESTRAAT 110

BETHLEHEM TEL 058-0500494 EPOS: corne@sventerlaw.co.za

I d e n t i t e i t s n o m m e

540331 5080 086

gemeenskap van goedere ten aansien van sekere

GEDEELTE 1 van die plaas

SPITSKOP 126 distrik

FICKSBURG Provinsie Vrystaat

GROOT: 51,5898 (EEN EN VYFTIG KOMMA VYF AGT

NEGE AGT) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Ficksburg op die 2 dag van Desember 2025 Aansoeker

Du Toit Louw Botha Inc (Francois Carl Louw) 81 Piet Retief Street Ficksburg

liezl@dlbprok.co za Tel 051 933 2351

SIGNED AND DATED AT WELKOM ON THIS 02ND DAY OF DECEMBER 2025

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
VrystaatKroon E-edition - 10 December 2025 by Novus Media - Issuu