Alfred, Lord Tennyson het gesê: “I am part of all that I have met.”
Wat ’n voorreg om tydens jou jeug jou skool te mag verteenwoordig tydens ’n interskolegeleentheid wat jaarliks vir ongelooflike herinneringe sorg.
Dit gaan beslis ’n skouspel wees, en boonop een vol geskiedenis.
Die dag is ook belaai met opgewondenheid en daar word met verwagting uitgesien na ons dorp se geesdrif en ondersteuning. Mag elkeen vergenoegd wees met wat die groot dag bied.
Ons sien, saam met u, geweldig baie uit na die atmosfeer van die dag en elke oomblik wat beslis ’n herinnering vir baie gaan word. As gasheerskool is dit ook ons voorreg om u op ons kampus te verwelkom.
Ons vertrou dat tussendeur al die glorie en prag van die dag u ook vir ’n wyle sal stilstaan en God se oorvloedige seën sal beleef.
Hierdie unieke geleentheid dien ook as bewys dat ons as gemeenskap, met al ons verskille, sáám kan aantree
My opregte dank aan elke Witteberger en lid van ons Bethlehem-gemeenskap wat ’n reuse-aandeel in vandag se sukses speel. Ek weet voorbereiding het vele ure en harde werk vereis.
Dankie aan elke afrigter wat ook ons leerders op die sportveld met wysheid en tyd bedien. Jul diensdaarheid skep ’n fondasie vir baie leerders om optimaal te groei.
en mag beleef hoe dit voel om weer jonk te wees.
Mag elkeen die speelveld met ’n glimlag en trots betree en besef dat elke sekonde saam met vriend en “vyand” gekoester moet word.
Onthou, geen telling gaan definieer wie jy is nie en dat werklike waarde slegs in jou hart gevind kan word.
We trust that each and every supporter will enjoy the day and not be disappointed in the spirit with which our learners present themselves. A day such as this is filled with excitement and expectation. Let us be courteous towards all involved in a game and respect the decisions with polite decorum. Let dignity partner defeat and humility victory. No one is greater than the game.
Ek wil ook elke noodhelper en beampte wat die dag diens doen, bedank. Jul opoffering en professionaliteit maak dit vir almal spesiaal.
Aan mnr. Coetzee, personeel en al die Trekkers, dankie vir die geleentheid om teen jul te mag meeding.
Ons gemeenskap se behoud word ondersteun deur die samewerking wat tussen ons twee skole bestaan.
En wanneer die son sak ná die laaste verrigtinge, mag ons mekaar omarm in die wete dat alles net ’n geskenk van Bo is. Mag ons leefwyse en woorde wys dat ons mekaar in eerlikheid en opregtheid ontmoet het en nou deel is van iets besonders.
Vooruit – voluit – vir altyd. – Hannes Oosthuizen, skoolhoof
Hierdie geleentheid ’n groot seën
“He who conquers himself is the mightiest warrior.” – Confucius
Gedurende die eerste helfte van hierdie jaar was die wêreld, asook die natuur, deurmekaar en baie onvoorspelbaar. Tussen al hierdie onsekerhede deur, is daar darem een faktor waaraan ons kan vasklou: die derby tussen Voortrekker en Witteberg sal op 31 Mei, soos elke ander jaar, weer plaasvind.
’n Geleentheid waarna die leerlinge elke jaar met verwagting uitsien, afrigters met gemengde gevoelens en die gemeenskap, wat in rep en roer is.
Die landskap van skolesport het die afgelope paar jaar drasties verander.
Skolesport is besig om in ’n professionele industrie te ontaard.
Die koms van televisieuitsendings, stroming van wedstryde en die gepaardgaande geleenthede vir bemarking, borge en werwing skep besonderse moontlikhede, maar ook ’n hele paar nuwe hoofpyne.
The emphasis placed on winning over everything else
love for physical activity.
Ek wil vir mnr. Hannes Oosthuizen en sy personeel by voorbaat bedank vir hulle gasvryheid as gashere vir hierdie jaar se wedstryde.
Baie sterkte met al die voorbereidings en voorafgaande reëlings.
Aan ons eie Trekkers wil ek sê sterkte met elke wedstryd. Kompeteer vreesloos tussen die vier lyne en gee jou beste.
creates superstars, but leaves many broken victims in its wake. The pressure on our children increases yearly and it leaves me wondering, are they still enjoying it?
“Friendship born on the field of athletic strife are the real gold of competition. Awards become corroded; friends gather no dust.” – Jess Owens
As we approach this event, I wish for our learners to participate with childish enthusiasm and exuberance.
Let us remember the educational value of sports and allow our children to express themselves and showcase their talents.
Let us create an environment were children can make new friends, learn valuable life skills, and develop a lifelong
Ons is trots op elkeen van julle, want julle dra die vlam hoog.
Baie dankie vir elke afrigter wat onbaatsugtig hulle rol met oorgawe vervul. Baie dankie vir elke borg wat hierdie spanne en die skool ondersteun. U betrokkenheid maak ’n wesenlilke verskil en sonder u sal hierdie vlak van deelname nie moontlik gewees het nie.
Laastens is my boodskap aan die breë gemeenskap; dat hulle moet besef hoe geseënd ons is om nog hierdie geleenthede in ’n plattelandse dorp te kan hê.
Geniet die skouspel, neem deel en beskerm so hierdie kosbare tradisie vir ons nageslagte.
Soos altyd sluit ek af met: “Dit is lekker by Voortrekker.” – Gys Coetzee
Mnr. Hannes Oosthuizen, hoof van die Hoërskool Witteberg.
Gys Coetzee hoof van die Hoërskool Voortrekker.
Die foto’s vir hierdie bylaag is geneem deur Herman Booyens van Visually Spoken.
KAPTEINSPROFIEL
Amy Kotze, die eerste meisiehokkiespan van Witteberg se kaptein: 2 Tim 4:17 –“But the Lord stood with me and gave me strength.” Onthou waar ons hulp vandaan kom. Ons het elke fiksheidsessie en wedstryd en oorwinning saam deurstaan. Onthou, dit gaan nie net oor talent nie, maar oor hart, trots en passie.
Leozé Lottering, die eerste netbalspan van Witteberg se kaptein: “Ons is ’n span, en dié is die dag wat ons spelers alles gee. Laat jou hart, jou gees en jou passie vir mekaar praat – ons is sterker saam!”
Pieter Nel, kaptein van Witteberg se eerste rugbyspan: “Los alles op die veld. Speel met hart, speel vir mekaar en maak elke oomblik tel. Dit sal altyd ’n eer wees om met die rooitrui te speel, so speel vir almal van die verlede en almal wat nog ná ons moet kom.”
Olerato Mosima, kaptein van die eerste seunshokkiespan: “Every stick on this field tells a story. We write one of strength and unity.”
Anja van Zyl, netbalkaptein van Voortrekker: Baie sterkte aan elke Trekker vir 2025 se derby! Verteenwoordig jou span met trots! Maak dit een vir die boeke en onthou; “You can’t go back and change the beginning, but you can start where you are and change the ending.”
your brothers, and leave nothing behind but victory.”
Lana Wessels, kaptein van die meisiehokkiespan van Voortrekker: “Sterkte aan elke speler wat binnekort derby speel. Gee julle alles en geniet elke oomblik! Aan my span: Ons het saam gegroei, gesweet, gelag en trane gedeel. Nou is ons kans om te wys wie ons is. Laat elke sekonde op die veld ons storie vertel. Juffrou Kirsten (Mamm) was ons rots – deur elke uitdaging, elke oorwinning, en elke oomblik op en van die veld af. Ons waardeer Coach meer as wat woorde ooit kan sê, en sal ons harte uit speel om dit te bewys. Juffrou het ons gevorm, geïnspireer en ons sterker gemaak. Ons is ’n fam ilie en Mamm is die hart daar van. We love you more than you know. In Phil Jackson se woorde: “The strength of the team is each individual member. The strength of each member is the team.”
Jayden de Jesus, rugby captain of Voortrekker’s first team: “This is not just a game, it is our (the players’) legacy. Play with pride, bleed for
Shaidon Davids: seunshokkiekaptein van Voortrekker: “ A leader must inspire, or his team will expire.”
Die eerste rugbyspan van Voortrekker is van links, voor: Wian Muller , Maropa lepondo, Henry Janse van Rensburg, Jayden de Jesus, Adriaan Bonthuys, Wessel Hattingh en Sizwe Qwabe; middel: Karabo Ralethohlane, Edré Wille, Lourens Roux, Siya Mdubo, Juhin Muller, Attila Ozturk, JC Pretorius en Francois Cornelius; agter: Christiaan van der Sandt, Renier van Niekerk,Theo van Wyk, Berto van Niekerk, Thys Parsons, AJ Myburgh en Francois Grové.
Die eerste rugbyspan van Witteberg is van links, voor: Donay Williams, Sedwin Gysman (onderkaptein), Buks Davel, Tshepo Motloung, Pieter Nel (kaptein), Adrian Kirchner, Qlin Booyse, Oteng Kabane en Kenyon Morat; middel: JC van Rhyn, Rico van Vuuren, Christiaan de Boer, Mila Oerson, Adieu Cramford, Joubert Flores, JP Cronje en Evan Niewoudt; agter: Daniel Meintjies, Divan Marais, Jacques Jordaan, Christiaan van Niekerk, Cobus Labuschagne, ML Pierce en Giann Prins.
o.16A-rugbyspan
Die
van Voortrekker is van links, voor: Heinrich Ras, Hyndil Harris, Unhati Mbambo, PJ Strause, Tseggies Mthembu, Helgard Snyman en Junior Mokatsa; middel: Tristan Oberholzer, Eli Masut, Cameron Meyer, Wessel Wessels, Andru Jacobs, Khomo Mofokeng en Katleho Pule; agter: Jaco Marks, Zak Steyn, Francois Maree, MW Pretorius, Sev Holiday, Lungelwa Mabaso en Johan van Zyl.
Die o.16A-rugbyspan van Witteberg is van links, voor: Chanton Wagner, Vanni Rooiland, Diago Gomes, Christiaan Venter (kaptein), Peter Provis, F.J. Greyling en Alvinio Mintoor; middel: Showan Jacobs, Janco Botha, Bernard van Eeden, Martin Leith, Bertus Heymans, Kayden Matais en Chriswin Delport; agter: Bryan Potgieter, Xander Fourie, Heiken Venter, Jan-Willen van den Berg en Edward Kirstein.
Die o. 15A-rugbyspan van Voortrekker is van links, voor: Thoriso Mokoena, J.C. Faber, Ruan Heunis, Jannie Els (kaptein), Neo Ralethohlane (onderkaptein), Dawid van Aswegen en Saole Mokoena; middel: Xavier du Toit, Rodney Turner, J.J. Beyers, Ntando Kubheka, Oreinele Molefe, Kahleho Maqelepo en Pitso Mosholi; agter: Francois du Plessis, Johan Kriek, Sebastiaan Douglas, Leahan Zietsman en Andries Rautenbach. Afwesig: Maverick Nagel, Nathan Pretorius, Mickaile Kaptein en Andile Radebe.
RUGBY: O.15A-SPAN
Die o.15A-rugbyspan van Witteberg is van links, voor: Bophelo Mokone, Lin-rick Roberts, Daniël Jordaan, Brendon McDuling (kaptein), Riaan van der Merwe (onderkaptein), Bandile Mokoena en David Mokoena; middel: Johan du Preez, David Exley, Tian Jordaan, Johanco Goosen, Lwazi Mosea, Davin Boshoff en Sibusiswe Tshabalala; agter: Luaan Pieters, Heinrich Stemmett, Matthew White,
Makhalanyane.
Henry Muller, Iwan Lidderd, Pieter Wessels en Omolemo
RUGBY: O.14A-SPAN
Die o. 14A-rugbyspan van Voortrekker is van links, voor: Fourie Scheepers, DC Steyn, Ora Rantsolase, Herman Potgieter (kaptein), Vincent Stadhouer, Hercu van Vuuren en Oragile Motsei; middel: Kamo Motaung, Handro Swart, Deon van Zyl, Mzukisi Moleleki, Marques Meyer, Molemo Molotjo en Linde du Plessis; agter: Dominion Iroegbu, Francois Swart, Quintin Labuschagne, Lihan van Huysteen, Siyabonga Mdakane, Thloni Mokoena en Lesebo Lebona.
RUGBY: O.14A-SPAN
Die o.14A-rugbyspan van Witteberg is van links, voor: Johanno Strydom, Heino Bruwer, Stian Jansen van Vuuren, H.J. Eksteen (onderkaptein), Janco Jooste
Greyling, Thewie Wessels, Juann du Toit, Mehan Strydom, Matthias van Heerden, Reuben van der Walt en Tlholo
Makhalemele, Fourie Lourens, Daniel Minnaar en Jandre Esterhuyse.
(kaptein), Morne Bossert en Rileigh Rooiland; middel: Franco
Chocholo; agter: Carlo Cilliers, Raywin Links, Fezile Ngcobo, Naude van Jaarsveldt, Abel Rautenbach, Sifiso
NETBAL: EERSTESPAN
Die eerste netbalspan van Voortrekker is van links, voor: Leané van den Berg, Maja Botha, Anja van Zyl (kaptein), Kaylie de Bruyn en Thato Mohloki; agter: Clarise Reinecke, Celri Botha, Chloë Opperman, Jodie Haward en Siphosihle Msimanga.
NETBAL: EERSTESPAN
Die eerste netbalspan van Witteberg is van links, voor: Lizé van den Berg, Anika Meyer, Leozé Lottering (kaptein), Mia Daacke en Jaylene Douglas; agter: Kaylin Stofberg, Kara du Toit, Jané de Villiers (onderkaptein), Mia van der Merwe en Cara de Beer.
DERBY 2025 PROGRAM
NETBAL: O.16A-SPAN
o.16A-netbalspan
Bathrooms
•Singlepivotdoors (shower)
•Ti-glideshowerdoor
•Bi-glide
•Cornerentry
•BathScreen
•Inlinepanel
•Sidereturn
•Bathenclosure
Doors
•PatioDoors
•SecurePatioDoors
•EliteSlidingDoors
•SlidingFolding
•StackingDoors
•HingedDoors
Windows
•Tophungwindows
•Sidehungwindows
•Horizontalsliding windows
•Clipinwindows
Shopfront
•Shopfrontproducts
Die
van Voortrekker is van links, voor: Siyanda Tshabalala, Sandra Venter, Yolanda de Jager en Lune Hilario; agter: Dane van Niekerk, Mia Muller, Ansuri Reynders en Cara Hattingh.
o.16A-netbalspan
NETBAL: O.16A-SPAN
Die
van Witteberg is van links, voor: Arina Jackson, Natané Dietrichsen, Marinellè Oelofse en Leanné Viljoen; agter: Helene-Mari Spies, Ané Joubert en Linique Human.
o.15A-netbalspan
Die o.15A-netbalspan van Voortrekker is van links, voor: Azania Monareng, Marné Cornelius, Amelie Pretorius en Thuliswa Mathewe; agter: Dariska Exley, Cara Rautenbach, Chloe Nienaber en Gerné Potgieter.
Die
van Witteberg is van links, voor: Bongiwe Sigasa, Lea-Mé Petitt, Zoë Ellis en Lesedi Mohale; agter: Danél de Beer, Kesia Nel, Sonelle Jonker en Judie Uys.
Die o. 14A-netbalspan van Witteberg is van links, voor: Lia De Boer, Lené Labuschagne, Isabel van Deventer en Jané van den Berg; agter: Wilmari van der Merwe, Lize Joubert, Kristi Wessels en Heilene Meintjes.
Die o.14A-netbalspan van Voortrekker is van links, voor: Kaylee van der Merwe, Elné Hugo, Zoey Grové en Kele Choko; agter: Kayla Liebenberg, Chloé Kritzinger, Igna van der Riet en Martiné Eksteen.
SEUNSHOKKIE: EERSTESPAN
Die eerste seunshokkiespan van Voortrekker is van links, voor: KG Mofokeng, Dumisani Dingani, Francois Germishuizen, Shaidon Davids, Zandre Warden, Amo
Adriaan Smith, Tshepang Mokoena en Jonathan Purchase.
Mokoena en Moorosane Mohale; agter: Stiaan le Roux, Samgelo Nhlapo, Bokang Keele, Leo le Roux,
SEUNSHOKKIE: EERSTESPAN
Die eerste seunshokkiespan van Witteberg is van links, voor: Jimson Motaung, Mian Claassens, Ruben Saaiman, Olerato Mosia (kaptein), Hendru Potgieter, Ruan Lombaard en Jake Kriel; agter: Marco Hamman, AJ Erasmus, Henry Pretorius, Corné du Plooy, Milne van Huyssteen, Dirk Willemse (onderkaptein), Ean Scheepers en Wikus Lombard.
HOKKIE: EERSTESPAN
Die eerste meisiehokkiespan van Voortrekker is van links, voor: Ermari Botha, Sua Jansen van Rensburg, Lana Wessels (kaptein), Jamie Rayner, Hermien van Biljon (onderkaptein), Zanne Deale en Leanè Fourie; agter: Annika van der Riet, Joslynne Kelbrick, Ané van Zyl, Joma Viljoen, Carise van Rooyen, Jolene Stevens, Suzanne Meintjes en Zanicka Maree.
Die eerste meisiehokkiespan van Witteberg is van links, voor: Arné Maritz (onderkaptein), Lisa Swart, Rhoné Naudé, Amy Kotzé (kaptein), Janri Viljoen, Sumari Eksteen en Juané Loubser; agter: Miecke Lombard, Tumi Mosikili,
Die o.16A-seunshokkiespan van Voortrekker is van links, voor: SW Bertram, Mudodzwa Mabua, Brady Pharo, Abiel Tshonti, Gert Maree, Jucobus van der Walt en Liam Amaro; agter: Danie Booysen, Christopher Zhao,
der Schyff, Lourens Janse van Vuuren, Ifeanyi Okafor, Relebohile Motaung, Rudolf Nel, Waldo de Jager, Luke Bezuidenhout en Pieter Paiva.
Bruwer van
SEUNSHOKKIE: O.16A-SPAN
Die o.16A-seunshokkiespan van Witteberg is van links, voor: Jake Kriel, Ricci Lourenco, Eduan Fourie, Milne van Huyssteen (kaptein), Wessel Campher (onderkaptein), Divan Myburgh en Hanco Steyn. agter: Christopher Pead, Christiaan Henning, AJ Erasmus, WJ Gildenhuys, Andries Cilliers, Hendru Potgieter en Renier de Villiers.
HOKKIE: O.16A-SPAN
Die o.16A-meisiehokkiespan van Witteberg is van links, voor: Okuhle Zulu, Thenjiwe Mgcina, Chloé Clarke, Lizma Wandrag (kaptein), Lizé Sieberhagen (onderkaptein), Menienke Crawley en Annika Botha; agter: Sue-Lize Grobbelaar, Elmé Swanepoel, Tharina Botha, Inneke Fourie, Aden Habermann en Jemma Orsmond.
Die o. 16A-meisiehokkiespan van Voortrekker is van links, voor: Kelebohile Mofokeng, Nomthandazo Titebe, Nieke Campher, Marizé Schutte (kaptein), Clarize Stevens (onderkaptein), Robyn Roos en Keamohetswe Mabuya; agter: Nienke van Zyl, Reané Campher, Marné van Zyl, Michelle Wood, Chelsey van der Merwe, Nieke Ehlers, Ilanze du Plessis en Jolene van Schalkwyk.
o.14A-seunshokkiespan van Witteberg is van links, voor: Janko Leslie, Wian Daacke, Thembinkosi Tshabalala, HJ Eksteen, Evan Jansen van Vuuren, Lourens Campher en Rigardt Strydom; agter: Lindokuhle
Die o.14 A-seunshokkiespan van Voortrekker is van links, voor: Reinhardt Ackerman, Hentie Botma, Zian Auld, Dian Cilliers, Botha Kruger, Vincent Stadhouer en SW Bertram; agter: Aiden Ellis, Francois Swart, Deon van Zyl en Adriano Cruywagen.
HOKKIE: O.14A-SPAN
Die o.14A-meisiehokkiespan van Witteberg is van links, voor: Mieke Maritz, Aneldi Bezuidenhout, Annabelle Bezuidenhout, Hanzelle Hattingh, Heilene Meintjes, Ziané Scott en Karabo Motlengoa; agter: E’Lize van Wyngaard, Zoey Jacobsz, Lené Labuschagne, Mienke Jordaan, Carli Cilliers, Jeani Flores en Zaya Ferreira.
Die o. 14A-meisiehokkiespan van Voortrekker is van links, voor: Rozelle Steenkamp, Ilan Bester, Joeke Grove, Mia Dowling (kaptein), Milandi van Schalkwyk (onderkaptein), Ahlea van der Merwe en Lilia Meaker; agter: Madison Dedekind, Maricelle Nortje, Marine Theron, Micheala Landman, Elzaan Mentz, Deuné du Plessis en Jozelle Heyns.