




In a significant law enforcement operation, police and private security teams have successfully apprehended 73 suspects for possession of stolen property, marking a major victory against criminal activity in the Thabo Mofutsanyana District The comprehensive operation, which was conducted throughout June, was the result of meticulous intelligence gathering and strategic law enforcement techniques
Utilising advanced surveillance cameras and conducting routine stop-and-search patrols, authorities systematically targeted criminal networks operating in the region
During these crime preventative operations, the investigators recovered an impressive array of stolen items, which included: multiple vehicles, copper cables, electrical appliances, professional tools, bicycles and cellphones
Members of the police have gone on to request community members who have reported residential or business burglaries, to also visit their nearest police station to assist officials with identifying and linking recovered property to their cases
While this operation represents a substantial blow to local criminal networks, police remain committed to ongoing prevention and detection efforts
“The arrests serve as a powerful deterrent and send a strong message that criminal activities will not be tolerated,” believes WO Mmako Mophiring, police spokesperson in the district
“Stay informed, stay vigilant, and work together to keep our communities safe”
Concerned community members can report any suspicious activities in their area by contacting their local police station, or the Crime Stop hotline on 08600 10111 They are also encouraged to provide tip-offs, anonymously, by using the My SAPS app
Vrouedag is pas agter die rug, met talle Vrouemaand-aktiwiteite wat nog voorlê Dié dag het sy oorsprong in die optog van 9 Augustus 1956 toe nagenoeg 20 000 vroue van alle rasgroeperinge teen die paswette betoog het
Die herdenking van dié dag simboliseer die rol wat vroue in die vorming van die Suid-Afrikaanse samelewing gespeel het Volgens bronne, ook investing com, word vroue in Suid-Afrika oor die algemeen minder as hul manlike gelyke betaal Dié gaping word deur die Stellenbosch Besigheidskool op tussen 23% en 35% geraam Vroue in Suid-Afrika betree egter merendeels laerbetalende sektore soos onderwys en die kleinhandel, terwyl meer mans hoërbetalende beroepe kies
Tog betree vroue al hoe meer beroepe wat tradisioneel ’ n manswêreld was Hieroor sê dr Erica Millier, kliniese sielkundige: “Vroue kan doen wat mans kan doen, maar hulle hoef nie Dis ’ n keuse, nie ’ n uitgemaakte saak nie” Om ’ n tradisionele mansberoep te betree gaan nie daaroor dat vroue “alles wil doen wat mans kan nie”; eerder dat hulle dieselfde vryheid en geleenthede wil hê
In die moderne samelewing word daarna gestreef dat mense hul volle potensiaal bereik, vry van stereotipering of maatskaplike beperkinge Gelykheid, respek en uitoefening van keuse is die grondslag hiervan Om as ’ n gelyke aanvaar te word, en gerespekteer te word, moet verdien word Vroue wat ’ n tradisionele mansberoep kies, moenie “vroue-verskonings” gebruik nie: Staan jou man; moenie jou kunsnaels, hormone, onvanpaste kleredrag of haarstyl as verskoning gebruik om nié jou werk te doen nie
En wanneer ’ n vrou een van die dinge doen wat ’ n man nie kan nie, geboorte skenk: beywer jou om jou kinders groot te maak om juis dit wat jy wil hê, aan ander te toon Gloria Steinem, politieke aktivis en skrywer, het gesê: “We’ve begun to raise daughters more like sons, but few have the courage to raise our sons more like our daughters”
MADLI
GROBBELAAR
Die wind waai mistroostig buite terwyl ek by die verster uit staar en besef Augustusmaand is amptelik hier Ek kan steeds nie glo daar is nog net vier volle maande van die jaar oor nie.
Dit is natuurlik die winde van verandering wat waai, en ’ n mens kan die lente reeds in die lug aanvoel; hoewel weerpatrone vreemd is, van heerlike amper-lente-dae
tot yskoue winterweer met ’ n tikkie reën so tussendeur
Dit is ook Vrouemaand, waartydens elke vrou wat haar skoene in die samelewing vol staan, gevier word
Op 9 Augustus het ons amptelik Vrouedag gevier, maar in Suid-Afrika is Augustus as Nasionale Vrouemaand bekend
Op Vrouedag bring Suid-Afrikaners hulde aan ongeveer 20 000 vroue wat in die 1956-optog na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het om protes aan te teken teen
DR HANNES ELS
’n Les uit Lukas 8:9-10
Die doel van gelykenisse is om mense te leer om met veerkragtigheid en volharding te leef, ondanks die dorings van die wêreld
Jesus vertel in Lukas 8:9: “Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van God te ken, maar vir ander bly dit net gelykenisse”
Hoekom verstaan sommige mense en ander nie, en hoekom is dit dat mense juis in chaotiese tye vashaak en nie lewe nie?
Alles het met ’ n nederige, leergierige houding te doen
Mense wat dink hulle het niks om te leer nie, kan nie leer nie Hulle vra nooit nie, want hulle dink dit is benede hulle Hulle luister ook nie hulle soek ’ n opening om te praat en te wys hoe ingelig hulle is Ongelukkig kry sulke mense
swaar Hul lewe word nooit groter nie omdat hulle dink hulle weet alles Mooi goed
gaan by hulle verby omdat hulle nie vir nuwe geheime van die koninkryk oop is nie
Selfs God kan nie verdieping bring nie, omdat hulle selftevrede is Hulle is nie oop nie, want hulle meen hulle het alles reeds uitgewerk
Die beste lesse oor lewe kom soms van reguit mense (selfs dronkes), want hulle praat eerlik Jy moet egter belangstel en vir God gaan vra wat Hy sê oor wat vir jou gesê word So ontdek jy die waarhede wat jou lewe groter, beter, dieper en mooier maak
Hoe sal jou lewe verander as jy die Heilige Gees vra om te help dat jy by moeilike mense en tye lesse leer, eerder as dat jy dit met irritasie wegwens of kerm?
Gebed
Heilige Gees, help my om in alles en almal altyd U stem te hoor Amen
■ Els is ’n oudleraar van Kroonstad
die destydse paswette Vroue het toe reeds bewys om saam te staan en moedig vir ’ n saak te veg bring verandering
Soos ons weet, is vroue lankal nie net meer ’ n dogter, suster, vrou, ma of ouma nie Die meeste vroue staan heeltyds in ’ n beroep om hul man en huishouding te ondersteun; bestuur hul huishouding heeltyds; en sien om na hul kinders en hul naaste Vroue skenk nie net lewe nie hulle is dikwels die spil waarom die lewe draai Al waai die winde
18 TOT 22 AUGUSTUS
van die lewe haar heen en weer, is sy die anker van haar mense se bestaan
Dus hoop ek dat alle vroue in Vrouemaand opnuut sal besef: so met die winde van verandering is elkeen ’ n steunpilaar en rots in eie reg “Do not ever sell yourself short,” soos die aktrise en aktivis Jameela Jamil gesê het Jou bestaan maak ’ n reuse-verskil
Gelukkige Vrouemaand aan al ons vroulike lesers
Die Kroonstad Eisteddfod word aangebied Deelnemers wys hul slag in die volgende afdelings: instrumentaal vokaal dans en ballet, blommerangskikking, kuns, spraak en drama, asook redenaars Vir meer inligting en om navrae te rig stuur ’n e-pos na kroonstadeisteddfod@gmail com
30 AUGUSTUS
Die EG-kerk in Kroonstad hou sy basaar, met kostalletjies en vermaak vir die jongspan Vir meer inligting skakel 061-461-8842
29 TOT 31 AUGUSTUS
Die Ignite and Revive- Christelike fees word aangebied by die Selgemeente in Reitzstraat, Kroonstad Besoek igniteandrevive co za, of volg Ignite & Revive op die sosiale media Bywoning van die fees, waarop onder meer bekende sangers optree, is gratis
5 EN 6 SEPTEMBER
Die Toeka tot Nou-jukskeifees word by Jukskeipark in Kroonstad gehou ’n Vol program word beplan Uitstallers wat hul ware op die geleentheid ten toon wil stel, kan 074 650 4754 skakel
6 SEPTEMBER
Die NG Moedergemeente Kroonstad hou sy jaarlikse basaar Eet- en drinkgoed is te koop
en ’n uitstalling van voertuie en implemente word aangebied Die basaar begin om 09:00 op die kerkterrein
Dinner for One ’n verhoogstuk deur Lefra-produksies, word ten bate van die Northern Free State Caregivers (NFSCG) in Kroonstad aangebied Die lokaal hiervoor is die Johan Slabbert-skoolsaal, en die vertoning begin om 17:00 Kaartjies kos R150 ’n Ligte ete word bedien Rig navrae aan Wollie van Schalkwyk by 076 044 1686
24 SEPTEMBER
Die Bethlehem Rotary-klub bied ’n gholfdag ten bate van liefdadigheid aan Die afslaantyd is om 11:00 en spanne kan hulle inskryf teen R2 500 per vierbal Die spel is “shotgun” in die Amerikaanse kiesspel-formaat Pryse is op die spel Om navrae te rig en in te skryf, bel André Pieterse by 082 771 8614
MAANDELIKS
Die Kroonstad-Rotary-mark word op die laaste Saterdag van die maand gehou op die hoek van Border- en Van der Lingenstraat, van 08:00 tot 13:00 Skakel 076 055 7025
Die Affi-Aarde-familiemark in Bethlehem bied maandeliks markte aan Vir meer inligting of om ’n stalletjie te bespreek skakel 082 990 0947
VRYDAG
Oggendprogram:
09:00 - 10:30
Mo�veringspreker –
Charl Marais
MC: Mar�n Botha
Middagprogram:
14:00 -15:00
Youth Praise & Worship Session
Kindervermaak: 14:00 -18:00
Pretpark en springkastele
Boogskiet
Bash a Car
Paint Ball
Aandprogram:
18:00 - 22:00
Ac�vated Band
Ilán van Staden
Ruan Josh
MC & Boodskap:
Pieter Mohr van Nierkerk
SATERDAG
Oggendprogram:
9:00 - 11:00
Andries Vermeulen & John Ed Honiball
10:00 - 11:00
ATKV-kinderproduksie
Middagprogram:
14:00 - 15:00
ATKV-produksie (volwassenes)
Kindervermaak: 08:00 – 18:00
Pretpark en springkastele
Boogskiet
Bash a Car
Paint Ball
Aandprogram:
18:00 - 22:00
Rusty Labuschagne
Throne Room
Jo Black
MC: Ilán van Staden
SONDAG
Oggendprogram:
09:00 -11:00
The Shelter
Ilán van Staden & Marissa Verheij
Die Boodskap:
Arnold de Wet
MC: Charl Marais
SCAN to Register
Adver�sement sponsored by Moqhaka Local Municipality.
&
TOP CARPETS
WAS VAN ALLERLEI
Los en Ge-installeerde Matte. Sitkamerstelle, Kantoor en ander Stoele. BLINDS - Custom-Made 20% Discount.
Tel: 056-2125507 / 082 558 8741
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
C.E.S.W. Barnard
In die boedel van wyle
Christina Elizabeth Susanna Wilhelmina Barnard (ID No 370918 0033 08 9)
Weduwee
Laaste woonadres : Huis
Edelkroon, Meyerstraat, Kroonstad 9499
Boedelnommer : 4966/2025
Sterfdatum : 6 Junie 2025
Krediteure en Debiteure in die bogenoemde boedel word hiermee versoek om hulle vorderings in te lewer by en hulle skulde te b e t a a l
d i e ondergetekende binne 'n
ST2264/2021 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER ST2264/2021 passed by LOUISA RETIEF Identity Number
420128 0056 08 6 Unmarried in favour of IRMA KEEVE
TRUST Registration Number IT550/2012 in respect ofA Unit consisting of (a) Section No. 18 as shown and more fully described on Sectional Plan No SS44/1994 in the scheme known as FAIRWEATHER in respect of the land and building or buildings situated at KROONSTAD MOQHAKA LOCAL MUNICIPALITY, of which section the floor area, according to the said sectional plan is 37 (Thirty Seven) square metres in extent which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS:
F R E E S T A T E a t BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at KROONSTAD on 21 JULY 2025.
Applicant: ROUX 3 KROONSTAD Email: Tel.:
tydperk van 30 dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing.
D J Smit (Agent)
Smit Kruger
Presidentstraat 41 Posbus 206 KROONSTAD, 9500
Tel: 056 - 212 3184
E.C. DE VILLIERS IN THE LATE ESTATE OF ELIZABETH CORNELIA DE V I L L I E R S ( I D E N T I T Y NUMBER: 501025 0047 085) WHO PASSED AWAY ON 14 JANUARY 2025 AND R E S I D E D A T F A R M
W I L D E - A L S D R A A I VILJO STATE WAS COMMUNITY M A 0021 CREDITOR having abo must from hereof Mo Inc Street Tel: Email sumar Ref:
M.M.Z THELETSANE In the late Estate Late:
M O T A U N G M O T S E K E
ZACHARIA THELETSANE Identity Nº: 511116 5557 08 3 Estate Nº: 005150/2025
M
BLOEMFONTEIN
Date of death: 2025-05-26
Date of birth: 1951-11-16
Married in community of p
SANNAH THELETSANE
Idendity no: 540507 0782 087 Last address: 7468
C O N S T A N T I A P A R K , KROONSTAD, All persons having claims against the above Estate are called upon to lodge their claims with the Executor(s) concerned within a period of 30 days from the date 15/08/2025. Any debtors of the estate are requested to pay amounts owing to the executor within the aforesaid period.
AL VISSER KRAMER, WEIHMANN INC PO BOX 12322
BRANDHOF 9324
TEL: (051) 411 4000 Ref: LVISSER/CR/K02915
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
C.L. STOFFBERG
BOEDELKENNISGEWING
KENNIS GESKIED HIERMEE IN TERME VAN ARTIKEL 35 DAT DIE EERSTE EN FINALE L I K W I D A S I E E N
REKENING
CHRISTIAAN LODEWYK
5402275007089, GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN
WOONAGTIG TE DIE PLAAS TEMPELHOF FICKSBURG, TER INSAE SAL Lê TE DIE
VAN DIE HOë HOF
BLOEMFONTEIN EN DIE
LANDROS KANTOOR TE FICKSBURG, VIR 'N PERIODE VAN EEN EN TWINTIG (21) DAE VANAF 15 AUGUSTUS 2025. INDIEN DAAR GEEN BESWAAR INGEDIEN WORD
TYDPERK NIE, SAL DAAR VOORT GEGAAN WORD
MET DIE UITBETALING
OOREENKOMSTIG DIE
L I K W I D A S I E E N
DISTRIBUSIE REKENING
BOEDELNOMMER : 1681/2025
NAAM EN ADRES VAN
EKSEKUTEUR: ANNA-MARIE
EKSEKUSIE VERKOPING 4500