
Wednesday, 26 March 2025
Wednesday, 26 March 2025
MADLI GROBBELAAR
Inwoners en sakeondernemings van Fouriesburg is bekommerd oor die gebrekkige infrastuktuur wat die dorp en besoekers verlede naweek sonder water gelaat het.
Kabelfoute het veroorsaak dat water nie vanaf die plaaslike pompstasie op Fourieburg gepomp kon word nie. Die Meiringskloofdam dien as aangewese rugsteunstelsel, maar as gevolg van die foute was die stelsel buite werking, wat veroorsaak het dat die hele dorp sonder water gelaat is.
Die dorp en sy inwoners sien die watertekort as ’n groot krisis omdat Fouriesburg as ’n toeristebestemming beskou word.
Anders as in groter munisipaliteite het die meeste inwoners van Fouriesburg nie toegang tot boorgate of watertenks nie, wat die ontwrigting vererger het.
“Hoewel watertenkwaens tydelike verligting kan bied, is dit nie ’n volhoubare oplossing nie. Besoekers verwag betroubare infrastruktuur, en die herhaalde mislukkings sal toeriste afskrik, wat uiteindelik die plaaslike ekonomie benadeel,” sê Irene Rügheimer, DA raadslid in die Dihlabeng-munisipaliteit.
Rügheimer voer aan dat, ondanks die dringendheid van die situasie, die burgemeester – wat ook as die wyksraad-
slid dien en in Fouriesburg woonagtig is – versuim het om met die gemeenskap te kommunikeer.
“In die afwesigheid van beslissende optrede van die munisipaliteit, moes inwoners en opposisieraadslede ingryp om amptenare te kontak in ’n poging om die krisis op te los.
“Die versuim om noodsaaklike infrastruktuur in stand te hou en die funksionaliteit van rugsteunstelsels te verseker is onaanvaarbaar.”
In ’n verklaring wat op 16 Maart deur die Dihlabeng-munisipaliteit uitgereik is, het Tshediso Maitse, woordvoerder vir die munisipaliteit, gesê dat die munisipaliteit bewus is van die probleem en dat die reservoirs leeg is.
Die munisipaliteit het toe gesê dat watertenkwaens beskikbaar gestel sou word en dat inwoners wat toegang tot boorgate het, van dié water gebruik moes maak.
’n Petisie is intussen opgetrek waarin inwoners hul misnoeë uitspreek en onmiddellike instandhouding van die infrastruktuur vereis.
Rügheimer sê die petisie sal aan die munisipaliteit oorhandig word, en dat daar voortdurend druk op die munispaliteit en verantwoordelikes geplaas gaan word om toekomstige waterkrisisse te voorkom en betroubare dienslewering in Fouriesburg te verseker.
Inwoners en sakeondernemings van Fouriesburg is bekommerd oor die gebrekkige infrastuktuur wat die dorp en besoekers verlede naweek sonder water gelaat het. Kabelfoute het veroorsaak dat daar nie water vanaf die plaaslike pompstasie gepomp word nie. Inwoners en belanghebbendes meen dat droë krane baie nadelig vir die plaaslike toerismebedryf in die dorp is.
The two suspects from Bethlehem charged with the murder of Thabo Motloung, who was badly assaulted and succumbed to his injuries at a local hospital, appeared in the Bethlehem Magistrates’ Court.
Siphiwe Vilakazi (25) and Krismas Dlamini (52) made their court appearance on Wednesday, 19 March.
On 16 March, the Bethlehem police were alerted to a complaint of men fighting at Vogelfontein near Bethlehem.
Upon their arrival, they found the body of a badly injured Motloung lying on the ground, suffering from injuries that resulted in him sustaining a swollen face with additional swelling to his head.
Motloung was rushed to a local hospital for treatment, but due to the nature of the injuries he had sustained, he succumbed to them.
Given the severity of the injuries the victim suffered, and the manner in which it is believed he had sustained them, a case of murder was opened against Vilakazi and Dlamini.
The murder accused pair’s case has been postponed for further police investigation, as well as for their formal bail application through their legal representative.
Landbouweekblad se jaarlikse Herlewingslandboukonferensie, wat belanghebbendes van oor die land heen bymekaarbring, het vanjaar gefokus op volhoubare en regeneratiewe boerderypraktyke wat daarop gemik is om die landboubedryf veerkragtig en meer winsgewend te maak. Landbouweekblad in samewerking met die Riemland-studiegroep, met VKB as hoofborg, het op 4 en 5 Maart ’n baanbreker-herlewingslandboukonferensie op die Reitz-skouterrein gehou. Met onvoorspelbare weerpatrone, stygende insetkoste en watertekorte wat die landboubedryf toenemend bedreig, het dié konferensie ten doel gehad om boere met innoverende praktyke en kundigheid te bemagtig. Sprekers en kundiges het praktiese insigte gedeel oor die mees effektiewe benutting van natuurlike hulpbronne, die vermindering van produksiekoste en die herstel van grondvrugbaarheid.
Praktyk, teorie en motivering
Die konferensie het begin met ’n reeks besoeke aan boerderye, insluitend ’n praktiese sessie op Danie Slabbert se plaas Van Rooyenswoning. Hier kon boere eerstehands sien hoe herlewingslandboupraktyke in die veld toegepas word. Die sessie is opgevolg deur boeiende praatjies en paneelbesprekings op die Reitz-skouterrein, waar geleentheid gebied is om vrae te vra en nuwe idees te bespreek.
Corné Krige, oud-Springbokrugbykaptein, het die gehoor met sy motiverende verhaal van volharding en deursettingsvermoë geïnspireer. Met sy eerlike terugblik op sy loopbaan as Springbok het hy die gehoor aangespoor om leierskap en vasberadenheid ook in die landbou toe te pas. Diegene wat die konferensie bygewoon het, het ook praktiese strategieë geleer om hul boerderye veerkragtiger en volhoubaar te maak. Medeborge was Case IH en Standard Bank.
Op die Landbouweekblad-herlewingslandboukonferensie in Reitz kon belanghebbendes praktiese demonstrasies bywoon op die plaas van Danie Slabbert, wat in die distrik boer. Foto’s: Verskaf
VKB was die hoofborg van Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie wat begin Maart in Reitz aangebied is. Hier is die besturende direkteur van die VKB-Groep, PG Strauss, aan die woord op die konferensie.
Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie, wat boere met innoverende praktyke en kundigheid bemagtig, is vanjaar op 4 en 5 Maart aangebied.
MADLI GROBBELAAR
Many residents of the Moqhaka Municipality believe that those in charge should be held accountable for ongoing failures and the lack of urgency in tackling critical service delivery issues emanating from what is termed mismanagement, neglect and poor governance under the current leadership.
Cllr Chris Dalton of the DA says one of the leadership failures by the municipality involves its unsettled Eskom account, which is a looming crisis.
“The absence of a clear plan to address this issue is deeply concerning, leaving residents anxious about the inevitable consequences of inaction,” says Dalton.
“Another failure by the municipality is the deliberate dumping of sewage into the river, which is an environmental catastrophe in the making. Despite the severe health and ecological risks, there is no urgency from municipal leadership to halt this pollution and protect the well-being of residents.”
During a site inspection on 12 March, Dalton found the water treatment plant at a complete standstill, and yet no action has been taken. Dalton says the persistent supply of brown water, ongoing water shedding, and prolonged dry periods are clear violations of residents’ basic human rights.
Poor maintenance of the municipality’s yellow and white fleet has resulted in the unnecessary hiring of private contractors at exorbitant rates. This raises concerns about financial accountability and responsible governance.
Despite repeated warnings from the South African Human Rights Commission (SAHRC) and the Auditor-General, no decisive action has been taken to address these issues.
Dalton says the DA is committed to ensuring accountability and transparency by demanding answers in the council on these pressing issues.
“We urge the residents of Moqhaka to stand with us in calling for responsible governance,” says Dalton.
MADLI GROBBELAAR
’n Jong vroueboer van Kroonstad wat haar passie vir skaapboedery saam met haar gedugte span uitleef, is deel van die nuwe dokumentêre reeks Die hart en siel van skaapboerdery, wat op kykNET uitgesaai word.
Die 31-jarige Trudine Leonard is een van ses boere wat haar storie en passie vir die boerdery deel in dié nuwe reeks, wat deur die bekende Minki van der Westhuizen aangebied word.
Van der Westhuizen het deur die land gereis om die stories van boere te vertel in aanloop tot die
Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) se Lamb Champs-kompetisie, waar die topskaapboer R160 000 se pryse gewen het.
Die kompetisie is begin sodat boere met gehalteprodukte die eerste keer voorraad by ’n nasionale kleinhandelaar op die rakke kon plaas.
In die reeks vertel die boere, uit vyf provinsies van die land, hul merkwaardige storie en deel hulle die pad wat hulle gestap het om hul lamsvleis van die plaas tot op die winkelrak te kry.
Benewens Leonard, die enigste vroulike boer, is boere in die program: Anton Nel van Somerset-Oos;
Met die burgerregteorganisasie AfriForum se besoek aan die Ngwathe-munisipaliteit se vullisterreine is bevind dat die munisipaliteit weinig gedoen het om omstandighede te verbeter. Foto: Verskaf
MADLI GROBBELAAR
Na aanleiding van die burgerregteorganisasie AfriForum se onlangse besoek aan die Ngwathe-munisipaliteit se vullisterreine is bevind dat die munisipaliteit sedert verlede jaar weinig gedoen het om die organisasie se voorstelle in sy jaarlikse vullisterreinoudit toe te pas.
Gegewe die haglike stand van sake, spesifiek by die vullistreine van Heilbron en Parys, is dit volgens AfriForum nog belangriker dat die munisipaliteit onder administrasie geplaas word.
“Benewens dat albei dié terreine nie eens oor wettige lisensies beskik of behoorlik omhein is nie, besoedel die afval klaarblyklik die nabygeleë waterbronne – boonop loop diere rond wat die onwelriekende vullis vreet,” sê Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mooirivier.
Pretorius voeg by dat die vullisterreine vir die afgelope ses jaar só swak bestuur word. Sy sê ook die toestand van wateraanlegte en die substasies het heeltemal hand uitgeruk.
AfriForum wag op uitspraak rakende ’n hofaansoek oor die munisipaliteit se gebrekkige dienslewering. Die organisasie het in Desember verlede jaar ’n dringende aansoek by die Bloemfonteinse hooggeregshof ingedien oor ingryping ingevolge artikel 139 van die Grondwet. Hiervolgens kan ’n provinsiale uitvoerende gesag intree en die munisipaliteit onder administrasie plaas.
AfriForum het ’n skrywe aan die munisipaliteit gerig oor die toestand van die vullisterreine.
“Indien sommige van die ernstige gesondheids-, veiligheids- en omgewingskwessies nie teen einde Mei opgeklaar word nie, behou AfriForum die reg om in te tree om die situasie te beredder en alle uitgawes wat daarmee verband hou by die munisipaliteit terug te eis.”
Enoch Ralehoko van Beaufort-Wes; Gawie van Heerden van Victoria-Wes; Hendrik Kotze, Boela Wolmarans en Coenie Meyer van Groblersdal; en Jason Davel van Reitz.
Van die boere is al dekades op hul familieplaas, terwyl sommige onlangs grond begin gehuur het om te boer – hul werk word egter met dieselfde passie en toewyding geken.
“Om plaaslike boere regoor die voedselketting te ondersteun, wat vleis, vrugte en groente produseer, help ons om voorsieningskettingdoeltreffendheid te ontwikkel wat tot voedselsekerheid in die land bydra,” sê Tessa Chamberlain, bemarkingsdirekteur
In die lig van Wêreldvrouedag in Maart sê VF PlusLP en hoofwoordvoerder Heloïse Denner geslagsgelykheid in Suid-Afrika beweeg een tree vorentoe en dan twee treë terug. Sy meen daar kan nie gepraat word van ’n suksesvolle opmars na geslagsgelykheid voordat uitdagings aangespreek is nie.
“Die strewe moet holisties en opreg wees in ’n omgewing waar kwotas gesien word as ’n klap in die gesig van alle verdienstelike vroue.”
Enslins Bethlehem Ingelyf is n dinamiese
Ouditeur en Rekenmeesters Praktyk in Bethlehem wat kliënte Nasionaal diens.
Ons is op soek na 'n Senior Rekenmeester om by ons aan te sluit in ons Rekenmeesters afdeling.
Kwalifikasies en vaardighede
• Naskoolse kwalifikasie verkieslik B Com. Rekeningkunde
• Voltooide Klerkskap
• Bewese ondervinding Inkomstebelas�ng en Belas�ng op toegevoegde waarde.
• Vaardig wees in Sage One en Pastel pakke�e
• Goeie kennis van Microso� Office365.
• Kliënt georiënteerd.
• Moet opleiding kan verskaf
• Sterk kommunikasie vaardighede.
• Moet onder druk kan werk.
• Tweetalig.
Vergoeding
• Onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding.
Indien u oor bogenoemde beskik wil ons graag van u hoor
Stuur CV na rhona@enslins.co.za Indien u nie binne 2 weke van ons hoor nie beskou u aansoek as onsuksesvol.
NM10004385-VR260325
van Pick n Pay. Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, het die dokumentêr beskryf as ’n storie van familie, tradisie en erfenis.
“In die program kan verbruikers sien waar hulle vleis vandaan kom en die reis volg van die plaas tot waar dit te koop is aangebied word. Wonderlike stories van deursettingsvermoë, passie en boere wat altyd planne maak word in die dokumentêr gedeel.”
Lamb Champs: Die hart en siel van skaapboerdery het op Sondag 16 Maart om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.
Swak dienslewering deur die regering is ’n landswye krisis wat Suid-Afrika as gewilde toerismebestemming kniehalter.
Fouriesburg, wat een van die gewildste toerismebestemmings in die Oos-Vrystaat is, is verlede naweek met hande in die hare gelaat toe ’n waterkrisis weens swak dienslewering
in die dorp ontstaan het.
Reservoirs wat Fouriesburg en omgewing van water voorsien was leeg as gevolg van kabelfoute.
Sakeondernemings moes bontstaan, veral met besoekers aan die dorp.
Ondernemings soos gastehuise en restaurante word die ergste geraak wanneer krag en waterprobleme kop uitsteek – dít weens verouderde en
verswakte infrastruktuur en die gebrek aan instandhouding daarvan. Water en elektrisiteit is ’n landswye probleem wat beleggers anderpad laat kyk.
Besoekers word afgeskrik, en dit is die ekonomie wat daaronder lei.
Inwoners en organisasies wat inspring om van hul dorpe en stede ’n beter plek te maak verdien ’n klop op die skouer vir die moeite en tyd
wat hulle daarin belê om vir almal om hulle die lewe beter te maak.
Dit is egter die groot probleme, soos verouderde infrastruktuur, wat nie gaan verdwyn nie.
’n Behoefte aan biljoene rand se herstelwerk oor die land heen is ’n werklikheid waarvan ons nie maklik sal kan wegskrum nie.
Daadwerlike ingryping word benodig om die een krisis op die ander
af te weer. Hoe langer die regering ’n dowe oor draai, hoe erger word die landswye krisis waar alles stadig maar seker besig is om inmekaar te tuimel.
Dekades se verval wat beredder moet word, klink na ’n onbegonne taak. Dit is verstaanbaar dat die regering nie eintlik weet waar en hoe om te begin nie.
Wanneer Moeder Natuur haar kosmosrok aantrek, weet ons dat sy herfs amptelik aankondig. Die warm somersdae maak stadig maar seker plek vir matige weer. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein voorspel vir die streek in die komende week minimum temperature van 11 °C tot 17 °C, met maksimum temperature wat sal wissel tussen 22 °C en 30°C. Reën kan plek-plek voorkom. Dié foto van die eerste kosmos is in die Bethlehem-distrik geneem. Foto: Hendrik Knobel
DR. HANNES ELS
Moses wil opgee voordat hy nog begin het. Die Here het toe gesê: “Gaan praat met die farao, die koning van Egipte, sodat hy die Israeliete uit sy land laat gaan.”
In Eksodus 6:9-11 sê Moses toe: “Kyk, die Israeliete het nie eers na my geluister nie, hoe sal die farao dan na my luister, terwyl my lippe lomp is?” Jesus was ook eens oorweldig oor die toekoms. Sy bedroefde siel roep uit in Matteus 26:39: “My Vader, as dit moontlik is, laat
hierdie beker by My verbygaan.” Maar Hy bid en ontvang sekerheid oor sy rol in die toekoms. Hy aanvaar dat Hy nie aan Vader se plan kan verander nie. Staan op, laat ons gaan (Matteus 26:46).
Dit is maklik om die Israeliete en Moses se ongeloof te kritiseer, want ons ken die einde van die verhaal. Maar God bly dieselfde God vandag. Daarom hoort opgee en negatiwiteit nie by gelowiges nie.
God het nie met óns moed opgegee nie. Al kan Hy alleen die uittog bewerk, gebruik Hy steeds mense se keuses en gedrag: Die Here het egter met Moses en Aäron gepraat
en hulle opdragte gegee in Eksodus 6:12. Jesus staan op en gaan doen wat sy Vader van Hom verwag. Wie God se opdragte ken en uitvoer, bly voluit leef ondanks die lewe se omstandighede. Voer jy God se opdragte vir jou uit sodat God kan doen wat net Hy kan?
Gebed
Vader, laat my sien waarheen U opdragte my stuur. Amen. ■ Els is ’n oudleraar van Kroonstad.
T11595/1996
LOST OR DESTROYED
DEED
ST25/1982(5) LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Certificate of Registered Sectional Title ST25/1982(5)(UNIT) registered in favour of LA RIVIERE PROPRIETARY LIMITED REGISTRATION NUMBER 198000978307 in respect of certain A unit consisting of(a) Section Number 5 as shown and more fully described on Sectional Plan Number SS 25/1982, in the scheme known as DIE OEWER in respect of the land and building or buildings situate at Kroonstad, Moqhaka Local Municipality, of which section the floor area, according to the said Sectional Plan, is 188 (ONE HUNDRED AND EIGHTY EIGHT) SQUARE METRES in extent; and
LEKKENDE DAK?
Skakel die spesialiswaterdigter. Meer as 32 jaar ondervinding.
Skakel Luther Cronje 082 891 4052
A leading Market Research Company seeks to employ the services of FIELD RESEARCHERS in Bethlehem to work on a project-to-project basis. Applicants need to possess interviewing skills, numeracy at Matric or equivalent level, computer literacy, and have passed at least 5 Matric subjects. All applicants must be fluent in at least two languages (Including English). Forward all CVs to keemetswe @plus94.co.za.
(b) an undivided share in the common property in the scheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectional plan. which has been lost or destroyed.
All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: FREE STATE at BLOEMFONTEIN within two weeks after the date of the publication of this notice.
Dated at KROONSTAD on 24 MARCH 2025 CONVEYANCER
MELIZE KACHELHOFFER
LPCM 59380
25 PRESIDENT STREET KROONSTAD 9499
TEL: 056 212 4275
E-mail: melize@drl.co.za
REF: CKR016
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T11595/1996 in favour of
1. AUDREY ELIZABETH COETZEE in my capacity as the Executrix in the Estate of the late THOMAS LAWSON VAN ROOYEN Estate number 810123 0016 08 9
Acting under Letters of Executorship issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division, Bloemfontein on 18 November 2024 in terms of Section 13 and 14 of the Administration of Estates Act No 66 of 1965
2. AUDREY ELIZABETH COETZEE in my capacity as the Executrix in the Estate of the late ANNA CATHRINA CECILIA VAN ROOYEN
Estate number 1598/2024
Acting under Letters of Executorship issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division, Bloemfontein on 7 March 2024 in terms of Section 13 and 14 of the Administration of Estates Act No 66 of 1965 in respect of ERF 2018 KROONSTAD EXTENSION 15, DISTRICT KROONSTAD, PROVINCE FREE STATE MEASURING 740 (SEVEN HUNDRED AND FORTY) SQUARE METRES HELD BY DEED OF TRANSFER T11595/1996 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at Kroonstad on 24 March 2025. Basson Olivier & Coetzee Attorneys 21 Market Street Kroonstad Tel: (056) 215 2346 Email: olivier @bocprok.co.za
T129211/1999
LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T129211/1999 passed by THE EXECUTOR IN THE ESTATE LATE ELIZABETH MAGDALENA ROUX NUMBER 881/1999 in favour of 1. ELIZABETH MAGDALENA ROETS
Identity Number 610503 0115 08 8 Married Out of Community of Property And 2. WILLEM JAKOBUS ROUX
Identity Number 620818 5111 08 8
Married Out of Community of Property in respect of certain ERF 411 KROONSTAD, DISTRICT KROONSTAD, PROVINCE FREE STATE EXTENT: 892 (EIGHT HUNDRED NINETY TWO) SQUARE METRES which has been lost or destroyed.
All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: FREE STATE at BLOEMFONTEIN within two weeks after the date of the publication of this notice.
Dated at KROONSTAD on 24 MARCH 2025 CONVEYANCER
MELIZE KACHELHOFFER
LPCM 59380
25 PRESIDENT STREET KROONSTAD 9499 TEL: 056 212 4275
E-mail: melize@drl.co.za REF: CKR017
T45580/2000
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T45580/2000 in favour of HLAO PETER MOSUNKUTU in my capacity as the Representative in the Estate of the late PHIYA CAROLINE MANTLANE Estate number 727/2025
Acting under Letters of Authority issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division, Bloemfontein on 31 January 2025 in terms of Section 18(3) of the Administration of Estates Act No 66 of 1965 in respect of ERF 5344 VIRGINIA EXTENSION 6, DISTRICT VENTERSBURG, PROVINCE FREE STATE MEASURING 745 (SEVEN HUNDRED AND FORTY FIVE) SQUARE METRES HELD BY DEED OF TRANSFER T45580/2000 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at KROONSTAD on 11 MARCH 2025
Basson Olivier & Coetzee
Attorneys 21 Market Street Kroonstad 9501
Tel: (056) 215 2346
Email: olivier @bocprok.co.za
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE
C. ESCORSIO
In die boedel van wyle: CHANDRÉ ESCORSIO
Boedel No: 1505/2025, Identiteitsnommer: 780710 5185 08 7, wat woonagtig was te: PLAAS NANNIE, FOURIESBURG, VRYSTAAT oorlede is op: 6 SEPTEMBER 2024, Enige persoon wat enige gelde aan die boedel verskuldig is word versoek om sodanige gelde in te betaal by die ondergemelde eksekuteurs en enige persoon wat 'n eis teen die boedel het word versoek om sodanige eis in te handig by die Eksekuteurs binne dertig (30) dae na publikasie van hierdie kennisgewing. JOHAN RAATH PROKUREURS Eksekuteur JOHAN RAATH COLLINSWEG NO. 7 ARBORETUM BLOEMFONTEIN TEL: 051 448 6369
E.A. COETZEE
In die boedel van wyle ELIZABETH ADRIANA COETZEE
M.R. MAKHETHA
T5901/1955
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T5901/1955 passed by the Municipality of Kroonstad in favour of Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, Gemeente Kroonstad in respect of certain Erf 1835 and Erf 1836 Kroonstad Extension 12, District Kroonstad, Province Free State which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at Bloemfontein this 18th day of March 2025.
Applicant: Gous Vertue & Ass. Inc.
Address: 4 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301
Email: charles@gva.co.za Contact number: 051 436 1457
A.A. JORDAAN NOTICE TO DEBTORS AND CREDITORS
In the estate of the late, ANDRIES ADRIAAN
JORDAAN ESTATE NR : 4597/2024 IDENTITY NUMBER: 620615 5118 083 LAST ADDRESS: 6 Jooste Street, Lindley, Free State DATE OF DEATH: 26.04.2023, All persons having claims against the above estate are hereby called upon to file their claims with the undersigned within 30 days from the date of the publication hereof.
DU PLESSIS & LE ROUX
ATTORNEYS 33 Steyn Street KROONSTAD
TEL: 056 212 6541
EMAIL: info@dpl.co.za
C.L. STOFFBERG IN DIE BOEDEL CHRISTIAAN LODEWYK STOFFBERG IDENTITEITSNOMMER 5402275007089, GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE, VOORHEEN WOONAGTIG TE DIE PLAAS TEMPELHOF FICKSBURG, VRYSTAAT, GEBORE OP 27 FEBRUARIE 1954 EN OORLEDE OP 14 FEBRUARIE 2025. BOEDELNOMMER 1681 /2025 – MEESTER VAN HOOGGEREGSHOF, BLOEMFONTEIN, FREE STATE KREDITEURE en DEBITEURE in BOGENOEMDE BOEDEL WORD VERSOEK OM HUL VORDERINGE IN TE LEWER EN HULLE SKULD TE BETAAL BY DIE KANTOOR VAN ONDERGETEKENDE BINNE 'N TYDPERK VAN DERTIG (30) DAE VANAF DIE DATUM VAN PUBLIKASIE HIERVAN. NAAM EN ADRES VAN GEVOLMAGTIGDE EKSEKUTRISE: ANNA-MARIE DE BEER (VERWYSING: CJ GROBLER EST56/0001) PIETER SKEIN PROKUREURS, KAPTEIN PROCTORSTRAAT 22, BRANDWAG BLOEMFONTEIN,9301 0514300947 cj@skein.org.za
D.J. JOUBERT ADVERTENSIE AAN KREDITEURE
IN DIE BOEDEL VAN WYLE DAVID JOHANNES JOUBERT, BOEDEL NOMMER: 007947/2024, IDENTITEITSNOMMER: 410711 5035 080 GEBORE: 1941.07.11, OORLEDE: 2024.09.18 ADRES: Reneke str 3 Paul Roux 9800. Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul eise in te dien by en hulle skulde te betaal, aan ondergetekende binne 'n tydperk van 30 DAE vanaf datum van verskyning hiervan
EKSEKUTEUR: BEN ROSSOUW MAKELAARS POSBUS 1345
BETHLEHEM 9700 Tel 083 454 2930 Epos Adres: ben4cornelia @gmail.com Kontak persoon: Mnr. Ben Rossouw
Identiteitsnommer 520730 0022 080 in lewe 'n weduwee, wie woonagtig was te 27 WILSON STRAAT REITZ, VRYSTAAT en oorlede is op 6 DESEMBER 2023, Boedelnommer 246/2024. Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 35(5) van Boedelwet 66 van 1965, soos gewysig, dat die eerste en finale likwidasieen distribusierekening te die kantore van die Meester van die Hooggeregshof Bloemfontein en Landdroskantore te REITZ gedurende 'n tydperk van 21 dae vanaf datum van publikasie, ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur oorgaan tot uitbetaling ingevolge die gemelde rekening.
SJ VENTER 110 CAMBRIDGE STRAAT POSBUS 96 BETHLEHEM 9700 TEL: (058) 050 0494 E-POS: flip @sventerlaw.co.za VERW: SJ VENTER /lo /coe71/0002
J.H. MALAN
In die boedel van wyle: JAN HENDRIK MALAN
Identiteitsnommer: 470711 5001 089, in lewe woonagtig: 33A GEMBSBOKSTRAAT, BETHLEHEM 9701 wat oorlede is: op 17 FEBRUARIE 2025. Boedelnommer 001524 /2025, Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan, by die ondergemelde adres.
ANELDA NAUDE PROKUREURS 14 PAUL LAESECKELAAN, PANORAMA BETHLEHEM 9700 Tel: 058-303 0450 marius@s-bro.co.za
L. SWART
IN DIE BOEDEL VAN WYLE, LIESEL SWART, 13 DE LA REYSTRAAT SENEKAL FREESTATE WIE OORLEDE IS OP: 28 NOVEMBER 2024 BOEDELNOMMER: 001334 /2025, Krediteure en debiteure in bogenoemde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by ondergenoemde binne ? tydperk van 30 (dertig) dae vanaf publikasie hiervan.
S.W GOUWS NEWTONS Posbus 42775 HEUWELSIG 9332 TEL: 0514034100
NOTICE TO DEBTORS AND CREDITORS
In the estate of the late,
MATSILISO REGINA MAKHETHA
ESTATE NR : 6449/2024
IDENTITY NUMBER:
610606 0768 081
LAST ADDRESS: 2A King street, Kroonstad, 9499
DATE OF DEATH:
02.06.2024, All persons having claims against the above estate are hereby called upon to file their claims with the undersigned within 30 days from the date of the publication hereof.
DU PLESSIS & LE ROUX ATTORNEYS
33 Steyn Street KROONSTAD
TEL: 056 212 6541
EMAIL: info@dpl.co.za
O.M. SHATA IN THE ESTATE OF THE LATE: OETSI MOSES SHATA IDENTITY NUMBER: 490823 5581 089 Date of death: 16 MAY 2022 And surviving spouse CECILIA MASENTLE TLALI PASSPORT NUMBER: RC886186 ADRESS: 529 NTSHAREBONE CLOCOLAN 9735 ESTATE NUMBER: 008041/2022, Creditors and debtors in the abovementioned estate are requested to lodge their claims or pay their debts to the Executor concerned within 30 (thirty) days as from THURSDAY the 26th MARCH 2025. WERNER VERMAAK ATTORNEYS No 1 PRESIDENT STEYN STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN PO BOX 26817 LANGENHOVENPARK 9330 TEL: 051 492 1150 EMAIL: werver @mweb.co.za
P.A. LOUWRENS
In die boedel van wyle PIETER ALBERTUS LOUWRENS
Identiteitsnommer: 901214 5038 085 in lewe woonagtig te Plaas Weltevrede, Reitz, 9810 wat oorlede is op 18 Januarie 2025.Boedel nommer 001148/2025 Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan, by die ondergemelde adres. S-Bro Makelaars /Finansiele Adviseurs (Pty) Ltd 14 Paul Laesecke Laan Panorama Bethlehem, 9701 Tel: 058 303 0450
PJM THIEBAUT
IN DIE BOEDEL VAN WYLE
PETRUS JACOBUS
MORKEL THIEBAUT (ID : 540215 5016 08 5) IN LEWE VAN VILLIERS
GETROUD BINNE
GEMEENSKAP VAN
GOEDERE MET ANNA
SUSANNA THIEBAUT
(GEBORE VAN RENSBURG) (ID: 620104
0051 08 6). STERFDATUM: 5 JANUARIE 2025 BOEDEL
NOMMER: 1002/2025, KENNIS GESKIED
HIERMEE aan Debiteure en Krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te stel binne 30 dae vanaf datum van hierdie advertensie by onderstaande adres.
PROKUREUR VIR
EKSEKUTEUR PIET
HAASBROEK PROKUREURS WRIGHT
GUARDS GEBOU, HERDENKINGSTRAAT 21, VIRGINIA, 9430 POSBUS 876, VIRGINIA, 9430
DOCEX 25 WELKOM TEL : (057) 212 9833 E-POS: virginia@piethaas.co.za
T.M. KOBOKOANE
IN THE ESTATE OF THE LATE: TEKO MOSES
KOBOKOANE IDENTITY NUMBER: 620324 5539 089 Date of death: 10 AUGUST 2020, And surviving spouse
MAGAUTA NELLIE
KOBOKOANE IDENTITY
NUMBER: 700804 0306
082, ADRESS: 1241 NEW LOCATION KWAKWATSI
KOPPIES 9540, ESTATE NUMBER: 007561/2021, Creditors and debtors in the abovementioned estate are requested to lodge their claims or pay their debts to the Executor concerned within 30 (thirty) days as from THURSDAY the 27th MARCH 2025.
WERNER VERMAAK ATTORNEYS
No 1 PRESIDENT STEYN STREET WESTDENE
BLOEMFONTEIN PO BOX 26817
LANGENHOVENPARK
9330
TEL: 051 492 1150
EMAIL: werver@mweb.co.za
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
D.A. BORMAN
In the estate of the late, DIKILEDI ALICE BORMAN
ESTATE NR : 6484/2022
IDENTITY NUMBER: 540306 0727 089
LAST ADDRESS: 11736, CONSTANTIA, KROONSTAD, 9499 DATE OF DEATH: 07.04.2022, Notice is hereby given that the Amended First and Final Liquidation- and Distribution Account in the above deceased estate will lay for inspection at the offices of the Master of the High court, Bloemfontein and the Magistrate Court of Kroonstad for a period of 21 (twenty-one) days from date of publication hereof for all parties which may have an interest therein. If no objections are received by the Master of the High Court within the mentioned period, the Executor will proceed with payment in terms of the account.
DU PLESSIS & LE ROUX
ATTORNEYS 33 Steyn Street
KROONSTAD TEL: 056 212 6541
EMAIL: info@dpl.co.za
Wednesday, 26 March 2025
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2025, waarin agt deelnemende skole in die Vrystaat en Noord-Kaap kragte meet, is volstoom aan die gang.
Die sportreeks, wat ook as die Wegrow-reeks bekend staan danksy die betrokkenheid van Wesgrow as amptelike naamborg, het die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Novus Media as borge, asook VKB en Edutrace as medeborge, vir die 2025 seisoen verwelkom. Die reeks is vir massa-deelname en gesonde mededinging ontwikkel. Die naweek van 14 en 15 Maart het die Hoërskool Diamantveld vir die Hoërskool Witteberg gasheer gespeel in Kimberley; terwyl die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem, die titelhouer van die 2024-reeks, in Bethlehem teen die Hoërskool Sentraal van Bloemfontein kragte gemeet het.
Die Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein (JF) het in Kroonstad, teen die gasheer, die Hoërskool Trio, te staan gekom.
In die tweede stel bepalings van die Wesgrow-reeks het Witteberg teen Sentraal te staan gekom. Hier het Pieter Nel van Witteberg se eerste rugbyspan die bal. Witteberg het die wedstryd met 40 – 3 gewen. Foto: Elna Naudé/Memories 4Ever Photography
Die reeks word volgens ’n enkelronde-formaat beslis. Dit beteken dat elke bepaling, in elke ouderdomsgroep, van uiterste belang is om skole se plekplasing aan die einde van die reeks te bepaal. Die algehele wenner van die reeks word bepaal nadat alle wedstryde in alle kodes afgehandel is. Die reeks behou sy verbintenis met SuperSport.
Uitslae van 14 en 15 Maart Voortrekker se eerste rugbyspan het dié van Sentraal met 49 – 5 geklop. Wian Muller van Voortrekker is as speler van die wedstryd aangewys. In netbal het Sentraal se eerste span Voortrekker met 35 – 29 geklop. In hokkie het Voortrekker se eerstespan met 10 – 0 gewen en Lana Wessels van Voortrekker was speler van die wedstryd. Voortrekker se eerstespanseuns het met 2 – 1 gewen.
Trio het die Wesgrow-reeks op ’n hoogtepunt begin toe slegs een van sy rugbyspanne teen JF verloor het.
In netbal het JF-eerstespan met 53 – 16 gewen. Trio se eerstespanseuns het hul hokkiewedstryd met 4 – 3 gewen, en Trio se meisiespan het naelskraap met 2 – 3 verloor.
Tussen Diamantveld en Witteberg het die eerste rugbyspan
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem spog met 15 van sy atlete wat in die Vrystaatspan ingesluit is. Die atlete sal die Vrystaat op die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekkampioenskapsbyeekoms, wat vanjaar van 2 tot 5 April in Bloemfontein plaasvind, verteenwoordig. Van links is, voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout, Oteng Khabane, Ruhan Cilliers, Illne Myburgh, Amy Kotzé en Sune Hills, agter: Jané de Villiers, Evan Nieuwoudt, Herni Muller, Gerhard Bossert, Morapedi Masejane, Rojandi Pretorius en Kesia Nel. Foto: Verskaf
met 51 – 21 gewen en die eerste netbalspan het Witteberg met 3828 geklop. Die eerstespanseuns het in hokkie gelykop gespeel met twee doele elk en die eerstespanmeisies van Witteberg het Diamandveld met 9 – 1 geklop.
Uitslae van 18, 20 en 21 Maart Witteberg het teen die Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein kragte gemeet. Witteberg se eerste rugbyspan het met 40 – 3 gewen. Witteberg se Pieter Nel was speler van die wedstryd. Trio was teen Sentraal bykans onoorwonne. Trio se eerste rugbyspan het Sentraal met 27 – 10 geklop, die eerstespanseuns het hul hokkiestryd 3 – 2 gewen en die meisies was gelykop met een elk. Voortrekker se eerste rugbyspan het met 10 – 28 teen JF verloor. Die eerstespanmeisies het met 2 – 0 gewen en die seuns het met 1 – 2 verloor. In netbal het Voortrekker met 47 – 31 geseëvier.
Hou VrystaatKroon op Facebook dop vir nog bepalings en uitslae.
Three students of the Kroonstad Black Belt Academy participated in the American Taekwondo Association South Africa (ATA-SA) tournament in Middelburg, Mpumalanga, on 8 March and won 18 medals. From the left are, front: Crystal Bailie; back: Wian Kotze, Master Rohan Verwey (president of ATA-SA, chairman of ATA-FS) and SJ van Rensburg. Photo: Supplied