100 kinders tussen 7 en 12 jaar van Mitchell's Plain vergeet van hul huislike omstandighede, bendegeweld en gesinsgeweld en net die naweekkamp van Vrydag 4 Julie tot Maandag 7 Julie in Simonstad geniet
Die naweekkamp word gereël deur Mogamat Jappie van Wonders of the New Generations, ‘n organisasie sonder winsbejag in Rocklands, en sy sowat 25 vrywilligers wat vertroud is met die kinders en hul omstandighede "Van die kinders was nog nooit buite Mitchell s Plain of op 'n kamp nie en dit sal hul eerste ervaring wees van hoe om met ander kinders en volwassenes n wegbreek te geniet en ook aan 'n ander omgewing blootgestel te word Die naweekkamp is moontlik gemaak deur verskeie gemeenskapsorganisasies in Mitchell's Plain Vervoer is gereël deur die wykraadslid Ashley Potts, wat ons in aanraking gebring het met Golden Arrow vir die vervoer tussen die Rocklands-burgersentrum en
Die enigste vereiste vir die kinders om die naweekkamp by te woon, is dat hulle hul eie beddegoed en toiletware moet saambring Eetgoed vir die naweek word deur verskillende skenkers in en om Mitchell's Plain voorsien
"Die doel van die uitstappie is om aan die kinders te wys dat daar ander dinge is wat ook in die lewe sin kan maak en ons het 'n lekker program vir hulle vir die naweek uitgewerk Van die items op die naweekprogram is dat die kinders gaan leer om beddens op te maak, te help om die kombuis skoon te maak, handwerk, oefeninge en help met opruim van die rommel op die strand by Simonstad en ook te leer van omgewingsbewaring,” sê Jappie
NABLADSY4
NOVUS MEDIA LAUNCHES NEWS PLATFORMS PAGE 7
field in New
ped infant found med in Tafelsig
y manhunt was allegedly e shopping unharmed, and been arrestincident on Monday 30 Honolulu Street apper was ation and is Bellville napping aturday 28 mother visited in Bellville spokesperson wartbooi, the and had to ities, leaving her oman who had
“On her return, the person of interest and baby were missing, Swartbooi explained.
The distraught mother immediately reported the incident to Bellville SAPS, prompting an urgent investigation. The Bellville Family Violence, Child Protection and Sexual Offences (FCS) Unit took the lead in the investigation, opening a case of kidnapping The probe involved multiple specialized units, including Provincial Organised Crime: Anti Kidnapping Investigation, Crime Intelligence, and the Bellville FCS Unit who worked tirelessly around the clock, said Swartbooi.
“Owing to the meticulous investigation the team was led to an address in Honolulu Street in Tafelsig,” police confirmed in a statement The infant has been safely reunited with the family
. Join the crowd for the Goodwood Fashion and Thrift Bargains Market on from 09:00 to 13:20 at the Goodwood Sports Club Come shop and save big on fashion and home décor without the frills—just fabulous thrift finds from a range of indoor and outdoor stalls. Rain or shine, there’s something for everyone! Got clothes to give? Drop your pre-loved items in the Garment Donation Bin at the entrance and help someone in need For more info, email thegoodwoodmarket@gmail.com or WhatsApp 064 529 8020
SUNDAY6JULY
. Edgemead’s Largest Indoor Secondhand Market to be held at the Edgemead Community Hall, 83 Edgemead Drive from 8:00 to 14:00 Bargains galore . In an effort to raise funds for a young blind woman dealing with the challenges of multi-sclerosis, radio presenter Bonita Blankenberg will be joining other friends for a music concert Bonita and Friends will take place at Heroes Live Brackenfell at the Capegate Decor Centre at 14:00 Doors open at 12:00 Tickets range between R100 and R140 at itickets co.za
‘Domino-koning’regeerinM’Plain
AVRILFILLIES
Op Woensdae het afgetrede oupas in Mitchell's Plain 'n afdag wanneer hulle geen verpligtinge by hul huis of met hul gesin het nie Dis dan ook die dag in die week dat hulle hul vernuf teen mekaar toets om 'n domino-tafel, en waag net om op 'n kritieke tyd in die wedstryd jou mening oor enigiets te lug wat niks met domino-speel te doen het nie!
"Kyk, ons het mos al die jare toe ons die broodwinners was ons kant gebring Ons het ons vingers stomp gewerk om kos op die tafel te sit, ons kinders te laat leer en ná ons aftrede kon ons nie net ons duime rol nie; ons moes iets doen om nie van verveling siek te word of gouer te sterf nie Baie van ons was in ons jongdae ambagsmanne - van timmermanne tot messelaars, het op vissersbote gewerkhetsy vir Safmarine of op vistreilers, of met vrugte en groente gesmous Die geld wat ons met ons aftrede ontvang het, is lankal op, maar ons kap nog hier en daar 'n spyker in, sit 'n gloeilampie in of ry kleinkinders skool toe en terug Maar Woensdae is dit ons eie tyd, en wat is nou lekkerder as om jouself te bederf en jou vaardighede as domino-koning te wys?" skerts Agmat Martin van Rocklands
MANNEDAG
Hy was nie eens bewus van die een dag in die week wat net vir mans gereserveer is nie, totdat hy 'n mannedag in Tafelsig bygewoon het "Ons almal het nie geweet wat om te verwag nie, maar toe ons opdaag, is ons hartlik verwelkom met 'n ontbyt en later is daar speletjies gespeel en ek was bly dat my gunsteling, domino, ook aangebied is Almal het 'n beurt gekry om langs die tafel jou sitplek in te neem, maar soos
Agmat Martin van Rocklands beskryf homself as die domino-koning in Mitchell’s Plain
Om dominoes te speel,leer jy nie net om te tel nie,maar jy moet ook konsentreer Hier probeer die manne mekaar uitoorle en hulle is van links: Clyde Claasen,Naziem Manuel,Fuaad Fritz en Moulana Sabre Davids
AVRILFILLIES
Die informele nedersetting Kapteinsklip was lank die stortingsterrein vir gesteelde voertuie. Mense is in Rocklands aangerand en beroof en dan het die skelms tussen neus en ore verdwyn.
Die afgelope week is die nedersetting omhein en kan die inwoners nou aanspraak maak op dienste van die Stad Kaapstad
"In 2023 het die informele nedersetting erkenning by die Stad gekry en as die wykraadslid het ek die versoek aan die Stad gerig As gevolg van die erkenning kom Kapteinsklip nou in aanmerking vir dienste soos elektrisiteit en herblokking Herblokking beteken daar is samewerking tussen die inwoners en die Stad om hul plakkershutte en die omliggende erwe op te knap
“Voordat die omheining aangebring is, is die inwoners gevra om nie meer hokkies of boustrukture op te rig nie, want omheining sal die inwoners se veiligheid verseker," sê Harris
Voorheen het die inwoners selfs hul plakkershutte op die treinspoor by die Kapteinsklip-spoorwegstasie opgerig en is die treindienste daaroor opgeskort
GEBIED
NOU IN AANMERKING VIR DIENSTE SOOS ELEKTRISITEIT, HERBLOKKING
Erwe word uitgelê voordat nuwe geboue by Kapteinsklip opgerig word
VANAFBLADSY1
"Ons het ook verskeie sportaktiwiteite gereël en die hoogtepunt is die dramaopvoering deur die kinders oor wat hulle elke dag in Mitchell's Plain ondervind Die vrywilligers wat saamgaan, is bekend aan die kinders, want hulle behoort aan organisasies in die verskillende woonbuurte en ouers hoef hul nie oor hul kinders se veiligheid te bekommer nie," sê hy Volgens hom is die naweekkamp ook vir van die kinders 'n eerste - nie net om uit Mitchell's Plain te kom nie, maar vir die drie dae sal hulle kan vergeet van al die euwels in hul gemeenskap waaraan hulle daagliks blootgestel word en net kan kinders wees
"Die NPO het verskeie projekte vir omgewingsbewaring deur die jaar en ons bied ook werksessies aan vir die kinders oor omgewingsbewaring, sindelikheid en herwinning Ek hoop met hierdie naweekkamp, wat nie moontlik sou wees sonder al die organisasies in Mitchell's Plain wat ons hande gevat het met 'n donasie nie, dat ander organisasies ook hul hande sal uitsteek en ons help om almal in ons kinders, ons toekoms, te belê
“Ons as gemeenskapsorganisasies in Mitchell's Plain moet almal saamstaan en mekaar ondersteun in projekte wat ons aanpak vir ons jeug, om die jeug leiers van mense te maak," sê Jappie
Hy het n beroep gedoen op die breë Mitchell's Plain om saam te staan om die jeug op die regte pad te hou, want “as al die gemeenskapsorganisasies saamstaan, kan daar 'n verskil in kinders se lewens gemaak word”
"Met ons almal se jeugprogramme kan ons hulle help om beter keuses te maak - weg van bendes, bendegeweld en dwelmmisbruik Ons moet hulle meer blootstel aan dinge waarby hulle baat kan vind, veral nou in hul vormingsjare waarin hulle maklik beïndruk kan word deur mense en dinge
“Hulle moet kan sien dat daar mense in Mitchell's Plain is wat bo hul omstandighede uitgestyg het en orals bekend is," sê Jappie
GO BOKKE! ’n TygerBurger-leser het hierdie foto van die groot trop Springbokke ’n paar weke gelede in die Kgalagadi Oorgrenspark geneem “Dit het my net weereens laat besef hoe pragtig die springbok is en hoekom dit ons nasionale rugbyspan se embleem is,”skryf sy.Die Springbokke het intussen Saterdag 28 Junie die Barbarian-span in die DHL Kaapstad Stadion geklop. FOTO: CHRISTA ROSSOUW
‘Shine’ ook in lewe, nie net by matriekbal
Matriekafskeidseisoen is met ons en as jy 'n ouer is van 'n matrikulant moet jy hare op jou tande het Of die vermoë hê om 'm plan te kan maak om geld in die hande te kry, want dis net geld, geld, geld en geld, watter kant toe jy jou ook al draai
Die klere kos geld, die fotograaf kos geld en daar moet vir "snacks" ook betaal word Ek hoor die ander dag by my vrou ons moet 'n tent en stoele huur; die vrou van die "backdrop" en tafelversierings is "uitgesort"
Shein en Temu het nie "lilac" pakke en Mr Suite Hire se materiaal is nie die regte een nie
Ons sal by 'n plek moet uitkom waar hulle pakke sny 'n Ordentlike mannetjie van Asiese herkoms stap ons tegemoet Ek, wat altyd vir 'n mening gevra word waarna nooit geluister word nie, besluit om so 'n tree agter my vrou en laaitie te hou Toe hulle met die ordentlike mannetjie begin praat, plons ek neer in 'n gemaklike rusbank en luister na die gesprek
My vrou haal 'n stukkie "lilac"lappie uit haar handsak "Do you have this colour material?" vra
sy "Of cause we have madam," antwoord hy "And how long will it take for the suite to be finished if we decide on you as the tailor?" vra my vrou "About 13 to 14 days, madam," antwoord hy Ek hou die hele petalje dop, want soos ek nou al deur hierdie hele proses geleer het, die "punchline" lê gewoonlik in die prys
"Ok thank you And what will it cost to make the suite for my son?" vra my vrou
"For you, only R5500," sê die ordentlike mannetjie
Ek wens ek het op daardie oomblik regop gestaan dat ek myself in die lang spieël oorkant my kon sien, want ek is seker ek het 'n "lilac"-skynsel gehad
In hierdie stadium is die seun nog pakloos, maar ons glo ons sal dit darem voor Oktober kry Maar hierdie hele petalje het
my aan die dink gesit oor die gekheid van matriekafskeide
Of eerder die druk waaronder ouers en veral leerders is om 'n "statement" te maak by die geselligheid Jaarliks word ons hier by die koerant oorval met mense wat uitsonderlike goed doen om aandag te trek by die matriekbal Matrikulante word afgelaai met helikopters en stootskrapers en met afleweringsvoertuie Die klere lyk asof dit nie onwelkom sal wees op die loopplanke van Parys en Milaan nie Nou wil ek vra of die skoolpunte ook so blink? Gee ouers dieselfde hoeveelheid aandag aan die leerders se skoolwerk as wat hulle rondskarrel om seker te maak Aspoestertjie skitter by die bal?
In Suid-Afrika is die realiteit dat werk so skaars is dat sou jy ook matriek verwerf, die kans skraal is dat jy ordentlike werk gaan kry Ek wil nie die glans van jongmense se gesellighede verdof nie, maar die gebed van my hart is dat ouers wat nou rondhardloop om hul kinders op te tof, ook agter hulle sal staan wanneer die eindeksamen kom Dra eetgoedjies aan en moedig aan, maar wees ook soms die "bad cop"-ouer wat sê jy kan nog meer doen
Dit sal vir my bitter hartseer wees as my seun met matriekafskeid-foto's in 'n "lilac"-pak spog, maar hy het nie toelating om verder te gaan studeer nie Dit sal nie 'n goeie refleksie op my as ouer wees nie, want al wil ek hê hy moet "shine" by sy matriekbal, asook in die lewe daarbuite -BRENDENRUITER
BRIEWE / LETTERS
Goodwood roads crumble in rain
The City of Cape Town's appeal to residents to report potholes arrived as the winter rains set in, so Goodwoods' horrific state of roads worsened
Admittedly a small number of minor potholes were fixed - in a host of variations, but worse followed
The City embarked on angle grinding large areas around potholes, then disting out all the tar, etc within the cut area Depths ranged from 19 to 37 cm No cones were placed around the area, so motorists’ fate was sealed
However, in Vasco at an extremely busy
four-way stop, an area (1 7M x 1 2m) at one stop street has resulted in the gravel degenerating into two holes about 7mm deep
Motorists use the one half of the road to avoid the holes From all four sides!
This has been ongoing for over a month
These cut-out areas have continued, the latest in Murray Street, until 23 Junenotwithstanding the danger it poses like all others but damage to vehicles Winter madness, replica of township streets, or just residents' lot?
D. BEELDERS, Vasco
Home Affairs launch disappoints
Home Affairs Tygervalley Mall - I was so pleased to see the announcement for this government department to be located in a safe environment, close to where I live Unfortunately it is very disappointing Firstly, you can only apply for a passport online
The form keeps hanging so you cancel it
and retry Still no details are displayed but it says it has been submitted Then you try to book an appointment
There are no slots available, and the advice given is ‘‘get up at midnight and try then’’ They do not entertain walk-ins even though it is not busy Completely pointless
SANDRA KUZMA, Online submission
Why doesn’t Strandfontein have more neighbourhood watches?
It seems like people are resting on their laurels because the crime stats says that Strandfontein precinct does not have a crime problem but word on the street is different to the stats I have had several of my neighbours tell me that they have been mugged or robbed one even at gunpoint, so are the stats accurate?
Even if they are, this is actually besides the point since the muggings, robberies and burglaries are a reality for Villagers
My friend lives in Rondebosch and she was surprised to hear that Strandfontein does not have more neighbourhood watches
She said that where she lives, the
private security companies and neighbourhood watches work together
This should be a reality in our area too
I pay a fortune of private security and I frequently see some of their vans parking along Spine Road so why can they not patrol more and be another set of eyes and ears for the community like the residents in other more affluent areas have challenged them to do
There is so many vagabonds loitering around Strandfontein
Surely they report what they see to the narcotic forces in the area
Why can't the forces for good do the same?
VIOLET, Strandfontein
Daadwerklike aksie gevra met infrastruktuur
Ek skryf hierdie brief as 'n ontstelde inwoner en motoris wat gereeld in en rondom die Blue Downs-omgewing moet ry Wat ek Vrydag, aan die einde van die maand, op Hindle-weg ervaar het, was niks minder as frustrerend en uitputtend nie Ek het meer as 'n uur in die verkeer vasgesit net om verby Blue Downs Corner-sentrum te kom en uiteindelik huis toe te gaan Dit is nie net ongerieflik nie; dit is onaanvaarbaar My vraag is eenvoudig: Hoekom word daar nie beter voorsiening gemaak vir die verkeer wat duidelik net gaan aanhou toeneem nie? Dit is mos geen geheim dat daar deesdae meer winkels en kitskosrestaurante in die area opgerig word nie Maar tog lyk dit asof infrastruktuur die laaste oorweging is Die paaie rondom die sentrum, veral Hindle-weg, is smal en oorvol, met min of geen ruimte vir bykomende vloei van verkeer nie Kan daar dan nie ten minste 'n ekstra ingang of uitgang by die sentrum oorweeg word nie? Ek verstaan dat dit die einde van die maand was en dat winkels gewoonlik dan oorvol is, maar is dit nie juis 'n rede waarom daar beter beplanning moet wees nie? Ons kan mos nie elke maand dieselfde scenario herhaal sonder om iets daaraan te doen nie Dit is uitputtend om vir ure in verkeer vas te sit veral ná 'n lang werksdag Wat my verder bekommer, is die groter prentjie Met ontwikkeling soos die beplande GrandWest-sentrum wat binnekort kom, kan ons maar weet dat Jakes Gerwel-rylaan se verkeer nóg slegter gaan word Dit is nou al 'n nagmerrie om daar te ry My vraag aan ontwikkelaars en stadsbeplanners is eenvoudig: Word daar ooit aan verkeer gedink wanneer sulke projekte goedgekeur word? Of is dit maar net 'n geval van “bou nou, worry later”?
Ons is moeg daarvoor dat Kaapstad se ontwikkelings nie gepaard gaan met behoorlike infrastruktuurbeplanning nie Stad Kaapstad kan nie net ekonomiese groei nastreef sonder om te dink aan die impak op inwoners se daaglikse lewe nie Verkeer kan nie altyd net 'n “ons sal sien”-probleem wees nie dit vra proaktiewe, langtermyn oplossings
Ons vra dat die betrokke owerhede ernstig aandag gee aan die verkeersdruk in die Blue Downs-omgewing en dat daar dringend beplan word vir beter toegangsroetes, padverbreding en alternatiewe oplossings ALET, Eersterivier
WAT DIE HART VAN VOL IS
Novus Media launches news platforms
Novus Media officially launches NovaNews.co.za this week,a comprehensive national news platform featuring contributions from 21 community newspaper editorial teams across South Africa.The digital news hub delivers trusted,in-depth journalism nationwide in both English and Afrikaans,all without paywalls or hidden fees.
The new platform offers users easy access through any web browser, with the option to add an icon to their mobile homepage for instant access to breaking news, community updates, and national and international coverage What makes this platform unique is the hyperlocal content from 21 Novus Media community titles distributed across the Western Cape, Boland, Eastern Cape, Free State and Northern Cape TygerBurger Paarl Post Bloemnuus and PE Express are among these publications.
COMMUNITY VOICE
The community newspaper websites will maintain their commitment to giving a voice to local communities whilst reaching significantly larger audiences with expanded news coverage
“NovaNews.co za is a one-stop
destination for trusted journalism, covering everything from breaking news and hyper local community stories to school updates and sporting events. The platform emphasises its commitment to delivering authentic reliable news that ma ers on both local and national levels,” said Esme Smit, general manager of Novus Media.
“We’re providing news you can rely on—news that is not fake, news that ma ers, close to home and diverse true to our rainbow nation and culture,” said Smit.
Lise Beyers, national digital news editor for Novus Media, said she is extremely excited about the launch of this groundbreaking new media platform.
“The unique community voices of our diverse country have for far too long been unheard. There are so many stories which lie hidden in our communities and now NovaNews will give these stories a unique platform, together with keeping our nationwide readers informed about major national and international news. ”
“This groundbreaking digital platform uniquely brings together Novus Media’s community newspapers from across South Africa, creating an unprecedented
media ecosystem that preserves the authentic voice of local communities while seamlessly integrating national and international news coverage delivering both hyperlocal storytelling and global perspective to significantly expanded audiences in a way no other digital media site has achieved.
LAUNCH COMPETITIONS
To celebrate the launch, Novus Media is running two exciting competitions for users who subscribe to the NovaNews newsle er and follow NovaNews on Facebook
In the Search for the Star competition, participants stand to win one of five R4 000 Pick n Pay vouchers or a luxurious twonight stay for two people at The Boardwalk Hotel in Gqeberha valid for six months. Travel costs are for the winner’s own expense
In the “Nou waa is that star competition, several stars will be hidden in reports on the novanews. co za home page If you find a star, click on it and a form will pop up to enable you to subscribe to the NovaNews newsle er Then follow NovaNews on Facebook
The competitions will run
for two weeks across the main NovaNews site
DIGITAL INNOVATION
The launch represents Novus Media’s commitment to accessible digital journalism through innovative user experience design. The platform allows readers to access trusted news content instantly through their web browsers, with intuitive navigation that seamlessly connects
hyperlocal community stories with national and international coverage With fake news increasingly challenging media credibility, novanews.co za emphasises its dedication to factual, verified reporting that communities can depend upon. . The platform is now live at novanews.co.za, with competition details available on the website and associated social media channels.
DIE STAD KAAPSTAD SE
GOEDGEKEURDE BEGROTING
VIR 2025/26, DIE GOEDGEKEURDE HERSIENING VAN DIE GEÏNTEGREERDE
ONTWIKKELINGSPLAN (GOP), EN GOEDGEKEURDE
WYSIGINGS VIR 2025/26 AAN
DIE GOP VIR 2022-2027, WAT VERANDERINGE AAN DIE KORPORATIEWE EN MUNISIPALE ENTITEITE SE TELKAARTE EN DIE TELKAART INGEVOLGE OMSENDSKRYWE 88 (C88) INSLUIT
Kennis geskied hiermee ingevolge die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000; die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur Wet 56 van 2003, en die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, Wet 6 van 2004, dat die Stad se goedgekeurde hersiening van die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP), goedgekeurde wysigings aan die GOP 2022-2027 (wysigings vir 2025/26), waaronder veranderinge aan die korporatiewe en munisipale entiteite se telkaarte én die telkaart ingevolge C88, wat toepaslike kernprestasieaanwysers en prestasiemikpunte vir die munisipaliteit bepaal en hersien, en die goedgekeurde begroting vir 2025/26 (wat begrotingsverwante beleide insluit) ter inligting by alle munisipale biblioteke en subraadskantore beskikbaar sal wees
Die dokumente is beskikbaar op die webwerf by www capetown gov za/budget Die volgende tabel bevat ’n lys plekke waar die goedgekeurde GOP 2022-2027 (wysigings vir 2025/26) en begroting ter inligting beskikbaar sal wees:
Subraadkantore Klik op web1.capetown.gov.za/web1/councilhubonline/ subcouncilmanagers
Alle biblioteke Klik op www.capetown.gov.za/libraries Kaapstad Wandelvlak, Burgersentrum, Hertzog-boulevard, Kaapstad Suid-Skiereiland Munisipale kantore, h.v Hoof- en Victoriaweg, Plumstead LW: Inligting wat hier voorsien word is n uittreksel uit die goedgekeurde boek van tariewe 2025/26 Die tariewe vir die MTREF 2025/26 word met 15% BTW bereken
1 EIENDOMSBELASTING (weergegee as koers in die rand): Die koers in die rand word met die munisipale waardasie van die eiendom vermenigvuldig om die jaarlikse belastingaanslag te bereken, onderworpe aan die vrystellings, verlagings en kortings waarvoor die beleid oor eiendomsbelasting voorsiening maak, en het ’n nulbelastingkoers vir BTW
EIENDOMSKATEGORIEË
1 1 Residensiële eiendomme
1 2 Sake- en kommersiële eiendomme
1 3 Industriële eiendomme
1 4 Mynbou-eiendomme
1 5 Eiendomme wat deur ’n staatsinstelling besit en vir openbare dienste gebruik word
1 6 Diverse eiendomme
R22 001,00 R24 000,00 20% R24 001,00 R27
1 25 Met betrekking tot eienaars van residensiële eiendom wat van pensioene afhanklik is moet die aansoeker minstens 60 jaar oud wees; of indien die eienaar gedurende die jaar 60 word sal die korting op n pro rata basis toegestaan word vanaf die datum waarop die aansoeker 60 geword het; 1 26 Die Stad het ’n verlaging van R435 000,00 (Vier honderd vyf en dertig duisend rand) vasgestel wat van toepassing sal wees op eienaars van residensiële eiendomme wat as n primêre woonplek gebruik word en n markwaarde van minder as R7 000 001,00 (Sewe miljoen en een rand) het
2. VERBRUIKSTARIEWE EN -HEFFINGS
Water, sanitasie, elektrisiteit en vasteafvalbestuur word teen 15% BTW belas
2.1 WATER EN SANITASIE
Vyf tariefvlakke word vir die boekjaar 2025/26 aanbeveel. Die goedgekeurde tariewe strook met die geskatte verbruiksvlakke. Met die oog op 2025/26 is stappe gedoen om die tariefstruktuur te stabiliseer en toekomstige skokke en onsekerhede te absorbeer Hervormings aan strukturele tariewe om gebruikers billik en regverdig te hanteer sluit in: die
opwaartse aanpassing om die vaste basiese persentasie vir nie-huishoudelike gebruikers in lyn te bring met dié vir huishoudelike gebruikers ’n aanpassing in die veranderlike
huishoudelike en nie-huishoudelike kliënte te bereken Daarbenewens is tariewe vir trap 3 en 4 opwaarts aangepas om praktyke vir waterbesparing en -doeltreffendheid verder aan te moedig Die verandering in die tariefstruktuur beteken dat individuele kliënte se water- en sanitasierekeninge verskillend beïnvloed sal word Die hooffaktore wat dié invloed sal bepaal, sluit in die huidige metergrootte die vlak van verbruik, en die waarde van die
Soortgelyke tendense sal in die tariewe op die onbeperkte waterslimvlak en die waterbeperkingstariewe op vlak 1, 2 en 3 ervaar word Beperkingstariewe op die noodvlak sal egter hoër wees aangesien opwaartse aanpassings nodig was om te sorg dat ’n inkomsteneutrale posisie met hierdie volumetriese stel bereik kan word Tariefstygings hou hoofsaaklik verband met die impak van wateraanvullingsplanne om sekerheid van watervoorsiening te bied, opknappings en uitbreidings aan afvalwaterbehandelingsaanlegte die uitbreiding van water- en afvalwaterinfrastruktuur om met verstedeliking- en verdigtingsten-dense te strook die versekering van basiese dienste vir informele nedersettings en arm huishoudings die nakoming van voldoeningsvoorwaardes en besoedelingsbeheermaatreëls, watervraagbestuursinisiatiewe, die versekering van behoorlike batebestuur op gepaste vlakke (wat ’n bepaalde klem op die rioolnetwerk en rioolpompstasies insluit), stygings in bedryfskoste, die handhawing en versterking van instandhoudingsprogramme, en water- en sanitasievoorsiening op gepaste voldoenings-, vermoë-, vaardigheids-, dienslewerings- en responsiwiteitsvlakke Daar moet ook voorsiening gemaak word vir die uitstryking van tariefverhogings sodra die bykomende bedryfskoste vir groot nuwe hulpbronprojekte in werking tree Die goedgekeurde watertariewe op die waterslim- (onbeperkte) vlak vir 2025/26, wat op 1 Julie 2025 in werking sal tree, verskyn hier onder:
007159
016824
1 7 Onbeboude grond 0 014318
1 8 Landbou-eiendomme 0 001432
1 10 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik as n vroeëkindontwikkelingsfasiliteit
1 11 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik vir jeugontwikkeling
1 12 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik as huisvesting vir kwesbare persone
1 13 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik vir ’n tehuis vir bejaardes
1 14 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en uitsluitlik gebruik vir amateursport
1 9 Openbare diensinfrastruktuureiendomme (Die Stad sal geen belasting hef op die eerste 30% van die markwaarde soos op die waardasielys nie ) 0 001790
1 15 Eiendomme in besit van ’n instelling vir maatskaplike behuising of ’n ander leweringsagent wat by die reguleringsowerheid vir maatskaplike behuising (“SHRA”) geakkrediteer is en wat vir maatskaplike behuising gebruik word
1 16 Eiendomme in besit van verenigings vir oorlogsveterane en wat vir die welsyn van oorlogsveterane gebruik word
1 17 Eiendomme wat deur ’n openbarevoordeelorganisasie besit en vir
1 18 Eiendomme wat deur ’n godsdienstige gemeenskap besit en vir aangewese godsdienstige doeleindes gebruik word
1 19 Eiendomme wat vir veelvuldige doeleindes gebruik word per toekenning
1 20 Begraafplase en krematoriums
1 21 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik vir diereskuilings
1 22 Eiendomme in ’n organisasie se besit – sonder winsoogmerk en gebruik as n plaaslike gemeenskapsmuseum
1.24 Die bruto maandelikse huishoudelike inkomste en kortings vir die boekjaar 2025/26 ten opsigte van eienaars wat vir hulle bestaan op pensioen- of maatskaplike toelaes staatmaak, is soos in die tabel hier 2025/26
LET WEL: Die direkteur: kommersieel (direktoraat water en sanitasie) kan die persentasies na gelang van die verbruiker aanpas. Dít geld egter nie vir die kategorie volledig huishoudelik nie.
Hooftrekke van wysigings vir water en sanitasie
Verbruikstariewe:
onderskeidelik huishoudelike en nie-huishoudelike kliënte te bereken
• Aanpassing in die veranderlike (volumetriese) tarief om voorsiening te maak vir die
huishoudelike gebruikers in lyn te bring met dié vir huishoudelike gebruikers.
• Opwaartse aanpassing in veranderlike (volumetriese) tariewe vir trap 3 en 4 om praktyke vir waterbesparing en -doeltreffendheid verder aan te moedig
• Groter stygings in beperkingstariewe op die noodvlak om te sorg dat ’n inkomsteneutrale posisie met hierdie volumetriese stel bereik kan word
Diverse tariewe:
• Volle kosteverhaling vir tarief om toevoer by afsluitkraan te stop vertragings as gevolg van kwotasiemetodologie uit te skakel.
• ’n Boete van R5 000 sal gehef word waar peutery/inmenging met die stelsel wat die ongemagtigde afvloei van stormwater in die rioolstelsel veroorsaak Ander:
tariefbeleid.
• Verandering in metergroottes wat van geval tot geval op grond van ladingsfaktore beoordeel sal word
• Vir kombinasiemeters sal slegs die groter meter vir die berekening van die vaste
DEURVOERTARIEWE
Deurvoer vir kliënte met ’n energietekort (alle spannings) Diens
Energie
standaard c/kWh 228.78 263.10
buite spits c/kWh 175.63 201.97
– spits c/kWh 333.96 384.05
–standaard c/kWh 217.08 249.64
Deurvoerstelselgebruik, medium
Deurvoerstelselgebruik, hoë spanning
Deurvoer vir kliënte met ’n energiesurplus Energie
• Residensiële kliënte met n koopkragmeter en n munisipale eiendomswaardasie van R500 000 of minder kom in aanmerking vir die hulptarief
• Residensiële kliënte met n koopkragmeter en n munisipale eiendomswaardasie van meer as R500 000 maar minder as R1 miljoen kom in aanmerking vir die huishoudelike tarief
• Alle ander residensiële kliënte sal die tuisgebruikertarief betaal tensy hulle voldoen aan die bykomende kriteria ingevolge die tariefbeleid om die hulptarief te ontvang
• Daar is geen verandering in die toekenning van gratis basiese elektrisiteit nie, buiten vir kliënte wat dit sal verbeur wanneer hulle na die huishoudelike of tuisgebruikertarief oorskuif.
• Alle tariewe is onderworpe aan ’n hervormingsprogram om tariefstrukture uiteindelik meer kosteweerspieëlend te maak. Dít is die eerste jaar van ’n multijaarproses Die werklike impak van tariefveranderinge sal dus van die
• ’n Aansporingsbetaling word by alle SSEG-invoertariewe ingesluit en sal vir dié tydperk op alle SSEG-kliënte van toepassing wees.
• Beleggingsaansporingstariewe word gestaak. Die betrokke kliënte sal met ingang van 1 Julie 2025 na die toepaslike standaardtarief terugkeer
• n Bydrae van 24 08c/kWh tot eiendomsbelasting is ingesluit in die energiekoste vir Klein krag verbruiker 1 en Groot verbruikerkliënte totdat die nodige ondersteuningstelsels gereed en suksesvol getoets is.
• Die Stad beplan om kontrakte met SSEG- en deurvoer-elektrisiteitskliënte aan te gaan om hulle surplusenergie by hulle te koop Hierdie kontrakte sal boekjare waarvoor die MTREF 2025/26 voorsiening maak. Die Stad Kaapstad se ooreenkoms vir surpluselektrisiteit wat met die voorgestelde kliënte aangegaan word, sal in ’n latere stadium geadverteer word.
tariewe hier onder berus op ’n gemiddelde styging van 7 2%, wat op 1 Julie 2025 in werking sal tree
Ivythreatgrows
The City of Cape town’s recreation and parks department is urging residents to assist in the control and containment of Hedera species (specifically Hedera canariensis and Hedera helix), commonly known as English ivy or ivy – a creeping and climbing invasive plant that poses a serious threat to the local environment Ivy, native to Europe, was originally introduced to South Africa as a groundcover and ornamental climber However, in Cape Town its rapid spread has made it a growing problem in both public and private spaces
INVASIVESPECIES
The City is actively managing ivy infestations in public spaces, but community awareness and action remain critical to ensuring successful control, according to a media release issued by the City Ivy is listed as a category three invasive
IVY OUTCOMPETES AND DISPLACES LOCAL PLANTS, DAMAGING BIODIVERSITY
species under the National Environmental Management: Biodiversity Act regulations and must be managed accordingly In sensitive or riparian areas, its status escalates to category 1b, requiring control "If left unmanaged, ivy can smother and cause dieback, blocking the sunlight and subsequently adding weight to the distressed tree This often results in collapse and increase wind damage risk in open areas Ivy also outcompetes and displaces local plants, damaging biodiversity," according to the media release
CONTROLIVYINWINTER
The City encourages residents to use the winter season, which is ivy’s dormant
phase, as a strategic opportunity to control or remove this plant
"Manually pull out the ivy stems and roots The stems can be removed from the ground of a standing tree “Upper vines can be left to rot since they will die if they are not rooted Follow up regularly to remove any new growth," the City advises Residents are urged to dispose responsibly of trimmings
"Never dump trimmings in natural areas where ivy can reroot and spread A good option is to dry the vine clippings on a tarp (plastic or canvas sheet) or on a paved surface, then shred them Another method is to put the vines in black trash
bags and leave them in the sun for several weeks, until it has become non-viable
"Help the City beautify its parks and public open spaces by removing ivy from your garden and reporting it where it grows in public open spaces We urge residents to take action this winter while the plant is dormant If we all do our part, we can protect our urban forests and biodiversity Let’s work together to stop the spread," says Francine Higham, Mayco member for community services and health
. Report overgrowth in public spaces by logging a service request via the City’s C3 system or on the iNaturalist app and website to help the City track infestations.
Ivy is taking over the Westridge Gardens in Mitchells Plain
Ivy’s rapid spread has made it a growing problem in both public and private spaces