
Donderdag, 14 Augustus 2025
Tel: 023 347 0968

“Ons
is onseker”
Diewerig

Donderdag, 14 Augustus 2025
Tel: 023 347 0968
“Ons
is onseker”
RonélvanJaarsveld
Die bestuur van die Mega Oval-renbaan in Worcester – die oudste en grootste motorsportklub in die land – sit met die hande in die hare oor die skade wat deur diewe op die terrein aangerig word Dit jaag hulle derduisende rande uit die sak
Benewens hierdie uitdaging is hulle ook onseker oor hul toekoms nadat die Breedevallei-munisipaliteit in Mei op ’n raadsvergadering besluit het om Kleinplasie op ’n veiling te verkoop Die vorige huurder van Kleinplasie, Orton King, het aan die begin van Augustus ontruim Mega Oval Raceway het die baan by hom gehuur Diewe het weer die afgelope week toegeslaan en panele van die voorafvervaardigde mure waaruit die losies gebou is, weggedra Volgens die bestuurder, Suzaan Bredenhann, is van die draad om die baan wat toeskouers beskerm, afgesteel Die banke van die pawiljoene, ligpale, swaar staaldeure en -hekke word ook nie ontsien
nie Die ander geboue op die terrein loop ook deur Van die staallamppale word oopgemaak en die drade afgeknip, wat veroorsaak dat die terrein snags donker is
“Op een plek is ’n deel van die grensmuur afgebreek en mense kom stort hul vullis daar,” sê Bredenhann
Die Mega Oval-renbaan se kantore word deur alarms, elektriese omheining en gewapende reaksie beskerm, maar die res van die terrein ly skade teen ’n groot tempo
Volgens hulle het die BVM beloof dat hulle veiligheidsdienste sal instel
Dié renbaan lok jaarliks duisende besoekers na Worcester wat in gastehuise oorslaap en restaurante en ander winkels in die dorp ondersteun
“Verlede Augustus het ons tydens ons nasionale byeenkoms meer as 2000 besoekers gehad, met 150 motors wat deelgeneem het Ons het 190 lede en hou maandelikse byeenkomste wat tussen 800 en 1000 besoekers het Dit dra tog tot die dorp se ekonomie by,” sê Bredenhann
Mega Oval het glo vandeesweek ’n
huurkontrak van die BVM ontvang om tot Desember aan te bly Hul seisoen loop egter van September tot in Junie 2026 “Ons sou graag hierdie stuk grond wou aanhou huur, want ons het planne om uit te brei Dit sal nie maklik wees om te hervestig nie Elke sent wat ons hier maak, word teruggeploeg in herstelwerk en opgraderings Die klei wat ons vir die baan laat inry het, kos derduisende rande.”
Kleinplasie lê baie inwoners na aan die hart omdat dit ’n dekade lange geskiedenis het Vroeër jare is groot landbouskoue aangebied – ’n hoogtepunt in die dorp Kleinplasie bestaan uit twee dele Slegs die onderste, ou landbouskou-deel, waar die blommesaal, die nywerheidsaal, die Pietman Hugo-saal, die Mega Oval-renbaan en -pawiljoen, die ou historiese Roodewal-opstal, buitegeboue, ’n restaurant, chalets en trekkerstoor staan, sal verkoop word Dié twee erwe is sowat 206177m² en 3599m² groot
Die deel waar die Worcester-museum geleë is, word nie deur die besluit geraak nie Dit behoort aan die Wes-Kaapse depar-
tement van openbare werke en sal steeds as provinsiale museum bedryf word Volgens die raadsbesluit sal die verkoop op sekere voorwaardes geskied Die eiendom sal uitsluitlik verkoop word vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling, toerisme, sport en ontspanning of vir opvoeding, is vroeër berig Die koper moet toesien dat die historiese geboue onderhou en gerestoureer word
Volgens Chad Malgas, die bestuurder van die munisipaliteit se kommunikasieafdeling, is hulle besig om die veiling volgens die raadsbesluit te reël Die datum sal bekend gemaak word sodra dit gefinaliseer is Hy het bevestig die munisipaliteit het veiligheidsdienste vir die perseel gereël
A major healthcare milestone was reached this week with the official opening of the Cape Winelands’ first dedicated paediatric Burns Unit at Ceres Hospital. Such an opening brings specialist care closer to rural communities.
The newly established one-bed unit, unveiled on Thursday 31 July, marks a significant step in decentralising burns treatment across the Western Cape. Moreover, the project is part of an R18 million investment led by the Children’s Hospital Trust in partnership with the Western Cape Department of Health and Wellness. Additionally, similar units have also been launched at Worcester Hospital and Worcester Community Day Centre.
EASINGTHEBURDENONFAMILIESANDCENTRAL HOSPITALS
Until now the Red Cross War Memorial Children’s Hospital in Rondebosch carried the full responsibility for paediatric burns care in the province. It treated more than 1 000 inpatients and 4 000 to 5 000 outpatients annually.
However, for families in rural areas like Ceres, accessing this care meant long and costly trips to Cape Town. This often delayed treatment and increased trauma.
Said one local mother, whose daughter needed follow-up care at Red Cross: “I’m elated. Not only because of the money we’re saving, but because my child now gets the care she needs without leaving home for days,” she said
“It shows what’s possible when government, civil society and donors unite with a shared purpose ” Furthermore, the Children’s Hospital Trust was instrumental in fundraising for construction, equipment and specialist staff training in responding confidently to burns emergencies, easing pressure on central hospitals.
SPECIALISTCARENOWAVAILABLELOCALLY
Dr Elton Titus, medical manager at the new unit, called it “a welcome and long-overdue addition” to health-care in the Witzenberg region. “We can now offer holistic, high-quality care to children with burn wounds right here in Ceres.”
In addition, family physician Dr Jani Fouché added that focused treatment will use equipment such as point-of-care ultrasound, a ventilator and wash bay
“It gives our team the resources to act fast and effectively, especially during the critical early stages of treatment.”
For the Red Cross War Memorial Children’s Hospital the project continues its legacy of child-centred care beyond Cape Town
CEO Dr Anita Parbhoo, who attended the launch, praised the initiative as important decentralisation rooted in the hospital’s mission.
Overall, the launch celebrated shared effort and reminded everyone that every child, whether in Ceres or Cape Town, deserves access to specialist care closer to home.
Residents of Zwelethemba were shocked
Ronél van Jaarsveld
Die watermeul by die Worcesermuseum by Kleinplasie loop weer soos van ouds nadat ’n ou bekende vriend die as herstel het
Die Vriende van Worcester-museum het die 80-jarige Andries “Tinkie” Conradie se hulp ingeroep om die watermeul te herstel. Conradie was van 1985 tot 2000 ’n instandhoudingstegnikus by die museum en het die meul jare lank voor sy aftrede in stand gehou Hy is as passer en draaier ’n kenner op die gebied. Die historiese meul is deur die Rotariërklub van Worcester geborg en is in Augustus 1979 amptelik in gebruik geneem. Hoewel die waterwiel nie so oud is nie, kom die as uit ’n ou watermeul van Swellendam.
Conradie sê hy en sy voorganger by die museum, Flip Jordaan, het die oorspronklike as in 1985 met die ou een van Swellendam vervang. Dit was egter te groot vir die meul en hulle het toestemming van die destydse Boland-ingenieurs gekry om hul draaibank te gebruik. Dit is die einste as wat Conradie nou weer reggemaak het. Hy het gevra dat die swaar as van sowat 2,5m en ’n dikte van 300mm na sy huis gebring word waar hy op sy eie draaibank gewerk het. Die as is vermoedelik van kiaat gemaak, wat nie juis water absorbeer nie.
Die herstel van die watermeul verg spesialiskennis, wat sedert die koms van moderne tegnologie aan die verdwyn is. Conradie en Jordaan het destyds hul kennis van watermeule opgedoen toe hulle TC Botha van Stettyn se watermeul weer aan die loop gekry het.
Ou artefakte lê Conradie na aan die hart en sy huis is vol interessanthede
wat hy bymekaargemaak het. Hy het in die omgewing grootgeword en was ’n vakleerling aan die Hoër Tegniese Skool Drostdy. As passer en draaier het hy in sy jong dae op stoomtreine gewerk. Hy is ook betrokke by die Villiersdorpveteraantrekker- en enjinklub en in sy werkskamer staan juis so ’n ou trekker wat wag om weer na sy volle glorie herstel te word.
Watermeule word hoofsaaklik gebruik om koring mee te maal en die museum wys die jonger geslag hoe dit van ouds gedoen is. Wanneer die lus vir melktert en ’n skeutjie geskiedenis die oorhand kry, klop gerus by die Worcester-museum by Kleinplasie aan en sien dié meul in aksie.
RonélvanJaarsveld
’n Groep ontstigte inwoners en sakelui het verlede week ’n petisie aan die Langeberg-munisipaliteit in Robertson oorhandig waarin hulle hul kommer oor onder meer foutiewe rekeninge opper
Dié optrede volg op bykans ’n jaar van talle rekeninge wat nie korrek is nie en hoofbrekens vir groot kragverbruikers soos sakeondernemings in die vervaardigingsektor en kelders veroorsaak Die groep sê hierdie foute het tot enorme finansiële verliese vir die munisipaliteit én die gemeenskap gelei Hulle vra ook vir beter kommunikasie van die munisipaliteit se kant af Verteenwoordigers van sakekamers en landbou-verenigings was deel van die groep
Die petisie lui dat hulle bekommerd is oor hoe die nuwe munisipale rekeningkundige stelsel, wat aan CCG Systems toegeken is, ingestel is
“Hoewel ons onlangs ’n voorlegging oor die stelsel bygewoon het of daarvan bewus geraak het, glo ons dat die publiek en selfs sekere raadslede se deeglik nagevorste insette in die tenderproses geïgnoreer is Bykans ’n jaar ná die implementering ondervind die munisipaliteit steeds maandelikse probleme met die stelsel Daar is toenemende kommer oor die volhoubaarheid van die munisipaliteit se finansies,” het hulle geskryf
Hulle vra dat verskeie stappe dringend oorweeg word Dit sluit in ’n raadsvoorlegging wat volledig en tydig aan die hele raad op die volgende raadsvergadering voorgelê word
Hulle vra ook ’n onafhanklike, omvattende ondersoek na die CCG-stelsel
Die groep het ’n voorgestelde verwysingsraamwerk saam met die petisie gestuur In nog ’n punt voer hulle aan dat die munisipaliteit se begrotings en resultate agteruitgang toon en dringend reggestel moet word Hulle maak verskeie voorstelle
MIGRASIEVANDATA
“Ons glo dat groter deursigtigheid, verantwoordbaarheid en deelname die munisipaliteit sal help om weer die vertroue van sy inwoners te wen,” het hulle geskryf
Daniël Lubbe, die munisipale bestuurder, het op Standard Breederivier Gazette se navraag oor die nuwe stelsel gereageer
“Die Langeberg-munisipaliteit het ’n nuwe ondernemingshulpbronbeplanningstelsel (ERP), wat ’n finansiële stelsel insluit, van 1 Julie 2024 ingestel Daar was tandekry-probleme met die migrasie van data van die ou na die nuwe stelsel Dit het bygedra tot foutiewe rekeninge vir gemeterde dienste, spesifiek die dienskostes van water en elektrisiteit van Julie tot Augustus verlede jaar Hierdie rekeningfoute het ’n groot volume rekeningnavrae tot gevolg gehad en
’n Groep inwoners en sakelui het ’n petisie aan die munisipaliteit oorhandig Van links is Peter de Wet (Robertson-wynvallei-trust), Izak Viljoen (Robertson-landbouvereniging), JJ Steyn (sakeman), Sybrand Vermeulen (Bonnievale-landbouvereniging), Hennie Retief (sakeman), Nico Nel (Montagu- en Ashton-sakekamers), Cobus Bester (Langeberg-sakeforum en petisie-organiseerder), Leon Steenkamp (Montagu- en Ashton-sakekamer) en Anton Best (Robertson-sakekamer).
daar was ’n agterstand met onopgeloste probleme,” het hy gesê
“Die munisipaliteit het verskeie ingrypings ingestel om die foute op te los ”
Rekeninghouers wat steeds probleme ervaar, kan die senior klerke kontak en indien hulle steeds ontevrede is met die uitslag, kan hulle die bestuurder vir inkomstedienste, Uyanda Nakasa, by unakasa@langeberg gov za of 023 615 8000 kontak In ’n verduideliking oor hoe die stelsel werk, sê Lubbe dat daar gemeterde dienste is en dié wat nie gemeterd is nie Vir laasgenoemde pas die munisipaliteit ’n vaste tarief toe volgens die tariefbeleid wat deur die raad goedgekeur is
Met die gemeterde lesings
word verbruiklesings toegepas volgens die toepaslike tarief
Die siklus is van die 26ste van elke maand tot die 25ste van die volgende maand
GESKATTELESINGS
Wanneer dié siklus tot ’n einde kom, word verslae oor uitsonderings gegenereer en dui aan waar oormatige verbruik plaasgevind het Dit word dan ondersoek en reggestel indien nodig Wanneer die uitsonderings opgelos is, word die finale verbruiklesings volgens die aanvaarde tarief bereken
“Wanneer meterlesers nie die lesings kan neem nie – as gevolg van hekke wat toe is, gevaarlike honde, meters wat nie leesbaar is nie en ander redes – word
Cobus Bester oorhandig die petisie namens sakelui en inwoners aan Schalk van Eeden, die burgemeester Langs hom staan Christopher Grootboom, die onderburgemeester
geskatte lesings toegepas Dit is gegrond op die gemiddelde van die laaste drie maande se ware lesings,” het hy gesê “Die Langeberg-munisipaliteit besef dat hierdie probleme ongerief kon veroorsaak het Ons bly toegewy daaraan om die probleme so gou en akkuraat as moontlik op te los,” het hy gesê
Die volgende klerke is verantwoordelik vir datavaslegging en rekeningnavrae: Charné January (Ashton) by CJanuary@ langeberg gov za; Carina Joubert (Bonnievale) by CJoubert@langeberg gov za; Bregene Pekeur by BPekeur@langeberg gov za en Samantha van der Merwe by SvdMerwe@langeberg gov za (albei Montagu); Nigel Pietersen by npietersen@langeberg gov za en Lizma van Tonder by LvTonder@langeberg gov za (albei vir Robertson en McGregor) Vir ongeallokeerde betalings en verwante navrae kan Fanelwa Mpahlwa gekontak word by FMpahlwa@langeberg gov za Ander kliëntediensnavrae kan gerig word aan Shuné Beuckman by SBeuckman@langeberg gov za
The pality tion a ran course expert fight exposed careers. lands Schlicht female their chapter the man. remember trained F resilience
EnricoClaassen
Gevangenes by die Brandvlei-korrektiewe dienste en die Worcester-vrouegevangenis is opnuut hoop gegee toe ’n geakkrediteerde vaardigheidsopleidingsprogram verlede week Woensdag (6 Augustus) amptelik by Brandvlei bekendgestel is
Belanghebbendes wat by die program ingekoop het om dit ’n werklikheid vir die gevangenes te maak, het ook die bekendstelling bygewoon Hulle is Vineyard Academy, Phila Jordan Academy, M163P-SP Academy, Small Enterprise Development and Finance Agency (SEDFA), Imvumelwano Civils and Construction, Eleki Foundation, Art-in-Carceration, BRM Management Solutions en Nitor Consulting
Die geleentheid is ook deur gevangenes wat aan die program deelneem, bygewoon Andile Nelani, kommissaris van die Brandvlei-bestuursgebied, het op die geleentheid gesê “die visie van ’n vaardigheidsrevolusie by Brandvlei word ’n werklikheid”
“Ons wil seker maak dat elke vaardigheid wat julle hier aanleer, sal verhoed dat julle eendag sonder werk sit Ons wil julle voorberei sodat julle as wetsgehoorsame burgers met ’n maatskaplike verantwoordelikheid in die samelewing moet uitgaan om jul regmatige plek in te neem en die prosesse van werkskepping op jul eie te lei ” Nelani het voorts aan die gevangenes gesê dat hulle nou globaal moet dink Vol-
gens hom sal die geakkrediteerde program vir hulle deure oopmaak sodat hulle by enige plek in die wêreld kan inskakel
“Julle moet wêreldburgers wees Onthou, ons loods nie sommer enige vaardigheid nie, maar ’n geakkrediteerde vaardigheid ”
Nelani het gesê hulle moenie dink dat ’n spesiale ingryping van vaardigheidsontwikkeling vir hulle voorberei is omdat hulle lede van ’n sogenaamde ‘ander gemeenskap’ is nie
“Nee, julle doen presies wat mense daarbuite doen Ons wil almal van julle wat hier sit, motiveer. Ons wil daardie uitdie-tronk- en dan weer terug-in-die-tronktendens beveg Ons wil mense skep wat permanent uit hierdie instelling vrygelaat word omdat ’n alternatief beskikbaar is ” Rosemary Cloete, die gebiedskoördineerder vir ontwikkeling en versorging, waaronder onderwys en opleiding val, het op
After a year and a half of dedicated effort the Worcester Ladies’ Circle 38 proudly celebrated the adoption of its official charter over the weekend. It marks the beginning of a new chapter for the organisation, which aims to create a welcoming and empowering space for women of the town.
The journey to a charter has been a labour of love for the founding members, who recognised a clear need for a vibrant and supportive women’s organisation in the community. They wanted one that brought like-minded women, passionate about service, friendship and making a positive impact in Worcester, together.
Members, supporters and sister circles from across the region joined the weekend’s festivities, to reflect on the strong network and sense of camaraderie the Ladies’ Circle movement is known for.
The organisation originated in the United Kingdom in 1936, when women whose husbands were part of the Round Table sought their own space to connect and serve. What began as a social group quickly grew into a global organisation focusing on friendship, personal growth and community involvement. Today, the Ladies’ Circle has members in more than 30 countries united by the motto “Friendship and Service.”
The Ladies’ Circle continues to grow in South Africa, with women who want to make a difference in their communities while making friends
Worcester Ladies’ Circle 38 Council’s founding members are Bianca Janse van Rensburg (chairman), Maryke Slabber (vice chairman), Carla Booysen (secretary), Charlise van Deventer (treasurer), Madeleine du Toit (public relations) and Noeneldi Jordaan and Mieke Janse van
haar beurt gesê: “Wanneer ons van rehabilitasie praat, praat ons van vaardigheidsontwikkeling
“Vandag is ’n belangrike mylpaal in die Brandvlei-bestuursgebied Die program het ten doel om julle te bemagtig met die vaardighede en bevoegdhede wat nodig is vir julle om suksesvol te wees wanneer julle hierdie plek verlaat en te herintegreer in die gemeenskap waar julle vandaan kom Vaardigheidsontwikkeling is ’n deurslaggewende aspek van rehabilitasie vir ons leerders ”
Volgens Cloete dui studies daarop dat oortreders wat aan vaardigheidsontwikkelingsprogramme deelneem, minder geneig is om weer met die gereg te bots omdat hierdie programme hulle weer rigting in hul lewe gee
“Die vaardighede wat julle hier aanleer en wat in groot aanvraag is, verhoog jul
kans om in diens geneem te word wanneer julle by die gemeenskap herintegreer word ” Volgens Denovan Phillips, bestuurder vir onderwys en opleiding by Brandvlei, het die gevangenis ’n operasionele ooreenkoms met Northlink College gesluit om opleiding aan gevangenes en mense uit die gemeenskap te gee Hy sê die opleiding van 70 mense uit die gemeenskap in skrynwerk en messelary (baksteen-lê) begin eersdaags Jolene Samuels, direkteur van Vineyard Academy, sê haar akademie is besig om gevangenes sakevaardighede te leer Vineyard Academy is toegewy aan die bemagtiging van jeugdiges en onlangse skoolverlaters deur omvattende ontwikkelingsprogramme wat Christelik-gebaseerde morele integriteit, persoonlike ontwikkeling, vaardigheids- ontwikkeling en gemeenskapsbetrokkenheid bevorder Volgens Samuels sal 40 studente volgende maand opleiding in landbou ontvang Phila Jordan, die voorsitter van Phila Jordan Capital, ’n Suid-Afrikaanse organisasie wat op vaardigheidsontwikkeling en -opleiding in veral ambagte en rehabilitasie deur vaardigheidsprogramme vir oud-oortreders fokus, het onderneem om in die afsienbare toekoms ’n Innovasie- en Tegnologie-sentrum by die Brandvlei-gevangenis tot stand te bring.
Intussen het Palesa Segano, die hoof van SA Meats, onderneem dat haar organisasie binnekort opleiding in slagplaasbedrywighede, slagprosesse en vleisklassifikasie vir gevangenes gaan aanbied
Gevangenes sal ook opleiding in onder meer vleis-higiëne ontvang
Rensburg.
Worcester Ladies’ Circle 38 extended a heartfelt thanks to local service organisations that supported it on its journey, including Worcester Round Table 68, Worcester Rotary, Worcester Lions and Worcester Vryburgers.
The Ladies’Circle is preparing for a Dodgeball tournament on Saturday 27
September. This is expected to be a day of fun, filled with community spirit. All the funds raised will go to local charitable initiatives, especially those supporting children in need, said Janse van Rensburg.
The Ladies’ Circle is open to new members from all walks of life For more info, email lc38@ladiescircle co.za
Wat byna 30 jaar gelede as ’n informele lente-snoekbraai vir motorliefhebbers begin het, het in een van Suid-Afrika se skouspelagtigste motorskou-tentoonstellings ontwikkel. Die Santos Beach Auto Extremo – nou in sy tweede jaar as ’n volskaalse motorskou – keer op Sondag 7September terug na Mosselbaai.
Met ’n pragtige see-uitsig en bergpasse bring hierdie strandfront-uitstalling veteraan-, vintage-, retro- en moderne supermotors byeen – van Model T Fords tot die nuutste Ferrari’s. Toegang vir volwassenes kos R100 en is gratis vir kinders; die algemene publiek kan kaartjies by iTickets koop en uitstallers word genooi om aan te meld by register.santosbeachautoextremo.co.za.
Waldo Scribante, die eienaar van Scribs BENZeum en die stigter van die geleentheid, sê: “Al die groot motorskoue in die wêreld het een ding in gemeen, en dit is ’n asemrowend mooi omgewing. Daar is Villa D’Este, wat die voorste klassieke motorgeleentheid in Italië is, aan die oewer van die meer Como, en natuurlik, Pebble Beach, in Monterey, Suider-Kalifornië.”
“As jy die unieke paaie en bergpasse reg hier in Mosselbaai byvoeg, het jy die bestanddele van ’n geleentheid wat ongeëwenaar kan wees in sy aantrekkingskrag vir motorliefhebbers.
“Santos Beach Auto Extremo is waar die verlede en toekoms van motoruitmuntendheid ontmoet. Dit is ’n viering van ‘n passie vir motorsport – van die rou elegansie van retro-klassiek tot die skerp presisie van moderne super-motors.
“Hierdie wêrelde is nie teenstanders nie – dit is ’n weerkaatsing van dieselfde
siel. Erfenis is gelykstaande aan perdekrag, en elke kurwe, elke chroomdetail, vertel ’n storie wat die moeite werd is om te vertel,” sê hy.
Verlede jaar se debuutgeleentheid het meer as 200 eksotiese en versamel-voertuie ten toon gestel. Verwag vanjaar ’n onvergeetlike kombinasie, insluitend:
• Ferrari’s, Porsches, Lamborghini’s en Mercedes-Benz-supermotors;
• ’n 1958- Mercedes-Benz 300SL, 1960190SL en Ferrari 512
• Amerikaanse klassieke voertuie soos ’n
1966- Ford Mustang, Studebaker GT en Ford Thunderbird
• Straatrod- en veteraan-bakkies uit die Amerikaanse Graffiti-era
• Skaars DKW- tweeslag-sedan en die ikoniese BMW 333i
• ’n Spesiale en skaars Porsche 914 – die “Volks-Porsche”.
Die skou maak voorsiening vir alle motorpassies – van pre-1918- Model T Fords tot moderne wonders soos die AMG SL Roadster.
Die eSCapeTour keer hierdie jaar terug
– ’n skilderagtige tweedaagse uitstappie wat Vrydag 5 September in Franschhoek begin Die roete sluit ikoniese bergpasse soos die Franschhoek-pas en Tradouw-pas in, met ’n oornagstop by Barrydale se Karoo Art Hotel voordat dit Saterdag in Mosselbaai aankom.
DIELEGENDARIESESNOEKBRAAI
Volgens tradisie sal lede van die Mercedes-Benz-klub en die Southern Cape Old Car Club die oorspronklike lentesnoekbraai geniet, voorberei deur Kobus Harris en sy span. “Wat as ’n snoek- piekniek begin het, het in ’n wêreldklas-motortentoonstelling ontwikkel,” sê Scribante. “Dit is waar klassieke elegansie moderne verrigting ontmoet – en dit in een van die mees ikoniese kusdorpe in die land.”
GEMEENSKAPSONDERSTEUNINGENPLAASLIKE BETROKKENHEID
Die gebeurtenis word trots ondersteun deur plaaslike vennote, insluitend die Lions Club, Round Table en NSRI Mosselbaai, wat ’n goed georganiseerde, gesinsvriendelike geleentheid waarborg. Die gebeurtenis is georganiseer met die ondersteuning van #ICONIC Mosselbaai en speel ook ’n sleutelrol in die bevordering van die streek as ’n juweel van die Suid-Kaap.
MUA Insurance Acceptances (Edms.) Bpk. is vanjaar die hoofborg, wat die skou se toenemende aansien in SuidAfrika se versamelaarsmotor-omgewing beklemtoon.
Vir meer inligting volg @santosbeachautoextremo (Facebook en Instagram). Kontak Mimi Finestone by 084 583 3144 vir nog inligting oor dié unieke motorskou
The reach of resident artists of the idyllic small town of Montagu stretches far and wide One reason for this is the geographical variety of the places of origin of its visitors, who will have a chance to view their art at the second Montagu local artist exhibition to be held on 15 August at the Kupenda Africa Gallery
“Think Big”, by resident artist Jan Raats and “Lover’s Walk, Montagu”, by Lynette Burnhams, were purchased following last year’s exhibition, going on to form part of a large African art exhibit in London
This year the local exhibition has grown substantially and will include works of 11 local artists: Jan Raats, Belinda Hewer, Elzeth Jacobs, Hannah Naudé, Sarel van Rensburg, Janine de Wet, Christwish Mulungu, Betty Worth, Marjorie Bresler, Desire Pringle, Kobus van Dyk and Juanette Menderoi
Although they live in Montagu, some of these artists have received international accolades for their work Raats is heading to Zürich soon take part in the Swiss Art Expo, where his work “Kintsugi” will be exhibited This is the second time he has been selected as a finalist for the expo Mulungu, who is from Zimbabwe, has
been recognised for his work in his native country and has received five national art awards
Naudé has inspired thousands of children over the years to follow their creative dreams through her Art Bazaar children’s art classes offered in Montagu and Robertson
Another familiar face of Montagu, Van Dyk will also participate in the exhibition Better known as Oom Koos van die Groot Karoo, he has a large following on social media platforms
Visitors will feast their eyes on artwork ranging from clay sculptures, watercolours, oils and acrylic on canvas The subject matters are also varied, from artisticallyinterpreted busts, portraits, landscapes, botanical and abstract art There is something for everyone.
The Montagu Local Artist exhibition will run from 15 August to 15 September Locals and visitors are encouraged to come and celebrate the amazing artistic talent of the artists
The Montagu Art Meander takes place from 7 to 9 November and offers another opportunity to celebrate the work of local artists
Enrico Claassen
Die potte gaan op Woensdag 24 September vanjaar behoorlik prut wanneer die Change Makers in Worcester in samewerking met verskeie gemeenskapslede en plaaslike sake-ondernemings op dié dag ’n potjiekoskompetisie aanbied.
Change Makers is ’n bediening wat mans help om uit die greep van bendes en dwelms te kom sodat hulle heelheid en vervulling in die lewe kan vind Erena van Deventer, direkteur van Change Makers, sê die kompetisie, wat vanjaar die eerste keer aangebied word, gaan nou ’n jaarlikse instelling word
Die beoordelaars is Godfrey Davids,
wat al aan verskeie potjiekoskompetisies deelgeneem het Hy was ook te sien in die DStv-kookkompetisieprogram Kokkedoor : Vuur en Vlam
Die tweede beoordelaar is Kobus Louwrens van San Diego Spur Die kompetisie, wat by die NG kerk Worcester (Moedergemeente) in Kerkstraat gehou gaan word, begin om 08:00 Etes kan tussen 12:00 en 13:00 afgehaal word Kaartjies vir die potjiekos-etes kos R50 per persoon en inskrywings is gratis Vir kaartjies en inskrywings kan VanDeventer by 076 996 9311 gebel word, Redgy Elias by 084 580 7711 of Mia Heradien by 072 172 4975 Die spertyd vir inskrywings is 22 Augustus
Enrico Claassen
In die lig van Vrouemaand het die WesKaapse departement van maatskaplike ontwikkeling verlede Vrydag (8 Augustus) altesaam 35 vrywilligers by die bekendstelling van sy twaalfde program vir ambassadeurs teen geslagsgebaseerde geweld verwelkom –dié keer vir die Kaapse Wynland- en Overbergdistriksmunisipaliteite.
Die bekendstelling het in Bonnievale plaasgevind
Die toegewyde vrywilligers, van wie die meeste vroue is, kom van Bonnievale, Ashton, Ro-
bertson en McGregor Hulle sal die departement help deur inligting te verskaf met betrekking tot ondersteuningsdienste beskikbaar vir diegene wat onderwerp word aan onder meer mishandeling en gesinsgeweld
Die vrywilligers sal ook help om bewusmaking in hul onderskeie gemeenskappe te help skep Pauline Hess, die speaker van die Langeberg-munisipaliteit, het op die geleentheid haar dank en waardering teenoor die 35 vrywilligers uitgespreek Hess is self ook ’n eerste reageerder vir geslagsgebaseerde geweld
Geslagsgebaseerde Geweld-ambassadeursprogram verwelkom
ons stowe en yskaste wat probleme gegee het, reggemaak het. Hy was soos 'n vader figuur vir ons almal. Hy was so saggies en het altyd met daardie ou stemmetjie ons almal op parade laat staan. Jy kon 'n speld hoor val, soos almal op aandag staan. Hy was kwaai, maar liefdevol en kon so lekker lag. Ons eer die Here dat ons 'n merkwaardige man soos hy kon ken. Ja, hyt ons van die Here ook geleer en baie vir ons gebid. Deur sy toedoen kon ons die leuse van die Jeugbrigade ten volle uitleef, Laat my lammers wei, asook vir ons geestelik, sedelik, kultureel en liggaamlik opgevoed. Rus sag Maj. Witbooi. Ons gun u die ewige rus.
Van Worcester Oud Brigade Lede
WITBOOI, HENRY
GEB: 20.06.1947 - GEST: 10.08.2025
WILLEMSE, SARAH
GEB: 30.07.1952 - GEST: 07.08 2025
Begrafnisdiens vind plaas Saterdag, 16 Augustus 2025 om 09:00 by Helenastraat 7, Victoriapark en om 11:00 by NG Moedergemeente Kerk, Kerkstraat. With heavy hearts we have to say goodbye to a man that filled our lives with much love and happiness. Rest in eternal peace. You will be missed Hadin, Muriel and Haymary
Our world might be dark without you,but your memories will be our light. You will be dearly missed Leticia, Jannie, Lenay and Jeetan
Alver Uys
Worcester Villagers het die afgelope Saterdag (9 Augustus) op sy tuisveld, Bolandpark, nog ’n tree nader aan Top 12-deelname gegee deur Montagu-klub met 27-19 te klop nadat hulle rustyd reeds 22-5 voor was
Met hierdie oorwinning het hulle ook Montagu-klub se hoop op deelname die doodskoot toegedien Die wedstryd, wat groot belangstelling gaande gemaak het en ten spyte van uiters gure weerstoestande deur net ’n paar duisend toeskouers bygewoon is, het heelwat opwinding opgelewer met veral Hou by die Blou (Montagu-klub) wat tot die bitter einde alles in die stryd gewerp het in die hoop om as wenners uit te stap Villa, wat die eerste helfte saam met die wind gespeel het, het sommer in die eerste minuut bloed geruik toe sy nuweling-slot Mogammad Diedericks ná volgehoue druk oorgebars het vir ’n onvervyfde drie Die telling het na 8 w s i f t o E t
Villa het nog ’n sewepunter gekry toe nog ’n nuwe aanwins, die haker, Mogammad Adams, ná volgehoue druk oor die doellyn gebars en Mfundisi weer verdoel het, om die voorsprong na 22-0 te rek Montagu-klub het egter kort voor rustyd punte gekry toe sy heelagter, Aqeel Adendorff, in die hoekie oor is vir ’n drie, wat die skrumskakel, Ryan George, ongelukkig nie kon verdoel nie
Kort ná rustyd het Villa ongelukkig sy linkervleuel, Wayne Plaatjies, met ’n rooikaart ná ongeoorloofde spel verloor en Montagu het sterk teruggekom toe sy buitesenter, Cleve Malgas, gedruk het
George het verdoel om die agterstand na 12-22 te laat krimp Villa het egter hope karakter getoon deurdat hy sy bonuspunt-drie kry toe sy regtervleuel, Tyler May, in die hoekie oor is Die plaasvervanger-losskakel Gurshwin Africa se doelskop was egter net-net regs verby Klub gee egter nooit bes nie en word beloon met ’n sewepunter toe die losskakel Charlton
Theo de Bruin
Sokker-entoesiaste kan hulself regmaak vir topklassokker hierdie Sondag (17 Augustus) op Esselenpark in Worcester Vier spanne staan nog die kans om boaan die punteleer te eindig. Die eerste geplaaste Eleven Experience kom te staan teen View of Hope (VOH), wat derde geplaas is. Indien Experience hierdie wedstryd wen, is hy so te sê seker van die gesogte trofee in die Worcester-sokkerunie se BVLFA-liga. Die derde geplaaste VOH gaan dit egter glad nie vir hul teenstanders maklik maak nie, aangesien hulle tweede op die punteleer kan eindig as hulle wen. Indien die tweede geplaaste Worcester Legends teen Merwida Stars verloor, staan VOH die
kans om as wenner in die liga te pronk. Legends sorg egter naweek ná naweek vir sokker van hoogstaande gehalte
Indien die Legends wen en Experience teen VOH in die stof byt, kan hulle as die kampioene wegstap.
Een van die toeskouers se gunstelinge, Manchesters United, kan tweede eindig as hy sy wedstryd teen Generation wen en Legends en VOH albei hul wedstryde verloor
Met Eleven Experience as die groot gunsteling wag daar groot drama die naweek op Esselenpark.
Toeskouers kan hulle regmaak vir goeie sokker.
•Hekgeld beloop R5 per persoon en R5 vir voertuie Toegang is gratis vir pensioentrekkers en kinders onder vyf jaar.
Zwelethemba is set to be abuzz with sports activities this coming weekend. The Kasie GBV Cup takes place on 16 and 17 August at the Zwelethemba Sports Grounds It will be hosted by the Riverside Rangers, led by Andile Mapingana. Both netball and soccer games will be played, with a number of teams having already signed up. A joining fee of
R1 000 per soccer team and R600 per netball team is applicable
Trophies and substantial prize money are up for grabs for the first three teams
The aim of the tournament is also to raise awareness of gender-based violence among the community’s youth. Entry fee for supporters is R20. For more info phone 065 094 6689.
NOTICE OF BASICASSESSMENT PROCESSAND PUBLIC PARTICIPATION PROCESS PROPOSED UPTO 600MW BRANDBERG WIND ENERGYFACILITY (WEF)ANDASSOCIATED INFRASTRUCTURE NEAR LAINGSBURG IN THE LAINGSBURG LOCALMUNICIPALITYOF THE CENTRALKAROO MUNICIPALITYIN THE WESTERN CAPE PROVINCE
Applicant:BrandbergWindEnergyFacility(RF)(Pty)Ltd
Proposed Project: The proposed Brandberg Wind Energy Facility (WEF) and associated infrastructure site is located approximately 8 km North-East from the town of Laingsburg in the Laingsburg Local Municipality of the CentralKarooDistrictMunicipality Thedevelopmentareaisapproximately17500haandthecapacityoftheWEF isupto600MW
TheinfrastructureassociatedwiththeWEFincludeswindturbines,internalandaccessroads,andtwo33/132kV on-site Independent Power Producer (IPP) substations 33kV internal cabling a Battery Energy Storage System (BESS) an Operations and Maintenance (O&M) and temporary infrastructure such as batching plants constructioncamps,laydownareas,andsitecamps AccesstotheBrandbergWEFwillbefacilitatedviaexisting publicroads,DR1481,DR1484andN1,nearthetownofLaingsburg Wherenecessary,additionalinternalaccess roadsandwatercoursecrossingswillbeconstructed Thegridconnectioninfrastructurewillincludea132kVon-site Eskomswitchingsubstation,with33kVcablesinstalledundergroundalonginternalaccessroadswherefeasible In areaswhereundergroundinstallationisnotpossible,overhead33kVlinesmaybeused A132kVoverheadpower linewillconnecttheon-sitesubstationtoaproposednewMainTransmissionSubstation(MTS) thegridconnection willbeassessedaspartofaseparateapplication
Project Location: The proposed Brandberg WEF is located approximately 8km northeast from the town of LaingsburgintheLaingsburgLocalMunicipalityoftheCentralKaroodistrictMunicipalityinWesternCapeProvince (withintheKomsbergRenewableEnergyDevelopmentZone(REDZ)andCentralStrategicTransmissionCorridor (STC)) and spans across Remaining Extent of the Farm Fabers Kraal 108, the Farm Stofkraal 287, Portion 1 of FarmOskopsVlakteA109andtheFarmCannonFarm63
Application for Environmental Authorisation: The proposed WEF and associated infrastructure trigger activities in the EIA Regulations Listing Notices 1 2 and 3 (GN R 983 984 and 985 respectively 2014 (as amended)), as gazetted in terms of the National Environmental ManagementAct (No 107 of 1998) (NEMA) An ApplicationforEnvironmentalAuthorisation(EA)intermsoftheNationalEnvironmentalManagementAct(No 107 of1998)(NEMA)and2014EIARegulations(GNR326) asamendedwillbesubmittedtotheNationalDepartment of Forestry Fisheries and the Environment (DFFE) for the proposed WEF and associated infrastructure and is supportedbyaBasicAssessmentprocess
Public Participation Process: Nala Environmental (Pty) Ltd has been appointed as the independent Environmental Assessment Practitioner (EAP) responsible for undertaking the Public Participation process in terms of Chapter 6 of the EIA Regulations, related to the Basic Assessment Process The project Background Information Document (BID) Specialist studies Basic Assessment Report and Environmental Management Programme (EMPr) and all appendices associated with the process will be made available to Stakeholders and Interested&AffectPartiesforreviewandcommentforaperiodof30days
All potential stakeholders are hereby invited to register as Interested and/or Affected Parties (I&APs) for the abovementionedproject AllregisteredI&APswillbegiventheopportunitytoparticipateandcommentforthefull duration of the BA and public participation processes Registered I&APs will receive all relevant project related informationand/ornotifications includingnotificationsregardingtheavailabilityoftheBAReportforpublicreview andcomment To register as an I&APand /or to submit any comment on the proposed project and process, pleasecontactNalaEnvironmentalatthecontactdetailsprovidebelow: ATT:ArleneSingh
Mobile:0842777074/0727007048(messageorcall)
Fax:0864714190
Post:PrivateBagX26 Suite#548 Sunninghill 2157(Note:Ifusingpost pleasealso contactNalaEnvironmentaltelephonicallytonotifyusofyoursubmission)
Email:publicparticipation@nalaenvironmental co za August2025
Website:https://nalaenvironmental co za/
(POPI)Act4of2013
KENNISGEWING VAN BASIESE EVALUERINGSPROSES EN OPENBARE DEELNAMEPROSESBEOOGDE BRANDBERG WINDKRAGAANLEG (WKA) VAN HOOGSTENS 600 MW EN VERWANTEINFRASTRUKTUUR NABY LAINGSBURG IN DIE LAINGSBURG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT VAN DIE SENTRAALKAROO MUNISIPALITEIT IN DIE WES-KAAPPROVINSIE
Aansoeker:BrandbergWindEnergyFacility(RF)(Edms )Bpk
Beoogdeprojek:DiebeoogdeBrandbergWindkragaanleg(WKA)enverwanteinfrastruktuurterreinisomenby8 km noordoos van die dorp Laingsburg in die Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit van die Sentraal-Karoo Distriksmunisipaliteit geleë Die ontwikkelingsgebied is om en by 17 500 ha en die WKAse vermoë is hoogstens 600MW
Die infrastruktuur wat met die WKAverband hou, sluit windturbines, interne en toegangspaaie, twee 33/132 kV interne substasies van onafhanklike kragprodusente (OKP’s), 33 kV interne kabels, ’n batterykragbergingstelsel (BESS), ’n bedryfs- en instandhoudingsgebou (B&I) en tydelike infrastruktuur soos lotmengaanlegte, konstruksiekampe stapelwerfgebiede enterreinkampe in Toegang totdieBrandberg WKAsalmoontlik gemaak wordviabestaandeopenbarepaaie syndedieDR1481 DR1484enN1 nabydiedorpLaingsburg Waarnodig sal bykomendeinternetoegangspaaieenwaterloopkruisingsgebouword Diekragnetverbindingsinfrastruktuursal n interne 132 kV Eskomskakelstasie insluit, met 33 kV kabels wat, waar moontlik, ondergronds met interne toegangspaaie langs geïnstalleer sal word In gebiede waar ondergrondse installasie nie moontlik is nie, kan oorhoofse 33 kV lyne gebruik word ’n 132 kV oorhoofse kraglyn sal die interne substasie met ’n beoogde nuwe hooftransmissiesubstasie (HTS) verbind; die kragnetverbinding sal as deel van ’n aparte aansoek geëvalueer word
Projekligging:DiebeoogdeBrandbergWKAisomenby8kmnoordoosvandiedorpLaingsburgindieLaingsburg PlaaslikeMunisipaliteitvandieSentraal-KarooDistriksmunisipaliteitindieWes-Kaapprovinsie(indieKomsberg HernubareKragontwikkelingsone(REDZ)enSentraleStrategieseTransmissiekorridor(STK))geleëenstrekoor dieRestantvandieplaasFabersKraal108,dieplaasStofkraal287,Gedeelte1vandieplaasOskopsVlakteA109 endieplaasCannonFarm63
AansoekomOmgewingsmagtiging:DiebeoogdeWKAenverwanteinfrastruktuuraktiveeraktiwiteiteindieOIEregulasiesseLyskennisgewing1 2en3(StaatskennisgewingR983 R984enR985 onderskeidelik 2014(soos gewysig)),soosafgekondigingevolgedieNasionaleWetopOmgewingsbestuur(Wet107van1998)(NEMA) n AansoekomOmgewingsmagtiging(OM)ingevolgedieNasionaleWetopOmgewingsbestuur(Wet107van1998) (NEMA) en die 2014 OIE-regulasies (Staatskennisgewing R326), soos gewysig, sal vir die beoogde WKA en verwanteinfrastruktuurbydieNasionaleDepartementvanBosbou,VisseryeendieOmgewing(DBVO)ingedien wordenworddeur nBasieseEvalueringsprosesondersteun
Openbare deelnameproses: Nala Environmental (Edms ) Bpk is aangestel as die onafhanklike Omgewingsevalueringspraktisyn (OEP) wat verantwoordelik is vir die onderneming van die Openbare Deelnameproses ingevolge Hoofstuk 6 van die OIE-regulasies wat verband hou met die Basiese Evalueringsproses Die projek se Agtergrondinligtingsdokument (AID) Spesialisstudies Basiese EvalueringsverslagenOmgewingsbestuursprogram(OBPr)enallebylaeswatmetdieprosesverbandhou salvir ntydperkvan30daeaanbelanghebbersenaanbelangstellende&geaffekteerdepartyebeskikbaargestelword vir insae en kommentaar Alle potensiële belanghebbers word hiermee genooi om as belangstellende en/of geaffekteerdepartye(B&GP’s)virdiebogenoemdeprojekteregistreer AllegeregistreerdeB&GP’ssalvirdievolle tydsduurvandieBE-enOpenbareDeelnameprosesdiegeleentheidhêomdeelteneemenkommentaartelewer Geregistreerde B&GPs sal alle tersaaklike projekverwante inligting en/of kennisgewings ontvang met insluiting vankennisgewingsbetreffendediebeskikbaarheidvandieBE-verslagviropenbareinsaeenkommentaar Om as ’n B&GPte registreer en/of om enige kommentaar op die beoogde projek en proses in te dien, moet u Nala Environmentalassebliefkontakbydiekontakbesonderhedewathieronderverskafword: Viraandag:ArleneSingh Selfoon:0842777074/0727007048(boodskapofoproep) Faks:0864714190
Posadres:PrivaatsakX26 Suite#548 Sunninghill 2157(Letwel:Asudieposdiens gebruik moetuNalaEnvironmentalookasseblieftelefonieskontakom onsinkennistestelvanuindiening ) E-pos:publicparticipation@nalaenvironmental co za Augustus2025 Webwerf:https://nalaenvironmental co za/ Alle persoonlike inligting wat by Nala Environmental ingedien word, sal gebruik word om u oor hierdie en/of oor ander Maatskaplike en Omgewingsimpakevalueringsprosesse te kontak ooreenkomstig die Wet op die BeskermingvanPersoonlikeInligting(Popi-wet) Wet4van2013
NM10024253-BW140825
C
Wellington
Bolan dag die indru geklop, ’n nie, danksy doodsnikke
Bolanders sorg, vanjaar Premierafdeli
aanpas ná geelkaart die nadeel ges te die Don van oorgesteek V