Standard E-Edition 11 December 2025

Page 1


Stadig maar seker onderweg

Een van die vragmotors wat groot onderdele vir die windturbines op die Overberg-windplaas buite Swellendam vervoer, het die afgelope week deur die Breedevallei en Langeberg beweeg. Francois Lombard het van dié reuse wat deur Robertson se hoofstraat beweeg het, afgeneem. Lees die volledige berig op bl. 4.

Ceres:Wredemoordruk

Liggaamsdele onder brug gevind

Die wrede moord op die Ceres-inwoner Piet Joubert (43) het vandeesweek skokgolwe deur dié Bolandse dorp gestuur.

Verskeie van Joubert se liggaamsdele is volgens inligting afgesny en die res van sy oorskot is die afgelope Sondag (7Desember) deur die polisie onder ’n brug gevind.

’n 22-jarige man is op aanklaqg van dié wrede daad in hegtenis geneem en het eergister (Dinsdag 9 Desember) in die landdroshof in Ceres op aanklagte van moord en die skending van ’n lyk verskyn.

Die hof het Dinsdag aanbeveel dat die verdagte, wat as Zwelinjani Mbola

geïdentifiseer is, vir sielkundige waarneming gaan. Die saak is tot 17 Desember uitgestel vir regshulp om op hoogte te kom Die Witzenberg-munisipaliteit, waaronder Ceres val, het Dinsdag in ’n verklaring sy skok oor die gruvoorval gedeel Hoewel die munisipaliteit nie die slagoffer geïdentifiseer het nie, is hy op sosiale media en in ander mediaberigte as Piet Joubert (43) uitgewys.

“Munisipale wetstoepassingsbeamptes is [Sondag] verwittig van ’n man wat in die dorp rondgeloop het met wat na bewering soos menslike oorskot gelyk het. Die wetstoepassers het onmiddellik reageer en die polisie in kennis gestel

Die polisie is na die toneel toe en het die verdagte in hegtenis geneem. ’n Volledige ondersoek is begin,” lui die munisi-

paliteit se verklaring.

“Die res van die slagoffer se oorskot is later by ’n tweede ligging gevind, wat deur die beweerde oortreder uitgewys is,” het die munisipaliteit verder gesê

Die munisipaliteit sê hierdie “sinnelose en afgryslike daad” het die Ceres-gemeenskap in rou gedompel.

“Ons is absoluut geskok oor hierdie vlak van geweld. Ons innige meegevoel gaan aan die slagoffer se familie in hierdie verwoestende tyd ”

Die Witzenberg-munisipaliteit het intussen ’n beroep op die gemeenskap gedoen om kalm te bly en die polisie die ruimte te gee om hul ondersoek af te handel. Inwoners word egter aangemoedig om enige inligting wat wetstoepassers kan help, aan te meld. •’n Ceres-inwoner het Dinsdag in ’n Facebook-inskrywing gepleit dat die munisipaliteit die riete moet afsny wat glo die brug waar Joubert se oorskot gevind is, toegroei.

Ceres-polisie staan Sondag by van die liggaamsdele waarmee ’n verdagte glo in die dorp rondgeloop het Foto: Skermgreep

“Dis nou ’n ideale plek vir booswigte om weg te kruip. Mense wat daar verbyloop, word aangeval en beroof. So jammer vir die man wat sy lewe op so ’n wrede manier moes verloor Baie sterkte aan sy naasbestaandes,” lui die plasing.

Die

Dirty Tulbagh water causes upset

WaterCAN, a civil-society initiative

advocating for safe and equitable water in South Africa, has raised urgent concerns about tap-water safety in Tulbagh, calling on the Witzenberg Municipality to act without delay.

Dr Ferrial Adam, executive director of WaterCAN, recently stated Tulbagh residents had contacted the organisation after noticing changes in water quality and experiencing possible health effects In response, it supported community-led sampling and conducted several tests using its iLab testing kit, which is routinely applied as a preliminary indicator of drinking-water safety

Adam said the results showed “three tap-water samples [had] tested positive for total coliform bacteria, signaling potential contamination and rendering the water unsafe for consumption without treatment

“When test results show the presence of coliform bacteria it is a clear red flag Safe drinking water is a constitutional right and immediate precautionary measures are necessary to protect public health ”

WaterCAN called on the municipality to:

• Issue a public boil-water notice;

• Conduct accredited laboratory testing to confirm bacterial contamination and determine its extent;

• Implement and communicate corrective measures urgently;

• Make test results publicly available;

• Provide water tankers or alternative supply – as a temporary measure – to ensure access to safe drinking water

Adam told Standard Breederiver Gazette she had communicated with the Witzenberg Municipality regarding the water quality, the latter saying its results indicated the water was safe for drinking

WaterCAN said it would continue monitoring the situation and working with residents to advocate for urgent measures and long-term solutions

Following WaterCAN’s warning the Witzenberg Municipality has assured residents that water quality in Tulbagh remains under close observation

Rowena Hendricks, Marketing and Communications Manager of the Municipality, said its technical team “continues to closely monitor the water quality in Tulbagh ” She said water samples collected throughout last week were tested and results came back clear

As an added precaution further independent water quality testing commenced again from 8 December

Adam, however said that the water was still “brown, stinky and dirty” and the drinking water the organisation tested in five different streets in Tulbagh all tested positive for coliform bacteria

She added WaterCAN had been made aware of the situation two weeks before by concerned community members

In a statement the Municipal Manager David Nasson said that after receiving complaints, the municipality reacted swiftly “Over the past week, the municipality

has received numerous complaints regarding the water quality in Tulbagh, ranging from its brown colour to an unpleasant odour Unfortunately, some community members have taken to social media to spread misinformation, which has only added to the confusion

“We have instructed our independent service provider to collect and analyse water samples from various areas where complaints have been reported ” He said that the results, which were shared with residents, confirm that the water in Tulbagh is safe and meets the standards set by SANS 241

“To provide some background, the municipality constructed a new dam that was completed and put into operation two years ago Our specialist advisors have informed us that it takes time for a dam to settle, which can affect the turbidity of the water Last year we faced a similar issue and decided to close the water pipeline that transports water to our old dam and

purification plant Approximately two weeks ago, after a period of 10 months, we reopened this pipeline to meet the higher public demand for water in Tulbagh, which has been further exacerbated by the unusual heatwave in the Witzenberg area

“Our preliminary investigation suggests that sediment in the pipeline is the primary cause of the increased turbidity levels Since Friday 5 December we have been flushing our water system, and it appears to be effective Only a few streets remain to be flushed, and we’re hopeful that this will resolve the water quality issue in Tulbagh ”

Nasson apologised for the inconvenience the issue had caused residents and said Witzenberg Municipality was working to ensure it provided high-quality water Residents were urged by the municipality to report any concerns relating to low water quality to the municipality’s 24-hour Control Room on 023 492 0181/2, or via WhatsApp on 081 896 5480

The water in Tulbagh tested postive for coliform bacteria by WaterCAN
The Tulbagh Dam, a project that cost R113 m, was handed over to the Witzenberg Municipality in June this year by Pemmy Majodina, Minister of Water and Sanitation.

Trafficstandstillonceaweek

The Langeberg Municipality warns residents and travelers to expect temporary traffic interruptions during the transport of large wind turbine parts through Robertson and Ashton

The Standard Breederivier Gazette reported last week on the planning that needs be done before the company, Superloads, can transport the cumbersome freight

According to the municipality, traffic on the R60 will be affected once a week until July next year There will be scheduled temporary traffic interruptions along Voor-

trekker Road (R60) through Robertson and Main Road, Ashton to Swellendam These interruptions will occur once a week until December, excluding the holiday period from December 10 to January 13

Superloads will transport the wind turbine parts from Saldanha Bay to Swellendam, where the Overberg Wind Farm is located It consist of 39 wind turbines, manufactured in China and shipped to South Africa

The Cape Town harbour could not accommodate the large and unwieldy parts and it was decided to ship the components to Saldanha and transport it via road to Swellendam

“There are varying perceptions of the

All components are transported by trucks Smaller items appear as normal loads, while larger components are abnormal loads transported in convoys

“Each turbine has three blades, so convoys will include at least three trucks, often more The tower, when erected, is 130m high and is transported in sections, weighing around 160 tons in total Each blade is approximately 90m long and weighs about 30 tons, making transport challenging, especially through curves ”

According to the municipality the abnormal load trucks will cause the most disruptions Road inspections and modifications will be approved by municipalities

The logistics company said that all chang

example of

pass through Robertson, and traffic officers will manage the flow to minimise disruption Only the main road will be affected

“Transport coincides with peak farming season, when grapes and fresh produce are moved to wine cellars and packing facilities along the main road Effective commu

An
one of the unwieldy loads that Superload Consultants has transported Photo: www.superloadconsultants com

Grapjas in tronk nadat hy nie geld terugbetaal

Die eens gewilde TV-komediant en finansiële raadgewer Nico Nel het verlede Woensdag (3Desember) sy eerste nag agter tralies deurgebring nadat hy nie daarin geslaag het om gesteelde geld aan een van sy slagoffers terug te betaal nie

Eric Ntabazalila, ’n woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag in die Wes-Kaap, het bevestig dat Nel nou die ses jaar opgeskorte gevangenisstraf moet uitdien waartoe hy vroeër gevonnis is Nel, wat veral bekendheid verwerf het as grapmaker in die destydse televisieprogram Maak ’n las, is op 3 November deur die plaaslike polisie in hegtenis geneem nadat Anthony Renier hom by die owerhede aangegee het Die inhegtenisneming het plaasgevind weens Nel se versuim om die finansiële verpligtinge van sy pleitooreenkoms met die Renier-egpaar na te kom Nel is op 30 Maart 2024 in die streekshof van Hermanus aan twee aanklagte van diefstal skuldig bevind. Die hof het aan hom drie jaar gevangenisstraf per aanklag opgelê, wat vir vyf jaar opgekort is, op voorwaarde dat hy geen verdere misdrywe sou pleeg nie

Die klagtes spruit uit ’n saak wat al in 2016 by die polisie aangemeld is nadat Nel bykans R3 miljoen – bedoel vir beleggings namens Anthony en sy oorlede vrou, Magdalena Renier, van Kleinbaai – verduister

het ’n Pleit-en-vonnisooreenkoms is geformuleer, waarvolgens Nel aan die egpaar vir twee jaar lank maandeliks R20000 moet terugbetaal, asook ’n eenmalige bedrag van R510000 voor of op 30 Junie 2025

Ntabazalila sê nadat Nel versuim het om aan hierdie voorwaardes – soos ooreengekom – te voldoen, het die staat gevra dat sy opgekorte vonnis van krag moet kom

Die Reniers was nie Nel se enigste slagoffers nie Hy is in 2019 in Worcester tot drie jaar korrektiewe toesig onder huisarres gevonnis, asook ’n verdere agt jaar tronkstraf, opgeskort vir vyf jaar, nadat hy meer as R1,8miljoen by sy 73-jarige suster, Klaradyn Augustus, gesteel het Hy moes dit namens haar by Old Mutual, waar hy as finansiële raadgewer gewerk het, belê het

Verder het hy nog ’n vriend uit R600000 bedrieg en het hier op ’n terugbetalingsooreenkoms ooreengekom, wat die afgelope maande ook nie eerbiedig is nie

WBHO appointed

Cape Winelands Airport has announced that it has entered into an agreement with WBHO as the contractor for the technical development and construction of the airport as part of the airport’s multibillion-rand expansion programme

“With the contractor now formally on board the project advances into a crucial new phase – detailed technical development and planning,” explained Deon Cloete, managing director of Cape Winelands Airport, in a joint media release with WBHO today “These appointments will enable the team to begin developing the specific designs and engineering frameworks required to move the project toward construction readiness.

“This process will also provide clearer insights into overall timelines and costs.”

WBHO, the technical development partner for Cape Winelands Airport, is a heavyweight in South Africa’s construction sector and one of the country’s largest publicly listed firms, with deep expertise in infrastructure, civil engineering, roads and earthworks.

Best known for delivering major infrastructure projects and technically demanding projects WBHO has built everything from stadiums and dams to airports and highways said Deidre Davids, spokesperson for Cape Winelands Airport.

The Cape Winelands Airport expansion, estimated to cost approximately R8bn is one of South Africa’s most significant aviation infrastructure investments. It includes the construction of a new boutique terminal, extended and realigned runway infrastructure, upgraded airside systems, enhanced cargo and logistics operations and a modernised general aviation precinct.

The airport is expected to sustain about 35 000 direct and indirect jobs and could sustain just over 100 000 direct and indirect jobs during its initial 20 years of operation

“WBHO is honoured to have achieved this significant milestone with the Cape Winelands team,” explained Russell Adams, director at WBHO.

“This partnership will enable the acceleration of the technical design processes and subsequent construction completion of the airport project. A greenfield project of this scale and complexity is one WBHO is excited to be part of.

“Successful completion will showcase the talent and competence of South Africa’s local development, investment, design and construction capacity in delivering significant economic infrastructure.”

The enhanced connectivity offered by an additional airport will further strengthen the region’s competitiveness and expand tourism opportunities

across the Western Cape and beyond. The airport’s location in the Cape Winelands provides a rare opportunity to design an airport experience that reflects the character and beauty of the Winelands

“With WBHO’s proven track record in delivering complex infrastructure projects, the project is positioned to achieve excellence in execution,” Cloete added. “The teams’ combined expertise strengthens the airport’s commitment to building an efficient, future-ready and environmentally responsible aviation facility.”

This announcement follows the recent confirmation of Growthpoint Properties as a strategic development partner for Cape Winelands Airport, focusing on long-term property and asset management responsibilities across the 450 ha aviation precinct’s logistics, commercial and hospitality components As the project enters its detailed technical development phase the contracting partner will work closely with the Cape Winelands Airport team.

This next stage will bring greater clarity on what must be done to achieve construction readiness and the delivery of a future-focused aviation precinct for the Western Cape. Further announcements, including key programme milestones will be made known in the coming weeks, according to the media release – NovaNews

Die omstrede grapjas Nico Nel

GRAPEVINE

Wes-Kaap fokus op leeruitkomste

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) sal verskeie maatreëls van die begin van die 2026-skooljaar instel om vroeë leeruitkomste in die Wes-Kaap te verbeter.

Volgens David Maynier, die Wes-Kaapse minister van onderwys, is die bou van sterk basiese vaardighede in geletterdheid en syfervaardigheid deur in die grondslagfase te belê, ’n voorkeur vir die provinsie

In die derde kwartaal van 2022 het die WKOD bykomende tyd vir wiskunde en lees in die grondslagfase toegewys ’n Bykomende twee uur per week is aan lees toegeken en een ekstra uur per week vir wiskunde – alles binne die bestaande skooldag

Gegewe die positiewe terugvoer van skole het die nasionale departement van basiese onderwys die implementering van dié bykomende tyd in alle provinsies as ’n tussentydse maatreël in 2023 en 2024 aanbeveel

Die Wes-Kaap het dit tot die einde van 2025 verleng.

“Ons het skole in kennis gestel dat ons hierdie maatreël in 2026 sal voortsit, sodat die ontwikkeling van hierdie vaardighede in die skooldag ’n voorkeur bly Ons stel aan die begin van die skooljaar basislynassesserings van geletterdheids- en syfervaardighede vir alle grondslagfase-leerders bekend Dit sal informele, geïntegreerde assesserings wees, wat deur onderwysers met behulp van gestandaardiseerde gereedskap toegepas sal word en gedetailleerde leiding vir elke graad en taal verskaf Die data sal

aangeteken word om onderwysers, skole en die provinsie te help om gapings in leer vroeg te identifiseer en om ons intervensies aan te pas om leerders te ondersteun

“Maatstawwe per kwartaal en per graad is van kritieke belang in onderwys omdat dit as duidelike, meetbare doelwitte dien wat onderrig, leer en assessering deur die skooljaar lei,” sê Maynier

Alle gr.1-onderwysers by 70 skole van reg oor die provinsie het as deel van die beginprojek in Oktober opleiding ontvang ’n Volledige uitrol met opleiding vir die oorblywende gr 1-onderwysers in die provinsie sal in 2026 volg met die plan om die volle grondslagfase oor die volgende drie jaar te dek

“Ons bedank ons amptenare, skoolbestuurspanne en grondslagfase-onderwysers vir hul ondersteuning in die voorkeur aan vroeë-graadgeletterdheid en syfervaardigheid,” sê Maynier

Pas kinders in feestyd só op

EnricoClaassen

Met die Desember-vakansie wat landwyd momentum kry, waarsku Badisa dat kinders hierdie tyd van die jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko’s blootgestel kan word

Karoline September, ’n maatskaplike werker by Badisa, verduidelik: “Die kombinasie van langer dae sonder toesig, veranderde roetines, verhoogde alkohol-gebruik en die algemene druk van die feestyd, lei jaarliks tot ’n styging in voorvalle waarin kinders se veiligheid in die gedrang kom ”

Sy sê die belangrikste beginsel is eenvoudig: “Ouers moet te alle tye weet waar hul kinders is Wanneer kinders sonder toesig rondbeweeg – veral in die vakansie –word hulle aan gevaar blootgestel

“Probeer sover moontlik om kinders by die huis besig te hou sodat hulle nie in die strate hoef rond te dwaal nie

“As jy ’n werkende ouer is, moet jy jou kinders in betroubare sorg plaas ” September sê gedurende die feestyd verander baie gesinne se roetines

Volgens haar is ouers meer sosiaal as gevolg van verskeie saamtrekke wat bygewoon word, wat ook soms met meer drankgebruik gepaardgaan

Sy sê hierdie faktore kan kinders se veiligheid direk beïnvloed

“Ons sien elke jaar dat kinders makliker verwaarloos of mishandel word wanneer volwassenes hul aandag na sosiale aktiwiteite verskuif Ouers moet verantwoordelik omgaan met alkoholgebruik en te alle tye in die beste belang van hul kinders optree ”

Volgens September is daar ’n paar herhalende risko’s wat elke vakansieseisoen die kop uitsteek

Sy sê kinders word soms alleen by die huis gelaat of selfs uitgesluit, veral wanneer ouers by ander geleenthede is Volgens haar vererger alkoholmisbruik

hierdie situasies en verhoog dit die kans op verwaarlosing, mishandeling en molestering

Met betrekking tot waterveiligheid, sê September: “Talle kinders swem in damme en talle ander waterplekke sonder toesig Dit is ’n ernstige risiko

“Ouers moet seker maak kinders ontvang toesig sodat hulle nie alleen rondloop of alleen gaan swem nie ”

Sy moedig ouers aan om openlik met kinders te praat oor die gevare in die gemeenskap en om duidelike reëls en perke vir die vakansie te stel

September sê wanneer gesinne na bedrywige plekke soos strande, winkelsentrums of feeste gaan, is voorbereiding noodsaaklik

Sy beveel aan dat ouers vooraf met kinders praat en verduidelik dat hulle naby hulle (ouers) of familie moet bly Volgens September moet kinders hul volle name ken, asook dié van hul ouers, omdat dit baie help wanneer ’n kind verdwaal

“Ouers kan ook ’n eenvoudige armband maak met kontakbesonderhede daarop wat die kind kan dra

“Kinders moet ook die noodnommer 10111 ken

“Ouers moet vir hul kinders wys waarheen om te gaan wanneer hulle verdwaal, soos menseredders op strande, mobiele polisie-eenhede, of die inligtingstoonbank in ’n winkelsentrum ”

Onthou om hierdie nuttige noodnommers altyd byderhand te hou:

• Polisie-noodgeval – 10111

• Childline Suid-Afrika (gratis hulplyn vir berading en mishandeling – 116

• Algemene selfoon-noodnommer – 112

• Geslagsgeweld-inbelsentrum (meld mishandeling aan): 0800 428 428

• Hulplyn vir mensehandel: 0800 222 777

• Ambulans / mediese noodgeval: Skakel 10177

Die Wes-Kaapse Onderwys Departement implementeer maatreëls vir 2026 skooljaar
Sampson

BOTHA, MARIA R. GEB: 15.10.1970 - GEST: 03.12.2025

Troosdiens vind plaas Saterdag, 13 Desember 2025 om 09:00 vanuit Christian Light Ministries, Fisantstraat, Avianpark Besigtiging is vanaf 08:00 by kerk. Privaat verassing.

at 023 347 0190 during office hours (07:30-16:00) or visit at 79 De Wet Street, Worcester, 6850

Child Welfare SA: Worcester is requesting Ms. Kathleen Persens to gently cont t th ial

WWW ROOIROSE CO ZA

INTERNASIONALE TAAL AANLEER? DEEL WORD VAN ’N DINAMIESE SPAN WAT INTERNASIONALE KLIËNTE MET INKOMENDE- & UITGAANDE OPROEPE BEDIEN VANUIT SUID-AFRIKA? IN ’N VRIENDELIKE GESELLIGE EN OPWINDENDE WERKSOMGEWING BEWEEG?

VEREISTES:

• MATRIEK (GRAAD 12) OF EKWIVALENT IS NOODSAAKLIK MAAR INDIEN JY SOPAS GRAAD 12 VOLTOOI HET MET AFRIKAANS AS EERSTE TAAL, MOEDIG ONS JOU AAN OM AANSOEK TE DOEN

• ‘N NATUURLIKE TALENT VIR OORREDENDE GESPREKKE EN DIE SELFVERTROUE OM TELEFONIESE VERKOPE TE KAN DOEN MET GOEIE KOMMUNIKASIE EN TELEFOONVAARDIGHEDE, SAL TOT JOU VOORDEEL WEES

• VERKOOPSERVARING IS NIE NOODSAAKLIK NIE, AANGESIEN ONS OPLEIDING VERSKAF

JOU EIENSKAPPE: IS JY VRIENDELIK, BETROUBAAR, HARDWERKEND, DOELGERIG EN GEFOKUS OM DINGE DIE EERSTE KEER REG TE KRY, MET ’N

GOEIE AANVOELING- EN OOG VIR DETAIL? ALHOEWEL VERKOOPSERVARING NUTTIG KAN WEES IS DIT NIE N VEREISTE NIE

Sou jy belangstel en deel wil raak van hierdie dinamiese omgewing, wil ons graag van jou hoor Stuur jou CV, met kontakbesonderhede, na admin@inbel co za

2024-2025 DRAFTANNUALREPORT OPEN FOR COMMENTS

Notice is hereby given in terms of section 21(a) of the Local Government: Municipal Systems Act,2000(Actno.32of2000),readwithsection127(5)(a)oftheLocalGovernment:Municipal FinanceManagementAct,2003(ActNo.56of2003).

Members of the public and communities within the Langeberg Municipality, Government Institutions,theprivatesector,andorgansofthecivilsocietyareherebyinvitedtocommenton theDraftAnnualReportforthe2024-2025financialyear

The report can be accessed on the municipal website: https://wwwlangeberg govza/ documents/annual-report.html,orvisityournearestlibrarytoviewtheelectronicdocument. Thedeadlineforsubmittingcommentsandrepresentationsis16January2026.

• Written comments must be clearly marked "ANNUAL REPORT 2024-2025" and must be addressedto:TheMunicipalManager,PrivateBagX2,Ashton,6715 oremailedtomm@langeberg.gov.za andcmatthys@langeberg.gov.za • orhand-deliveredtoanyofourmunicipaloffices.

MrDPLubbe, MunicipalManager PrivateBagX2, ASHTON, 6715

Sluitingsdatum vir aansoeke 20 Desember 2025 NM10040390-BW111225

A3-spanblyopwenpad

Die Worcester United-krieketklub (WUCC) se A3-span het sy indrukwekkende vorm voortgesit met ’n vyfde opeenvolgende oorwinning – hierdie keer teen Villiersdorp.

Die span het ’n goeie balans jong talent en ervare spelers ingespan – ’n resep wat duidelik werk.

Villiersdorp het die loot gewen en gekies om eerste te kolf. Newton Cupido en Jonwin Bronn het die openingsaanval gevoer en elk ’n paaltjie in die eerste tien

boulbeurte geneem. Daarna het Franklin Cupido en Yusuf Abrahams ’n stewige vennootskap vir Villiersdorp opgebou, met Franklin wat ’n puik 54 aangeteken het en Yusuf 24. Die draaiboulers het die deurslag gegee Shaun Fata het vier paaltjies geneem en Zayron Booysen twee, wat Villiersdorp op 149 lopies laat eindig het. WUCC se kolfbeurt was klinies. Shaun Fata en Jerobeam Louw het die beurt

met ’n vennootskap van 75 geopen, en Fata het ’n blitsige 96 aangeteken Die teiken is gemaklik in die 23ste boulbeurt verbygesteek en WUCC het die wedstryd met agt paaltjies gewen Terwyl A3 vier, moes die A1- en A2spanne die knie teen Van der Stel buig. A2 het tuis gekies om eerste te kolf en 224 aangeteken, met Randall Jonkers wat ’n indrukwekkende 98 bygedra het. Ongelukkig het gereelde paaltjie-verliese

’n groot vennootskap verhinder Van der Stel het sterk teruggeveg en die teiken in die 45ste boulbeurt bereik, met net drie paaltjies plat. A1 het ook gesukkel op ’n blad wat die boulers bevoordeel het. Geraldo Cremon (59) en Byron Buys (36) het aanvanklik stand gehou, maar van 103/2 het die middel-orde in duie gestort. Die span het op 150 geëindig, waarna Van der Stel die wenlopies teen 151/2 behaal het op ’n blad wat later die dag meer geskik was. Spelers kry nou ’n blaaskans voordat die 50-boulbeurt-kompetisie in Januarie hervat word.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.