A group of ambassadors against gender-based violence (GBV) combined forces with shopowners in Zolani and Ashton and gave elderly residents warm blankets against the winter cold. The event took place on Friday 27 June at the Thandanani Service Centre. “It was not
only a day to give blankets, but also to give the elderly love, dignity and warmth as they are the roots of our community,” said Khanyisile Manyosi, one of the ambassadors. “We hope that the blankets will warm their bodies, and our words warm their hearts.”
Donate clothes to vulnerable
Kidz of Education, a non-profit organisation committed to supporting the vulnerable in the community, is once again hosting its Winter Warm project.
“As winter dawns, many children, families and unemployed youth in our community face the harsh reality of cold weather with limited resources to stay warm and comfortable,” said Monwabisi Stuurman. Kidz of Education is situated
in Zwelethemba, Worcester.
They request any donations of winter clothing such as jackets, sweaters and pants, shoes, blankets and bedding, toiletries and hygiene products to distribute to the needy.
Any other supplies that will help keep families warm are welcome.
For more information, contact Stuurman on 064 918 6612 or 065 934 7320.
NOTIFICATION OF AN ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS
PROPOSED CAUSEWAY UPGRADE ALONG THE OP05708 ROAD AT KM 1.22, AAN DE DOORNS, WESTERN CAPE.
Project Descrip�on: Guillaume Nel Environmental Consultants (GNEC) was appointed by Western Cape Government (WCG), Department of Infrastructure, for the proposed causeway upgrade along the OP05708 Road at Km 1.22, Aan De Doorns, WesternCape.An applica�on for a WaterUseLicensein termsof Sec�on21 of the Na�onal WaterAct,1998(ActNo. 36 of 1998) will be submi ed to the Breede-Olifants Catchment Management Agency (BOCMA). The applica�on includes the proposed adop�on of a Maintenance Management Plan (MMP) for possible future maintenance of the upgraded causeway
Invita�on for Public Par�cipa�on : To register as an Interested and Affected Party (10th of July 2025 – 12th of August 2025) tobeno� edofanydevelopments,and/ortoprovidecommentsintheproposedBasicAssessmentProcess,pleasecontact: Guillaume Nel Environmental Consultants (GNEC), a en�on: Mr C. Dippenaar, PO Box 2632, Paarl, 7620, Tel: 021-870 1874, Fax: 021-870 1873, e-mail: christoff@gnec.co.za. Please make use of the GNEC Reference No. 21147 in all correspondence A copy of the Basic Assessment Report and associated documenta�on will be available on GNEC's website (www gnec.co.za), DocumentsunderReview:21147;CausewayUpgrade AanDeDoorns,WesternCape.
NM10019237-BW100725
‘Ek het 20 j. laas my huis gesien’
Ronél van Jaarsveld
’n Historiese huis in Worcester bring nie net hoofbrekens vir die bure nie, maar ook vir die bejaarde eienaar.
Inwoners in die omgewing kla die besetters wat die huis betrek het, veroorsaak verskeie probleme en laat hulle onveilig voel.
Die eienaar, Francois Greeff, het reeds ’n kontrakteur genader om die gebou toe te maak sodat die besetters nie toegang daartoe het nie.
Die kontrakteur moes verlede week egter sy werk staak nadat die besetters nie wou uit nie.
Greeff, wat in die negentig is en in Bettysbaai woon, sê hy was etlike jare oorsee en het die eiendom 20 jaar laas gesien
Sy ouderdom en die afstand bemoeilik dit in hierdie stadium, het hy gesê Volgens hom het hy reeds etlike kere met die munisipaliteit en die polisie geskakel om die probleem te probeer oplos.
“Die huis het eens ’n houtheining om gehad, wat mettertyd afgesteel is
“Ons wou ’n palissadeheining oprig, maar moes toe hoor dat dit bouregulasies oorskry.Die ander huise s’n is egter ook oorskry. Ons moes eers ’n landmeter kry om die grense van die gebou te teken
“Die munispaliteit het gesê dit kan tot 30 dae neem om dit goed te keur omdat die owerhede ook moet ondersoek watter water- of gaspype in die omgewing loop,” het hy gesê
“Die bure help deur my te laat weet wanneer daar weer besetters in die gebou is en bel die polisie Ek het self ook al met die polisie geskakel.”
Hy beweer dat ’n politieke party ook betrokke geraak het en die gebou wil laat onteien
Hy beplan om die huis aan sy jongste dogter na te laat wanneer hy te sterwe kom, sodat sy daar kan woon. Sy ander drie kinders is almal in die buiteland.
Die Breedevallei-munisipaliteit is om kommentaar genader Sodra dit ontvang word sal dit in ’n volgende berig bygewerk word.
Gesoek: Inwoners met ’n passie vir geskiedenis
Het jy kennis van museums of ’n passie vir geskiedenis? Die streeksmuseumbestuurder en die bestuurder van die Worcester-museum,
Blankets were donated to elderly residents in Zolani and Ashton
Twee gesinne verloor wonings
Vlamme het die afgelope week twee huise in Robertson in puin gelê, met die gesinne wat alles in die koue weer verloor het
Die huis van eerw Willem Mouries in Nerinastraat is Saterdag (5 Julie) gedeeltelik verwoes na ‘n brand wat vermoedelik deur ‘n kortsluiting veroorsaak is Hy het op sosiale media om hulp gevra om sy gesin te ondersteun nadat hulle beddens en klere verloor het
Maandagoggend (7Julie) het James Moses se huis en drie wendyhuise in Hospitalstraat 19 in die slag gebly Twee honde is ook dood weens rookinaseming, het raadslid Danny September gesê Sewe mense het hier gewoon, waarvan vier jong kinders was Daar is om hulp gevra vir die gesin om hul huisraad te vervang
Die Langeberg-munisipaliteit se branddienste was binne minute op die toneel Hulle het die twee gesinne bygestaan met komberse en kospakkies. Niemand is in die voorvalle beseer nie
Die branddienste van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, die diere-
beskermingsverening, die polisie en die munisipaliteit se elektriese afdeling was op die toneel Inwoners van die munisipaliteit kan 023 615 8911 skakel in geval van brande Twee gesinne het hul wonings verloor ná brande die afgelope week in Robertson
Man sit 20 j. na verkragting
EnricoClaassen
’n Man van Robertson is Maandag 20 jaar direkte tronkstraf opgelê vir die verkrag
bedoeling om haar ernstig te beseer Hy erken hy het geweet sy wou nie seks met hom hê nie, maar het voortgegaan om die daad met haar te pleeg
Talle honde verkluim al vanjaar; jassies gratis te kry
Enrico Claassen
Altesaam 57 honde-troeteldiere (die waarvan dierewelsynorganisasies weet) het al sedert die begin van die winterseisoen vanjaar verkluim Geen gevalle van katte wat verkluim het, is tot nou aangemeld nie.
So sê Juanita Everson van Sandy’s Animal Rescue in Worcester. Everson bestuur ook die munisipale skut in Worcester. Volgens Everson is die 57 verkluimings skokkend Sy sê in haar altesaam 13 jaar wat sy met diere werk, het sy nog nooit so baie troeteldierverkluimings teëgekom nie.
“Hierdie is my derde winter by die munisipale skut en dit is die ergste koue nog. Vanjaar se koue is ondraaglik.”
Volgens Everson is baba-hondjies sowat 80% van die altesame 57 bevestigde gevalle van honde-verkluimings wat hulle tot nou hierdie winter teëgekom het.
Sy sê die 57 verkluimings tot nou is in Worcester, Rawsonville, De Doorns en Touwsrivier aangemeld.
Volgens Everson is ’n teefhond en haar altesame nege babahondjies dood in hul hondehok in Slanghoek aangetref. Al 10 het verkluim.
“Huskies en wolfhonde is gemaak vir hierdie ys-weer – nie ons gewone hondjies nie. Dis onwaar dat honde nie koud kry nie omdat hulle ’n pels het. Hul haartjies is so dun.
“Ons as mense dra klere om warm te bly, maar al het ons ook drie baadjies aan in hierdie koue weer, kry ons steeds nie warm nie.
“Die beste manier om jou troeteldier teen die koue te beskut, is om hulle binnenshuis te hou, maar dit is nie vir
almal moontlik om te doen nie – in baie gevalle woon tot twee gesinne byvoorbeeld in ’n enkele eenvertrek-woning,” sê sy.
Everson voeg by indien troeteldiereienaars nie in staat is om hul diere binnenshuis te hou nie, moet hulle hul diere op komberse in hondehokke, wat die ergste koue kan keer, laat slaap.
Volgens haar is dit belangrik dat die honde se beddegoed te alle tye droog moet wees, want as dit nat is, kan die diere siek raak.
“Daardie nat beddegoed kan tot verkluiming lei.”
Everson sê kartonbokse is ook ’n moontlikheid.
“Kartonbokse is perfek, want dit reguleer hitte. In die geval van kartonbokse moet dit – veral waar babahondjies betrokke is – met koerantpapier uitgevoer word, wat ook hitte reguleer.”
Volgens Everson is daar sakke en dromme vol hondejassies asook kombersies by die munisipale skut beskikbaar. Die skut is langs die departement van korrektiewe dienste se perseel in Worcester.
“As mense daarvan wil hê, kan hulle dit vir hul troeteldiere kom kry.
“Dis gratis.
“Ons kan nie by almal uitkom nie, maar almal weet waar die skut is Solank ek het, sal ek vir jou gee.”
Sy doen voorts ’n beroep op enigiemand wat daartoe in staat is om onder meer kombersies vir die troeteldiere by die skut te skenk om die skut by 0765973027 te skakel.
•Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) is ook gekontak vir kommentaar, maar teen druktyd is nog geen terugvoer ontvang nie.
Business trainees awarded
The Cape Winelands District Municipality (CWDM) celebrated entrepreneurs and small scale farmers across the Cape Winelands during certificate ceremonies from 24-26 June to honour their achievements
More than 90 entrepreneurs and farmers in the Drakenstein, Breede Valley, Langeberg, Witzenberg, and Stellenbosch areas have been part of CWDM’s Entrepreneurial Seed Fund and Small-Scale Farmer/ Agro-Processing Programmes for the past three financial years
This programme is one of the key initiatives by the district municipality to empower Small, Medium and Micro Enterprises (SMMEs), emerging smallscale farmers, cooperatives, and agro-small businesses It provides essential grant funding to help recipients establish and grow their ventures. In collaboration with local municipalities and the Western Cape Department of Agriculture, beneficiaries are identified and supported annually
A cornerstone of this support is the CWDM Mentorship Development Programme, facilitated by NLT Investments
This initiative offers comprehensive training in business planning, marketing, and financial management, equipping participants with the skills needed for sustainable success
In the Breede Valley 18 businesses
received support, and in Drakenstein 14 businesses and two women-owned agricultural businesses were supported, in Langeberg 14 businesses and four agricultural businesses benefitted, in Stellenbosch ten businesses and five farmers received support and in Witzenberg 12 businesses, two farmers, and one agro-processing beneficiary were assisted
The SMMEs ranged from food vending, salons, construction, laundry services, tyre services, printing and administration to dressmaking On the agricultural side, beneficiaries include cattle, pig, and vegetable farmers, as well as vineyard preparation and wine bottling enterprises
One of the beneficiaries from the Breede Valley Municipality, was selected by the Local Government Sector Education and Training Authority (SETA) and the Chinese Culture & International Education Exchange Centre (CCIEEC) to participate in a six-month International Support Programme in China This initiative offers registered and trading SMMEs a unique opportunity to gain global exposure and experience Beneficiaries are eligible to reapply for funding after a three-year period
“These programmes are about building sustainable futures and resilient communities,” said councillor Koos Steyn of Economic Development at the CWDM
‘Meester Johnnie’ deur báie onthou
Alver Uys
Een van Worcester se mees geliefde oud-onderwysers en ’n gemeenskapsmens par excellence is verlede Donderdag (3 Julie) in die Christiaan Barnard-hospitaal in Kaapstad aan ’n hartaanval oorlede nadat hy net 12 dae tevore daar opgeneem is
Oom John Heradien, of “Meester Johnnie”, soos hy by almal bekend was, is kort voor sy 92ste verjaardag oorlede Hy was die naasoudste van nege kinders, van wie net sy twee jonger broers, Denovan en dr Marshall Heradien, ’n bekende kardioloog, nog lewe
Meester Johnnie, ’n gebore en getoë Worcesteriet, het sy laerskoolopleiding aan die bekende NGK Oefenskool ontvang Daarna is hy na die Söhnge-opleidingskool en het aan die Hoërskool Luckhoff in Stellenbosch gematrikuleer Hy het sy tersiêre opleiding aan die Hewat-opleidingskollege, wat destyds nog in Roelandstraat geleë was, voltooi Sy loopbaan as onderwyser het by Söhnge-kollege begin, waar hy Afrikaans vir aspirant-onderwysers gedoseer het Daarna het hy by die Hoërskool Esselenpark skoolgehou, toe vir ’n ruk by die Hoërskool Noorder Paarl
Mumtaz getroud – ’n nooi Ahmed Uit die huwelik van bykans 61 jaar is twee dogters, Shireen en Nazley, gebore Hy was ook die trotse oupa van drie kleinkinders en oupa van ’n agterkleinkind Hy was in sy onderwysloopbaan aktief by die administrasie van veral skolesport betrokke en was etlike jare president van die Boland-sportraad, waarvoor hy in 2012 vir sy uitsonderlike bydrae om skolesport in die Boland tot sy volle reg te laat kom, vereer is Hy was ook vir jare die kassier van die Sonnestraal-kleuterskool
Hy het ’n groot bydrae as gemeenskapsmens gelewer Sy oud-kollegas vertel hoe hy dikwels met sy eie geld na behoeftige kinders omgesien het wat in provinsiale spanne opgeneem is, maar nie die geld gehad het om hul drome te verwesenlik nie
Aangesien hy ook ’n betroubare vragmotor gehad het, was hy destyds veral onder sportlui in aanvraag vir vervoer buite die dorp vir sportbyeenkomste Hy het later selfs ’n bus aangeskaf om dit vir sportspanne nog geriefliker te maak
Om alles te kroon het hy tot sy 82ste verjaardag deeltyds by Abet, die inrigting vir volwasse onderrig in Worcester, klasgegee Meester Johnnie word hierdie Sater
John Heradien
In the Langberg area, 14 SMMEs and four agricultural businesses benefitted from the CWDM Mentorship Development Programme.
Plaaslike oor beoordelaars, in uitstekende nale (IWSC) (2 IWSC gehalte, Suid-Afrikaanse medaljes, medaljes bevestig nie, in kaanse
BNOTICE FOR THE PUBLIC PARTICIPATION PROCESS FOR THE SCOPING PHASEAND HERTIAGE IMPACTASSESSMENT FOR THE PROPOSED CAPACITYIMPROVEMENT OF NATIONALROUTE 1 SECTION 3 FROM WORCESTER EAST (KM 3.50) TO GLEN HEATLIE (KM 14.00)
In order to obtain the required EnvironmentalAuthorisation, a Scoping and Environmental ImpactAssessment (S&EIA) processmustbeundertakenintermsoftheEIARegulations,2014(asamendedin2017).ThisnoticeisfortheScoping Phaseoftheproject,whichwillbeconductedtoensurethatalltheenvironmentalimpactsthatmaybeassociatedwiththe proposedprojectaretakenintoconsideration.
As part of the broader environmental assessment a Heritage Impact Assessment (HIA) will also be undertaken in compliance with the National Heritage ResourcesAct, 1999 (Act No. 25 of 1999), given that the proposed project may impactheritageresources.TheHIAwillidentifyandassesspotentialimpactsonculturalandheritageresources including historicalstructures,archaeologicalmaterial,andpalaeontologicalfeatures.
Delta Built Environment Consultants (Pty) Ltd has been appointed as the Independent Environmental Assessment PractitionertoconducttheS&EIAforthisproject YouareinvitedtoregisterasanInterestedandAffectedParty(I&AP).
To register as an Interested andAffected Party (I&AP) and obtain access to the Draft Scoping Report and related HIA documentation, or to submit your comments and queries, please contact:Aqeelah Carrim atTel: 079 772 0102; E-mail: aqeelah.carrim@deltabec.com.TheDraftScopingReportandHIAwillbemadeavailableuponrequest.
E W Y a i n t i W q o t a c w -
VIR DIE OPENBARE DEELNAMEPROSES VIR DIE
Kennis word hiermee gegee ingevolge die Regulasies gepubliseer in Staatskennisgewing R. 982 Staatskoerant Nr 38282 van 04 Desember 2014, soos gewysig deur GNR 326 kragtens artikels 24(5) en 44, van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur 1998 (Wet No. 107 van 1998), dat die Suid-Afrikaanse Padagentskap SOC Ltd (SANRAL) die verbeteringvoorstelvandieNasionaleRoete1,Afdeling3vanafWorcester-Oos(km3.50)naGlenHeatlie(km14.00). OmdievereisteOmgewingsmagtigingteverkry moet'nOmvangbepaling-enOmgewingsimpakstudie(O&OIB)-proses onderneem word ingevolge die OIO-regulasies, 2014 (soos gewysig in 2017). Hierdie kennisgewing is vir die Omvangbepalingsfase van die projek wat uitgevoer sal word om te verseker dat alle omgewingsimpakte wat met die voorgesteldeprojekgeassosieerkanword,inaggeneemword.
As deel van die breër omgewingsassessering, sal 'n Erfenis-impakassessering (HIA) ook onderneem word in ooreenstemmingmetdieWetopNasionaleErfenishulpbronne,1999(WetNr 25van1999),aangesiendievoorgestelde projekerfenishulpbronnekanbeïnvloed.DieHIAsalpotensiëleimpakteopkultureleenerfenishulpbronneidentifiseeren assesseer,insluitendhistoriesestrukture,argeologiesemateriaalenpaleontologiesekenmerke.
Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GP's) word hiermee uitgenooi om deel te neem aan die Openbare Deelnameprosesdeurkommentaarintedien,bekommernissetelugen/ofalternatieweofverbeteringsmaatreëlsvoorte stelrakendebeidedieKonsep-omvangsverslagendieErfenis-impakassessering.Allekommentaarsaloorweegwordin diefinalevoorleggingsaandiebevoegdeowerheid,dieDepartementvanBosbou,VisseryeendieOmgewing(DFFE),en aanErfenisWes-Kaap.
DeltaBuiltEnvironmentConsultants(DeltaBEC)(Pty)LtdisaangestelasdieonafhanklikeOmgewingsImpakKonsultant om die Omvangbepaling en Omgewing Impak Studie (S&EIA) vir hierdie projek uit te voer U word uitgenooi om as 'n BelangstellendeenGeaffekteerdeParty(B&GP)teregistreer:
Agriiccuulltuure Agriculture Landbou Landbou
FORM JJJ- LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulations 68 of the Deeds RegistriesAct 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copyofDeedofTransferNo.T96862/2007passedby:THEMARCOSHARETRUSTIT3635/2000
infavourof
PATRICIA SHARON NORRIS Identity Number 640526 0136 085
Unmarried inrespectofcertain
ERF 1787 TOUWS RIVER IN THE BREEDE VALLEY MUNICIPALITY DIVISIONWORCESTER,WESTERNCAPEPROVINCE; INEXTENT:580(FIVEHUNDREDANDE GHTY)SQUAREMETRES whichhasbeenlostordestroyed.
All interested persons having object on to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in wr ting with the Registrar of Deeds: Western Cape at Cape-Town, 4th floor Information Desk, 2 Riebeeck Street, Foreshore, Cape Town within two weeks from the dateofthepublicationofthisnotice.
An Exclusive Use Area described as MANUFACTURING AREA MA 1 Measuring 265 (TWO HUNDRED AND SIXTY FIVE) square metres being as such part of the common property comprising the land and the
Notice is hereby given t, 1937, of the intention to of RealRight:Exclusive of: WORCESTER INDUSTRIES REGISTRATION NUMBER in respect of certain An Exclusive Use Area 394 (THREE HUNDRED AND such part of the common scheme knownasTRELAWNEY or buildings situate at ality, Division of Worcester and morefullydescribed which has been los or Al interested persons hereby required to lodge the n Cape at Cape Town, Street, Foreshore, Cape Town of this notice.
DATED at WORCESTER APPLICANT MURRAYFOURIE&LE E-mail:kobus@mflr.co.za Tel:0233470851
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to apply for the issue of a cert fied copy of Deed of TransferNo T25334/1965passedby: MUNICIPALITYOFWORCESTER infavourof
WORCESTERINDUSTRIES(PROPRIETARY)LIMITED inrespectofcertain Erf 2029 Worcester in the Breede Valley Municipality, Division of Worcester ProvinceoftheWesternCape; Measuring: 1801(OneThousandEightHundredandOne)squarefeet. whichhasbeenlostordestroyed. Al interes ed persons having object on to the issue of such copy
MONTAGU - Robertson Town, tans die Bolandrugbyunie se klubkampioen, het die afgelope Saterdag (5Julie) min moeite ondervind om Villagers Montagu (Sesdium), in ’n Grootuitdaagligawedstryd 31-13 te verslaan
Dié wedstryd is op die King Edward-sportterrein in Montagu gespeel Sesduim was van meet af onder geweldige druk en het veral in die skrums les opgesê.
Town het ná ’n indrukwekkende skrum eerste bloed geruik toe Marco Jones (agtsteman) die bal opgetel en oor die doellyn gebars het Colin Willemse (losskakel) het seker gemaak van die doelskop om sy span ’n voorsprong van 7-0 te gee
Sowat 10min later het Dihan van der Walt (flank) ook agter die tuisspan se doellyn gaan kuier nadat Town omkeerbesit bewerkstellig het Willemse se doelskop was weer in die kol, waarna die besoekers se voorsprong na 14-0 gerek het Net voor rustyd het die besoekers se ander kantman, Lorenzo Baardman, ’n aanval met ’n drie afgerond nadat Jennowil April Sesduim se verdediging oorhoops gehad het Hierdie keer het Willemse die teiken gemis, maar
dié onverdoelde drie het teen rustyd aan Town ’n gerieflike voorsprong van 19-0 besorg Sesduim het in die tweede helfte teruggeveg Eers het Liam Pekeur (regtervleuel) ’n strafdoel deur die pale gejaag, Daarna het Nelian Terblanché (losskakel) ’n bal, wat ná ’n skop in niemandsland beland het, opgepik en oorgeval vir ’n drie Dit het die telling na 19-8 geneem Maar toe draai Town die skroewe net stywer vas Runé Lucas (linkervleuel) het Sesduim se verdediging oopgekloof en Van der Walt in staat gestel om sy tweede drie te druk Adriano Conradie (plaasvervanger-losskakel) se doelskop was in die kol en het die telling na 26-8 geneem Town het nou ’n ystergreep op die wedstryd gehad, terwyl Sesduim gespartel het om meer punte op die telbord te kry
Kort hierna het Town Sesduim se lugtoevoer bykans afgesny toe Esteban van der Merwe (regtervleuel) vir die besoekers se bonuspuntdrie in die regterhoek oor is Sesduim, wie se doppie as’t ware al in die eerste helfte geklink is, het steeds moedig probeer en is net voor die eindfluitjie met ’n troosdrie beloon toe sy slot Asisipho Jucwa gaan druk het Dit het die eindtelling op 31-13 in Town se guns te staan gebring
Dihan van der Walt, ’n lid van Robertson Town se gevaarlike lostrio, sit op loop met die bal in sy span se tweederonde-Grootuitdaagligakragmeting teen Villagers Montagu (Sesduim). Van der Walt het twee drieë
bonuspuntsege te behaal Town het net te veel skietgoed
ward-sportterrein in
Kookwaterrugby die Saterdag in Langeberg verwag
Alver Uys
In die Langeberg-afdeling van die Grootuitdaagkompetisie raak dinge nou meer as net opwindend, met veral Montagu-klub (Hou by die Blou) wat ná sy nederlaag teen Rawsonville op Hoffiepark nie nog ’n verloorslag kan bekostig nie Hou by die Blou kom komende Saterdag (12 Julie) in die King Edward-stadion in Montagu teen Touwpark te
staan Touwpark moes verlede Saterdag ook ’n pak vat toe Ashton United hom in Ashton geklop het
Worcester Villa (of net Villa) speel Saterdag op sy tuisveld, Bolandpark, teen Swellendam wat verlede week met sy bure, Young Hamiltons (Hammies), afgereken het
In Robertson is dit derbytyd wanneer die twee plaaslike spanne, die voorlopers Robertson Town en sy bure Rangers (Never Die), gaan kragte meet
Rangers, wat verlede Saterdag 50-12 deur Villa afgeransel is, sal Saterdag wil wys dat hy beslis nie sommer teen sy bure gaan handdoek ingooi nie McGregor gaan op sy tuisveld kragte meet met Villagers Montagu (Sesduim) Blue Birds van Bonnievale, Ashton, Hammies en Rawsonville geniet almal Saterdag ’n welkome blaaskans wat hulle tyd gee om te beplan.
In die Streekuitdaag-kompetisie (Breërivier-afdeling) speel Overhex
Saterdag tuis teen Villagers Breërivier Goudini ontvang Saterdag besoek van Laingsburg Proteas (Prouks) speel Saterdag tuis teen Primroses Klipdrift ontvang Saterdag besoek van De Doorns United Mountain Stars ontvang Saterdag besoek van die voorlopers, Alberts Worcester Perseverance (Persies) ontvang Saterdag besoek van Orchard, wat ’n goeie wedstryd kan wees