



































![]()




































EnricoClaassen
Die brand wat Maandagaand (4 Mei) ’n spoor vanverwoesting in die StoflandinformelenedersettinginDeDoorns gelaat het, hetook die lewevan ’n ongeïdentifiseerde volwassene geëis.
VolgensJohn Bulani,’nwoordvoerder van Breedevallei-munisipaliteit(BVM), dui ‘n voorlopigeassessering daarop dat altesameagt informele hout- en ysterwoonstrukture deur die vlamme verswelg is.
Bulani sê die brand is Maandag om 22:05 by die munisipaliteitsenood-inbelsentrum aangemeld.
Volgens hom word die oorsaak van
brandondersoek.
Volgens Bulani is die brand teen 22:54 onder bedwang gebring,waarna daar voortgegaan is metblusoperasies. Hy sê dempings-operasies het teen 23:52 begin. Teen 01:27 was alles opgeklaar.
“Invoorvalle van hierdie aard verskaf diemunisipaliteit deur sy departement vanbehuising en menslike nedersettings brand-noodverligtingspakette aan geaffekteerdegesinnewat deel vorm van sy (BVM se) rampverligtings-enhumanitêre ondersteuningsmaatreels.
“Diemunisipaliteit betuig sy innige meegevoel aan die familie vandie oorledene en alle inwoners watdeur hierdietragiese voorvalgeraak is.”
Chantélle Hartebeest andEnricoClaassen
Thelong weekend came to atragic endafter five people were killedin twoseparate accidentsthat happened in theDuToitskloof area outside Paarl.
On Saturday (2 May) afternoon three people died when their vehiclerolled andtumbled into ariver along the N1 towardsWorcester nearDuToitskloof Lodge. According to localparamedic, Kurt Maske who wasonscenetoprovide medicalassistance the vehiclecarried fiveoccupants thatwere scatteredover alarge areafollowing the crash. Three sustained fatal injuries while two were transported to hospitalinacriticalcondition.
Sgt Wesley Twigg, spokesperson for the Western Cape police, alsoconfirmed the fatalaccident.
"The driver of the vehicle andanother passenger were transported to medicalfacilities with serious injuries. The circumstances surrounding this fatal accidentare under investigation andno arrests have been made."
In aseparate incident, anotherfatal accidentclaimed the lives of two people on Sunday (3 May) after aheavy motor vehicle lost controland tumbled down Du ToitskloofPass. ThePasswas closed forsome timefor investigation andrecovery of the vehicle.
Twopeopledied in the crashwhile two otherswere transported to hospital with injuries
Shortly following the fatalcrash, this

bicycles,couches,paint andother household items.Hesaid the investigation is ongoing
“Itcan be confirmedthatone of the deceasedisa Malawian national. The nationality of the second deceasedisto be determined."
He said PaarlPolice areinvestigating a case of culpable homicideand no arrests have been made.
Policeappeals to anyoneofthe public with anyinformation about thisincident to contactCrime Stopon08600 10111 or usethe mobile application MySAPS anonymously. MuneeraAllie,a spokesperson for the Western CapeMobility Departmentsaid on Wednesday morning(6May) thatthe passremains closedtotraffic andthatan update will be sent once it is reopened. In the meantime,Maxine Bezuidenhout, Western CapeMobility Chief Directorfor Traffic Management, urged motorists andpedestrianstoexercise extremecaution in the wetand rainy

EnricoClaassen
Toe hy oor die reling van dieNekkiesbruggetrekensowat100mver na ondergeval het,was hy daarvan oortuig dat sy einde aangebreek het
So sê Diego Rossouw (22), ’n sokkerspeler van die Double Foot Shooters-sokkerklub in Worcester, vandeesweeknásynoueontkoming dieafgelope Sondagmiddag (3 Mei) toe die bakkie waarmeehy, sy spanmaats en drie sokker-bestuurslede na Brandvlei gereishet op die Nekkiesbrug gerolhet. Rossouw hetsylaerug in die ongeluk beseer en skraapmerke aan sy arms en bene opgedoen. Hy is later dieselfde dag uit die hospitaal ontslaan.
“Toe ek so deur die lug trek, toe dink ek dat ek gaan nou sterf. Ek het gedink ek gaan op harde rotse val,maartoe beland ek in die water, watmylewe geredhet. Dit was’nwonderwerk. Ek hetonmiddellik na ’n veilige plek geswem,” vertel Rossouw. “Ek het onder die brug gestaan en die Hemelse Vader bedank en vir my spanmaats en die bestuurslede gebid.”
Minute nadat Rossouwindie rivier geval het,het ’n 27-jarige web-ontwerper van Brackenfell, wat anoniemwil bly, hom te hulp gesnel.Rossouw se held vertel dat hy kort voordie ongeluk met sy bootjie in

Diego Rossouw het in ’n ongelukdie afgelope
Sondag100mver oor die Nekkiesbruggeval.

Dieongelukstoneel Sondagmiddagopdie Nekkiesbrugwaar’nbakkie wat sokkerspelers vervoer het,omgeslaan het. Foto:One WayTowing
die rivier gehengel het, sowat 100mvanwaar die ongeluk gebeur het.
Hy sê omstreeks 12:30 het hy ’n groot slag gehoor. “Toe ek omkyk,sienek’n bakkie op die brug wat besig wasomterol. Eksien toe hoe iemand (Rossouw) oor die brug se reling trek en in die rivier val. Ek het onmiddellik soontoegegaan.”
Hy sê toe hy by Rossouw aankom, het hy opdie voetstuk van een van die brug se pilare gestaan. Volgens homwas Rossouw erg geskok en sopnat. Die man sê hy het Rossouwtot by die rivieroewer, sowat 2m verder, gehelp. Volgens homwas die stroom onder die brug baie sterk en die
water heuphoogte.
“Die man het verskriklik baie gebewe. Toe onsbydie rivieroewer aankom, het ek twee vanmytruie gegryp en dit vir homaangetrek. Hy wou die heeltyd weet of die anderpassasiers okay is. Hy het ook die heeltyd gekla vansyrug, arm en been wat seer is. Ek het sowat ’n uur by hom gewaak totdathulp uiteindelik opgedaag het.”
Volgens die man het die reddingspan aan die oorkant van die oewer gestaan. ’n Tou is aan sy boot vasgemaak en hy is terug na Rossouw toe, terwyl ’n reddingswerker agter homaangeswem het.
EnricoClaassen
Rugbyspelers van Villagers Montaguhet Dinsdagaand(5Mei)’ndankseggingsdiens by die King Edwardsportterein gehou ná ’n noue ontkoming Saterdagaand (2Mei) toe die bus waarin die klub se eerstespanspelers gereis het, se remme op pad terug na Montagu onklaargeraakhet Al dieinsittendesisongedeerd.
Stanley Burger, die voorsitter van VillagersMontagu, sê sy spelers was vroeërdie dag in ’n kragmeting met Progressgewikkel. Die wedstryd is in Suurbraaknet buiteSwellendamgespeel.
“Ons het hom ingelaai, waarna die reddingspan die boot met die touteruggetrekhet.Die stroom was baie sterk en nogal diep. Toe ons by die oewer kom, het nooddienspersoneel oorgeneem.”
Pieter Verhoog, voorsittervan diesokkerklub, vertel dat die spelers tentyde van die ongeluk op pad was na Brandvlei waar hulle in die Promosieliga sou speel Verhoog het sy dubbelkajuit-bakkie aangebied, nadat die minibus-taxi wat hulle aanvanklik sou vervoer, vasgedraai het. Altesaam 11 van die spelers het agter op gesit,terwyl twee spelers en drie bestuurslede voor was.
“Soos ek verneem, het die drywer beheer verloor toedie wind die bakkieopdie brug begin ruk het. Paramedici het hulleopdie toneel gestabiliseer.”
Volgens Verhoog gaan die spelers virdie volgende twee maandebuiteaksie wees.
Rossouw sê dat hy sukkelomteslaap en gereeld terugflitse kry. “Eksal nie gou weer oor daai brug ry nie. Ek moet eers herstel van alles. Ek moet nog berading ook ontvang.”
Hy bedank almal wat hom, sy spanmaats en die bestuurslede behulpsaam was.
Volgens Thembakazi Mpendukana, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het die polisie ’n dossier van roekelose en/of nalatigebestuur geopen.
“Ons het gebid, die Here geloof en Hom gevra vir Sy genade en beskerming oor ons mense wat na afloop van die wedstryd weer in die pad moesval. Toe gebeurhierdie ding nou.”
Burger sê die bus se remme het op die pad tussen Swellendam en Ashtonnaby Leeufontein onklaar geraak. Volgens hom het die busbestuurderkopgehouendie bus in bosse langs die pad tot stilstand gebring. “Ons is doodseker datdie Here sy Hand oor onsspelers in die bus gehou het. Dit kon baie lelik geëindig het.”
Hy sê na afloop van die wedstryd en kort voordat die bus vertrekhet,het die spelers, ander klublede en ondersteuners van Villagers Montagu op die veld bymekaargekom om die span se oorwinning van 39-27 teenoor Progress te vier.

Burger sê kort nadat een van diespelers homgebel en meegedeel wat gebeur het, het hy metdie betrokke busmaatskappy in verbing getree.
Volgens homhet die busmaatskappy dadelik ’n anderbus uitgestuur om die spelers op te laai.
“Ons as Villagers-klub hou niks teen die busmaatskappy nie. Hierdie was uit en uit net ’n ongelukwat gebeur het.”
Dietoneel Saterdagaand nadat ’n bus, wat rugbyspelers vanVillagers Montaguvervoer het,se remme nabyLeeufontein onklaar geraak het.Die busbestuurder het daaringeslaagomdie bus tussen bossetot stilstand te dwing. Foto:One WayTowing


Br see die uitgebreide se ding reeld We wa ko om pro word, gereedheid wrigtings ing hou Mid di beplanning meer heid like nooddienste, vervoer. die opg wa sy vertroue het brandstofv hoe maatre beklemtoon.
laging

ankbaar vir die reën damme se lae waterkrane.
Montagu moes onlangs met hul water werk rpyp na diewatergebars het. odgedwonge totstilnwoners is gewaarskuom te gebruik nie. Dit is aan dié dorp was besprekingspunte tydens Wes-Kaapse minister regering,omgewingsae en nning,sebesoek aan munisipaliteit in April om in die omgewing te kyk. rg-omgewing se inwonersgroeihet dieafgelope 3% gegroei, wat die munisipaliteit se dienste te lewer, plaas,”
departement steun die muvermoë om watersekuriteit Robertson, Ashton, McGreverseker, grootliks op uit die Breederivier. “Die tans in die finale fase om wateronttrekkingsregte van uit die Breederivier te langtermyn-waterverskafsal verbeter,” het die verklaring gesê.
OEKDAMVERGROOT

Langebergseburgemeester,Schalk vanEeden, minister Anton Bredell en die raadslid JC Coetzee tydens die minister se besoek om ondersoekinte stel na watersekerheid in die munisipaliteit
konstruksiefase te bekom. ’n Boorgat sal ook gesink word om Robertson se water aan te vul. Die munisipaliteit oorweeg ook om boorgateinMontagu te sink. Volgens die departement is diewaterpyplyn wat water van die Breederivier in Ashton na Montagu vervoer, verouderd.Omwaterbronne nader aan die dorp te vind, sal volgens die munisipaliteit meer kostedoeltreffend wees as om die bestaandepyplyn te onderhou en uiteindelik te moet vervang. Volgens Daniël Lubbe, diemunisipale bestuurder, is hulle besig om diensverskaffers aan te stel om ’n studie vandie beskikbare waterbronne in diedorp te doen. “Waterverskaffing in Montagu is deel van ’n langtermyn-beplanningsproses. Die voorgestelde pyplyn na diewatersuiweringsaanleg is nie ’n korttermyn-ingryping nie.”Die dorp ontvang ook water van die Cogmanskloof-besproeiingskema.


EnricoClaassen
“Hugo Naudé-kunsskool se deure was so lank toe vir ’n groot deelvan die gemeenskap. Dit gaan nou verander. Hierdie deure gaan oopgegooi word.”
Hierdie versekering kom van Hanri Hamilton(55) wat met ingang 1Mei vanjaar aangestelisasdie nuwe hoof van die Hugo Naudé-kunsskool in Worcester. Sy neem die afgelope drie jaarwaar as hoof by die kunsskoolen bied ookkunsklasse daar aan.

Volgens Hamilton was sy maarvyf jaaroud toe sy kunsklassebydie Hugo Naudé-kunsskoolbegin neem het.Sysêsy onthou nog goed hoe haar ouers haar Vrydag-middae by die kunsskool kom aflaai het. “Ek hetmymatriek gedoen in dieselfde klaswaarin ek tans onderrig gee.” Hamilton,’nmavan driekinders, vertel dat sy ná matriek ’n graadindie Skone Kunste, ’n Nagraadse diploma in Museologie en ’n diploma in Hoër Onderwys aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het Volgens haar het sy in later jare afgesit Hermanus toe en ’n kunsskool, die Hermanus Youth Studio, daar op die been gebring.
Sy sê twee jaar later hetsy aangesluit by Eersterivier Senior Sekondêre Skool waar sy tienjaar kunsklasseaangebied het. Volgens haarhet sy tien jaar later aansoek gedoen om die pos van departe-
mentshoof vir kuns by die Hugo Naudé-kunsskool. Dit was nie lank nie toebegin sy waarneem as hoof by die skool tot einde April vanjaar.
Hamilton sê hoewel die kunsskool tans sowat 2700 leerders bedien, wil sy meer skole betrek. Sy sê die skool sal selfs –indien nodig –vervoer aan die kinders na en van die kunsskool verskaf.
“Ons is tans maar agtonderwysers by die skool. Indien onsmeer kinders kry, sal onsmeer onderwysers kry.”
Volgens Hamilton is die kunsskool afhanklik van leerders omteoorleef. Sy sê baie skole besef nie hoe belangrik kuns vir die holistiese ontwikkeling van ’n kind is nie. Volgenshaar word daareerder meer op onder meersport en wiskunde gefokus. Sy sê die kunsskoolmoetook smiddae meedingmet ekstra klasse en sport.
“Die vak(kuns) leer kinders vaardighede metbetrekking totonder meer probleem-oplossing, om buite die boks te dink en hoe om kreatief te wees. Kuns verander kinders se lewe. Dit geevir hulle selfvertroue. Terapiegewys is dit ’n safe space vir kinders.”
Volgens Hamilton is die plan om ook meervolwassenes te betrek. Sy doen dus ’n beroep op sake-ondernemings om hand by tesit sodat die skool verder kan uitreik en meer mense bedien. “Die kunsskool moet ’n kreatiewe hub word vir almal.”
Ronélvan Jaarsveld
Worcester-Noord Primêre Skool het vandeesweek sy nuwe skoolhoof verwelkom
Riaanvan derWatt, wat voorheen skoolhoof vandie LaerskoolVredendal was, het agtersynuwe lessenaar ingeskuif en het groot planne virdie skool. Die Noordjies, glohy, kaneen van die toonaangewende skole in dieKaapse Wynlande wees.
Sy vrou, Jolandi, is ookindie onderwysenwas ’n grondslagfase-onderwyser in Vredendal.
“Ek het onderwysasberoepgekiesomdatekpositieweonderwysersgehad het wat’ngroot verskilinmylewegemaak het. Ek wou graag dieselfde doen,”het Vander Watt gesê
Tong-in-die-kies vertel hy dat rugby natuurlik ook een van die redeswas waarom hy na die onderwyskollegein Pretoria toeis. Vander Watt hetlater ooksymeestersgraad in talent- en personeelbestuur verwerf.
Hy het ’n groot liefdevir sportenglo datdeelname vir kinders nie netsportis nie, maar ’n middel totontwikkeling.
“Om ’n kind op ’n sportveld te sien is andersasindie klaskamer.Sportspeel ’n groot rol om vaardighede, waardesen karakter in ’n kind te kweek.”
Wanneer hy van die skool praat, duik die woord “uitnemendheid” dikwels op. “My plan is om goeiegeleenthede vir die kinders te skep vir akademie,sport en kultuur. Ons wil kinders aanmoedig om aanConquesta-olimpiades, eisteddfods en anderkompetisiesdeelteneem sodathulle hul vaardighede ontwikkelen reg is om op nasionale vlak deel te neem Ons wil ons graag meet aandie bestes in die Wynlande.”
Akademie, sê hy, blydie eerste pri-
AANKONDIGING: MATRIKULANTVAN DIE JAAR-KOMPETISIE
SiskaMartin
DieMatrikulantvan die Jaar-kompetisiemaak al langer as 40 jaar ’n verskilindie lewe vanhonderde jong mense wat hulloopbaan aan dieUniversiteit vandie Vrystaat (UV)begin het. Vanjaar saldit nieanders wees nie, metdie 45stekompetisiewat vandeesweek begin.
Dit is nienet diebekendstellingvan die2026-kompetisie nie–die UV is ookopgewonde om NovusMedia as nuwe mediavennoot te verwelkom.
NovusMedia, ’n filiaal van NovusHoldings, het’nnasionale voetspoor van36gratis gemeenskapskoerante,’nnasionale koerant, Die Papier,en’nsterk digitale en sosialemedia-teenwoordigheid.
Alle artikels oor diekompetisie salinhierdie gedrukte publikasies gepubliseer word,asookop hulwebwerwe, bykomend daartoedat dit gratis by novanews co.za gelees kanword.
Veelsydige matrikulante van oor dieland heen kanhulself weer virdie kompetisieinskryf, watverlede jaar deur KiaraSubramanian, ’n voormaligeleerder aan dieEunice High Schoolin Bloemfontein, gewenis.
Kiarasêsysal altyd dankbaar wees datsydie kompetisie gewenhet
“Nie netoor dietitel nie, maar oor diemense watdit in my lewe gebring het,” verduideliksy.
“Dit hetmyinstaat gestel om metinspirerende,vriendelike en doelgerigteindividuekontak te maak, vanwie baie nou saam metmydie padasmediese studentstap.”

Riaan vander Watt,Worcester-NoordPrimêr se nuweskoolhoof
oriteitbydie skool.
Volgens Van derWatthet sy gesinook dieskuif Worcester toe gemaakomnaderaan sy tweeoudsteseunstewees Hulle is in gr.8 en 9indie Paarl in die hoërskool. Sy jongste seun is in gr.3by Worcester-Noord.“Ditisbaielekker om nader aandie tweeoudstes te wees.Ons kan nouvir ’n middagdeurryensaam methulle ’n melkskommelgaandrink.” Hy hetgroot waardering virAnmari Viljoen, dieadjunkhoof wat vir lank waargeneem het, asook die bestuur en personeel wat die skiptot sy aanstelling gestuurhet
“Ekglo dat ’n gemeenskap so sterk is as wat sy skole is.Dit is dus’ngemeenskap se verantwoordelikheidom mekaar se hande te vat en hulskole te ondersteun. Onsnooidie inwoners van Worcester uitommet onssaam te werk en te verseker dat dié skool uitnemend is –mykantoordeurstaan oop.”

Die visekanselier en rektor vandie UV,prof. Hester C.
Subramanian. Foto:Charl Devenish
Virhaar het dit veel meer betekenisvol geword as net’n kompetisie –dit behels ook vriendskappe, ondersteuning en ’n gedeelde begrip “dat onsalmal na iets groter as onsselfgestreef het”
“Asekterugkyk,dink ek aan
watdie kompetisie my werklik geleer het, en ditisdie belangrikheidvan verbondenheid en aanmoediging. “Dit hetmygewys hoekragtig dit is om omringteweesdeur mense watjou ophefenmotiveer.”
SÓ SKRYF JY IN
Matrikulante vanoor dieland heen,wat leiers en presteerders in akademie, kultuurensport is en watbeplan om volgende jaar aan dieUVtestudeer,kan hulle virdie kompetisieinskryf Beurse en prysgeld vansowat

R500 000 is op diespelvir die25 topdeelnemers, danksydie borge UV Studentewerwingsdienste, dieKovsie-Alumnitrust, Forvis Mazars,AbsaenPicknPay PrellerWalk.
Leerderskan hulself inskryf of deur hulskool benoem word, metvorms watdeur dieskoolhoof ondertekenenvan die skoolstempel voorsien is. Altesaam 25 semifinalistesal gekies word,waaruit 14 finalistenadie eindrondevan 5tot 7Oktober in Bloemfontein sal deurdring.
Diewennerenfinalisteontvang prysgeld, beurse en geskenke,terwyldie semifinalisteook pryseenbeurse ontvang Inskrywing sluit op 31 Julie. Skandeer dieQR-kode hierbo, laai dieinskryfvorm af,voltooi ditenstuur terugnaLinda Greyling by greylinl@ufs.ac.za.Sykan ook virnog inligting gekontak word

The Western Cape Department of Health and Wellness is proud tocontinuously strengthenits reach to farming populations.
Agriculture is one of the economical pillars of the province and asignificant part of the populationisrural. In these areas mobile clinics play acentral partinaccess to services which is often poor.
Initiatives such as the mobile clinic enables health care to reach the most remote communities. Through mobile clinics health-care workers bring communities the full package of services that are available at traditional clinics.
Northern Tygerberg hasa population of approximately 1,3 million and has historically struggled with health-care access in its ruralregions, which includes remotecommunities
Inthe Cape Winelands District staff on the 28 mobile clinics go
to great lengths to bring servicestofar-flungcommunities.
Data shows it is possiblefor one mobileclinic toreduce the number of patientsvisiting a clinic by 10%. Mobile clinics in theCape Winelands District can travel up to 10 000 km/yearto reachcommunities.
Sr Zenobia Sass, with oneof the mobileclinicsinthe Breede Valley area, saidthe winter brings with it challenges such as dirt roadsbecoming inaccessible, butshe and her colleague, nurseWendy Ndleni, do whatever theycan to make sure the service is available."Working in amobileclinic gives you the opportunitytotake the service to people,and patients with chronic conditions have the support theyneedtocontinue their treatment."
"I'm so glad for this (mobile) bus!"saidbeneficiary Jonas Keyser.Ndlelenirecentlyshared the news withhim that he had beaten TB."Thisservice is a
very good thing!"
Miriam Titus, who worked on afarminthe Breede Valley area,saidsupportfromthe mobile clinic hadmade asignificant difference to her lifeand thatofher family."It is agreat help." Hergrandchild received nutritional support at the mobile, clinic which continued to providesupporttothe family as their needs changed Sass andNdleleni have contacts on farms and do their best to have aflexible approach to the service,sothatifacommunity health worker on afarm expresses concern over someone the two canset outimmediately. Good relationships and networking are indispensible components to aservice such as theirs. They recalled an incident in which apatient, pregnant at the time, came to the clinic showing signs of abuse. They immediately contacted the Western Cape Department of Social Developmentand were

NurseWendy Ndleleni and Sr Zenobia Sass
able to getthe patienttoaplace of safety. Supporting farming communities requires integrated approaches andpartnerships to ensure people receivethe care they need.
"I always sayweare not perfect,but we trytogiveour best everyday," Sass said."The patientbefore me is amother or asister, so Ialways try to give my best."
BREEDEVALLEI MUNISIPALITEIT OPENBARE KENNISGEWINGWAT INSPEKSIEVAN DIE SESDE AANVULLENDE WAARDASIEROL VIRDIE 2025–2026 BOEKJAAR UITNOOI
Kenniswordhiermee gegee ingevolge Artikel 49(1)(a)(i) van diePlaaslikeRegering: Munisipale Eiendomsbelastingwet, 2004(Wet No.6van 2004), hierna verwysas“dieWet”, dat dieSesdeAanvullende Waardasierol virdie 2025–2026 boekjaarvanaf 8Mei 2026tot 10 Junie 2026 oop is viropenbare inspeksie by die munisipalekantore,bibliotekeenopdiewebblad.
Beswaarvorms is ook beskikbaarby bogenoemde plekke en op die webblad: www.bvm.gov.za.
Ingevolge Artikel 49(1)(a)(ii)van dieWet word hiermee ’n uitnodiginggerigdat enige eienaar van ’n eiendom, of enige ander persoonwat dit verlang, binne bogenoemdetydperk ’n beswaar by dieMunisipale Bestuurderkan indien ten opsigte van enige aangeleentheidwat in die Waardasierol weerspieël word of daaruit weggelaatis
Alle eienaars van eiendommewat in dieSesde Aanvullende Waardasierol vervat is,sal skriftelik in kennisgestelwordbydie pos of eposadresse soos dit op die munisipaliteitsedatabasis verskyn.Uaandagwordspesifiekdaarop gevestigdat,ingevolgeArtikel 50(2)van dieWet, ’n beswaar betrekkingmoet hê op ’n spesifieke individueleeiendom en nie teen die Sesde AanvullendeWaardasierolinsygeheelnie.
Voltooide beswaarvorms moet in dieverseëlde bokse geplaas word watbydie biblioteke en munisipalekantorebeskikbaar sal wees,of el ek tron ie si ng ed ie nw ord by valuations@bvm.gov.za
Slegsbesware watopdie voorgeskrewe vorms ingedien word,sal oorweeg word.Die sluitingsdatumvirbeswareis10Junie2026
Navrae kan gerigwordaan D. Wagner by 023 348 2662/2672 gedurendekantoorure of per eposbyvaluations@bvm.gov.za
UMASIPALAWASEBREEDE VALLEY ISAZISOSOLUNTU ISIMEMO SOKUHLOLWA KWEXABISO LEPROPATI KULUHLU LWESITHANDATHULOLUNTU, LONYAKA-MALI KA 2025– 2026 Isaziso siyakhutshwa ngokwemigaqo yeCandelo49(1) (a) (i)loRhulumente weNgingqi:uMthetho weRhafuyePropati ka Ma sip al a, ka -2 00 4( uM th et ho onguNombolo 6ka-2004), ekubhekiselwa kuwoemva koko njengo“Mthetho”, wokuhlolwa kwexabiso lepropati kuluhlu lwesibini.ULuhlu loQingqo-maxabiso oloNgezelelweyolonyaka-malika-2025/2026 luvulelekile ukuba luhlolwe nguwonke-wonke kwii-Ofisi zika Masipala kunye namathala eencwadi ukusuka nge-08 Meyi 2026ukuya kowe-10Juni2026. Iifomuzenkcaso ziyafumaneka kwezi zikhululo zikhankanywe ngasentla nakwiwebhusayithieth www.bvm.gov.za Kwenziwa isimemo ngokwemigaqo yeCandelo lama-49(1)(a)(ii) loMthetho sokuba nawuphinaumnini wepropati okanye nawuphinaomnye umntu onqwenela ngolo hlobo makafakeisichaso kumphathi kamasipala malunga nawonawuphinaumba obonakalisiweyo, okanyeoshiyiweyo kuLuhlu loQingqo-maxabiso kweli xesha likhankanywengasentla. Bonke abanini beepropati ezikuLuhlu lwesi-6 loQingqo-maxabisooloNgezelelweyo baya kuqhagamshelwananabongokubhaliweyo kwidilesi yeposiokanyeI emailaddress ebona ka li sa kwisise ko sed atha sikaMasipala.
Ingqaleloitsalelwa ngokukodwa kwiCandelo lama-50(2) loMthetho wokubainkcaso mayibe malunga nepropati eyodwaethile hayingokuchasenenepropatileyozonke eziqulathwekuLuhlulwesithandathu oloNgezelelweyoloQingqo-maxabiso. Iifom zesichaso ezigcwalisiweyo mazifakwe kwiibhokisi ezitywiniweyo neziya kufumanekakumathalaeencwadi nakwiiOfisizikaMasipalaokanye zingangeniswa ku le diles iy ee ma il engu valuations@bvm.gov.za
Kuphelaizichaso ezikwiifomu ezimiselweyo ziya kuqwalaselwa. Umhlawokuvala ngu 10 Juni2026.
Imibuzo ingabhekiswaku Mnu. D. Wagner kule nombolo yefoni 023 3482662/2672 ngamaxeshaomsebenzi okanye ngale email valuations@bvm.gov.za


D.McThomas MunisipaleBestuurder
D.McThomas UMphathikaMasipala NM10057384-BW070526
Chantélle Hartebeest
The 2026 Child Protection Month officially launched on Sunday (3 May), with government calling on all South Africans to play an active role in safeguarding children from abuse and neglect.
The National Department of Social Developmentconfirmed thisyear's theme, "Working together in ending violence against children," highlights the need for collectiveaction to protectthe country's most vulnerable.
Child Protection Month is a nationwide campaign aimed at promoting the rights,safety and well-being of children. The initiative comes amid ongoingconcerns about the high levels of abuse, neglect, exploitationand harmexperienced by children across homes, schools, communitiesand online spaces.
Recent statistics underscore the urgency of the campaign
According to the National Child Protection Register, 8984 cases of child abuse were recorded between the first andthird quartersofthe 2025-'26 financial year, including 3258 cases of sexual abuse. Data from the Department of Justice further shows an increase in statutory rape cases to 199, up from 127 in the previous financial year Authorities have also raised concern about cases involving minors, with 22 children report-

ChildProtection Monthofficially launchedlast Sunday.
ed as perpetratorsofstatutory rape and 890 involvedinrape cases,while129 victims were under the age of 18.
In response,the 2026 campaign will place particular emphasisonimproving the managementofstatutory rape cases includingbetteridentification, reporting, investigation and access to therapeuticservices to ensure that victims receive immediate protection andongoing psychosocial support.
Thecampaign will also focus on strengtheningresponses to teenage pregnancy andclosing gaps in mandatory reporting,as South Africa continues to face high levelsofgender-based violence and childsexualabuse.
ChildProtection Monthhas its roots in ChildProtection Week, first introducedin1997 as aweek-longawareness campaign.In2019, it was expanded to amonth-longprogramme in recognition of thegrowing scale of violence against children.
National ChildP Week, observed an 29 Mayto5June, component of the aims to raise awa dren'srights as ou Constitutionofthe SouthAfrica and Act. Theinitiative calendar of UNICE Government ha citizens to support paign andhelp break of neglect, abuse, exploitation affec "Protecting childr lence, exploitation notonlyabasic va an obligationclea Article 28 of the Constitution," says Thecampaigni operationbetween departments, civil nationalpartners nities, with families as centraltochild andprotection. The Department Development ope call centre offering andcounselling to gender-based violence. free number0800 GBV GBV), or dia request acallback. Additionalsupp include:
-Childline South -ChildWelfare 0861 4CHILD (24453) 011 452 4110
-Email: info@childwelfare














Al M in ’n gehou voorloper deling, byt-stryd bes lik gew het, ro kes, losskakel, getref Gr


