Standard-E-Edition-3-July-2025

Page 1


Donderdag, 3

Kommeroorhistoriesehuis

Ronél van Jaarsveld

Tussen groot bome in Worcester staan statige witgeverfde huise wat uit toentertyd dateer

Dié strate met hul ouwêreldse sjarme is een van Worcester se kenmerke ’n Groep inwoners is egter bekommerd oor die verval en verwaarlosing van sekere huise asook plakkers wat hulself plek-plek tuismaak

In ’n brief aan Standard Breederivier Gazette skryf hulle: “Op die hoek van Kerk- en Napierstraat is ’n gebou wat – om die minste te sê – gesloop moet word ” In teenstelling met sy bure sien

hierdie geskiedkundige huis vervalle daar uit met gebreekte vensters en ’n balkon wat nie juis stewig lyk nie Dwelmverslaafdes en prostitute het hulself daar tuisgemaak, beweer van die inwoners Die groep is ook bekommerd oor plakkers wat by die motorhuise by die treinstasie daar naby ingetrek het en rommel wat rondlê nadat dromkrappers vullissakke oopgeskeur het “Weet die res van die twee wyke hoe hul eiendomswaardes by die dag verswak en die negatiewe maatskaplik-ekonomiese invloed wat dit op die kopers en verkopers het?”

Dr Julian Kritzinger, die burgemeesterskomiteelid vir plaaslike ekono-

miese ontwikkeling van die Breedevallei-munisipaliteit, sê hy en die wykraadslid vir wyk 12, Vernon Bedworth, meld gereeld inwoners se klagtes by die munisipale boubeheerafdeling aan “Die eienaar moet voor ’n ultimatum gestel word om sy geboue te beveilig en die stoornis te staak ” Die huidige eienaar is glo bejaard en het die eiendom in 1974 gekoop Volgens navorsing wat Kritzinger gedoen het, het Wouter de Wet van Brandvlei die hele straatblok tussen Kerk-, Trappes-, Hoog- en Napierstraat in 1820 gekoop en die De Wet-familie se tuishuis was op die hoek van Hoog- en Trappesstraat Ná sy dood is die blok

opgedeel, en teen 1909 het Willem du Toit by Napierstraat 22 gewoon, terwyl ene E Munro by Napierstraat 24 gewoon het “’n Bekommernis wat almal in die dorp deel, is die agteruitgang van die historiese geboue Die geleidelike agteruitgang van hierdie twee private geboue bied vele uitdagings aan inwoners en is ’n bron van kommer vir bewaringsbewustes,” het hy gesê

“Al die klagtes wat van inwoners ontvang is, is deur die munisipale boubeheerafdeling ondersoek en die leêr is uiteindelik na die munisipale hof verwys.

Na bladsy 2

Die mooi houtbalkon van die historiese huis
Die besetters het die gebreekte vensters met kartonne toegemaak

Dankdiens in Ashton

’n Dankseggingdiens is verlede Dinsdag (24 Junie) by Langeberg & Ashton Foods se inlegfabriek gehou, met meer as 350 plaaswerkers, boere, fabriekwerkers en geestelike leiers wat dit bygewoon het.

Groot dankbaarheid, verligting en hoop vir die toekoms –só het inwoners van Ashton hul gevoelens beskryf ná die goeie nuus dat die inlegfabriek nie gesluit gaan word nie. Dit was ’n senutergende vyf jaar nadat Tiger Foods gesê het hy wil nie meer die fabriek bedryf nie. Meer as 4000 permanente en tydelike poste in Ashton was op die spel en dit sou ’n reuse-uitwerking op die

ekonomieë van omliggende dorpe gehad het. Sowat 2000 permanente poste van plaaswerkers was ook in die gedrang.

Die fabriek is vroeër vanjaar in ’n transaksie aan Langeberg Foods Edms. Bpk. (’n nuwe maatskappy) verkoop Langeberg Foods se eienaars bestaan uit vrugteprodusente van die Ashton Fruit Producer’s Co-operative, wat in 2020 deur boere in Roberston, Ceres, die Breederivier en Klein-Karoo gestig is nadat Tiger Brands in daardie jaar aangedui het hy wil onttrek. ’n Noorweegse beleggingsfonds is ook deel van NewCo

Op die dankseggingsdiens het boere sowel as werkers se trane tydens spontane lofsang en aanbidding vryelik gevloei.

Sophia Conradie, een van

die werkers by die fabriek, sê verlede Dinsdag se diens was ongelooflik.

“Was dit nie vir die boere wat kom intree het nie, glo ek Ashton sou ’n spookdorp geword het as hierdie fabriek sou toemaak. Die Here het deur hulle gewerk om hierdie plek oop te hou. Ons vertroue was in die Here.”

Juliette van Rooy, ook een van die werknemers by die fabriek, sê die diens was “bemoedigend”.

“Ons was almal moedeloos, maar die Here het vir ons deurgekom, want wat sou Ashton sonder die fabriek gewees het? Misdaad sou toegeneem het en ons kinders sou nie geleent-hede gehad nie, want daar sou nie geld gewees het nie. Ons het nou ’n toekoms.”

Langeberg M’cipality gets new CFO

The Langeberg Municipality has appointed a new chief financial officer to lead the Financial Services Directorate, providing strategic direction and performance oversight. Ayanda Mati, who has been acting CFO since December, will be in the hot seat from Tuesday 1 July, reporting directly to the Municipal Manager. His responsibilities include managing the budgeting processes, income and expenditure, activity-based costing, supply chain management, and asset management

According to the municipality he will also be responsible for the development, implementation, and monitoring of strategies, policies, systems, and performance plans aligned with the strategic objectives of the municipality Central to his role is maintaining and implementing the municipality’s financial management strategy to ensure long-term financial sustainability towards achieving its overarching goals and integrated development objectives Mati has more than 13 years of experience in the public sector and local government He has a BCom

Accounting Degree (NQF 7) from the University of the Western Cape (UWC), a Postgraduate Diploma in Applied Accounting Sciences (NQF 8) from the University of South Africa (Unisa) and has completed the Municipal Finance Management Programme (MFMP) He completed his South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) articles at the Auditor-General of South Africa and is an Associate Member of SAICA Mati previously served as Audit Supervisor at the Auditor-General of South Africa and as Chief Audit Executive at the Langeberg Municipality

Sowat 350 mense het aan ’n emosionele dankseggingsdiens deelgeneem, wat by Langeberg & Ashton Foods se inlegfabriek gehou is, ná die goeie nuus dat die fabriek nie gaan sluit nie en duisende werksgeleenthede behoue sal bly.
Ayanda Mati

17 New bathrooms

Sparkling white and clean.

Altogether 17 brand new toilets and basins were handed over to residents in Zwelethemba, Worcester this week.

The bathrooms were built in Matsila and Fulang as part of the Breede Valley Municipality’s 2024-’25 financial year implementation plan.

The newly-built bathrooms are fitted with toilets, handwashing basins, proper ventilation, aluminium windows, accessible seating and grab bars to support the elderly and persons with disabilities, the municipality said.

“This initiative reflects the council’s ongoing commitment to inclusive infrastructure that addresses the varied needs of our communities. Our goal is for all wards to benefit, as we continue working to uphold dignity, improve accessibility, and ensure the safety of all residents,” said councillor Palesa Moso, member of the Mayoral Committee for Housing and Human Settlements.

According to John Bulani of the municipality’s communication department, the bathrooms were constructed at existing municipal rental units and on properties previously owned by the state or council.

“In each ward where the project is rolled out, priority is given to elderly individuals

Get involved to improve local parks

Well-kept parks are a valuable addition to any neighbourhood.

It encourages residents to be more active and give kids a safe space to play and work off energy – especially in this day and age where many of us spend hours in front of screens.

The Langeberg Municipality encourages residents to help them improve their play parks and nature reserves

“These green spaces are more than just land, they are where children play, families connect, and nature flourishes To ensure they remain well-maintained, safe, beautiful and vibrant, we are forming community-led Friends Groups dedicated to their care and improvement ”

activities

As part of a Friends Group, residents get the opportunity to voice their needs and priorities, ensuring the municipality secures resources and implements improvements that reflect the community’s vision

Being involved with a group who shares one’s passion for outdoor spaces, gives you the chance to build connections with neighbours It is an opportunity to strengthen community ties while working toward a common goal

(either the owner or tenant aged 60 and above), persons with disabilities, and households with inadequate or no sanitation facilities,” he said

For the 2025-'26 financial year, Wards 3 and 4 in De Doorns have been earmarked for implementation The initial target is up to twenty (20) units, subject to the availability of funds.

These Friends Groups are a volunteer-led community organisations that work hand in hand with the municipality to advocate for and improve local parks and nature reserves They help organise clean-up efforts, host community events, and promote activities that benefit both residents and the environment

There are several reasons why residents should consider getting involved They can make a positive impact in their communities, when helping to maintain and improve these open spaces by organising or participating in clean-up days Planting trees will ensure these spaces thrive for decades to come In well-kept parks there is less vandalism and illegal

Residents can make valuable contributions by helping to create events such as family fun days, nature walks or environmental workshops that promote outdoor play and raise awareness about the importance of nature conservation

“Our play parks and nature reserves are vital to the quality of life in Langeberg, and we need your help to protect and improve them By forming Friends Groups, we can ensure these spaces remain vibrant and enjoyable for all residents and visitors,” the municipality said

To start, residents should gather a small group of interested people and call a public meeting to discuss the local park and shared goals The group can then contact the municipality’s Parks and Amenities Department to formalise the Friends Group Contact Vuyolwethu Flepu, Manager of Parks & Amenities on vflepu@langeberg gov za

What’s on at The Caledon

Executive Mayor of the BVM, Antoinette Steyn, officially handed over newly constructed bathrooms
Seventeen new bathrooms were built in Zwelethemba.

ede bekyk

hom klap en hy as onveilig noetze sê die klaer mstreeks 08:10 in die ’n senior personeellid estuursbesluite – wat behoorlike kommue met die res van die e skoolbeheerliggaam koolhoof uitgespreek pesifiek verwys na rnemende deparor onduidelikheid ge inligting ontvang beleefde en professiom insae in die SBL-nom sy argument met e tweede senior oek van die hand ê om ’n skriftelike beheerliggaam te rig arna in ’n woedeuity baadjie verwyder weld gedreig Hy het eeg, wat my genoop uit vrees vir my veiluitermatig onprofesen gewelddadig ” e tweede senior perur die skoolhoof op sy

naam te roep “Ek het die situasie probeer dokumenteer deur my selfoon te gebruik om beeldmateriaal op te neem aangesien ek besef het dat moontlik geen bewys van die voorval andersins sou bestaan nie Die skoolhoof het my uit die kantoor gejaag en my tot in die voorportaal agtervolg, waar hy my verder gedreig het met woorde van die aard ‘Kom uit, kom uit na buite, dan wys ek jou’ ”

Die klaer sê hy is uiters bekommerd oor die kultuur van initimidasie en manipulering deur sekere lede van die bestuur Volgens hom is dit duidelik ’n gebrek aan deursigtigheid en aanspreeklikheid bestaan binne die skool se bestuursraamwerk en dat daar opgetree word op ’n wyse wat afbreuk doen aan ’n gesonde en veilige werksomgewing Hy sê hy versoek ’n onafhanklike ondersoek na die voorval, dat alle notules en verwante dokumente van die SBL vir ondersoek beskikbaar gestel word, dat stappe gedoen word om die veiligheid, integriteit en regte van personeel teen onregverdige behandeling en dreigemente te beskerm en dat gepaste tugstappe oorweeg word teen enige personeellid wat hom aan onprofessionele, intimiderende of gewelddadige optrede skuldig maak • Die skool se naam word nie genoem nie hangende die ondersoek

Aangehoudene gedreig voor dood

Leano Pekeur, wat Sondag 15 Junie in die Worcester-polisie se aanhoudingselle dood aangetref is, het voor sy dood herhaalde dreigemente ontvang

’n Hartseer Lilian Jama, sy ma, het aan Standard Breederivier Gazette gesê nadat hy in 2023 ’n ooggetuie in ’n moord was, is hy met die dood gedreig Hy het telkemale die polisie geskakel, wat hom tuis kom haal het vir bewaking Die familie was onder die indruk dat dit weer die geval was toe ’n polisievoertuig Pekeur die Vrydag voor sy dood kom oplaai het Hy het nooit met hulle gepraat oor die moord wat hy gesien het nie Sy familie het hom die afgelope naweek ter ruste gelê “Ons is dankbaar vir die groot ondersteuning wat ons in hierdie moeilike tyd van die gemeenskap gekry het,” het Jama gesê.

Die 37-jarige Pekeur is net ná 02:00 die Sondagoggend dood in die selle gevind nadat ’n ander aangehoudene hom op die grond sien lê het Volgens AO Vathiswa Jacobs, ’n woordvoerder vir die Worcester-polisie, het hy

twee snywonde aan sy nek gehad ’n Klein lemmetjie het langs hom gelê

Die saak is aan die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) oorhandig, wat verder ondersoek instel Phaladi Shuping van Opod het Dinsdag (1Julie) bevestig dat hulle steeds besig is met die ondersoek “Dit was vir ons ’n groot skok om in die koerant te lees dat hy in hegtenis geneem is Die polisie het nooit vir ons enigsins daarvan gesê nie ’n Polisieman wat ons geken het, het ons kom vertel dat Leano in die selle dood is,” het Jama gesê “As hy in gevaar was, hoekom het hulle hom in ’n sel saam met vier ander mense aangehou?” het sy gevra

AO Jacobs het bevestig dat Pekeur in hegtenis geneem is in verband met ’n moord in 2023

Kapt. Frederick van Wyk, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het verlede week gesê die ondersoek is op ’n sensitiewe punt en die polisie soek na nog ’n verdagte

Pekeur sou Dinsdag 17 Junie in die hof verskyn het

Vrou steek glo kêrel (27) met mes dood

’n Man van Worcester is dood nadat sy vriendin hom glo met ’n mes in die borskas gesteek het.

Die vrou het Thabelo Veteza (27) na bewering Saterdagaand (28Junie) met ’n private voertuig by die Worcester-hospitaal afgelaai

AO Vathiswa Jacobs, ’n woordvoerder vir die Worcester-polisie, sê die verdagte het blykbaar aan die verpleegpersoneel gesê dat sy die wond

toegedien het. Die twee was volgens haar in ’n verhouding.

Die vrou is weg by die hospitaal sonder dat hulle verdere inligting oor haar kon kry. Die polisie is na Kalkoenstraat in Avianpark, die adres wat aan die hospitaal gegee is, maar kon niemand opspoor nie. Die saak word verder ondersoek.

Dood van leerder (18) skok

Enrico Claassen

’n Finalejaar-leerder van die Pionierskool vir Siggestremdes in Worcester is Sondagoggend vroeg (29 Junie) aan ’n breinverwante siekte in sy tuisdorp oorlede.

Teen gister (Woensdag) het huldeblyke steeds op onder meer sosiale media vir die 18-jarige Austin Diedericks van Pineview in Grabouw ingestroom. Hy was ’n leerder aan die Pionierskool vir Siggestremdes se afdeling vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes

Austin se ma, Julien (38), het aan Standard Breederivier Gazette gesê haar seun het Saterdagmiddag van omstreeks 12:00 af van erge hoofpyn begin kla. Volgens haar het hy gereeld hoofpyn gekry, maar Saterdag s’n was erg. Volgens Julien het sy haar seun onmiddellik na ’n mediese fasiliteit geneem. Daar het hy medikasie ontvang en is dieselfde dag weer terug huis toe.

Sy sê teen 21:30 die aand het Austin weer van erge hoofpyn begin kla. Volgens Julien het ’n buurman hulle omstreeks 22:00 na die betrokke fasiliteit teruggeneem. Austin was baie slaperig. Volgens sy ma is haar seun kort ná hul aankoms by die fasiliteit aan lewensondersteuningsmasjiene gekoppel.

’n Hartseer Julien het gesê Austin is Sondagoggend 07:00 oorlede kort nadat die masjiene afgeskakel is. “Dit was so moeilik om die masjiene te laat afsit. Ek het so baie gehuil.”

Volgens Julien was Austin 12 jaar oud toe vog op sy brein ontdek is Sy sig het oor die jare swakker geword. Sy sê tot sy afsterwe het Austin maar 5% sig gehad Julien sê Austin het elke jaar ’n breinskandering ondergaan. Volgens haar was die laaste skandering in Desember en alles het goed gelyk.

Volgens Julien was Austin ’n liefdevolle kind, ’n mensemens, en hardwerkend. Michelle Dippenaar, die departementshoof van die afdeling vir leerders met

spesiale onderwysbehoeftes, sê Austin was besonder geliefd en spesiaal. Volgens Dippenaar sal hy altyd onthou word vir sy deernis vir ander en sy fyn aanvoeling vir die mees kwesbares. “Hy het homself altyd minder gemaak om ander te verhef [en was] fluks, hardwerkend, altyd bereid om ander te help met ’n wysheid en insig ver bo sy ouderdom.”

Volgens Dippenaar het Austin se toekomsplanne behels om by Innovation for the Blind se metaal-afdeling aan te sluit, waar hy ongelooflike potensiaal as vinnige, ywerige leerder in die werksvoorbereidingsprogram van die skool gewys het. Austin was ’n inwoner van een van die skool se koshuise, Huis Kruger Sy koshuismoeder, Marlene Haasbroek, sê sy “luidrugtige singery” in die oggend by die koshuis sal vir seker gemis word.

Benewens sy ma word Austin oorleef deur ’n suster, Jolan (20) en broer, Keanu (15) Sy begrafnisdiens is Saterdag, 12 Julie om 10:00 in die saal van die Kathleen Murray Primêre Skool in Grabouw.

Career fair a huge success

The Breede Valley Municipality's Career Fair 2025 last week was more than an event - it's a launchpad for youth empowerment and future-ready skills

Hosted by Tahlita Cume, a NPO dedicated to enable communities and workplaces, this event sought to continue the celebration of Youth Day The morning started with words of wisdom from Pastor Henrico Frederikse, followed by a heartfelt welcome from the young and enthusiastic YearBeyond tutors (Yeboneers) Carmelitha Jeftha, founder and CEO of Talitha Cume, welcomed all and shared her vision with young people being enabled, educated and fulfilled

One of the first speakers was from the police A young person can become not only a traditional “policeman or woman”

in various departments, but they can also build a career as IT specialist, chaplain, social worker, or in the service on many other paths According to the youth the highlight of the day was the mind-opening session on Artificial Intelligence by Dr Zanoxolo Solomon, Senior Manager of ICT at Breede Valley Municipality Drawing from his deep experience and qualifications (BSc, MBA, DBA), Dr Solomon walked the audience through the sweeping journey of the Four Industrial Revolutions from steam engines to smart machines "Dr Solomon’s session was truly inspiring and informative – even IT specialists learned something new from this presentation," the spokesperson said.

Students were able to explore practical career paths in real time PUBLIC PARTICIPATION PROCESS: NOTIFICATION OF INTENTION TO SUBMIT AN APPLICATION FOR ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND AVAILABILITY OF THE PRE-APPLICATION BASIC ASSESSMENT REPORT (DEA&DP REF: 16/3/3/6/7/1/B2/32/1504/24) FOR COMMENT

Project proposal: Ywer Boerdery 1 (Pty) Ltd. (hereafter referred to as “the Applicant”) wishes to expand its agricultural enterprise by developing approximately 19.9 ha of agricultural areas on Portion 30 of Farm Klopperbosch No. 338, near Worcester in the Western Cape

: The proposed project includes activities listed in terms of the National Environment Management Act (NEMA) (No 107 of 1998) (as amended) Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations (2014) (as amended), i.e. activity 27 of Listing Notice 1 (GN No. R.983)

Jong rugbytalent in Bolandspanne

Ná ’n harde rugbyseisoen is plaaslike skole trots op hul spelers wat vir die Boland-Cravenweek- en Grant Khomo-spanne gekies is

Die Hoër Tegniese Skool Drostdy het nie minder nie as 15 spelers in die Grant Khomo-toernooi wat vandeesweek by St Alban’s in Pretoria begin het

Twee van hul spelers neem leiding in die span, met Ruan Nortjé wat as kaptein en Albertus Hamman wat as onderkaptein van die span gekies is Worcester Gimnasium pronk op sy beurt met ses spelers in die verskillende skolerugbyspanne

• Die Grant Khomo-span is as volg: Ewan Alberts, Mattias Nel, Richard van Eeden, Juan Lotriet, Logan Botha, Simankele Lahlekile, Kyle Olivier, Albertus Hamman, Wernard de Villiers, Ruan Nortje, Tristan Syster, Tandall Muller (Hoërskool Charlie Hofmeyr), Brent-Lee Ekstraal, Jordaan Timm en Matthew Fortuin (Worcester Gimnasium) en die plaasvervangers is Teboho Tomeng (Hopefield), Crisjan de Bot, Tyrone Modipa (Overberg), Anoya Abujor, Brandon Smith (Hoërskool Robertson) Dewald Scholtz (Charlie Hofmeyr), Jayden Booysen (Lutzville) en Chriswell du Toit (Charlie Hofmeyr)

• Spelers wat in die Boland-o.18-Cravenweekspan opgeneem is, is Amaan Adendorff (Worcester Gim), Liam van der Westhuizen (Worcester Gim),

Linrique Mason (Porterville), Morné Coetzer (Drostdy), Clint Africa (Hopefield), Gideon Scheepers (Hermanus), Gerhard Goosen (Porterville), Joshua Steenkamp (Porterville), Braydon Joseph (Robertson), Zion Rabie (Weston), Darren Makeze (Drostdy), Johan van der Walt (Hermanus), Jeraldo Davids (Langeberg), JT Adams (Hopefield), Herold da Silva (Bella Vista) en die plaasvervangers is JP Lotriet (Drostdy), Stefan le Roux (Drostdy), Joshua Swarts (Charlie Hofmeyr), Heinrich Redelinghuys (Porterville), Werno Ramsauer (Drostdy), Caleb Cornet (Drostdy), Lorenzo Kroutz (Overberg) en West Lee Uithaler (Langeberg) • Die Boland-o 18-Akademieweek se span: Rowan Moore (Hermanus), Paul Liebenberg (Vredendal), Melchior Botha (Swartland), Eugene Walker (Drostdy), Mychal Swart (Robertson), Johan Beukes (Overberg), JCop van Engelen (Drostdy), Brayden Abrahams (Hugenote), Sinker Braaf (Robertson), Jano van Deventer (Drostdy), Essien Muller (Porterville), Morne Roos (Montagu), Juandre Adams (Schoonspruit), Leagon Brooks (Worcester Gim) en Anwill Jacobs (Drostdy) en die plaasvervangers is JJ van Staden (Robertson), Leighcon du Plessis (Worcester Gim), Heinz Jordaan (Porterville), Jean Louis Matthee (Drostdy), Khanyiso Owo Oko (Langeberg), Nicholai Diedericks (Porterville), Clyde Daars (Porterville) en Favian Arendse (Overberg)

LANDBOUGEBIEDE,

VAN OPENBARE DEELNAME: KENNISGEWING VAN VOORNEME OM ‘N AANSOEK VIR OMGEWINGSMAGTIGING IN TE DIEN EN BESKIKBAARHEID VAN DIE VOOR-AANSOEK BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG (DOS&OB VERWYSINGSNOMMER: 16/3/3/6/7/1/B2/32/1504/24) VIR KOMMENTAAR

Projekvoorstel: Ywer Boerdery 1 (Pty) Ltd. (h erna na verwys as “d e Aansoeker”) wil hu landbou-onderneming uitbrei deur tot ongeveer 19.9 ha onversteurde grond te ontwikkel op Gedeelte 30 van die Plaas Klopperbosch Nr 338, naby Worcester, in die Wes-Kaap Provinsie. Die voorgestelde projek sal die opruiming van inheemse plantegroei insluit met die doel om nuwe wingerdte te plant, insluitend interne toegangspaaie binne die voorgestelde ontwikkelingsgebied. Die voorgestelde landbou-uitbreidingsgebiede sal besproe word uit die eiendom se bestaande wettige watertoewysingensalnie'naansoekvirbykomendewatervereisnie.

Ligging: Die eiendom is op Gedeelte 30 van die Plaas Klopperbosch Nr 338, ongeveer 13 km suidoos van Worcester geleë, in die Breedevallei Munisipaliteit indieWes-KaapProvinsievanSu dAfrika.

Aansoek vir Omgewingsgoedkeuring in terme van NEMA (Wet Nr 107 van 1998): Die voorgestelde projek sluit in die aktiwiteite gelys in terme van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (NEMA) (Nr 107 van 1998), soos gewysig, se Omgewingsinvloedbepalingsregulasies (OIB-regulasies), 2014, soos gewysig, d w s aktiwiteit 27 van Noteringskennisgewing 1 (GK Nr R 983, soos gewysig), asook aktiwiteite 4 en 12 van Noteringskennisgewing 3 (GK Nr R.985 soos gewysig) Gevo glik vereis die projek ’n magtiging vanaf die Deparetment van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (DOS&OB). Holland & Associates Omgewingskonsultante is aangestel om die nodige Basiese Invloedbepalingsproses te onderneem en ’n aansoek in terme van NEMA se OIB-regulaies (2014) soos gewysig, in te dien Kragtens Regulasie 41(2) van GK R.982, soos gewysig en gepubliseer in terme van NEMA, word hiermee kennis gegee van die beoogde indiening van 'n aansoek om omgewingsmagtiging ten opsigte van bogenoemde genoteerde aktiwiteite. Hiermee word ook kennis gegee van die inwerkingtreding van die voorafgaande openbare deelnameproses,ingevolgedieNEMAOIB-regulasies(2014) soosgewysig. Geleentheid om deel te neem: Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GP’e) word uitgenooi om as B&GP’e te registreer en geskrewe kommentaar rakende die voorgestelde projek te verskaf. B&GP’e moet hul kommentaar verskaf tesame met hu naam, kontakbesonderhede (insluitend hu voorkeuropsie vir kennisgewing, bv e-pos, sms of posadres) asook ‘n aanduid ng van enige direkte sake, finansiële, persoonlike en/of ander be ange wat hul e in die aansoek het, vir d e kontakpersoon hieronder aandui,

Omvangsbepalingsverslag kan van 3 Julie 2025 – 4 Augustus 2025 by die

Austin Diedericks is Sondagoggend oorlede
Albertus Hamman van HTS Drostdy is as onderkaptein van die Grant Khomo-span aangewys
Ruan Nortjé van HTS Drostdy is as kaptein van die Grant Khomo-span aangewys

‘Stay focused for exams’

As South African matrics wrap up their mid-term exams the results they receive will serve as a critical checkpoint on their journey towards the final matric exams later this year.

These mid-term results are more than just grades; they’re a valuable tool to assess progress, identify areas for improvement and build a solid strategy for success in the National Senior Certificate (NSC) examinations, an education expert says

“With the finals marking the culmination of their school career the Grade 12s can use their mid-term results to guide their preparation and boost their goals,” said Adrian Garden, Dean: Academic at The Independent Institute of Education’s Rosebank College.

DEALINGWITHDISAPPOINTMENT

Garden said some matrics may be in for a shock after these exams, feeling they are skating on thin ice with regard to passing at the end of the year or gaining access to university study. However, it should be noted there is still enough time to turn things around with effort and focus.

“If your matric mid-term results fell short and your university aspirations feel at risk don’t lose hope,” he said. “Managing stress and staying motivated are crucial when the stakes feel high, so acknowledge your disappointment but reframe your mid-term results as a wakeup call, not a verdict on your future.”

The mids-to-finals success strategy reflect on your performance

Your mid-term results offer a clear snapshot of where you stand academically. Take time to analyse your marks subject by subject and 1) identify subjects or

topics where you performed well while 2) pinpointing weaknesses, for instance low marks in specific subjects or sections where you need to focus your efforts.

Then, seek to understand patterns. Are your marks lower due to poor time management, lack of understanding or incomplete preparation? Recognising patterns is key to addressing them and helps you create a targeted study plan.

SETREALISTICGOALS

Mid-term results provide a baseline for setting achievable goals for the finals, and you should use your marks to guide your aspirations. Seek to:

Aim for improvement (If you scored 60% in history, set a goal to reach 70% or higher by addressing specific weaknesses).

Align with university requirements. (If you need 80% in mathematics for an engineering degree but scored 65% in mid-terms you’ll know how much ground you need to cover.)

CREATEADETAILEDSTUDYPLAN

When creating your study plan seek to prioritise weak areas, reinforce strengths and incorporate active learning

Use your time optimally! Don’t view the upcoming holidays as a time to chill if you see you need some serious improvement. Instead, use it to your advantage by scheduling some study time daily, while leaving enough time to also relax

Garden advises matrics to allocate more time to study subjects or topics where they under-performed, even though motivation may not naturally flow in that direction.

“For example, if you struggled with poetry analysis in English dedicate extra

sessions to practising past exam questions. And instead of passively rereading notes, use techniques such as summarising, teaching concepts to a peer or solving past papers under timed conditions.”

SEEKTHESUPPORTYOUNEED

Everyone needs a little help sometimes, so seek it early if you feel the need. Additional support can come in a number of forms, including from teachers, tutors and study groups, online resources or parents/guardians

Teachers can clarify concepts, recommend resources or provide extra practise materials. If you need more personalised help consider joining a study group or hiring a tutor for difficult subjects. There are also many online platforms and channels offering free tutorials, past papers and practise questions tailored to the SA curriculum.

PRACTISETIMEMANAGEMENTANDEXAM TECHNIQUES

Mid-term exams simulate the pressure of the finals, so use your experience to refine your exam skills by reviewing mistakes, practising past papers and honing answering techniques. Go through your mid-term papers to understand where you lost marks. Was it due to misreading questions, incomplete answers, or running out of time?

When doing past papers familiarise yourself with the format and question types and time yourself to improve pacing Learn how to structure essays, show calculations clearly or tackle multiple-choice questions strategically.

MAINTAINMENTALCLARITY

The road to the matric finals can be

With Grade 12 students now wrapping up their midterm exams, an education expert is reminding them that these results will be crucial for identifying areas that need improvement and building a solid success strategy for the final matric exams at the end of the year Adrian Garden, Dean: Academic at The Independent Institute of Education’s Rosebank College, says even if the mid-term exams didn’t go as well as hoped, there is still enough time for Grade 12s to turn things around with the necessary effort and focus. Photo: Pexels

intense, but your mid-term results can fuel your motivation Remind yourself of your goals, whether it’s earning a bachelor’s pass, qualifying for a specific university programme, or achieving a distinction. Then aim for small wins, consistently, every day during every study session.

Don’t panic! Exercise, eat healthily and get enough sleep to stay focused. If your mid-term results were disappointing don’t dwell on them. Instead, view them as a chance to course-correct and build resilience

“Matric mid-term results are not the end of the road but are, by design, a guide-post to help you navigate towards a successful final exam,” Garden pointed out.

“By viewing it as such, and by giving it your all in the coming months, you will not only improve on your June performance but pass matric successfully and be able to pursue your dreams of further study.”

Avalon Springs buite Montagu het die Kfm Best of Cape-toekenning vir die beste hotel al drie keer gewen

Help jou gunsteling op KFM-radio uitblink

Is dit nie lekker om jou elke jaar voor die radio tuis te maak, na KFM te luister en te hoop dat jou gunstelingrestaurant of naweekwegbreekplekkie dalk die Best of Cape-toekennings sal maak nie? Dié kompetisie, wat elke jaar deur KFM aangebied word, raak al hoe gewilder en die Breederivier-omgewing het al deur die jare met ’n paar wenners gespog. Volgens die radiostasie het hulle met die inisiatief vorendag gekom om unieke ondernemings, onvergeetlike ervarings en gemeenskappe in die Wes-Kaap te vier “Die doel van die kompetisie is om enigiets spesiaal in jou omgewing en wat ’n verskil in jou lewe gemaak het, te erken en dan te vier,” sê KFM op sy Facebookblad “Deur die kompetisie moedig ons die publiek aan om dit ook te ervaar en ons as radiostasie het die geleentheid raakgesien om die beste in die Wes-Kaap op so ’n wyse te vier Vanjaar se benoemings het op 1Julie geopen en sluit op 11 Julie ” Vorige wenners van die omgewing is onder meer Avalon Springs buite Montagu (prys vir die beste hotel in 2021, 2022 en 2024) en 360on62 Cottages (die beste naweekwegbreek in 2021 en 2023) Die streek het ook al baie benoemings gehad •Besoek www bestofthecape primedia-plus com en help jou gunstelingwinkel of -wegbreekplek die kortlys haal

Nuwe nuusbron is gratis

Novus Media stel hierdie week

NovaNews co za bekend – ’n omvattende nasionale nuusplatform met bydraes van 21 gemeenskapskoerant-redaksies oor Suid-Afrika heen Dié amptelike digitale nuussentrum lewer betroubare, diepgaande joernalistiek landwyd

Dit is in Afrikaans en Engels – alles sonder betaalmure of versteekte fooie

Die nuwe platform bied gebruikers maklike toegang deur enige webblaaier, met die opsie om ’n ikoon by hul mobiele tuisblad te voeg vir onmiddellike toegang tot brekende nuus, gemeenskapsopdaterings en nasionale en internasionale dekking Wat hierdie platform uniek maak, is die hiper-plaaslike inhoud van 21 Novus Media-gemeenskapstitels wat oor die Wes-Kaap, Boland, Oos-Kaap, Vrystaat en Noord-Kaap versprei is – insluitend Standard Breederivier Gazette

Die gemeenskapskoerante se webwerwe sal hul verbintenis handhaaf om ’n stem aan plaaslike gemeenskappe te gee

“NovaNews co za is ’n eenstopbestemming vir betroubare joernalistiek, wat alles dek van brekende nuus en hiper plaaslike gemeenskapsberigte tot leefstyl-, skole- en sportnuus,” het Esmé Smit, hoofbestuurder van Novus Media, gesê “Die platform beklemtoon sy verbintenis tot die lewering van outentieke, betroubare nuus, wat op beide plaaslike en nasionale vlak saak maak,” het sy bygevoeg

“Ons bied nuus waarop jy kan staatmaak – nuus wat nie vals is nie, nuus wat saak maak, naby aan die huis gebeur en divers en getrou aan ons reënboognasie en -kultuur is ”

Lise Beyers, die nasionale digitale nuusredakteur vir Novus Media, het gesê sy is uiters opgewonde oor die bekendstelling van hierdie baanbrekende nuwe mediaplatform “Die unieke gemeenskapstemme van ons diverse land is heeltemal te lank nie gehoor nie Daar is soveel stories wat in ons gemeenskappe versteek lê en nou sal NovaNews hierdie stories ’n unieke platform gee – tesame met die feit dat ons ons landwye lesers oor belangrike nasionale en internasionale nuus ingelig hou Hierdie digitale platform bring Novus Media se gemeenskapskoerante van reg oor Suid-Afrika heen op ’n unieke manier bymekaar en skep ’n ongekende media-ekostelsel wat die outentieke stem van plaaslike gemeenskappe bewaar terwyl dit nasionale en internasionale nuusdekking naatloos integreer – wat beide hiperplaaslike storievertelling en globale perspektief aan aansienlik uitgebreide gehore lewer en op ’n manier wat geen ander digitale mediawebwerf bereik het nie ”

BEKENDSTELLINGSKOMPETISIES

Om die bekendstelling te vier, bied Novus Media twee opwindende kompetisies aan vir gebruikers wat op die NovaNews-nuusbrief inteken en NovaNews op Facebook volg In die “Soektog na die Ster”-kompetisie kan deelnemers een van vyf Pick n

Pay-koopbewyse van R4 000 of luukse verblyf van twee nagte vir twee mense by The Boardwalk Hotel in Gqeberha wen – geldig vir ses maande Reiskoste is vir die wenner se eie sak

In die “Nou waa is daai star”-kompetisie sal verskeie sterre in artikels op die novanews co za-tuisblad versteek word As jy ’n ster vind, klik daarop en ’n vorm sal verskyn waardeur jy op die NovaNews-nuusbrief kan inteken Volg NovaNews dan op Facebook Die kompetisies sal vir twee weke op NovaNews se hoof-webwerf duur

DIGITALE VERNUWING

Die bekendstelling verteenwoordig Novus Media se verbintenis tot toeganklike digitale joernalistiek deur vernuwende gebruikerservaringsontwerp Die platform gee lesers onmiddellik toegang tot betroubare nuusinhoud deur hul webblaaiers, met instinktiewe navigasie wat hiperplaaslike gemeenskapstories naatloos met nasionale en internasionale dekking verbind Met vals nuus wat mediageloofwaardigheid toenemend uitdaag, beklemtoon novanews co za sy toewyding aan feitelike, geverifieerde verslaggewing waarop gemeenskappe kan staatmaak

Die platform is nou beskikbaar by novanews co za, met kompetisiebesonderhede op die webwerf en geassosieerde sosialemedia-kanale

Run to help others

The Cape Town leg of the SPAR Women’s Challenge series, held in March this year, continued to boost the efforts of two NGOs fighting period poverty in the region. The Boland Veteran’s Cricket Association’s (BVCA) Dignity Project received a donation of SPAR Petals sanitary pads for the third year in a row, and this year Against Period Poverty (APP) also received a donation.

BVSA received R100 000 worth of sanitary pads, and APP received R30 000, plus two sanitary pad dispensers to the value of R75 000 BVCA, comprising mostly male players, are deeply committed to the development of wom-

en’s cricket and the fundamental right of equal opportunities for girls

On receiving the donation, James Albanie, coordinator of the BVCA Dignity Project, said: “The impact of SPAR’s donations within the communities has been deeply moving Along with assisting school attendance, we also encourage and promote a healthy lifestyle ”

BVCA volunteers delivered pads to the most vulnerable “They were waiting The network is strong Thank you for the trust,” James said Against Period Poverty was founded by the formidable Lindsay Adams APP works to ensure that adolescent girls don’t miss

Fighting period poverty one pack at a time!

Lindsay Adams,founder Against Period Poverty, Elsabe van Zyl-Felix, advertising manager SPAR Western Cape,Sheila Moonsamy,Human Rights Screen Foundation,James Albanie,BVCA Dignity Project co-ordinator,Dr Boebie Hamzam,Malikah Foundation and hockey fraternity,Fuyzlin Hassan Kevy,WP Cricket Veterans, Lindsay Lindt,secretary APP,Ellen Adams APP volunteer and Omar Henry, former SA cricketer and passionate supporter of the BVCA’s Dignity Project

Montagu Trail Run Series

A brand new trail run series offers exciting new routes to both runners and walkers

The Montagu Winter Trail Run series started on 1 June on a perfect chilly winter’s day at the bowling club Altogether 33 locals and runners from further afield tackled this brand new series

out on an education due to a lack of menstrual hygiene products Lindsay is passionate about breaking the stigma around menstruation, and believes, “to help even one girl is to restore dignity and opportunity”

“A huge thank you for SPAR’s generous donation of Petals sanitary pads. With this donation we are able to successfully distribute to more than 15 schools on the Cape Flats,” said Lindsay

At the recent handover, Elsabe van Zyl-Felix, advertising manager for SPAR Western Cape, thanked these two organisations for being part of the journey “Together we are running towards a brighter, more empowered future!”

The second run in the series was held on 22 June on the Shepherd’s Fountain Trail on Rietvlei belonging to Koos and Adri Hugo Word of this event has spread and more than fifty participants arrived to explore the area Quite a few of them were walkers and many youngsters took part

The next event takes place on 13 July at Rumali Guest Farm in the Keisie Valley The Rumali Trail run was chosen as the queen stage of the series due to the amount of ascent on a 10km distance, making for the most spectacular views over the Keisie valley

Brad Mitchell, with some help from the Montagu Trails, has opened up brand new single track

and it is in pristine condition

Montagu Winery has partnered with the Montagu Winter Trail Run Series with prizes At the Rumali Run, participants can expect a muscadel table at the top of the mountain If you are not aiming for a prize, you might as well take your time and enjoy a tot of muscadel and the breathtaking views

This 10km trail run will be the most “technical” of the series and runners can expect a mix of single and jeep track, some rocky scrambles in terrain that is the natural habitat of the Klipspringer The 5km fun run/walk is suitable for beginners and children: easy, social and scenic Rumali is pet friendly so you may bring your dog, on a leash, to enjoy the walk

The finish line will have cold beer and a wine tasting, other snacks and cold drinks will be for sale Bring your picnic blanket and something to throw on the braai fires

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Standard-E-Edition-3-July-2025 by Novus Media - Issuu