




DUO SENTENCED
Two men, Ettiene Fortuin (25) and Trevor Pekeur (40), both received three years’ direct imprisonment for theft from a motor vehicle They broke into a vehicle parked in Distillery Street, Paarl on 17 February and stole items to the value of approximately R2 100 Investigation and fingerprints left on the scene led to their successful arrest
SENTENCE HANDED DOWN IN ASSAULT CASE
Three men who were arrested for robbing and attacking a couple in Swawelstert Road on 16 March were sentenced to 15 years’ imprisonment for two counts of aggravated robbery, two years of which were suspended for five years. Following an intensive investigation they were remanded in custody until their sentencing on 8 April
Jana Scheepers
’n Polisiebeampte van die Paarl-Oospolisiekantoor (vermoedelik ’n adjudant-offisier) is op 27 Maart weens beweerde verkragting in hegtenis geneem.
Die polisiebeampte het na bewering twee aangehoudenes in die Paarl-Oospolisieselle verkrag
Hy het ingevolge sers. Wesley Twigg, ’n woordvoerder van die provinsiale polisie se terugvoering aan die Paarl Post gister (7 Mei) weer in die hof verskyn.
Twigg het bygevoeg dat die polisie
persverklaring in Januarie vanjaar sy
dat 110 voorvalle van verkragting deur polisiebeamptes vir die 2023-’24-boekjaar by die direktoraat aangemeld is “Dit is ontstellend dat soveel gevalle van geslagsgebaseerde geweld gepleeg kan word deur mense wat bedoel is om die oppergesag van die reg te handhaaf, of by ’n plek van veiligheid soos ’n polisie[kantoor]. Dit is ook angswekkend dat sommige lede sulke misdade kan pleeg terwyl hulle die Suid-Afrikaanse Polisiediens-uniform dra,” sê Cameron Op tuisbodem ondersoek die Paarlstreekhof tans drie verkragtingsake teen polisiebeamptes asook ’n saak van moord teen ’n polisiebeampte wat na bewering sy baba doodgeslaan het.
NOTICE OF PUBLIC PARTICIPATION PROCESS in terms of the Na onal Environmental Management Act 1998 (Act 107 of 1998), as amended (NEMA), and the Environmental Impact Assessment (EIA) Regula ons of 2014 as amended, for the following proposed project: BASIC ASSESSMENT PROCESS AND MAINTENANCE MANAGEMENT PLAN FOR THE PROPOSED SOUTHERN PAARL BULK SEWER LINE BETWEEN OLD PAARL ROAD (R101) AND THE R45, SOUTHERN PAARL DEA&DP Reference Number (Pre-Applica�on): 16/3/3/6/7/1/B3/28/1096/25
Project Proposal: UDS Africa proposes to install a 600 mm diameter bulk sewer line, approximately 4.96 km long, between Old Paarl Road(R101)andtheR45,SouthernPaarl,WesternCapeProvince Applicant:UDSAfrica Loca�on: The proposed bulk sewer line runs east along Old Paarl Road (R101) for approximately 3 km It then crosses into Benbernard Road, is directed through a storage yard, the Zandwyk Industrial Park, alongside the Van Wyks River and ul mately reaches the R45 whereitconnectswiththeDrakensteinsewersystem. Applica�on for environmental authorisa�on to undertake the following ac�vi�es in terms of NEMA and the EIA Regula�ons, 2014, asamended:Lis ngNo ce1(GNNo.R.327):Ac
KENNISGEWING VAN 'N PUBLIEKE DEELNAME PROSES in terme van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur 1998 (Wet No. 107 van 1998) soos gewysig (“Wet op Nasionale Omgewingsbestuur”) en die Omgewingsimpakstudieregulasies van 2014, soos gewysig van die volgende projek: BASIESE ASSESSERINGSPROSES EN ONDERHOUDSBESTUURSPLAN VIR DIE VOORGESTELDE SUIDER-PAARL GROOTMAAT RIOOLLYN TUSSEN OU PAARLWEG (R101) EN DIE R45, SUIDER PAARL DOS&OB Verwysingsnommers (Vooraansoek): 16/3/3/6/7/1/B3/28/1096/25
Projekvoorstel: UDS Africa behoog om 'n 600 mm deursnee grootmaat rioollyn te installeer van ongeveer 4 96 km lank, tussen Ou Paarlpad(R101)endieR45,Suider-Paarl,Wes-KaapProvinsie
Aansoeker:UDSAfrica
Ligging: Die voorgestelde grootmaat rioollyn loop oos langs Ou Paarlpad (R101) vir ongeveer 3 km. Dit kruis die R101 by Benbernardweg,loopdeur'nbergingswerfendieZandwyk-nywerheidsparkendanlangsdieVanWyksrivier,waarnadituiteindelikdie R45bereikwaarditbydieDrakenstein-rioolstelselaanduit Aansoekviromgewingsmag�gingom'ngelysdeak�witeitteonderneemintermevandieWetopNasionaleOmgewingsbestuuren die Omgewingsimpakstudieregulasies van 2014, soos gewysig: Lys ngskennisgewing 1 (RK No. R. 327): Ak witeite 12, 19 Lys ngskennisgewing3:Ak witeit12. Dokument wat beskikbaar gestel word vir kommentaar: Die Vooraansoek Konsep Basiese Assesseringsverslag (Pre Applica on ra� Basic Assessment Report) sal beskikbaar wees vir publieke kommentaar vanaf Donderdag, 8 Mei 2025 tot Vrydag, 6 Junie 2025 'n Afskrif van die Verslag sal beskikbaar wees vir publieke hersiening en kommentaar by die Paarl Openbare Biblioteek op die hoek van Mark-enHoofstraat,Paarl(Tel:0218074871) asookopdievolgendewebwerf:www.cornerstoneenviro.co.za. Neem asseblief kennis dat alle inlig ng/kommentaar wat deur belanghebbende en/of geaffekteerde partye (B&GPe) ingedien word, publiekeinlig ngsalword Geleentheid om deel te neem: Lede van die publiek word uitgenooi om te registreer as B&GPe en/of om skri�elike kommentaar te lewer op die bogenoemde verslag per e-pos of telefoon aan Cornerstone Omgewingskonsultante (Edms) Bpk. Skri�elike voorleggings deur B&GPe moetdie volgende insluit: die B&GP se naam kontakbesonderhede (posadres en e-pos adres) en 'n aanduiding van enige direkte besigheids-, finansiële-, persoonlike of ander belange wat hul in die aansoek mag hê. SlegsgeregistreerdeB&GPesalinkennis gestelwordgedurendedieresvandiepubliekedeelnameproses Beskermingvanpersoonlikeinlig�ng:Onsaanvaardatuinstemtotdieverwerkingvanupersoonlikeinlig ngsoosvervatindieWetop die Beskerming van Persoonlike Inlig ng van 2013 (POPIA) deur Cornerstone Environmental Consultants (Edms) Bpk. as die aangestelde Omgewingsevalueringsprak syn vir hierdie projek, indien u deelneem aan die Openbare Deelnameproses vir die bogenoemdeprojek.Stelonsassebliefinkennisindienuniehiermeesaamstemnie Datum van Advertensie: Donderdag, 8 Mei 2025 in die Paarl Post Vir meer inlig�ng om te registreer as 'n B&GP en/of om kommentaar in te dien sien kontakbesonderhede hieronder
RasaadAdams
Die dringende aansoek van Franschhoek se La Motte Wanderers-rugbyklub in die Kaapse hooggeregshof is Dinsdag (6 Mei) toegestaan waarin hy eis dat die klub toegelaat word om weg te breek van die Westelike Provinsie (WP)-rugbyunie en by die Boland-rugbyunie (BRU) aansluit
Die BRU het op ’n jaarvergadering op 30November verlede jaar dié affiliasie-aansoek deur die klub aanvaar, maar die WP-rugbyunie het geweier om La Motte te laat gaan en het dit destyds duidelik gestel dat dat hulle die wegbreekpoging sal teenstaan
Dinsdag se uitspraak beteken dat La Motte nou in die BRU se Gemeenskapskild-kompetisie ingesluit mag word
Paarl Post het in Maart vanjaar berig dat La Motte in daardie stadium volgehou het dat hy nooit ’n amptelike filiaal van die WP-rugbyunie was nie, maar bloot toegelaat is om aan WP-kompetisies deel te neem
Die WP-administrasie se argument was dat die BRU nie die reg gehad het om La Motte se affiliasie-aansoek te aanvaar nie aangesien die klub binne die WP se grense val La Motte het egter daarop gewys dat die BRU alreeds klubs soos Dennegeur en Lanquedoc All Stars asook klubs in die Drakenstein- en Stellenbosch- munisipale gebiede as lede het
Volgens La Motte was daar geen geldige redes, behalwe die beweerde grens-oorskryding, wat hul affiliasie met die BRU kon verhoed nie
Dennis Boonzaaier, die klub se voorsit-
ter, het die hof se uitspraak verwelkom “Ons sien uit daarna om saam met – en teen – ons buurspanne Wemmershoek RFC en Dennegeur RFC te speel Hulle neem reeds aan die BRU-kompetisies deel Ons voel gerehabiliteer deur die hof se besluit en is diep verlig dat geregtigheid geseëvier het Die bakleiery moet nou eindig en gemeenskapsport moet voorrang geniet Ons spelers kan nou huis toe terugkeer,” sê hy in ’n verklaring Reginald Pheiffer, ’n Stellenbosch-raadslid en La Motte se sekretaris, het buite die hof gesê: “Ons is baie oorweldig met die uitspraak van die hooggeregshof Dit was ’n dringende aansoek vir ons klub om terug te keer na die sportveld ” “Ek gaan hierdie woorde stadig sê: La Motte boys rapporteer vir oefening hierdie Donderdag [vanaand] Boland moet volstaan met sy besluit wat geneem is op
’nAfvaardigingvandieLaMotte-Wanderers-rugbyklubDinsdag(6Mei)buitediehooggeregshof.
30November 2024 om La Motte toe te laat om rugby in die Boland te speel ” Paarl Post kon teen druktyd nie die hof se oorspronklike uitspraak bekom nie Rugbykenners meen intussen dat hierdie uitspraak ’n nuwe era van klubrugby kan meebring en verder die bestaande status quo oor plaaslike klubs se affiliasie kan uitdaag
In hierdie belangrike jaar waarin Afrikaans sy eeu as amptelike taal van Suid-Afrika vier, staan ons voor ’n kruispad Ons kan kies om die pragtige verskeidenheid van ons taal te vier, of toekyk hoe dit geleidelik uit ons openbare ruimtes verdwyn
Afrikaans is veel meer as net ’n taal –dit is ’n lewende getuienis van ons land se ryke kultuurmengsel Met invloede van Nederlands, Maleis, Arabies, Khoi-Santale en verskeie Afrika-tale weerspieël Afrikaans waarlik die diverse gemeenskappe wat ons reënboognasie vorm Hier in die Paarl-vallei, wat beskou word as die geboortelek van Afrikaans, voel ons die hartklop van hierdie taal besonder sterk Tog sien ons met kommer hoe instellings soos die SAUK skynbaar Afrikaans stadig van hul programskedules verwyder, en hoe regeringsdienste en sake-ondernemings toenemend die taal verwaarloos Die taal se reis was nooit eenvoudig nie Afrikaans dra die komplekse las van politieke stryd, maar ook die rykdom van ongelooflike literatuur en kreatiwiteit Ons kan nie die Afrikaanse vryheidsvegters vergeet nie – digters, skrywers en musikante wat dapper teen verkrampte ideologieë gestaan het, en juis Afrikaans gebruik het as ’n wapen vir geregtigheid
Vandag vier ons nie net ’n taalmylpaal nie, maar ook die veerkragtigheid van ’n taal wat die storms van die geskiedenis oorleef het Afrikaans verdien sy plek as ’n lewendige, groeiende deel van ons nasionale identiteit Lank lewe Afrikaans – nie as ’n museumstuk nie, maar as ’n lewende stem vir alle Suid-Afrikaners wat kies om hierdie wonderlike taal te omhels
Pitkos
Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.
- Lukas 6:37
I am deeply concerned about the worsening conditions in the central area of Paarl, specifically around Breda, Van der Lingen and Loop streets.
What was once a well-maintained part of our beautiful town has descended into a state of neglect that demands immediate attention. The intersection of Loop and Breda streets has become particularly problematic, with a hive of homeless individuals that continues to grow unchecked The surrounding area is strewn with litter and debris, creating not only an eyesore but also a potential health hazard for residents and visitors alike.
Of particular concern also, is the second-hand scrap dealer operating in Loop Street, who appears to be encouraging informal waste collectors These individuals regularly obstruct traffic by pushing
overloaded carts and trolleys down the middle of public roads, surely a violation of traffic regulations that endangers both themselves and motorists.
The traffic situation on lower Van der Lingen Street has become equally chaotic, especially during morning hours when contractors’ vehicles park haphazardly, often blocking both sides of the road and creating needless congestion and frustration for commuters.
The irony of this situation is that these problems are occurring directly adjacent to the headquarters of Drakenstein Municipality's Law Enforcement. One would expect that the mere presence of this office would ensure that the surrounding area would be a model of order and cleanliness. Instead, the opposite appears to be true, raising serious questions about our local enforcement efforts
Ek wil graag weet hoekom dit oënskynlik toegelaat word dat diere reg langs ons openbare paaie in Drakenstein en die ou Klapmutspad mag wei?
Op 4 Mei het ’n trop beeste aan die suidelike kant en ’n trop bokke aan die noordelike kant langs die ou Klapmutspad gewei. Geen toesig was naby nie, maar dit sou ook nie saak gemaak het nie. Wat het geword van loslopende diere wat deur die munisipaliteit geskut word? Het die munisipaliteit nog so ’n verantwoordelikheid teenoor die publiek? Selfs die N1 – en moenie eens praat van die N2 nie – word as gemeenskaplike weidingsgrond gebruik. Ek vertrou dat geen ongelukke weens die nalatigheid van die owerhede sal plaasvind nie.
JJ, PAARL
DM het nie die vermoë om Ou Meulteater te bestuur
Graag lug ek my mening in verband met die Ou Meul-teater-debakel waaroor verlede week in Paarl Post berig is Hierdie is net nog ’n bewys van die Drakenstein-munisipaliteit se onvermoë om sy baie waardevolle bates te bestuur en hoekom dit eerder nodig is om hierdie aan private ondernemings oor te laat, waar poltiekery nie ’n rol speel nie
Die Ou Meul-teater behoort een van die juwele in Paarl se kroon te wees, maar weens talle speletjies wat die Grysskoene van die Gryspaleis speel, word werklike ontwikkeling van die teater nie toegelat nie
Kyk maar na die toestand van hierdie historiese gebou ook – die vraag onstaan dus: Is die munisipaliteit nie opsetlik besig om hierdie gebou in sy peetjie te stuur nie, sodat dit heeltemal onklaar raak en dan die weg baan vir net nóg geldgierige ontwikkeling – soos dit nou die norm in die Paarl is? Daarvan gepraat – ’n ander entiteit wat die munisiplaliteit ten gronde bestuur, is dié van toerisme Dit is iets waaroor hy geen kundigheid het nie en wat privaat bestuur behoort te word Sedert hy dié baie belangrike sektor oorgeneem het, is daar so te sê geen toerismeplatform in ons vallei nie – ook ’n baie ouderwetse webtuiste Los asseblief eerder hierdie take vir diegene wat weet en nie draadsitters wat daar in die Gryspaleis sit en reuse-salarisse ontvang nie
GertBlom,PAARL
maar ek moet dit weet’
- Hester De Kock
In Dries se tyd by Nasionale Pers het die koerant Saterdagnag eenuur gesak - dan het die drukwerk voor verspreiding begin Die eintlike ding was die gewillige gees, maar swak vlees, want op ’n spesifieke blad was altyd ’n foto van ’n mooi meisie in ’n kuise eenstuk-baaikostuum. Bikini’s was verbode, want so was dit moeilik genoeg vir mans om hul blind te hou vir die verleidelikheid. En toe begin skoonheidswedstryde in die Sondagkoerant Vereistes vir ’n deelnemer vir plasing van ’n foto was: Blank, slank, mooi, ongetroud, Afrikaans-sprekend en aanvanklik in ’n rok. Onderskrif was: Naam en van, dorp, ouderdom en liggaamsmate – bors, middel en heupe moes in perfekte verhouding met mekaar wees. Daai tyd
naeltjies soos sakke om hul lyf Nietemin het ek en Dries gereeld die Duiwel-Bybel gelees. Ons het die tersaaklike nuus gelees en politieke besprekings het gewys waarheen ons land op pad was Kritiek van ons doktorale predikantvriende het ons maklik verduur Siende ons jare lank hierdeur gesondig het en ek nie weet watter straf ek steeds daarvoor uitdien nie doen ek so voort in my weduweeskap Danksy die tegnologie is wêreldgebeure gedurig onder jou neus. So is dit maklik om Suid-Afrika se status binne- en buitelands te sien. Tydsaam het die nuus – en veral die Duiwel-Bybel s’n – my begin te bowe kom, soos die ou Hollander gesê het toe hy aan’t verloor was in die bakleiery met
die hoenderdief op sy plaas Wêreldnuus is erg, maar ek moet dit weet Wat ek ook moet weet maar nie meer die krag het om te hoor nie, is die Reënboognasie se steeds agteruit-vordering. Dis dodelik, want die eerbare landsburgers – daar is darem nog sulkes – ly onder die gevolge van die swape daar bo se besluite en optrede Op dié besluit ek om een Sondag ná kerk vir my ’n chocolate eclair te gaan koop, pleks van die Sondagkoerant dadelik te gaan lees. Wat ’n goeie besluit Met die instap kry ek Eddie Buxmann daar Die Wellingtonners wat nie die Buxmanns van Burgersdrift ken nie, is blinknuut hier; altyd die vrolikheid self en in sy gewone dorpsmondering van netjiese kortbroek en hemp, maar kaalvoet, is hy tog te bly om my te sien. Ek het hom darem al by ’n begrafnis met skoene gesien Ek dink hy het soort van dieselfde verhouding met skoene as wat hy met slange het Dis gevaarlike en ongemaklike goed rondom ’n mens se voete, maar elkeen het ’n doel op ’n spesifieke tyd en plek.
Van die Buxmann-familie wat ons in die begin 1970’s by Boishaai leer ken het het ek net mooi herinneringe Geniet ek elke keer weer die uitsonderlike drie broers en drie susters se gesindheid en hul steun vir Eddie vir die Kersete wat hy jaarliks
aanbied. Dis vir “die ouer mense” wat hy ken of van wie hy weet en wat sy gekose “afgevaardigdes” moet soek en nooi
Toe hul ma, Martha, ’n baie besonderse
vrou en die gom wat haar familie bymekaargehou het, oorlede is, was dit 20 jaar dat sy gereeld die ACVV-dienssentrum se lede onthaal het So kom Eddie jaarliks sy belofte na om ná haar dood voort te gaan met haar liefdeswerk Pragtig doen hy en sy familie-helpers dit – elke jaar nog groter en mooier
Nêrens is ’n meer gepaste en mooier plek as die onthaalsentrum en trouvenue wat hy vir sy dogter Martina by die Kalkoonde op Burgersdrift ingerig het nie
Die meer as 200 jaar oue Kalkfabriek is deur sy beplanning en ’n meesterargitek in die mees outentieke venue en kampeerterrein in die land omgeskep Wat dit nog meer spesiaal maak, is dat dit knus teenaan die private enklawe lê, waarin Martha oor ’n tydperk van sestig jaar inheemse bolplante gesoek beskerm en bewaar het Sy het dit met wêreldkundiges gedeel en slegs spesiale mense kon dit saam met haar besoek
Die Sondag lees ek die Duiwel-Bybel met ’n opgekikkerde gemoed en aangename gedagtes aan Eddie se eiesoortige gesels. Sien ek Ramaphosa, Zelensky en Mcebisi. Lyk my duur voetskoeisel help jou nie as jy nie integriteit het nie Help jou okie in respekvolle optrede teenoor ’n president van wie se gunste en gawes jy afhanklik is nie Kaalvoet of geskoei – as jy dit nie het nie, het jy dit nie Jou land se vooruitgang sal altyd agteruitgang wees. Eina!
Sunday 11 May 2025
A , a guiding light, mo�er s love
Through every day and every night. In her embrace, we find our peace. Her love for us will never cease. With tender care and gentle hand, She helps us grow, helps us stand. Her words of wisdom, like a song, Guide us right when things go wrong.
On this day, we honor you, For all the things you say and do. Your love shies bright, like a ray.
ChantélleHartebeest
Die pyn wat die 14-jarige Sadé Alkaster, ’n leerder by die Ligstraal Skool, se dood agterlaat, is onbeskryflik
So sê die tienermeisie se stiefpa, Ashley Fortuin, nadat sy verlede Donderdag (1 Mei) skielik dood is nadat sy verkoue gehad het
“Ek kan nie eens vir jou begin om te verduidelik hoe ons voel nie Niemand verstaan waardeur ons gaan nie Dit is ’n seer wat ek
nie eens my vyand wil toewens nie ’n Mens sê altyd dat ons nie die werk van die Here moet bevraagteken nie, maar Sadé se dood is baie seer ”
Volgens Fortuin gaan dit ook nie goed met Sadé se ma, Elna, nie
“Ons het Dinsdagaand (6 Mei) ’n roudiens gehad en dit gaan nie goed met Elna nie Sy is histeries
Ons neem haar dokter toe, want sy kan nie die seer hanteer nie
Weet jy – wat nog meer seermaak, is die feit dat Sadé net drie dae
verkoue gehad het Ons het haar gevra of ons haar dokter toe moet neem, maar sy het net gesê sy is fine “Donderdagnag toe bel Elna my om te sê ek moet huis toe kom, want Sadé is erger Ek was by die werk en kon nie verstaan nie, want toe ek by die deur uit is om te gaan werk, het Sadé voor die TV gesit en sy was allright ” Fortuin vertel alles het so vinnig gebeur dat die bure saam met Elna en Sadé van Wellington, waar hulle woon, na die
Paarl-hospitaal gejaag het Sadé is toe oorgeplaas na Tygerberghospitaal, waar sy dieselde dag oorlede is “Dit maak net nie sin nie Een oomblik is sy fine en die volgende oomblik is sy dood Elna het Sadé verlede maand by die dokter gehad, want ons en haar onderwysers was bekommerd omdat sy nie gewig optel nie Selfs toe was alles nog reg ” Wat die slag vir Sadé se familie nog erger maak, is dat sy op haar jonger sussie se vierde verjaars-
dag dood is en op Moedersdag (11 Mei) begrawe sal word “Sy was ’n baie selfstandige kind en baie nederig,” sê Fortuin •Die Ligstraal Skool het ook sy medelye met die gesin gedeel Sadé Alkaster
Minimum kwalifikasie:
• Graad 12
• Ten minste 3 jaar ervaring in Produksie
• Ervaring in die vermenging van sap en alkoholiese produkte sal voordelig wees
• Dag- en nagskofte word gewerk
• Lone word weekliks betaal
Applikante kan hul CV s e-pos na
Danielle duplooy@doehler com of dit inhandig by 5 De Vreugde Singel, Dal Josaphat
Aansoeke sluit: Vrydag 16 Mei 2025
No ce is hereby given that Council intends to adopt the Dra� Drakenstein Tourism Development Plan Interested andaffectedpar esareherebyinvitedtosubmitwri encommentsduringthe30-dayadver singperiod
TheDra�TourismDevelopmentPlanisavailableatallpubliclibrarieswithinthemunicipalareaandonthemunicipal websitewww drakenstein gov za
The Dra� Tourism Development Plan is also available at the Economic Development and Tourism Office, 2nd floor, MarketStreet,cnr MarketandMainStreets,Paarlwherethefollowingofficialscanassist:
• Mrs ChrismareCarseat0218077744oremailatchrismare carse@drakenstein gov za
• Mrs SilwieSwartzat0218074776oremailatsilwie swartz@drakenstein gov za
Comments can be submi ed in wri ng to the City Manager, Drakenstein Municipality, PO Box 1, Paarl, 7622 bynolaterthanFriday,20June2025
Minimum vereistes:
ü Registrasie by die SACSSP & bewys van betaling van 2025/26 jaargelde
ü Kennis van die Kinderwet; Relevante wetgewing en kinderbeskermingsdienste
ü Ondervinding in kinderbeskerming en statutêre dienste sal voordelig wees
ü Rekenaarvaardig
ü Geldige rybewys
ü Polisie- & Kinderbeskermingsregisterklaring
ü Taalvoorkeur: Afrikaans & Engels
Vergoedingspakket onderhandelbaar binne
ACVV-skale
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Rig volledige CV met alle relevante dokumentasie aan: Die Takvoorsitter Gimnasiumstraat 5, Paarl E-pos adres: admin@acvvnp.org.za
Aansoeke sluit : 16 Mei 2025
Indien u niks van ons hoor binne 14 dae na sluiting van advertensie, beskou u aansoek as onsuksesvol
Navrae: Ruline Greeff (Kantoorhoof) 021 872 3487
Introduction: We require a general worker to assist in the day-to-day operations in our micro store at a feed mill company located near Klapmuts, Western Cape The ideal candidate will be fit, healthy and able to perform physical work like lifting of heavy bags, prepacking of stock and filling of orders daily There will alsobeacertainamountofbasicadministrativeworkinvolved
• The successful candidate will need to have own reliable transport basic computer knowledge and be punctual, pay attention to detail and be able to work under pressure
Duties & Responsibilities:
• Prepacking of in-feed medications
• Receiving and checking of stock from supplier
• Assisting in stock control
• Preparation and issuing of customer orders
• Completing of paperwork and daily Excel spreadsheet
• Ordering of stock
• Feedback to management
• Operating of forklift
• Experience, Skills & Qualifications:
• Grade 12
• Basic computer literacy (mainly in MS Excel and Outlook)
• Previous prepacking and stock control experience will be advantageous
• Good communication skills are a requirement
• Ability to learn new skills
• Team player
• Forklift driving license will be an added bonus
Remuneration: This is an entry-level position and remuneration will be discussed during interview, depending on