Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 21 May 2026

Page 1


Stilte ná die groot storm

Key passes remain closed

Damage to some passes is significant

The Franschhoek and Bainskloof Pass in the Cape Winelands are expected to remain closed for an extended period after sustaining significant flood-related damage during recent severe weather in the Western Cape.

According to Melchior Botes, spokesperson for Tertuis Simmers, Western Cape minister of infrastructure, assessments are currently under way to determine the full extent of the damage and the repairs required on both routes.

“Damage to both passes is significant and they will likely remain closed for some time,” Botes said.

He explained that the Department of Infrastructure (DOI) is prioritising repairs across the provincial road network based on urgency, particularly in

areas where communities have been completely cut off. Both passes experienced considerable damage due to the storms and flooding between 10 and 12 May. Earlier reports indicated additional slips and bridge damage in Franschhoek Pass, and that the Darling bridge in Bainskloof Pass had washed away.

Botes added that repairs are carried out in three stages: restoring basic access, implementing temporary repairs, and finally conducting permanent repairs as funding becomes available. “Road users should plan that these routes are closed until further notice.”

The passes were both closed to traffic on 9 May. Bainskloof Pass was shut following the flooding, while Franschhoek Pass was initially closed as a precautionary measure but is now closed indefinitely. Botes stressed that the closures apply to all road users, including light

motor vehicles, heavy vehicles, pedestrians, motorcyclists and cyclists.

“There have been cases where pedestrians, motorcyclists and cyclists access closed roads. This is dangerous and must be avoided,” he said.

According to him reopening dates cannot yet be confirmed.

“Once the scope has been determined a number of processes will need to be undertaken, including designs, regulatory processes like environmental approvals and the securing of funding.”

Damage had been sustained across the Western Cape road network, meaning repair work and funding allocations would need to be prioritised within the broader provincial context.

Mitchell’s Pass (R46) linking Ceres to Wolseley has since reopened with a stop-and-go that is in place while final clean-up and repairs are underway.

Bainskloof Pass between Wellington and Ceres will remain closed indefinitely. Photo: Facebook
Op ’n sonnige dag in die Boland, soos op die afgelope Sondag (17 Mei), sou ’n mens amper kon vergeet van die storms wat die week vantevore gewoed het. Die pragtige lugfoto is vanaf die Groenberg-area in Wellington geneem. Foto: Carin Furness

Publisher

Advertising Manager Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Editor Maryke Swart maryke.swart@novusmedia.co.za

Journalists Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia.co.za Jana Scheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za

Plaaserwe vol water

Chantélle Hartebeest

Inwoners van die Veenwouden-plaas se wonings het verlede week byna oorstroom toe ’n sterk stroom water vanaf die Nieuwedrift-begraafplaas teen ’n vinnige pas by hul erf ingestroom het.

Volgens André Williams het dit voor die vestiging van dié begraafplaas nog nooit gebeur nie. Hy woon al byna 20 jaar op die plaas, en sy skoonfamilie 38 jaar.

“Bo op die heuwel was ’n sloot. Die water het dan daar in gestroom en dan verder afgestroom tot in ’n dam by die perdeplaas. Wat gebeur het, is met die bou van die begraafplaas op die heuwel het die munisipaliteit daai sloot toegegooi. Nou kom daai water van bo by die begraafplaas afgestroom na die huise.”

Dié plaas en die begraafplaas is reg langs die R45 (Malmesbury-pad) geleë. Albei is reg oorkant mekaar, met die begraafplaas bo op die heuwel en die plaas aan die onderkant van die heuwel.

Met Paarl Post se besoek is daar waargeneem dat daar ’n bestaande kanaal is, reg onder die heuwel van die begraafplaas langs die R45. Dit herlei stormwater na verskeie aansluitingspype. ’n Pyp reg langs Williams en sy gesin se woning is een van die pype wat by die kanaal aansluit.

“Water kom van daai kanaal af by die

pyp deur en is veronderstel om dan verby die huise na ’n dam op die plaas te vloei,” verduidelik Williams.

Twee koue fronte wat verlede week oor die Wes-Kaap uitgesak het, het vir swaar reën en sterk wind gesorg. Dit het daartoe gelei dat die stroom water sterk afkom.

“Dit was te veel water op ’n slag, met al die blare en takke wat saam met die stroom afgekom en die pyp verstop het. Die pyp was nie gewoond aan al daai volume water nie. Die probleem is die water word nie meer herlei na die perdeplaas toe nie, so al daai water kom nou hier deur, by die huis verby. Ek het probeer om die pyp oop te kry. Ons het toe ’n plaat ná die tyd by die voordeur gesit sodat dit verby vloei en nie binne na die huis toe nie.”

Uit frustrasie het Williams verlede week tydens die storm sy misnoeë oor die situasie en met die Drakenstein-munisipaliteit op Facebook gedeel. Hy het die inskrywing kort daarna afgehaal, nadat die raadslid Lorraine Cyster op Facebook na hom uitgereik het. Cyster is Drakenstein-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir parke, oorde en oop ruimtes.

Eda Barnard, Drakenstein-munisipaliteit se direkteur vir veiligheids- en gemeenskapsdienste, sê “ ’n professionele siviele ingenieursfirma, in samewerking met amptenare van Drakenstein-munisipaliteit, het die Nieuwedrift-begraafplaas ontwerp

en uitgelê deur aanvaarde siviele ingenieursontwerppraktyke toe te pas”.

Sy verduidelik dat ’n ondergrondse betonafvoerpyp stormwater van die begraafplaas onderdeur die R45-pad na die laerliggende plaas lei.

“Op die plaas lei twee betonpype die stormwater verder na ’n natuurlike waterloop, wat water verby die huise na die rivier kanaliseer. Die burgemeesterskomiteelid Lorraine Cyster van die Drakenstein-munisipaliteit en vier munisipale amptenare het Dinsdag 12 Mei ’n terreininspeksie gedoen en bevind dat die twee betonpype op die plaas geblokkeer is. Dít het veroorsaak dat water aan weerskante van die betonpype verbyvloei, tot in die huise op die plaas. Die instandhouding van die pype op die plaas en die kanalisering van die watervloei oor die plaas na die rivier is die grondeienaar se verantwoordelikheid. Drakenstein-munisipaliteit sal met die grondeienaar in gesprek hieroor tree”. Volgens Barnard is die reënval op 11 Mei deur die grondeienaar gemeet. Dit was die hoogste reënvalsyfer wat die afgelope 50 jaar in die gebied in ’n 24-uur periode aangeteken is.

Cape left battered after two big cold fronts

A week after two destructive cold fronts battered the Western Cape with heavy rain and gale-force winds communities and disaster-management teams were still dealing with widespread damage and displacement, particularly in the Cape Winelands.

Premier Alan Winde on Monday (18 May) confirmed the death toll linked to the severe weather had risen to 11 after the body of a man was discovered in the Worcester area on Sunday. A post-mortem was still underway to determine the exact cause of death.

“Our deepest condolences to the families of the 11 deceased in this flood. And of course not just a flood, but it was followed with massively high winds. It was falling trees, it was roof sheets flying around and it was really chaotic and, of course, the flood damage that came with it.”

Dr Colin Deiner, Western Cape Chief Director for Disaster Management and Fire and Rescue Services, gave a presentation during a briefing on the severe weather event from 10 to 13 May. He said the impact was province-wide and affected all districts.

MUCH

RAIN DAMAGE

“This is one of the largest incidents that we've managed. Although the impact was

not as bad in the Southern Cape it was what could be called rain-on-rain incidents, which give rise to accumulated rain damage, which make it a challenge. The cold fronts, from a rainfall perspective, have resulted in 150 mm to 200 mm in mountain areas, gale-force winds of up to 120 km/h, and then of course the river flooding and dam spillovers we saw.”

The Cape Winelands remained one of the worst-affected regions, with Worcester, Rawsonville, Wolseley and Ceres suffering severe flooding and disruptions. Around 1 900 evacuations took place in Worcester alone, while rescue operations were conducted in Gouda and Wolseley after rising river levels cut off communities. The emergency closure of the N1 also left hundreds of trucks and buses stranded last week. The highway has since reopened.

CLEAN-UP OPERATIONS

The Western Cape Department of Infrastructure confirmed the Franschhoek Pass remained closed indefinitely due to major storm damage, including additional slips and bridge damage. Motorists were being redirected to alternative routes.

“Vehicles will be stopped at the end of Franschhoek Town closest the mountain side and at the T-Junction at the Theewaterskloof Dam. Vehicles are required to make use of alternative routes. Resident

access to La Rochelle and Karmel only via Villiersdorp. No exceptions will be allowed."

Meanwhile, Mitchell’s Pass between Ceres, Wolseley and Worcester had reopened with a stop-and-go system in place while clean-up operations continue. Witzenberg Municipality also warned residents to avoid the damaged low-water bridge in Pretorius Street, Ceres, which has been declared inaccessible to both vehicles and pedestrians.

Winde said 104 schools across the province were damaged during the storms, with 11 schools still closed on Monday due to accessibility issues and extensive damageseven of them in the Winelands.

MEC for Education David Maynier said on Tuesday (19 May) some schools had reached out to the department for assistance.

“We expect that they (affected schools) will remain closed for the rest of the week, and will make arrangements for learners to catch up the missed schoolwork. We also have about 60 schools that have reported damage requiring assistance from the department, and these are currently being assessed for repairs. These schools have, however, made arrangements to be open. Thanks to officials, school staff, teachers, parents and emergency services who work to ensure schooling can return to normal.”

Die water dam by die voordeur van ’n woning op.

Pas self opgeruim

Ná dae van swaar reën, oorstromings en beskadigde infrastruktuur in die Bainskloofpas het grondeienaars self begin om dele van die pas skoon te maak.

Wynand Goosen, eienaar van Skaam Cabin in die pas, het gesê hy het voorverlede Sondag (10 Mei) aanvanklik na die eiendom gegaan om seker te maak alles is in orde, maar is toe weens die gure weerstoestande vasgekeer nadat die pas onbruikbaar geraak het.

Volgens Goosen was die skoonmaakwerk ’n proses wat oor verskeie dae plaasgevind het. Hy het verduidelik dat hy, die Calabash Bush Pub wat in die pas geleë is en nog ’n grondeienaar voorverlede Woensdag (13 Mei) planne beraam het om die Darlingbrug naby die Drakenskloof- private reservaat oop te kry.

Die brug is aan die Wolseley-kant van die pas geleë. Weens die brug wat weggespoel het asook puin wat op ander dele van die pas versprei was, was die pas onbruikbaar.

Die pas is tans vanaf Wellington toeganklik, maar die Darlingbrug het heeltemal ineengestort en kan glad nie gebruik word nie.

Die pas bly dus vir verkeer gesluit. Volgens Goosen het hulle by Drakenskloof aangeklop om ’n trekker te leen om die puin te verwyder.

“Ons moes ongeveer 100 meter skoonmaak, maar die takke, drade en rommel was só ineengevleg dat die laaibak nie opgewasse was vir die werk nie. Ek en [’n werknemer by Drakenskloof] het toe ’n ander vurk-tipe implement gaan soek wat ons voor op die trekker kon monteer, en

Vrywilligers verwyder puin op die Darlingbrug.

Foto: Verskaf/ Wynand Goosen

ons het dit maar saam uitge-figure.”

Volgens hom het die aangepaste toerusting die werk aansienlik vergemaklik.

“Ná ongeveer vier ure se werk was die brug uiteindelik skoon genoeg dat voertuie een op ’n slag kon deurgaan.”

Goosen het daarna self deur die pas tot in Wellington gery om die toestand van die pad te beoordeel.

“Op verskeie plekke was daar nog rotse en afspoelings van klip, takke, sand en bome. Op een plek was die padoppervlak ook beskadig weens uitkalwing onder die teer.”

Hy en sy vrou het verlede Donderdagoggend (14 Mei) teruggekeer om hul gaste-akkommodasie skoon te maak.

“Ek en my vrou het toe self teen die pas af gewerk en die klippe uit die padoppervlak begin verwyder.”

Volgens Goosen het hy die afgelope Vrydag (15 Mei) weer deur die pas beweeg om verdere takke en bome uit die pad te verwyder.

Goosen sê hy en sy vrou is albei professionele mense en bestuur Skaam Cabin as hul onderneming.

Mckenzie confirms probe

Jana Scheepers

Minister of Sport, Arts and Culture Gayton McKenzie says the Special Investigating Unit (SIU) is investigating Swimming South Africa (SSA) over the controversial Franschhoek High Performance Centre project, contradicting earlier claims by the federation that no such probe exists.

In February, SSA denied reports that it was under investigation by the SIU. In a statement issued at the time, the federation said allegations of an SIU probe were “factually incorrect and without basis”.

“SSA categorically places it on record that Swimming South Africa is not under investigation by the SIU, has never been notified of any investigation, and has not been contacted by the SIU or any investigative authority at any time,” the organisation said.

McKenzie addressed the matter last week Tuesday (12 May), after delivering his budget vote speech in Parliament, where he fielded questions on several issues affecting South African sport.

The minister confirmed that investigators are looking into the stalled Franschhoek project, which was intended to become a world-class aquatic and high-performance training centre but has instead been left incomplete.

McKenzie added that discussions were underway with the South African Sports Confederation and Olympic Committee (Sascoc), warning that further action would follow.

The Franschhoek development, according to a 2020 statement by Train Camp, was envisioned as a major international training hub in partnership with the Franschhoek High School.

Train Camp is a private sports and lifestyle development company based in Franschhoek, placed under final liquida-

tion in June 2025.

It was provisionally liquidated in December 2023.

Plans included transforming the campus into an elite sports destination focused on olympic sporting codes, while also upgrading educational and sporting facilities for learners and the surrounding community.

Central to the project was a high-performance aquatics centre featuring a heated 50-metre swimming pool built to international standards, alongside the refurbishment of the school’s existing 25-metre pool.

The facility was expected to serve both South African and international swimming teams as a training base.

The project also aimed to improve academic infrastructure at the school without increasing fees for local learners. SSA secured funding from multiple sources for the development, including approximately R35 million from the NLC, around R8.5 million from World Aquatics and about R6 million from The Sports Trust.

The overall project value was expected to exceed R111 million, with additional private-sector backing.

Plans included transforming the campus into an elite sports destination focused on olympic sporting codes, including swimming.
Photo:
Hemmonsbey/ Daily Maverick

Saak van Paarlse rugbyspelers wag

Die saak van die twee Paarlse klubrugbyspelers is wéér uitgestel ná ’n vlugtige hofverskyning Maandag (18 Mei) nadat die landdross, Marti Wilson, glo siek was. Die saak hervat op 25 Mei.

Tydens verlede Vrydag (15 Mei) se verskyning het die staat aangevoer die saak is “prosedureel verkeerd” en die borgtogaansoek moet op hersiening geneem word. Die staat beoog hiervolgens om ’n aansoek te bring dat die saak in die hooggeregshof hersien moet word.

Die staatsaanklaer, Melissa van der Byl, het aangevoer die staat teken beswaar aan nadat Bene dict Asia as die beskuldigdes se mederegsverteenwoordiger aangestel is.

Die aanklaer het aangevoer die mans (23 en 28 jaar oud) se regsverteenwoordiger, Elton Rochert van Elton Rochert Attorneys in Kaapstad, het Asia nie as sy medeverteenwoordiger in die hof voorgestel nie, maar slegs as sy “assistent”.

Asia is ’n prokureur by die Paarl se oudste regsfirma, Faure & Faure. Rochert is glo die regsverteenwoordiger van die Bolandse rugbyklub, waarvoor die 23-jarige beskuldige uitgedraf het voordat hy op 3 Mei by ’n ander rugbyklub in Limpopo sou aansluit. Rochert het aangevoer dit is irrelevant hoe hy Asia voorgestel het en gesê al wat saak maak, is dat hy Asia in die hof op rekord geplaas het. Hy het toe die aanklaer gevra waar in die wet dui dit aan dat hy Asia as medeverteenwoordiger moes voorstel.

Die aanklaer het toe gesê dit is die staat se voorneme om die relevante wetgewing in die staat se aansoek vir hersiening in te dien.

Sy het bygevoeg dat sy in opdrag van haar senior, Hamley Marquard, by die Nasionale Vervolgingsgesag, optree om die aansoek eers na die streeklanddros te stuur vir oorweging voordat

dit moontlik na die hooggeregshof op hersiening oorgeplaas word.

In reaksie op die moontlike hersiening het landdros Wilson tydens die skedule-ses-borgtogaansoek aangedui sy is bereid om haarself aan die saak te onttrek sodat die borgaansoek vinniger afgehandel kan word.

Rochert het aangevoer hy wil nie hê Wilson moet haar aan die verrigtine onttrek nie, terwyl die staat gesê het hy sal dit onder oorweging neem en bespreek.

Die saak is toe tot die afgelope Maandag (18 Mei) uitgestel sodat die staat ’n kans kan kry om vir sy aansoek voor te berei.

Die twee rugbyspelers staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ’n 21-jarige student van die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus.

Die vroulike student is na bewering op 27 April in die vroeë oggendure deur die twee beskuldigdes in haar kamer in ’n studentehuis verkrag nadat die twee mans haar ’n saamrygeleentheid van ’n nagklub in Newton na haar studenteverblyf gegee het.

Die beskuldigdes se name word ingevolge die Strafproseswet weerhou weens die aard van die beskuldiging en sal eers bekend gemaak word sodra hulle pleit.

Die naam van die klaer word ingevolge dieselfde wet weerhou.

PUBLIC NOTICE CALLING FOR INSPECTION OF THE THIRD SUPPLEMENTARY VALUATION ROLL 2024 AND LODGING OF OBJECTIONS

No�ce is hereby given in terms of Sec�on 49(1)(a)(i) read together with Sec�on 78(2) of the Local Government: Municipal Property Rates Act, 2004 (Act No 6 of 2004), hereina�er referred to as the “Act ”, that the Third Supplementary Valua�on Roll 2024 is open for public inspec�on during office hours from 21 May 2026 �ll 30 June 2026 at the venues as stated below. In addi�on, the valua�on roll is available on the municipality ’s website www.drakenstein.gov.za

In terms of Sec�on 49(1)(a)(ii) of the Act, any property owner or other person who wishes so, may lodge an objec�on with the city manager in respect of any ma�er reflected in, or omi�ed from the valua�on roll during the period 21 May 2026 �ll 30 June 2026. The prescribed forms for the lodging of objec�ons are obtainable at the venues stated below as well as on abovemen�oned website.

Objec�ons may only be lodged in respect of proper�es listed in the Third Supplementary Valua�on Roll. The owners of these proper�es will be no�fied of their valua�ons in wri�ng at the postal address currently held on the municipality ’s database.

A�en�on is specifically drawn to the fact that in terms of Sec�on 50(2) of the Act, an objec�on in terms of subsec�on 50(1)(c) of the Act, must be in rela�on to a specific individual property and not against the valua�on roll as such. Please note that an objec�on form must be completed per property

The completed objec�on forms can be handed in at the objec�on venues listed below or posted to: Drakenstein Mu ni ci pa li ty , Fo r A� en �o n: Va lu a� on Se c� on , P O Bo x 1, Pa ar l, 76 20 or e- ma il ed to : CustomerCare@drakenstein.gov.za

Objec�on Venues:

Drakenstein Municipal Offices, 1st Floor Civic Centre, Berg River Boulevard, Paarl.

Drakenstein Customer Care Centre, Mbekweni

Drakenstein Municipal Offices, Civic Centre, Pentz Street, Wellington Drakenstein Municipal Offices, Gouda

Drakenstein Municipal Offices, Saron

Please take note that, the closing date for the lodging of objec�ons is 30 June 2026 and under no circumstances will late objec�ons be accepted. For enquiries, please contact Mr I Fortuin (021 807 4534), Mr M Y Gaidien (021 807 4792) or Mr J Lawrence (021 807 4825).

DR J H LEIBBRANDT CITY MANAGER

(repeat

Skote klap in Franschhoek

Jana Scheepers

Drie mense is die afgelope Sondag (17 Mei) dood en twee ander gewond nadat gewapende mans op ’n huis in Franschhoek losgebrand het.

Volgens ’n verklaring van die kantoor van die provinsiale kommissaris in die Wes-Kaap het die Franschhoek-skietery omstreeks 10:00 in Jakarandastraat in Groendal plaasgevind.

Verslae van die toneel af dui daarop dat twee gewapende mans die huis binnegegaan en verskeie skote op die inwoners afgevuur het.

Drie mans tussen die ouderdomme van 30 en 35 is op die toneel dood, terwyl ’n

vrou en nog ’n man gewond is en vir mediese behandeling hospitaal toe geneem is.

Misdaadtoneelkenners het die perseel etlike ure lank vir bewyse deurgesoek terwyl ondersoekbeamptes met getuies gepraat en inligting in die omgewing ingewin het.

Die Franschhoek-polisie het sake van moord en poging tot moord geopen, waarna speurders verbonde aan die Provinsiale Eenheid vir Ernstige Geweldsmisdade die ondersoek oorgeneem het.

Volgens sers. Wesley Twigg, ’n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, is niemand nog in hegtenis geneem nie en word die motief vir die skiet-aanval steeds ondersoek.

Chanelle-saak in Kaapse hof

Chantélle Hartebeest

Die verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het die afgelope Vrydag (15 Mei) hul eerste verskyning in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad gemaak.

Keaton Johnson, Bradley Mamani en Theodore Qatha staan al drie op aanklagte van moord met voorbedagte rade en regsverydeling tereg. Die voorverhoorvergadering het met hul verskyning verlede week begin.

Op sulke voorverhoor-vergaderings word daar seker gemaak dat die staat al die nodige dokumentasie, soos die verskeie verslae en alles wat opgekom het tydens die ondersoek, met die verdediging gedeel het.

Dié tienermeisie is laas op 14 Mei 2025 deur haar familie lewend gesien, voor haar ontbinde liggaam op 2 Junie 2025 in ’n vlak graf in Paarl-Oos opgegrawe is.

Chanelle was kort voor haar dood vlugtig in ’n verhouding met Johnson. Dit moet nog bevestig word hoe Mamani en Qatha by die tragedie betrek word. Johnson is ’n paar dae voordat Chanelle se lyk deur ’n soekgeselskap gevind is op ander onverwante klagte in hegtenis geneem. Hy was in aanhouding in die Allandale-gevangenis toe hy na bewering gesê het Chanelle se familie moet haar in die bebosde gebied agter die einste gevangenis gaan soek.

Kort daarna is Mamani en Qatha aangekeer en aangekla. Al drie is sedert-

dien in aanhouding en van die Allandalena die Pollsmoor-gevangenis verskuif. Nicolene Plaatjies, Chanelle se ouer suster, sê vandeesweek die familie trek nog baie swaar.

“Dit is amper ’n jaar wat Chanelle dood is en niks gaan vir haar terugbring nie, maar ons as ’n familie wil net hê dat geregtigheid moet geskied – dat ’n regverdige straf gegee word vir die beskuldigdes. Daar het nie juis enige intieme details oor die ondersoek Vrydag uitgekom nie, maar die saak bly vir ons moeilik.”

Die voorverhoor-vergadering word eers teen die einde van die winter, op 21 Augustus, voortgesit.

PUBLIEKE KENNISGEWING VIR DIE INSPEKSIE VAN DIE DERDE AANVULLENDE WAARDASIEROL 2024 EN INDIENING VAN BESWARE

Kennis word hiermee gegee ingevolge Ar�kel 49(1)(a)(i) saamgelees met Ar�kel 78(2) van die Wet op Plaaslike

Regering: Munisipale Eiendomsbelas�ng, 2004 (Wet 6 van 2004) hierna verwys as die “Wet ”, dat die Derde Aanvullende Waardasierol 2024 ter insae lê vir publieke inspeksie gedurende kantoorure vanaf 21 Mei 2026 tot 30 Junie 2026 by onderstaande lokale. Daarbenewens is die waardasierol ook beskikbaar op die munisipaliteit se webtuiste www.drakenstein.gov.za

Ingevolge Ar�kel 49(1)(a)(ii) van die Wet kan enige grondeienaar of ander persoon wat dit wil doen, binne die tydperk vanaf 21 Mei 2026 tot 30 Junie 2026 ‘n beswaar aanteken by die stadsbestuurder met betrekking tot enige aangeleentheid vervat in, of weggelaat uit die waardasierol. Die voorgeskrewe vorm vir die indiening van besware is verkrygbaar by onderstaande lokale sowel as op bovermelde webtuiste

Besware kan slegs ten opsigte van eiendomme wat vervat is in die Derde Aanvullende Waardasierol ingedien word Die eienaars van hierdie eiendomme sal skri�elik van hul waardasies in kennis gestel word by hul posadres wat tans op die munisipaliteit se databasis verskyn.

Aandag word spesifiek geves�g op die feit dat in terme van Ar�kel 50(2) van die Wet, dat ‘n beswaar in terme van sub-ar�kel 50(1)(c) van die Wet, betrekking moet hê op ‘n spesifieke individuele eiendom en nie teen die waardasierol as sodanig nie. Let asseblief daarop dat vir elke eiendom ‘n beswaarvorm ingedien moet word

Die voltooide beswaarvorms kan by die genoemde beswaarlokale ingehandig word of na die volgende adres gepos word: Drakenstein Munisipaliteit, Vir Aandag: Waardasie-Afdeling, Posbus 1, Paarl, 7620 of stuur ‘n e-pos na: CustomerCare@drakenstein.gov.za

Beswaarlokale:

Drakenstein Munisipale Kantore, 1ste Vloer, Burgersentrum, Bergrivier Boulevard, Paarl

Drakenstein Kliënte Dienssentrum, Mbekweni

Drakenstein Munisipale Kantore, Burgersentrum, Pentzstraat, Wellington

Drakenstein Munisipale Kantore, Gouda

Drakenstein Munisipale Kantore, Saron

Neem kennis, die slui�ngsdatum vir die indiening van besware is 30 Junie 2026 en dat onder geen omstandighede sal laat besware aanvaar word nie Navrae kan gerig word aan Mnr I Fortuin (021 807 4534), Mnr M Y Gaidien (021 807 4792) of Mnr J Lawrence (021 807 4825).

Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers hervat op 25 Mei. Foto: Argief/ Jana Scheepers
Chanelle Plaatjies

DM growth planning explained

Rapid growth, infrastructure investment and the protection of Drakenstein's rural identity took centre stage during a media engagement hosted by Drakenstein Municipality at Ashanti Estate on Thursday (7 May).

Journalists from various publications were briefed on how the municipality plans to manage increasing development applications while safeguarding the natural environment, agricultural land and heritage character that define Paarl, Wellington and surrounding areas.

Municipal officials said Drakenstein continues to experience an unprecedented boom in residential, commercial and industrial development as more residents and businesses move to the region because of its strategic location, reliable infrastructure and quality living environment.

Wayne Hendricks, Drakenstein's manager for spatial planning and heritage, indicated that the population within Drakenstein grew from 279 500 in 2016 to 311 600 in 2026. This is also an increase from 66 576 households to 74 190 households over the last decade. Hendricks added that during the last 10 years 93 major developments were created, some of which is still in construction.

In his presentation Hendricks pointed out Drakenstein's economic growth with an increase of 140% of the valuation roll from

R52 Billion to R125 Billion.

For Drakenstein it is their continued vision to be a city of excellence with agriculture, heritage and transport infrastructure as some of the important focuses. According to Hendricks some of the municipality's plans include a new taxi rank.

"It has come to our attention that our taxi rank in Paarl at Shoprite is not up to standard. This will not be something that happens overnight, but we are looking to upgrade the taxi rank with a new spot in mind."

INCREASE OF 104 920 HOUSEHOLDS

Important pointers that came up during the engagement, especially in terms of Drakenstein's growth, is the municipality's 20-year population growth projections. They predict that in 20 years time 419 680 people will be living within Drakenstein, with an increase of 104 920 households.

With this in mind, Hendricks indicated that the following will be need to be established: 30 primary schools; 12 secondary schools, 6 local clinics; 2 children's homes; 2 homes for the aged; 5 community halls, 2 fire stations, 2 police stations and 1 new cemetery.

Infrastructure planning takes place in close coordination with the Western Cape Government to ensure schools, healthcare facilities, roads and transport systems are able to accommodate future growth.

In recent years finding placement for children at schools within Drakenstein

has become a frustrating task, as current schools are unable to accommodate everyone. Hendricks says that although this is the municipality's predictions, it is the duty of the Western Cape Education Department (WCED) to build schools based on recognized needs and available land to build on.

During the engagement, the municipality outlined how all development applications are assessed through a transparent framework guided by the Municipal Land Use Planning Bylaw and the municipality's Spatial Development Framework (SDF), among other necessary processes. The SDF serves as the municipality’s primary planning tool and is used to direct future growth while protecting valuable farmland, biodiversity corridors and open spaces.

According to Stephen Korabie, Drakenstein's executive mayor, the municipality remains committed to responsible and balanced growth that benefits communities without compromising the environment.

"Development in Drakenstein is purposeful and carefully planned to serve the long-term interests of our people."

BIGGEST INFRASTRUCTURE INVESTMENT

One of the municipality's largest projects is the R1.4 billion upgrade and rehabilitation of the Paarl Wastewater Treatment Works and bulk sewer system in Southern Paarl. The project is dubbed as the biggest infrastructure investment in the municipality's history and forms part of broader

Psigiatriese evaluasie vir ‘brandstigter’

Die man wat verantwoordelik gehou word vir die verwoestende brand wat in Januarie vanjaar by die Paarl-hospitaal uitgebreek het, is vir verdere psigiatriese evaluasie gestuur.

Dit volg nadat die beskuldigde, Morné Dampies, voorverlede Donderdag (7 Mei) weer in die hof verskyn het, en ’n aansoek voor die hof gebring is.

Dampies is aangekla vir brandstigting nadat hy na bewering ’n vullisdrom na aan die hospitaalgebou op 27 Januarie aan die brand gesteek het. Die vlamme het vinnig van die drom na die gebou en voertuie wat naby parkeer was, versprei, met ooggetuies wat die voorval voorheen aan Paarl Post bevestig het.

Daar word beweer dat Dampies ten tyde van die voorval ’n pasiënt in die hospitaal se psigiatriese afdeling was.

Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag in die WesKaap, het die aansoek vir die psigiatriese evaluasie bevestig.

“Ek is nie seker of die psigiatriese evaluering van die beskuldigde uitgevoer is nie. Dit sal op die volgende hofverskyning uitkom,” het hy by navraag gesê. In Maart het die Wes-Kaapse minister van gesondheid en welstand, Mireille Wenger, gesê die brand het heelwat ontwrigting by dié gesondheidsfasiliteit veroorsaak. Sy het toe bevestig dat die herstelwerk die departement altesaam

R67 miljoen sal kos.

Dinsdag (19 Mei) het Wenger gesê die restourasie is nou byna voltooi, met groot infrastruktuurherstelwerk wat reeds afgehandel is.

“Toe die brand in Januarie uitgebreek het, was die aanvanklike verwagting dat die restourasie tot 12 maande kon duur. In plaas daarvan, deur ’n geweldige poging van ons spanne, is groot restourasiewerk in net ses maande voltooi en

dienste keer reeds na herstelde areas van die hospitaal terug,” het Wenger gesê.

“Hierdie werk het nog altyd oor meer gegaan as om net ’n gebou te herstel. Dit gaan oor die herstel van toegang tot sorg en die ondersteuning van die gesondheid en waardigheid van elke persoon wat van die Paarl-hospitaal afhanklik is,” het sy gesê.

Die saak teen Dampies is op 4 Junie weer op die Paarl-landdroshof se hofrol.

efforts to ensure bulk services keep pace with development.

Road upgrades currently underway or in planning phases include the upgrade of the R45 (Simondium Road), the extension of Berg River Boulevard between Oosbosch and Lang streets, upgrades to Carolina Road in Paarl East, Main Road 189 (Old Paarl Road) and improvements to Schuurmansfontein Road.

Recent private-sector investment in the municipal area was highlighted during the engagement, including the construction of the new Life Paarl Valley Hospital, a R415 million development that will include a 140-bed private hospital and Level 1 Trauma Centre, on which Paarl Post previously reported on. Other developments include upgrades at Paarl Mall and Paarl Junction, as well as new residential estates and retail projects across Paarl and Wellington.

Die Paarl-hospitaal kort ná die brand.

Mediavennoot maak belegging in jeug

Om vanjaar as mediavennoot by die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Matrikulant van die Jaar-kompetisie betrokke te wees, is vir Novus Media veel meer as ’n borgskap – dit is ’n belegging in die mense wat Suid-Afrika se verhaal volgende gaan vertel.

Esmé Smit, die uitvoerende hoof van Novus Media, sê die maatskappy glo sterk gemeenskappe word gebou deur mense wat hul stories vertel en hul stemme gebruik. “As mediamaatskappy weet ons die volgende geslag is nie net ons lesers en kykers nie – hulle is ook ons toekomstige joernaliste, redakteurs, verkoopsmense, digitale skeppers en leiers.”

Die kompetisie ondersteun Novus Media se kernwaardes – gemeenskap, vertroue en relevansie – perfek. Dit vier die beste van plaaslike talent, ouers en onderwysers en leerders vertrou die kompetisie is eerlik en deursigtig, wat dit relevant maak deur werklik ’n verskil in jong mense se lewe te maak.

VERWAGTING VIR DEELNEMERS

Hoewel Novus Media vanjaar die eerste keer by hierdie kompetisie betrokke is, hoop hy reeds elke finalis verlaat die eindronde met drie dinge: Selfvertroue; ’n netwerk deelnemers, borge, beoordelaars, mentors en toekomstige vriende; en verruimde visie danksy die blootstelling.

Dit was presies Liam ­ Lloyd Doman, ’n finalis in 2025, se ervaring van die eindronde.

“Die kompetisie het my selfvertroue verbeter. Dit het my geleer om in my eie vermoë te vertrou en trots te wees op my prestasies, harde werk en persoonlikheid.

“Dit het my ook gehelp om beter onder

Liam-Lloyd Doman, ’n 2025-finalis en mediese student in sy eerste jaar, saam met Jeannine van Zyl, Novus Media se hoof van premium-publikasies en inhoud. Doman sê die kompetisie het hom uit sy gemaksone gehaal en gedwing om meer selfvertroue te hê. “Dit het my laat besef dat ek in situasies kan aanpas waar ek voorheen sou huiwer of terugstaan.” Foto: Lientjie Mentz

druk te werk, terwyl ek lewensvaardighede soos kommunikasie, leierskap en selfdissipline ontwikkel het.

“Ek het waardevolle vriendskappe en sterk verbintenisse gevorm, wat my in my eerste jaar op universiteit baie gehelp het omdat ek reeds mense geken het.

Dit het dit ook makliker gemaak om aan te pas, nuwe mense te ontmoet en meer gemaklik en selfversekerd in die nuwe omgewing te voel,” sê Doman.

Sy raad aan toekomstige deelnemers sluit hierby aan. “Geniet elke oomblik ten volle, want daardie twee dae vlieg verby! Wees jouself, geniet die uitdaging en adrenalien en waardeer die mense wat

jy langs die pad ontmoet. Die kompetisie gaan nie net oor die titel nie, maar oor die herinneringe en vriendskappe wat jy vir altyd saam met jou sal dra.”

WIE EN WAT IS NOVUS MEDIA?

Novus Media, een van Suid ­Afrika se grootste en mees dinamiese mediagroepe, se wortels lê diep in gemeenskapsmedia en plaaslike joernalistiek, wat mense se lewe raak. Volgens Smit publiseer die maatskappy van die oudste Afrikaanse koerante in die land.

Rooi Rose , een van die mees geliefde Afrikaanse vrouetydskrifte in die land, is deel van ons familie. Ons het NovaNews gebou – ’n gratis, tweetalige, digitale nuusplatform, wat reeds in die top ­10 aanlyn uitgewers in Suid ­Afrika is (IAB ­ ranglys, Maart 2026).”

Boonop is Die Papier , die jongste weeklikse Afrikaanse koerant, in die Novus Media ­ stal en bou die maatskappy ook nou aan die grootste skolesportplatform in Suid ­Afrika.

“Suid ­Afrika het een van die hoogste jeugwerkloosheidskoerse in die wêreld. Te veel talentvolle jong mense verlaat die skolestelsel sonder dat iemand ooit vir hulle gesê het ‘Jy is uitstaande. Jy het ’n bydrae om te lewer. Jy maak saak’,” sê Smit.

“Projekte soos Matrikulant van die Jaar is noodsaaklik omdat dit uitnemendheid vier in ’n tyd wanneer dit maklik is om ontmoedig te raak. Dit maak potensiaal sigbaar – soms sien jong mense hul eie waarde eers wanneer iemand anders dit uitwys.”

SKRYF SÓ IN

Matrikulante van oor die land heen, wat in akademie, kultuur en sport uitblink en aanstaande jaar aan die UV wil studeer,

kan hulle vir die kompetisie inskryf. Beurse, prysgeld en geskenke ter waarde van sowat R500 000 is vir die 25 top ­ deelnemers danksy die borge – die Kovsie ­Alumnitrust, Forvis Mazars (ook die ouditeurs van die kompetisie), Absa en Pick n Pay Preller Walk in Bloemfontein –op die spel.

Leerders kan hulself inskryf of deur hul skole benoem word. Altesaam 25 semifinaliste sal gekies word, waarna 14 finaliste van 5 tot 7 Oktober in Bloemfontein aan die eindronde deelneem.

• Skandeer die QR­ kode, laai die inskryfvorm af, voltooi dit en stuur dit teen 31 Julie per e ­ pos terug aan Linda Greyling by greylinl@ufs.ac.za.

Wellington

The Heart Of The Cape Winelands

WAREHOUSE SALE

REBECCA is looking for domestic or housekeeping work from Monday to Friday. I am honest and reliable. 082 404 8100

Kindersorg Suid Afrika Paarl is opsoek na die volgende persoon: Natasha Adonis. Indien enige persoon inligting het van Natasha Adonis. Is u welkom om te kontak by 021 862 6182 of die organisasie te besoek op die h/v Paulus & Mackierstraat, Paarl Oos.

DRIVER POSITION AVAILABLE - WINE INDUSTRY. We are looking for a reliable and experienced driver to join our team in the wine industry. Requirements: Minimum 5 years' driving experience. Valid Code 14 driver's license. Own reliable transport. Strong work ethic and reliability. If you meet the above requirements and are ready to join a dynamic environment, we would love to hear from you! Send your CV to recruitment.ftbl @gmail.com

PRAISE is looking for a job as a housekeeper. I am available Monday, Tuesday, Wednesday, Friday & Saturday. Call me on 068 437 8902.

Priscilla is looking for a domestic job. Full-time or even part-time. Reliable and honest. I have contactable reference. 067 942 0617

PURITY is looking for domestic or cleaning work. I can start immediately. I am a 25 year old Zimbabwean woman and willing to learn and work hard. Call 063 928 1454 / 063 525 7988.

REBECCA is looking for a job as a housekeeper for Tues and Thurs. Reliable and trustworthy. 083 700 5656.

Young players in Ireland tour team

Three talented young rugby players from Paarl are preparing for the opportunity of a lifetime after being selected to represent the Blue Running Sport International (BRSI) Bulldogs on an international tour to Ireland in December 2026.

Skaakspelers ryg titels in

Drie skaakkampioene verbonde aan Wellingtonse skole het vandeesmaand verskeie titels opgeraap.

Kieran September (12), Noah Teba (13) and Chaz Lukes (13), all Grade 7 learners, earned their places in the touring squad following standout performances at top youth tournaments, including the Kobus Wiese Rugby Super Series.

However, the trio now face the challenge of raising R80 000 each to make the tour a reality.

Kieran and Noah attend William Lloyd Primary, while Chaz is a learner at New Orleans Primary. Despite their young age, all three have built impressive rugby resumes through discipline, dedication and natural ability.

Chaz, captain of the New Orleans Primary u-13A team, was named Player of the Match during the Kobus Wiese Super Series and earned selection to the tournament’s Dream Team. Known for his ability to read the game and perform under pressure, he continues to refine his skills through extra training.

“Rugby is a huge part of my life,” said Chaz. “It’s more than just a sport to me, it’s where I’ve learnt about teamwork, discipline, and pushing myself to be better every single day. It would be a dream come true if I can go on this tour to Ireland. For me it’s about growing as a player and as a person.”

Kieran, who plays flank, balances academic excellence with sporting achievement. A deputy head boy at William Lloyd Primary and the 2025 National Sanlam WOW Spelling Bee champion for his grade he has captained his school’s u-13A team and earned multiple Man of the Match awards at the Kobus Wiese tournament.

“It means a lot because I have worked hard for such an opportunity to come and it is important because it

shows me that my hard work has paid off. Every contribution will be appreciated because it gets me one step closer to going abroad.”

Noah, described as quiet and soft-spoken off the field, transforms into a fearless competitor on the pitch.

His performances at both the Stellenbosch High School Rugby Tournament and the Kobus Wiese Super Series earned him recognition, including a Man of the Match award. A versatile player capable of featuring at lock, flank and in the backline, he is praised for his discipline and composure under pressure.

“Being chosen for this tour means a lot because it shows my hard work is paying off,” said Noah.

“It’s a big opportunity for me to grow as a player and as a person. The financial assistance would mean a lot to me and my family because it helps make this opportunity possible and would take a lot of pressure off.”

The Ireland tour promises invaluable international exposure and personal growth, but comes at a significant cost. Expenses include flights, accommodation, meals, kit, tour fees, visas and personal expenses.

All three families have launched fundraising efforts and are appealing for support.

“This is a once-in-a-lifetime opportunity,” the families said. “By supporting these boys, you are investing not only in their rugby dreams but also in the future of disciplined, hardworking young men who represent Paarl with pride."

Community members, businesses and organisations are encouraged to contribute or assist in any way possible. Visit the BackaBuddy website to view the boys' fundraising campaigns, or contact their parents: Noël Teba (for Noah Teba) on 082 072 5199; Winlecia September (for Kieran September) on 078 293 3054; and Dawn Ontong (for Chaz Lukes) on 082 783 0636.

Jadrian Lielieveld, ’n leerder aan die Hugenote Hoërskool, is onlangs as die Wes-Kaap-skole se o.18-skaakkampioen aangewys. Dié jongman is ’n lid van die Drakenstein Dragons-skaakklub en was ook verlede jaar die Kaapse Wynland- en Wes-Kaap-skole se o.15-kampioen.

Gerrit Smit van Hugenote Laerskool het onlang gewys watter slimkop hy is toe hy as die o.10-wenner van die Rapid-toernooi, wat jaarliks deur die Langeberg-skaakklub aangebied word, gekroon is.

Gerrit is ’n lid van hierdie klub.

Gerrit het die afgelope naweek vir die Wes-Kaapse skolespan gekwalifiseer. Hy het saam met Eben Van Vuuren – ook ’n leerder aan Hugenote Laerskool – aan ’n o.9- provinsiale toernooi deelgeneem.

Eben is by dié toernooi as die naasbeste speler in sy afdeling in die Kaapse Wynland aangewys.

Young kickboxers kick butt

Six students of Kickboxing & Fitness Academy (KFA) situated in Paarl participated in the Cape Combat League II Kickboxing event in Kraaifontein on Saturday, 9 May.

Most of these students have only been

training for about 4 months and others for about a year. This should be regarded as a major achievement as it is only their 2nd Tournament. Their hard work, commitment and discipline paid off. So well done to these students.

From left, with their achievements,

Chaz Lukes Kieran September Noah Teba
Gerrit Smit
Jadrian Lielieveld
Eben van Vuuren
Sensei Mclarren Arendse (head coach), Keashan Liebenberg (Bronze); Kenitho Baartman (2xSilver); Dalnezio van Schoor (1xGold and 1xSilver); Luke Samuels (1xGold and 1xSilver); Zeke Smith (1×Gold and 1xSilver); and Ezra La Douce (2xSilver).

Jayden skitter op Afrika-kampioenskap

het gesê die ervaring was onvergeetlik.

’n

17-jarige leerder van die Hoër Jongenskool Paarl maak naam in die swemwêreld nadat hy onlangs na Algerië gereis het en die Suid-Afrikaanse swemspan by die Junior Afrika Aquatics-swemkampioenskap verteenwoordig het.

Die kompetisie was van 5 tot 10 Mei en Jayden Williams het ’n bronsmedalje in die 200 m-borsslag gewen.

Jayden is tans in gr. 12. Hy het in die Paarl grootgeword en swem reeds van kleins af.

“Ek het in Paarl grootgeword.

My liefde vir swem het begin toe ek as kind in ’n swembad geval het, waarna my pa my by ’n swemklub, Paarl Aquarius-swemklub, ingeskryf het,” het hy vertel.

Hy oefen ses dae per week.

“Ek oefen van Maandag tot Saterdag om vir kompetisies voor te berei,” het hy gesê.

Jayden het reeds aan verskeie internasionale swemkompetisies deelgeneem en

“Dit was nie my eerste keer wat ek oorsee gereis het nie.

Ek was al in Egipte, Namibië en Angola vir swemkompetisies. Hierdie jaar was ek in Algerië – dit is ’n pragtige plek en dit was ’n ongelooflike ervaring om nuwe mense te ontmoet,” het hy gesê.

Hy was vir 11 dae weg van die huis af –die langste tyd wat hy nog van sy familie af was.

Sy gunsteling-swemstyl is borsslag en hy het in April vanjaar aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap deelgeneem waar hy teen die land se beste swemmers meegeding het.

Jayden sê hy wil ná skool verder studeer en steeds sy swemloopbaan voortsit.

Hy beplan ook om in September vanjaar aan die Suid-Afrikaanse nasionale kortbad-swemkampioenskap (25 meter) in Pietermaritzburg deel te neem.

Jayden het verskeie borgskappe ontvang om sy swemdrome na Algerië moontlik te maak.

“Ek is baie dankbaar, want hierdie mense het dit moontlik gemaak dat ek

Wellingtonner inspireer jong rugbyspelers

Ná die Junior Bokke se geskiedkundige oorwinning oor Nieu-Seeland in die eindstryd van die o.20-wêreldrugbykampioenskap in Gqeberha, het Wellington se Franklin van Wyk beskryf hoe dit gevoel het om deel te wees van die span wat die wêreldtitel verower het.

Van Wyk, logistieke bestuurder van die Junior Bokke, was deel van die bestuur wat die span gehelp het om vir die tweede keer die wêreldbeker te wen. “Dit voel steeds onwerklik. Om die wêreldtitel vir jou land te wen, is iets waarvan elke jong rugbyspeler droom. Toe ek die beker oplig, het ek net gedink aan al die opofferings en harde werk wat daarin

gegaan het,” het hy aan Paarl Post gesê.

Volgens Van Wyk was die sing van die volkslied voor die eindstryd een van die meer emosionele oomblikke. “Ek het gedink aan my familie, my gemeenskap en almal in Wellington wat my ondersteun het. Dit gee jou ekstra motivering as jy weet jy speel vir meer as net jouself.”

Die eindstryd teen Nieu-Seeland het ’n blywende indruk op hom gemaak. “Hulle bring intensiteit en fisiekheid wedstryd toe. Toe hulle die haka doen, het dit my net nog meer gefokus gemaak.”

Vir Van Wyk beteken dit baie om Wellington en omliggende gemeenskappe op die internasionale verhoog te verteenwoordig. “Ek weet daar was mense van Voordorp, Payton, Van Wyksvlei en

Newtown wat met trots gekyk het. Ek hoop jong spelers sien dat groot drome moontlik is.”

Hy het ook sy familie geprys vir hul ondersteuning in sy reis. “My vrou, Audrey, en my twee kinders, Akeshia en Hezekia, het my deur alles bygestaan en dit beteken ongelooflik baie vir my.”

Volgens hom was die grootste uitdaging die intensiteit van internasionale rugby. “Elke wedstryd voel soos ’n finaal en jy moet elke week fisiek en geestelik gereed wees.”

Matrikulant wen brons

kon gaan,” het hy gesê.

Jayden se ouers het gesê hulle is baie trots op sy prestasies.

“Ons is ongelooflik trots op Jayden en alles wat hy al bereik het in sy swem. Dit is vir ons baie spesiaal om te sien hoe sy harde werk, toewyding en liefde vir die sport vrugte afwerp,” het sy trotse ouers gesê.

“Ons het nog altyd geweet hy het potensiaal, maar wat hy bereik het, het selfs ons verwagtinge oortref. As ouers is ons net dankbaar vir die geleenthede wat hy kry en ons ondersteun hom ten volle om sy drome na te jaag.”

Sy boodskap aan jong spelers in Wellington is eenvoudig. “Jou omstandighede hoef jou nie te bepaal nie. Met harde werk, dissipline en geloof in jouself kan jy enigiets bereik.” Franklin van Wyk

Jana Scheepers
Jayden Williams (17). Foto’s: Verskaf
Jayden saam met sy afrigter, Adriaan Kock.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Paarl Post – E-edition – 21 May 2026 by Novus Media - Issuu