Hermanus Times-E-edition-16July2025

Page 1


Kleinmond becomes big mouth

After the heavy rains the last two weeks residents of Kleinmond were filled with excitement and anticipation as they awaited the breaching of the Kleinmond Lagoon. Locals woke last Wednesday (9 July) to the exciting news that the big moment had finally arrived overnight while everyone was still in dreamland. Photos and videos of this beautiful natural phenomenon soon started flooding social media. According to records the lagoon had last breached on 6 June 2024. They also showed the lagoon breached on 11 August 2012,

Twee tieners vas ná moord

’n Sestienjarige jeugdige is een van twee verdagtes wat Maandag in die Bredasdorp-landdroshof vir die moord van ’n bejaarde oudonderwyser verskyn het.

Die verdagtes is oor die naweek in hegtenis geneem nadat die 82-jarige Sammy Cloete se liggaam Saterdag 12 Julie omstreeks 15:45 by sy huis in Jakarandalaan in Bredasdorp gevind is. Die polisie het bevestig die oorledene het een steekwond aan die linkerkant van sy nek gehad. Luitenant-kolonel Anneke Durand, bevelvoerder van die Bredasdorp-polisiekantoor, het berig dat daar geen teken van geforseerde toegang was nie.

Inwoners van die dorp het intussen op sosiale media hul kommer uitgespreek oor ’n verlate huis oorkant Cloete se woning wat glo ’n broeiplek vir onheil is. Nog ’n inwoner het aanbeveel dat sigbare polisiëring in die dorp aansienlik opgeskerp moet word, veral oor naweke.

Durand het egter beklemtoon dat die bekamping van misdaad nie net die polisie se verantwoordelikheid is nie en dat die publiek se hulp hiermee noodsaaklik is. “As gemeenskap moet ons saamstaan, mekaar ondersteun en aktief betrokke wees by oplossings soos om verdagte aktiwiteite dadelik aan te meld en deel te word van buurtwagte en straatkomitees om groter sigbaarheid en samewerking te bevorder.”

Kaap Agulhas-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Raymond Ross, het dit benadruk en bygevoeg: “Elkeen van ons het ’n rol om te speel, of jy ’n ouer, onderwyser, kerkleier, jongmens, sake-eienaar of gewone inwoner is, ons moet hande vat om ons strate, skole en woonbuurte weer veilig te maak. Laat ons nie wag totdat geweld by elkeen se voordeur klop nie. Laat ons dit voorkom eerder as om te reageer. Kom ons werk saam, praat saam, en veg saam vir ’n Kaap Agulhas waar elke inwoner, kind en besoeker veilig kan wees.

“Veiligheid begin by elkeen van ons.

Oudonderwyser

Saam kan ons ’n verskil maak.”

Ross het Saterdagaand op Facebook sy medelye met Cloete se naasbestaandes betuig en ’n dringende beroep op die gemeenskap gedoen om enige inligting aangaande die moord met die polisie te deel.

In reaksie op dié plasing het Paul Swart, die voormalige KAM-burgemeester, geskryf: “So onnodig. Hartseer. Wreed. Sulke mense behoort nie in die samelewing nie. Ek kan nie verstaan en begryp watter tipe mense ’n mes kan vat en iemand anders net doodsteek nie. Geen gevoelens.”

Die feit dat daar wéér twee jong mans vir ’n sinnelose moord op die dorp in hegtenis geneem is, sê Ross, is kommerwekkend.

Die polisie het in Mei ook ’n 16-jarige jeugdige saam met sy ouer broer in hegtenis geneem (“Twee broers agter tralies”, Hermanus Times 21 Mei 2025) in verband

sterf

met twee gru-moorde. Eric Ntabazalila, die Nasionale Vervolgingsgesag se provinsiale woordvoerder, het bevestig dat die twee verdagtes Maandag 14 Julie op aanklagte van moord, huisbraak en die diefstal van ’n voertuig in die landdroshof verskyn het.

Sammy Cloete, ’n geliefde oudonderwyser van Albert Myburgh Sekondêr, se sinnelose moord het die gemeenskap geskok.

“Die saak is aangeskuif tot Dinsdag (15 Julie) om ’n plek van veiligheid vir die 16-jarige beskuldigde te vind. Hy en sy medebeskuldigde, Shaun Swart (18), sal in aanhouding bly. Indien hulle besluit om vir borgtog aansoek te doen, sal die staat dit teenstaan.”

KLEINMOND Shop1,ShopriteCentre•0711628415

BREDASDORP

46AllSaintsStreet,Bredasdorp•0822203247

GANSBAAI

18FabriekStreet,Gansbaai•0608304272

Strydros se heengaan skok baie

“Stil, broers, daar gaan ’n man verby, hy groet, en dis verlaas.” (Jan FE Celliers).

’n Groot seder het geval toe Tossie October, bekende boer van die plaas Klein Pietersieliesrivier in Elim in die Strandveld Dinsdag 1 Julie in die ouderdom van 88 jaar oorlede is.

Titus Lourens October, bekend as Tossie, is op 9 Januarie 1937 in Elim gebore. Ná sy skoolopleiding by Spanjaardskloof Primêr onder meester Josias Joemat het Tossie by die Valkenberg-hospitaal en daarna by ’n prokureursfirma in Bredasdorp gewerk. As die oudste van vier broers is hy op 22-jarige ouderdom deur sy pa, Cornelius October, teruggeroep na Klein Pietersieliesrivier om die bestuur van die plaas oor te neem.

Hy het op groot skaal met groente geboer, wat hy gereeld na die Epping-mark geneem het, maar hom later meer op skaapboerdery toegespits. Sy liefde vir die skape het daartoe gelei dat hy dikwels in die nag moes uitgaan wanneer die ooie gelam het. Dit was nie ongewoon dat hy met ’n pasgebore lam huis toe gekom, dit toegedraai, met ’n bottel gevoer en

langs die warm vuur geplaas het nie. Selfs kuikens is dikwels in ’n kartonboks langs die vuur geplaas vir warmte.

Tossie is met Jane Engel getroud en hulle het vyf kinders gehad, van wie twee reeds oorlede is.

Hy het sy hart en siel in die boerdery gewerp en deur sy passie, doelgerigtheid en harde werk is Klein Pietersieliesrivier tot een van die spogplase in die omgewing ontwikkel.

In die plaasstoor is ’n unieke versameling perdekarre wat getuig van sy liefde vir perde en perdekarre. Hy het gereeld met ’n perdekar met sy groente in Elim gaan smous en later selfs sy kinders per perdekar na die skool in Spanjaardskloof geneem.

Nadat sy seun Alex, wat saam met Tossie die boerdery behartig het, verongeluk het, het sy seun Lionel sy pa op die plaas kom bystaan. Onder Tossie se leiding, toesig en raad is groot veranderings aangebring, wat onder meer ’n rooibostee-projek – die eerste in Elim – ingesluit het.

Tossie was lief vir musiek en het dikwels sy kleinkinders met sy kitaarspel vermaak. Sy liefde vir kinders het nie net om sy eie kinders sentreer nie – hy het ook sy huis vir vier kinders oopgestel

en hulle onder sy toesig geneem en versorg tot die ouderdom waarop hulle gereed was om op hul eie voete te staan.

Hy was lief vir sy tuin, wat ’n fyntuin, groentetuin en vrugteboorde ingesluit het.

“Tossie was ’n merkwaardige mens. Hy was enig in sy soort met vele fasette in sy karakter,” sê sy skoonsuster Sybill October. “Hy was nederig en plat op die aarde, maar met ’n sterk wilskrag. Hy was gasvry en met sy groot omgeehart het hy nooit familie of besoekers met leë hande teruggestuur huis toe nie. Hy was hardwerkend en het ’n vasberadenheid gehad om ’n sukses van die plaas te maak – selfs toe hulle terugslae ondervind het. Sy groot liefde vir die erfgrond en die trots wat uit sy hele wese gestraal het wanneer hy vir ons veranderings op die plaas gewys het, sal my altyd bybly.”

Tossie word oorleef deur sy vrou, Jane, hul seuns Lionel en Trevor, hul dogter, Wilma Engel, en 15 kleinkinders, 10 agter-kleinkinders en sy broers Louis, Sekkie en Neelsie.

• ’n Gedenkdiens is Saterdag (12 Julie) in die Morawiese kerk in Elim gehou, waarna hy in die October-familiekerkhof ter ruste gelê is.

Tannie Suzie op 95 jaar steeds voorbeeld vir baie

95 jaar oud, met ’n postuur wat menige meisie jaloers sal maak, uitgevat en nie een haar uit sy plek nie – dis Tannie Suzie van Mount Pleasant, wat haar 95 ste verjaardag op 3 Julie gevier het met gelukwensings wat van oral ingestroom het.

Tannie Suzie was 53 jaar gelede op almal se lippe toe sy haar vier kinders en ’n aanneemkind in ’n busramp verloor het. Die ongeluk, wat op 11 Junie 1972 by Villiersdorp gebeur het, het die lewe van talle sportlui van Mount Pleasant en Hawston geëis. Tannie Suzie is deur die hartseer en – soos sy dit stel: “Met die genade van die Here is ek ’n sterker vrou daarna.”

Só kan ’n mens sien, want met die intrapslag dwing hierdie vrou respek af. Met haar sagte oë en netjies aangetrek nooi sy jou in haar huis in. “My oë gee ’n bietjie in, maar verder is ek springlewendig en gesond. Ek sê altyd vir die kinders dis omdat ek nooit gerook of gedrink het nie.” Sy pas steeds op haar rype ouderdom twee van haar agter-agterkleinkinders op en iemand is altyd by haar in die huis – hetsy vir bemoediging of net ’n bietjie raad.

Terwyl Tannie Suzie van haar lewe vertel, waarin sy nie net vier kinders verloor het nie, maar later nog ’n kind, ’n kleinkind, ’n agterkleinkind en haar man, rol die trane. “Dis nie aldag maklik nie. Daar is nie ’n dag wat ek nie aan hulle dink nie. Dis nou 53 jaar later en ek het ’n belofte gemaak om elke dag aan hulle te dink, en ek doen dit.”

Terwyl almal die lof van Tannie Suzie besing, vertel sy nederig dat sy nie altyd voel soos sy lyk nie. “My oë en gehoor is besig om in te gee, maar ek kry baie hulp in die huis. Almal help my.”

Ouma Suzie vertel haar oorlede man het altyd vir haar gesê sy moenie voor hom gaan nie, want sy is al een wat al die skapies bymekaar hou. Vir dié merkwaardige vrou was kinders nog altyd belangrik en ná die

dood van haar kinders in die busramp het sy hard geveg om haar kleinkind, wat tydens die busramp maar net nege maande oud was, wettig aan te neem. Vandag is Bronwyn 53 jaar oud en self ’n ouma. “Ek kan nie Ma Suzie as my ouma sien nie; sy is eerder my ma. Hulle het my aangeneem, liefde gegee en dit wat ek vandag is, vir my geleer. Ek het al menigmaal verby haar kamer gestap, dan hoor ek hoe bid sy en almal wat vir haar belangrik is, se name word genoem. Hulle is my alles. Wat sou van my geword het as hulle nie daar was nie?”

Ouma Suzie se enigste oorblywende kind, Miralda het haar ma ook van ’n jong ouderdom bygestaan en vertel haar ma het altyd almal gehelp en almal grootgemaak. Dis waarom die trane loop as Maxine vertel van die rol wat haar ouma, of haar “Queen”, soos sy haar noem, in haar lewe gespeel het. “Sy is my alles – my lewe, my hartjie-ma, en sy het my grootgemaak.”

Wat is haar geheim in die lewe?

“Vertrou op die Here, hou jou gebede eenvoudig en wees lief vir mekaar,” sluit sy af.

Ouma Suzie het op 3 Julie haar 95ste verjaardag gevier.
Wyle Tossie October

Justice delayed again

It has been nearly six years since Overstrand law enforcement officer Damian Coert’s life was cut short after a colleague’s firearm fired and he sustained a fatal gunshot wound to the head.

On Wednesday 9 July, Coert’s father, David, and his sister Marchelé, along with other relatives, gathered at the Hermanus Regional Court, hoping to finally get justice and closure.

But their hope was dashed when the case against their son’s colleague and friend, Mattwin Hull, was once again postponed.

During his brief appearance in the Hermanus Regional Court, Hull was also supported by loved ones.

Both parties were visibly upset when the case was postponed yet again as a correctional supervision report was still outstanding. This report is vital for the plea and sentencing agreement that involves the possible release of the accused under Correctional Supervision.

Hull’s attorney William Booth confirmed that the correctional supervision report was indeed received and made available to both the defense and the state prosecutor Harold Engelbrecht shortly after the case was postponed to 17 September.

The Coert family are, however, not happy with this plea and sentence agreement. Damian’s father

David told the Hermanus Times: “We find this unacceptable and see it as an easy way out.

“This agreement means the case won’t go to trial and we will never get the answers that we have desperately been seeking about what happened on that day. We want to know why his (the accused’s) firearm was pointed at my son when it went off.”

FATAL INCIDENT

Initial reports described the incident on 26 December 2019 as a “freak accident”.

It was reported that a colleague

of Damian’s firearm went off in the vehicle as they were preparing to go on patrol.

Damian (32) was rushed to hospital in a critical condition and his colleague, who was later identified as Mattwin Hull, made his first appearance in the Hermanus Magistrates’ Court the next day and was released on bail.

After Damian passed away in Mediclinic Hermanus on 28 December 2019, two days after he was wounded, the charge was changed to one of culpable homicide.

The years since his son’s tragic death, said Coert, has exacted a heavy toll on their family.

“We have shed countless tears and the pain is still there because with every court appearance it feels like the wound is reopened. We haven’t been able to get closure,” he stated.

Their family said Coert, hasn’t been able to celebrate the festive season since the incident on Boxing Day 2019.

“We were supposed to go away on holiday on the 27th (of December 2019), but after Damian was taken to hospital we cancelled everything,” Coert recounted.

“Since then we haven’t celebrated Christmas with family and friends like we used to and we have never gone on holiday again.”

• Hull’s family declined to speak to the media. His attorney William Booth, however, stated that Hull is “devastated” by what had happened.

Ma en dogter tuis aangeval

Bianca du Plessis

Die Kleinmond-polisie ondersoek ’n saak van huisroof en diefstal van ’n motorvoertuig ná ’n voorval in die vroeë oggendure van Donderdag 10 Julie waarin vier verdagtes ’n 65-jarige vrou en haar dogter in hul huis in Pringlebaai oorval en van hul kosbare besittings en voertuig beroof het. Volgens kaptein Martin Mostert, bevelvoerder van die Kleinmond-polisiekantoor, het die rowers vermoedelik toegang tot die huis in Vivianweg, Pringlebaai, verkry deur die

venster van die motorhuis uit die vensterraam te verwyder.

Die voorval het vermoedelik tussen 02:00 en 07:00 die oggend gebeur. Die rowers het blykbaar die vroue in een kamer aangehou, hulle aangerand en van verskeie artikels soos onder meer selfone, kontant en ’n TVstel beroof.

Een aanvaller was volgens berigte gewapen met ’n mes wat hy gebruik het om sy slagoffers mee te dreig.

“Die dogter het beserings aan haar gesig opgedoen en is later in die hospitaal opgeneem,” aldus Mostert.

Die aanvallers het toe volgens berigte met die dogter se motor, ’n wit Toyota-nutsvoertuig (SUV), op die vlug geslaan.

Mostert bevestig dat die voertuig langs die pad tussen Rooiels en Gordonsbaai teruggevind is.

“Die voertuig was toegerus met ’n opsporingstoestel wat gehelp het om dit te vind,” het Mostert verduidelik.

“Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

“Enigeen met inligting oor die voorval wat in die ondersoek kan help, kan Kleinmond-polisie se speurtak by 028 271 8213 kontak.”

Vrou vertel van jare lange stryd om huis in Hermanus

Behuising in Hermanus bly ’n probleem – vra maar net vir Adri Salie van Mount Pleasant, wat nou al jare sukkel.

Salie se treurmare duur nou al langer as 16 jaar en ná oor-en-weer-korrespondensie met die Overstrand-munisipaliteit, vergaderings bywoon en ’n prokureur se hulp, het nog niks daarvan gekom nie.

“Ek is nou raadop en hoop die koerant kan dalk help. Dis belaglik – ek het elke dokument ingevul, beëdigde verklarings afgelê en elke vergadering getrou bygewoon – net om te hoor ek kan nie ’n huis in die Swartdamweg B-behuisingsprojek kry nie.”

In ’n brief wat sy in Julie 2016 aan die munisipaliteit gestuur het, skryf sy: “Ek is op die behuisingswaglys van 2010 af. Ons het behuisingsvergaderings vir ses jaar getrou bygewoon. Op 24Mei 2016 het ek en my man vir ons huis by Mount Pleasant geteken. [’n] Mnr. Van Wyk het gesê hy sou ons aansoek instuur en alles was 100% korrek en ook dat dit belowend lyk vir ons.”

Volgens haar was hulle baie opgewonde, maar die opgewondenheid was van korte duur toe hulle in Julie 2016 gehoor het hul aansoek is afgekeur. “Die rede wat hulle toe aangevoer het, is dat niks met ons dokumente fout was nie, maar hy mag niemand onder 35 jaar goedkeur nie. Ons sou dié rede aanvaar het as ons nie gesien het hoe word huise aan mense jonger as 35 jaar toegeken nie. Van die mense wat huise gekry het, was nie eens getroud nie en het salarisse van meer as R3 000 verdien. Die kersie op die koek was dat hulle selfs ná ons om ’n huis aansoek gedoen het. Dit het my laat wonder.”

ONBESKOF

hoop gegee.”

Die munisipaliteit het op 20 Junie 2017 ’n brief aan Legal Aid (wat Salie in daardie stadium verteenwoordig het) gestuur en die volgende redes gegee waarom sy nie vir die behuisingsubsidie goedgekeur is nie: “Die kliënt en haar man het op 16 September 2010 vir die behuisingsubsidie geregistreer. Op daardie tydstip was sy 22 jaar en drie maande oud en haar man 25 jaar en vyf maande. Haar posisie in daardie stadium vir die Swartdam B-behuisingsprojek was nommer 134 en nie nommer 64 nie.”

Oor onreëlmatighede binne die OM-behuisingsdepartement het die ondersoek-eenheid ook glo ’n paar aanbevelings rakende die onregmatighede gedoen en die aanbevelings is op Oktober 2024 se raadsvergadering aanvaar. Volgens die spesiale ondersoek-eenheid se brief gedateer 9 Oktober 2024 onder die opskrif “Systemic Recommendations” is voorgestel dat duidelike bepalings vir behuisingsadministrasieprosedures in ’n formele beleid of riglyne opgeneem word, tesame met verskeie ander aanbevelings.

ANTWOORD VAN OM

The Deeds Registries Amendment Act, no 20 of 2024, marks a major step in modernising South Africa’s land-registration system. Signed into law in December 2024, the Amendment Act introduces both technical improvements and significant reforms, including a shift towards a fully-electronic land-registration system and an expanded role for government-employed legal professionals in land transactions.

One key change allows attorneys, notaries and conveyancers employed by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development to handle state land transactions. Previously, such tasks were reserved for private legal practitioners. This shift could reduce reliance on external legal services for state-owned land dealings. A major transformation lies in the transition from a paper-based system to a digital one.

The Amendment Act aligns with the Electronic Deeds Registration Systems Act of 2019 to enable the electronic preparation, lodgement, registration and recordal of deeds. This change aims to enhance efficiency and reduce processing times for property transactions. Additionally, the Act strengthens compliance measures. A new provision introduces penalties, including fines or imprisonment, for unauthorised preparation, execution or attestation of deeds. This reinforces the importance of professionalism and adherence to

legal procedures.

While some provisions are yet to take effect, the full implementation of this Act, alongside future proclamations related to electronic registration, is expected to bring significant improvements to the Deeds Office and the broader property sector.

Addressing inefficiencies and embracing digital transformation the Amendment Act sets the foundation for a faster, more secure and equitable land-registration process in South Africa.

For more on this subject visit their website, www.vorsteyn. co.za, or make an obligation-free consultation with them at 028 313 0033. They offer complimentary drafting of wills and are specialists in the administration of deceased estates. Vorster & Steyn Attorneys is a proud member of the Phatshoane Henney Group, South Africa’s largest legal network of attorneys.

Salie het verskeie kere na die OM se behuisingsafdeling gegaan en volgens haar was hulle nie net baie onbeskof nie, maar ook onbehulpsaam. “Ek het nie moed opgegee nie en op 18 Januarie 2019 was ek weer by ’n vergadering in die Moffat-saal in Mount Pleasant. Ek is by dié vergadering meegedeel huis nr. 64 is aan my toegeken. Dit was ’n groot skok vir ons toe ons by dié huis aankom en sien dit is deur ene Salie beset. Ek het dadelik haar ID gevra, maar sy het geweier om dit vir my te wys. Daar was gewis ’n slang in die gras.” Salie het nie die strydbyl begrawe nie en haar na Legal Aid gewend, wat haar nie kon help nie. Sy het later ook ’n ander regsverteenwoordiger gekry, wat haar wel in hierdie geval bystaan. “Ek weet nie meer wat om te doen en waarheen om te gaan vir hulp nie. Op die oomblik woon ek en my man in ’n wendyhuis agter my ouers se huis in Mount Pleasant en my hoop om my eie plek te kry, lyk al meer onwaarskynlik. As hulle net van die begin af vir ons gesê het ons kwalifiseer nie of dit gaan so lank neem, dan het ek daarby berus, maar hulle het ons met elke vergadering vals

In die lig van bogenoemde het die regsverteenwoordigers van Salie versoek dat die OM die formele beleid of riglyne wat deur die spesiale ondersoekeenheid daargestel is, bekend maak en [aandui] of dit wel ingestel is. “Indien die sodanige beleid of riglyne reeds vasgestel is, sal ons dit waardeer as ons ’n afskrif daarvan kan ontvang,” het die versoek gelui. Die OM het op 25 Februarie ’n brief aan Salie se regsverteenwoordiger gestuur: “Dit is nie ons bedoeling om in hierdie stadium op elke bewering in u brief te reageer nie en hierdie moet nie geïnterpreteer word as ’n ooreenkoms van aanvaarding van die korrektheid daarvan nie, maar eerder as ’n ontkenning. Die OM behou die reg om op die gepaste tyd en in die toepaslike forum daarop te reageer.”

Volgens die OM se se munisipale bestuurder, Dean O’Neill, is ’n uitnodigingsbrief van 30 dae, gedateer 4 Augustus 2023, aan Salie en haar man gestuur vir ’n afspraak vir 7 September 2023. “Volgens die brief moes hulle die subsidie-aansoek vir die laekostebehuising van Mount Pleasant voltooi. Ons het die bewyse dat die brief per hand by hul woning afgelaai is en hulle dit van die hand gewys het,” het O’Neill gesê. Volgens hom het hulle glo vir die ondersoekverslag gewag en nie die brief aanvaar nie. “Op 8 April 2024 is nog ’n brief aan hulle gerig waarin gesê is ’n afspaak is vir 15 April 2024 geskeduleer en steeds het hulle dit van die hand gewys en weer die ondersoekverslag as rede gegee. In die lig hiervan bly hulle in die Wes-Kaapse behuisingsvraagdatabank gelys aangesien geen aanbod deur hulle aanvaar is nie, ten spyte daarvan dat minstens twee aanbiedings gemaak is,” het O’Neill gesê.

Damian Coert’s life was cut short after a colleague’s firearm had gone off and he sustained a fatal gunshot wound to the head.

Goodbuy to Running Rabit

After six years of brewing joy, sharing stories, and serving up favourite farmstyle breakfasts, Running Rabbit Café in Eastcliff sadly closed down.

It was a dream that became a reality for Elsie Josling where customers became family. They weathered the tough times – including the uncertainty of lockdown –side by side, always finding comfort in a warm cuppa and a familiar smile. Running Rabbit Café always aimed to create a space where everyone felt welcome – whether you popped in for your daily dose of caffeine, work, meetings, a rest after a cliff path walk or just to find a little peace.

“Due to unforeseen circumstances, we are sadly closing our doors. But this isn’t just goodbye – it’s a heartfelt thank you. Thank you for the loyalty, the laughs, the

lessons, and the love. From me, Elsie, and my incredible team – the real heartbeat behind Running Rabbit Café – thank you for being part of our journey.”

Just a few messages from customers: “Running Rabbit Café had a very unique feeling – whether it was for meetings or

a quiet breakfast, it always offered something special,” says Ken Briggs.

“I’ve been coming here since I was 16. The friendly staff always knew my regular – and that personal touch truly touched my heart. My treat after gym was always a special coffee, something I looked forward to,” says Michaela Lawrence.

“We are the Running Rabbit Café Club (RRCC) and for the past 11 years, this has been our ultimate meeting place. Every week, our group of ladies – aged between 70 and 94 – gathered around this very table to connect, to laugh, and even to swop books. Elsie always ensured that our special catering needs for functions were met with care and excellence. Running Rabbit Café will be deeply missed,” Faith Botha, Angela de Villiers, Patti Leutfeld and Gerti Smith said.

Stars

on stage of ‘Zwelihle’s Got Talent’

Budding local artists will showcase their talent at the exciting Zwelihle’s Got Talent event that will also feature the well-known female rapper Smash Mateza as the headliner.

The audience can look forward to performances by the local youth as they sing, dance, recite poetry and perform some comedy to keep the crowd entertained. Other artists who will perform at the talent show include Sbosh SA, Tony, Caramel Tee, Svig, Rel The Rapper and Ojay.

Sbongiseni Ntamo, one of the organisers, said the aim of the event is to give locals artists - whether they are singers, dancers, actors, poets, magicians or comedians - a platform

to showcase their talent and stand a chance to win cash prizes. The winner will receive a R1 000 cash prize. The second place prize is R500 and the third prize is R300.

The competition is open to everyone between the ages of 15-25 and the registration fee is R20. The registration fee for groups of five or more performers is R60. Performers can also enter in more than one category.

The Zwelihle’s Got Talent show will be held on Saturday 19 July from 13:00 - 19:30 in the Zwelihle Community Hall. Entry is free for the audience.

Contact Sbosh on 074 303 0093, Spiwo on 065 821 4316 or Ntura on 063 924 6155 for more info and/or entry forms.

PursuanttoChapter11oftheMunicipalFinance ManagementAct(MFMA),theFrameworkforPreferential ProcurementPolicyAct,Section14oftheMunicipality’s SupplyChainManagementPolicyandtoensurea competitiveprocurementprocess,Theewaterskloof Municipalityherebyinvitesallprospectivesuppliers ofgoods/servicestoregisterontheDatabaseof TheewaterskloofMunicipalityandontheCentralSupplier DatabaseofNationalTreasury.

Forfurtherinformationonlegislativerequirementsand theSupplyChainManagementPolicyofTheewaterskloof MunicipalityandDatabaseregistrationapplicationforms, kindlyvisitourwebsiteatwww.twk.gov.za.

Applicationforms,inEnglish,arealsoavailableattheoffice oftheSupplyChainManagementUnit,Theewaterskloof Municipality,6PleinStreet,Caledon,aswellasattheoffices oftheAreaManagersat Grabouw,Villiersdorp,Caledon, Botriver,Greyton/GenadendalandRiviersonderend Administrations.

Allprospectivesuppliersmustalsoberegisteredon theCentralSupplierDatabaseofNationalTreasuryasa requirementtobefoundsuccessfulonthemunicipality’s database.

Theapplicationofanyprospectivesupplierwhosenameis listedontheNationalTreasuryDatabaseasasupplierwho isprohibitedfromdoingbusinesswiththePublicSector shallbedeclined.

Interestedpartiesmustsubmittheirapplication formandthefollowingannexures:

oracertifiedcopy

Allserviceproviderswhoarealreadyregisteredonthe DatabaseofTheewaterskloofMunicipalitymustsupply updated/amendedinformationtotheMunicipality.Those serviceproviderswhoarenotregisteredontheCentral SupplierDatabaseofNationalTreasurymustcontact Ms.IngemarJulius.

NB:Pleasetakenoteofthefollowinginformation: OnlysuppliersregisteredontheCentralSupplier Databasewhomisfound tobecompliantcan continuetodobusinesswithTheewaterskloof Municipality.Supplierscanusethefollowinglinkto register:www.csd.gov.za.ContacttheSupplyChain ManagementDepartmentofTheewaterskloof Municipalityforfurtherclarityontheprocess.

Forfurtherinformationregardingtheabove,thefollowing personsmaybecontacted: IngemarJulius HanroSeptember

Tel:0282143300 Tel:0282143300

E-mail:ingemarju@twk.gov.zaE-mail:HanroSe@twk.gov.za

Sendcompletedapplicationformsto: Attention: SupplyChainManagement,POBox24,Caledon7230.

W.Hendricks 6PleinStreet MunicipalManager Caledon7230

ADAMS,SCHOUW&CAIN

-CharteredAccountants(SouthAfrica)LEGALS:FIRST/FINALNOTICES

IntheEstateoftheLateNICHOLASCHARLES RAWDEN,IdentityNumber4404205071087,who residedat34Berg-en-See,Hermanus,andwhodiedon 17May2024.(EstateNo.16084/2024)

TheFirstandFinalLiquidationandDistributionAccount intheabovementionedestatewilllieforinspectionatthe OfficeoftheMasteroftheHighCourt,CapeTownandthe Magistrate'sOffice,Hermanusforaperiodof21(TwentyOne)daysfrom 18JULY2025.

TREVORRICHARDSCHOUW,AgentforExecutrix, AdamsSchouw&Cain2Inc,9MitchellStreet, Hermanus,7200.

CnrMountainMill&EastLakeRoads,Worcester 6850,PrivateBagX3055,Worcester,6850

ATTENTION:STAKEHOLDERS, INVITATIONTOATTENDTHE 2026/27RAWWATERUSE, WASTEDISCHARGECHARGE SYSTEMANDINFRASTRUCTURE TARIFFSTAKEHOLDER CONSULTATIONMEETING

BerachahRetreat Malmesbury ClanwilliamHotel

GoldenValleyCasino, Worcester

GeorgeMunicipality ConferenceRoom,George Virtualmeeting (Msteams)

RESPONSIBLE OFFICIALTO R.S.V.PAT:

MsAMoses mosesa@dws.gov.za

MrVBooi booiv@dws.gov.za

MrSShabangu sshabangu@bocma.co.za

MrSShabangu sshabangu@bocma.co.za

NoR.S.V.Prequired butseeemailbelowfor requestingthelink.

Be entertained by singers, dancers, comedians, poets and more at the Zwelihle’s Got Talent event on Saturday 19 July.
Elsie Josling (middle) with “members” of the Running Rabbit Café Clubat the farewell function.
Munisipaliteit

HEMANUS HIRING We hire out tables, chairs, glasses, crockery, cutlery and linen for functions. Please contact Vivienne 066 590 9246 /Ken 082 420 0060. Email: vandkvanschoor @hermanus.co.za.

COUSELLOR THERAPIST:

Art Therapy Counselling, Play Therapy, Dance and Drama Therapy and Animal assisted. Let us work out a Therapy Treatment plan to suit you! Nemesia du Plessis (B.OT). 079 904 8880 (WhatsApp only).

1845 HEALTH & BEAUTY 1430

OVERBERG PEST CONTROL cc Fumigation Specialists Including *Beetle COC's and Timber treatments *Domestic/ Commercial/Agricultural/ Pest Control

Registered with Dep Agriculture and SAPCA

Phone: 082 563 9514/ 028 316 3100

Email:opc@mweb.co.za

Overberg Pest Control

Webpage: info@over bergpestcontrol.co.za

CASH FOR MODERN ADULT & CHILDREN'S clothes, shoes, linen & kitchenware. I also buy in Somerset West, Durbanville & Cape Town once a month. Contact Carol 082 890 5749.

1810 WANTED TO BUY 1675 FOR

I AM Funny Kamanga a Malawin lady looking for a job as a domestic worker. I am experienced and I am available to work on Monday, Tuesday, Thursday, Friday & Saturday. Please call me on 068 213 7913. For reference call +44 7447 919582. You will not regret it.

A MALAWIAN man with vast experience and knowledge is looking for work. I can do painting, gardening and general work. I have more than 4 years experience in working in a vineyard with harvesting etc as well as maintenance of farm equipment as well as painting and gardening. I have 11 years experience as a speed boat driver and have a valid skippers license. I am honest, reliable and hardworking and I am available Monday to Saturday. Ready to start working immediately. Please call or WhatsApp me Hassan on 063 889 0437.

I AM OLGA A SA lady looking for a full /part-time job. I can do domestic work, home-based caregiving as well as security officer work. I am certified in home-based caring with a level 4 certificate and also have a Grade C certificate in security. I have 10 years working experience with good contactable references. I am honest, respectful and committed to working hard. Available to start anytime. Please call me on 063 337 5346 or WhatsApp 068 659 7987

EMPLOYMENT WANTED 3670

LANDSCAPING & TREE FELLING. Stumps, hedge cutting, tree-trimming, lawn cutting, plot clearing. Roof cleaning and painting. Call Lovemore 074 862 9212 or WhatsApp 064 923 7504. GARDEN & IRRIGATION 1825

A BEAUTIFUL GARDEN Lawn mowing, tree felling, plot clearing and refuse removal. Gutter clearing, shaping of palm trees, hedge trimming and small removals. Contact Morné from Garden king 083 225 3712.

A REMOVAL OF dangerous trees, tree trimming, plot clearance, garden maintenance, garden refuse, refuse removal, firewood. Free quotations & free delivery of firewood. Call Wilson 074 824 2195.

MY NAME is Esther, a Malawian lady age 25 looking for a job as a housekeeper, cleaning, laundry, ironing or looking after children. I am very friendly, hardworking and honest. No criminal record. I am available. Please call /WhatsApp me on 068 017 4597.

MY NAME is Sheila, a lady age 38 looking for a job as a housekeeper or guesthouse cleaner. I am available to sleep in/out, char or work full/part-time. I have 10 years of vast experience, good with children & I am ready to start immediately. Please contact me on 078 770 6403. Thank you.

BUFFALO GRASS. Save water, plant indigenous grass. For the best prices, contact Chris 082 568 2592.

MY NAME is Felicia Kayomob. I am a Zambian woman looking for a job as a cook and housekeeper. I am a professional cook who has experience and talents. I can prepare dinners for 10 people at the same time while doing housekeeping. i am very honest, reliable, hardworking , focused and well trained. Reference available. Please call or WhatsApp me on 084 539 9804.

I AM A Zimbabwean lady looking for a job as a domestic worker. I am looking for part-week Tuesday, Wednesday and Friday. 9 years working experience. Reference available on request. Reference available on request. Please call or WhatsApp me on 065 274 3706.

DEAR SIR/MADAM. I am Racheal Mwale a Malawian lady looking for a full/part-time job as a domestic worker /housekeeper. I am available to start immediately, have working experience with good contactable references. For more information, please call /WhatsApp me on 068 333 1671/062 251 7083.

I AM Sarah Makayi a Zimabwean lady age 40 looking for a job as a caregiver. I am a very hard worker with 2 years experience & valid caring certificates. I can also do domestic work with more than 2 years experience. For more information and references please contact me on 062 971 0022. Willing to work full/part-time.

HENNIES ELECTRICAL Repairs on all home appliances! Washing machines, dryers, ovens, fridges, dishwashers. All models, Defy, Bosch, Speed Queen, Samsung, Whirlpool, Smeg and many more! Call us on 084 780 4342 I AM Privilege a compassionate lady with experience looking for a job, stay in or out as a carer. I will treat your loved-one with respect and care and have experience in caring for patients who are terminally ill, have Dementia, suffered a stroke or are bedridden. I am able to assist with all bathing, showering, medication and managing of cooking. I can also assist patients with activities like taking them for walks, knitting and games. References available on request. Please call or WhatsApp me on 074 689 4467.

MY NAME IS Tryness Amos. I am a Malawian lady age 27 looking for a job as a domestic worker, housekeeper or babysitter. I have 3 years working experience, I am energetic, honest and available from Monday to Saturday. References available. Please contact me on 078 191 4194.

THE HOSPICE SHOP HERMANUS will be very grateful for any untwanted clothing, linen, bric-a-brac, furniture, sporting goods or books. Please phone to arrange collections: 028 313 1884/Shop Manager 076 509 3915.

Vuurwarm rugby Saterdag

SGrip gymnasts to represent South Africa in Italy

It is something to be proud of when you represent your country. And that is exactly what happened to gymnasts from Grip Gymnastics Club in Hermanus. The gymnasts from the club are ready to represent the country in Italy. "Their hard work, sacrifices and love for the sport have paid off," says Judith Petim. The gymnasts will travel to Italy from 11 July for the Turin Acro Cup in Turin. The Turin Acro Cup is an Italian international acrobatic gymnastics tournament that is held every summer

in Turin. The following gymnasts will be participating at this tournament: Anabella Petim, Gabrielle de Wet and Emma Meyfarth (Level 10 Women's Group), Piper Davis, Stella Meintjies and Karmi Oosthuyse (Level 12 Women's Group). Fabio Revett and Summer Thwaits (Level 12 Mixed Pair). Mia van der Walt, Zara Hauman and Isabella Kritzinger (Level 7 Women's Group). Lana Weich, Sophia Leuvennink and Stella Wightman (Level 7 Women's Group), Ané Perry and Makaylla Clarke (Level 7 Womens Pair).

aterdag se wedstryde in die Overberg-streek het eintlik geen verrassings opgelewer nie en Botrivier is steeds boaan die punteleer nadat die span Kleinmond 40-20 afgeransel het.

Dit is duidelik dat Botrivier hierdie jaar sy naam Botla Fire gestand doen en “on fire” is. Botrivier se span is duidelik ’n span wat deur die ander streke dopgehou word, want dit is duidelik hy het gekom om te wen. In Saterdag se wedstryd het Kleinmond met ’n groot aanslag gekom, maar ongelukkig weens ongedissiplineerde spel in die tweede helfte is nie net ’n geelkaart uitgedeel nie, maar ook ’n rooikaart, wat beteken het Kleinmond het in die laaste minute met 13 man gespeel. Dié omstrede besluit deur die skeidsregter het Kleinmond-ondersteuners woedend gelaat en volgens hulle was daar geen rede waarom die kaarte uitgedeel moes word nie. Kleinmond het goed begin en Botrivier in die eerste helfte voor getakel, maar ná rustyd het Botla Fire die krane oopgedraai en Kleinmond oorheers. Volgens die Kleinmond-ondersteuners sou die prentjie anders gelyk het as die kaarte nie uitgedeel is nie.

In ’n derby-wedstryd in Grabouw tussen G-Boyz en Safcol het Safcol ook die wedstryd maklik 57-12 gewen. Ná Safcol se nederlaag verlede week teen Bredasdorp Rangers, wat hom na die tweede plek op die punteleer laat sak het, het die span dié week weer gewys waarom hy in 2023 die Sanlam Boland-kampioen was, twee keer die Saldanha-Paastoernooi gewen het en ook twee keer die Overberg Challenge-beker verower het.

Safcol het van die begin van die wedstryd af oor G-Boyz gestoomroller en die een na die ander drie ingeryg. Sy kaptein en agtsteman, Benjamin Dwayi, het weer eens sy hart uitgespeel en met voorbeeld gelei. Hy was by elke losbal en sy stormlopies was goud werd. Stanford, wat vriend en vyand vanjaar verras het, het 33-29 teen die Bredasdorp Rangers gewen en Caledon het 43-27 oor Villiersdorp geloop. Hawston lyk weer na die span van ouds en het die Sea Hawks 34-22 geklop. Genadendal het oor Riviersonderend gehardloop en die wedstryd 50-6 gewen.

• Saterdag kan nóg vuurwarm rugby verwag word met Grabouw teen Sea Hawks; Villiersdorp teen Safcol; Kleinmond teen Caledon; Riviersonderend teen Stanford; Bredasdorp teen Genadendal; en die groot wedstryd van die dag Hawston “Skrik vir Niks” teen Botrivier. Met Hawston se spelpeil op dreef, gaan dit ’n wedstryd wees wat nie gemis moet word nie.

The

gymnasts will travel to Italy from 11 July for the Turin Acro Cup in Turin.
Saterdag se derbywedstryd in Grabouw tussen Safcol en G-Boyz is in ’n goeie gees gespeel. Bo skop Conry Snyers van G-Boyz die bal. Foto’s: Jordi Photograpy
Dit was ’n taai stryd en al het Safcol die wedstryd 57-12 gewen, het die G-Boyz nie een keer op sy louere gerus nie.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Hermanus Times-E-edition-16July2025 by Novus Media - Issuu