Gazette-ST-E-editon-3 June 2025

Page 1


Begroting ‘sal druk verlig’

Die uitvoerende burgemeester van die Swartland, die raadsheer Harold Cleophas, het in sy vierde munisipale rede klem gelê op hul toewyding tot verantwoordelike bestuur en ekonomiese veerkragtigheid. Volgens Cleophas gaan die finale begroting vir 2025-’26, wat hy op 29 Mei aan die raad voorgelê het, nie oor syfers nie, maar oor inwoners se lewe.

“Dit gaan daaroor om gehoor te gee aan ons beloftes, geleenthede vir almal reg oor die streek te skep en die versterking van ons gemeenskappe.”

Cleophas het verantwoordelike finansiële bestuur, strategiese vernuwing van infrastruktuur en voortgesette beskerming van die munisipaliteit se mees kwesbare huishoudings belowe

Te midde van ’n groeiende bevolking, verouderende infrastruktuur en toenemende behoeftes aan dienste, het die Swartland-munisipaliteit hom verbind tot ’n ambisieuse, maar finansieel volhoubare kapitaalbegroting van R829miljoen oor die volgende drie jaar.

Volgens Cleophas is die belegging daarop gemik om langtermyndienslewering te verseker terwyl dit daaglikse druk op inwoners verlig, veral in tye van ekonomiese spanning.

“Hierdie begroting gaan nie oor syfers nie – dit gaan oor die werklike lewens

van mense in Abbotsdale, Darling, Moorreesburg, Riverlands, Chatsworth, die Riebeekvallei en reg oor die hele Swartland,” het Cleophas gesê “Ons tree nou op om te verseker dat die dienste wat ons kinders môre gaan benodig, nie onder die las van vandag se gebrek aan aksie ineenstort nie.”

Die goedgekeurde meerjarige begroting sluit R829 miljoen se beplande kapitaalbesteding oor die volgende drie jaar in, waarvan die hoofbeleggings R91,5 miljoen vir die opgradering van grondpaaie oor die hele streek is, R51 miljoen vir die herteer van paaie om mobiliteit en toegang in onderontwikkelde gebiede te verbeter en R59 miljoen vir die ontwikkeling van die nuwe sel by die Highlands-stortingsterrein.

Daarmee saam sluit dit R9.6 miljoen vir die stortingsterrein se sekuriteitsmuur in, sowel as R210 miljoen vir grootskaalse elektrisiteitsinfrastruktuur en ’n verdere R634 miljoen vir behuisingsinfrastruktuur en boonste strukture, wat deur die departement van infrastruktuur gefinansier word.

Hierdie langtermynbeleggings word gefinansier deur ’n mengsel van kapitaalvervangingsreserwes en nasionale en provinsiale toelaes (MIG, WSIG, INEP, menslike nedersettings).

“Om volhoubare dienslewering te finansier terwyl ons terselfdertyd sensitief bly vir die ekonomiese werklikhede van ons inwoners, sal die volgende

tariefverhogings van 1 Julie af in werking tree:

•Elektrisiteit: Verhoging van 12.72% (terwyl Eskom die munisipaliteit ongeveer 15,28% hef)

•Water: Verhoging van 5,6% (0-20 kl), en 4,9% (bo 20 kl)

•Vullisverwydering: Verhoging van 11%

Riool: Verhoging van 5,9%

•Eiendomstariewe: Verhoging van 4.9% (residensieel) en 6,9% (sake-/staatsgebruik)

Cleophas het weer eens sy verbintenis tot die volgehoue ondersteuning van geregistreerde behoeftige huishoudings bevestig met die oog op stygende lewenskoste wat mense reeds in moeilike omstandighede verder benadeel. Hierdie huishoudings sal steeds 6 kl water per maand gratis ontvang, insluitend volle dekking van netwerkheffings, gratis basiese elektrisiteit (FBE) soos per nasionale riglyne, volledige subsidies vir vullisverwydering en riooldienste en gesubsidieerde eiendomstariewe tot R120000 of R300000 vir kwalifiserende behoeftige eienaars. Die verligting sluit verder ’n verhoogde inkomstedrempel van R4415 tot R4660 vir kwalifiserende behoeftige huishoudings in.

“Geen inwoner moet bekommerd wees dat hulle agtergelaat gaan word nie,” het die burgemeester beklemtoon. “Ons beleid verseker dat die mees kwesbares met waardigheid gedurende die moeilike tye beskerm sal word.”

Harold Cleophas, die burgemeester van die Swartland-munispaliteit.

Die finale begroting weerspieël verskeie aanpassings wat gemaak is na aanleiding van openbare insette wat in April ontvang is. Wysigings is aangebring om onbekostigbare dienste vir die mees kwesbares teen te werk, en meer duidelikheid te bring rakende kortings rondom eiendom en kostes van dienste Hierdie begroting ondersteun die onlangs goedgekeurde Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) vir 2024-’25, wat op infrastruktuurgedrewe groei, behuising, veiligheid en sosiale opheffing reg oor alle gemeenskappe fokus

“Die Swartland kyk vorentoe na ’n toekoms waar ons almal ons drome kan leef,” het Cleophas bygevoeg. •Vir meer inligting besoek die munisipaliteit se webblad by www.swartland.org.za of bel 0224879400 vir die direkteur van finansiële dienste

SWARTLAND MUNISIPALITEIT

NOTICE 83/2024/2025

PROPOSED REMOVAL OF RESTRICTIVE TITLE CONDITIONS ON ERF 878, DARLING

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299 Tel nr022-4821845

Owner: DHCopley,13Bo erblomStreet,Darling,7345.Telnr.0810894392

Referencenumber: 15/3/5-3/Erf_878

PropertyDescrip�on: Erf878,Darling

PhysicalAddress: 13Bo erblomStreet,Darling

Detaileddescrip�onofproposal:

An applica on for the removal of restric ve tle condi ons on erf 878, Darling in terms of sec on 25(2)(f) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that condi on B6(b) be removed from Title Deed T8840/2023 be removedinordertoremovetherestric ononbuildinglines o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, MunicipalOffice,ChurchStreet,Malmesbury Anywri encommentswhetheranob ec�onorsupport maybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager,PrivateBag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za on or before 7July2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be madetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnneliedeJager)at022-4879400 TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceiveda�ertheclosingdate.Anypersonwhocannot writewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.

J J SCHOLTZ Municipal Manager MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY

SWARTLAND MUNISIPALITEIT

NOTICE 85/2024/2025

PROPOSED REMOVAL OF RESTRICTIVE TITLE CONDITIONS ON ERF 1077, YZERFONTEIN

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299 Tel nr022-4821845

Owner: CDGilmore,102Lu�eKatzRoad,Yzerfontein,7351.Telnr0833275451

Referencenumber: 15/3/5-14/Erf_1077

PropertyDescrip�on: Erf1077,Yzerfontein

PhysicalAddress: 102Lu�eKatzRoad,Yzerfontein

Detaileddescrip�onofproposal: Anapplica onfortheremovalofrestric ve tle condi ons onerf1077,Yzerfontein intermsofsec on 25(2)(f) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) hasbeenreceived.Itisproposedthatcondi onB7(b),B7(b)(i)and B7(b)(ii)beremovedfromTitleDeed T45010/2023 beremovedinordertoremovetherestric ononbuildinglines.

o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, MunicipalOffice,ChurchStreet,Malmesbury Anywri encommentswhetheranob ec�onorsupport maybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager,PrivateBag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za on or before 7July2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferred methodof communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be madetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnneliedeJager)at022-4879400 TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceiveda�ertheclosingdate Anypersonwhocannot writewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.

J J SCHOLTZ Municipal Manager MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY

6June2025

Lente (Letitia Uys) sluit nog ’n suksesvolle vertoning af saam met Estrellita Geldenhuys van Jo-Dolphin (’n dagsorgsentrum vir gestremdes en waarvoor geld ingesamel is), Zaan Schreuder (’n personeellid van die Laerskool Swartland) en Oom Karoolus (Cor Uys)

Leerders help Jo-Dolphin

Die Laerskool Swartland, in samewerking met plaaslike kleuterskole, het danksy optredes deur Oom Karoolus en Lente ’n stewige bedrag van R10 000 vir Jo-Dolphin APD, ’n dagsorgsentrum in Malmesbury vir kinders en volwassenes met gestremdhede, ingesamel

Die vertonings volg nadat Oom Karoolus en Lente verlede jaar die instansie genader het deur ’n gratis vertoning as ’n poging om geld in te samel, aan te bied.

Vanjaar het die duo nie geskroom om

weer uit te help toe hulle dié keer deur die dagsorgsentrum genader is nie.

Die Laerskool Swartland het die projek weer met ope arms verwelkom en die hele grondslagfase betrek om na ’n vertoning te kom kyk. Twee vertonings aan leerders van LSS, kleuterskole en natuurlik ook die kleuters van Jo-Dolphin self het vir groot pret gesorg.

Vrolike sang en lyfies wat krul van die lag was die afgelope Vrydag aan die orde van die dag terwyl Oom Karoolus en Lente die kleinspan vermaak het.

Duisende hoor oor ’26-skooljaar

Duisende leerders van reg oor die provinsie en wat tussen 11Maart en 15April vanjaar vir ’n plek agter ’n skoolbank in grade R, 1 of 8 aansoek gedoen, het, het die afgelope Vrydag gehoor by watter skole hulle aanvaar is

Waar talle leerders reeds kan begin uitsien na volgende jaar, sit baie ouers egter met die hande in die hare weens onsuksesvolle aansoeke

Die uitkoms van aansoeke is volgens die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) sedert 30 Mei op die aanlyntoelatingstelsel beskikbaar nadat skole reeds vir weke lank spook om die vereiste toelatingsbeleid toe te pas en suksesvolle applikante gegrond op hul kapasiteit vir 2026 te bepaal

Bronagh Hammond, die direkteur van kommunikasie by die WKOD, het op navraag bevestig party leerders se aansoek in die eerste fase van die toelatingsproses was onsuksesvol “Ouers kan die lys van skole waarvoor hulle aansoek gedoen het, saam met die uitkoms van daardie aansoeke op die aanlynstelsel sien Indien ’n leerder wel ’n aanbod vir ’n plek by ’n skool ontvang het, moet ouers so gou as moontlik bevestig of hulle die aanbod aan-

hulle aansoek gedoen het, op antwoorde aangedring nadat hul aansoeke afgekeur is “Ons woon al ons lewe lank hier en is oudleerders, maar steeds is ons aansoek onsuksesvol ”

Volgens Hammond weet die departement hoe teleurstellend en stresvol dit vir ouers moet wees wat nie ’n aanbod van enige skool ontvang het nie “Ons doen ’n beroep op die ouers om in ag te neem dat die toelatingsproses nog in ’n baie vroeë stadium is Duisende plekke sal oopgaan sodra die dubbelparkeerders hul plek bevestig ”

Die departement moedig dié ouers aan om met die skole waar hulle vir ’n plek aansoek gedoen het, in kontak te bly en te versoek dat hulle op ’n waglys geplaas word

Indien ouers later vanjaar steeds nie plek vir hul kinders het nie, sal die departement intree en help met opsies vir moontlike plasing

Redes wat onder meer insluit dat die skool sy kapasiteit bereik het of oorvol is, is as gevolg van skole wat meer aansoeke ontvang het as wat hulle kan akkommodeer “Sommige skole het oor die 2000 aansoeke ontvang, maar het slegs plek vir 120 leerders,” voeg Hammond by Verdere aanlyn aansoeke vir leerders is

Beeste help wynboere in wingerd

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf probeer deurgans nuwe maniere vind om te oorleef te midde van klimaatsverandering en stygende kostes. Een oplossing wat momentum kry, is om beeste in wingerde te gebruik – en nou word dit wetenskaplik getoets.

Die Hartenberg-wynlandgoed naby Stellenbosch het die afgelope paar jaar begin om klein Dexter-beeste tussen sy wingerdrye te laat wei. Die resultate was so bemoedigend dat die Universiteit Stellenbosch nou ’n groot driejaar-studie begin het om te kyk of hierdie metode regtig werk.

Die beginsel is eenvoudig, maar slim. Nadat die druiwe geoes is, plant die boere dekgewasse soos hawer tussen die wingerdrye. Dan laat hulle die beeste toe om hierdie gewasse te vreet.

“Die diere sit gewig aan terwyl hulle die dekgewasse vreet, en hul mis voed die grond,” verduidelik Wilhelm Joubert, Hartenberg se wingerdboukundige. “Dit beteken ons hoef minder chemiese kunsmis te gebruik.”

Die tydsberekening is belangrik – die beeste kom slegs ná die oes en voordat die wingerd weer begin groei. So word die druiwe en blare nie beskadig nie.

Suid-Afrikaanse wynboere staar toenemende druk in die gesig. Klimaatsverandering maak die weer onvoorspelbaar terwyl die koste van kunsmis en ander

boerdery-insette jaar ná jaar styg Verbruikers verwag ook al hoe meer dat wynmakers omgewingsvriendelik boer.

“Oral waar ek deesdae gaan, praat mense oor volhoubaarheid,” sê Gerard Martin van South Africa Wine, die organisasie wat die bedryf verteenwoordig. “Hulle wil weet wat regeneratiewe boerdery vir hul sake kan beteken.”

Regeneratiewe boerdery fokus daarop om saam met die natuur te werk eerder as daarteen. Die doel is om grondgesondheid te verbeter terwyl produksie gehandhaaf word.

Hartenberg se ervaring tot dusver is bemoedigend Sedert hulle in 2017 beeste begin gebruik het, het die grond merkbaar verbeter.

“Toe ons diere ingebring het, het alles verander,” sê Joubert. “Die grond het weer lewe gekry – erdwurms en miskruiers het teruggekeer en die grondstruktuur en biodiversiteit het verbeter.”

Die plaas het verlede jaar die eerste wynlandgoed in Suid-Afrika geword wat volgens ’n internasionale standaard vir grond- en plantgesondheid geverifieer is.

Die nuwe ReGenWine-projek is een van die grootste studies tot nog toe om regeneratiewe wynbou wetenskaplik te toets.

Prof Melané Vivier van die US se Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut lei die projek.

SWARTLAND MUNISIPALITEIT

NOTICE 86/2024/2025

PROPOSED REMOVAL AND AMENDMENT OF RESTRICTIVE TITLE CONDITIONS, REZONING, SUBDIVISION, CONSOLIDATION AND REGISTRATION OF A SERVITUDE ON ERVEN 118 & 2739, YZERFONTEIN

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299

Tel nr022-4821845

Owner: Erf 118 & 2739 – Blue Moonlight Prop 61, P O Box 63, Yzerfontein, 7345 Telnr 0828958685

Referencenumber:

15/3/5-14/Erf_118,2739 / 15/3/3-14/Erf_118,2739

15/3/6-14/Erf_118,2739 /15/3/12-14/Erf_118,2739

PropertyDescrip�on: Erven118and2739,Yzerfontein

PhysicalAddress: 40&42BuitenkantStreet,Yzerfontein

Detaileddescrip�onofproposal:

An applica on for the removal and amendment of restric ve tle condi ons on erven 118 and 2739, Yzerfontein in terms of sec on 25(2)(f) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG8226of25March2020)hasbeenreceived.Theproposalsareasfollows:

• Erf118:Removalofcondi onsB.I(1),B.I(2)andB.I(3)of tledeedT71274/2024

• Erf2739:Amendmentofcondi onI.B(1)(5)of tledeedT41772/2019

Thepurposeoftheremovalistodoawaywithrestric onswithregardtotheuseofthepropertythatitis not allowed to subdivide the property as well as the amount of dwelling units The amendment is to do awaywiththerestric onwithregardtothestreetbuildingline.

An applica on for rezoning of erf 118, Yzerfontein in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed thaterf118berezonedfromResiden alZone1toBusinessZone1.

An applica on for the subdivision of erf 118, Yzerfontein, in terms of sec on 25(2)(d) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020), has been received. It is proposed that erf 118 (856m² in extent) be subdivided into a remainder (583m² in extent) and por on A (273m²inextent).

The applica on for consolida on of por on A (273m² in extent) with erf 2739, Yzerfontein in terms of sec on 25(2)(e) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. A consolidated erf, 1141m² in extent is created to accommodated addi onal parking.

The applica on for a right of way servitude on the remainder of erf 118, Yzerfontein in terms of sec on 25(2)(d) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. The right of way servitude is on erf 118 in favour of the consolidated erf in order to allowaccesstothenewlycreatedparkingarea

o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, MunicipalOffice,ChurchStreet,Malmesbury Anywri encommentswhetheranob ec�onorsupport maybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager,PrivateBag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za on or before 7July2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be madetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnneliedeJager)at022-4879400 TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceiveda�ertheclosingdate.Anypersonwhocannot writewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.

J J SCHOLTZ Municipal Manager MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY

6June2025

Vyf spanne navorsers sal verskillende aspekte bestudeer:

•Hoe die grond verander (koolstofvlakke, mikrobes, grondstruktuur);

•hoe die wingerdstokke reageer en of wyngehalte gehandhaaf word;

•hoe die beeste integreer en wat hulle vreet; en

•of dit ekonomies sinvol is “Ons toets die konsep van regeneratiewe wynbou,” sê Vivier. “Ons kyk na hoe om saam met die natuur te werk eerder as daartéén.”

Die beeste-in-wingerde-metode kan ook ekonomies voordelig wees Die diere sit gewig aan terwyl hulle wei, wat beteken hulle kan later vir vleis verkoop word.

Die verminderde gebruik van chemiese kunsmis kan ook kostes besnoei, terwyl die verbeterde grondgesondheid langtermyn-produktiwiteit kan ondersteun

Hartenberg is slegs die tweede wyn-

landgoed wêreldwyd wat volgens die Ecological Outcome Verification-raamwerk geverifieer is Dit plaas Suid-Afrika vooraan in hierdie veld.

“Dit gaan ook oor posisionering,” sê Martin. “Ons wys dat Suid-Afrika nie net wêreldwye tendense navolg nie – ons kan wêreldklas-uitkomste lewer wanneer ons saamwerk.”

Die ReGenWine-studie sal oor drie jaar strek en bou op vroeëre navorsing. Die span hoop om definitiewe antwoorde te kry oor of regeneratiewe metodes grondgesondheid werklik verbeter, wyngehalte handhaaf en of dit ekonomies lewensvatbaar is.

“Ons gaan nie alle vrae eensklaps beantwoord nie,” gee Vivier toe, “maar ons werk daaraan om ’n model te bied waarop ander kan voortbou.”

Die studie word deur South Africa Wine gefinansier.

Wes-Kaap bied nou beter toets vir leerlinglisensies

Die Wes-Kaapse regering het Maandag (26 Mei) ’n mylpaal bereik in sy verbintenis tot veiliger paaie en beter dienslewering met die bekendstelling van die Gemeganiseerde toetsstelsel vir leerlinglisensies (CLLT) by die Beaufort-Wesbestuurslisensietoetssentrum.

“Om ons ekonomie te laat groei en meer werksgeleenthede te skep, moet ons verseker dat ons inwoners oor die nodige vaardighede beskik om aan die ekonomie deel te neem. ’n Bestuurderslisensie is ’n belangrike vereiste vir baie poste, en daarom moet ons dit so maklik as moontlik maak vir al ons inwoners om hul lisensie te verkry,” sê Isaac Sileku, die Wes-Kaapse minister van mobiliteit.

’n Demonstrasie is by die bekendstelling gedoen met die digitale toetsstelsel wat die tradisionele handboekmetode vervang Dié vernuwing is om die leerlinglisensietoetsproses in die Wes-Kaap te verbeter.

Die nuwe stelsel word in vennootskap met die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) ingestel, met die doel om die gehalte van bestuurders op Wes-Kaapse paaie te verbeter.

Voordele van die nuwe stelsel sluit in:

•Dit bevorder veiliger, meer verantwoordelike bestuur deur gestandaardiseerde toetsing; •ondersteun aansoekers met gehoorgestremdhede deur aanlyn instruksies in verskeie tale – sonder dat ’n tolk nodig is; en •lewer vinniger en akkurater uitslae deur onmiddellike digitale verwerking

“Hierdie is nie bloot ’n tegnologiese opgradering nie – dit is ’n waardegedrewe transformasie. Die stelsel verseker dat elke aansoeker, ongeag sy of haar vermoë, met regverdigheid en waardigheid behandel word,” sê Sileku.

Die Wes-Kaapse minister van mobiliteit, Isaac Sileku, sit by ’n rekenaarskerm van die Gemeganiseerde toetsstelsel vir leerlinglisensies (CLLT)

Die toetsterminale – elk beveilig met vingerafdrukverifikasie – is direk aan die nasionale verkeersinligtingstelsel (NaTIS) gekoppel en genereer regverdige toetsvrae Die uitslae word outomaties geverifieer en veilig verwerk, wat akkuraatheid en data-integriteit verbeter

Die CLLT-klaskamer bestaan uit aanlyn selfdiensstasies en ’n 6kVAonversteurde kragtoevoer om kontinuïteit tydens kragonderbrekings te verseker

Alle Wes-Kaapse bestuurderslisensietoetssentrums buite die metro is reeds met die nuwe CLLT-stelsel toegerus, en die Wes-Kaapse departement van mobiliteit is in gesprek met die Stad Kaapstad oor die uitrol van dié nuwe stelsel. Inwoners kan afsprake maak vir leerlinglisensietoetse by ’n bestuurslisensie- toetssentrum en met gratis aflaaibare studiegidse van die www.natis.gov za-webtuiste vir hul toetse voorberei

Ankole-beeste in ’n wingerd by die Hartenberg-wynlandgoed

ecting prevention via awareness

The Goedgedacht Riebeek Kasteel POP Centre, in partnership with the Rotary Club of Riebeek Valley and the Western Cape Health Department, recently hosted a pivotal Health Day aimed at raising awareness of and promoting the prevention of cervical cancer.

Held on 9 and 17 May in Riebeek West and Riebeek Kasteel, the event attracted more than 100 women, underscoring the importance of education and early detection in reducing the prevalence of this life-threatening disease.

Informative health sessions

One of the highlights of the initiative was an educational session led by Dr Brownbridge of Swartland Hospital, who provided invaluable insights into cervical cancer – its symptoms, risk factors and preventative measures. Cervical cancer, the most common cancer among South African women, affects the lower part of the womb (cervix) and is primarily caused by persistent infection with the human papillomavirus (HPV).

Clinic sisters facilitated crucial discussions on sexual health, ensuring young women were equipped with essential knowledge about preventive measures, including informed decision-making regarding reproductive health Given that HPV is responsible for approximately 99% of cervical cancer cases, early vaccination and regular screenings are vital steps in combatting the disease.

HPV vaccination and screening

The Western Cape Health

Department provides free HPV vaccinations to school-going girls, while private health-care options offer the vaccine at an estimated cost of R1 500. Screening for cervical cancer is recommended for asymptomatic women at ages 30, 40, and 50 through pap smears, which detect abnormal cervical cells before they become cancerous. Pregnant women are also screened during their first trimester and six weeks postpartum

Among the more than 200 strains of HPV, two – HPV-16 and HPV-18 – account for about 70% of cervical-cancer cases

Fortunately, the HPV vaccine has proven highly effective in preventing infection. The World Health Organization recommends vaccinating girls from the age of nine, ensuring protection before potential exposure. Strengthening community collaboration

The Health Day demonstrated the power of collaboration between health-care professionals, civic organisations and community leaders in fostering proactive health management. The ongoing partnership among the Goedgedacht Riebeek Kasteel POP Centre, the Rotary Club

SWARTLAND MUNISIPALITEIT

NOTICE 84/2024/2025

PROPOSED REMOVAL OF RESTRICTIVE TITLE CONDITIONS ON ERF 3, YZERFONTEIN

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299 Tel nr022-4821845

Owner: JKBasson,POBox88,Darling,7345.Telnr.0827722989

Referencenumber: 15/3/5-14/Erf_3 15/3/4-14/Erf_3

PropertyDescrip�on: Erf3,Yzerfontein

PhysicalAddress: 56BeachRoad,Yzerfontein

Detaileddescrip�onofproposal:

An applica on for the removal of restric ve tle condi ons on erf 3, Yzerfontein in terms of sec on 25(2)(f) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that condi ons C.I(4) and C.I(5) be removed from Title Deed T4372/2003 beremovedinordertoremovetherestric ononbuildinglinesandcoverage.

The applica on for the departure of development parameters on erf 3, Yzerfontein, in terms of sec on 25(2)(b) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020) hasbeenreceived.Thedepartureentailsthefollowing:

• Departureofthe1.5msidebuildingline(northernandsouthernboundaries)to0mongroundlevel

• Departureofthe1.5msidebuildingline(southernboundary)to1.1monfirstfloorlevel

• Departureofthe2mrearbuildinglineto0m

• Departureofthe50%coverageto54,24%

o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, MunicipalOffice,ChurchStreet,Malmesbury Anywri encommentswhetheranob ec�onorsupport maybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager,PrivateBag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za on or before 7July2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be madetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnneliedeJager)at022-4879400 TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceiveda�ertheclosingdate.Anypersonwhocannot writewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.

J J SCHOLTZ Municipal Manager

of Riebeek Valley and Western Cape Health Department highlights a sustained commitment to preventative health care and informed decision making Cervical cancer treatment and support

Early detection remains key, as cervical cancer often goes unnoticed due to social stigma or embarrassment in reporting symptoms. Minor procedures such as Loop Electrosurgical Excision Procedure (LEEP) can be performed by a specialist gynaecologist to remove cancerous tissue effectively within 15 to 30 minutes.

According to Cancer Association of South Africa (Cansa) coordinator Tanya Johnson “cervical cancer is the second-most common cancer among South African women and a leading cause of cancer-related deaths Women face a 1-in-41 lifetime risk (NCR 2022). Treatment depends on the cancer stage, tumour size, overall health and future fertility plans.”

Early-stage interventions include cervical conisation, LEEP procedures, cryosurgery, hysterectomies and internal radiation therapy. Regular follow-up care is crucial to improving longterm outcomes.

Expanding awareness and support

Increased resources are needed to bolster awareness in underprivileged communities. Cansa advocates for early detection and works closely with stakeholders to dispel myths that hinder access to care The organisation supports the Department of Health’s HPV School Vaccination Programme and provides vital assistance to patients through counselling, wigs, support groups and Cansa Care Homes.

Cansa also offers free tele-counselling in seven languages, ensuring accessible guidance for patients and caregivers. Women seeking support can join Cansa’s FBK Support Group or register online for additional assistance.

As efforts to expand cervical-cancer awareness grow, initiatives such as Health Day serve as a model for future engagement, reinforcing the power of education and collaboration in driving meaningful advancements in public health

SWARTLAND MUNISIPALITEIT

NOTICE 87/2024/2025

PROPOSED REZONING AND DEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 8203, MALMESBURY

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299 Tel nr022-4821845

Owner: JM&KMLiedema,3VaringStreet,Malmesbury,7300 Telnr 0622717198

Referencenumber: 15/3/3-8/Erf_8203 15/3/4-14/Erf_8203

PropertyDescrip�on: Erf8203,Malmesbury

PhysicalAddress: Tink�nkiestraat83,Malmesbury

Detaileddescrip�onofproposal:

An applica on for rezoning of erf 8203, Malmesbury in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposedthaterf8203(171m²inextent)berezonedfromResiden alZone2toBusinessZone2inorder tolegalisetheexis ngshop..

The applica on for the departure of development parameters on erf 8203, Malmesbury, in terms of sec on 25(2)(b) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020)hasbeenreceived.Thedepartureentailsthefollowing: Departureofthe3m,sidebuildingline(southernandeasternboundaries)to0mrespec vely Departureoftherequired4on-siteparkingbaysto1parkingbay

o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, MunicipalOffice,ChurchStreet,Malmesbury Anywri encommentswhetheranob ec�onorsupport maybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager,PrivateBag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za on or before 7July2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be madetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnneliedeJager)at022-4879400 TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceiveda�ertheclosingdate Anypersonwhocannot writewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.

J J SCHOLTZ Municipal Manager

MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY

6June2025

MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY

6June2025

Women of Riebeek Kasteel attending a cervical-cancer awareness session

“FORM JJJ” LOST OR DESTROYED DEED

Noticeis herebygiven in termsof Regulation 68 of the Deeds Registries Act,, 1937, of the intention to apply fortheissueofacertifiedcopyof

DeedofTransfer T63238/2010

Passed by THE SWARTLAND MUNICIPALITY In favour of RICARDO SOLOMONS ID 761130 5228 08 9 not married

In respect of Erf 4217 DARLING in the Swartland Municipality Division Malmesbury Province Western Capewhichhasbeenlostordestroyed

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Western Cape Deeds Registry, Floor 4, Information Desk, Riebeeck Street, Foreshore, Cape Town within two (2) weeks fromthedateofthepublicationofthisnotice

DATEDatDARLINGonthis26th dayofMay2025

BASIELOUWPROKUREURS

No�ce is hereby given in terms of the By-law and Policy rela�ng

Assets, PN 7394 dated 22 May 2015, that the Council of

in-principle approval for financial offers to be invited from first homeowners (natural persons only) by means of publictenderforthedisposalofthefollowingunimprovedproper�es:

Tendersfortheabovesaidproper�eswillsoonbeinvitedinthemediafromprospec�vebuyers. Any comments regarding the proposed disposal of any of the proper�es concerned, and/or ob ec�ons thereto,mustbelodgedinwri�ngwiththeundersignedbynolaterthan15:45onFriday,27June2025

Enquiries in this regard may be directed to Ms Felicia Williams at 022-487 9400, while persons who cannot read of write, may contact Ms Nicole e Brand at the municipal head office in Malmesbury for assistanceduringnormalofficehours.

NameofApplicant;JohannesMatthiasStraussLouw Address:36VoortrekkerStreet,Darling E-mailaddress;basie.louw@calldoit.co.za ContactNumber;0224923958 NM10013868-ST030625

vroue-klu se gemeenskapsbetrokkenheid vasberadenh streek

Central het punt ronde lukking al terwyl geb werkverpligtin het. wedstryddae Daisies liga oorweeg, nuwe wekkend volle die

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.