Saldanha deel eer as toppresterende munisipaliteit
Te midde van koerantopskrifte in Suid-Afrika wat steeds die fiskale ineenstorting van talle plaaslike regerings uitlig, weier die Swartland en ’n aantal ander munisipaliteite om toe te gee aan die druk van swak bestuur. Só sê die Swartlandmunisipaliteit in ’n verklaring kort nadat hy as die toppresterende munisipaliteit in die land aangewys is.
“Streng en gedissiplineerde
finansiële bestuur is die hoeksteen van hierdie prestasie, wat verantwoordelike munisipaliteite soos die Swartland in staat stel om meer met minder te doen,” lui die verklaring. Dié gesogte toekenning, wat die Swartland met die Saldanhabaai-munisipaliteit deel, is Donderdagaand (2 Oktober) gedurende die nasionale Munisipale Prestasietoekenningsgeleentheid by Sun City oorhandig.
Die geleentheid was ’n spogaand aangebied deur die
Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging (Sapoa) in samewerking met Ratings Afrika en die Bankvereniging van Suid-Afrika (Basa).
Die munisipaliteit sê hierdie erkenning is gegrond op navorsing wat deur onafhanklike kenners buite die regering en politieke sfeer uit Ratings Afrika se munisipale finansiële volhoubaarheidindeks behartig is, wat dié prestasie nog meer besonders maak.
Die Swartland het intussen
Treatment of cataracts, glaucoma, retinal detachments, macular degeneration, eye floaters, diabetic eye disease, dry eyes along with LASIK/PRK screening and comprehensive eye exams.
sy puntetelling op die nasionale ranglys sedert verlede jaar van 71 uit 100 na 74 uit 100 laat toeneem – ’n doelwit wat deur die uitvoerende burgemeester, Harold Cleophas, daargestel is.
“Ons is nie perfek nie en ons maak nie daarop aanspraak nie. Dit bevestig egter dat ons die regte dinge doen, die basiese beginsels reg toepas en ’n stewige grondslag lê,” sê die munisipale bestuurder, Joggie Scholtz.
“Hierdie prestasie is ’n spanpoging, gedryf deur elke
Moorreesburg Hoërskool pronk vanjaar met hul eerste matriekklas sedert die skool sy deure drie jaar gelede oopgemaak het. Dié matriekleerders het Donderdagaand (2 Oktober) die voorreg gehad om die skool se eerste matriekafskeid by te woon. Willnetha Croy, Shakira Andrews, Linecke Kroy en Ashinique Swartz was die ene glans en styl op
7
Swartland swaai septer
toegewyde amptenaar in ons munisipaliteit en wat onder geweldige druk werk om hoëgehalte dienste ten spyte van groot ekonomiese uitdagings aan ons inwoners te lewer,” sê Cleophas. Hy sê die prestasie weerspieël die toewyding en harde werk van die raad en die vennootskappe wat ontstaan wanneer alle rolspelers in die regering saamwerk.
“Dit is ook ’n bewys van die inwoners se vertroue in ons en wat ons doen,” voeg hy by.
Die
hul matriekafskeid by die skool. • Berig en nog foto’s op bl.
Foto: Daniela Louw Fotografie
Road to growth
The construction of the Malmesbury Bypass project is on track for completion towards the end of the first quarter of 2026. The Western Cape department of infrastructure (DOI) recently shared an update on the project showing “significant progress”.
“This R640 million project is a vital 6.7km greenfield road that links the Hopefield interchange on the N7 to the intersection of the R45 to Wellington and the R46 towards Riebeek-Kasteel,” said Jandré Bakker, DOI Director: Operational Support in a statement. Construction kicked off in May 2023.
“In addition to the road link, the project includes the construction of five new bridges and a grade-separated interchange at the R45 / R46 intersection. These upgrades are designed to enhance safety, reduce travel times, and bolster economic activity by improving accessibility in the Swartland area. The project forms part of a larger transport infrastructure project for a freight route linking the Saldanha Bay area to the major inter-regional transport routes in the Western Cape.”
These upgrades are significant components of the Strategic Integrated Project 5, under the National Infrastructure Plan 2050.
The Malmesbury Bypass project represents a significant milestone in the departments’s ongoing efforts to deliver world-class infrastructure to its residents.
Provincial Minister of Infrastructure
Tertuis Simmers said the Malmesbury Bypass demonstrates their dedication to advancing regional infrastructure and highlights their drive to promote
growth and prosperity in the Swartland and beyond.
“The main contractor in large DOI contracts such as this must report against a set of agreed to contract participation goals (CPGs). By the time it is complete, the project is expected to have created 295 work opportunities, of which we have already achieved 263. A target of 43 081 person-days of work was set and we have already achieved 51 262 person-days of work. A proportion of the contract amount will be spent on targeted enterprises and materials from local companies. A target for 40 such packages was set and we have already achieved 28. A proportion will also be spent on developing emerging contractors and we set a target of 15 packages which have all been achieved already,” Simmers continued.
“The Western Cape government remains committed to accelerating infrastructure delivery across the province, ensuring that communities are connected, and that the region’s infrastructure can support sustained economic growth. This is our contribution to the Western Cape Government’s goal of becoming a trillion-rand economy,” he concluded.
Bouwerk aan skool vorder
Bouwerk aan die splinternuwe hoërskool in Malmesbury vorder fluks, het die Wes-Kaapse departement van onderwys bevestig. Groot opgewondenheid heers oor dié ontwikkeling, wat eersdaags onder ouers en leerders vir ’n plek in ’n skool verligting sal bring.
Die skool is deel van ’n nuwe uitbreiding teen die Darling-pad in die Wesbank-omgewing. Toegang tot die skool se perseel sal uit die nuwe Sarah Baartmanweg verkry word.
Kerry Mauchline, ’n woordvoerder vir die minister David Maynier, wat die ontwikkeling as ’n belegging vir die dorp beskryf, sê die nuwe hoërskool sal grootliks plek maak vir leerders in die
Misdaad
’n Man is Sondagoggend (5 Oktober) omstreeks 05:30 op die toneel in Papagaaistraat, Wesbank deur nooddienspersoneel dood verklaar nadat ’n noodlottige skietery plaasgevind het. Die oorledene, Solly Huisamen (38), was na bewering van sy huis na die middedorp onderweg toe die voorval plaasgevind het. Hy is volgens ooggetuies deur twee mans gekonfronteer, van wie een glo ’n vuurwapen by hom gehad het. Volgens die plaaslike polisiewoordvoerder sers. Henry du Randt, is Huisamen twee keer in die bolyf getref. Hy het op die toneel aan sy wonde beswyk. “Geen verdagtes is in dié stadium al in hegtenis geneem nie. ’n Saak van moord word deur die Malmesbury-polisie ondersoek,” het hy bygevoeg. Die polisie het ’n pleidooi aan die plaaslike gemeenskap gerig om met inligting wat tot die inhegtenisneming van die skieters kan lei, na vore te kom. Sersant Brendan April by die Malmesbury-speurtak kan by 022 482 7555 gekontak word.
In nog ’n skietvoorval, wat vroeër die afgelope naweek op 3 Oktober plaasgevind het, is ’n 17-jarige
Weskus-onderwysdistrik.
Die nuwe hoërskool sal voortaan 1 120 leerders kan huisves sodra die ontwikkeling heeltemal voltooi is.
Die ontwikkeling sluit 30 standaard-grootte klaskamers, ’n wetenskap-laboratorium en twee veeldoelige klaskamers daarby in.
Daarbenemwens sal die skool toegerus wees met bykomende geriewe soos ’n groot lokaal vir byeenkomste, ’n digitale lokaal, ’n sportveld en kombuisgeriewe, wat na verwagting deel van die skool se voedingsprogram sal wees.
Die openingsdatum van die skool kan in hierdie stadium nog nie deur die departement bevestig word nie.
tienermeisie in die skouer gewond. Haar besering volg kort nadat onbekende mans glo skote deur die venster van die betrokke woning in Chatsworth afgevuur het. Die polisie is omstreeks 23:30 na die toneel ontbied. Die skieters het te voet gevlug. Die skote was glo vir die tienermeisie se vriend, wat ten tyde die voorval by haar was, bedoel. Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie. Sersant Brendan April by die Malmesbury-speurtak kan by 022 482 7555 gekontak word indien inwoners inligting het wat tot die skieters se inhegtenisneming kan lei.
This Weeks Specials
Construction of the Malmesbury Bypass.
Die toneel van ’n noodlottige skietery in Malmesbury.
Klubs speel vir groot prysgeld
Rasaad Adams
Die Boland-rugbyunie (BRU) het verlede week met die bekendstelling van vanjaar se Top-12-kompetisie aangekondig dat vanjaar se wenspan ’n stewige R100 000 sal ontvang en dat die naaswenner met R70 000 sal wegstap.
Benewens dié stewige wengeld was daar vanjaar ook talle voordele vir alle Boland-klubs, met Sanlam wat weer as die hoofborg voorvat.
Vanjaar het elke klub 10 rugbyballe sowel as paalbeskermers ontvang.
Volgens Bennie van Rooi, die president van die BRU, het vennootskappe met sakelui soos Sanlam dit sedert verlede jaar moontlik gemaak om aan alle klubs se behoeftes te voorsien.
“In 2022 en 2023 het ons net die Top12-spanne uitgerus en toegerus. Die hele Boland word egter nou uitgerus en toegerus.
“Wie sou kon dink dat verlede jaar se Top-12-wenners R30 000 ontvang het? Vanjaar kry die verloorders R30 000.
“Dit is die soort geleenthede en hoop wat ons hier in die Boland skep,” het Van Rooi met die bekendstelling op Erfenisdag (24 September) gesê.
Die wenner van elke streek ontvang R70 000, terwyl die naaswenner in die
streke R40 000 sal ontvang.
Die wenner van die gemeenskapskild ontvang R50 000 en die naaswenner R30 000.
In die vroueliga ontvang die wenspan R60 000 en die naaswenner R30 000.
“Dis belangrik dat die topgehaltekompetisies wat ons aanbied, die regte beloning bied,” sê Pat Maran, die BRU se adjunkpresident.
Benewens Sanlam borg Santam, Vuma, Tekkie Town, Heineken Beverages en Rainbow Chickens ook vanjaar se toernooi.
Die toernooi se nuutste borg is Mama’s Pies.
Volgens Van Rooi skep hierdie vennootskappe nie net geleenthede vir spelers om hul vaardighede te slyp nie, maar versterk dit ook die rugbykultuur in die breër Boland-gemeenskap. Sanlam sê dit is meer as net ’n vennootskap.
“Vir Sanlam is dit nie net ’n vennootskap wat oor borgskap gaan nie –definitief nie. Rugby is meer as ’n spel. Dit bring mense bymekaar.
“Hier [by die Boland-stadion in Wellington] gebeur die dinge. Hier sien jy hoe rugby die gemeenskap verenig en daar is nie ’n ander spel in SuidAfrika wat dit kan doen nie,” sê Victor Hougaard, ’n verteenwoordiger van Sanlam.
Bennie van Rooi, die president van die Boland-rugbyunie, by die Top-12-bekendstelling. Foto: Rasaad Adams
Die Laerskool Swartland in Malmesbury het die derde kwartaal op prettige wyse afgesluit. Leerders van graad R tot graad 7 het verlede Dinsdag (30 September) ’n kaskarren gehou.
Onnies deel in die pret: Ané Koegelenberg, ’n graad 2-onderwyseres by LSS, het vir ’n wyle haar professie vir dié van ’n renjaer verruil. Dit was Noah Apollus, Guillaume Olivier en Deacon Gillion se beurt om hul juffrou se kaskar om die resiesbaan te stoot.
Sakkie nes ’n radiodrama
Net soos ’n radiodrama wat jou inspan en betower op die manier wat net ’n ware Weskusser kan, is ou Sakkie van Hentiesbaai oorgehaal om jou op ’n avontuur te neem. Hierdie storie, uit die pen van Tiaan Grundling, ’n trotse Weskusser van Yzerfontein, beloof om jou lagspiere behoorlik te prikkel. Sakkie se verhaal is deurdrenk van nostalgie in dieselfde gees waarmee legendes soos David Kramer, Wikus van der Merwe, Andries Vermeulen en die ontslape Zak van Niekerk en Worsie Visser hul luisteraars oor die jare heen bekoor het.
’n heerlike luisterervaring verweef. Dit is met sy groot liefde vir toneelspel en die eer wat hy reeds van die ATKV vir sy bydrae tot Afrikaanse taal en kultuur ontvang het, geen verrassing dat hy só ’n lewende stem aan Sakkie kon gee nie. “Wie weet,” lag hy, “miskien vat ek Sakkie eendag planke toe met ’n produksie wat jou sal laat skater en jou herinner aan die dae toe oupa en ouma jou nog met hul eie stories vermaak het.”
Drakenstein-munisipaliteit
Tonnel bly toe
Rasaad Adams
Herstelwerk aan die Hugenote-tonnel tussen Paarl en Worcester kan tot twee weke duur.
Só het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) Sondag in ’n verklaring gesê.
Dit volg nadat ’n bus Vrydagaand (3 Oktober) omstreeks 23:00 in die tonnel aan die brand geraak en dit skade aan die tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasie- en brandopsporing-stelsels asook die ventilasiestelsel aangerig is.
Die bus was glo van Mthatha na Kaapstad onderweg.
Volgens die Drakenstein-munisipaliteit het ’n voorlopige ondersoek bevind dat die bus glo ’n elektriese fout ervaar het.
Alle passasiers is veilig ontruim.
’n Brandbestryder het geringe beserings opgedoen en is na die hospitaal geneem.
Hy sê dit is moeilik om ’n presiese sperdatum vir die voltooiing van herstelwerk en heropening van die tonnel te gee.
“Ons stel ’n teiken van tussen een tot twee weke om die werk af te handel. Ons sal probeer om dit vroeër te voltooi, afhangend van die uitslae van die strukturele beoordeling en gegewe die druk op alternatiewe roetes.”
Die R101 (Du Toitskloofpas) sal voortaan gebruik word as die naaste alternatiewe roete om verkeer tussen die Paarl en Worcester te herlei. Twee stop-en-ry-punte word te midde van padwerke gebruik.
“Hoewel hierdie roete ’n aktiewe bouterrein is, kan toegang onder verkeersbeheer toegelaat word. Gebruik asseblief hierdie roete met versigtigheid en verwag langer reistye. Hierdie reëling sal duur totdat die Hugenote-tonnel heropen word,” het Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse LUR vir infrastruktuur Saterdag gesê.
Grundling wou ’n skeut komedie met
Reis op digitale platforms saam met Sakkie van Hentiesbaai se kalm kus in Namibië via Dwarskersbos op die Weskus tot by Hartenbos op die Tuinroete.
Volgens Lwando Mahlasela, ’n provinsiale woordvoerder vir Sanral, is die agentskap nog besig om die strukturele integriteit van die betrokke gedeelte van die tonnel te bepaal.
“Die strukturele integriteit het spesifiek betrekking op die betonvoering aan die kante en die plafon van die tonnel. Sodra hierdie beoordeling voltooi is, sal ons ’n beter begrip hê van die herstel- en/of vervanging van hierdie elemente.
“Ander toerusting, soos beligting, kommunikasie, brandopsporing en ventilasie het ook uitgebreide skade oor ’n gedeelte van ongeveer 50 meter van die 3,9 km lange tonnel opgedoen,” het Mahlasela by navraag gesê.
Die volgende alternatiewe roetes is deur die Wes-Kaapse Regering bevestig en beskikbaar:
• Van Worcester na Kaapstad: Via Wolseley-Wellington-Paarl na die N1;
• Van Kaapstad na Worcester: Via Paarl–Wolseley–Worcester.
Die N2 kan via Worcester en Villiersdorp bereik word.
Die Bainskloofpas is slegs oop vir ligte motorvoertuie.
Die R101 (Du Toitskloofpas) is oop met minstens twee stop/ry-punte (vertragings kan verwag word).
Swaar motorvoertuie moet die R46 (Touwsriver-Ceres-Gouda-Kaapstad) vermy weens ’n lengtebeperking van 15 m op die Franschhoekpas.
ADVERTORIAL
Redefining healthcare
Crestcare Malmesbury Hospital is redefining healthcare access across the Swartland region, offering a comprehensive range of specialised medical services – all under one roof and right on your doorstep. Residents no longer need to travel far for expert care. Our team of highly skilled doctors, surgeons, and compassionate nursing staff is committed to delivering safe, efficient, and patient-centred treatment.
From general surgery to paediatrics, our facilities are equipped with state-of-the-art technology and staffed by professionals who prioritise both medical excellence and emotional support. Swartland Surgery brings advanced procedures to the region, while Cape Paediatrics ensures children receive nurturing, expert care from infancy through adolescence.
Clearsight Ophthalmology offers precision eye care, treating everything from cataracts to retinal disease with cutting-edge diagnostics. Dr Hellig, our in-house urologist, provides comprehensive care for urinary and male reproductive health, with a focus on education and patient empowerment.
Swartland Ortopedic, helps patients regain mobility and strength through expert orthopaedic surgery and personalised rehabilitation. In gynaecology and obstetrics, we support women through every stage of life, from wellness exams to pregnancy and specialised treatments, always with dignity and compassion.
Our physician services offer holistic adult care, focusing on prevention, chronic disease management, and acute treatment. The cardiology department provides advanced heart care, combining diagnostics with personalised
Crestcare Malmesbury Hospital offers a comprehensive range of specialised medical services across the Swartland Region.
treatment plans to help patients live longer, healthier lives.
Supporting these services are our auxiliary departments. radiology in partnership with SCP Radiologists and pathology with PathCare ensure accurate diagnostics and timely lab results that enhance clinical decision-making.
Quality healthcare should be accessible, compassionate and close to home. That is why our mission is simple: to improve lives through expert care, right here in the heart of Swartland.
Ready
of your health?
Photo: Chris Allan
Die ongelukstoneel Vrydagaand. Foto:
Tiaan Grundling van Yzerfontein, stel Sakkie van Hentiesbaai” vry.
Nuwe boek sal skoolhoofde help
Chantélle Hartebeest
Die bekendstelling van die boek Crossing Boundaries, wat op ’n doktorale studie van dr. Jeremy van Wyk gegrond is, plaas die onderrigrolle van Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde onder die vergrootglas.
Van Wyk, wat in Pniël grootgeword en in 1975 aan die Hoërskool Noorder-Paarl matrikuleer het, sê die primêre doel van hierdie studie was om die geleefde ervarings van laerskoolhoofde ten opsigte van hul onderrigrolle te ondersoek. Die studie is in 2020 gedoen.
“Die studie het aan die lig gebring dat die deelnemende Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde as gevolg van ’n gebrek aan toepaslike onderrigpraktyke om onderrig en leer te verbeter en omdat hulle die meeste van hul onderrigrolle aan hul senior
personeellede delegeer, min ervaring van hul onderrigleiersrolle het.
“Ons beveel aan dat hierdie skoolhoofde meer betrokke raak by hul kernonderrigrol, naamlik om onderrig en leer te verbeter. Hulle moet ook deurlopend hul eie professionele ontwikkeling, sowel as dié van hul personeellede, bevorder ten einde toepaslike kennis en vaardighede te bekom om hul eie onderrigleerpraktyke te verbeter.”
Van Wyk het self ook sy loopbaan in die onderwys as onderwyser gevestig toe hy heelwat jonger was.
Hy het langer as 40 jaar ondervinding en dit sluit verskillende rolle in – van skoolhoof tot hoof van ’n departement en universiteitsdosent. Van Wyk het homself deur die jare verder met verskeie kwalifikasies bemagtig.
“As voormalige hoof van ’n gemeenskapsleersentrum het
in onderrigleierskap in die Verenigde State van Amerika (VSA) en Suid-Afrika.
“Onderrigleierskap is ’n leierskapsbenadering, wat gefokus is op die doelbewuste verbetering van onderrig- en leeruitkomste deur hoofsaaklik op kurrikulum, onderrig en leerdervordering te fokus.
ek ’n omvattende begrip van die kompleksiteite betrokke by onderwys en gemeenskapsontwikkeling.”
Die bekendstelling was Maandag (29 September) by die Drakenstein-biblioteek in PaarlOos en is deur verskeie onderwysers bygewoon.
Die boek handel verder oor laerskoolhoofde se stemme oor die oorkoming van uitdagings
Planne teen geweld in skole
Chantélle Hartebeest
’n Gesamentlike subkomitee, bestaande uit amptenare van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het onlangs die Wes-Kaapse staande komitee oor onderwys oor sy programme ingelig om geweld by skole in die provinsie te bekamp.
Millicent Merton, ’n woordvoerder vir die WKOD, sê die onderwysdepartement se adjunk-direkteurgeneraal van instellingsontwikkeling en koördinering, Alan Meyer, het die departement se strategiese en operasionele reaksie op leerderveiligheid en -dissipline voor die subkomitee aangebied.
“Hy sê die leidende beginsel is gehalte-onderwys vir elke kind in elke klaskamer in elke skool in die provinsie en dat dit nie bereik kan word sonder ’n veilige en gedissiplineerde omgewing waarbinne leerders kan presteer nie,” sê Merton.
“Die fokus van die aanbieding was die strategiese plan rakende die veiligheid en sekuriteit van leerders en die departement se benadering tot leerderdissipline – veral in die lig van onlangse voorvalle wat oor die provinsie heen aangemeld is.”
Meyer het in sy aanbieding gesê geen blywende oplossing vir die uitdagings van leerderveiligheid en dissipline kan bestaan tensy hierdie twee kritieke gebiede op ’n geïntegreerde, strategiese en stelselmatige wyse aangedurf word nie. Hy sê dit is nie twee afsonderlike kwessies nie en geen veiligheid kan sonder dissipline bestaan nie.
Volgens Merton volg die WKOD ’n omvattende, bewysgebaseerde en leerdergesentreerde benadering tot die veiligheid en sekuriteit van leerders en personeel, sowel as leerderdissipline –veral in die lig van toenemende voorvalle in skole in die provinsie.
With just weeks to go before the start of the 2025 matric exams, Western Cape Education MEC David Maynier has urged learners to take exam rules seriously.
“It is just three weeks to go to the start of the 2025 matric exams, and we appeal to candidates to make sure they are familiar with the rules of the exams,” said Maynier.
He explained that each candidate is required to sign two important documents: "Each of our matric candidates is asked to sign two key documents: a matric pledge, and a commitment agreement.
“The matric pledge is a document signed by the candidate, in which they promise to dedicate themselves to their studies for their exams and do their very
’n Vergadering oor leerderveiligheid en dissipline is onlangs gehou. Foto: Unsplash
“Die aanbieding het ook beklemtoon dat die geïntegreerde skoolveiligheidstrategie die WKOD se veiligheidsbeplanning lei. Dit vereis regerings- en samelewingsbenaderings en fokus op misdaadbeheer, voorkoming en gemeenskapskohesie.
“Die strategie, wat Veilige Skole genoem word, het ’n drieledige benadering – omgewings-, gedrags- en stelselbenadering. Dit sluit infrastruktuuropgraderings in, soos heinings, alarms, hekke sowel as gedragsprogramme, wat traumaberading en portuurgroepbemiddeling insluit.”
Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, was ook teenwoordig en het ook ’n paar punte voor die subkomitee uitgelig. Merton sê Maynier het veral gepraat rakende selfone op die skoolterrein.
“Wat die gebruik van selfone in skole betref, het Maynier gesê die staande komitee oor onderwys het moontlik ’n rol as deel van sy toesighoudende plig om skole te besoek wat ’n selfoonvryebeleid aangeneem het en om miskien te sien wat by daardie skole gewerk en wat nie gewerk het nie.
“Hy het gesê hy sal baie belangstel in die komitee se bevindings en moontlike aanbevelings,” het Merton gesê.
“Dit behels die ondersteuning van onderwysers se professionele ontwikkeling, die skep van hoë verwagtinge vir leerders, die monitering van leervordering en die bevordering van ’n positiewe leerkultuur.
“Hierdie leierskapstyl het ontstaan uit navorsing oor doeltreffende skole in die 1980’s in die VSA en word sedert die 2000’s deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys as ’n belangrike komponent van skoolsukses in Suid-Afrikaanse skole erken.”
Volgens Van Wyk is die boek ’n dwingende oproep om te
herleef en te heroorweeg wat dit beteken om ’n onderrigleier in vandag se wêreld te wees.
“Deur middel van boeiende stories van laerskoolhoofde uit twee heeltemal verskillende omgewings in Suid-Afrika en die VSA sal lesers die uitgebreide wêreld van onderrigleierskap verken.
“Hierdie boek is ’n moet-lees vir skoolhoofde, adjunkhoofde, departementshoofde, onderwysers of enigiemand wat daartoe verbind is om leerderuitkomste te verbeter.”
Van Wyk – én sy boek – word ook ondersteun deur sy vrou, Caroline, met wie hy al 41 jaar getroud is. Die paartjie woon al jare lank in die Paarl. • Indien enigeen belangstel om Van Wyk se boek te koop, kan hulle hom persoonlik via WhatsApp by 082 436 6393 of per e-pos by jerrymark@telkomsa. net kontak.
Agter (van links) is Mariëtte Roos, die streek-organiseerder van Helpende Hand Weskus; Elbé Bezuidenhout (taklid), Elsabé van der Merwe (taklid), Catherine Oberholzer (taklid) en Zanele du Toit (die sekretaresse van die Swartland-tak). Voor is Patricia Taljaard (die ondervoorsitter van die Swartland-tak) en Lucille Bezuidenhout (die voorsitter van die Swartland-tak).
Kry rentevrye studielening
Plaaslike leerders kan nou aansoek doen vir rentevrye studielenings om hul naskoolse studies te bevorder.
Dit volg nadat die stigtingsdokumente vir die Swartland-studiefonds, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand se Swartland-tak, op 21 Augustus amptelik tydens ’n maandelikse takvergadering geteken is.
’n Groot deel van die projek se sukses kan toegeskryf word aan plaaslike borge en gholfspelers, wat ’n gholfdag gereël op 12 April by die Malmesburygholfklub ondersteun het. iPlan was die hoofborg. Die doel van die gholfdag was om geld in te samel vir ’n studiefonds wat deur Helpende Hand aangewend kan word vir die ondersteuning van jongmense in die gemeenskap, wat verder wil studeer. Oor die Swartland-studiefonds, sê die takvoorsitter, Lucille Bezuidenhout: “Hierdie is ’n groot stap vir die Helpende Hand-tak. Helpende Hand bevestig met die stigting van die Swart-
‘Take exam rules seriously’
best to follow the rules of the exams, and to report any contravention of the rules that they become aware of.”
He also emphasised the importance of the second document: “The commitment agreement spells out the rules in detail, as well as the consequences for breaking them. It is signed by both the candidate and their parent or guardian, so that both acknowledge that they are aware of the rules and the consequences. The document also lists the various responsibilities of both the candidate and their parents.”
Maynier issued a strong warning about the consequences of breaking exam rules: “The consequences for infringing on the exam rules are severe. The candidate’s results could be nullified, and they could even be barred from writing up to three subsequent examinations, delaying their post-school employment or education.
“And if a candidate is found to be involved in the leakage of any examination question paper, they could even face criminal prosecution.”
He noted that in 2024, “a total of 19
land-studiefonds dat ons doen wat ons gesê het ons gaan doen en dit is ook ’n bewys dat ons die finansiële ondersteuning uit die Swartland-gemeenskap aanwend vir die doel waarvoor ons hierdie projek aangedurf het.” Kinders uit die gemeenskap kry nou die geleentheid om aansoek te doen vir rentevrye studielenings, wat gedeeltelik deur Helpende Hand deur hierdie studiefonds ondersteun word. Bezuidenhout sê voorts: “Ons hoop dat die vertroue wat ons hierdeur in die gemeenskap skep, verdere ondersteuning uit die gemeenskap aan hierdie studiefonds sal gee. Ons kinders het die gemeenskap nodig om hul toekoms te verseker.”
Vir enige navrae oor Helpende Hand of hoe om hierdie studiefonds verder te ondersteun, kontak Lucille Bezuidenhout by lbez@cornerstone.com of Mariëtte Roos, die streek-organiseerder van Helpende Hand, by marietteroos@ helpendehand.co.za
candidates were disqualified from the 2024 matric exams for possession of notes or cellphones. Cheating is simply not worth the risk”.
To avoid unnecessary disqualification, Maynier advised: “Every candidate must carefully check their pockets for notes or cellphones before they sit down to write, as ‘‘forgetting’ that they were carrying these items is unfortunately not an excuse.”
Finally, Maynier encouraged learners to make the most of their remaining preparation time:
“We urge our candidates to use the remaining time before the exams wisely, and we wish them all the best as they make their final preparations!”
Dr. Jeremy van Wyk met sy boek by die amptelike bekendstelling.
Foto: Chantelle Hartebeest
Droom word waar
David Rossouw
Wat drie jaar gelede as ’n droom begin het, het die afgelope Donderdagaand (2 Oktober) werklikheid geword.
Die Hoërskool Moorreesburg het sy eerste matriekklas gevier – ’n mylpaal wat nie net die skool se groei weerspieël nie, maar ook die opoffering en toewyding van ’n hele gemeenskap. Nou, net drie jaar later, neem 76 baanbrekers deel aan die 2025- Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen – ’n geskiedkundige oomblik vir die dorp en skool. Die matriekafskeid-dinee, wat in “Die Stoor” gehou is, was veel meer as net ’n elegante aand. Dit was ’n eerbetoon aan jongmense wat die weg vir toekomstige geslagte gebaan het. Die leerders het hul
opwagting in blink motors, met stylvolle uitrustings en hope selfvertroue gemaak – elkeen ’n simbool van hoop en deursettingsvermoë.
Onder die flitsende ligte en bewonderende oë van ouers, onderwysers en gemeenskapslede, het die leuse van die skool lewendig geword: “Opoffering lei tot sukses”. Hierdie kinders het nie net ’n akademiese reis voltooi nie – hulle het ’n nalatenskap begin.
Die aand was ’n herinnering dat wanneer ’n gemeenskap saamstaan, groot dinge moontlik is. En vir die Hoërskool Moorreesburg is dit net die begin.
Die skool spreek sy opregte waardering uit teenoor elke rolspeler en borg wat waardevolle bydraes gelewer het om die aand ’n ware viering van sukses en styl te maak.
Hoërskool.
Die manne het in hul beste Sondagdrag vir die Hoërskool Moorreesburg se eerste matrieklas se matriekafskeid opgedaag. Van links is Emmeraan Elmie, Erin Benjamin en Shaun Persens.
Graad 12-leerders van Wesbank Sekondêr sê totsiens
Moorreesburg se eerste matrikulante by hul glansaand: Beron Heyns, Sachin-Lee Williams, Jackline Agulhas en Corné Smit. Foto’s: Daniela Louw Fotografie
Willnetha Croy, Shakira Andrews, Linecke Kroy en Ashinique Swartz was die ene glans en styl op hul matriekafskeid by die Moorreesburg
Dale Lendoor, Shanton Hendricks, Chaniele Smith, Melrick Hart, Nicole Maarman, Lee-Anthony Lambrechts, En-Lee Jantjies en Lakishia Herman vier hulle matriekafskeid in glans en styl.
Vernecia Afrikaner, Kaydee Adams en Nckyla April, matrikulante van Wesbank Sekondêr, betree die rooi tapyt in styl. Foto’s: Glynise Onverwacht
Taythum-Jane Liebenberg, Lee-Ann Galant en Cameron Faviers glimlag vir die kameras.
Hoërskool Swartland vier matriekafskeid by Delsma
Agter staan Eben van Wyk, Jaco van Zyl, Pieter Hanekom, Johan Retief, Pieter-Juriaan Schreuder en Jordin Griffiths saam met Mika Venter en Alexa le Roux voor. Foto’s: Anri Malherbe
Vriendinne: Karli Geyser, Grace-Ann Loubscher en Hilandi Vrey vier hul matriekafskeid by Delsma se onthaalsaal.
Matrikulante vier hul laaste skooljaar met ’n soirée in Santorini, die tema van hul afskeidsgeselligheid.
Erin Jonkers, Linley Dickens, Zarah van der Westhuizen, Shamica Balters, Edith Jonkers, Gaylin Brown, Erin Morris en Suri Liedeman geniet ’n glansoomblik voor die flitsende kamera.
Thomas Orchard en Christely du Plessis deel ’n spesiale oomblik kort voordat hul matriekafskeid begin. Foto: Verskaf
Bejaardes vier erfenis
Goue Aar-tehuis vir bejaardes in Malmesbury het Erfenisdag op gepaste wyse saam met mede-inwoners, vure wat brand en smullekker braaivleis gevier.
Vrywilligers het op 24 September vir die tehuis se inwoners kom vleis braai as deel van die land se tradisionele “braaidag”".
Charmaine Ramadaan (links), Magrieta Julies (voor) en Catharine Pharo (regs) kuier saam om die braaivleisvuur by Goue Aar-tehuis vir bejaardes in Malmesbury. Heel agter staan Anton Bredell (LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning), een van die braaiers ter viering van Erfenisdag op 24 September.
Take a stand against bullies
Chantélle Hartebeest
Bullying sometimes occurs not only on school grounds, but also in the workplace, where one colleague harasses or deliberately demeans another.
This was the reality of Kim-Leigh Taute from Paarl, who said she was the victim of bullying in her workplace. She said the bullying included being verbally harassed and insulted by her line manager in front of other colleagues.
“The bullying began shortly after I was promoted by the regional manager of the company I worked for. I was assigned to one of the company’s larger branches, known for its high-end clientele, located in the Paarl area. This transition took place January last year. The first incident occurred shortly after my promotion, and I immediately sought to address the behaviour with the perpetrator, my line manager.
“Unfortunately, this was only the beginning of several incidents. I would promptly address each situation directly with my line manager in an attempt to resolve the issues or gain clarity. But as the situation escalated and I began to feel victimised, I subsequently approached the area manager about filing a formal grievance against my manager.”
Taute said her grievances were received, but instead she was sent to an occupational therapist. She alleged the area manager and line manager had a friendship that went beyond the workplace, which may have influenced how the situation was dealt with.
er branch, but instead she was subjected to a series of disciplinary hearings. After being dismissed, Taute appealed and was reinstated after she could prove her claims against her line manager.
“The area manager had failed to process my grievances, and I was expected to return to the same environment without any assurance that the issues had been addressed. I was unwilling to resume duties under those circumstances.”
Die inwoner Anthony Jacobs vier Erfenisdag saam met mede-inwoners en twee van sy versorgers, Kaydee Brake en Rashieda Whites.
SWARTLAND MUNISIPALITEIT
NOTICE 31/2025/2026
PROPOSED REZONING AND DEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 2552, MALMESBURY
Applicant: CK Rumboll & Partners, P O Box 211, Malmesbury, 7299. Tel no. 022-4821845
Owner: SKH Beleggings CC, P O Box 5, Malmesbury, 7299. Tel nr 022-4821101
An applica�on for rezoning of erf 2552, Malmesbury in terms of sec�on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that a por�on erf 2552 (300m² in extent) be rezoned from Business Zone 1 to Community Zone 2 in order to operate a place of worship (church).
The applica�on for the departure of development parameters on erf 2552, Malmesbury, in terms of sec�on 25(2)(b) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020) has been received. The departure entails the following:
Departure of the 10m, street building line (Hill Street) to 0m; Departure of the required 30 on-site parking bays to 7 parking bays with regard to church usage.
�o�ce is hereby given in terms of sec�on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen�oned applica�on has been received and is available for inspec�on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri�en comments whether an ob�ec�on or support may be addressed in terms of sec�on 60 of the said legisla�on to The Municipal Manager, Private Bag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail –swartlandmun@swartland.org.za on or before 10 November 2025 at 17:00, �uo�ng your name, address or contact details as well as the preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400. The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assisted by a municipal official by transcribing their comments.
J J SCHOLTZ Municipal Manager
“In her professional assessment the occupational therapist confirmed I was indeed being bullied and subjected to emotional abuse. She urged the company to take appropriate action.
“I have always been passionate about my work, and colleagues can attest to my dedication and professionalism. However, this situation severely impacted my mental well-being. It was not only an attack on my role and professional growth, but also a direct assault on my character.”
The 32-year-old mother and wife from Wellington said the occupational therapist recommended she be transferred to anoth-
Taute said she wished to encourage other such victims, to consult someone they trust in an attempt to find an informal resolution, by addressing the issue directly with the person exhibiting the bullying behaviour. If that doesn’t work, then the last resort would be to file a formal grievance against those committing it.
“In my own case I followed each of these steps. Unfortunately, those in positions of authority within the organisation failed to provide the necessary support and resolution. This why I strongly encourage anyone experiencing similar challenges to document their efforts and create a paper trail.
“This is essential for self-protection and to hold individuals to account. This experience has had a profound emotional and psychological impact on me. However, I am committed to transforming this pain into strength, not only for my own healing, but also to assist others with similar struggles."
PROPOSED REZONING OF ERF 2055,
Applicant: CK Rumboll & Partners, P O Box 211, Malmesbury, 7299. Tel no. 022-4821845
Owner: Bester & Kocsis Familie Trust, P O Box 109, Riebeek Kasteel, 7307. Tel nr 0823343324
Detailed descrip�on of proposal: An applica�on for rezoning of erf 2055, Riebeek Kasteel in terms of sec�on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that erf 2055 (1,2368ha in extent) be rezoned from Industrial Zone 1 to Industrial Zone 2 in order to use the premises for general industry
�o�ce is hereby given in terms of sec�on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen�oned applica�on has been received and is available for inspec�on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri�en comments whether an ob�ec�on or support may be addressed in terms of sec�on 60 of the said legisla�on to The Municipal Manager, Private Bag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail –
swartlandmun@swartland.org.za on or before 10 November 2025 at 17:00, �uo�ng your name, address or contact details as well as the preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400. The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assisted by a municipal official by transcribing their comments.
J J SCHOLTZ Municipal Manager
Municipal Office
Church Street
MALMESBURY
October 2025
Kim-Leigh Taute
St Helena Bay
Paternoster
Vredenburg
Saldanha
Langebaan
W t Coast West
West Coast
Vredenburg, Paternoster, Saldanha, Langebaan, St. Helena Bay, Velddrif
Vervaardigers en verskaffers van alle tipe blindings. Gratis kwotasies. Doen ook herstelwerk. Kontak Elsabé 072 126 2394.
Op pad J’burg toe
Leerders van Wesbank Sekondêr, wat deel is van die jeugontwikkelingsprogram YCAP (Youth Citizens Action Programme) kry eersdaags die geleentheid om ander leerders meer te vertel oor misdaadverkoming en bewusmaking oor die gevolge van misdadige aktiwiteite nadat hulle onlangs as provinsiale wenners uitgeblink het.
Gazette
Kontak ons vir advertensies en nuus
Swartland Gazette word deur Boland Media uitgegee en is ‘n lid van NovusMedia. Altesaam 20 000 kopieë word weekliks versprei.
Advertensies
Loraine Malan
T: 022 4824669
S: 071 4929797
E: loraine.malan@novusmedia.co.za
Geklassifiseerde advertensies
Jaydene Sampson
S: 071 434 7583
E: jaydene.sampson@novusmedia.co.za
Redakteur
Maryke Swart
T: 022 713 1066
E: maryke.swart@novusmedia.co.za
Vier leerders van die skool,
Aicha
en Alvin De Pula, gaan tussen 17 en 19 Oktober hulle provinsie en plaaslike gemeenskap in die senior afdeling by die nasionale ronde in Johannesburg verteenwoordig.
OMBUDSMAN
Contact Swartland Gazette’s ombudsman with reader complaints. Any complaints, queries or suggestions about content in Swartland Gazette may be sent to our ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za.
Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud van Swartland Gazette aan ons ombudsman, George Claassen by 021 851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.
Stuur nuuswenke aan: SwartlandGazette@novusmedia.co.za WhatsApp: 066 290 6512 Gazette subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www.presscouncil.org.za
of
DATED at MALMESBURY on 1 OCTOBER 2025. Applicant: LIONEL FRANK & SON 47 Voortrekker Road, Malmesbury E-Mail: lfs@wcaccess.co.za Tel. No. 022-4821155
of
naamlik Lee-Win Mapikana,
Thiam, Tatum Berling
Lee-Win Mapikana, Aicha Thiam, Tatum Berling, Alvin De Pula en hul onderwyseres Glynise Onverwacht (mentor) verteenwoordig eersdaags Wesbank Sekondêr in Johannesburg.
Dankie vir skenking
Die Darling-sokkerklub het onlangs ’n waardevolle skenking ontvang toe Darling Romery volledige sokkeruitrustings aan die hele klub oorhandig het. Hierdie gebaar merk ’n belangrike mylpaal vir die jong klub, wat sokker in die dorp met toewyding bevorder. Die klub het reeds ’n sigbare invloed op die lewe van jong sokkerspelers en die nuwe toerusting sal hul groei en deelname verder versterk. Voor sit die bestuur saam met die onder 12-, o.14-, o.16- en o.19-spanne. Van links is Craig Hendricks (afrigter), Faiz Willemburg (voorsitter), Edwinah Fredericks (NPO-direkteur), Bradley Chatty (klubsekretaris) en Tyrrell Fredericks (afrigter).
T20-seisoen begin
David Rossouw
Die Boland-krieketunie se T20-seisoen het die afgelope Saterdag (4 Oktober) op verskeie velde met aksiebelaaide wedstryde afgeslaan. In die Promosie-Wes-afdeling het die eerste spanne van Piketberg, Darling, Clanwilliam Essex en Malmesbury mekaar in die eerste rondes van die nuwe seisoen die stryd aangedurf.
Darling het die loot op Tollie Adamspark gewen en sy kaptein, Jevon Cloete, het besluit om eerste te boul. Die besluit het vinnig vrugte afgewerp toe Ernwill Afrika vir Jaden van der Westhuizen vir net een lopie uitgehardloop het. Afrika het ook Juwayne Fortuin (27) laat terugkeer, terwyl Caleb Dirks (13) deur Damelin Stringer geboul is. Lorenzo Ockhuis het egter die boulers laat sweet met 61 lopies van 35 balle, insluitend vier grenshoue en vyf reusagtige sesse. Ná sy vertrek het Piketberg se lopietempo gedaal en die span is tot 121/6 beperk. Darling se antwoord het met Afrika en Abraham Henkelman begin, maar Henkelman is vroeg vir vyf lopies uit.
Koringboere ly misoes teen Essex
Fernin Hoogbaard het ’n vennootskap van 31 lopies saam met Afrika gevorm. Ná Sergio Thomas se paaltjie op 50/3 het die druk toegeneem, met 72 lopies nog nodig. Cloete (17 nie uit), Rooms (30), Carolus (4) en Beukes (2) het Darling ook op 121/7 ná hul 20 beurte laat eindig.
Rugbyspelers vereer
Die Darling-rugbyklub se topspelers is onlangs by die jaarlikse bekeruitdeling met sertifikate en trofees vereer.
Die geleentheid het in die Darlinggemeenskapsaal plaasgevind.
Die volgende spelers het toekennings ontvang:
Derde span: Patrick Solomon (beste voorspeler) en BJ Lee Bruintjies (beste agterlynspeler)
Tweede span: Beckham Davids (beste voorspeler) en Muzaan Filander (beste agterlynspeler)
Eerste span: Angelo Marsh (beste voorspeler), Geraldo Solomons (beste agterlynspeler)
7’s- Speler van die jaar: PJ Gedult
Vonds van die jaar: Lezwill Hoop
Speler van die jaar: Tyrique Oppelt Sportman van die jaar: Ferlin Tango
Die wedstryd is in ’n spannende superbeurt beslis. Darling het eerste gekolf en 15 lopies aangeteken. Piketberg kon slegs sewe lopies behaal, met Afrika wat Ockhuis vir twee geboul het. Darling het dus as die wenners uit die stryd getree en vier punte verdien.
Malmesbury het op die Clanwilliamsportterrein teen Essex gespeel. Ná die lootverlies is die Koringboere gevra om eerste te boul. Connen Mouton (29), Joylyon Goeieman (18) en D. Fredericks (16) het weerstand gebied, maar Essex is danksy goeie boulwerk deur C.E. Goliath, Charlton Botha en Johan Leander tot 99/5 beperk.
Malmesbury se beurt is deur Imtiyaaz Larey (33) geanker, maar die span kon nie die telling oortref nie en het op 99/9 gestop. Essex het met nege lopies gewen. Beide tweede spanne van Darling en Malmesbury het teen Piketberg en Clanwilliam Essex gespeel, maar verloor. Hierdie naweek speel Darling, Hopefield Wanderers, Malmesbury en Vineyards in die Boland Superliga-beker in Hopefield. Hierdie fase van die kompetisie is van groot belang, aangesien die wenner na die uitspeelrondes deurdring, waar hulle teen die Boland se voorste Premierliga-spanne te staan sal kom. Die span wat hier uitblink, sal nie net streektrots verwerf nie, maar ook ’n kans kry om hom op ’n hoër vlak te bewys. Krieketliefhebbers kan uitsien na ’n naweek van intense spel, strategiese kolfwerk en kragtige boulbeurte.
Saam met die topspelers en administrateurs wat pryse ontvang het, is Jerome Petersen (voorsitter, derde van links) en die burgemeester, Harold Cleophas (vyfde van regs).
Malmesbury se Koringboere-krieketspan, wat teen Clanwilliam Essex in die eerste Boland-T20-krieketwedstryd in Clanwilliam vasgeval en met ’n skrale nege lopies verloor het.