



![]()




Helena Barnard
Atotal of 27 suspects were arrested on Sunday in connection with massivefraud, corruption,and amoney-laundering scheme that allegedly siphoned more than R100 million from the Mpumalanga Department of Basic Education.
In the early hours of Sunday 22 February, acoordinated takedowntookplace across the province. The operation targeted 41 identified suspects, among them senior government officials and business people believed to have played key roles in the organised criminal network.
The 27 suspects whowere arrested include nine government officials, 14 service providers, and four private individuals.
Of these,21were arrested in Mpumalanga, four in Gauteng, oneinLimpopo, and oneinthe Western Cape.
According toLieutenant ColonelMagonseni Nkosi, spokesperson for the Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks), membersof theHawks were supported by members of theDirectorate for Priority Crime Investigation’s Tactical OperationsManagement Section,Tactical Response Team, and Public Order Policing in thiscoordinated effort.
Thesuspectsare alleged to have unlawfully benefitted through inflated contracts andpayments, sub-standard services, and in some instances, servicesthatwere never rendered, effectively robbing the people of Mpumalanga, particularly learners, of critical resources, Nkosi stated.

Recognising the scale and reach of the syndicate, the Hawksextended the operation beyond provincialborders, with

’nBrandendevragmotoropdieN7-snelweghetdieafgelopeVrydagverkeerindierigtingvanKaapstadvertraag.
Die N7-snelweg in die rigtingvan Kaapstad was dieafgelope Vrydagmiddag (20 Februarie)tydelik versper nadat ’n vragmotoraan die brand geslaan het. Volgens sers. Henry du Randt, ’n woordvoerder vir die Malmesbury-polisie,het die betrokke bestuurderomstreeks 13:10 gesien hoerook agter die sleepwauitborrel.
members in Limpopo, Gauteng, andthe Western Cape assisting in executing arrest warrants.
The operation remains ongo-
ing, withteams actively pursuing theremaining suspects to ensure that all thoseimplicated are arrested.
The provincial head of the HawksinMpumalanga, Major GeneralNico Gerber, commended themembers and supporting unitsfor their professionalism and dedication.
“This operation sends aclear and unequivocal message: the Hawkswill not tolerate the looting of public funds.
“Those who steal from the state are stealing from our communities, our children, and our future.
“We remain resolutein ensuring that every individual involved is held accountable,” said Gerber.
All arrested suspects are expected to appear before the Nelspruit Magistrate’s Court on Monday 23rd February.
MurphyRoberts
ATLANTIS –“Sy wasnie netmyklein dogtertjie nie, maar ookmybestie,” vertel die ma van die vyfjarige La-meecha Geland, wat verledeDinsdagoggend (17Februarie) op pad kleuterskool toe voorhaaroëdoodgery is.
Volgens La-Meecha se ma,Mickalah, kon sy hoor hoedie bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel.
Met trane wat vrylik rol, rtel sy die oggend het soos enige ander dag vir hulle begin.
drukkiegegee en dit was toe dat ek hoor hoedie enjinvan die motor harder begin brul soos diebestuurder spoed optel.
Dievolgende oomblikhet my kind deur dielug gevlieg,” vertel Mickalah, terwyl die trane nogvryer vloei
“Ekhet na haar gehardloop terwyl ek haar naam aanhoudend skree
“Die vrag het net voor die afdraai na Philadelphia op die snelweg aandie brand geraak,” voeg hy by.
Chaoshet vroeg Sondagoggend (22Februarie) in Wesbank, Malmesbury, uitgebreek toepolisielede aangeval en latermet klippe bestookis. Volgens die plaaslikepolisiewoordvoerder sers.Henry du Randt het beamptes omstreeks09:00’nverdagtevir die besit vandwelms in die omgewing vanGousblomstraat in hegtenis geneem. ’n Groep tienerseuns en jong mans vantussen ongeveer 16 en 25 jaar oud het opgedaagendie verdagte probeer bevryterwyl die polisiebesigwas om hul pligte uit te voer,voegDuRandt by.Twee polisiebeamptes is gedurende die gewelddadige aanvalopdie polisie beseer.Ledevan die polisie se openbare-orde-eenheid is teen diemiddag na dieomgewing ontbiedomdie patrollies by te staan toehulle deur oproerigeskare metklippe bestook is. Die eenheid wasgenoodsaak om lede te beskerm deur pepersproei en rubberkoeëlsna die betrokkeskare af te vuur. “Niemand is in die voorvalbeseer nie,” bevestig Du Randt
Die oorsaak van die brand is in hierdie stadiumsteeds onbekend. Du Randt het bevestig niemand is in die voorvalbeseer nie Nooddienspersoneel wasvir ’n geruime tyd op die toneel en verkeer is tydelik na ’n anderroete herlei.
Inwoners het hul pleidooi op sosialemedia laat hoor en beweerhul huiseisvol traangas. Die betrokkeverdagteisuiteindelik aangekeer,hoewel hy laterdie dag weer deurdie polisie vrygelaat is Die beseerder polisiebeampteshet mediesebehandeling gekry. Twee inwonersvan 27 en 59 jaar is vir openbaregeweldinhegtenis geneem. Hulle verskyn vandag(24 Februarie) in dieplaaslike landdroshof in Malmesbury.
Die plaaslike polisie vanMalmesburyis omstreeks02:40Sondag(22 Februarie) na Illingelethu ontbied nadat’nmesaanvalinFase3 plaasgevind het.Volgens Du Randt het’nman met hul aankoms in diepad gelê,waar nooddienspersoneel reeds besig wasomdie slagoffer te help. Die 29-jarigeslagoffer,KhauheloMojin, is op die toneel dood verklaar.Hywas ’n boorling van Lesotho Volgens ooggetuies wasMojin en ’n onbekende man in ’n stryery betrokketoe hy met ’n mes gesteek is. “Geen verdagtesisindie stadium weens die voorvalaangekeer nieendie polisie se ondersoek duur voort,” voeg Du Randt by

“Sy soueers haar gunste ling-TV-program, Timmy,k terwylekhaar regmaak vir die skooldag.Ekhet haar se elke oggendweggeneemen gaan haal –juis omdat ek dalk té oorbeskermend oorhaarwas,” vertel sy.
“My uitgesproke dogtertjie het baie vir ander kindertjies omgegee en almal elke oggend by die kleuterskool gegroet met: ‘Môre, my familie!’ Sy het op haar ouderdom gegloaan ‘sharing is caring’enhet elke oggend haar skoolgeldjie met’nseun van’nander skool gedeel.”
Die betrokke oggend, me vierrandinhaar hand,het La-Meechagevra: “Waar is die seuntjie?”Entoe onshom gewaar,moesons omdraai sodat sy homdie helfte kon gee. Sy het hom

“Syhet etlike metersdeurdie lug geslinger.Mykind het, terwyl ek met haar probeer praat, netbegin blouraak en ek moes staan en kyk hoesyvoormy ha laast semuitblaas.” skokkendis, is diefeitdat der niebelanggestelhet om sy oukei is nie, vertel die lhymoetdeurdieselfde hel ur ek tansgaan, wantek ëtoemaak sonderdat die om voormyafspeel nie,” sê ebestuurder,Diego Stevens ,het Donderdagvlugtigop nklagte van strafbare manroekeloseen/of nalatige uur, asook bestuursonder sensie,indie Atlantis-landoshof verskyn. Volgens diestaat wag hulle dieuitslae van bloedtoetse nogaanklagte kan bygevoeg word. Stevens verskyn vandag insdag 24 Februarie) weer diehof en salvermoedelik om borgtog aansoek doen.

PresidentCyril Ramaphosa het
Wandile Sihlobo as presidensiële afgevaardigde oor landbou en grondontwikkeling en hervorming aangestel om groei te versnel en strukturele uitdagings in die sektor te takel.
Sihloboistans hoof-ekonoom van die Landbou-sakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) en ’n lid van die Presidensiële Ekonomiese Adviesraad
Hy dien ook as senior lektorin die Departement Landbou-Ekonomie aan die UniversiteitStellenboschenhet talle publikasiesoor landboubeleid, grondhervorming en voedselsekuriteitgeskryf.
Metmeer as ’n dekade se ervaring in landbou en die akademie het Sihlobo’nBaccalaureus Scientiae-graad in landbou-ekon-
omie vand siteit van en ’nmeestersg landbou-ek die US.
Die Presidensie Saterdag gesê Sihlobo inag gen van landbou ekonomie uitdagings geleenthede
Sihlobo prioriteite landbou, grondhervo onalehan verantwoorde saamwerk. entiteite saamwerk Landbou-navorsing bank en Onderste
Die17de Sanlam-WOW-spelfees vindvan Julie tot Oktober landwyd plaas en skole en leerders word hartlikuitgenooi om nou te registreer.
Deelname is heeltemal gratis. Dit is die grootste spelfeesinSuidAfrikaenword nasionaal aangebied Skole en leerders kanindie volgende afdelingsdeelneem:
•Afrikaans: Graad 1tot 10
•Engels:Graad 4tot 9
•isiXhosa: Graad 5tot 8
Die Sanlam-WOW-spelfeesis’nvlagskipprojekvan Woorde OpenWêrelde (WOW), ’n bemagtigingsinisiatief van
Volhoubare toerisme is op Donderdag 19Februarie deur lede van Skål International Cape West Coast, eregasteenvoornemende ledemet ’n besoek aan Growing Paper–The Seed Paper People, se geriewe buite Malmesburyverken.
Growing Paper, watverantwoordelikeen volhoubare toerisme bevorder, het onlangs onder die toptien vandie Skål International se Volhoubare Toerismetoekennings se afdeling vir opvoedkundige ensosiale programmegeëindig
Die byeenkomshet ookwaardevolle geleenthedegebied waar lede ensakeluiin die toerismebedryf in verbinding kon tree of verhoudingevir ’n volhoubare toekoms binne diebedryf verskerp.
NiletaKnoetzen, die eienaar vanGrowing Paper –TheSeed Paper People, neem lede vanSkålInternationalCape West Coasteneregasteop’n toer deur hul geriewe en fabriek.
South African motoristscould see aslight increase in fuel prices in March, ending atwo-month streak of price cutsthat brought relief to consumers in January andFebruary. Mid-monthdatafrom theCentralEnergy Fund (CEF)shows thatboth petrol and diesel price recoveries are currently in negative territory, with petrol sitting on the cusp of an over and under recovery of just acouple of cents per litre.
Diesel faces asteeper underrecovery of approximately46cents per litre, whilst illuminating paraffin is projected to increase by 23 cents per litre.
The projected changes remain fluid and could shift depending on movements in therand and global oil prices over theremainder of the month. If oil prices decline or the rand strengthens further, pet-
rol users could still see marginal savings.
Projected mid-monthfuel price changes
According to CEF data, thefollowing adjustmentsare expected:
Petrol93: increase of one cent per litre
Petrol95: increase of twocents per litre
Diesel 0.05% (wholesale): increase of 45 centsper litre
Diesel 0.005% (wholesale): increase of 47 centsper litre
Illuminating paraffin: increase of 23 centsper litre
The CEF does not providedaily snapshot datafor LP Gas, and the mid-monthfigures are not entirely predictiveofthe final fuel price adjustments. The Department of Petroleum and Mineral Resources only announces thefinal price a few days before theimplementationdate.
begrip in ander skoolvakke. nderlikomtesienhoe fees jaar ná jaar groei.” tdeur drie vlakke vorder onaleeindronde deur te kringvlak, distriksvlak vlak. vind op 3Oktober2026 plaas. enues vir diekring-, disvinsiale vlakke salmettertyd rd. webblad,sosialemediaWhatsApp-kanaalennuusnkondigings en reëlings
HULPBRONNE
•Besoek https://wow.woordfees.co.za/ registreer/vir registrasievorms;
•Besoek WOWsewebblad by https:// wow.woordfees.co.za/wat-ons-doen-2/# viraanlyn speltoetse.
•Spellysteenalleinligtings- pakkette salteen2 Maartaan allegeregistreerde skole gestuurword.
SLUITINGSDATUM
Registrasies virdie Sanlam-WOW-spelfees sluitop31Mei 2026. Stuur e-posnacandicej@sun.ac.zamet navrae.



Letitia vanZyl-Schultz
Mense in die gemeenskap het nie Bybels nie, maar hul Bybelkennishet dieuitreikspandiep beïndruk.
Só vertel AnnelieSteyn van Mumtaz Limitless,’norganisasiesonder winsoogmerk van die Weskus, ná hul terugkeer van Botswana, waar meer as 500 Bybels op ’n onlangse uitreik verspreiis.
Weslander, susterskoerant van Gazette, het in dieuitgawe van 15Januarie (“GrootBybelse uitreik na Botswana”) berig oor Annelie en haar man,Henk, wat saammet medegelowiges’n uitreik na Botswana onderneem het. Met504 Bybels wat deur Walter Veith, aanbieder van die Clash of Minds-reeks, geskenk is, het die span op 25 Januarie uit Vredenburg vertrek en op 15Februarie ná ’n suksesvolle reis na dieWeskusteruggekeer. Volgens die Steyn-gesin het hulleopdie uitreik besondere ervarings beleefenhul paaie het metmerkwaardige mense gekruis. Op pad na Vaalpark, waar hulle Hilgard du Plessis sou ontmoet, hetHenk ’n motorfietsmet die woorde “Jesus is King” op die nommerplaat gesien. Hy het by ’n vulstasie met die ryer gesels, wat vertel het hoe hy in 2002 van verslawing bevry is en sedertdien evangelisasiewerk doen.
Voor hul vertrek moes die span dienodigepermitte verkry om diegrens oor te steek, insluitend ’n motiveringsbrief oor hul besoek –iets waarmee Veith hulle bygestaan het. By hul eerste grenspos by Stockpoort het polisiebeamptes ná die lees vandie briefhul eerste twee Bybels ontvang.
Die uitreikspan het deur Botswanagereis en Bybels by

skole,kerke, kampeerterreine en vulstasiesversprei.
Hulle was meestal op die pad en hetselde langer as twee aande opeen plekoorgebly.
By Maun hethulle ’n manontmoet wat voor ’n plaaslike Spar kitaar gespeelengesing het. Ná ’n gesprek hethulle uitgevind dat hy weekliks ’n Bybelstudiegroep van 29menselei, maar sonderBybels. Diespankon vir hom genoegBybels vir sy groep voorsien.InFrancistown het diespan ’n skoolbesoek waar Henkgepreekhet.Hyvertel hy was verstom oor diekinders se uitgebreide Bybelkennis –selfs oor ingewikkelde vrae oorBybelboeke, skrywersenverse.
“Hulkennishet onsverbaas, maar hullehet nieBybels gehad nie. Ditwas ’ngrootvoorregom ditvir hulletekon gee,” het hy gesê.
Netbuitedie Caprivi-strook hethulle Barbie Ackerman ontmoet, wat grondvan ’n stamhoof ontvang hetendit gebruik om eenvoudigekerke op te rig. Kortvoor die span se aankoms het sy venstersasskenking van


’n Duitse toergroep ontvangen die span konhaarvan Bybels voorsien om haar evangelisasiewerk voort te sit. “Onswas bevoorregomGod
se Woord te kon versprei en so naby aan Sy skepping te wees,” sê Annelie. Sy vertel ookhoe die spanbyLinyati ’n bootrit op die riviersaam met’ngids
onderneem en wild gesien het, wat hulle weer bewus gemaak hetvan diegrootheidvan God en hulroeping om ’n verskilte maak.
’n Spesiale Valentynsdag vir verskeie belanghebbendesisonlangs deur Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, aangebied.
Die geleentheid hetopSaterdag 14 Februarie by Dunn’s Castle in Piketberg plaasgevind.
Die geleentheid het in die ware geesvan Valentynsdag gedien as ’n platform vir gesprekenas ’n geleentheidwaar die munisipaliteit opreg kon dankie sê aan al sy belanghebbendes vir hul volgehoue ondersteuning, samewerking en toewyding aan sy gemeenskappe.
Belanghebbendes uit verskeie sektore was teenwoordig, insluitend landbou, sakekamers, polisiebevelvoerders, gemeenskapspolisiëringsforum-voorsitters, die Gemeenskapswerkprogram, hoërskoolhoofde,raadslede, die
munisipale bestuurder en sakelui van verskeie ondernemings.
Die samesprekingshet die belangrikheid vanvennootskappe, samewerking en ’n gedeelde verantwoordelikheidbeklemtoon om veiliger, sterker en meer sorgsame gemeenskappe te bou.
Van Rooy het ook sy opregte waardering teenoor die organiseringspanindie kantoor van die uitvoerende burgemeester uitgespreek
Hy het hulle vir hul harde werk en toewyding om die geleentheid ’n sukses te maak, bedank. ’n Spesiale woord van dank is ook gerig aan Dunn’sCastle vir die gasvryheid en die pragtige venue, asook aan die plaaslike kunstenaars Kiechaan Smith, Devernay Klaase enSteyn Fourie, wat ’n besondere atmosfeer totdie viering bygevoeg het.






Stres verskil vanmens tot mens, maar oordie algemeen is ditwanneer jou liggaam fisiek en emosioneel reageeromdat ditbedreig en onder druk voel Jy voel dikwels oorweldig en sit letterlik met jou hande in die hare. Hierdie stres lei dikwels ook tot ander siektetoestande
Hoe weet ’n mens jou stresvlakke is dalk te hoog?
Fisiek: Jy krygereeld hoofpyn, jouspiereisstyfgespan, jy is moeg, het dikwels spysverteringsprobleme en sukkelomteslaap.
Emosioneel: Uitersgeïrriteerd, angstig, voel oorweldig en kan depressief wees.
Kognitief: Sukkel om te konsentreer,jou geheue laat jou in die steek en jy is heeltyd bekommerd.
Gedrag: Onttrek jou van ander, eetgewoontes verander en jy kan selfs te veelalkohol gebruik.
Oplossings enstrategieë
Stres en die gepaardgaande geestesgesondheidskwessies verdwyn nie sommer vanself nie.’nMens is ook nie “swak” of “pateties” as jy bykundiges aanklop nie. Maak ’n afspraak by joudokterenkry hulp.
Wilna van Rooyen van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) gee die volgende riglyne om stres baas te raak:
Selfsorg: Prioritiseer persoonlike welsyn deuropleiding in selfsorg en gesonde verhoudings.
Professionele ondersteuning:
Doen kursusse oorhantering van probleemgedragenstresbestuur.
Professionele verhoudings:Om vriendskappe teontwikkel met kollegas in plaas van om met selfone besig tewees, help om spanning te ontlaai
Gemeenskapsondersteuning:
Raak deel vannetwerke vir onderwysers omervarings te deel
en ondersteuning te kry (soos die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie –SAOU –seWelstandprogram).
Ouerleiding: Moeite sal gedoen moetword om ouers te betrek by opleiding oor hoehulle self na hul kinders se opvoedingbehoort om te sien, wathigiëne, gedrag, optrede teenoor volwassenes en maats, optrede in ’n klaskamer, optrede op ’n sportveld, emosionele selfregulering ens. betref.
Negatiewe mense: Beperk kontakmet negatiewe mense en fokus op mense wat oplossingsbied in plaas van probleme uitwys.
Stel grense: Leer om nee te sê vir minder belangrike aktiwiteite wat tyd steel. Maak ook seker om tyd vir die gesin in te ruim, waarop ander mense nie aanspraak mag maak nie.
Gereelde oefening:Stapis’n goeie oefening,kan enige plek gedoen word, verminder spanning en verbeter jou gemoedstoestand.
Eet gesond. Verminder soetgoed –suiker,pastas en ander koolhidrate kan bydra tot’nwisselvallige bloedsuiker, wat buie negatief beïnvloed.
Slaap genoeg: ’n Goeie nagrus herlaai joubatteryeenjyvoel sommer meer energiek Tegnieke wat jy kan probeer as jy oorweldig voel: Sit op ’n stil plek en raak bewus van waar jy is en wat jy doen. Haal rustig asem.
Probeer om drie totvier keer per week te mediteer, selfs net vir 10 tot20minute.
Ontspan jou spiere geleidelik
Sit op ’n stoel met jou hande op jou skoot.Knyp jou tone en ontspanhulle. Asem in (dit maak jou kalmer). Trek nou jou bene styf en ontspan, dan jou arms, gesig en laastens jou skouers. Doen dit geleidelik terwyl jy jou spanning uitasem.
Stadige, diep asemhaling

Onderwysers, soos baie ander beroepslui, ervaar toenemendstres weens hul werksomstandighede Foto:Unsplash
kalmeer die senuweestelsel.Doen dit só: Asem in 1…2…3…Hou nou jou asem op vir drie tellings en asem dan uit vir drie tellings. Herhaal ’n paar keer.
Probeer om tenminste een maal per week iets te doen wat vir jou lekkeris–’nstokperdjie wat jou laat ontspan, ’n lekker warm bad –enigietswat jou laat ontspan.
Lag genoeg. Skryf elke dag drie dinge neer waarvoor jy daardie dagdankbaar is.
•Die SAOU-Welstandprogram se hulplyn kanbereik word by 0646091150 (WhatsApp), of skakel die noodlyn (24/7) by 0124360911.
Increased security at schools and working closely with the police have paid off as the Western CapeDepartmentof Education (WCED) reports asignificant decrease in vandalism and theft at schoolsduring the summerholidays.
"The number of incidents of burglary and vandalism which occurred at Western Cape schools over the 2025/26summer schoolholiday has decreased significantly, with 36 incidents reported by 32schools.
"Thisisa markeddecrease compared
to the47incidents reportedby34schools during the 2024/25 summer holidays, demonstrating more effective target hardening and monitoringofschool properties," said Minister David Maynier in astatement
The department said thatitsubsidised holidaysecurity at 441 schools to increase vigilance. In the 36 incidents of theft or vandalism, fencing,electrical cables, plumbing fixtures in kitchens and food meant for learners were stolen.






"In oneparticularly alarming incident, over100 windows at aschool were deliberately damaged –a actofsenseless criminality," said Maynier.
"Every single item that is damaged or stolen must be replaced, which diverts funding from the core task of educating ourlearners so thatthey canget ajob or study further when they leaveschool Stealing from aschool is stealing from a child'sfuture," he said.
Thedepartment encouraged school
communities to stay vigilant and keeping an eye on schoolsintheir neighbourhoods. Any suspicious activityshould be reported to thepolice or to theSafe Schoolshotline on 0800 45 46 47.
The provincial education department announced last year that it wouldspend more than R5 million to protect schoolsin theprovince. The cost of repairing damage done by vandals, was estimated to be more than R1 million, thedepartment said in August 2025.










Chantélle Hartebeest
’n Brand watdie afgelopeDinsdagmiddag(17 Februarie) by die Huis Andrew Murray-kinder- en jeugsorgsentrum (HAM) in Wellington uitgebreek het, is vinnig gestuit voordat dit verder konversprei
Karen Petersen, HAM se bemarkingsen finansieringsbestuurder,het bevestig die brand het omstreeks 16:30 by HuisBerzelia uitgebreek –een vandie gebouewat kinders huisves.

“DIEBRAND,WAT

“Ons gesondheids- en veiligheidspan hetonmiddellikgereageer en probeer omdie brand te blus terwyl die nooddienste gekontak is.
“Die brandweer het vinnig opgedaag en die brand suksesvol geblus. Ons is baie dankbaar om te kan sê geen kindersisindie voorvalbeseer nie.”
HAMworddeur Badisa, ’n organisasie sonder winsbejag, bestuur en versorg en sien elke dag om na 155 kinders tussen die ouderdomme van 1 en18jaar.
“Hierdie kinders is wees gelaat of is op bevel van diehof in ons sorg geplaas en vertrouopons om in hul geestelike, emosionele, fisieke, intellektuele, sosialeensielkundigebehoeftes te voorsien,” verduidelik Petersen. Hoewel die brandineen van die kamersuitgebreek het, is dieontstaan daarvannog onbekend en worddit deur die brandweer ondersoek.
“Ons is trots om te deel dat ons gereelde brandoefeninge doeltreffend geblyk het. Die kinders het kalmen verantwoordelik gereageer en onmiddellik na die aangewese ontmoetingspunt gegaan soos hulle opgelei is.”
Petersen sê verder: “Ons betuig ons opregte waardering aan dienooddiensteenpersoneel wat vinnig opgetree het omdie veiligheid vanalmal op die perseel teverseker.
“Spesiale dankgaan aan dieraad-

’n Brandhet die afgelope
slid Avron Appollis, wat onmiddellik gereageer en die brandweer van Paarl en Wellington gekontak en ook gehelp het om die brandtot ’n enkele kamer te beperk.”
Die omvang van dieskade moet nog vasgestel word, meen Petersen. Wynand Els,die Drakenstein-munisipaliteit se brandweerhoof, sê die brandweer is omstreeks 16:57 na die brand by HAM ontbied.
“Die brand, wat in een van die kamers in ’n behuisingseenheid ontstaan het, is teen 17:15 in bedwang gebring. Twee beddens in die kamer, asook die plafon, is beskadig. Brandweerpersoneel het die plafon oopgebreek om te verseker dat die brand nie na die dakruimte versprei het nie. Niemand is in die voorval beseer nie. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie.”



DieWeskusKuier-Konsert is ’n gesinsvriendelikefeeswat ’n geliefde jaarlikse gebeurtenis in Laaiplek, Velddrif, geword het.
Die fees –nou in sy vyfde jaar –groei steeds wat bywoning en invloed betref en bring mense bymekaar om musiek, gemeenskap en die uniekegeesvan die Weskus te vier.
Vanjaar word gepronkmet bekendes soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en die talentvolle, plaaslike kunstenaars Gerrie West, Bokkom &V’tsek en Ek’sNadia
Noghoogtepunte is die Fear Factorkompetisiewaar Ougat Bouersgeldpryse aandie 1ste-, 2de- en 3de-plek-wenners aanbied –onderskeidelik R2 000, R1 000 en R500.
Die kindervermaakbarsweeruit sy nate metallerhande pret en plesier en kinders vanalleouderdomme kan in die lekkerkry kom deel.
Volgens Steyn Fourie, die stigter, is ’n sleutelfokus van die Weskus-Kuierkonsert die positieweuitwerking wat dit op die hele dorp het.
“Hoe meer besoekers onslok, hoemeer trek alle plaaslike ondernemingsvoordeel daaruit –van verblyf en restaurante tot winkels en diensverskaffers.
“Die fees skep ’n lewendigeatmosfeer en gee’nbetekenisvolleekonomiese hupstoot aandie omgewing as geheel.”
Die fees slui ook elke jaar’ngemeenskapsopheffingsprojekin.
Individue of gesinneinnoodwordin die gemeenskapgeïdentifiseer,waarna geld ingesamelwordomhulle metspesifieke behoeftes te ondersteun.
“Vanjaarbederf onsgraagdie bejaardes met skootkombersies, mussies, serpe, ens. Om terug te gee, lê onsnaaan die hart, en hierdie inisiatiefsteldie fees in staat om werklik ’n verskiltemaak, buiten al die vermaak,”voeg Fourie by.

Jak de Priester saldie Saterdagmiddagom17:30 sy plek op die verhoog inneem.
’n Grootstrandpartytjievir 10 mense by Draaihoek Lodge salook weer opgeveil word.
“Ons bied skaduwee, veiligeparkeerplekengoeie herinneringe aanomseker te maak almal geniet elke oomblikvan diedag.”
Hekke na dieWeskus-kuierkonsert, op Saterdag 7Maartbydie Laaiplek-hotel,openom15:00. Almal van oral word genooiomsaam te kom kuier, en die fees en plaaslikeondernemingsendie stalletjies te ondersteun.
Kaartjies is aanlyn te koopby weskustickets.co.zaofbydie Laaiplek Spar,sowel as op diedag by die hek. Kaartjiepryse: Volwassenes R149, hoërskoolkinders R79, laerskoolkindersR49 en pensioentrekkers R99. Voorskoolse kinders en almal ouer as 90 jaar kan die konsert gratisbywoon.














HeinrichRobertson
Die Abbotsdale-rugbyklub het die afgelope Saterdag sy voorseisoenveldtog op ’n hoë noot afgesluit toe al drie sy spanne Hillcrest van Wellington in ’n opwindende kragmeting geklop het.
Dié twee spanne het mekaar vir die laaste keer in die 2025-Sanlam-Boland-Top-12 gepak,waar ’n dramatiese laaste skop die uitslagbepaal het. Hierdie keer (21 Februarie) het die vonke van die eerste fluit af gespat, metalbei spanne wat gewys het hulle is reg vir die nuwe seisoen. Hillcrest het die tuisspan vroeg onderdruk geplaas en blitsig ’n 12-0-voorsprong opgestel.Die Lilliesmoeshard werk om momentum te herwin en het stelselmatig teruggeveg om die telling tot 17-14 te verklein.
Met die wedstryd wat teen ’n hoë tempo gespeel is, het Abbotsdale se aanvallende struktuur en kliniese afronding uiteindelik
die verskil gemaak.Ses goed opgeboude drieë het die grondslag gelêvir ’n indrukwekkende 41-31-oorwinning ná ’n vasberade terugvegpoging.
Driedrukkers virAbbotsdale was Ethan Diston, Bevan Abrahams, Hylan Appollus, Millroy Isaacs, SamkeloSiyoenLarico Visagie. Die vertoning teen Hillcrest sal die afrigtingspan bemoedig, veral met diespan se vermoë om onder druk kalm te blyen geleenthede doeltreffend te benut
Die tweedespan het die wenpas volgehou met ’n stewige 22-14-oorwinning. Hul gedissiplineerde spel en vasteverdediging het verseker datHillcrest nie maklik deurgebreek het nie.
Die derde span het die dag se sukses beklink met nóg ’n 22-14-oorwinning. ’n Energiekeengefokusde vertoning het tot ’n volledige oorheersing oor al drie spanne en ’n geslaagde afsluiting van dievoorseisoen gelei. •Heinrich Robertson is diemediabestuurder vir die Abbotsdale-rugbyklub.


