

Dieretuin voldoen geensins, maar geld vloei na poste
Dieretuin voldoen geensins, maar geld vloei na poste
Nadat die Bloemfonteinse dieretuin in 2020 gesluit is,mik die Mangaung-metro nou daarna om dit te heropen Foto: Lientjie Mentz
After a concerted effort by the Free State Forensic Pathology Services, a backlog of autopsies at the Government Mortuary in Bloemfontein has been successfully eliminated. On Saturday, 19 July alone, 22 autopsies were completed, significantly reducing waiting times.
By Monday, the Free State MEC for Health, Monyatso Mahlatsi, confirmed that the mortuary was operating without delays
In a media statement issued on Tuesday, spokesperson for the Free State Department of Health, Mondli Mvambi, said the department had responded swiftly to a prohibition notice that highlighted concerns at the facility
“The department is now proactively managing the situation, including adherence to Occupational Health and Safety standards and the procurement and installation of Heating, Ventilation and Air Conditioning (HVAC) systems,” Mvambi said
Autopsies for most admissions from Mangaung, Xhariep and Thabo Mofutsanyana are now expected to be completed within a mere seven working days of admission
The Bloemfontein mortuary is currently conducting ten autopsies per day during the week, with additional examinations performed on Saturdays to meet demand
“To maintain this level of service, autopsies will be conducted from Monday to Thursday, with Fridays reserved for deep cleaning and the management of any extraordinary service demands,” Mvambi added
He cautioned, however, that while progress is promising, some complex cases may still take up to two weeks to complete
This includes cases involving suspicious circumstances, unidentified remains, or when multiple stakeholders are involved in the medicolegal investigation
Mahlatsi praised the Forensic Pathology Services for their exceptional efforts between 14 and 19 July, during which a total of 72 autopsies were conducted
“To sustain this excellent progress, we must ensure we do not slip back into the stressful waiting periods that caused secondary trauma for families awaiting the release of their loved ones, ”
Mahlatsi said
He urged families to contact the Government Mortuary before planning burial dates, to confirm that all medicolegal processes, including autopsies, have been finalised
“This proactive step can help avoid unnecessary travel costs and prevent last-minute delays due to pending legal procedures,”
Mahlatsi explained
Mahlatsi also noted that complex cases, such as those involving severely burned bodies or remains in advanced stages of decomposition, may require extended timelines for investigation
“These cases often involve DNA analysis managed solely by the police, which can delay the release of remains
“The Free State Department of Health remains committed to improving service delivery and ensuring that families can find closure in a timely manner during their time of grief,”
Mvambi concluded
LIENTJIE MENTZ
’ n Slegte verrassing wag op inwoners van die Mangaung-metro wat van meters vir voorafbetaalde water gebruik maak
Die metro het op 1 Julie ’ n kennisgewing uitgestuur waarin aangekondig word dat waterverbruikers nou ook ’ n beskikbaarheidsheffing vir dié meters gaan betaal
Frans Bothma, DA-raadslid, sê inwoners met roterende watermeters betaal nog altyd so ’ n heffing
“Dit was nog altyd in die metro se begroting, maar die betaling vir voorafbetaalde meters is nooit in werking gestel nie, tot nou, ” verduidelik Bothma Dit beteken dat verbruikers met meters vir voorafbetaalde water van 1 Julie af ’ n ekstra R60,66 betaal, nog voordat hulle water kry Iemand wat dus R100 se water wil koop, betaal nou R160,66
Alle besighede wat meters vir voorafbetaalde water het, betaal benewens die bedrag waarmee hulle water wil koop R1 346,70
Hierdie betaling word in gebruik
The minister of Sport,Arts and Culture,Gayton McKenzie,attended the opening of a state-of-the-art library at Qibing in Wepener on Friday,18 July The library,which was reportedly constructed to the tune of R23 million,is envisaged to foster positive change in the community McKenzie joined the premier of the Free State,Maqueen Letsoha-Mathae,as well as the MEC for Sport,Art and Cutlure, Ntombizanele Sifuba in attending the event hosted to open the library Here McKenzie is seen while taking a moment to appreciate the benefits offered by the computer room of the library,which has been equipped with 18 computers These all provide access to free internet, email services and word processing software Photo: Supplied
geneem bykomend tot die 11%-verhoging in die tariewe op water wat ook van 1 Julie af geld
Bothma sê die bykomende heffing gaan ’ n ekstra las plaas op inwoners wat reeds geldelik sukkel
“Dit is om infrastruktuur in stand te hou Hoewel die ekstra betaling die metro se geldsake sal help, beteken dit nie veel as 49% van die metro se water steeds verlore gaan weens waterlekkasies nie”
Verder betaal inwoners vandeesmaand 12,4% meer vir elektrisiteit
Following the arrest of a suspect caught in the act of cutting electricity cables in Hamilton, the police and the national Prosecuting Authority (NPA) secured two significant convictions
The police, NPA, and private security companies worked together in two seperate cases involving the theft of essential
11 October 2021, members of the police in Welkom received intelligence about a silver Ford Ranger bakkie transporting stolen goods and heading towards the North West on the R30
Members swiftly gave chase and the suspects, realising they were cornered, abandoned their vehicle and the stolen cables on the R30 before fleeing on o arrests were made at the scene abandoned vehicle was confiscatcopper cables with an estimated f R290 000 were recovered ugh diligent investigation, the d was later arrested by the police in th West and detained in Rustenr a crime he committed in the North
31-year-old suspect, Esau Ebau who is an illegal immigrant, was uently charged, found guilty, and ced to ten years’ direct impris-
onment for damage to and theft from infrastructure in the Free State case He is still on trial for the North West case
In the newest case Ntenela Joel Fetha was arrested on Thursday, 17 July, after he had been spotted cutting an electricity cable in Hartley Street Centlec’s security personnel had been dispatched to investigate and found the suspect on the scene
He was charged with the tampering of essential infratructure and appeared in the Bloemfontein Magistrates’ Court on Monday, 21 July
His formal bail application will continue in court on Thursday, 24 July
Sgt Mahlomola Kareli, spokesperson for the Free State police, said along with the NPA, members of the police remain committed to safeguarding vital public services and ensuring that those who seek to undermine them face the full might of the law
Enjoy a Mediterranean feast while listening to performances by Lillie Stewart and Werner Schmidt at the Sunflower Soirée at Coffee Talks on Wednesday, 30 July
The event will be presented in aid of the Sunflower Hospice
The entry fee of R275 includes a three-course meal, enjoyed with stories and musical entertainment by the artists The evening, set againtst the backdrop of a crackling fire, will start at 18:00
Seats are limited and bookings must be made before 28 July by contacting 064 141 4341 via WhatsApp Werner Schmidt rehearsing at the Sunflower House Photo: Supplied
LIENTJIE MENTZ
’n Waarlik inspirerende ervaring wag op besoekers wat op 1 en 2 Augustus die Monte Bello-wynfees in Bloemfontein bywoon.
Die Vrystaatse kunstenaar
Pauline Gutter se indrukwekkende kunswerke sal vir die twee dae van die fees te sien wees
Haar uitstalling Pastoral Ornaments was onlangs op die wynlandgoed Glen Carlou in die Wes-Kaap te sien en het resensente meegevoer na plekke diep in die Suid-Afrikaanse bosveld, en verder
Pastoral Ornaments is ’ n versameling kunswerke wat sy die afgelope drie jaar gemaak het
Dit sluit kunswerke in wat hul oorsprong het in ’ n kunstenaarsresidensie op die private reservaat Lion Sands aan die oewer van die Krokodilrivier
Die olieskilderye wat daaruit voortgevloei het, is by Gutter se studio op die oewer van die Taaiboschsspruit buite Verkeerdevlei op die ooptes van die Vrystaatse vlaktes geskilder
Alles is ’ n weerspieëling van die aardse okerkleure van die beskermde biome wat sy graag bestudeer
Een van die werke in die versameling is ’ n reuse-skildery van ’ n bobbejaanmannetjie, genaamd Soul of the Ape gen-
oem na die boek deur Eugène Marais
“Die skildery is ’ n metafoor vir die huidige omstandighede van die wêreld waarin ons leef,” sê Gutter
“Dit verbeeld die magtelose stil kreet van die natuur versus die selfsugtige uitlatings deur individue wat aanhou wette maak wat die ewewig en balans
nog verder versteur”
Dit is egter nie net kunswerke wat besoekers aan die fees gaan meevoer nie Terwyl gaste die kuns bewonder, kan hulle aan wyn van 12 wynlandgoedere proe
Op die fees van kuns en kurkproppe sal onder meer pinotage van Beyerskloof geproe kan word Dié is ’ n eg Suid-Af-
LIENTJIE MENTZ
’ n Man van Odendaalsrus het verlede week na Bloemfontein gestap om troeteldiere te help om warm te slaap
Leon Bester (55) het op 15 Julie om 08:00 vanaf sy huis vertrek en, met ’ n bietjie hulp van ’ n motoris hier en daar, uiteindelik die aand om 20:00 by sy bestemming by die Bloemfonteinse DBV in OosEinde in die stad aangekom By die DBV het hy die aand tussen die honde in een van die hokke oornag
Die volgende dag het hy gestap van die DBV in McGregorstraat tot by nog ’ n dierereddingsorganisasie: Huistoe, in Roodewal Hier het hy saam met een van die honde in ’ n hout-hondehok oornag
Sy doel hiermee om in die middel van die winter in ’ n hondehok te oornag? Om komberse vir diere in te samel sodat hulle warmer slaap tydens die koue wintermaande
“Net soos mense, verdien diere ook om saans warm te slaap Daarom slaap ek in die hondehokke om self te voel hoe dit voel,” sê Leon
Hy het in Mei dieselfde in die Goudveld gedoen, toe hy van Odendaalsrus na Welkom, en daarna na Virginia, fietsgery het In die Goudveld is hy geen vreemdeling as dit kom by die welsyn van diere nie mense daar ken hom al wanneer hy stap of fietsry met ’ n bordjie wat mense aanmoedig om iets vir dierewelsyn te skenk
“Ek wou al langer gelede in Odendaalsrus wegtrek en eers by Aldam die Ysbeerswem gaan doen, en daarna na Bloemfontein fietsry, maar my fiets het gebreek,” het hy
Woensdag by Huistoe vertel
“Ek het besluit om die tog te voet aan te pak Gelukkig het ek twee geleenthede gekry by mense waarmee ek ‘ n ent kon saamry ” Leon vertel hy is baie lief vir diere en help graag waar hy kom
“Ek soek altyd die hond waarvoor almal bang is, dan gesels ek met hom”
Hy sê hy is nie bang vir honde nie die enigste hond wat hom tot nog toe gebyt het, is ’ n worshond
By hul huis in Odendaalsrus is vyf honde wat hy van die stortingsterrein in die dorp gered het
“Ek is al gewoond daaraan om so tussen die honde te slaap,” vertel hy oor sy slapery in die hondehokke by dierereddingsorganisasies
Donderdag het hy al met met die Maselspoort-pad langs tot by New Beginnings, gestap Hier het hy twee nagte tussen die katte geslaap voordat hy weer Saterdag die lang pad huis toe aangepak het
“Dt was ’ n week van baie stap en kuier saam met diere Ek het blase op my voete en my tekkies is deurgeloop, maar dit was die moeite werd,” vertel hy oor sy avontuur
Hy hoop om intussen sy fiets weer reg te kan maak sodat hy die tog met sy fiets en waentjie kan aandurf
“Ek wil weer kom en ’ n hele week by Huistoe deurbring om hulle te help,” sê hy “Die heel lekkerste was om terug te wees by die huis by my viervoet-kinders wat so bly was om hul “ pa ” terug te verwelkom”
rikaanse wynversnit wat in 1925 uit Pinot noir en Cinsaut geskep is
Die fees beloof ’ n diep sintuiglike ervaring Besoekers word genooi om boonop ’ n begaafde kunstenaar te ontmoet én van die land se beste wyne te geniet
Pauline sê die uitstalling by Monte Bello is vir tyd en wyl
haar laaste solo-uitstalling in Suid-Afrika
“Ek en my man vertrek weer middel-Augustus na ons plaas in Texas, waar ek gaan werk aan my uitstalling wat in Desember in Bankersmith aangebied word”
Kaartjies kos R150 en is op computicket com beskikbaar Geen kinders jonger as 18 jaar
word toegelaat nie Die fees duur op Vrydag 1 Augustus van 18:00 tot 22:00, en die Saterdag van 12:00 tot 18:00 Kos word by stalletjies verkoop ■ Twee lesers staan die kans om elk twee kaartjies vir die fees te wen
Besoek BloemNuus se Facebook-blad om in te skryf en die kans te staan om te wen
Prooi, ’n waaghalsige en meesleurende drama oor mensehandel, het stof in die oë geskop van ander produksies op die Vryskitters-toekenningsgeleetheid wat op Saterdag 19 Julie aan die einde van die Vrystaat Kunstefees gehou is
Die wenners is by die ATKVboeke-oase in die Eeufeessaal van die Universiteit van die Vrystaat (UV) vereer
Chris Vorster het met Gebou soos Steffi Graf die plaaslike kunstenaars van Bloemfontein se naam hoog gehou en ook ’ n klompie pryse ingeoes
Verdere Vrystaatse swier is aan die aand verleen met die unieke Vryskitters-eerbewyse, wat elkeen anders lyk Dit is kunswerke wat deur Gerben Kamper geverf is Prooi met Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Penny Wolhulter en Ryan Rossouw gee aan die gehoor ’ n ervaring van hoe ’ n sindikaat in mensehandel te werk gaan
Dit vertel die verhaal van ’ n jong meisie wat geëmigreer het en vir mensehandel geoormerk word, ’ n ouer seun wat vir sy organe verkoop gaan word en die hoofleier van die sindikaat Michael Garbett, feesdirekteur, sê vanjaar se Vryskitter-wenners verteenwoordig die hart en siel van wat die Vrystaat Kunstefees is “Die gehalte van werk wat ons vanjaar op die verhoog en in die galerye gesien het, was eenvoudig uitsonderlik,” meen hy “Kunstenaars het die grense verskuif, gehore aangegryp en ’ n kulturele erfenis versterk waarop ons trots kan wees “Hierdie silwerjubileum was een van ons suksesvolste
feeste tot nog toe, en dit is ’ n viering van 25 jaar se kuns, gemeenskap en groei “Ek wil elke kunstenaar, elke feesganger, elke borg, elke medewerker en elke ondersteuner van die kunste bedank Julle is die rede hoekom hierdie fees nie net voortgaan nie, maar sterker word “Julle dra by tot ’ n nalatenskap wat, ek glo, vir geslagte sal voortleef,” som Garbett dit op
Die wenners
Beste produksie: Wenner: Prooi/Prey; Beste regisseur: Wenner: Johan Smith, Johan van der Merwe, Lihan Pretorius vir Prooi/Prey; Beste vertolking:
Wenner: Chris Vorster; Beste ondersteunende vertolking:
Wenner: Penny Wolhuter; Beste stelontwerp: Wenner: Gebou soos Steffi Graf; Beste kostuumontwerp:
Wenner: Isn't this just Divine, Ethel?; Beste musikale komposisie:
Wenner: KlarinetFantasieë; Beste grensverskuiwende werk:
Wenner: Prooi/Prey; Beste visuele kunsinstallasie: Wenner: Empathetic Apprentice; Beste opkomende kunstenaar:
Wenner: Norman Doubell; Beste tegnikus: Wenner: Paquot; Beste boekverkoper by die literatuurfees: Wenner: Op pad na ’ n klooster in die sneeu , Johannes de Villiers; Beste bemarkingsveldtog: Wenner: öh; en Beste Suid-Afrikaanse kortfilm: Wenner: Echoes of the land
LIENTJIE MENTZ
Skrywers wie se boeke deur die uitgewer Naledi uitgegee is, het onlangs saamgekuier.
Jannes Erasmus, bemarker van Naledi, sê dié blye weersiens op 16 Julie was ’ n onbeplande geleentheid
“Ons wou die skrywers en mense wat deel van Neledi in Bloemfontein vorm, bymekaarbring
“’ n Mens vergeet die belangrikheid van interaksie, geselskap in die vlees,” meen Erasmus
Van die skrywers wat op die geleentheid saamgekuier het, en boeke wat onder Naledi uitgegee is, is Carla van der Spuy (Waar oos & wes ontmoet), Frik de Jager (StorieKos), Zarine Roodt (' n Dagreis ver) en Jan Pretorius (Stil gesprek) Vernietig, die vertaling deur Johann Rossouw van Michel Houellebecq se Anéantir, is ook deur Naledi uitgegee
THURSDAY,24 JULY
Prof Jaco Joubert delivers a talk on stem cell research at a meeting of the University of the Third Age (U3A) in the Sewe Damme Hall, starting at 10:30 Members pay an entry fee of R10, and guests pay R20 Call Pam Gradwell on 083 253 6293
VRYDAG 25 JULIE
Die immergewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw tree om 19:30 op by Urth ’n Kontantkroeg en eetgoed is van 17:30 af beskikbaar Kaartjies kos R150 vir volwassenes R100 vir hoërskoolleerlinge, R20 vir kinders jonger as 12 jaar en R230 by die hek Die koste vir ’n tafel vir tien gaste is R1 200 Koop kaartjies op urth co za Skakel 082 696 7876 of 051 451 1913 vir meer inligting
SATERDAG 26 JULIE
Die Tierpoort-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) bied ’n bingo-vroueoggend aan Dit begin om 10:00 vir 10:30 by die Tevah-venue in Dominee Kokstraat 7 Driehoek Kaartjies kos R250 Elke gas kry ’n ligte ete Gelukstrekkings word gehou en kontantpryse vir die bingo word weggegee Bespreek bywoning deur Jenéne Coetzee by 083 725 1303 te bel
A Christmas in July event with a three-course dinner and a jazz show starts at 17:30 for 18:00 at Brandkop Estate Music is provided by Claire Röntsch (saxophone) Linda Mngoma (double bass), Ester van der Merwe (keyboard) and Angelo Mockie (drums) The dress code is formal with a "roaring 20's" theme Tickets cost R400 Dial 076 679 8076 for more information
Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal n Praatjie oor die verband tussen DNS-toetse en seëls word bespreek Rig navare aan Voet du Plessis by 082 449 9488
VRYDAG 1 AUGUSTUS
Die Suide se kerkbasaar vind van 13:00 af by Altonapark in Fichardtpark plaas Besoekers kan uitsien na 18 stalletjies van 13 gemeentes in die suide van Bloemfontein met vermaak vir oud en jonk Die basaar word met lofprysing afgesluit
Die Monte Bello Wynfees: Kuns en kurkproppe word van 18:00 tot 22:00 en weer Saterdag van 12:00 tot 18:00 aangebied Kaartjies kos R150 en is beskikbaar op computicket com
WOENSDAG 6 AUGUSTUS
Pieter Rischmüller aka Piet Pompies & Band tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Deure open om 18:00 Kaartjies kos R150 bel 084 559 8991 te kontak
DONDERDAG 7 AUGUSTUS
Avianto Toegang kos R35 Uitstallers registreer by 083 329 4872
VRYDAG 15 AUGUSTUS
Die BloemNuus-rolbaldag, gespeel by die Bloemfontein-rolbalklub word ten bate van Engo aangebied Inskrywing kos R1 200 per span van vier en gee elke deelnemer een kans om te wen in die Projek van Hoop Bel Gerrie de Bruin by 083 264 2742 vir meer inligting
DINSDAG 19 AUGUSTUS
’n Portretskilder-werksessie word deur Elize Bezuidenhout aangebied Leer om portrette te verf van velkleure tot gesigseienskappe Deelname aan die kursus kos R5 500 Dit word by die NG kerk Heuwelkruin aangebied Bespreek deelname aan die kursus deur e-pos na ataliastudio sa@gmail com te stuur
Anton Goosen is die hoofkunstenaar op die Laerskool Willem Postma se musiekfees: 80 jaar van Roem en Faam Drie vertonings word in die Sand du Plessis-teater aangebied, met die eerste om 18:30 Kaartjies kos R350 en is beskikbaar op webtickets co za Daar is nog vertonings op 8 en 9 Augustus telkens om 18:30
SATERDAG 9 AUGUSTUS
Die Franse Mark duur van 09:00 tot 15:00 by Villa
WOENSDAG 20 AUGUSTUS
Die Vriende van die Oorlogsmuseum bied ’n sop-ensjerrie-aand met spreker Emile Coetzee aan Hy praat oor A Transvaler in New York City: The biography of Andries Geyer, South African War Veteran 1883-1970” Die kuier begin om 18:00 vir 18:30 by die museum Bespreek bywoning voor 18 Augustus deur e-pos te stuur na museumvriende@gmail com Toegang kos R20 Die praatjie kan ook aanlyn geluister
LIENTJIE MENTZ
Gebreide blokkies van oor die land heen is deur kundige hande aanmekaargewerk om pragtige komberse aan minderbevoorregtes te skenk hierdie Mandeladag.
Vroue van Iessie Steenberg se brei, hekel en stik-groep asook ander vrywilligers het Vrydag 18 Julie vir 67 minute die laaste blokkies vir die Oorlogsmuseum se Squares of Love-projek gebrei en gehekel
Tony Nunes van Saprotex, die enigste vervaardiger van breiwol wat nog in Suid-Afrika gemaak word, het van hul wol vir die projek geskenk Hy was ook Vrydag by die Santa Fé-restaurant waar die vroue byeengekom het Van hierdie komberse en kussings wat danksy hierdie projek gemaak is, is 38 stelle komberse en kussings aan Anchor of Hope oorhandig en die res aan Angel Arms
Sonja Stroebel van Anchor of Hope wat die komberse in ontvangs geneem het, sê die skenking aan Anchor se nuwe Miracle House is vir vroue en kinders
Dié huis met 16 kamers sal ’ n tydelike tuiste wees vir vroue en kinders wat uit ’ n agtergrond van mishandeling kom Sy sê die wetlike dokumente het effens langer geduur, maar die huis behoort na verwagting op 1 Augustus amptelik te open
Met die komberse wat as deel van die Oorlogsmuseum se Squares of Love-projek vir Anchor of Hope oorhandig is,is van links Iessie Steenberg (koördineerder),Sonja Stoebel (Anchor of Hope),Tony Nunes (Saprotex) en Dané Swanepoel
Die nuwe huis is een van sewe projekte van Anchor of Hope Die ander is die mans-skuiling Lighthouse Upliftment Centre waar 23 mans bly en werk in Anchor se skoonmaakspanne
Daar is ook ’ n handwerk-afdeling wat vroue naaldwerk leer en wasbare sanitêre doekies vervaardig, ’ n meubel-afdeling wat kombuiskaste maak en ’ n afdeling wat rusbanke vervaardig
Die res van die komberse is aan Angel Arms geskenk
Tinkie Delport en haar skoondogter, Simoné Delport, het Vrydag dié skenking op Angel Arms se perseel in Erlichpark in ontvangs geneem Dié organisasie voorsien ontbyt en middagete vir ongeveer 140 kinders gedurende skoolvakansies en help ook met kospakkies waar moontlik Angel Arms voorsien ook Dinsdae
Van die skenkings wat Angel Arms op Mandeladag in ontvangs geneem
etes aan sowat 50 bejaardes Simoné sê die behoefte in die gemeenskap bly toeneem en skenkings word al minder "Ons help nie net mense in ons direkte omgewing nie, ons reik ook uit na inwoners in nood
Foto s: Lientjie Mentz
in Wilgehof, Kelly's View, Generaal de Wet en Oranjesig en ander dele van die stad Ons kry veral die laaste agt maande swaar Ons is baie dankbaar vir al die skenkings wat ons Vrydag gekry het," sê sy
ontein bied t 25 Augussus aan onder wat swangerens die ierin voororgetalle vrae opduik te baba raktiese n geloofsng ontvang
in ’ n warm en verwelkomende atmosfeer
Sessies vind Maandae om 18:00 by die Lewende Woord-kerk in Faan Ferreiralaan, Langenhovenpark, plaas Inskrywing kos R300 per paartjie Dit gee toegang tot die hele kursus, en ’ n inligtingstuk word ook verskaf
Die kursus beloof om vroue toe te rus, te bemoedig en voor te berei vir die wonder van geboorte én die lewe daarna Rig navrae aan Elizma Kriel by 082 773 4103
Met die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal, word ’n spesiale musiekfees in die gees van hierdie mylpaal in Bloemfontein beplan
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) bied ’n vokale musiekfees aan waarin spesifiek op Afrikaanse musiek gefokus word
Met dié musiekfees, wat spesifieke fokus op deelname deur leerlinge van skole oor die stad heen sal plaas, word die Afrikaanse musiekerfenis lewend gehou en kry deelnemers boonop die geleentheid om nuwe verwerkings en komposisies te sing
Joanita Erasmus-Alt organiseerder van die fees het bevestig dat soliste, ensembles van twee tot agt lede en kamerkore tot ’n maksimum van 40 lede hulle vir deelname aan die musiekfees kan inskryf
Begeleiding mag slegs met klavier of akoestiese instrumente gedoen word, en geen opnames word toegelaat nie
Inskrywing kos R50 vir soliste, R80 vir ensambles en R120 vir ensambles groter as agt lede en kamerkore
Erasmus-Alt sê hoewel die doel van die fees eerstens die viering van Afrikaanse musiek is, sal deelnemers ’n beoordelaarsverslag en sertifikaat ontvang
Die sluitingsdatum vir inskrywing om aan die fees deel te neem, is Maandag 4 Augustus Stuur e-pos na joanitaerasmusalt@gmail com
’n Feesprogram sal na afloop van die inskryfproses opgestel word
Die musiekfees sal volgens beplanning op 25 en 26 Augustus in die Naln-ouditorium aangebied word
Bloemfotnein Secret Scarves Shh was held as part of 67 Blankets for Nelson Mandela Day at the War Museum on Friday, 18 July. For the passionate KnitWits® of 67 Blankets For Nelson Mandela Day,it’s another opportunity to share warmth and kindness through the Secret Scarf Shhh initiative Now in its 10th year,this vibrant,heartwarming campaign spreads “GoodWool”across the nation Handing out scarves with a few recipients was from the left,front: Diane Hilligenn (13) from Douglas; back: Ntombizodwa Valtuin and Jamilla Wymers-Magogo (both from Secret scarves),Kate-Lynne Diedericks (15,Fichardtpark High Scool ),Juliana Grundlingh (15,Jim Fouché High School),and Phoebe Hood (Secret Scarves)
Lientjie Mentz
Ladies that took part in the War Museum’s Squars of Love to celebrate Mandela Day on Friday,18 July,knitted squares for 67 minutes The museum collected knitted squares from all over South Africa that was knitted together as blankets for Anchor of Hope and Angel Arms in Erlichpark.Here the group of women shows the blankets that were
Meals on Wheels held a Cook-a-thon on Mandela Day Friday,18 July Businesses were invited to send volutneers to help cook a meal for 1000 people.New Dimension Auditors,The South African National Defence Force and Sasko joined hands for this event Here from the left are Kundiso Manditereza and Zuko Bhadulana (New Dimention Auditors) with Jojo Siphokazi (Meals on Wheels) preparing food PHOTO: Lientjie Mentz
Ten bate van 15 Augustus