
’n Afvaardiging van die departement van onderwys het die Martie du Plessis-skool Maandag besoek en saam met personeel gebid vir die v Kamogelo Baukudi (19) Foto: Lientjie Mentz
’n Afvaardiging van die departement van onderwys het die Martie du Plessis-skool Maandag besoek en saam met personeel gebid vir die v Kamogelo Baukudi (19) Foto: Lientjie Mentz
LIENTJIE MENTZ
’n Polisieman (42) het op Maandag 9 Junie in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn en bly in aanhouding totdat hy op 13 Junie om borgtog kan aansoek doen.
Dit kom nadat ’ n leerling aan die Martie du Plessis-skool, Kamogelo Baukudi (19), op Donderdag 5 Junie ontvoer is Omstandighede rondom sy ontvoering is steeds duister, en die polisie se ondersoek duur voort Brig Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die sersant wat in verband met die ontvoering in die hof verskyn het, se naam mag nie bekend gemaak word nie omdat die ondersoekspan dit deur die hof afgedwing het
Die provinsiale kommissaris van polisie in die Vrystaat, lt genl Baile Motswenyane, het bevestig dat die polisie daartoe toegewy is om
die waarheid agter dié misdaad oop te vlek Kamogelo, ’ n gr 11-leerling, is Donderdag by die skool opgelaai en was omstreeks 11:30 in ’ n Suzuki Ertiga in Vereenigingrylaan onderweg Die insittendes van ’ n wit Toyota Hilux-dubbelkajuitbakkie, wat die indruk geskep het dat dit ’ n polisievoertuig is omdat dit onder meer met blou ligte toegerus is, het die bestuurder van die Ertiga van die pad laat aftrek Hulle het beweer dat die voertuig waarin Kamogelo vervoer is, met dwelmhandel in verband gebring kan word en het Kamogelo in die bakkie gelaai en die bestuurder beveel om na die Parkweg-polisiekantoor te ry Kamogelo is nog nie weer gesien nie Sy selfoon en dié van die klaer is later onder die brug op die Ferreirapad gevind Onderwysers en leerlinge aan Martie du Plessis was Maandag steeds in skok oor die verdwyning Adv Tsoarelo Malakoane, departementshoof van onderwys in die Vrystaat, het die skool op dié dag besoek en
’ n nuuskonferensie gehou
Heerden, hoof, sê hy het no hul skool in so ’ n situasie s
“Ons as skool wil net op fokus: Ons wil drome van l herbou; en hulle bemagtig toekoms,” het hy gesê
“Dan kom jy by ’ n punt s vandag waar ons weet al w regtig het, is hoop As ons h verloor, verloor ons alles O hoop dat Kamo sal terugko Malakoane het gesê die beste wat almal kan doen, om vir Kamogelo se gesin en vir hom te bid
Enigeen met inligting kan lt kol Kelaotswe
Lebodi by 082 527 6348 of kapt Sabata Jafta Moseme by 082 526 2713 bel; of 08600 10111 Kamogelo Baukudi (19),wat
LIENTJIE MENTZ
The first woman to be inaugurated as the 15th vice-chancellor and principal of the University of the Free State (UFS), received this honour during the university’s 121 years of history on Monday, 9 June
Prof Hester Klopper was appointed in this position on 1 Febrary In her inaugural address, she outlined her vision to transform the UFS into a research-led powerhouse that harnesses artificial intelligence (AI) while preserving human connection and African identity Klopper challenged the higher
education sector to confront an uncomfortable reality about the pace of technological change versus educational transformation
“AI capabilities are advancing exponentially, doubling in power every few months However, our educational systems remain fundamentally unchanged from their industrial-era origins,” she stated
“We are preparing students for a world that is transforming faster than we can imagine, using methods designed for a world that no longer exists”
She emphasised that it was essential for the UFS to find its unique
place and purpose in confronting the challenges faced by the higher education sector, and not merely emulate what other institutions were doing “The question before us is not whether we will adapt – it is whether we will step up and lead this transformation or be swept aside by it,” she said
She emphasised that preparing students for the world of work will focus on “their ability to think creatively, to empathise deeply, to ask the right questions, to challenge assumptions, and to work collaboratively with both humans and AI”
s R29 miljoen vir die heropening ie Mangaung-dieretuin oor die nde drie jaar beskikbaar Snyman komend daartoe is ’ n verdere miljoen begroot vir die aankoop iere “Dit terwyl die dieretuin juis t moes word weens wanbestuur en volhoubare plan nie” hatisi het gesê die dieretuin enwoordig ’ n belangrike bestemvir toeriste aan Bloemfontein aarom is dit belangrik dat die uin heropen word en tot sy malige glorie herstel word,” het hy s die stadsrede op 27 Mei gesê metro moet voldoen aan die aak van die Vrystaatse hoogshof waarin gesê word dat die uin slegs kan oopmaak indien aan al die wetgewings en asies voldoen word soos deur die
departement ekonomiese ekonomiese sake, kleinsakeontwikkeling en toerisme (Destea) vasgestel
Nog ’ n projek wat volgens Snyman uitermatig baie geld ontvang, is die Integrale Openbare Vervoernetwerk (IPTN)
“Dié wanfunksionele busdiens het nou weer R77,2 miljoen ontvang, terwyl R82 miljoen wat op die projek bestee is, nou vir bedrog ondersoek word Dit is R159 miljoen wat ’ n risiko is, met min voordele vir die publiek” Snyman sê die begroting reflekteer leierskap van beeld bo inhoud, vierings bo diens en gerief bo gemeenskap
“Die DA sou eerder wou sien dat geld bestee word aan water, sanitasie, paaie, nooddienste en langtermyn-infrastruktuur, terwyl deursigtigheid en toerekeningsvatbaarheid behou word”
LIENTJIE MENTZ
Die Mangaung-metro se projek om wanbetalers se water- of elektrisiteitstoevoer te ontkoppel totdat hulle betaal, is dalk goed bedoeld om invordering te bevorder maar lei tot talle frustrasies onder huisbewoners
Een van die talle nagevolge is dat die verkeerde mense se watertoevoer ontkoppel word en dié betalende kliënte dan spook om dit reg te stel
Dit gebeur ook dat huisbewoners gekontak word deur individue wat by hulle ’n bedrag van tussen R600 tot R1 500 eis om te keer dat water ontkoppel word Dit behels ’n kontantoorplasing na ’n rekening Pieter Lotriet, DA-wyksraadslid, waarsku inwoners om nie geflous te word deur hierdie individue wat huisbewoners probeer indoen nie
“As jy twyfel, besoek die invorderingsafdeling in die Bram Fischergebou Die amptenare sal bevestig of jou rekening uitstaande is ” Rudi Maartens sê nog ’n probleem in sy wyk is onklaar watermeters
“Die metrowerkers moet die meters verwyder, en koppel die water op die gewone manier totdat hulle ’n nuwe meter aanbring Verwarrende boodskappe veroorsaak dat talle mense nie besef dat hulle tussentyds moet betaal nie Dan kom die metro se werkers ná maande en sny die inwoner se watertoevoer af weens wanbetaling,” verduidelik Maartens Hy sê baie mense in sy wyk is eerstekeer-kopers, en hy verduidelik:
“Jy moet jou rekening betaal As jy nie een kry nie, moet jy na die Glaspaleis gaan en jou rekening kry en seker maak jy ontvang dit elke maand ”
Leerlinge aan die Dankbaar CVOskool het onlangs ’ n uitstappie na die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Vrouemonument onderneem
Hulle het die afgelope tyd komberse bymekaargemaak en dit tydens die uitstappie op 30 Mei aan Chantel van Wijk en Marli Buys van Solidariteit Helpende Hand oorhandig
Daarna het hulle deur die museum getoer om van die Anglo-Boereoorlog te leer
Vier meisies, uitgevat in tradisionele volkspeledrag, het kranse gelê aan die voet van die naald van die monument, by die vroue-beeldegroep
Dr Vicky Heunis van die museum vertel Emily Hobhouse het in 1912 die beeldhouer Anton van Wouw in sy ateljee in Canova in Rome besoek terwyl hy aan dié beeldegroep gewerk het Sy het hom vertel van ’ n voorval wat sy op die Springfontein-stasie beleef het wat ’ n groot indruk op haar gemaak het Hobhouse het Van Wouw oortuig om sy ontwerp aan te pas om dié toneel uit te beeld
Die vrou wat sit, is Sophia Reinecke (née Van der Walt), wat getroud was met Martin Reinecke van Reddersburg Martin is op 30 Julie 1900 by Fouriesburg gevang en met die SS Dilwara as krygsgevangene na Ceylon gestuur Sophia, haar seuntjie en haar ma, Cornelia van der Walt (née Venter), is weens die verskroeide aarde-beleid van die Britse militêre owerhede van hul plaas weggevoer en het weke op die Springfontein-stasie vertoef terwyl die Bethulie-konsentrasiekamp
Leerlinge aan die Dankbaar CVO-skool by Bloemfontein met hul uitstappie na die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Vrouemonument Komberse is op dié geleentheid aan Solidariteit Helpende Hand oorhandig Van links is,voor: Amoné Engelbrecht (gr 5) en San-Marie Landman (gr.4); agter: Lou-Ann du Plessis (onderwyser),Chantel van Wijk (Solidariteit Helpende Hand),Liza Janse van Rensburg (gr 10),Jessica Myburgh (gr 10),Marli Buys (Solidariteit Helpende Hand) en Marietjie Blignaut Foto: Verskaf
gereedgemaak is Dit is hier waar Hobhouse hulle twee keer, tien dae uitmekaar, gesien het Die beeldegroep wys die vroue op 2 Mei 1901 op die stasieplatform, waar die seuntjie, Carolus, op sy ma se skoot lê nadat hy aan diarree dood is Sy ouma kyk toe Sophia het as 22-jarige, op 27 Desember 1901, in die Bethulie-konsentrasiekamp aan ingewandekoors gesterf
Die CVO-skool se leerlinge was die eerste om kranse by die beeldegroep te lê noudat die name bekend is, danksy Heunis se navorsing
School
na vanjaar se ATKV-Applous-eindronde deurgedring het
Die koor van Eunice High School is die enigste in die Vrystaat wat na die eindronde deurgedring het van die ATKV-Applouskompetisie wat van 30 Julie tot 2 Augustus in Pretoria aangebied word
Dit kom nadat die koor op 12 Mei by die Hoër Meisieskool Oranje aan die streekfees deelgeneem het Vyf hoërskool- en nege laerskoolkore het hier deelgeneem
ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika, en vanjaar word die eindronde van hierdie toonaangewende kompetisie ’ n 48ste keer aangebied
Die eindronde, wat oor vier dae strek, word in die Z K Matthews-saal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) in Pretoria aangebied In 2025 het ’ n indrukwekkende 292 kore, deur meer as 20 000 hoër- en linge verteenwoordig, hulle v ingeskryf
Die ATKV-Applous-span, v afvaardiging van Suid-Afrika en gesaghebbende koorbeoo na 18 bestemmings oor Suidië heen gereis met die doel om identifiseer
Volgens Renette Bouwer, b landswye streekfeeste, verhef Suid-Afrikaanse koorsang tot Sy sê dat ander deelnemer nale koorkompetisies geïntim deur Suid-Afrikaanse kore, d gehalte van koorsang wat deu aangespoor word
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant
Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
ST 26576/2007 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Certificate of Registered Sectional Title Number
ST 26576/2007 in favour of HELENE DE JAGER
I d e n t i t y N u m b e r 6102170006082
Married out of community of property in respect of
A Unit consisting of
(a) Section No 20 as shown and more fully described on Sectional Plan No
SS 334/2007 in the scheme known as HILLANDALE
LIFESTYLE VILLAGE in respect of the land and building or buildings situated
a t B L O E M F O N T E I N
E X T E N S I O N 1 6 6 , M A N G A U N G
M E T R O P O L I T
MUNICIPALITY, of which
T21846/2003 LOST OR DESTROYED DEED
T31457/2003
LOST OR DESTROYED DEED
Agnes soek huiswerk vir 5dae inslaap/uitslaap. Ek is betroubaar en hardwerkend. 076 579 7157
Joyce soek huiswerk vir 3/5dae.Ek is betroubaar en baie hardwerkend.
073 431 9612
Ek soek huiswerk vir 5dae inslaap/uitslaap. Ek is betroubaar en hardwerkend betroubaar.
063 490 3405
Maria soek huiswerk vir Maandag en Donderdag. Ek is betroubaar en hardwerkend.
078 661 0254
Maria soek dringend huiswerk vir Dinsdag en Donderdag. Ek is betroubaar en hardwerkend.
076 159 2894
section the floor area, according to the said sectional plan is 181 (One Hundred and Eighty One) square metres in extent and (b) An undivided share in the common property in the scheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectional plan which has been lost or destroyed
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of publication of this notice
Dated at Bloemfontein this 6th day of June 2025
A p p l i c a n t : P E Y P E R ATTORNEYS
Address: 101 OLYMPUS DRIVE
E-mail address: madeleine @peyperattorneys.co.za
C o n t a c t n u m b e r : 051-4442256
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T21846/2003 passed by PAUL MAGIEL VAN BILJON Identity Number 690425 5185 081 Married out of community of property in favour of Die Trustees van die ERF TRUST R e g i s t r a t i o n N u m b e r TMP4223 in respect of PORTION 2 (of 1) of the farm NOOITGEDACHT 861, district Bloemfontein, Province Free State which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on 4 JUNE 2025.
APPLICANT: MADRIE VAN HUYSSTEEN WEBBERS, 96 CHARLES STREET, BLOEMFONTEIN lj@webberslaw.com, Tel: 051 4301340
T8605/2021
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T8605 /2021 in favour of Gerhardus Frederik Botha, Identity Number 590714 5015 08 8,
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER T31457/2003 passed by THE EXECUTOR IN THE ESTATE OF LATE J
WILHELM KLEYNHANS NO
4599/2003 in favour of
WILHELM KLEYNHANS, Identity number 451015 5043 08 0, Married in community of property to
hereinafter mentioned condition of the said Will in respect of ERF 6986
B L O E M F O N T E I N EXTENSION 39, DISTRICT
BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE – IN EXTENT: 849 EIGHT HUNDRED AND FORTY NINE SQUARE METRES which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: FREE STATE at BLOEMFONTEIN 85 Nelson Mandela Avenue CBD, Bloemfontein, 9301 within two weeks from the date of publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN this 6TH of JUNE 2025
CONVEYANCER
C H A R L J O H A N N E S STANDER LPCM 57528 christa@lvba co.za
T6970/2003 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T6970/2003 gepasseer deur STEWART MACLACHLAN
Identiteitsnommer 530703 5090 08 7 Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van Die Trustees van tyd en wyl van die DE BERG TRUST Nr IT 594/2002 ten aansien van sekere
RESTANT VAN DIE PLAAS DE BERG NO 453, DISTRIK DEWETSDORP, PROVINSIE VRYSTAAT
GROOT 369,5936 (DRIE HONDERD NEGE EN SESTIG komma VYF NEGE DRIE SES) hektaar wat verlore geraak het of vernietig is Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes:
V R Y S T A A T t e BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te BLOEMFONTEIN op 3de dag van JUNIE 2025 Aansoeker
S T E P H A N V A N Z Y L PROKUREURS (Stephanes Francois van Zyl) (LPCM – 59120) Brillstraat 4, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: stephan@svzlaw co.za Tel: 051 522 5044
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
A.D. FOURIE
In die boedel van wyle (volle name en van): ALEXANDER D A N I E L F O U R I E
Identiteitsnommer: 550416 5113 081 Gebore: 16 APRIL 1955 Oorlede: 05 MEI 2024 van (laaste adres): 21
DIEDERIKSTRAAT, EHRLICH PARK BLOEMFONTEIN 9301 en nagelate eggenoot /eggenote (indien getroud binne gemeenskap van goedere): JOHANNA MARIA FOURIE Identiteitsnommer: 560514 0037 087 Gebore: 14 MEI 1956 Boedelnommer: 003408/2025 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne 'n tydperk van dertig (30) dae Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: Chanelda Van Wyk Opulentia Trust, 9 Chris Botha Straat, Westdene, Bloemfontein, 9301. 081 899 6012; chanelda@opulentia.co.za
P.C. Bester In die boedel van Wyle Pieter Christiaan Bester, Identiteitsnommer 610928 5022 08 6, gebore 28 September 1961, oorlede 12 Januarie 2025, van die Plot Wag `n Bietjie Nr 6, distrik Glen, Vrystaat, Boedelnommer 000954/2025. Krediteure en debiteure in bogenoemde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skuld te betaal by die kantoor van ondergetekende binne `n tydperk van dertig (30) dae NAAM EN ADRES VAN
AGENT: JC VENTER PROKUREURS POSBUS 64 REDDERSBURG, 9904
TEL: (051) 553 0725
A.A. MC LEAN LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and d i s t r i b u t i o n a c c o u n t s (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of p u b l i c a t i o n h e r e o f whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to m a k e p a y m e n t s i n accordance with the accounts. Late estate ANNA ALBA MC LEAN, ID-no. 540722 0023 08 1 and surviving spouse N*, ID-nr N* (since deceased), last address:19 TORBETSTREET, N O O R D H O E K , BLOEMFONTEIN, 9301 Province of the Master's Office FREE STATE and M a s t e r ' s O f f i c e BLOEMFONTEIN Estate-no. 006082/2024 Advertiser Name: FOURIE ATTORNEYS
P O B O X 3 1 2 2 , BLOEMFONTEIN, 9300 Email: arina@fourielaw.co.za 051 447 5093
B.E. COETZEE IN THE ESTATE OF THE LATE BARBARA ELAINE
C O E T Z E E , I D E N T I T Y NUMBER 480703 0093 086 WHO WAS WIDOWED OF 23 MONS ROAD, BAYSWATER, BLOEMFONTEIN DATE OF DEATH : 19 JULY 2024
NUMBER OF ESTATE : 2268/2024
Notice is hereby given in accordance with Sections 35(5) and 34(9) of Act 66 of 1965, as amended, that the First and Final Liquidation and Distribution Account in the above Estate, will lie for inspection at the Office of the Master of the High Court Bloemfontein for a period of TWENTY ONE (21) DAYS from date of publication of this Notice. DATED at BLOEMFONTEIN ON THE 12 JUNE 2025. VERONICA ANN DU TOIT EXECUTRIX
HENDRé CONRADIE INC. 119 PRES REITZ AVENUE WESTDENE BLOEMFONTEIN
FAKS: (051) 553 0714 C. PRETORIUS In the Estate of the Late: CECILIA PRETORIUS Identity/passport number: 401002 0012 089, Date of death: 19 November 2024 L a s t a d d r e s s : 6 0 SERENITAS, GENL HERTZOG STREET, BLOEMFONTEIN 9301
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
VAN
In the Estate of the Late: ALETTA SUSANNA VAN NIEKERK Identity ber
C.J. Nieuwoudt
N.E. FOULDS KENNISGEWING In die boedel van wyle NICOLAAS ESAIAS FOULDS I D E N T I T E I T S N O M M E R 570625 5103 08 4 EN
NAGELATE EGGENOTE
L
551122 0054 08 5
Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester te en die Landdros te vir 'n tydperk van 21 dae gereken vanaf 12 Junie 2025. boedelnommer: 007658/2019 Name en adres van E
Gemagtigde Agent: DANIEL
I E N A A R JACKSONWEG 7, F I C H A R D T P A R K , BLOEMFONTEIN.
Adverteerder: TAXIT Posbus 33243, Fichardtpark, 9317 niel@taxit.co.za 0515014850
BOEDELNOMMER : 008973/2024 in lewe van Paul Winter Straat, Bultfontein, 9670 Kennis geskied hiermee dat die duplikate van die Eerste En Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae
sal lê vir 'n periode van 21 dae, vanaf datum van publikasie hiervan, ten kantore van die Meester van d i e H o ë H o f , t e
BLOEMFONTEIN en van die Landdros te BULTFONTEIN
BEUKES & BEUKES
Prokureurs vir Eksekuteur
President Swartstraat 58 Posbus 15
BULTFONTEIN 9670
Tel. Nr. 051 – 853 1110
LIENTJIE MENTZ
waar dit blykbaar spook
Net toe jy dink jy het alles gesien, toe maak Robin in the Hood sy opwagting op die verhoog in die Rabbit-teater.
Xander Steyn van Xander Art
Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak
Hy is self die regisseur, skrywer en choreograaf en maak selfs sy verskyning as Hans Haas
“Die karakters is almal amateurs en elkeen pas só mooi in sy of haar rol,” sê Steyn
Kom kyk self hoe Prins Cyril (ja, beslis ’ n verwysing na ons eie president) vir King Donald (ja, Amerika se Donald) laat “mal” verklaar
Dit omdat hy vir almal vertel hy het ’ n blou haas in die Shongololo-woud gewaar en dat hy met dié haas vriende is Die hele nasie is in rep en roer omdat Cyril ewe skielik nou almal met belasting takel Robin, sy flambojante ma, Maria, en sy twee broers kom dan in opstand teen Cyril Hulle maak vriende met ’ n rooibaard Skotse mannetjie en sy vier Japanse Ninjas in die woud,
VRYDAG 13 JUNIE
Vandaar begin die bekende storielyn waar hulle steel by die rykes en gee vir die armes
Steyn is nou al 11 jaar lank op ’ n missie om teater weer toegangklik te maak vir die hele gesin Hy meen teater is terapie
“Dis ontsnapping van ons bedrywige lewe en ’ n viering van kultuur en laf-wees Lag maak alles beter En daar’s niks wat lewendige teater kan vervang nie
“Ek is so dankbaar dat ek my passie vir die verhoog mag deel hier in die middel van Suid-Afrika met almal wat net ’ n kans wil waag om uit hulle comfort zone uit te klim” Robin in the Hood word op Saterdag 14 Junie om 16:00 en 19:00 deur laerskool-akteurs opgevoer Kaartjies kos R60 Vrydag om 19:00 en Sondag om 16:00 is hoërskool-akteurs aan die beurt en kaartjies kos R80 Die hoofvertonings, waarin Hans Haas ook speel, is op Donderdag19 Junie om 19:00; op 20 Junie om 19:00 en op 21 Junie om 12:00, 15:00 en 18:00 Kaartjies hiervoor kos R120 Koop op rabbithouse co za Kinders jonger as twee jaar kry gratis toegang, maar moet op ’ n ouer se skoot sit
VRYDAG 20 JUNE
Frank Opperman is te sien in sy eenmanvertoning, Reünie, om 18:30 vir 19:00 by die Laerskool Willem Postma Kaartjies kos R230 wat sjerrie en sop en brood insluit Kaartjies is weeksdae van 06:00 tot 14:00 beskikbaar by die Berg-en-Dalkerkkantoor Trek jou ou skoolbaadjie aan vir die vertoning
SATURDAY,14 JUNE
The World War 2 Weekend at Leeuwberg starts at 09:00 A firearm demonstration is held at 10:00 with the parade and drive-by scheduled for 11:30 The Airsoft Battle re-enactment takes place at 12:00 and the Kazerne Beer Fest will start at 12:30
Marica Barnard sing vir al die kinders van die wind om 20:00 in die Aasvoëlklub Kaartjies kos R100 en is beskikbaar deur 084 559 8991 te skakel
The Cape Town party band, The Rockettz, will be live in Diamond Lil’s at the Windmill Casino at 18:30 for 19:00 Ticket prices start at R200 on Quicket
THURSDAY,19 JUNE
Prof Nàomi Morgan will be the guest speaker at a meeting of the University of the Third Age (U3A) at 10:30 at the Sewe Damme Hall She will present a talk on The Art of Translation Members pay R10 and guests pay R20 Call Pam Gradwell on 083 253 6293 for more information
Die Laerskool Willem Postma hou 'n grasbaan-dubbelstennisteornooi op die rugbyveld Kinders begin om 12:00 speel en volwassenes begin om 17:00 Inskrywings kos R300 per span van twee spelers Die drag is Wimbledon Skryf in by Benita Jacobs by 076 059 1000
SONDAG 22 JUNIE
Petronel Baard en Jannie Moolman tree om 13:00 op in die Aasvoëlklub met Wat die hart van vol is Middagete is om 12:00 beskikbaar en die vertoning begin om 13:00 Kaartjies is R150 en is beskikbaar deur 084 559 8991 te skakel
SATERDAG 28 JUNIE
Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal Almal is welkom Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488
■Inskrywings oor konserte, kunsen leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies word gratis in BloemNuus se dagboek geplaas Stuur inskrywings met volledige inligting, asook kontakname en -nommers, voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na083 709 0809, of stuur 'n e-pos met inligting na lientjie mentz@novusmedia co za
Thursday, 12 June 2025
LIENTJIE MENTZ
If all goes according to plan, Bloemfontein swimmer Elih Lawrence (23) will travel to Bangkok in August
His coach, Clinton Thomas, heard on Tuesday, 10 June, that Lawrence, who was included in the South African Sports Association for the Intellectually Impaired’s (SASA-II) swimming squad will take part in the World Intellectually Impaired Championships
Lawrence is the only Free State swimmer that was included in the South African (SA) Swimming Squad for 2025
He excelled in the South African Summer Games in Johannesburg early April, where he attained nine bronze medals He also placed third in the 400m freestyle, 200m breaststroke, 200m backstroke, 100m freestyle, 100m breaststroke, 100m medley as well as the 50m breaststroke, 200m freestyle, and 100m backstroke
Lawrence formed part of the
Grey-kollege (sekondêr) se eerste krieketspan toer van Maandag 23 Junie tot Saterdag 12 Julie na die Verenigde Koninkryk (VK) waar hulle teen skole soos die Wellington-kollege,Whitgift-skool,Malvern-kollege,Shrewsbury-skool,Stowe-skool,Eton-kollege, Loughborough-grammatikaskool,Free Foresters en Tonbridge-skool gaan meeding Die span is van links,voor: Daniel Hattingh,Henru de Wet,Christian Kind,Albert Liebenberg,Divan Bezuidenhoudt en Jano Venter; agter: Juan Maree, River Scott,Edrich Hanekom,Sicelo Matayi,Pieter Smit,Otto Krause,Jaco Prinsloo en Aiden Dodd Foto: Verskaf
North West relay team that won a silver medal
He also took part in the senior National Swimming Championships in Gqeberha on 13 April, where he improved on his time in all 11 numbers that he participated in, and obtained bronze in the 200m individual medley All classifications from S1 to S17 competed at this event
His mother, Michele, said Lawrence was living his dream of being a professional swimmer
His ultimate goal is to compete in the Special Olympics
The focus is now on the South African Winter Championship from 27 June to 1 July in Gqeberha Times will be taken into consideration for Bangkok
Michele said they were extremely proud of Lawrence, who fell in a swimming pool and almost drowned at the age of 20 months
“He has achieved so much already and is so dedicated”
The Lawrence family will open a Back-a-Buddy account to help finance the young swimmer’s trip to Bangkok
Die Laerskool Fichardtpark spog met 11 rugbyspelers wat hul provinsie in die vakansie gaan verteenwoordig Van
Pretorius (o 12B),Ayden Groenewald (o 12B),Duvan Kleyn (o
van Tol (o 12B),Jonathan Davisworth (o
Vermeulen
Lian Husselman (o 13C),Delmar Fick (o 13A) en Lambert Rautenbach (afrigter) Foto: Verskaf
NOTICE IS HEREBY GIVEN THAT
1.ThatoGodfreyThekisotradingasGUBSHONEYHIVEsituatedatERF 40292,292MoshoeshoeRoad,Rocklands,Bloemfonein. 2.ThembekaChristinaMsibitradingasJJ'SRESTAURANT&CHODESA situatedat1416Extension23NamahadiFrankfort 3.WondisUnlimitedEnterpriseCC2006/130899/23tradingasWondis UnlimitedEnterpriseShisaNyamasituatedat,ERF6295Kgotsong, Bothaville
4 MatheMacarthurtradingasLeselaClub&Grillsituatedat, 33699TurflaagteKagisanongBloemfontein.
IntendssubmittinganapplicationtotheFreeStateGambling,LiquorandTourism Authority for a Limited gambling machine site operator license at above mentionedsites.
These applications will be open for public inspection at the offices of the Free State Gambling, Liquor and TourismAuthority from to 13 JUNE 2025 13 JULY 2025 Attentionisdirectedtotheprovisoofsection67ofFreeStateGamblingand Liquor Authority Act, 2010 which makes provision for lodging of written representations in respect of the application. Such representations should be lodged with the Chief Executive Officer, Free State Gambling, Liquor and TourismAuthority,8CornerMarkgrafandhenryStreet,Bloemfontein,Free State, 9300, within 30 days from Any persons submitting 13 JUNE 2025 representationsshouldstateinsuchrepresentationwhetherornottheywishto makeoralrepresentationsatthehearing.