

Stadmetverrottekern
LIENTJIE MENTZ
Hoewel die twee slagoffers van ’n rooftog in die middestad, waarvan ’n video verlede week die ronde gedoen het, nooit die misdaad aangemeld het nie, is verdagtes reeds in hegtenis geneem.
Volgens sers Mahlomola Kareli, ’ n woordvoerder van die polisie, word die nege verdagtes wat in hegtenis geneem is ook rakende ander sake ondersoek
Die video wat wys hoe mans die deure van ’ n blou voertuig in Bloemfontein se middestad ooppluk en onder meer ’ n handsak uit die passasier se hande probeer ruk, het op die sosiale media die ronde gedoen
Kareli sê kort nadat die polisie van die video bewus geword het, het hulle twee verdagtes in hegtenis geneem, sowel as ’ n man wat na bewering ’ n
onwettige immigrant is wat van die gesteelde eiendom gekoop het
Danksy die hulp van gemeenskapslede is nog drie verdagtes in hegtenis geneem Nog drie is boonop deur die distriktaakspan in hegtenis geneem nadat inligting ontvang is oor waar dié verdagtes is
Hulle het almal op Maandag 31 Maart in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn en sal in aanhouding bly tot Dinsdag 8 April, wanneer hulle om formele borgtog kan aansoek doen Die polisie se ondersoek duur voort
Intussen het nog inwoners
BloemNuus laat weet dat hulle iets soortgelyks oorgekom het
Tanya Reynolds, met drie kinders saam met haar in die motor, het op 24 Februarie op haar man gewag nadat sy hom afgelaai het om na die kantoor van die Werkloosheidsversekeringsfonds te gaan Geen parkeerplek is by die kantoor beskikbaar nie,

deur die passasierskant se ruit gesteek en probeer om die ruit te breek Sy het op hom geskreeu en die ruit probeer opdraai Toe het sy weggery
“Gelukkig het die Here ons veilig gehou daardie dag,” sê sy Die voorval op video het onder bespreking gekom toe raadslid Sibongile
Tsoleli, die burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid en vervoer, Dinsdag ’ n vergadering met die Mangaung-metro se afdeling vir verkeer en wetstoepassing gehou het
Tsoleli sê sy het die video gesien en mense het vrae oor hul veiligheid in die middestad Sy sê die metro het pas ’ n beleggingsberaad gehou om beleggers na die stad te trek
en sy ry gewoonlik om die blok
Terwyl sy in Charlotte Maxekestraat gewag het dat hy vir haar kom sê of hulle hom kan help, het twee mans haar van weerskante van die motor genader, en een het sy vingerpunte
“Beleggers gaan nie belê in ’ n stad wat nie veilig is nie,” het sy gesê
Sy sê die stad se wetstoepassers moet waaksaam wees by die brandpunte in die stad
“Ons het CCTV-kameras oral in die stad wat vir ons wys waar die misdadi-
gers aktief is”
Tsoleli meen die metro se wetstoepassingseenheid moet saamwerk met ander wetstoepassingssagentskappe sodat al die gebiede in Mangaung beskerm word
“Ons verstaan julle werk met beperkte hulpbronne en ons moet maniere oorweeg om meer hulpbronne beskikbaar te stel,” het sy op die vergadering gesê
Die misdaad in die middestad spoel ook oor na nabygeleë gebiede soos Hilton Pieter Lotriet, wyksraadslid van wyk 21, waarin Hilton val, sê die DA het ’ n verslag aan die metro se hoof vir veiligheid en wetstoepassing, Israel Kgamanyane, oorhandig met klagtes van onveilige toestande waarmee die inwoners worstel
Die narratief is dat regeringsbeamptes ná werk na hul huise in veiligheidskomplekse gaan waar veiligheid privaat bestuur word, terwyl inwoners van Hilton uitgelewer is

Voorvalle van roof in Bloemfontein is in die nuus nadat ’n video versprei is wat wys hoe insittendes van ’n motor in die middestad beroof word. Foto: Lientjie Mentz
‘Tariefverhogings nie die antwoord’
LIENTJIE MENTZ
Die VF Plus het by monde van raadslid Braam Vorster op Vrydag 28 Maart op die spesiale raadsvergadering van die Mangaung-metro gesê die VF Plus verwerp die voorgestelde watertariefverhoging van 11% ten sterkste
Dit is volgens ’ n voorlegging wat die metro se finansiële hoof, Zuziwe Thekisho, aan die raad voorgehou het vir die konsepbegroting vir die 2025-’26-geldjaar
“Hierdie verhoging is aansienlik hoër as die huidige inflasiekoers van 3,08%
“Huishoudings en ondernemings in die metro gaan reeds gebuk onder finansiële druk met hoë lewenskoste en uitgawe,” het Voster op die vergadering gesê
“Die VF Plus is dit eens dat die metro alles in sy vermoë moet doen om die verhoging van tariewe te voorkom, en onnodige besteding moet
beperk word”
In Thekisho se voorlegging het sy onder meer erken dat faktore soos die lae invorderingskoers, hoë werknemersonkoste, swak beplanning met besteding van toelae en ’ n gebrek aan algemene bestuurders in die water- en sanitasiedirektoraat van die belangrikste kwessies is wat die voorgestelde begroting beïnvloed
“Die belastingbetaler kan nie gestraf word met hierdie tariefverhoging weens die swak finansiële dissipline van die ANC-beheerde metro nie,” het Voster gesê
“Buitensporige tariefverhogings is nie die antwoord op jarelange ANC-wanbestuur nie”
Die party doen ’ n beroep op die inwoners en belastingbetalers van die Mangaung-metro om seker te maak dat hulle deelneem en beswaar maak teen hierdie verhoging gedurende die komende openbare deelnameproses waar die konsepbegroting aan inwoners voorgelê gaan word
Ander verhogings wat op die vergadering voorgestel is, sluit in die 12,9%

Die konsep-wetgeweing vir 2025-’26 is Vrydag aan die Mangaung-metroraad voorgelê Foto: Lientjie Mentz
verhoging van elektrisiteit soos deur die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) goedgekeur is asook ' n 4,4%
verhoging op eiendomsbelasting
Die tariewe kom te midde van ' n poging deur die metro om inwoners
te dwing om hul munisipale rekening op hoogte te hou deur hul watertoevoer af te sny

S orshi bolst sha ed values

r valued partnership for an additional three rly in this historic year ugby celebrates 130 years aid Rory Duncan, chief er (CEO) of the Free State Toyota has been more nsor - they have been of the Cheetah family, ssion for rugby and comellence” outh Africa for the Free Duncan (chief executive ofn Theron (senior vice-presio: Johan Pretorius Photography
LIENTJIE MENTZ
Die polisie het ’n reuseslag geslaan met ’n vrag metamfetamien (“crystal meth”) van R50 miljoen wat op Dinsdag 25 Maart naby Smithfield gevind is In ’n interprovinsiale operasie, met samewerking tussen die polisie in die Vrystaat, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap, is ’n vragmotor met die dwelms binne 24 uur gevind Kapt Loraine Earl sê ’n verdagte van Gauteng, bestuurder en eienaar van die vragmotor, is in hegtenis geneem
Hy sal op 4 April in die landdroshof in Aliwal-Noord verskyn
Genootskap verseker toekoms
LIENTJIE MENTZ
’ n Besonderse bondgenootskap tussen Afrikaners en die Barolong van Thaba Nchu is verlede week hier gevier
AfriForum en die Seleka Barolong-gemeenskap het op Donderdag 27 Maart die verdrag van alliansie en bondgenootskap herdenk wat op dié dag 160 jaar gelede, in 1865, tussen die destydse kgosi van Seleka Barolong, kgosi Moroka II, en die Republiek van die Oranje-Vrystaat (OVS) onderteken is Volgens Barend Uys, hoof van interkulturele verhoudings en samewerking by AfriForum word dié historiese gebeurtenis geag as die aanvang van formele samewerking en wedersydse erkenning tussen Afrikaners en Seleka Barolong
Tydens die gedenkgeleentheid is die pas gerestoureerde grafte van die koninklike familie van Seleka Barolong en die monument wat die verkiesing van die eerste Voortrekkerregering in 1836 in Thaba Nchu herdenk, onthul
“Die verhaal van die Afrikaners en die Seleka Barolong bevat talle voorbeelde van goeie verhoudinge en samewerking” , sê Uys
“Die Voortrekkers het Thaba Nchu, die koninkryk van Seleka Barolong, in 1836 bereik en is hier vriendelik deur kgosi Moroka II ontvang Hy het onder meer osse na A H Potgieter se trekgeselskap gestuur sodat hulle na die veiligheid van Thaba Nchu kon terugtrek nadat hulle in Oktober 1836 – na afloop van die aanval op die Voortrekkerlaer by Vegkop, naby die hedendaagse Heilbron – gestrand gelaat is Die Uys-trek het ook hier in 1837 ’ n eerste rietdakkerkie gebou en vir die eerste keer nagmaal buite die

Kgosi Gaboilelwe Moroka,kgosi van die Seleka Barolong-kultuurgemeenskap, en Kallie Kriel,uitvoerende hoof van AfriForum,tydens die onthulling van die gerestoureerde monument by die Morokashoek Voortrekkerterrein
destydse Kaapkolonie gehou”
Hy sê die Seleka Barolong was, onder leiding van kgosi Moroka II en sy opvolger kgosi Tshipinare, ’ n belangrike bondgenoot van die Oranje Vrystaat en die onderlinge samewerking het die voortbestaan van beide kultuurgemeenskappe verseker Nadat kgosi Tshipinare in 1884 deur sy halfbroer vermoor is, het die Vrystaat Thaba Nchu geannekseer uit vrees vir moontlike misbruik van die leierskapvakuum deur die koninkryk van Lesotho, die destydse groot opponent van Seleka Barolong en die Vrystaat
As teken van dankbaarheid vir dit wat Seleka Barolong vir die Afrikaners gedoen het, is bouwerk aan die Ereskuldkerk in 1928 begin Dié unieke kerk in Thaba Nchu is in 1932 ingewy
Die goeie verhoudinge en samewerking tussen Seleka Barolong en Afrikaners is in 2020 hernu, en in die

lig daarvan het AfriForum sy steun aan die koninklike familie toegesê in ’ n hofstryd om erkenning teen die destydse provinsiale regering van Ace Magashule
Sedertdien het AfriForum en Seleka Barolong ook verskeie gesamentlike landbouontwikkelingsprojekte (in samewerking met die familieboerderynetwerk Saai) en erfenisprojekte aangepak
Volgens kgosi Gaboilelwe Moroka, kgosi van die Seleka Barolong-kultuurgemeenskap, is dit belangrik om die goeie en die slegte van die verlede te onthou
“Dit is belangrik dat ons erkenning gee aan ons voorouers wat soveel opgeoffer het om vir ons ’ n toekoms te verseker
“Ons wil graag die kosbare erfenis en nalatenskap wat ons van hulle ontvang het, in ’ n beter toestand aan die
Coaches savvy with online aid
LIENTJIE MENTZ
A new platform that will open opportunities for coaches in all sporting codes to grow and extend their knowledge, will soon be available in the Free State CoachConnectED, an e-learning platform specifically aimed at coaches, was launched in Bloemfontein on Saturday, 29 March
Dr Celesti Jansen van Rensburg, deputy director of the Free State Sport Science Institute, said the platform had been developed by the institute, in conjunction with the Free State Department of Sport, Arts, Culture and Recreation, to aid the development of sport in the province
"Thanks to the skills in online learning that we acquired during the Covid-19 pandemic, we saw a wonderful opportunity to improve the skill sets of local coaches," she explained
Being a tennis coach for the past 25 years, Jansen van Rensburg believes the modules are very practical, aimed at easy learning and taking it into practice immediately
At the launch, 67 courses were uploaded to the platform
"We plan to upload new courses every week, from 1 May onward "
CoachConnectED is the very first online education system for coaches on all levels, from development to elite, which is completely free of charge
This is an online learning platform through which coach-

spoke on the importance of coach education
He shared stories from his more than 40 years in coaching, seeing some of South Africa's top swimmers winning medals at the Olympic Games
Price started out as a swimmer of note, being able to swim before he could walk He swam competitively from the age of 11 years and was awarded national colors for swimming at the age of 13
At the age of 18, he was diagnosed with muscular dystrophy – and although he was treated, his swimming days were over
He however stood fast in his love for the sport and took up coaching to become one of the top coaches in the country
es are able to further their career through continued and value-added education in the form of Sport Science, Coaching Science, Sport Nutrition, Sport Psychology and more
"We want to grow sport in the province, and we are starting with the coaches, giving them a free opportunity to improve their skills continuously "
Jansen van Rensburg said this new venture would add to the efforts already made to boost the development of Free State sportspersons at the Free State Academy of Sports
The guest speaker at the launch was Dean Price, high performance manager of Swimming South Africa He
He explained that coaching was like giving an athlete a map of how to get from point A to point B
"Coaching is a holistic approach that includes mental preparation, having the right mindset, as well as the physical training "
Price said that if coaches wanted to make a diffirence in athletes' lives, they had to keep themselves informed
"Technology is there for us to use It is a wonderful tool in every athlete's preperation and training "
Coaches can visit coachconnect fsacademy co za to join with the platform expected to go live on 2 May
For more information, contact Jansen van Rensburg on 066-479-1782 or send email to celestivr27@gmail com
volgende geslag oorhandig Om in die verlede vas te val, gaan nie die groot uitdagings van armoede, gebrekkige voedselsekerheid, werkloosheid en misdaad wat ons in die gesig staar, oplos nie Daarom haal ons die goeie uit die verlede en benut al die innoverings en vennootskappe en fokus ons energie om ’ n mooi toekoms vir ons kinders te verseker”
Uys sê samewerking tussen kultuurgemeenskappe is belangrik
“Ons voorouers was wys en het verstaan dat samewerking met ander kultuurgemeenskappe noodsaaklik is vir die voorspoedige voortbestaan van Afrikaners aan die suidpunt van Afrika
“Ons word opnuut geïnspireer deur die goeie wat in die verlede ontdek kan word, en werk met nederige toewyding om, in N P van Wyk Louw
se woorde, in geregtigheid hier voort te bestaan
“Die netwerk van kultuurgemeenskappe, gebou op die grondslag van wedersydse erkenning en respek, wat op voetsoolvlak gestalte kry, vul ons met hoop vir die toekoms,” sê hy Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ook die gedenkgeleentheid bygewoon Volgens hom bevestig geleenthede soos dié dat goeie verhoudinge tussen verskillende kultuurgemeenskappe op voetsoolvlak bestaan
“Dit is slegs die elite en politieke leiers wat probeer voordeel trek uit polariserende optrede en uitsprake Ons kinders is belangrik en daarom sal ons onbeskaamd aanhou werk om vir hulle ’ n toekoms, in vreedsame en voorspoedige naasbestaan met alle kultuurgemeenskappe, in die land te verseker,” sluit hy af




Van links by een van die grafte is van links Moruti Tshosane,kgosi Gaboilelwe Moroka,moruti Melaletsa,Lazarus Motlhale,Barend Uys,kgosana Mokoto Moroka en Kallie Kriel
Dean Price (high performance swimming manager) and Dr Celeste Jansen van Rensburg at the launch of CoachConnectED.
Photo: Lientjie Mentz
Klanke bekoor steeds oud, jonk
LIENTJIE MENTZ
Luister na 100 liedjies in 100 dae
Dit was Bloemfonteinse musikant en regisseur Anton Esterhuyse se plan om Afrikaans wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar as taal herdenk, te vier
Esterhuyse het saamgespan met Zita Olinger en haar span van Zita Filmz om elke dag sedert 29 Januarie ' n video van ' n Afrikaanse liedjie te vertoon 100Afrikaanse Liedjies uitgevoer deur Anton Esterhuyse en Vrinne is ' n liedjiereeks uit Bloemfontein vir hierdie groot viering van die taal
Hy sê hulle het met die eerste 20 opnames in Desember begin en nog ' n rits opnames in Februarie en Maart gedoen "Ons tydsberekening moes mooi wees, omdat ons elke dag sedert 29 Januarie ' n liedjie wou vrystel met die laaste een wat op 8 Mei val om saam met Afrikaans se groot verjaardag te val," verduidelik Anton "Ek het die liedjies gekies en verwerk sodat hulle uniek is, maar ook eg Afrikaans bly "
Hy verduidelik hy het geluister na musiekopnames soos
Huisgenoot-skouspel, maar ook die FAK-liedboek en geestelike musiek bestudeer om die versameling vol te maak
Bloemfonteinse kunstenaars soos Mario Lategan, Ilse Fourie, Jacobus Silwer, Ella Kotze, Thabo Hlongwane en Cèzanne Yzelle is sommige van die sangers wat te sien is Daar is egter ook bekende kunstenaars soos Coenie de Villiers, Matthys Roets, Jennifer Jones en die Drakensberg-seunskoor wat hul bydra gelewer het Talle kore en musiekgroepe

Met die opname van“Ek loop die pad”is van links Zita Olinger,Jennifer Jones (dit is haar hondjies),Anton Esterhuyse en Willem van der Merwe
Foto: Zita Filmz
verskyn ook in die videos Dit sluit EduPlus se senior koor, die Hoërskool Fichardtpark se skoolkoor, Eunice en Grey se marimbaspelers, die Alumni Voices, die Rhapsody-orkes en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se koor in "Die opnames is baie werk, maar groot pret Toe ons hoor van die Drakensberg-seunskoor se optrede vroeg in Maart in Bloemfontein, het ons gespring om te hoor of hulle nie vir ons kan help met een liedjie se opname nie "
Die opname van hul liedjie word Vrydag 4 April vrygestel Anton sê die projek het ' n borgskap van die ATKV gekry om reiskostes en sulke uitgawes te dek Hy sê daar was vir hom talle hoogtepunte "Ek wou nog altyd die fluit-gedeelte in 'Liedjie vir jou' speel Dit was lekker om dit saam met Jannie du Toit en Arco Musica te kon opneem, " vertel hy Nog ' n hoogtepunt was die opname van “Sonvanger” wat die blinde Bloemfonteinse sanger Riaan Naudé saam met Grey en Eunice se marimbas

Diary
gesing het Dit het presies gekom soos ek dit gevisualiseer het Dit is baie lekker as ' n mens jou iets voorstel, en die eindresultaat is presies reg " Op Sondae is die liedjies wat op Zita Flilmz se Youtube-kanaal vrygestel word, van geestelike aard Dit sluit in 'Somerkersfees' deur Jana Stoltz op 2 Maart, 'Leeu van Juda' deur Eugene du Randt en die 'Magaliesburgse aandlied' deur die Alumni Voices die afgelope Sondag
Daar is ook prettige liedjies So het akteur en komediant
Hennie Smit groot pret gehad toe hy saam met Milann Marais en Sias Sevenster “Dapper Muis” gesing het Heinrich Lategan, Petro Engelbrecht en Anton (Three ' s a crowd) het weer hul mannewales op drie klaviere uitgehaal met die speel van “Jan Pierewiet” en die Grafsteensangers se “Trein na Pretoria” kom ook binnekort aan die beurt
Sien die video's soos wat hulle daagliks gelaai word op Youtube of volg dit op Anton se Facebookblad Kyk na al die video's en begin solank raai wat die laaste een gaan wees
SATERDAG 5 APRIL
’n Ope skietdag duur van 09:00 tot 12:00 by die Be Human-skietbane, Middelwater Skiet met posliga-handgewere en semi-outomatiese gewere Inskrywing sluit om 11:30 Bel Pieter du Preez by 079 528 9217
Die Vrystaat Cheetahs speel om 15:00 in n Suid-Afrikaanse Beker-rugbywedstryd teen die Griffons in die Vrystaat-stadion
Die Ou Presidensie- Historiese Vereniging herdenk om 14:00 die stigting van Bloemfonein 179 jaar gelede asook die landing van Jan van Riebeeck aan die Kaap 373 jaar gelede, by die Bybelhuis in Nelson Mandelarylaan Vrywillige kollekte word opgeneem Skakel 072 418 8665
THURSDAY,10 APRIL
Sang laat Palmsondag sprankel
Die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie kuier op Sondag 13 April by Westerbloem Dié sangpaar, met meer as 35 jaar se ervaring in die musiekbedryf, het ’ n storie om te vertel Dit begin met ’ n goue treffer, “Wil jy dans Carina?” , wat hulle in die vroeë 1990’s oornag op die Afrikaanse musiektoneel gevestig het Francois en Elizabeth, met hul welbekende Afrikaanse duet-klank en sprankel op die verhoog, is immergeliefd
Die sangpaar het besluit dat 2025 die jaar is om landswyd te toer en op so ’ n manier die kringloop van hul musiekloopbaan te voltooi
Om daarmee saam te val, is ’ n optrede in Bloemfontein gereël op Palm Sondag, om 15:00 in die Westerbloem-saal
’ n Vriend van baie jare, veteraansanger en komediant Hennie Smit, sal as gaskunstenaar deel wees van die nostalgiese optrede Die Fouries en Hennie deel besonderse herinneringe van konserttoere en hoogtepunt-optredes by vele kerke, skole en vakansieoorde – ook destyds by Hartenbos, waar Hennie die organiseerder

van die Desembervakansie-vermaaklikheidsprogram was “Ons is regtig opgewonde om op hierdie spesiale dag in Bloemfontein weer die verhoog te kan deel met iemand soos
Hennie
“Hennie is veel meer as net die komediant waarvoor hy bekend is – niemand moet sy bydrae tot Afrikaanse musiek en sy diep-gelowige opregtheid miskyk nie,” sê Elizabeth Laat die fees begin! is saamgestel uit ’ n verskeiden-
heid van goue treffers, inspirerende liedere en gevoelsverse vir die Paastyd Konsertgangers kan hulle verlustig in die blydskap van musiek en die boodskap wat die Paastyd inhou In die gees van Paasfees word kaartjies nie verkoop nie Slegs ’ n sagte kollekte word opgeneem ten bate van Engo se bejaardesorgsentrum, wat die optrede moontlik maak en die geriewe beskikbaar stel Rig navrae aan Hester Bloem van Engo by 051 497 7203 of 082 926 8097
Vrae oor sloerdery met watermeters
Buks,Mangaung-inwoner
Na aanleiding van die berig "Hoë rekenings laat getroue betalers aan hul water stik" in BloemNuus op 27 Maart net die volgende: Hierdie aksie deur die munisipaliteit is ooglopend daarop gerig om agterstallige rekenings op datum te kry, wat ook sy kontantvloei sal verbeter In beginsel het ek geen probleem daarmee nie, mits dit geregverdig is en binne die wet aangespreek word
Wat ek egter nie kan kleinkry nie, is waarom ek drie jaar moes wag vir ' n nuwe watermeter
My voorafbetaalde watermeter het sowat drie jaar gelede probleme begin gee en is aangemeld Amptenare van die munisipaliteit het die meter kom uithaal, die pype aan mekaar gekoppel en sodoende het ek water
Ek het ’ n brief ontvang, wat bevestig dat
die munisipaliteit in die proses is om ’ n nuwe verskaffer aan te stel wat dan die nuwe meter sal kom insit Soos genoem gaan dit nou vir drie jaar aan wat ek geensins vir water betaal nie Ek het al oral probeer om hulle sover te kry om dit te kom regstel, maar sonder sukses Het name, eposse, boodskappe van munisipale amptenare, politieke partye ens maar geen sukses
Het ook mettertyd besef dat daar letterlik duisende ander mense is wat dieselfde probleem het Hoewel ek glo ons sal wel aan die einde van die dag ’ n rekening kry vir watergebruik, gaan dit my verstand te bowe dat die munisipaliteit nie hierdie saak kan prioritiseer om sodoende sy maandelikse kontantvloei te verbeter of te normaliseer nie
The University of the Third Age (U3A) hosts an Afrikaans lecture by Chris de Wet on the sheriff’s position in the South African legal system starting at 10:30 at the Sewe Damme Hall Gen Beyers Street Members pay R10 and guests R20 Call Pamm Gradwell on 083 253 6293
SATURDAY,12 APRIL
The Bloemfontein Society of Model Engineers hosts an evening at Modenso Park Trains run from 17:00 to late
SONDAG 13 APRIL

Francois en Elizabeth Fourie tree op tydens ’n Palm Sondag-musiekkuier om 15:00 by die Westerbloem-sen-
trum Rig navrae aan Hester Bloem by 082 926 8097 n Sagte kollekte word opgeneem
WOENSDAG 23 APRIL
’n Gesprek oor die roman Lens deur Gert Coetzee begin om 18:00 by Lejit Lekker in die Southern-sentrum in Fichardtpark Toegang is gratis, maar gaste betaal vir hul drink- en eetgoed Bevestig bywoning deur ’n WhatsApp-boodskap na 083 459 1039 te stuur of stuur e-pos na gcoetzee26d@gmail com
VRYDAG 25 APRIL
Bloemskou begin, en dit duur tot 3 Mei
SATERDAG 26 APRIL
’n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke se parkeerterrein Dit kos R250 om die toer mee te maak en die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665
DONDERDAG 1 MEI

n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees terwyl Ilse ’n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur Kaartjies, wat ook verseker dat gaste skoutoegang en ’n ontbytpakkie kry kos R350 Koop kaartjies op computicket com
The Cars in the Park event is hosted at the Martie du Plessis School from 09:00 to 14:30 Entry costs R50 and learners pay R20 See a variety of cars eat at food stalls, buy arts and crafts, and a special kiddies entertainment area will be a treat for the children
VRYDAG 9 MEI
Die NG kerk Fichardtpark bied Hannes van Wyk en Coenraad Rall se Hartsbriewe om 18:30 aan Kaartjies kos R150 en is op ngkerkfichardtpark co za beskikbaar
Mel die Storieverteller tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Kaartjies kos R150 en is beskikbaar op die webwerf meldiestorievertellerco za of bespreek by 084 559 8991
SATURDAY,17 MAY
A Gentlemen’s Tea is hosted from 14:00 to 19:00 at Onze Rust Enjoy cucumber sandwiches clay pigeon shooting and wiskey tasting
■ Dagboekinskrywings oor konserte kuns- en leefstyl-werksessies, die optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies, word weekliks gratis in BloemNuus se dagboek geplaas Stuur inskrywings met volledige inligting, asook kontakname en -nommers, voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809 of stuur ’n e-pos na lientjie mentz@novusmedia co za
Francois en Elizabeth Fourie Foto: Verskaf
Briewe
Jarelange passie nog nooit geblus
LIENTJIE MENTZ
As jong seun op 'n fiets het hy 'n
Bloemfonteinse brandweerwa deur die stad gevolg deur die waterspoor wat die eerstehulp-watertenk gemors het, te volg. By elke draai het die streep water die pad gewys na waar die brandweermanne 'n vuur in die stad blus.
Braam van Zyl van die Mangaung-metro se brandweer en reddingsdienste asook bestuurder van die brandweermuseum in die stad, beskryf oom Bob Hornsby (87) as die Bloemfontein-brandweer se grootste aanhanger
Hornsby het sy eerste foto’s van die brandweer se drie waens as 12-jarige seun in 1950 geneem Sy familie het naby die brandweerstasie gebly en hy het veral Saterdae-oggende graag daar gekuier Van Zyl verduidelik destyds is al die brandweerwaens Vrydae gewas en blink gevryf en Saterdae is die voertuie voor die brandweerstasie vertoon Hornsby het ' n ou bokskamera gebruik om al die enjins af te neem en het al die foto's aan die museum geskenk
Hy het nooit self ’ n brandweerman geword nie en het Bloemfontein ook as jong man verlaat, maar deur al die jare was hy in kontak met die brandweerpersoneel en het hulle gereeld besoek Sy passie vir Bloemfontein se brandweer brand tot vandag nog
Hornsby se laaste besoek was

Bloemfontein se brandweerwaens van oor die jare heen voor die hoofbrandweerstasie in 2016 Bob Hornsby staan regs voor Foto s: Verskaf
op Donderdag 20 Maart toe hy die nuutste twee brandweerwaens wat die brandweer in gebruik geneem het, kom afneem het
Hy het dus al Bloemfontein se brandweerwaens van die afgelope 75 jaar afgeneem
“Brandweerwaens is duur en unieke voertuie wat spesiaal vir kliënte gebou word,” verduidelik
Van Zyl “In die Vrystaat is daar nou minder as 50 operasionele brandweerwaens, ’’ vertel hy, self ’ n ywerige historikus met ’ n passie vir die brandweer
In die 75 jaar wat Hornsby betrokke
was, het Bloemfontein 36 brandweerwaens gebruik Elke voertuig het tussen 15 en 33 jaar diens gedoen waarna hulle in die museum gaan aftree het Drie brandweerwaens is in ongelukke afgeskryf
Horsnby het nie net die waens afgeneem nie, maar het ook rekords gehou van elke wa se tegniese data, diensrekord en aanwending Aanvanklik het hy met briewe gekorrespondeer, later jare het hy baie van sy inligting op sosiale media verkry Met sy besoek in 1976 het hy die Sentraal-brandweerstasie afgeneem met die vyf brandweerwaens wat voor

Bloemfontein se hoofbrandweerstasie in Pres Brandstraat
die stasie gestaan het Toe hy in 2006 terugkeer is dieselfde vyf voertuie vanuit die museum weer daar geparkeer, plus die vyf voertuie wat hulle vervang het In 2016 is dié oefening herhaal
Van Zyl sê die brandweermuseum het verlede jaar baniere laat maak om Hornsby in die brandweer se stalletjie op Bloemskou te vereer Daarin is die foto’s wat hy deur die jare geneem het Ongelukkig was hy verlede jaar siek en kon hy nie by die uitstalling wees nie
Hy kon darem verlede maand met sy besoek die baniere wat sy foto’s van oor die jare heen vertoon, sien
Spanwerk hou buurtveiligheid vlymskerp
LIENTJIE MENTZ
Die Fichardtpark-woonbuurtvereniging (FWA) in Bloemfontein het pas onderhandelinge met vyf veiligheidsondernemings afgehandel om die komende jaar se diensvlakooreenkomste te bevestig
Jacques Meiring, bestuurder van die FWA, sê dié is ’ n “ oop ” woonbuurt met 2 791 huishoudings
“Fichardtpark het verskeie ingange, en die woonbuurt is maklik toeganklik vir almal”
Om hierdie rede moet baie gedoen word om misdaad te bekamp en die woonbuurt veilig te maak vir inwoners Een van die suksesvolle strategieë is die FWA se 100%-misdaadvryplan
“Die FWA-bestuur het sedert Desember 2014 ’ n plan saam met verskeie betrokkenes ontwikkel en in werking gestel met die oogmerk om die woonbuurt 100%-misdaadvry te maak
“Die doel van hierdie plan is om alle vlakke van misdaad te bekamp Dit word moontlik gemaak danksy goeie kommunikasie, met behulp van ’ n radionetwerk wat 24 uur ’ n dag, sewe dae van die week, aktief is”
Beïndruk met derde plek
Die Suid-Vrystaat se mans- en vroue-veterane-rolbalspanne was derde in die interdistrikte-toernooi wat van 10 tot 14 Maart deur die Kaapstad-rolbalvereniging in dié stad aangebied is. Spanne van 20 distrikte het aan die toernooi deelgeneem Met bronsmedaljes wat in die toernooi verwerf is,is van links,voor: Marius Cloete,Mariaan van Wyngaard,Erika Russon,Idalia Venter, Hannele Lubbe,Andries Moroane, Meliza Grimbreek,Sara Barnard en Lanie van der Heever; agter: Louis Heyns,Christo Roets,Johann Beer, Jakes Jacobs,Francois van Vuuren, Michael Coomans en Heleen van der Merwe

Die veiligheidspan is van links Pieter Rodgers (ITR),Rikus Slabbert (Bloemsec),Julius Mokwena (Fed/ADT),Charl Ackley (Senforce),Tsepo Mphiphi (ITR),Jannie van der Linde (Fed/ADT),AB du Plessis (FWA),Tumo Piet Thekiso (SecuriForce),wyle Jason Baartman (Bloemsec),Ruan Fourie (FWA),Johan Maritz (SecuriForce) en Rian Malherbe (FWA) Foto: Verskaf
Meiring sê om die plan te verwesenlik het die FWA vyf sekuriteitsbestuurders aangestel om die span te lei
“Verder is diensvlakooreenkomste met vyf veiligheidsondernemings in Bloemfontein gesluit om meer gefokusde optrede te verseker Die patrollies van die gemeenskapspolisiëringsforums bring verder diepte in die pogings tot misdaad-
voorkoming
“Ons skat ook nie die oë en ore van FWA -lede en FICH-Net radiolede gering nie” Al die misdaadstatistieke wat ingesamel word, word in ’ n databasis vervat, waaruit neigings bepaal word Die neigings rig dan patrollies in die woonbuurt
Verskeie sake is al opgelos danksy heirdie strategie van die FWA





BOEDELKENNIS
EK KOOP GOEIE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant
Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
Ek koop tweedehandse meubels en werkende TV's, yskaste, vrieskaste, wasmasjiene, gereedskap, fietse, goud en voertuie Ek kom na u toe en betaal kontant Toppryse. Stephan 082 571 3435

3Six5 Padel NOTICE OF INTENTION TO APPLY IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION

FREE STATE GAMBLING, LIQUOR AND TOURISM ACT, 2010 Notice is hereby given that 365 Padel (Pty) Ltd intends to lodge an application on 04 April 2025, particulars of which appear hereunder, with the relevant authority.
1. Municipality: Mangaung
2. Full names, street and postal address of applicant and identity no. or registration no.: 365 Padel (Pty) Ltd 13 New Market Road, Groenvlei, Bloemfontein, 16 Stoffel van Wyk Road, Universitas Ridge, Bloemfontein, Reg 2024/131638/07
Daklekplekke pleister,loodgieter, plafonne, en Jannie
Tweedehandse huise, afbreek/oprigting huisveranderin Verf Jannie

GRONDPAD DRANKWINKEL
NOTICE OF INTENTION TO APPLY IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION
FREE STATE GAMBLING, LIQUOR AND TOURISM ACT, 2010 Notice is hereby given that Jacobus Stefanus van Eeden intends to lodge an application on 04 April 2025, particulars of which appear hereunder, with the relevant authority.
1. Municipality: Letsemeng;
2. Full names, street and postal address of applicant and identity no. or registration no.: Van Eeden, Jacobus Stephanus The Farm B60, Thompson Street, Rietrivier, Jacobsdal,PO BOX 221, Jacobsdal, 8710, ID 770826 5052 085
3. Kind of registration applied for: Liquor Store

Majozi Liquors
NOTICE OF INTENTION TO APPLY IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION
FREE STATE GAMBLING, LIQUOR AND TOURISM ACT, 2010 Notice is hereby given that Majozi Feuls (Pty) Ltd intends to lodge an application on 04 April 2025, particulars of which appear hereunder, with the relevant authority.
1. Municipality: Mohokare
2. Full names, street and postal address of applicant and identity no or registration no : Majozi Fuels (Pty) Ltd, 10 North Clive, Lucas Steyn Street, Heuwelsig 16 Lucas Majozi Street, Zastron9950, Reg no: 2021/13968/7
3. Kind of registration applied for: Liquor Store registration certificate;
4. Kind of product to be sold/manufactured: All kinds of liquor;
5. Name under which business is to be

Place: Bloemfontein Date: 18 March 2025

TL1692/1988
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Certificate of Registered Grant of Leasehold TL1692/1988 in the name of KEREN
NTOMBIZANDILE KULA born on 8 June 1961 in respect of certain: ERF 5185 MANGAUNG DISTRICT BLOEMFONTEIN
PROVINCE FREE STATE which has been lost or destroyed
All persons having an objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two (2) weeks after the date of publication of this notice.
Dated at Bloemfontein on 1 APRIL 2025
APPLICANT MADRIE VAN HUYSSTEEN (LPCM 59550) WEBBERS ATTORNEYS Phone: 051 430 1430 Email: mvh @webberslaw.com
T19947/2006
NOTICE IN TERMS OF REGULATION 68 OF THE DEEDS REGISTRIES ACT,1937, IN RESPECT OF A LOST TITLE DEED Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act,1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T19947/2006 passed by MANGAUNG LOCAL MUNICIPALITY in favour of MARTHA VAN HEERDEN, Identity Number 4206240119015, UNMARRIED in respect of ERF 2059 ASHBURY EXTENSION 4, DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE MEASURING 589 (FIVE HUNDRED AND EIGHTY NINE) Square metres
HELD BY Deed of Transfer Number T19947/2006
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: FREE STATE at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at Bloemfontein this 01 MARCH 2025
CONVEYANCER
T36140/1974
LOST OR DESTROYED DEED NOTICE IS HEREBY GIVEN IN TERMS OF REGULATION 68 OF THE DEEDS REGISTRIES ACT,1937, OF THE INTENTION TO APPLY FOR THE ISSUE OF A CERTIFIED COPY OF Deed of transfer Number T36140/1974 passed by PETRUS VERMAAK DU PISANI en ROELOF PETRUS OELOFSE in favour of DIE REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA AND NOW VEST IN THE PROVINCIAL GOVERNMENT OF THE NORTHERN CAPE in respect of certain ERF 915 COLESBERG & ERF 897 COLESBERG which has been lost or destroyed. All interested persons having objection of issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape Registry Kimberley at KIMBERLEY within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at KIMBERLEY This 26PTH day of MARCH 2025 MOTLHAMME PINO ATTORNEYS 1st Floor, Office 65, North Cape Mall 31 Jacobus Smit Avenue Royldene Kimberley, 8301 motlhamme @motlhamme.co.za Tel: 053 244 0063 /1892 B.L MOTLHAMME MOTLHAMME PINO ATTORNEYS

T9127/1984
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer number T9127/1984 passed by TRANSNET LIMITED REGISTRATION NUMBER 1990/000900/06 in favour of:
JACOB DIRK PRETORIUS IDENTITY NUMBER 621214 5143 082 AND FRANSINA PRETORIUS IDENTITY NUMBER 650320 0108 089
BOEDELS:
G.D.J WESSELS
In die boedel van wyle GERT DANIEL JACOBUS WESSELS (Identiteitsnommer 480519 5020 084), getroud buite gemeenskap van goed, 'n pensioenaris in lewe woonagtig te Kerkstraat 16, Boshof, Provinsie Vrystaat, wat oorlede is op 18 November 2024 (Boedelnommer 743 /2025). Krediteure en debiteure word hiermee versoek om hul eise in te dien en hul skulde te betaal by ondergemelde adres binne 'n tydperk van 30 dae gereken vanaf die datum van verskyning van hierdie kenisgewing.
Dr T M Kühn KÜHN & GENOTE PROKUREURS KENNETH KAUNDAWEG 9, BAYSWATER, BLOEMFONTEIN 9301
Sel: 083 310 3293 E-POS: kuhn@shisas.com

J.J Bronkhorst
In the Estate of the Late: Surname: Bronkhorst First names: Johannes Jacobus Estate number: 1631/2025
Identity/passport number: 420708 5019 088
Date of death: 12/02/2025
Last address: 9 Morken Street, Fichardpark, Bloemfontein All persons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their claims with the undersigned within 30 days after the date of publication hereof. Name and address of Executor or Authorised Agent: Exactum Executors Trust and Elma York Billing details: Advertiser Name: Exactum Executors Trust Advertiser Address: Postnet Preller Suite 16, Private Bag x 01, Heuwelsig , 9332 Advertiser Email: Irene@exactum.co.za

J. MC LEOD


J. MURDOCH
In die boedel van wyle
JOAN MURDOCH, Identiteitsnommer: 340411 0008 08 4, oorlede op 16 Junie 2024, in lewe 'n pensioenaris van Spreeustraat 6, Gariep Dam, weduwee. BOEDELNOMMER: 5011/2024
Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogemelde boedel sal ter insae lê vir alle belanghebbendes ten kantore van die Meester in BLOEMFONTEIN en 'n afskrif daarvan ten kantore van die Landdros op PHILIPPOLIS vir 'n tydperk van 21 DAE vanaf 4 April 2025. ADRES: Mnre Smith van Huyssteen Eksekuteur Posbus 229, GARIEP DAM, 9922
J.S. Cornelissen
In the estate of the JUANITA SHERILYN CORNELISSEN Identity number 730306 0178 08 5 born 03 June 1973 died of (last address) 06 PETER EWERSTE STREET, HEIDEDAL, BLOEMFONTEIN, FREE STATE PROVINCE and surviving spouse (only if married in community of property) RICHARD MARIO CORNELISSEN Identity number: 691013 5295 08 1 Born Estate number: 001957/2025 Debtors and creditors in the above estate are hereby required to lodge ther claims with and pay their debts to the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof. Name and address of executor or authorised agent: VISSER ATTORNEYS & CONVEYANCERS 123A PRESIDENT REITZ AVENUE, WESTDENE, BLOEMFONTEIN, FREE STATE PROVINCE


ABEL JACOBUS DU PLESSIS BENADé (LPCM-57419) BOKWA LAW INC. 121 PRESIDENT REITZ AVENUE WESTDENE BLOEMFONTEIN9301
Email: omolemo @bokwalaw.co.za
Telephone no: 051 4486369
MARRIED IN COMMUNITY OF PROPERTY TO EACH OTHER in respect of ERF 20034 BLOEMFONTEIN, EXTENSION 133, DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE which has been lost or destroyed All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: FREE STATE at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN thi 28th day of MARCH
In die boedel van wyle JULIANA MC LEOD, gebore 1950/04/14, ID nr: 5004140040087, 'n meerderjarige vroulike pensionaris van woonagtig was te Plot 1, De Beersweg, Koffiefontein, 9986 wie oorlede is op 26/01/2025 , met boedelnommer: 001288/2025, Geskei, word hiermee kennis gegee aan die krediteure en debiteure om hul vorderings in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergemelde Eksekuteur binne 'n tydperk van 30 dae vanaf publikasie hiervan Donderdag 3 April 2025
NAAM EN ADRES VAN EKSEKUTEUR: J MC LEOD BERT SMITH INC 9 LARISTON PLACE,


M.G. STRUWIG
IN die boedel van wyle
MARIA GETRUIDA STRUWIG
Identiteitsnommer: 451107
0066 08 1, Boedelnommer: 001918/2025 wie oorlede is op 2025/01/30 en woonagtig was te
RUSOORD OUETEHUIS
BRANDFORT, VRYSTAAT
WEDUWEE KREDITEURE
EN DEBITEURE in die bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die kantoor van die ondergemelde binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) dae gereken vanaf 3 APRIL 2025, synde datum van publikasie. WILLEM PETRUS PIETERS in sy hoedanigheid as gevolmagtigde as Eksekuteur. p/a HENDRIKZ & DE VLETTER PROKUREURS POSBUS 17 VOORTREKKERSTRAAT 65 BRANDFORT 9400

S.A. VISSER
In die boedel van wyle
STEPHANUS ALBERTUS VISSER, gebore 1959/03/05, ID nr: 590305 5086 08 6, 'n meerderjarige manlike pensioenaris woonagtig was Ryno Straat 27,Koffiefontein, 9986 wie oorlede is op 2025/01/20, met boedelnommer: 001968/2025, getroud binne gemeenskap van goed met LOUISA VISSER ID nr: 600606 0092 08 8 word hiermee kennis gegee aan die krediteure en debiteure om hul vorderings in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergemelde Eksekuteur binne 'n tydperk van 30 dae vanaf publikasie hiervan te wete 03 April 2025.
NAAM EN ADRES VAN
EKSEKUTEUR: JS NIEMANN ROSENDORFF, BARRY 6 DERDEST BLOEMFONTEIN 9301 (VERWYSING: PLESSIS/cl/EST-0

In die Veronica Identiteit 0027 1937-03-05 2025-02-27 STRAAT BLOEMFONTEIN Boedelnommer /2025 debiteure boedel hulle lewer betaal die 'n tyd dae. Naam eksekuteur MARIETJIE genom TRUST WALK GENL DAN BLOEMFONTEIN
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

In BRIAN IDENT 45112 NAGELATE CHRIS WATSON IDENTITE 4503

BOEDELNOMMER: /2023 HOFMEY BULTFONTEIN Kennis dat Eerst Likwi Distri bogem insae van van ka van BLOEMFONTEIN die BULTFONTEIN. VAN LOGGERENBERG PROKUREURS Prokureurs vir Eksekuteur President Swartstraat 44 BULTFONTEIN 9670 Tel. Nr. 051 – 813 9270

C. KNAUFF
In die boedel van wyle CARL KNAUFF
Identiteitsnommer 480404 5031 086 Gebore 04 April 1948 Oorlede 04 Desember 2020 van (laaste adres), Ortlepp Street 11, Dewetsdorp, Free State Boedel 001070/2021 Kennis geskied hiermee kragtens Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 dat afskrifte van die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel vir alle belanghebbendes ter insae
make payments in accordance with the accounts Late estate Gillian Justine Loutfie, ID-no.460525 0046 085 (since deceased), last address: 1 Hevron, Kellner Street, Bloemfontein, Province of the Master's Office Bloemfontein.
Estate-no 2188/2024
Advertiser Name: Claude Reid Attorneys Advertiser Address: 165 St. Andrew Street, Bloemfontein 9301 Advertiser Email: ina @claudereid.co za Advertiser Telephone: 0514479881
uitbetaling ingevolge gemelde rekening.
NAAM EN ADRES VAN EKSEKUTRISE
HJC DU PLESSIS
P/A ROSENDORFF REITZ
BARRY PROKUREURS POSBUS 41 BLOEMFONTEIN (VERWYSINGS NR: HJC DU PLESSIS/cl/ESS-195)
within this 21-day time period at the relevant Master's Office, then the executor of the estate will proceed with payment of AL VISSER ON BEHALF OF ABSA TRUST
KRAMER, WEIHMANN INC PO BOX 12322 BRANDHOF 9324
TEL: (051) 411 4000 Ref: LVISSER/MM /KA0088/366032
executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate LINDA GERTRUIDA NOWERS, ID-no.430403 0044 087 and last address: BLOEMFONTEIN Province of the Master's OfficeBLOEMFONTEIN and Master's Office BLOEMFONTEIN Estate-no.8502/2022 Advertiser Name: BEZUIDENHOUTS INC 104 KELLNER STREET,





Thursday, 3 April 2025
Juniors rol bane aan die brand
LIENTJIE MENTZ
Sy vyfjaarplan het beslis vrugte afgewerp, sê die afrigter van die Suid-Vrystaat se rolbalspanne wat goud en silwer op die nasionale kampioenskap gewen het
Die kampioenskap vir die o 15- en o 18-spanne is van 29 Maart tot 1 April op die bane van die Orangia-rolbalbane gespeel, terwyl die o 25-spanne op die bane van die Oud-studente-sportklub meegeding het Die finale is Dinsdag by Orangia gespeel
Marius Jansen van Rensburg, afrigter van die spanne wat die week aan Rolbal Suid-Afrika se nasionale kampioenskap in Bloemfontein deelgeneem het, kan met reg trots wees op sy spanne
Die o 18 A-span het in ’ n naelbytfinaal teen die span van Gauteng-noord met 18 – 16 gewen
Dit is die eerste keer dat ’ n span van Suid-Vrystaat ’ n afdeling van dié kampioenskap wen

Die o18-Suid-Vrystaatse span is

Die plaaslike o 15A-span van wie daar baie verwag is, het in die finaal teen Westelike Provinsie A gespeel wat die Suid-Vrystaters met een punt gewen het
vise-president, sê hierdie indrukwekkende deelname beklemtoon die groeiende belangstelling en talent in junior rolbal oor die land heen
Twee spanne van Botswana was onder die 96 spanne van oor die land heen wat aan die kampioenskap deelgeneem het
Lyla Young, Rolbal Suid-Afrika se
“Die sukses van hierdie toernooi onderstreep die belangrikheid van jeugontwikkeling in rolbal en dien as ' n bewys van die harde werk en toewyding van beide spelers en afrigters”
Die Suid-Vrystaatse o.15-span het‘n silwer medalje op die toernooi verower.Hulle is van links Ewald Boje,Galatsang Seiteisho,Erich Boje en Xander Nikolov
Jansen van Rensburg sê wat lekker is van die plaaslike spanne, is dat almal goed gespeel het “Ons ontwikkelingspan wat almal
minder as ’ n jaar speel, is almal leerlinge van die St Michael-skool Hulle het goed gespeel en ons glo dat dit vorentoe goed sal gaan met hulle”

van links Karli Botha,Christiaan Botha,Jayden Jansen van Vuuren,Keagen Minepetros en Andy Peterson (bestuurder). Foto s: Lientjie Mentz