














existence of the improvements are not guaranteed and/or no warranty is given in respect thereof andaresold“VOETSTOOTS”.
Zoning: Residential 1.TERMS
Thepurchasepriceshallbepaidasfollows:
1.1adepositof10%(TENPERCENT)
WEST, 6(A) THIRD STREET, BLOEMFONTEIN.
Registration as buyer is a pre-requisite subject to conditions, inter alia: (a)DirectiveoftheConsumerProtectionAct68of2008 (URLhttp://www.infp.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961) (b) Fica-Legislation, proof of identity and address and particulars. (c) Payment of a registration fee of R45 000,00. (d) Registration Conditions: no person will be allowed
1 StarlingAirServicestradingasStarlingLoungesituatedat,Erf6981Shop2, 28ParkCrescentAvenue, VIRGINIA
2 StarlingAirServicestradingasStarlingTavernsituatedat,Erf6981Shop1, 28ParkCrescentAvenue VIRGINIA
3 StarlingAirServicestradingasStarlingRestaurantsituatedat Erf6981Shop 3,28ParkCrescentAvenue,VIRGINIA
4 PalesaRosilinahMselekutradingasMafanasTavernsituatedat,16355Snake Park MaokengKroonstad
5 NnyoloJeremiaNkhathotradingasShaft'sPalacesituatedat,1986 Mmamahabane Ventersburg
IntendssubmittinganapplicationtotheFreeStateGambling LiquorandTourism AuthorityforaLimitedgamblingmachinesiteoperatorlicenseatabovementioned sites
TheseapplicationswillbeopenforpublicinspectionattheofficesoftheFreeState Gambling,LiquorandTourismAuthorityfrom28MARCH 2025to28APRIL 2025 Attentionisdirectedtotheprovisoofsection67ofFreeStateGamblingandLiquor AuthorityAct,2010whichmakesprovisionforlodgingofwrittenrepresentationsin respectoftheapplication SuchrepresentationsshouldbelodgedwiththeChief ExecutiveOfficer,FreeStateGambling,LiquorandTourismAuthority,8Corner MarkgraaffandhenryStreet,Bloemfontein,FreeState,9300,within30daysfrom 28APRIL2025Anypersonssubmittingrepresentationsshouldstateinsuch representationwhetherornottheywishtomakeoralrepresentationsatthehearing
3BarnesStrIWestdeneIBloemfonteinI9307 landline+27514320237|e-mail:licensingfs@goldrushgroupcoza
NM10005028-BL270325
LIENTJIE MENTZ
’n Aangrypende teaterstuk is van vandag af op die planke in die André Huguenet-teater in die stad
Die sentrale tema is die invloed wat onderwysers op ons lewens het Dink net aan hoe dit sal wees om iemand te verloor wat ' n veilige omgewing vir jou verskaf het
Om verskeie redes sal die toneelstuk Wanneer ’ n groot boom val! ingeprent bly in die teatergeheue
Slegs twee dae voor die eerste repetisie van die toneelstuk is die dramaturg Athol Fugard op 8 Maart oorlede Hy was beslis een van die grootste bome tot nog toe in Suid-Afrika se teaterwêreld
Twee dae voor sy dood is die bekende aktrise Crystal-Donna Roberts op 40 jarige ouderdom ook oorlede Jefferson Dirks-Korkee wat die drama geskryf het, sê Roberts sou die vrouehoofrol in die stuk vertolk het, maar weens haar kankerdiagnose moes ’ n plaasvervanger gevind word Wanneer ’ n groot boom val! is nie ’ n donker stuk nie
“Dit is ’ n liefdesbrief aan my drama-
Jefferson Dirks-Korkee (regisseur) en Karabelo Plaatjie (assistent-regisseur)
dosente en -onderwysers oor die jare,” vertel Korkee wat ook die regisseur was
“Ek is nie seker of jy my onthou nie, maar ek was in jou klas
“Reg voor, in die middel, ’ n hele paar jaar gelede, al sou jy my dalk nie herken nie; want jy moes my baie rondskuif, en soms selfs uit die vertrek
uit Hierdie is my liefdesbrief aan my onderwysers”
Korkee en Karabelo Plaatjie, die assistent-regisseur, was tydgenote in hul dramakursus aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die bekende akteur Gerben Kamper was een van hul dosente
Nou is Kamper een van vier akteurs in die toneelstuk en hulle in die vername regiestoel
Kamper, Maria de Koker en Moses Lechuti is die “kinders” in juffrou September se dramaklas In die werklike lewe is die drie akteurs bejaard, maar in die toneelstuk beleef hulle hul vroeë treë op die verhoog deur terugflitse in juffrou September se dramaklas
Die jongste van die viertal akteurs is Amíra-Xandria van Biljon, wat die drama-onderwyseres September vertolk
In haar klaskamer voel die “kinders” veilig Sy aanvaar hulle sonder oordeel en luister met aandag wanneer hulle oor hul drome, begeertes en die hartseeromstandighede tuis praat Tussendeur lê sy die fondament vir ’ n loopbaan in die teater –’ n toekoms waarna hulle streef, maar nêrens mag laat blyk nie
“Ek hoop dat hierdie vertoning ons aanspoor om na te dink, te heroorweeg en weer met gekoesterde herinneringe te koppel, sodat ons genesing in ons verlede kan vind,” sê Korkee
“Ek wens dat waar jy ook al is, jy my kan sien en trots kan voel Ek vra om verskoning vir my vorige gedrag, maar
ek is dankbaar vir jou onwrikbare ondersteuning” ■ Wanneer ' n groot boom val! is van vanaand tot Saterdag 29 Maart telkens om 18:00 in die André Huenet-teater te sien
Kaartjies kos R100 en is beskikbaar op webtickets co za
Danie Rossouw,Mangaung-inwoner
Na aanleiding van die berig "Water Salvageable, drop by drop" in BloemNuus van 20 Maart, net die volgende:
My huis se water is weens wanbetaling afgesny Ek vorm blykbaar deel van ’ n georganiseerde beweging deur die munisipaliteit
Inwoners word voor stok gekry met ’ n “dagvaardiging” in jou posbus nadat die kraan toegedraai is
Die munisipaliteit gee geen vooraf-kennisgewing van enige aard nie As ek nie per toeval in my huisposbus gekyk het nie, sou ek dit nooit gesien het nie
Die meterboks is uit die grond geruk en net so gelos Dit belemmer toegang na my erf Die inhoud van die boks is met grond gevul sodat geen meter of kraan sigbaar is nie
Die “wanbetaling” het ’ n lang geskiedenis
Aan die einde van 2023 het ek ’ n rekening van meer as R8 000 ontvang omdat die meter deur die jaar nooit formeel gelees is nie en slegs ’ n geskatte rekening elke maand verskaf is Ek het skriftelik kapsie gemaak en my verweer was dat ek nie gaan betaal vir slordige werk wat nie korrek uitgevoer was nie ’ n Oor-en-weer korrespondensie het gevolg met die gebruiklike skouerophaal-reaksie Vanaf daardie datum het ek steeds voortgegaan om die rekening maandeliks korrek volgens die syfers aan die linkerkant van die rekening te betaal Gedurende begin November verlede jaar het die waterpyp by die meterboks begin water lek en het ek dit aan die munisipaliteit deurgegee, met die nodige nommer as verwysing Ek moes etlike kere navraag doen en het
THURSDAY,27 MARCH
The University of the Third Age (U3A) meets at 10:30 in the Sewe Damme Hall, Gen Beyers St in Pentagon Park Prof Garry Ostoff will give a talk on “Milk Composition of Non-dairy Species” Members pay R10 and guests are welcome at R20 Call Pam Gradwell on 083 253 6293
The Road to Mecca by Athol Fugard under production of Niel van Niekerk is presented until 28 March at the Doxa Deo Hall in Fichardtpark This is a production by the ATKV-tak Gemeenskapsteater and DEVN Productions Tickets can be bought at R100 on phoenixpro co za No children younger than 13 years are allowed
FRIDAY,28 MARCH
The Westdene Street Market is hosted on the sports fields of the St Andrew’s School in Reid Street from 16:00 to 22:00 Entrance costs R10 and children 13 years and younger enter free of charge
’n Herfs-aandmark word van 17:00 af by die Langenhovenmark aangebied
Die CVO Dankbaar-skool hou ’n manne-aand met Fatman Kaartjies kos R400 of R3 200 vir ’n tafel van agt n Glas en potjiekos word aan elke gas gegee Die geselligheid begin om 18:00 vir 18:30 Bevestig bywoning by 083 256 9691
Yaron Kohlberg Piano Recital at the Odeion on the main campus of the University of the Free State (UFS) starts at 19:00 Kohlberg is the artistic director of the Cleveland International Piano Competition
elke keer slegs beloftes ontvang, totdat ek uit radeloosheid die DA gekontak het en toe feitlik dadelik reaksie gekry het Steeds moes ek drie dae wag voordat hulle die lekkasie kom regmaak het, presies 30 dae nadat ek dit rapporteer het
Ek moes verlede week in ellelange rye wag voordat ek na iemand verwys is wat my kon help
Ek het my argument herhaal dat ek nie vir substandaard dienste verantwoordelik gehou kan word nie, dat dit nie werklik my skuld is dat die verkeerde bedrae na my gestuur word nie en laastens dat ek nie volgens my maandelikse bydraes, streng gesproke, “agterstallig” kan wees nie
Ek is gedwing om ' n aansluitingsfooi te betaal wat meer was as die genoemde bedrag op die dagvaardiging sodat ek weer normale waterverbruik kon geniet
Die beampte wat my by die metro se kantoor gehelp het, het na die stapel dokumente voor haar gewys en gesê dat ek deel was van ’ n groep van duisende wat “net effentjies” te min maandeliks betaal
Ek voel dat die munisipaliteit sy regte oorskry het en fondse op onwettige maniere afdwing in plaas van die regte mense aanstel om die meters te lees Omdat die munisipale werkers ook nie hul fone beanwoord nie, bly dit ' n groot probleem om met enigiemand te probeer praat
• BloemNuus-lesers kan kort briewe (200 tot 300 woorde) aan die koerant stuur vir moontlike publikasie in BloemNuus. Stuur briewe teen Maandae om 12:00 na lientjie mentz@novusmedia co za
SONDAG 13 APRIL
Die bekendstelling van Die Paleis van Tannie Middel C begin om 18:00 by die Bybelhuis in Nelson Mandelarylaan Toegang is gratis Bevestig bywoning by 067-389-9353
Kom skaterlag saam met André die Skreeusnaakse Hipnotiseur om 20:00 by die Aasvoëlklub Kaartjies kos R150 Bespreek by 084 559 8991
SATERDAG 29 MAART
Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal in Raymond Mhlabastraat Enigeen kan dit bywoon Bring dit saam wat met “R” of “H” begin Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488
Ons Stap omdat Ons Help – stap saam om geld in te samel vir die inhoud van badsakkies en wol vir die brei en hekel van komberse vir liefdadigheid Wegspring is om 08:00 by Skink-i-koffie Inskryfgeld is R50 Rig navrae aan Issie Steenberg by O82 705 5279
SATERDAG 5 APRIL
’n Ope skietdag duur van 09:00 tot 12:00 by die Be Human-skietbane op Middelwater Skiet met posliga-handgewere en semi-outomatiese gewere Inskrywing sluit om 11:30 Bel Pieter du Preez by 079 528 9217
SATURDAY,12 APRIL
The Bloemfontein Society of Model Engineers hosts a special evening at Modenso Park Trains run from 17:00 until late
Francois en Elizabeth Fourie sing op ’n Palm Sondag-musiekkuier om 15:00 in die Westerbloem-sentrumsaal Saam met hulle is die akteur en komediant Hennie Smith Rig navrae aan Hester Bloem by 082 926 8097
WOENSDAG 23 APRIL
n Gesprek oor Lens deur Gert Coetzee begin om 18:00 by Lejit Lekker in die Southern-sentrum in Fichardtpark Toegang is gratis maar gaste betaal eie drink- en eetgoed Bevestig bywoning deur n WhatsApp-boodskap na 083 459 1039 te stuur, of e-pos na gcoetzee26d@ gmail com
SATERDAG 26 APRIL
’n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke se parkeerterrein Dit kos R250 om die toer mee te maak en die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665
DONDERDAG 1 MEI
’n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees terwyl Ilse ’n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur Kaartjies, wat ook verseker dat gaste skoutoegang en ’n ontbytpakkie kry, kos R350 Koop kaartjies op computicket com
EK KOOP GOEIE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
ST27896/1998 LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of
ST7732/2018 LOST OR DESTROYED DEED
ST8127/2005
LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER ST8127/2005
ST8639/2004 LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in
D. van Zyl
KREDITEURE EN DEBITEURE
In die boedel van wyle Dirk van Zyl, met identiteitsnommer 531016 5061 084, 'n getroude persoon, getroud binne gemeenskap van goedere met Margaretha Johanna van Zyl, identiteitsnommer 570313 0030 087, boedelnommer 000766 /2025, wie woonagtig was te Ryk Tulbachstraat 37, Noordhoek, Bloemfontein, en wie op 7 Desember 2024 oorlede is. Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal aan die ondergenoemde binne 'n tydperk van 30 dae vanaf publikasie hiervan. Margaretha Johanna van Zyl, Ryk Tulbachstraat 37, Bloemfontein (Eksekutrise) (abshome42@gmail.com)
L.N. NTLABEZO
IN THE ESTATE OF THE LATE: LUZUKO NKATHALO NTLABEZO IDENTITY NUMBER: 761210 5428 085
Date of death: 17 OCTOBER 2024 And surviving spouse EVODIA MMATHABI NTLABEZO
IDENTITY NUMBER: 780923 0459 080 ADRESS: 1 MORKEL VAN TONDER STREET
LANGENHOVENPARK
BLOEMFONTEIN 9323
ESTATE NUMBER: 008004 /2024, Creditors and debtors in the abovementioned estate are requested to lodge their claims or pay their debts to the Executor concerned within 30 (thirty) days as from THURSDAY the 26th MARCH 2025.
WERNER VERMAAK
ATTORNEYS No 1 PRESIDENT STEYN STREET WESTDENE
W.J. STRYDOM
In die boedel van wyle WESSEL JOHANNES STRYDOM met Identiteitsnommer 390618 5010 084 en Boedelnommer 001147 /2025, wie 'n weduwee was, met laasbekende adres te Caritas 5, Sterlingstraat 3, Langenhoven Park, Bloemfontein, Vrystaat Provinsie, en wie oorlede is op 31 Januarie 2025. Krediteure en debiteure word hiermee versoek om hul eise in te dien en skulde te betaal binne 'n tydperk van DERTIG (30) DAE gereken vanaf datum van verskyning van hierdie advertensie.
P G DE KOCK STEYN DE KOCK INGELYF LAW SENTRUM GRONDVLOER HEERENSTRAAT 6 WELKOM 9459
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
E.C. Kleingeld KENNISGEWING IN BESTORWE BOEDEL
Die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in die boedel van Wyle Emmarentia Cornelia Kleingeld (Identiteitsnommer 401215 0008 08 5), Ongetroud, Boedel No. 6001/2021 van Kerkstraat 25, Trompsburg, 9913, sal ter insae lê by die Meester van die Vrystaatse Hoë Hof te Bloemfontein en by die Landdroskantoor Trompsburg vir 'n tydperk van 21 dae vanaf publikasie hiervan. Indien binne genoemde tydperk geen beswaar daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot di
J.S. VERWEY
In the Estate of the Late JOHANNA SUSANNA VERWEY, Identity Number 520905 0059 08 0, retired, WIDOW who resided at Sante 24, Christo Groenewald Street, Helicon Heights, Bloemfontein 9301 who died on 01 July 2024 at Bloemfontein. (Masters Reference 005467/2024)
The First and Final Liquidation and Distribution Account in the above estate will lie for inspection at the offices of the Master of the High Court Bloemfontein for 21 (Twenty-one) days commencing 28 MARCH
M. Van ASWEGEN
Ingevolge artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 word hierby kennis gegee dat duplikate van die likwidasie en distribusierekenings (eerste en finale tensy anders vermeld) in die boedels hieronder vermeld, in die kantore van die Meesters en Landdroste soos vermeld en gedurende 'n tydperk van 21 dae (of langer indien spesiaal vermeld) vanaf gemelde datums of vanaf datum van publikasie hiervan, as dit later is, ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne
C.G. WESSIE
NOTICE OF CURATOR AND TUTOR
In terms of Section 75 of the Administration Act, No. 66 of 1965 (as amended), read with Section 85 of the Administration of Estate Act, notice is hereby given of appointment of a person as Curator or Tutor by Masters of the High Court, or of termination of such appointment. As from (date) 01 February 2024 Persoon under Curatorship Chere Gabriel Wessie address: 1024 Moiloa Street Bloemfontein Free State Province, name and address of Curator/Tutor: Riaan Ahrens, 67 Pres Paul Kruger Avenue, Unversitas, Bloemfontein, 9321. Province under which this notice will be grouped
M. VAN DEVENTER
NOTICE OF CURATOR AND TUTOR
In terms of Section 75 of the Administration Act, No. 66 of 1965 (as amended), notice is hereby given of appointment of a person as Curator or Tutor by Masters of the High Court, or of termination of such appointment. Person under Curatorship
MARIONé VAN DEVENTER address: BETHLEHEM name and address of Curator: LEANDRI LEACH, 1 PRESIDENT STEYN STREET, WESTDENE, BLOEMFONTEIN Province under which this notice will be grouped in the Gazette FREE STATE Estate-no. CR26/2024
Advertiser Name: LEACH ATTORNEYS, JOENY VAN HEERDEN 1 PRESIDENT STEYN STREET, WESTDENE,
KURATORSKAP 4210
9321. Province under which
LIENTJIE MENTZ
As jy steeds dink rolbal is net vir afgetredenes bedoel, gaan loer gerus die naweek van 29 Maart na die jonklomp wat in Bloemfontein saamtrek om die topspanne in die land te bepaal
Daar kom 276 spelers van so jonk as agt jaar oud tot jong volwassenes om aan vanjaar se Junior Rolbaltoernooi te kom deelneem
Vanjaar is daar 16 o 15-spanne en 26 o 18spanne wat dit om die topplekke by die Orangia-rolbaalbaan uitspook
Die 108 o 25-spelers speel weer soos verlede jaar by die Oud-studente-rolbalklub se bane Rudolph Delport, president van die Orangia-rolbalklub, sê die Suid-Vrystaat het afgesien van die A- en B-spanne in elke afdeling, ook ' n ontwikkelingspan ingeskryf van spelers wat
minder as een jaar rolbal speel Die toernooi begin Saterdag met die amptelike opening om 09:15 en uitspeelwedstryde vir die wenners vind Dinsdag 1 April plaas Delport sê jonger spelers raak toenemend by die spel betrokke