


The Bloemfontein police are continuing the investigations into the origin of multiple electronic devices worth more than R2 million confiscated during the arrest of a business owner on Wednesday, 16 April
The 39-year-old suspect reportedly owns a cellphone shop in the city
Sgt Mahlomola Kareli, provincial police spokesperson, said preliminary investigations indicated that a total of 554 cellphone units were found at the suspect's flat in Alexandra Road
He said they discovered suspected stolen cellphones, tablets and laptops worth an estimated R2,5 million Kareli said the joint team of the Parkweg Firearm Liquor and Second-Hand Goods Unit (Flash) and the Parkweg Intervention Unit arrested the suspect during the search
Using acquired information, police members went to a block of flats in Alexandra Road; upon arrival, they encountered a resident, who initially denied them entry to his flat
After persuading the suspect to grant them access, officers discovered approximately ten large bags containing various brands of cellphones, tablets and laptops
The police investigations suggest that this consignment of suspected stolen electronics was intended to be transported out of Bloemfontein
The investigation team is currently searching for four additional individuals believed to be connected to the arrested suspect
"The Parkweg police are urging all victims of robberies who have not yet reported their cases to come forward with proof of ownership to claim their stolen cellphones," said Kareli
The suspect was expected to appear in the Bloemfontein Magistrates' Court on 22 April, facing charges of possession of suspected stolen property
Kareli said police members in the city were continuing to enforce the law following the arrest of 12 suspects for a spate of broad-daylight robberies in the Bloemfontein CBD
"Dedicated police officers in the Parkweg area, in collaboration with the Bloemfontein community, continued their efforts to uphold the law
This operation targeted both those involved in robberies and individuals who purchase stolen goods," said Kareli
LIENTJIE MENTZ
Dikwels word in die Bybel verwys na vas as geestelike gebaar van onderwerping aan en innerlike verootmoediging voor God
Ilse Roux, ’ n ontwerper van trourokke van Belville, het op 10 April in Bloemfontein by Exclusive Books met ds Hennie Maartens gesels oor haar tweede boek, wat onlangs verskyn het Roux was in die stad omdat haar seun, Franco, wat vir die Cheetahs se o 21-span speel, op die onlangse herfsgradeplegtigheid van die ETA-kollege ’ n sertifikaat in fiksheidwetenskap ontvang het
“Ek stap al 17 ’ n pad met vas Ek het nie grootgeword met die praktyk nie, maar nadat ek in 2008 Jentezen
Franklin se boek Wanneer julle vas gelees het, het ’ n heel nuwe wêreld vir my oopgegaan, ” vertel sy “As jy vas volgens die Bybelse voorskrifte, voel jy dit aan jou lyf
Op die bekendstelling van Ilse Roux se boek Die Bybelse Vas,is van links Alma Struwig (Exclusive Books),Roux,Maretha Maartens en haar man,ds Hennie Maartens (gesprekvoerder) Foto: Lientjie Mentz
Jy hunker na kos Die vlees word swakker en jy raak bewus van hoe afhanklik jy van God is Dit is ’ n soort
heiligwording”
Roux verduidelik dat die Bybelse vas in verskillende vorme voorkom
Daar is onder meer die algehele vas, die Estervas en die Daniëlvas
Die algehele vas is totale onthouding van voedsel, waartydens ’ n mens net water drink
Dit kan van een tot drie dae duur, en selfs tot so lank soos tien dae Roux verduidelik dit is die soort vas wat jy kan onderneem as jy ' n belangrike besluit moet neem Sy vertel van geestelike leiers wat een keer ' n week vas vir hul gemeente en om God se stem te hoor
Die Estervas is om drie dae sonder kos of water te bly (Ester 4: 15-16) Die Daniëlvas is om 21 dae geestelik te vas Daniël en sy vriende het in dié tyd glad nie vleis, brood, suiwel, wyn of enige vetterige kos en lekkernye geëet nie Hulle het slegs vrugte, groente en water ingeneem Roux sê sy het op ’ n keer 40 dae lank die Daniël-vas gedoen en daarna nog tien dae die watervas
“Vas maak jou ontvanklik vir God se doel met jou”
Sy glo vas is ’ n intieme saak tussen
jou en God en nie iets wat jy uitbasuin nie Dit is eerder ’ n geheime wapen teen die vyand, en niemand hoef daarvan te weet nie
Tog sê sy talle mense verkies om dit in Bybelstudieverband of kerkverband te doen sodat hulle mekaar kan ondersteun en saam geestelike krag daaruit kan put Benewens die praktiese wenke en geestelike waarde van vas, beskryf Ilse in Die Bybelse Vas die fisieke voordele van vas Sy bespreek onder meer in een hoofstuk die voordele wat vas vir die liggaam inhou en verwys terug na atieke tye toe filosowe en wetenskaplikes gevas het om helderheid van verstand te kry
In Die Bybelse Vas deel Roux haar eie ervarings van vas asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste stawing uit die Woord ■ Staan die kans om ’ n kopie van Die Bybelse Vas te wen deur na die inskrywing op BloemNuus se Facebook-blad te gaan
The South African Strings Foundation (SASF) is presenting the second in-person South African Strings Convention hosted in collaboration with the Odeion String Quartet and the Odeion School of Music at the University of the Free State (UFS)
The convention that will be taking place from 1 to 4 May, is themed “Synergy of Strings”
This inspiring four-day event promises a vibrant celebration of string music, culture, and community
The convention will include a diverse programme that includes six concerts, numerous masterclasses, interactive workshops, panel discussions and exhibitions offering a platform for learning, sharing, and collaboration
One of the highlights of the upcoming convention is the final round of the SASF National String Quartet Competition, showcasing some of the nation’s most talented young performers as well as the world premiere of the commissioned work for this competition composed by Lise Morrison and Ivan Vukosavljevic
The string quartets that will perform in the final round is the Ictus Quartet, the Elevator Quartet, Quattro Lumina, the University of Pretoria String Quartet and the University of Stellenbosch String Quartet The competition will start on 2 May at 09:00 and it is open to the public
Other featured performances include celebrated groups such as the Juliet String Quartet, East Meets West Ensemble, local group the Odeion String Quartet, and the Gqeberha Trio The final gala concert will showcase the world premiere of Franz Joseph Keyper’s Harp Concerto in G Major performed by soloist Marina Solomon and conducted by Leon Bosch Tickets are available on quicket co za The six concert programmes are titled Serenade, Symbiosis, Synthesis, Synchronicity, Synergy and Soundscapes of Tomorrow
Exhibitions will spotlight the string lutherie craftsmanship of Albertus Bekker, alongside a compelling string quartet-themed art exhibition curated by second year UFS art students - illustrating the synergy between visual and performing arts
Founded in 2020, the SASF is a non-profit organisation committed to promoting orchestral, jazz, contemporary, and indigenous plucked and bowed string instruments within Southern Africa
Dr Mariechen Meyer,founder of the South African Strings Foundation Photo: Supplied
SASF serves as a vital platform for string performers, pedagogues, students, composers, researchers, and luthiers to connect, share knowledge, and collaborate
Notable past initiatives include the inaugural South African Strings Competition in 2021, where the first prize – a custom-built viola by South African luthier Albertus Bekker, was awarded to violist Lynn Daphne Rudolph This event was followed by the first in-person 2023 SA Strings Convention hosted in collaboration with the Music Department of the Nelson Mandela University
As a result of the convention, the inaugural SASF composers ’ competition was launched The competition gave five South African composers the opportunity to create new works incorporating indigenous African instruments, forming a valuable addition to the South African string repertoire The composers also had the opportunity to workshop their pieces with the performers during the week of the competition and received a professional recording after the final concert
LIENTJIE MENTZ
’ n Uitstalling van die werk van agt talentvolle plaaslike mode-ontwerpers is deel van die program van vanjaar se Bloemskou
Bloemskou begin Vrydag met ’ n fees van aktiwiteite, wat oor nege dae strek Die tema van vanjaar se Bloemskou is “Karnaval” Bloemskou is die enigste skou in Suid-Afrika, wat landbou-, kommersiële- en vermaak-aktiwiteite op só ’ n groot skaal kombineer Meer as 126 000 mense het verlede jaar die skou oor 10 dae besoek
Die ongeveer 350 uitstallers vorm ’ n groot deel van Bloemskou met vier groot uitstalsale, wat op spesifieke produk- en dienssegmente fokus, soos huisdekor, meubels, klere, hare en skoonheid, geskenke, tegnologie, buitelewe en selfdoenprodukte en -dienste Bykomend daartoe is daar ’ n leefstylsaal met sowat 20 uitstallers, wat fokus op gesonde leefstylprodukte en -dienste
Besoekers kan uitsien na uitstallings van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, regeringsorganisasies, landbou-uitstallings,
THURSDAY,24 APRIL
buite-uitstallings van motors en sowat 60 verskillende kosstalletjies maak deel uit van Bloemskou
Die pretpark spog vanjaar met 36 pretparkritte – die meeste nog, waarvan ses nuwe ritte is Verskeie pakkette word aan besoekers gebied, en die nuutste toevoeging hierdie jaar is die spesiale Middernag Malligheid by die Pretpark Alle skou-aktiwiteite sluit om 22:00 op 30 April, maar die pretpark is oop vir ’ n eksklusiewe groep van 750 volwasse besoekers, wat dan onbeperk pretparkritte kan geniet en ry van 22:00 tot middernag
Vermaak uit die boonste rakke met ’ n verskeidenheid meer as 20 nasionale en plaaslike kunstenaars op die verhoog sluit in Posduif, Droomsindroom, Die Piesangskille, Ricus Nel, Riaan Benade, Bernice West, Bok van Blerk, Chris Steyn en Appel Dienkie en Doedels vir die kinders en verskeie plaaslike kunstenaars, soos Belinda en Amy, Albert Smith en Ryk Kleinhans, asook ’ n FamFest op die laaste Saterdag met Felo Le Tee, TBO, DJ Jacob, LeGoody en verskeie ander kunstenaars sal vanjaar vermaak verskaf By Bloemskou sluit jou
toegangskaartjie gratis toegang tot alle kunstenaars in Met meer as een top-kunstenaar per aand, maak dit Bloemskou ’ n bekostigbare vermaakopsie in Bloemfontein Ander vermaak sluit in die FMX motorfiets-waagvertonings en vuurdansers, liggaamsbou, sterkmankompetisie en armdruk-kompetisies, afslaerskompetisies, skaaphondratsheidsvertonings, ’ n dansextravaganza deur plaaslike dansskole, ’ n vroueoggend met Donnalee Roberts en Ilse du Preez, ’ n gelukbringerresies (mascot), valskermspringers, ovaalbaan wedrenne en -spinning, asook ’ n unieke Hoefsmid Interprovinsiale Kampioenskap Dit behels drie klasse waarin daar vir twee perde ‘skoene’ gemaak word op die tradisionele manier met vuur en yster Die modeparade vind Sondag 27 April plaas met 40 modelle wat ontwerpersklere sal vertoon Spesiale voorafafslag op pretparkkaartjies is slegs beskikbaar tot vandag om 17:00 Kom geniet ’ n onvergeetlike skou – 25 April – 3 Mei by Bloem-skougronde Besoek www bloemskou co za vir meer inligting
VRYDAG 9 MEI
Dr Efraim van der Walt presents a talk at the Sewe Damme Hall in Gen Beyers Street Pentagon Park starting at 10:30 This is a meeting of the University of the Third Age (U3A) Van der Walt will talk on the biannual Smile Project as run at the Universitas Academic Hospital Members pay an entry fee of R10 and guests R20 For more details call Pam Gradwell on 083 253 6293
VRYDAG 25 APRIL
Bloemskou begin, en dit duur tot 3 Mei Sunflower Easter Market from 09:30 to 16:30 at Sunflower Children's Hospice at National Hospital Come and buy cookies, sweets, clothes, books, plants, toys and vetkoek with curry mince Contact Melinda Muller at 082 542 6017 for more information
SATERDAG 26 APRIL
'n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke Dit kos R250 om die toer mee te maak en die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665
Die Vrystaatse Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal in Raymond Mhlabastraat Almal word genooi om die oggend te geniet Die gewone veiling 'n ronde "spot the difference" en nuwe aanwinste kan verwag word Vir inligting bel Voet du Plessis by 082 449 9488
Mel Botes sing die musiek van Pink Floyd en Dire Straits in sy vertoning genaamd Dominoes om 20:00 in die
Aasvoëlklub Deure open om 18:00 Kaartjies kos R150 Bespreek deur WhatsApp te stuur na 084 559 8991
MONDAY,28 APRIL
A Freedom Day Celebration is hosted at the Oliewenhuis Art Museum from 10:00 to 15:00 Guests can picnic on the lawn a DJ provides a variety of background music and there are food and snack stalls Children ride on the African Carousel for R5 Parking cost R10 per car cash
DONDERDAG 1 MEI
'n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees, terwyl Ilse 'n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur Kaartjies wat ook verseker dat gaste skoutoegang en 'n ontbytpakkie kry, kos R350 Koop kaartjies op computicket com
Cars in the Park at the Martie du Plessis School is held from 09:00 to 14:30 Entry costs R50; learners pay R20
Motor enthusiasts and the general public alike can see a variety of cars eat their fill at food stalls and buy arts and crafts Children can look forward to much entertainment
SATERDAG 10 MEI
Ilse Fourie en Petro Engelbrecht bied Afrikaans op Ons Manier 3 aan Kom kuier om 17:30 gesellig om konkavure by A Little Guesthouse in Groenvlei Bring jou eie piekniekmandjie, stoel en drinkgoed, en sing ook sommer saam Kaartjies kos R100 Bespreek by Petro deur haar by 082 824 5507 te kontak
Die NG kerk Fichardtpark bied Hannes van Wyk en Coenraad Rall se Hartsbriewe om 18:30 aan Kaartjies kos R150 ngkerkfichardtpark co za Mel die Storieverteller tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Kaartjies kan teen R150 gekoop word op meldiestorievertellerco za, of bespreek by 084 559 8991
SATURDAY,10 MAY
The Mothers Creative Workshop with fun activities, an inspiring guest speaker and a brunch is hosted from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto Tickets cost R660 on quicket co za Direct inquiries to Emily Dangwa at 079 012 0551
SATURDAY,17 MAY
A Gentlemen's Tea is hosted from 14:00 to 19:00 at the Onze Rust Estate, with clay pigeon shooting (R50) and wiskey tasting (R120) Tickets cost R230, covering tea with patries and scones The dress code is Scottish or classic hunting attire Book by calling Diandra Steenekamp on 072 726 8052
■ Dagboekinskrywings oor konserte kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies word weekliks gratis in BloemNuus se dagboek geplaas Stuur inskrywings met volledige inligting, asook kontakname en -nommers, voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809 of stuur ’n e-pos met die inligting na lientjie mentz@novusmedia co za
For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management
It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations covering South Africa, Botswana, Kenya, Mozambique, and the Middle East
Metrofile originally facilitated physical storage and managementservices that encompassed assisting clients with structuring, managing, and accessing their information in any
format, at any time, from any location
Since then, it has deepened its offerings to remain abreast or provide its clients with world class services as the world accelerates towards digitisation and greater connectivity
The education sector is a critical part of society, providing essential services to the nation’s citizens
The data generated in this sector is vast and varied, ranging from student records, curriculum materials, to policy and regulatory data
Efficient data management is a critical component of operational success Metrofile’s streamlined data management solutions can fuel progress in the education sector
The data is as foundational as the knowledge being imparted Student records, curriculum materials, and policy and regulatory data are just a few examples Metrofile’s centralised data storage solution provides a secure location for all this data, ensuring
efficient management and traceability of information In the fast-paced world of education, quick and easy access to data is crucial – whether it is checking a student’s academic record or accessing a curriculum material, the intuitive interface for data facilitates this The compliance support solutions that Metrofile offers, helps organisations navigate this landscape with confidence In addition, Metrofile deploys stringent security protocols, safe-
guarding critical information from potential threats
Metrofile’s solutions for centralised data storage, enhanced data retrieval, streamlined document control, compliance support, and robust data security measures are key to transforming data management processes in the education sector
The core services include records management, cloud solutions, content services, and information advisory services
OVK is ’ n leier in die landboubedryf en bied ’ n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense
Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en met 58 takke in drie provinsies bied dit vir kandidate wat ’ n loopbaan in die handel oorweeg, ’ n uitstekende geleentheid
Geleenthede vir verkoopspersoneel, kassiere, pakhuispersoneel en administrasiewe personeel is onder meer by handelstakke beskikbaar Ses bandesentrums en brandstofverspreidingspunte val ook onder die handelsafdeling
Graanprodusente verteenwoordig ’ n groot deel van OVK se kliënte, en met 21 silo’s is OVK ’ n leier in die verkryging, berging en bemarking van graan soos mielies, sonneblom, koring en verskeie bone
Loopbane vir graanverkrygers, graanbemarkers, graangradeerders (van leerling tot senior), silobestuurders, asook administratiewe poste kan in hierdie afdeling gevolg word
OVK Vesel is een van die grootste hanteerders van sybokhaar in die wêreld en een van die grootste wolmakelaars in Suid-Afrika
Die werwing van wol en sybokhaar word landwyd gedoen, en beroepe soos veselbemarkers, tegniese velddiensbeamptes en produksiebestuurders kan gevolg word
Die bergingsgeriewe bied weer geleenthede vir sorteerders, hyserdrywers, algemene werkers, asook
administratiewe personeel
Vee- en algemene veilings word landwyd aangebied, en indien jy van die buitelewe en diere hou, is dit ’ n ideale loopbaanrigting
Lewendehawebemarkers, veilingklerke en afslaers sorg dat veilings vlot verloop
Agter die skerms is daar ’ n groep administratiewe personeel wat verantwoordelik is vir betalings en koördinering van die veilings
OVK bedryf meganisasieagenskappe vir Massey Ferguson en Fendt, en is ook ’ n verspreider van JCB-landboutoerusting
Loopbane in administrasie, werktuigkunde, vakleerlingskappe, onderdelebemarking, heelgoederebemarking (trekkers en implemente), en takbestuur kan gevolg word
Hierdie rigting vereis belangstelling in die werking van meganika en elektronika
OVK bedryf Toyota-agentskappe in Ficksburg, Ladybrand en De Aar, asook ’ n Suzuki-agentskap in Ladybrand waar nuwe en gebruikte motors verkoop word, met volledige werkswinkels
Loopbane in administrasie, onderdelebemarking, finansiering en versekering, diensadvies, motorbemarking, werktuigkunde, vakleerlingskappe en bestuursposisies kan gevolg word
Hierdie rigting vereis belangstelling in die bemarking en verkope van motors en motoronderdele, asook die herstel en diens van voertuie
Doeltreffende administrasie en ondersteuningsdienste verseker die
sukses van ’ n maatskappy
Loopbane kan gevolg word in finansies, regsdienste, versekering, aankope, inligtingstegnologie (IT), menslike hulpbronne, bemarking, en verskeie ander ondersteuningsdienste
OVK bied jaarliks verskeie programme vir skoolverlaters aan en onlangs gekwalifiseerde mense aan, Dit sluit die volgende in:
’n Leerlingprogram
Die twaalfmaande-program word in handel en graan aangebied
Dit is ’ n ideale geleentheid vir skoolverlaters om spesifieke opleiding te ontvang en toetrede tot ’ n loopbaan in die landboubedryf te verkry
Die program begin jaarliks op 1 April
Takbestuurderprogramme
Hier kan gekwalifiseerde kandidate
OVK bied werksgeleenthede oor drie provinsies heen.
werksplekondervinding opdoen binne ’ n gespesialiseerde veld Die program duur 24 maande en word jaarliks gedurende Julie geadverteer Dit sluit geleenthede in vir mense wat grade of diplomas behaal het OVK bied markverwante vergoedingspakkette met mededingende
voordele, asook uitstekende bevorderingsgeleenthede
Indien jy belangstel in ’ n loopbaan in die landbou, kontak Jeanie Schoeman of Rueben Molapo by 051 923 4500 of besoek die webwerf ovk co za en volg die skakel na Loopbane
Vir Carine Steenkamp (20) van Bothaville in die Vrystaat begin die lewe, soos die gewilde gesegde lui, presies daar waar die teerpad eindig en die Steenkamp-familieboerdery begin Dié gemengde saai- en beesboerdery is die spil waarom Steenkamp se bestaan wentel, en sy meen dat dit ’ n groot voorreg is om dié roepingstaak saam met haar ouers te kan aanpak
Ten einde haarself toe te rus om as jongboer ’ n aktiewe rol in die uitbouing en voortbestaan van die boerdery te help verseker, het Steenkamp vanjaar agter die boeke ingeskuif as ’ n tweedejaarstudent in die BCom- (Finansiële Beplanning) program by Akademia
Sy pak hierdie studie via die nauurse afstandsmodel aan
Volgens Steenkamp kan sy die vaardighede en kennis wat sy in dié program leer prakties in haar daaglikse boerderybestuurspraktyke toepas terwyl die na-uurse afstandsmodel haar die beweegruimte bied om haar ten volle in die boerdery uit te leef
“Ek kan, sonder om enige bykomende druk op myself te plaas, steeds bedags veilings en landbouskoue bywoon óf tot ná 19:00 saans op die plaas doenig wees, ” verduidelik
Steenkamp
Akademia se Christelike inslag het die knoop vir Steenkamp as studietuiste deurgehak
“As ’ n boer is jy baie afhanklik van die Skepper, en sy genade en voorsiening rig elke dagtaak,” sê Steenkamp en voeg by dat dit vir haar belangrik was om haar studie op dieselfde geloofsfondasie voort te bou
“Dit is natuurlik ook baie lekker om myself in Afrikaans verder te bekwaam en só my taal- en kultuurerfenis te omarm, ” meen sy As jongboer is Steenkamp veral
betrokke by die beesvertakking van die boerdery In hierdie opsig wissel haar verantwoordelikhede van die versorging van die kalwers van die melkery, tot die administrasie van die geregistreerde vleisbeesstoet én die bywoon van en deelname aan verskeie landbouskoue
“Ek het reeds op skool tot die besef
gekom dat ek ’ n tipiese naguil is, en daarom is dit nie moeilik om saans agter die lessenaar in te skuif om aandag aan my studieverpligtinge te gee nie,” sê Steenkamp Sy verduidelik dat sy as deel van haar studieroetine elke aand tyd maak om ’ n hoofstuk in ’ n module te bestudeer, terwyl sy ook naweke gebruik
om assesseringstake en voorbereiding te doen
Steenkamp meen haar gunstelingmodule is finansiële en beleggingsbeplanning en dat dit vir haar lekker is om dit wat sy leer ook prakties in die boerdery te kan toepas
Laasgenoemde vergemaklik die leerproses omdat Steenkamp meen dat sy terselfdertyd nuwe akademiese kennis én waardevolle praktykervaring opdoen
Dit is dan ook die rede waarom sy die instelling onomwonde sal aanbeveel aan ander wat hulself reeds in die werkswêreld bevind
Steenkamp sluit af deur te sê dat sy, waarskynlik vanweë haar liefde vir boerdery, altyd gemotiveer word deur die gesegde wat lui dat jy moet blom waar jy geplant is “Niemand sê dat die lewe altyd net maklik gaan wees nie, maar jy het elke dag opnuut die keuse om te besluit of jy eerder op die onweerswolke gaan fokus óf op die reënboog van belofte,” sê Steenkamp
Sy motiveer haar medestudente én diegene wat ’ n studiedroom koester om ook hierdie gesindheid in te neem, werk te maak van hul doelwitte en só die toekoms met hoop tegemoet te stap
Indien jy soos Steenkamp wil werk of ander belangstellings nastreef terwyl jy studeer, woon Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein op 16 en 17 Mei by, of doen vandag nog aansoek vir na-uurse afstandstudie in 2026 Besoek www akademia ac za vir meer inligting
Hiermee gee ek die
volgende eienaars van die voertuie kennis:
VW : 03MANGP
OPEL : BXZ713FS
VW : FBP979FS
VW : FXB837FS
RENAULT : DXZ919FS
Indien dit nie binne
SK820/2009
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 47/1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of SK820/2009. Passed by WILLIAM
EK KOOP GOEIE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant.
Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
LOOKING FOR
working or broken fridges, washing machines LCD TVs, hi-fi's and furniture to buy and repair. Call 074 850 6366 073 257 4565
FREDERICK HAHN
E.B. YEATS
In the Estate of the Late: EGBERTUS BLETTERMAN Y E A T S , I d e n t i t y number:290809 5007 086, Date of death: 13/11/2024, Last address: 65 PELLISSIER D R I V E P E L L I S S I E R BLOEMFONTEIN 9301, In case of a marriage in community of property:
BOEDELS:
J.E CASS
All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof.
In the estate of the late:
JOYCE EDITH CASS, Identity no 381108 0009 084,Date of death 2024-11-08, Last
VILLAGE, 2 BURGUNDY CRESCENT, BAYSWATER, BLOEMFONTEIN, Master's Office BLOEMFONTEIN, Estate No. 008740/2024
Name and (only one) address of Executor or authorised agent PAUL JORDAAN, c/o Jordaan & Smith Attorneys, 8 High Street, Plettenberg Bay P O Box 57, Plettenberg Bay, 6600. Tel No. 044-533 2140
ACM JANSE VAN RENSBURG
In die boedel van wyle ANNA CHRISTINA MAGDALENA JANSE VAN RENSBURG
R 331218 0017 08 5
BOEDELNOMMER : 005318/2024
i n l e w e v a n Bredenkampstraat 52, BULTFONTEIN, 9670 Kennis geskied hiermee dat die duplikate van die Eerste En Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê vir 'n periode van 21 dae, vanaf datum van publikasie hiervan, ten kantore van die Meester van d i e
M.A MORGAN
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and distribution accounts (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters e e to e e S 0 : of
M.V MOSOEU
Estate Late: MAMOSA VIOLA MOSOEU Identity Nº: 530304 0667 084
Estate Nº: 001936/2023
M a s t e r s o f f i c e :
BLOEMFONTEIN
Date of death: 05/11/2022
Date of birth: 04/03/1953
Marital status: MARRIED IN COMMUNITY OF PROPERTY TO KHOTSO JEFFREY M
Last address: 8 GLADSTONE R O A D , B A Y S W A T E R , BLOEMFONTEIN, 9301
The FIRST AND FINAL L I Q U I D A T I O N A N D DISTRIBUTION ACCOUNT in the abovementioned estate will be available for inspection for a period of 21 days from 25 APRIL 2025 at the Master of the High C o u r t ' s O f f i c e i n Bloemfontein. If there are no objections filed against the estate within this 21-day time period at the relevant Master's Office, then the executor of the estate will proceed with payment in terms of the account.
AL VISSER KRAMER, WEIHMANN INC PO BOX 12322 BRANDHOF 9324
TEL: (051) 411 4000 Ref: LVISSER/CR/K02793
The Free State Crinums, the reigning Telkom Netball League (TNL) champions, will be looking at defending their division A title when the tournament commences on Saturday, 26 April
They will be striving to extend the record to five this year
The girls from the Free State proudly boast their four-time champion titles The team lifted the championship cup under head coach Martha Mosoahle-Samm's leadership
She guided the team to clinch the
TNL title, defeating their arch-rivals, the Gauteng Jaguars, in the final
The Crinums won the previous championship tournaments under the guidance of respected mentor Burta de Kock
Netball South Africa, in partnership with Telkom, announced the tournament’s return, with exciting developments, on 8 April
This year ’ s championship promises to be bigger and better, along with two exciting additional teams: the Spar Baby Proteas, which is the South African U21 team; as well as an invitational side, featuring a team from Zimbabwe
The inclusion of the Baby Proteas is done with the aim of sharpening skills for the Netball World Youth Cup campaign in Gibraltar later this year Africa’s largest franchise netball competition will officially get underway with opening matches played at the Sun City Superbowl in the North West
The first round will be played between 26 April and 4 May at the Sun City Superbowl, with the Second Power Week set to take place between 13 and 17 June The final round is scheduled to be played from 14 to 20 July
LIENTJIE MENTZ
Kort ná die opening van die Martie du Plessis-skool se eie boogskietbaan, is die eerste amptelike byeenkoms Saterdag 12 April by die skool aangebied
Martie du Plessis en Curro se gesamentlike liga-boogskietkompetisie het die baan amptelik ingewy
Dit is die eerste kompetisie van sy soort wat by Martie du Plessis aangebied word
Daar het 187 skuts waarvan 15 van Martie du Plessis aan die skool se byeenkoms deelgeneem Skuts het van sover as Orkney, Sasolburg, Klerksdorp, Virginia, Kroonstad en Bethlehem gekom om deel te neem
Richard Steward van Martie du Plessis, sê die opening van die boogskietbaan is danksy die visie van die skoolhoof, Francois van Heerden, wat saam met die beheerliggaam besluit het om geld beskikbaar te stel sodat so ' n baan op die skoolterrein gebou kan word Steward sê dit is ’ n eerste in die Vrystaat “Dit help baie met oefeninge dat die baan klaar opgestel is en dat leerling net die boë en teikens kan uitpak wanneer die oefening begin,” sê Steward
Hy sê Martie du Plessis bied al lank boogskiet by die skool aan, maar het die afgelope vier jaar oorgeslaan na saamgestelde boë (“compound bow”) wat van 12 tot 20 pond toe kan stel
“Die rede vir die verandering van die recurve na die compound toe, was dat dit meer geleenthede vir deelname aan kompetisies vir die leerlinge gebring het,” verduidelik Stewart Hy sê leerlinge neem deel aan ligakompetisies en kan kwalifiseer vir die Vrystaatproewe en kan dan gekies word vir die Vrystaatspan wat aan die Nasionale Kampioenskap wat die jaar in Limpopo aangebied word, kan gaan deelneem
Die skool neem deel
onder African Genesis Archery (AGA) wat ontwikkel het uit die National Archery of Schools Project (NASP) waar leerlinge tydens skooltyd aan boogskiet as ' n program kan deelneem
In die eerste jaar nadat Martie du Plessis oorgeskakel het na AGA-boogskiet, het daar net een seun, Deon Visser (nou in gr 10) aan die ligakompetisies deelgeneem Hy het gekwalifiseer om aan die Vrystaatse-proewe deel te neem Die skool was baie dankbaar dat sy ouers solank vir hom sy eie boog kon koop en na die kompetisies kon vervoer
Die aantal leerlinge wat aan boogskiet deelneem, het die afgelope jaar toegeneem
Die sportperiode wat
tydens skoolure ingebring is, het baie gehelp om aan meer leerlinge blootstelling te bied aan die sport
“Boogskiet by ons skool bied die geleentheid vir leerlinge van verskillende ouderdomme, leerlinge met gestremdhede wat in ‘ n rolstoel is, tot leerlinge met leergestremdhede om aan ’ n sport deel te neem waarin hulle kan presteer By AGA gaan dit oor die gesin en dinge saamdoen en selfs Pa en Ma kan betrokke raak
“Ouer en kind kan met dieselfde boog skiet – net ’ n verstelling op die boog is nodig Ons het al drie ouerpare wat saam met hul kinders skiet”
Tydens die kompetisie skiet die skuts vier vlugte op 10m, waarvan die eerste
ronde ’ n oefenvlug is, en dan weer vier vlugte op 15m, waarvan die eerste weer ’ n oefenvlug is Die telling aan die einde van die kompetisie tel dan uit 300 punte
“Dis baie lekker om te sien hoe die kinders ontwikkel Van die beginners wat sukkel om die boog se snaar styf te trek tot waar leerlinge reeds 50 uit 50 tellings behaal”
Die uitblinkers op die byeenkoms was JG Barnard in gr 5 wat ’ n goue en silwer-medalje in die twee kompetisies van Martie du Plessis, asook Curro, verwerf het
Zieta van Zyl, ’ n oudleerling van Martie du Plessis, het in die afdeling vir volwasse vroue by Martie du Plessis gewen
The Junior Springbok head coach, Kevin Foote, has named Elrich Visser of the Free State Cheetahs in a competitive Junior Springbok squad consisting of 31 players for the 2025 edition of the U20 Rugby Championship
The tournament will be staged at the Nelson Mandela Bay Stadium in Gqeberha from 1 to 11 May
Visser is the only Free State player in the junior national team, rewarding his sterling performance
Five capped Junior Boks are included in the squad, including three who took part in last year’s inaugural Southern Hemisphere tournament in Australia, where the South African U20 team finished second behind New Zealand
Batho Hlekani (loose forward) Haashim Pead (scrumhalf) and JC Mars (outside back) are the trio who will be returning for their second Rugby Championship, while the two other returning Junior Boks are Wandile Mlaba (loose forward) and Herman Lubbe (prop) Divan Fuller (flanker), who has also been capped by the Junior Boks, will miss the tournament due to an injury
The naming of the main Junior Bok squad is the culmination of a thorough preparation process which started with two training camps at the end of last year, another training block after the festive break, a short tour to Georgia, followed by a third training period in preparation of the season
Foote said there was excitement in the camp in the build-up to the keenly anticipated tournament
“The Rugby Championship is a great opportunity for our players to test their abilities against quality opposition from New Zealand, Australia, and Argentina We are looking forward to the challenge to play quality opposition in front of our passionate Eastern Cape fans,” said Foote
“We worked with 80 players during our various training camps which gave us a fantastic opportunity to test and assess our depth
“I believe we have selected a competitive Junior Bok squad, consisting of players who have really put up their hand during the camps A few missed out due to injury while there are also a couple who were retained from last year”
According to the Junior Bok mentor it was not an easy task to reduce the squad, and he commended the entire training group for their effort during the preparation blocks
“The players all did their part, and I am pleased with their effort,” said Foote
“We could only announce a 31-man squad, but that does not mean those players who will not play in Nelson Mandela Bay are out of the reckoning for the World Rugby U20 Championship”
Foote added that they will monitor player progress in SA Rugby’s U21 Cup competition, which starts next month, and emphasised that the door is not closed at all considering there is still another training block to come after the Rugby Champs in the build-up towards the World Rugby U20 Cham-
pionship in Italy
The Junior Bok squad will assemble next Tuesday, 29 April, in Gqeberha where they will fine-tune preparations for the tournament
Squad announced
The Junior Springbok squad for the U20 Rugby Championship in Gqeberha comprises:
■ Props: Ranon Fouché (Vodacom Bulls), Jean Erasmus (Vodacom Bulls), Simphiwe Ngobese (Hollywoodbets Sharks), Herman Lubbe (DHL Western Province) and Oliver Reid (DHL Western Province);
■ Hookers: Siphosethu Mnebelele (Vodacom Bulls), Jaundré Schoeman (Vodacom Bulls), and HB Odendaal (Fidelity ADT Lions);
■ Locks: Neil Hansen (Fidelity ADT Lions), Morné Venter (Fidelity ADT Lions), Riley Norton (DHL Western Province) and JJ Theron (Vodacom Bulls);
■ Loose forwards: Batho Hlekani (Hollywoodbets Sharks), Xola Nyali (DHL Western Province), Matt Romao (Hollywoodbets Sharks), Wandile Mlaba (DHL Western Province), and Thando Biyela (Fidelity ADT Lions); and
■ Scrumhalves: Ceano Everson (Hollywoodbets Sharks) and Haashim Pead (Fidelity ADT Lions) Visser
against the defendant for money owing to the execution creditor and in accordance with the Consumer Protection Act 68 of 2008 as amended. (URL http://www info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961 ) The rules of the auction is available 24 hours before the auction and can be inspected at the o�ice of the sheri� for Bloemfontein East, at 3 Seventh Street, Bloemfontein, and the auction will be conducted by M Roodt and/or P Roodt. Everyone that intends to bid at the auction must be acquainted therewith before the auction
Registration as a buyer is pre-requisite subject to specific conditions, inter alia: a) In accordance with the Directive of the Consumer Protection Act 68 of 2008; b) FICA-legislation requirements: proof of ID and residential address; c) Payment of a Registration Fee: R45 000.00; d) Registration conditions Advertising costs at current publication tari�s & sale cosis according to court rule apply
Important:
The sale will be subject to a reserve price of R300 000.00 to the highest registered bidder with the required legal capacity to sign the conditions of sale on the fall of the hammer and always subject to the provisions of the Consumer Protection Act, No 68 of 2008. A cash transfer equal to 10% of the purchase price is to be made immediately on the fall of the hammer and that the balance is to be guaranteed for payment against transfer
Dated at Bellville on 13 March 2025
Spanderbergh Nel Haggard PER: E LOUBSER Attoerney for Plainti� S202 Bonitas O�ice Park Carl Cronje Drive Bellville
7530 Tel No: 021 9199570 elmari@snhlegal.co.za E41440\EL
Thursday, 24 April 2025
Talle Bloemfonteinse atlete het uitgeblink op die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskapsbyeenkoms wat in Oudtshoorn gehou is
Die byeenkoms is op 22 Maart in die De Jager-stadion en Oudtshoorn se munisipale swembad gehou, waar atlete van die onderskeie ouderdomsgroepe afstande op die baan gehardloop het en daarna aan die toepaslike swemnommer deelgeneem het Meer as 900 atlete van nege provinsies het meegeding
Die span van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het silwer behaal uit die 20 skolespanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het Van die uitblinkers is Philip le Roux (o 17) van dié skool wat goud behaal het en as die junior victor ludorum aangewys is Zoe Morgado (o 15) van die Eunice High School het individueel ’ n silwermedalje verwerf ’ n Vrystaatse senior tweekamper wat uitgeblink het, is Lynette Fischer, wat goud verwerf het in die ouderdomsgroep vir atlete 60 jaar en ouer Archie Markgraaff (80 jaar en ouer), wat vir Kovsies deelneem, het silwer verwerf Francois Deacon, wat in die afdeling vir junior veterane deelneem onder Kovsies se vaandel, het ’ n bronsmedalje verwerf
Ander bronsmedaljewenners was Leandi Prinsloo (o 15) van Oranje en Louis-Harm Fourie (o 19) van Sentraal
Die atlete wat die 98 lede van die Suid-Vrystaatspan was, die Laer en Hoër Meisieksool Oranje, Willem Postma, Laerskool Fichardtpark, Grey-kollege, Eunice; asook die Hoërskool Sentraal, Hoërskool Bultfontein, Hoërskool Staatspresident Swart en die Hoërskool Jim Fouché
LIENTJIE MENTZ
Bloemfontein se blinde rolbalkampioen het weer die voortou geneem toe hy goud verwerf het in die Suid-Afrikaanse rolbalkampioenskap vir gesiggestremdes en fisiek gestremde spelers Michiel Kruger (80), wat lid van die Orangia-rolbalklub is en al 11 keer goud in ’ n Suid-Afrikaanse kampioenskap behaal het, het van 5 tot 12 April aan die byeenkoms in
Bedfordview, Johannesburg deelgeneem
Hy het in die enkelspel gewen en in die parespel saam met sy gereelde pare-spanmaat Tracy Smith goud behaal
Hy was verlede jaar weer die topspeler in sy afdeling (B1) in die wêreld nadat hy in die internasionale rolbaltoernooi vir mense met gestremdhede, wat in Mei gehou is, in die enkelspel en die dubbelspel geseëvier het – in laasgenoemde geval ook met Smith as spelmaat
Dit was toe die derde keer dat Kruger as die internasionale enkelspelkampioen gekroon is
Hy het voorheen ook goud gekry in die enkelspel in 2011 en in 2015 In die dubbelspel het hy ook goud gekry in 2015 en 2017 – asook in 2023 in Australië in die internasionale rolbaltoernooi vir mense met gesiggestremdheid
Cedric Summergill was sy gids op vanjaar se Suid-Afrikaanse kampioenskapbyeenkoms