

•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke is vanjaar benoem as uitstaande museum in die erfenis-afdeling van die Nasionale kuns-en-kultuur-eerbewyse
Hoewel die eerbewys op ’ n spoggeleentheid op 22 Augustus aan Kimberley se William Humphreys-kunsgalery gegaan het, was dit wel vir die personeel van die Oorlogsmuseum ’ n groot eer dat die museum benoem is Die ander benoemde in dieselfde afdeling was die KwaZulu-Natal-museum
Volgens Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum, is hulle geëerd om saam met die department van sport, kuns en kultuur se entiteite benoem te kon word
“Ons is bly ons harde werk is raakgesien Ons bestuur en span werk baie hard om die museum mooi en proffesioneel te hou en seker te maak dat ons ’ n goeie diens aan die publiek lewer”
Die Oorlogsmuseum, wat al die afgelope 15 jaar skoon oudits ontvang, is ook weer pas met ’ n PMR Africa Diamant-eerbewys erken “ ’ n Instansie kan nie vir die PMR-eerbewys aansoek doen nie,” verduidelik
Pretorius
PMR Africa doen jaarliks ’ n opname om sake-uitnemendheid te meet en te erken Die opname behels onderhoude met honderde professionele praktisyns, besluitnemers en ook met bestuurders wat maatskappye en instellings in hul spesifieke sektore beoordeel
“Dié eerbewys verteenwoordig mededingendheid, doeltreffendheid, uitnemendheid, leierskap, veerkragtigheid en dui op kliëntediens en kliënte-tevredenheid
“Die personeel se bydrae tot die vestiging van ’ n wen-onderneming word deur hierdie eerbewys erken,” sê Pretorius
Dit is heerlike lente, en Bloemfonteiners kan die begin van die groeiseisoen op Saterdag 6 September vier met ’ n geleentheid van beweging en musiek
’ n Secret Sunrise-dansessie, aangebied deur Riekie Opperman, begin Saterdag om 08:00 by A Little Guest House
Opperman sê Secret Sunrise is 11 jaar gelede aan Suid-Afrika bekend gestel, en dit word reeds in 16 lande wêreldwyd aangebied
“Die doel is om vreugde te bring en stres te ontlaai deur middel van musiek, beweging en bewustelikheid,” verduidelik Opperman
“Elke sessie duur ’ n uur Dit word meestal met sonsopkoms gehou, maar word ook soms in die namiddag of aand aangebied Die eerste sessies is bo-op geboue in Johannesburg gehou, en die spesifieke plek is eers die aand voor die sessie bekend gemaak Dit is waar die ‘secret’ deel vandaan kom” Elkeen wat deelneem, kry oorfone vir die duur van die sessie Die fasiliteerder lei die
sessie deur ’ n mikrofoon wat ingestel is op die oorfone, met ’ n spesifieke musieklys wat saamgestel is meestal gekoppel aan ’ n tema
Secret Sunrise is familie-vriendelik en elkeen kan teen hul eie pas deelneem
“Die idee is ook om weer bewus te word en te connect met jouself, mekaar en die natuur”
Secret Sunrise-sessies word ook op versoek vir groepe en ondernemings aangebied, as deel van leierskursusse, verjaardae, ken-mekaar-geleenthede, hennepartytjies en so meer
Opperman bied ook ’ n program aan wat hoop en vreugde aan mense bring
“Dit leer mense emosionele vaardighede en fokus op geestesgesondheid Ons bereik veral met dié sessies minderbevoorregtes”
Opperman bied Vrydag so ’ n sessie vir versorgers van Engo se kinder- en jeugsorgsentrums aan
Kaartjies vir Saterdag se Secret Sunrise-geleentheid kos R50 op quicket co za
LIENTJIE MENTZ
Die afgelope 27 jaar lank al smul Bloemfonteiners alte lekker aan oom Boet se vrugteblokkies.
Oom Boet du Plessis (96) bak nog gereeld dié lekkerny wat sy vrou, wyle Isie, jare gelede eers net vir hulle tuis gebak het; en later aan Crazy Daisy (toe nog in Langenhovenpark) en and ondernemings verskaf het
Van die begin af het die vru blokkies by Crazy Daisy soos soetkoek verkoop Vandag sta ’ n glashouer vol van oom Boe blokkies langs die kasregister dié winkel in die Fleurdal Ma Oom Boet en tannie Isie, w vroeër jare buite Bloemfontei naby Sannaspos geboer het, h in 1992 stad toe getrek Hulle eers in Langenhovenpark gew en later na Westerbloem verh Nadat tannie Isie begin sie word het en in 2016 oorlede is, het oom Boet by haar oorgeneem Die afgelope nege jaar staan oom Boet in die kombuis en maak die blokkies presies volgens hul resep
“Ander mense het my al gevra vir die resep, maar dit kom nooit uit soos my blokkies nie,” sê hy met ’ n groot glimlag
Sy dogter wat by hom woon, Liana Steyn, moet toesien dat daar altyd bestanddele in die huis is “As die mense bel, dan begin ek weer bak,” sê hy
This coming October marks the return of the annual Free State Sport Stars gala event Nominations for the individual titles are now open for submission
All athletes from across the Free State who competed at national or international level will be considered for the respective titles of Sportsman of the Year and Sportswoman of the Year School learners are excluded from these titles
Those nominated are expected to have competed nationally or internationally during the period of 1 October 2024 to 30 September 2025
Any Free State team or coach who delivered an exemplary performance will also be considered for a prize
The details of nominees, along with a brief description of their participation and accomplishments, are being awaited Send this to karen herbert@novusmedia co za
The awards ceremony will take place on Thursday, 9 October, at the Monte Bello Estate outside Bloemfontein
Vanes-Mari du Toit, a former player of the Protea netball team, will act as the master of ceremonies alongside Rethabile Moshounyane, a local radio presenter and student at the University of the Free State (UFS)
Louzanne Coetzee, who won three medals at the Paralympic Games and walked away with the title of Sport Star of the Year for 2024, will be this year ’ s keynote speaker
du Toit,a former player of the Protea netball team,will act as the master of ceremonies.
Coetzee, a visually impaired para-athlete, won a silver medal in the T11 category of the 1 500m race, and a bronze medal in the T12 marathon, at the 2020 Paralympic Games in Tokyo She also won a bronze medal in the 1 500m race (T11) at the 2024 Paralympic Games in Paris This year ’ s gala affair is made possible by the UFS and Novus Media
Read Novus Media’s Free State-based community newspapers BloemNews, BloemExpress, Vista and VrystaatKroon for more information on this year ’ s nominations, as well as details regarding the 2025 Sport Star of the Year awards ceremony The evening’s proceedings are scheduled to commence at 18:00 for 18:30 Tickets are sold at R480, or R4 800 for a table for ten For more information or to secure a seat, contact Ainslee Oosthuyen at 074 120 4450 or ainslee@spottedapple co za
“Die bestanddele is belangrik
Die rosyntjies moet skoon wees, ” sê hy ernstig
En in oom Boet se kombuis werk die bakproses soos ’ n fabriek alles staan eers reg voordat hy begin
Hy meen dié bakkery hou hom gesond Hy drink net vitamine en ’ n pilletjie vir die bloeddruk, maar
se blokkies” in Oom Boet sê by die huis in Westerbloem kan besoekers proe aan die afsnysels, wat maar altyd saam met ’ n koppie tee bedien word Van hier af kring die legende en groot lekkerte van oom Boet se vrugteblokkies uit, oor Bloemfontein heen en selfs tot ver oor die see
LIENTJIE MENTZ
Vanjaar is talle uitstekende inskrywings ontvang, en dit was veral die kinders se indrukwekkende driedimensionele kunswerke wat beoordelaars van die Nasionale Museum se Vrystaatse jong kunstenaar-eerbewyse beïndruk het.
“Ons is baie verras met die kinders se kunswerke,” het Esther le Roux van die Oliewenhuis-kunsmuseum, hoofbeoordelaar in die kompetisie, op Saterdag 30 Augustus op ’ n klein geselligheid in die Nasionale Museum in Bloemfontein gesê
“Dit is duidelik dat die kinders vreugde vind
in hul kuns Dit is belangrik dat die skeppingsproses vir jou lekker is”
Le Roux sê dit is wonderlik hoe die kinders in alledaagse voorwerpe die potensiaal sien om dit in iets anders te omskep
Die tema “Gemaak van plastiek” het kinders uitgedaag om te dink oor plastiek en die beskerming van die natuurlewe
Kinders van vyf tot 19 jaar is uitgedaag om kunswerke te maak oor die invloed, uitdagings en oplossings van plastiekbesoedeling op die natuur
Die wenner in die ouderdomsgroep vyf tot nege jaar, afdeling A, is Jess Nhlapo (7) van die Blaze Sanctuary Hy het prysgeld van R1 500 gewen Tweede in dié afdeling was Ester-Marie Wessels (8) van die Proorizo Boutique School;
SATERDAG 6 SEPTEMBER
Die Bloemfontein-mannekoor bied ’n musiekfees aan met gaskunstenaars Mario Lategan, Ilse Fourie, Ella Kotzé, Tango Etc , Three is not a crowd, Anton Esterhuyse en die Laerskool Willem Postma se gr 1-koor
Die geleentheid vorm deel van die mannekoor se 25ste bestaansjaarviering Dit begin om 19:00 in die M L Spiessaal by die Meisieskool Oranje Kaartjies kos R120 op phoenixpro co za of by die deur
SUNDAY,7 SEPTEMBER
An open evening is hosted at the Boyden Observatory, starting at 18:00 Visitors will be afforded the opportunity to view the spring constellations through the telescopes Entrance cost R100 per car Book at computicket com
DINSDAG 9 SEPTEMBER
Zarine Roodt gesels met Marita van der Vyver oor haar nuwe boek My jaar van vrees en vryheid Die bekendstelling begin om 18:00 by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) Bevestig bywoning van die geleentheid vooraf deur ’n e-pos na vriendevannaln@gmail com te stuur
FRIDAY,12 SEPTEMBER
An Evening of Opera is hosted at the Du Moynè Art Gallery, starting at 19:00, with Emily Dangwa accompanied by Petro Engelbrecht on piano Tickets cost R150 and are available by sending a WhatsApp to 067 019 2989
A concert of an original composition of Bloemfontein-based musician and flautist Karen Junqueira will be on stage on 26 September Whispers and Storms was originally composed for piano, but some pieces have since expanded to include other instruments, such as the flute and organ pedals
Junqueira only began composing in late 2022
Since then, her work has evolved through a uniquely intuitive and experimental process, drawing inspiration from musical conversations with peers and the influence of artists such as Heinrich Lategan, Gerrie van Heerden and Anton Esterhuyse
The result is a collection of works that span delicate whispers to bold storms both in texture and emotional expression
The expansion of some pieces is thanks to the collaborative insights of pianist Lesley-Ann Mathews
These subtle shifts in instrumentation have added unexpected colour and resonance to the music
Junqueira’s background in classical training at the University of the Free State (UFS), along with her broad exposure to music from the 1600s to present, has shaped her unique voice one that blends classical structure with modern, jazz and cinematic elements This rich mixture is at the heart of Whispers and Storms, making the concert a deeply personal and atmospheric experience for the audience
This event is suitable for all lovers of music, whether classically inclined or simply curious to explore new sounds in an intimate setting
Whispers and Storms will be performed featuring Esterhuyse, Lategan, Mathews, Esther van der Merwe and Frelét de Villiers, starting at 19:00 in the St Andrew’s School chapel
Tickets cost R100 on quicket co za
en derde was Adassah Williams (7) van die Missio Dei Christian School
In afdeling B, vir leerlinge tien tot 14 jaar oud, is die wenner Isabel van der Poel (14) van die Hoërskool Sentraal Sy het R2 000 prysgeld ontvang Tweede in dié afdeling was Miya Maartens (12) van die Heuristica Private School; Cherise Louw (12), wat tuisonderrig ontvang, was derde
In afdeling C, vir leerlinge 15 tot 19 jaar oud, is die wenner, wat R3 000 prysgeld ontvang het, Luhan Opperman (15) van Grey-kollege (sekondêr) Tweede in die afdeling is Tshiamo Moerane (17) van die Petunia Secondary School; en Schalk van der Merwe (16) was derde
Die uitstalling van die kunswerke wat vir die kompetisie ingeskryf is, is in die Nasionale Museum te sien
DINSDAG 16 SEPTEMBER
SATERDAG 20 SEPTEMBER
Prof Das Steyn gesels om 18:00 by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) oor Die digter van doornkraal deur Kas van den Bergh Dié nuut gepubliseerde satire is geskryf oor die moderne digkuns van die 1960 s Kas van den Bergh sou vanjaar 100 jaar oud wees Bevestig bywoning per e-pos by vriendevannaln @gmail com
DONDERDAG 18 SEPTEMBER
Die Rapportryers se vasvra begin om 18:30 by Greykollege (primêr) Inskrywing het reeds gesluit Bel Marli Havinga by 071 682 7683
Die Vyftigers, met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal, vier almal 50 in 2025 en hulle vier ook die Afrikaanse Taal Die vertoning begin om 20:00 in die Aasvoëlklub Kaartjies kos R150 wanneer voorafbespreking by 084 559 8991 gedoen word, en dit kos R200 by die deur
VRYDAG 19 SEPTEMBER
Roep van die leeu ’n teatervertoning met Peter Taljaard, Neels Vorster en Anneri Bosman, begin om 19:00 in die André Huguenet-teater Die verhaal, geskryf deur Maretha Maartens is gegrond op die lewe van C S Lewis Die vertoning word deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater, in samewerking met Pacofs, aangebied Kaartjies kos R120 op webtickets co za of by Pacofs
Die AP-kerk in Topsy Smithstraat Langenhovenpark hou van 08:00 af basaar Besoekers kan kosstalletjies, uitstallings en kattebakverkope verwag Skakel 082 261 5857 vir inligting oor uitstalruimte
WEDNESDAY,24 SEPTEMBER
The Braai Day Social Pickleball Fun Day is hosted at Picklers Park in aid of the Society of the Blind Entry costs R1 000 for a team of four This allows participants to hire a paddle and play and each team will receive a braai box for four Dial 082 574 4348
FRIDAY,26 SEPTEMBER
Whispers ans Storms by Karen Junqueira is performed in the St Andrew’s School chapel, at 19:00 Tickets cost R100 on quicket co za Those younger than 13 enter free
SATURDAY,27 SEPTEMBER
The Medieval Harvest Concert as part of the 150th celebration of the St Paul Lutheran Church in Dan Pienaar starts at 18:00 Attendees can listen to sacred music and enjoy a medieval inspired harvest festival Adri-Maryke van Heerden, Maretha Krige, Dr Petrus Krige, Ilané van Wyk, Diandra Steenekamp and Donoven Havenga will perform
EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
BJL Liquor Store
FREE STATE GAMBLING, LIQUOR AND TOURISM ACT, 2010
Notice is hereby given that Simon Motlatsi Mphutlane intends to lodge an application on 5 September 2025, particulars of which appear hereunder, with the relevant authority
1. Municipality: Mohokare
2. Full names, street and postal address of applicant and identity no or registration no: Mphutlane, Simon Motlatsi Plot 10, Denne Avenue, Roodenbeck, Bloemfontein Erf 297
L e t s e h o S t r e e t , Mofulatshepe, Smithfield 297 Letseho Street, Mofultashepe, Smithfield, 9966 ID 590121 5692 082
3. Kind of registration applied for: Liquor Store Registration Certificate
ST1020/2014 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number
ST1020/2014 passed by
1. The Trustees for the time being of CHRISJA TRUST Registration Number: IT591/1996
2. JOHANNA HENDRINA BOOYENS
I d e n t i t y N u m b e r 6709210036083 Married out of community of property in favour of The Trustees for the time being of DIWAD TRUST REGISTRATION NUMBER: IT826/1996 in respect of A Two-Third (2/3) share in and to:
ST15544/2004 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number ST15544/2004 passed by The Trustees for the time being of SAND DU PLESSIS
TESTAMENTêRE TRUST
REGISTRATION NUMBER:
IT803/1994 in favour of
1. The Trustees for the time being of CHRISJA TRUST
Registration Number: IT591/1996
2. JOHANNA HENDRINA BOOYENS
I d e n t i t y N u m b e r
6709210036083
Married out of community of property
3. The Trustees for the time being of DIWAD TRUST
ST2901/2010 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer ST2901 /2010 passed by RENE PIETER SWANEPOEL
I d e n t i t y N u m b e r 7409175133087 and JUAN-MARE SWANEPOEL
I d e n t i t y N u m b e r 7806050307084
Married In Community of Property to each other in favour of CATHERINA WILHELMINA JANSEN VAN VUUREN
I d e n t i t y N u m b e r 5804050042084
4. Kind of product to be sold F. Scheepers Boedel
A Unit consisting of (a) Section No 63 as shown and more fully described on Sectional Plan No
REGISTRATION NUMBER: IT8261/8996 in respect of A Unit consisting of (a) Section No 63 as shown and more fully described on Sectional Plan No SS31/1995 in the scheme
Unmarried in respect of A unit consisting of(a) Section Number 1 as shown and more fully described on Sectional Plan Number SS 29/2010 in the s c h e m e k n o w n a s SWANSON WONINGS in respect of the land and building or buildings situated at PORTION 3 (OF 2) OF THE FARM SINN FEIN 2634,
A.C.E. Du Toit
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle: A N N A C A T H E R I N E
ESTERHUYZEN DU TOIT
Boedel nr: 005707/2025
M e e s t e r s k a n t o o r :
BLOEMFONTEIN
Identiteitsnommer: 510719 0043 081
Sterfdatum: 2025-03-23
Geboortedatum: 1951-07-19
Laaste adres: FOURIELAAN
3 2 , V A A L B A N K S U I D , BLOEMFONTEIN, 9300
Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul
skulde te betaal by die ondergenoemde adres binne 'n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf publikasie van hierdie kennisgewing.
NAMENS ABSA TRUST
KRAMER, WEIHMANN INC POSBUS 12322 BRANDHOF 9324
Verw: L VISSER/ KA0146/376528
Identiteitsnommer: 660601 5098 088. Gebore op 1 Junie 1966 en Oorlede op 30 Julie 2025. Laaste woonagtig te 2 LADY SMITH STREET, DAN PIENAAR, BLOEMFONTEIN, 9301 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by die kantoor van die ondergetekendes, binne 'n tydperk van dertig (30) dae, gereken vanaf publikasie van hierdie kennisgewing. Mede-Eksekuteurs: Jos Cohn en Karla Scheepers 9A Danie Pienaar Crescent, P e n
n p a r k , Bloemfontein, 9301. Sel nommers: 083 273 4143 en 071 876 5366. E-pos: joscohn@gmail com en scheeperskarla@gmail.com
Identiteitsnommer:
5053 082
Datum van dood: 1 Augustus 2022
Boedelnommer: 10483/2022
Laaste adres: Kaweka Plek 6, Havelock Noord, New Zealand en Ellenbergerstraat 35, Wilgehof, Bloemfontein In terme van die Boedel Wet Nommer 66 van 1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die Tweede Verbeterde Likwidasie en Distribusie rekening in die boedel hierbo vermeld, oop is vir inspeksie vir alle persone wat `n belang by die boedel het, vir `n periode van 21 dae vanaf 5 September 2025, by die kantore van die Meester van Hooggeregshof Bloemfontein. Indien geen besware by die Meester ingedien word nie, sal die eksekureur voortgaan om betalings te maak volgens die rekening. NAAM EN ADRES VAN
office hours. The address of the relevant Office of the Liquor Authority is: 85 Corner of Henry-and M a
s , Westdene, Bloemfontein.
Date: 01-09-2025 Place: BLOEMFONTEIN
Z.E.J. PRETORIUS
KENNISGEWING
In die boedel van wyle
Z O E T T J E E L I Z A B E T H
JOHANNA PRETORIUS
I D E N T I T E I T S N O M M E R 460509 0094 08 9
BOEDELNOMMER : 005465/2025 in lewe van HOFMEYERSTRAAT 11, BULTFONTEIN, 9670, Kennis
geskied hiermee aan Krediteure in bogemelde boedel om hul eise by ondergemelde adres in te lewer binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf publikasie hiervan. BEUKES & BEUKES
Prokureurs vir Eksekuteur
President Swartstraat 58 Posbus 15
BULTFONTEIN 9670
Tel. Nr. 051 – 8531110
BOEDELS:
J.F. Smidt
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle: J A C O B U S F R E D E R I C K SMIDT
Boedel nr: 003132/2024
M e e s t e r s k a n t o o r : BLOEMFONTEIN
Identiteitsnommer: 540411 5133 083
Sterfdatum: 20-02-2024
Huwelikstatus: GETROUD BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
Gade: ELMARIE SMIDT
Identiteitsnommer: 550323 0167 08 0 Laaste adres: ALPEN ROSE
1 4 , H O S P I T A A L P A R K , BLOEMFONTEIN, 9301
Die EERSTE EN FINALE
M. SABBAGHA LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and d i s t r i b u t i o n a c c o u n t s (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of p u b l i c a t i o n h e r e o f , whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court
M.J. VELDMAN
In die boedel van wyle
M A R T H A J O H A N N A
VELDMAN (ID no 301128 0022 082), 'n pensioenaris in lewe woonagtig te Sarel
Cilliersstraat 3, Hilton, Bloemfontein, wat oorlede is op 29 Mei 2022 (Boedelno. 9397/2022), ongetroud. Die Eerste en Finale
L i k w i d a s i e - e n
Distribusierekening in bogemelde boedel lê ter insae by die kantore van die Meester van die Hoë Hof, Bloemfontein, vir 'n tydperk van 21 dae gereken vanaf die datum van verskyning van hierdie kennisgewing
Dr. T M KÜHN
K Ü H N & G E N O T E
PROKUREURS
KENNETH KAUNDAWEG 9,
B A Y S W A T E R ,
BLOEMFONTEIN
SEL: 083 310 3293
EPOS: kuhn@shisas.com
Thursday, 4 September 2025