
Projek van hoop trek weg vir 2025
Projek van hoop trek weg vir 2025
LIENTJIE MENTZ
The bodies of three police officers who were travelling from Bloemfontein to Limpopo were found in the Hennops River in Centurion, next to the N1, on Monday
The national commissioner of the SAPS, Gen Fannie Masemola, said in a news release on Tuesday, 29 April, that the police had hoped to find the three police officers safe, unharmed and alive
The missing members, constables Cebekhulu Linda (24), Keamogetswe Buys (30) and Boipelo Senoge (20), were last seen on Wednesday, 23 April, at the Engen garage near the Grasmere Toll Plaza along the N1 in Gauteng
“It is with deep sorrow that I confirm that our three members have been found, together with two other bodies – one being an admin clerk attached to our Lyttleton Police Station,” said
Masemola
The trio, who were off duty at the time, were travelling in a white VW Polo sedan from Bloemfontein to their area of deployment in Limpopo when they disappeared Their vehicle tracking system and cellphones have been unreachable since their last known location
The police launched a full-scale investigation to find the police officers
“We first found pieces of vehicle parts believed to be of a VW Polo along the N1, that led us to the banks of the river where we found a Renault Kangoo panel van, ”
Masemola said
“Our police and Tshwane divers immediately commenced with the search, where we discovered two bodies – one of the drivers of the Renault van who is one of our employees attached to the Lyttleton Police Station, and the second body being that of Const Senoge’s We had to abandon the search as it was already dark,” he
said about the search on Monday
“This morning, the third body was discovered which is believed to be that of Constable Linda We further found a fourth decomposing body; we are still trying to identify who this person is Later, we sadly found the fifth body of Const Buys”
Masemola said the families identified the bodies of their children and loved ones
He said that the police would not like to speculate what had led to the bodies ending up in this river, whether it was an accident or not
The police are still looking for the VW Polo in which the officers were travelling to Limpopo “This is not how we expected this case to unfold; we were hoping for a positive outcome We are relieved that we could provide the painful closure to the families and the broader SAPS family,”
Masemola said
He said the investigation into the incident was continuing
Die Gariepdam was op Maandag 28 April 111,6% vol,en die water dreun deur die sluise.Die Krugersdrifdam se vlak was 105,3% Foto: Lluwellin-Lee Peyper
n aansienlik hoër as die huidige ekoers van 2,7%,” sê Vorster VF Plus is van mening dat die eerder alles in sy vermoë moet m die agterstallige waterskuld ,6 miljard te verhaal en waterverbekamp terverliese beloop 42% van alle koopte water”
Verhogings
e verhogings wat voorgestel sluit in: % op elektrisiteitstariewe;
■ 4,4% op eiendomsbelasting;
■ 4,4% op sanitasie; en
■ 4,4% op vullisverwydering Vorster sê huishoudings en ondernemings in die metro gaan reeds gebuk onder finansiële druk, met hoë lewenskoste en uitgawes
“Belastingbetalers kan nie gestraf word met hierdie tariefverhogings weens die swak finansiële dissipline van die ANC-beheerde metro nie,” meen hy
Die VF Plus doen ’ n beroep op Mangaung-inwoners om skriftelik beswaar teen die verhogings aan te teken, voor of op 2 Mei
Alle besware kan gestuur word na IDPcomments@mangaung co za
meets acceptable standards,” us said tenance teams are expected to r jobs with virtually no operational and no gravel situation worsens during the ason when roads become imle, leaving residents stranded and to access work, schools or essential s dren walking to school must risk fety daily on roads that seriously n their lives pite the administration’s repeated n the media about daily meetings ernal discussions, there is no service delivery,” Pretorius said in a
news release
The situation continues to deteriorate, and the residents of Mangaung are paying the price
“Public safety and service delivery must be prioritised
“The people of Mangaung cannot wait any longer while their lives and livelihoods are at risk, he added
Pretorius said they needed answers from the MEC on when a mining licence would be approved, if there was a suitable quarry and where it would be located, how many graders, tippers and rollers were operational; also when they will be available to begin gravel road rehabilitation
LIENTJIE MENTZ
Die bejaarde man van Bainsvlei wat op Dinsdag 29 April in die hof moes verskyn om vir borgtog aansoek te doen nadat hy glo sy seun doodgeskiet het, het op pad na die hofsaal beswyk Gert Bruhns (85) is daarvan aangekla dat hy sy seun Erich (56) op Saterdag 19 April geskiet het
Erich is by ’ n woonhuis in Meadhurstlaan in Bainsvlei in die nek geskiet en is deur nooddienste na die hospitaal gebring, waar hy aan sy wond beswyk het
Bruhns het op Dinsdag 22 April in die hof verskyn, waarna die datum waarop hy om borgtog sou aansoek doen, na Dinsdag uitgestel is Hy is egter oorlede voordat die tweede hofverskyning kon plaasvind Die saak sal nou gesluit
LIENTJIE MENTZ
Hulle het hul pienk skuifspeld geruil sodat hulle nou spog met ’ n koswaentjie
Nou nog net so een of twee goeie ruilooreenkomste, dan spog hulle met ’ n groot genoeg motor vir een van Therapéa se kinderhuise
Franco van der Vlies en Jeandré van der Merwe het op Vrydag 11 April met ’ n Pink Paperclip-uitdaging begin waarin mense in ’ n TikTok-video genooi word om iets vir dié skuifspeld te ruil
Die video het soos ’ n veldbrand versprei, en sommer gou het hulle die skuifspeld vir ’ n knipmes geruil Die knipmes is daarna vir ’ n rekenaarmuis geruil
Kort voor Paasnaweek
het Franco ’ n oproep ontvang van iemand wat die nuutste ruiling wou doen, en nou staan die uitdaging op ’ n koswaentjie
Jeandré van der Merwe (links) en Franco van der Vlies het in hul Pink Paperclip-uitdaging al gevorder tot by ’n koswaentjie Nou vra hulle dat iemand in ruil vir die koswaentjie ’n motor groot genoeg om die meisies van die Therapéa-kinderhuis te vervoer,aanbied Foto: Lientjie Mentz
Wie wil ’ n sewe-sitplek motor vir ’ n koswaentjie ruil?
“Ek glo vas ons is op pad na ’ n Volkswagen Caddy waaroor ons droom,” sê Franco
“Die Bybel sê as jou geloof so groot soos ’ n mostertsaadjie is Wel, ons het begin met ’ n skuifspeld, en kyk waar is ons nou ” Therapéa Kids het twee jeugsorgsentrums: een vir
hoërskoolmeisies en die nuutste een, wat in Desember geopen is, vir jonger meisies
“Daar het in ’ n kort tydjie drie babas en twee kleuters by die nuutste kinderhuis
aang een v die V Thera Di huisv laers enke
“D tann die k gebru gen P het d tuig n het b saak
Di ’ n bie is ten het d sê die waar
“Ie wegn wil b vir di Jeand Sie se Pin op Ti by 06
Die 100ste bestaansjaar van Afrikaans as taal word op
Donderdag 8 Mei gevier
Om die mylpaal in Bloemfontein te vier, het Joanita
Erasmus-Alt van die Klinkklaar-ensemble ’n besonderse program saamgestel wat in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) aangebied word
Afrikaanse vokale en instrumentale klanke sal opklink in Afrikaans 100 vlugskrifte
Aangesien die lede van die Klinkklaar- vokale en instrumentale ensemble hulle toelê op die bevordering van Afrikaanse poësie, het die gedagte ontstaan om toonsettings van 100 Afrikaanse gedigte uit te voer – iets wat nie prakties uitvoerbaar sou wees nie
Erasmus-Alt, wat die musiek vir die groep komponeer, het besluit om grepe uit 100 gedigte in temas saam te voeg
Die gediggrepe wat sy gekies het, handel oor vlieg en voëls
– rooiborsduiwe, bergganse, vertrekkende swaels, poue en makoue, vuurkopvinke, vaalvalke, lagduifies, rooibeen-kiewietjies, bont papegaaie en “ roomys ” -flaminke, om maar enkeles te noem
Sy vertel Breyten Breytenbach se bekende woorde “Allerliefste, ek stuur vir jou ’ n rooiborsduif” , het as inspirasie
’n Berghaan,geteken deur Marian Labuschagne,een van die lede van Klinkklaar Foto: Verskaf
vir haar keuse gedien
Die woord “vlugskrif” in die titel van die produksie verwys na ’ n kort geskrif; in hierdie geval slegs grepe uit gedigte
Die eerste lettergreep van dié woord skakel nie alleen met die deurlopende tema van vlieg nie, maar ook met Afrikaans se eie merkwaardige “vlug” van ’ n miskende “kombuistaal” , omgangstaal, tot volwaardige wetenskaps- én literêre taal
Meer as 40 digters se werk is in die toonsettings gebruik Dit strek van Totius (1877–1953) se gedig “Die wêreld is ons woning nie” tot Heilna du Plooy se gedig “Op ’ n toegegroeide voetpad” uit die bundel Getye
In dieselfde jaar dat Afrikaans sy eeufees as amptelike taal vier, stel die Suid-Afrikaanse Vryskutskrywer ’ n lewenstaak bekend: ’ n versameling van 100 Afrikaanse skryfkursusse, vir van kinderboeke tot memoirs, van liriekeskryf tot Christelike kortverhale
Met dekades se ervaring in joernalistiek, taalverwerking en kreatiewe skryfonderrig, het die eienaar en stigter, Leoni Benghiat, hierdie kursusse die afgelope tien jaar ontwerp om
THURSDAY,1 MAY
van tyd (2023)
Die siklus is geskryf vir dameskoor met klavierbegeleiding en ’ n klein instrumentale ensemble – almal lede van Klinkklaar Die pianis is Lesley-Ann Mathews Bloemfonteinse sanger Ella Kotzé sluit haar in een van die nommers as solis by die groep aan
Die kunswerke in die program is deur een van die Klinkklaarlede
Die uitvoering word op Dinsdag 13 Mei om 18:00 by Naln aangebied Toegang is gratis, maar vrywillige skenkings ten bate van Klinkklaar sal verwelkom word Bespreek by annelien naln@gmail co za
Afrikaanse skrywers op elke vlak – beginner tot gevorderd – toe te rus met praktiese vaardighede, sjablone, stylgidse en aanlyn ondersteuning
“Ek glo in Afrikaans as ’ n taal van moontlikhede,” sê Benghiat
“Elke kursus is ’ n liefdesbrief aan dié taal – én ’ n gereedskapkis vir enigeen wat met oorgawe wil skryf”
Die skryfkursusse word aangebied via haar aanlyn platform, SA Vryskutskrywer,
wat reeds sedert 2009 as ’ n tuiste vir Afrikaanse skrywers dien Benewens ’ n opvoedkundige projek is die platform ’ n viering van Afrikaans se veerkragtigheid en vermoë om te groei in ’ n digitale wêreld Vir verdere inligting oor die skryfkursusse, of om navrae daaroor te rig, besoek savryskutskrywer co za/ skryfkursusse htm, of skryf aan Leoni deur e-pos te stuur na leoni@savryskutskrywer co za
Op 8 MeivanjaarvierAfrikaans syeeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers omlangtafelsomhierdiemylpaalinAfrikaanstevier.
Afrikaans is veel, veel ouer as ’n honderd jaar, maar op 8 Mei 1925 het dit, naas
Engels, een van Suid-Afrika se amptelike tale geword en ná 1994 het dit daardie status behou. Dis een van die jongste wêreldtale en het in die relatiewe kort geskiedenis een van die mees dinamiese tale geword. Dis ’n taal wat steeds groei, skep en blom in al sy diversiteit. Afrikaans is inklusief en vriendelik, mededeelsaam en almal se taal wat hom praat.
Die Afrikaans 100-fees skop op 8 Mei in Kaapstad af, maar die fees maak ook ’n draai in die Paarl, Genadendal en Pretoria
Uit die mond, ’n musikale viering van die Afrikaanse taal, moet nie misgeloop word nie Met Amanda Strydom, Coenie de Villiers, Emo Adams, Frazer Barry, Lynelle Kenned en Nicole Holm beloof hierdie om ’n uitsonderlike viering van Afrikaanse musiek te wees Die konserte is op 10 en 11 Mei in Durbanville en op 28 en 29 Mei in Pretoria.
Op 8 en 9 Mei word daar drie langtafels gehou – een elk in die Bo-Kaap, die Paarl en Genadendal. Kom trek jou stoel nader en kuier in Afrikaanse met kos wat die masala, malvapoeding en mebos op jou tong gaan laat dans
Vir die volledige program en ’n skakel na Tixsa waar jy kaartjies kan koop, gaan na afrikaans100.org en klik op feesprogram.
Wil jy graag betrokke raak by Afrikaans 100? Op die webblad is daar ook ’n skakel waar jy meer kan uitvind. Daar is ook verskeie artikels, onderhoude en interessante feite oor ons wonderskone Afrikaans
Besoek vandag nog afrikaans100.org of volg Afrikaans 100 op alle sosiale mediaplatforms.
Cars in the Park at the Martie du Plessis School is held from 09:00 to 14:30 Entry costs R50; learners pay R20 Motor enthusiasts and the general public alike can see a variety of cars eat their fill at food stalls and buy arts and crafts Children can look forward to much entertainment
SATURDAY,3 MAY
Journey to the Stars produced by the American Museum of Natural History and narrated by Whoopi Goldberg is shown in the Naval Hill Planetarium at 19:00 Tickets cost R30 to R60 and are available on computicket com
An open evening is hosted at the Boyden Observatory, starting at 17:00 Take a look at the autumn constellations as seen through the telescopes Entrance costs R100 per vehicle and can be booked on computicket com Refreshments will be on sale
VRYDAG 9 MEI
Die NG kerk Fichardtpark bied Hannes van Wyk en Coenraad Rall se Hartsbriewe om 18:30 aan Kaartjies kos R150 Gaan na ngkerkfichardtpark co za
Mel die Storieverteller tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Kaartjies kan teen R150 gekoop word deur te gaan na die webwerf meldiestorievertellerco za, of doen besprekings by 084 559 8991
n Swierige geleentheid om te baljaar en formele maskerbal word van 19:00 tot middernag in die Laerskool Sand du Plessis se skoolsaal aangebied Kaartjies kos R180 Kinders jonger as 12 jaar betaal R150 ’n Driegang-ete word bedien Bespreek bywoning en betaal voor 2 Mei Bring eie drinkgoed Skakel 083 252 8304
Die Fichies Vroue-kuieraand met die pretprater Elsabe Aldrich begin om 18:00 in die Laerskool Fichardtpark se skoolsaal Kaartjies kos R260 n Ligte ete word bedien Geen kinders word in die gehoor toegelaat nie Doen besprekings deur 082 567 4032 te skakel, of stuur n e-pos na ann@fichies co za
SATURDAY,10 MAY
The Mothers Creative Workshop with fun activities an inspiring guest speaker and a brunch is hosted from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto Tickets cost R660 on quicket co za Direct inquiries to Emily Dangwa at 079 012 0551
A mother and daughter tea party is presented from 11:00 to 13:00 by the Martie du Plessis Parents Forum Supporters Chantell Hewitt is the
guest speaker and the theme: You are so Much Stronger Tickets cost R120 Book before 8 May by dialling 071 881 1102
Ken jy Ta'Mossie wat met haar draadkar oor die see ry omdat die kinders van die wind dans en grassade mors? Kom luister na Afrikaanse liedjies in Ilse Fourie en Petro Engelbrecht se vertoning Afrikaans op ons Manier 3 om 17:30 by A little guesthouse in Groenvlei Kaartjies kos R100 en besprekings kan gedoen word by 082 824 5507 Bring n piekniekstoel en eet- en drinkgoed, en kuier saam om konkavure
SUNDAY,11 MAY
SATURDAY,17 MAY
A Gentlemen’s Tea is hosted from 14:00 to 19:00 at the Onze Rust Estate, with clay pigeon shooting, which costs R50, and wiskey tasting, which costs R120 Tickets cost R230 covering tea with pastries and scones The dress code is Scottish or classic hunting attire Book by calling Diandra Steenekamp on 072 726 8052
SATERDAG 24 MEI
La Belle Époque celebrating the golden era of music and art in Europe, starts in the St Michael s Chapel at 16:00 Tickets are available on quicket co za as well as at the door, at R100 Pensioners and children 12 to 18 years old pay R50 Children younger than 12 years enter free of charge
DINSDAG 13 MEI
Die Klinkklaar-ensemble bied die uitvoering Afrikaans 100 vlugskrifte om 18:00 in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) aan Lees die berig elders op hierdie blad Bespreek bywoning vooraf deur ’n e-pos na anneline naln@gmail com te stuur
VRYDAG 16 MEI
Die NG kerk Aandbloem Westerbloem bied om 09:00 ’n basaar aan Rig verdere navrae aan Christo van Nieuwenhuizen by 082 928 2839
Die Hand-aan-hand-geselligheid word van 09:00 tot 11:00 by Bloemcare aangebied Verskillende sprekers praat oor die tema My raamwerk bepaal my draadwerk Spekers en onderwerpe sluit in Vanessa Marais wat sal praat oor breinoefeninge; Herma Loubser, oor verbeter artritis met eetgewoontes; Marna Coetzee wat raad gee oor voeldselaanvullings en algemene gesondheid; en Willem Fourie, wat sal gesels oor persoonlike raamwerk Bevestig bywoning voor 21 Mei by Marais deur haar by 082 821 1529 te bel Dagboekinskrywings oor konserte,kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers,vroueoggende,manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies word weekliks gratis in BloemNuus se dagboek geplaas.Stuur inskrywings met volledige inligting,asook kontakname en -nommers, voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809, of stuur ’n e-pos met die inligting na lientjie.mentz@ novusmedia co za
Bekommerde student,Bloemfontein
Ek rig hierdie skrywe uit diepe kommer oor die haglike toestande wat heers by ’ n studentekompleks naby die Universiteit van die Vrystaat (UV), waar verskeie studente sonder elektrisiteit sit – reeds vir meer as 64 uur
Die langdurige kragonderbreking het ’ n ernstige impak op studente se gesondheid, veiligheid en akademiese prestasie Daar is geen duidelike kommunikasie van die kompleksbestuur oor die oorsaak of verwagte herstelling nie, en pogings om antwoorde te kry word meestal geïgnoreer Die gevolge
van hierdie onderbreking sluit in onveiligheid Sonder lig werk sekuriteitskameras nie, en daar is reeds voorvalle van beweerde inbrake en ongemagtigde toegang tot die perseel Yskaste werk nie, wat veroorsaak dat kos bederf Studente moet nou op buite-infrastruktuur of restaurante staatmaak, wat nie vir almal finansieël haalbaar is nie; Met eksamenvoorbereidings aan die gang, sukkel studente om aanlyn klasse of take te voltooi Laai van toestelle is ' n voortdurende uitdaging; Die bestuur se swak kommunikasie
STEENBOK SOLAR PV FACILITY : NOTICE IN TERMS OF SECTION 50, 51 & 53 OF THE MANGAUNG LAND USE PLANNING BY-LAWS (2021) READ IN CONJUNCTION WITH THE SPATIAL PLANNING & LAND USE MANAGEMENT ACT (ACT 16 OF 2013) (SPLUMA) :
The Mangaung Metropolitan Municipality has received the following planning application for consideration:
Application: C o n s e n t U s e : S e c o n d a r y R i g h t (Renewable Energy Infrastructure), Registration of Long Term Lease & Registration of Servitudes (Access Roads Powerlines & Substation Areas)
Location / Physical Address: Approximately 17 km north of Bloemfontein, along to the R700
Land Description: Remainder Farm Floradale No 15, Bloemfontein RD
Applicant on behalf of Land Owners: Urban Dynamics Eastern Cape (Johan van der Westhuysen) (083 321 2299 or info@udec co za)
Development Proposal: The objective of this application is to obtain the necessary development rights in terms of the Mangaung Municipal Land Use Planning By-Law (2021) and Mangaung Municipal Land Use Scheme (2021) to implement, construct, operate and maintain a Solar PV Facility and associated infrastructure on the subject land portion known as the Steenbok Solar PV Facility for the generation of renewable energy
The application, relevant plans, documents and information will be available for inspection during ofce hours (08:30 – 15:00) at the ofce of the Town and Regional Planning Sub-directorate of the Mangaung Metropolitan Municipality, Room 805, 8th Floor, Bram Fischer Building, Corner Nelson Mandela Drive and Markgraaf Street Bloemfontein for a period of 30 days from the date of publication hereof
Any person who has an interest in the matter and who wishes to object to the granting of the application or who desi r es t o be hear d or want s t o make representations concerning the matter, must communicate in writing with the Town and Regional P l a n n i n g S u b d i r e c t o r a t e o f t h e M a n g a u n g Metropolitan Municipality at the above mentioned address or email: george masuabi@mangaung co za or post to P O Box 3704, Bloemfontein, within a period of 40 days from the date of publication hereof, quoting your name address contact details interest in the application and reasons for your comments The Municipality may refuse to accept comment received after the closing date Any person who cannot write will be assisted by a Municipal ofcial by transcribing their comments
Comments submitted after the said date will be considered invalid
en gebrek aan proaktiewe optrede laat studente gefrustreerd en verlate Hierdie situasie is deel van ' n groter patroon van swak instandhouding, oorbevolking, en onvoldoende bestuur by die kompleks
Ek doen ’ n beroep op die UV, relevante studente-organisasies en plaaslike owerhede om in te gryp Daar kan nie van studente verwag word om onder sulke omstandighede te woon en studeer nie
Ons vra dat hierdie kwessie die nodige aandag ontvang om hul reg op ’ n veilige leefomgewing te verseker
STEENBOK SOLAR PV FASILITEIT : KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 50, 51 & 53 VAN DIE MANGAUNG GRONDGEBRUIKS BEPLANNING BY-WET (2021) SAAMGELEES MET DIE WET OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKS BESTUUR (WET 16 VAN 2013) (SPLUMA) :
Die Mangaung Munisipaliteit het die onderstaande beplannings aansoek ontvang vir oorweging:
Aansoek: Vergunningsgebruik : Sekondere Reg (Henubare Energie Infrastruktuur) Registrasie van Langtermyn Huur & Registrasie van Serwitute (Toeganspaaie Kraglyne & Substasie Areas)
Ligging / Fisiese Adres: Ongeveer 17 km noord van Bloemfontein geleë en aangrensend aan die R700 Grond Beskrywing : Restant van Plaas Floradale No 15, Bloemfontein RD
Aansoeker namens Grondeienaars: Urban Dynamics Eastern Cape (Johan van der Westhuysen) (083 321 2299 of info@udec co za)
Ontwikkelingsvoorstel: Die doel van die aansoek is om die nodige ontwikkelingsregte in terme van die Mangaung Munisipaliteit Grondgebruiks Beplanning By-Wet (2021) en die Mangaung Munisipaliteit Grond Gebruiks Skema (2021) te verkry vir die implementering konstruksie bedryf en instandhouding van 'n hernubare energie fasiliteit en gepaardgaande infrastruktuur bekend as die Steenbok Solar PV Facility vir die opwekking van hernubare energie
Die aansoek tesame met die betrokke planne, dokumente en inligting lê gedurende kantoorure (08h00-15h00) ter insae in die kantoor van die Administrateur Mangaung Metropolitan Munisipaliteit Kamer 805 op 8ste vloer, Bram Fischer gebou, H/v Nelson Mandela en Margraafstraat, Bloemfontein vir ‘n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie
Enige person wat ‘n belang by die saak het en wat teen die toestaan van die aansoek beswaar wil maak of wat verlang om in die saak gehoor te word, of vertoë in verband daarmee wil indien, moet binne 40 dae na die datum van plasing hiervan sy beswaar / vertoë skriftelik indien by die Stads-en Streeksbeplanings Sub D i r e k t o r a a t o f p e r e - p o s a a n george masuabi@mangaung co za of per pos by P o s b u s 3 7 0 4 B l o e m f o n t e i n 9 3 0 0 M e l d j o u besonderhede aan soos, naam, adres, kontak besonderhede, belang in die aansoek en redes vir sulke komentaar Enige person wat nie kan skryf nie sal deur ‘n munisipale beampte bygestaan word met die opstelling van hulle komentaar
Kommentaar wat na die genoemde datum ingedien word, word as ongeldig geag
EK KOOP GOEIE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
KAIS GRILL (PTY) LTD
INTENTION TO APPLY APPLICATION IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION
CERIFICATE FREE STATE GAMBLING, LIQUOR
A.S VAN NIEKERK NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES
J.F. DE WET In die boedel van wyle (volle name en van) JOHANNES FREDERICK DE WET I
3912175018087
Gebore: 1939/12/17
Oorlede: 2025/03/06
ST21816/2006 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Certificate of Registered Sectional Title Number ST21816/2006 in favour of SCHAGER TRUST Registration number TMP
T10324/1992 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68(1) of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the DEED OF TRANSER T10324/1992 passed by JACOBUS MARTHINUS MATTHYS VERWEY, in my capacity as EXECUTOR in the estate of late FREDERICK JOHANNES ESTERHUIZEN, acting under Letter of Executorship 008464/2023 issued by the Master of the High Court of South Africa Free State Division, B l o e m
o n t e i n a t Bloemfontein on 20 November 2023 in respect of certain PORTION 6 OF ERF 22043 B L O E M F O N T E I N EXTENSION 141, DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 963 (NINE HUNDRED AND SIXTY THREE) square meters HELD BY DEED OF TRANSFER T10324/1992 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice DATED AT BLOEMFONTEIN THIS 23 day of April 2025. HILL, McHARDY & HERBST INC
7 C O L L I N S R O A D , ARBORETUM BLOEMFONTEIN (REF. AJ BRINK E25355) Email : atalia@hmhi.co.za Tel 051 447 2171
T10978/1993
LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68(1) of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the DEED OF TRANSER T10978/1993 passed by JACOBUS MARTHINUS
MATTHYS VERWEY, in my capacity as EXECUTOR in the estate of late FREDERICK JOHANNES ESTERHUIZEN, acting under Letter of Executorship 008464/2023 issued by the Master of the High Court of South Africa Free State Division,
B l o e m f o n t e i n a t Bloemfontein on 20 November 20203 in respect of certain REMAINDER OF PORTION 3
O F E R F 2 4 9 2
BLOEMFONTEIN, DISTRICT
BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 607 (SIX HUNDRED AND SEVEN) square meters HELD BY DEED OF TRANSFER T10978/1993 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice.
DATED AT BLOEMFONTEIN
THIS 23 day of April 2025
HILL, McHARDY & HERBST
INC.
7 C O L L I N S R O A D , ARBORETUM BLOEMFONTEIN (REF. AJ BRINK E25356)
Email : atalia@hmhi.co.za Tel. 051 447 2171
LIENTJIE MENTZ
Daar wag nog heelwat vermaak vir almal wat nog nie vanjaar by Bloemskou uitgekom het nie.
Van vandag se hoogtepunte is die FMX-motorfietstoertjies om 18:00, en weer om 20:00, asook heelwat landboukampioenskappe
Vrydag 2 Mei se program sluit onder meer ovaalbaanresies in Saterdag wag ’ n opwindende program met die FamFest
Onthou dat daar vanjaar gratis WiFi op Bloemskou se terrein beskikbaar gestel word Met
’ n QR-kode kan jy op die borde sien waar jy jou bevind en hoe om by jou volgende bestemming op die terrein te kom
Almal wat graag hul huise wil mooimaak, kan gaan inloer by die Rooms on View-uitstalling in die Protea-saal Dié wat hou van allerlei elektronika en vindingryke skeppings, kan die uitstalling van rekenaarspeletjies in die Lily-saal besoek
Bloemskou duur tot Saterdag 3 Mei, so daar is nog tyd om ’ n draai te gaan maak en ’ n mens te verlusting in alles wat vanjaar aangebied word Besoek bloemskou co za vir kaartjiepryse en spesiale aanbiedings
T15482/2016
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68(1) of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the DEED OF TRANSER T15482/2016 passed by JACOBUS MARTHINUS
MATTHYS VERWEY, in my capacity as EXECUTOR in the estate of late FREDERICK
JOHANNES ESTERHUIZEN, acting under Letter of Executorship 008464/2023
issued by the Master of the High Court of South Africa Free State Division, B l o e m f o n t e i n a t Bloemfontein on 20 November 20203 in respect of certain ERF 4969 BLOEMFONTEIN
EXTENSION 32, DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 714 (SEVEN HUNDRED AND FOURTEEN)
square meters
HELD BY DEED OF TRANSFER T15482/2016 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice.
DATED AT BLOEMFONTEIN
THIS 23 day of April 2025
HILL, McHARDY & HERBST INC.
7 C O L L I N S R O A D , ARBORETUM BLOEMFONTEIN
(REF. AJ BRINK 25358) Email : atalia@hmhi.co.za Tel. 051 447 2171
T5439/2005 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68(1) of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the DEED OF TRANSER T5439/2005 passed by JACOBUS MARTHINUS
MATTHYS VERWEY, in my capacity as EXECUTOR in the estate of late FREDERICK
JOHANNES ESTERHUIZEN, acting under Letter of Executorship 008464/2023 issued by the Master of the High Court of South Africa Free State Division, B l o e m f o n t e i n a t Bloemfontein on 20 November 20203 in respect of certain ERF 4968 BLOEMFONTEIN EXTENSION 32, DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 708 (SEVEN HUNDRED AND EIGHT) square meters HELD BY DEED OF TRANSFER T5439/2005 which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice.
DATED AT BLOEMFONTEIN THIS 23 day of April 2025. HILL, McHARDY & HERBST INC.
7 C O L L I N S R O A D , ARBORETUM BLOEMFONTEIN (REF. AJ BRINK E25359)
Email : atalia@hmhi.co.za Tel 051 447 2171
T9874/2012
LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of the certified copy of DEED OF TRANSFER T9874/2012 passed by 1. WALTER LINDE VERMAAK IDENTITY NUMBER: 810327 5051 08 8
M A R R I E D O U T O F COMMUNITY OF PROPERTY
2. MARIANNE VERMAAK IDENTITY NUMBER: 810407 0140 084
M A R R I E D O U T O F COMMUNITY OF PROPERTY
in favour of 1. FRANCINA KOTZè IDENTITY NUMBER: 630128 0001 088 UNMARRIED
2. SUSANNA ELIZABETH VENTER IDENTITY NUMBER: 710202 0146 087 UNMARRIED
In respect of: REMAINING EXTENT OF PORTION 1 OF ERF 1218
L A N G E N H O V E N P A R K (EXTENSION 3) DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTEND: 1000 (ONE T H O U S A N D ) S Q U A R E METRES
HELD BY DEED OF TRANSFER T9874/2012 AND T18673/2021 which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein, 85 NELSON
M A N D E L A D R I V E , BLOEMFONTEIN CENTRAL, BLOEMFONTEIN, 9301 within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on 21 DAY OF APRIL 2025
CONVEYANCER: LEANDI ELS
(LPCM NUMBER: 58808)
EG Cooper & Majiedt Incorporated 17, Third Avenue Westdene 9300
Tel: 0514473374
Email: Leandi@egc.co.za / bonddeeds@egc.co.za
REF: LEANDI ELS/sm /VEN40