
Rooi, oranje, geel, groen ... Bloemfontein is dubbeld so mooi in dié seisoen
Bloemfontein ná ’n bui reën bederf inwoners dikwels met ’n skouspelagtige dubbele
die wenner van BloemNuus se Matriekrok-kompetisie was,het pas haar mediese
![]()

Bloemfontein ná ’n bui reën bederf inwoners dikwels met ’n skouspelagtige dubbele
die wenner van BloemNuus se Matriekrok-kompetisie was,het pas haar mediese
LIENTJIE MENTZ
’n Finale hofbevel is verkry en ’n werknemer van die Hillandale-huiseienaarsvereniging (HHOA) is afgedank nadat sy glo miljoene by dié vereniging gesteel het.
In ’ n nuusverklaring wat Willem van Huyssteen, uitvoerende hoof van die HHOA-bestuur op Dinsdag 9 Desember aan inwoners gestuur het, sê hy die finansiële bestuurder word verbind met onregmatighede binne die HHOA se finansies-afdeling ná ’ n formele ondersoek wat op 29 September begin is
Kaydene Davids van Netwerk24 berig regter Corné van Zyl het laat in November Elrine Jacobs (40) onder finale sekwestrasie geplaas Jacobs, ’ n geoktrooieerde rekenmeester, het die spoglandgoed Woodland Hills Wildlife Estate glo uit meer as R20 miljoen bedrieg
In die nuusverklaring sê die bestuur ’ n kurator is aangestel om te help met die ondersoek en die verhalingsproses
Die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) is ook in kennis gestel, en ’ n dissiplinêre proses is afgehandel; waarna Jacobs afgedank is Van Huyssteen bevestig in
die verklaring ’ n forensiese oudit word gedoen, wat verslag sal lewer oor die ongerymdhede
“Hoewel daar in die media bedrae gekommunikeer is, is niks nog amptelik bevestig nie,” sê die verklaring
Die verklaring sê verder die HHOA sal al sy geldelike verpligtinge nakom
“In die 20-jarige bestaan, het die HHOA altyd ’ n skoon oudit gekry
“ ’ n Bekwame span lei die proses ”
In ’ n verklaring wat Van Huyssteen by die hof ingedien het, sê hy Jacobs het groot bedrae geld bestee op aanlyn weddenskapplatforms



DONDERDAG 11 DESEMBER
’n Liggiefees word daagliks tot 21 Desember (met uitsondering van 16 Desember), by die Bloemfonteinse DBV in McGregorstraat, Ooseinde, gehou Dit duur van 18:00 tot 21:00 Musiek word gemaak deur Sequence Unplugged, Strings Attached, Werner Schmidt, Piece Together en Kaila Mo Besoekers kan uitsien na stalletjies pret vir kinders diere-geskenke en dekorartikels wat te koop aangebied word Toegang kos R20
FRIDAY 12 DECEMBER
Make your own Christmas gnome at the Hospice Charity Shop and Blessings Deli on the grounds of the Women’s Memorial starting at 17:30 All craft material a drink and
light snack will be provided for R250 Space is limited; book by dialing 066 506 7486
n Liggiefees word elke Vrydag tot 4 Januarie by die Hospice-liefdadigheidswinkel op die terrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke gehou Kos is te koop by Sante Fe, en die kroeg is oop Toegang is gratis
SATERDAG 13 DESEMBER
Jannie du Toit tree om 15:00 in die Naval Hillplanetarium op met De wals van de liefde Die program bied sy gunstelinge uit die Nederlandse kleinkuns van die 20ste eeu Marcel (klavier) en Deryn Dednam (alt-saksofoon) tree saam met hom op Kaartjies kos R150 by Ebeth Wilson van die ATKV-tak
Gemeenskapsteater Skakel 083 560 9178
Die Summer Music Festival word aangebied met Barto Droomsindroom en Brendan Paper by Airborne Hanger Dit begin om 16:00 ’n Vooraf-vertoning word deur Daniel Wesley gedoen Kaartjies kos R300 op ticketpro co za
Phantom of the Universe – the Hunt for Dark Matter starts at 19:00 in the Naval Hill Planetarium Tickets cost R30 and are available on computicket com
DINSDAG 16 DESEMBER
Adam Tas tree om 19:00 in die Aasvoëlklub op Hy bring hiermee sy vertoning Die gelofte na Bloemfontein Kaartjies kos R200 Skakel 084 559 8991

Geloftefees word deur die Bloemfontein-geloftefeeskomitee by die Bron van Herinnering aangebied van 09:00 tot 11:00 Bring stoele en sonsambrele Rig navrae aan Kobus Smith by 083 440 4577
Die Dankbaar-Geloftefees en kranslegging vind van 09:00 af by die AP Moedergemeente in Rooiwalsingel, Uitsig, plaas Rig navrae aan Abraham Landman by 071 600 1990
The DoTERRA Make and Take Workshop to create natural products with essential oils, starts at the Hospice Charity Shop on the grounds of the Women’s Memorial at 17:30 Material, a light meal and a welcome drink is provided if the participation fee of R250 is paid Book by dialling 066 506 7486

ons made about Khedama onfirmed that Khedama was cial leave following the receipt mal report from the Employee ss Division city takes allegations of sexual ment extremely serious,” More
follows a grievance hearing held ganised labour and Khedama decision to place the general er on special leave does not
ksy die skenkings van inwoners van er, is R68 000 ingesamel en gebruik r te koop ngenieursfirma Raubex het perbeskikbaar gestel asook toerusting ee slaggate gevul kon word
constitute a finding of guilt,” More said on Tuesday 9 December “It is a precautionary measure aimed at ensuring a fair, transparent and just process for all parties involved “The investigation team must conduct a thorough investigation and provide recommendations to the accounting officer within strict guidelines The city remains committed to maintaining a safe and respectful workplace for all employees,” More said
Ansie Coetzee van Trots Pellissier sê hulle is dankbaar vir almal se bydra om te help om die woonbuurt se strate in stand te hou en verdere agteruitgang te verhoed “Die ondersteuning van inwoners help dat ons die woonbuurt netjies kan hou ”
Die Nasionale Vrouemonumentkommissie bied op Versoeningsdag ’n spesiale kransleggingsgeleentheid aan
Elmar du Plessis, lid van die kommissie, sê hulle nooi instansies en lede van die publiek om vanjaar hulde te bring aan die duisende vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 gesterf het
“Dit sluit ’n herdenkings- en kransleggingsgeleentheid op 16 Desember om 16:00 by die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein in ” Die monument, ’n simbool van opoffering, moed en vasberadenheid, het sy ontstaan te danke aan ’n beroep wat Pres MT Steyn, staatshoof van die Republiek van die Oranje-Vrystaat van 1896 tot 1902, in 1906 gedoen het Hy het destyds
aangevoer dat ’n gedenkteken vir die gestorwe vroue en kinders - eerder as ’n skool of hospitaal - meer gepas, minder kostelik en bowenal meer betekenisvol sou wees Sy visie het gelei tot die oprigting van een van Suid-Afrika se mees ikoniese erfenisterreine Op 16 Desember 1913, toe meer as 20 000 mense die eerste “Vrouwendag”-viering bygewoon het, het Tibbie Steyn, die eggenote van President Steyn, die monument namens Emily Hobhouse wat siek was onthul In 2025 sal hierdie historiese oomblik weer in herinnering geroep word Die kommissie doen ’n beroep op organisasies, belangstellendes en families om die geleentheid by te woon en, indien verkies, ’n krans te lê Rig navrae by prof Andries Raath by 078 235 7013



LIENTJIE MENTZ
Ná die sukses van Tinus le Roux se eerste boek met kleurfoto’s van die Anglo-Boereoorlog, het daar nou nog ’n boek verskyn wat dié tyd in Suid-Afrika se verlede uitbeeld.
Meer as 14 000 van die eerste uitgawe, Die Anglo-Boereoorlog in Kleur: Konvensionele Oorlog, 1899-1902, Volume 1 wat in 2022 verskyn het, is verkoop
Le Roux het op 5 Desember die tweede volume van die boek by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein bekendgestel
Die Anglo-Boereoorlog in Kleur: Guerrillaoorlog, 1900-1902, Volume 2 is ’ n voortsetting van die verhaal van die oorlog waarin oorspronklike foto’s digitaal ingekleur is en ’ n nuwe perspektief op die oorlog bied
Le Roux sê die eerste boek het die chronologiese vertelling van die gebeure van die oorlog bevat, tewyl die tweede boek verskeie aspekte van die latere deel van die oorlog uitbeeld “Dit was ’ n bietjie meer uitdagend om steeds die storie te vertel, maar verskeie uiteenlopende aspekte byeen te bring,” sê hy Dit sluit in albums oor die Boeremagte in die veld; die Britse magte in die veld; die verskroeideaardebeleid; Boerekrygsgevangenes en konsentrasiekampe; en die sluiting van vrede
Die foto’s is bekom uit versamelings van individue soos Nico Moolman, wat negatiewe van foto’s uit die oorlog gedigitaliseer het, en die Oorlogsmuseum wat oor meer as 10 000

foto’s uit die era beskik Moolman is in Augustus oorlede en Le Roux het spesiaal melding gemaak van sy bydrae en ’ n boek aan sy dogter, Melanie Moolman, geskenk
Van die foto’s kom ook uit versamelings in die buiteland soos reglementsmuseums in Brittanje en die Rijksmuseum en Zuid-Afrikahuis in Nederland
Hoewel daar oorvloedig foto’s van die Britse soldate in hierdie tydperk van die oorlog was, was daar min van
die Boeremagte
Anders as die begin van die oorlog toe formele foto’s deur fotograwe geneem is, was daar geen fotograwe saam met die burgers tydens die guerrilla-oorlogvoering nie Foto’s van die burgers is dus uiters skaars In teenstelling daarmee het talle Britse soldate hul eie bokskameras gehad
Le Roux sê daar was geen geriewe in Suid-Afrika waarmee dié films ontwikkel kon word nie, so alles moes met die boot weggestuur word om
ontwikkel te kan word
In die boek is foto’s wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie, soos twee foto’s van ’ n huis wat afgebrand word in die Britte se verskroeide-aardebeleid Daar word bereken dat meer as 30 000 huise deur dié beleid, waarvolgens strydende Boere se huise afgebrand is en die vroue en kinders weggevoer is na konsentrasiekampe, afgebrand en verwoes is Dr Johan van Zÿl van die Oorlogsmuseum, wat op die bekendstelling

met Le Roux gesels het, sê wat vir hom besonders is, is dat die nasleep van die oorlog ook uitgebeeld word “Dit is ’ n wonderlike toevoeging om die toepaslikheid van die oorlog op die jare daarna uit te beeld Dit sluit in die talle leiersfigure tydens die oorlog aan Britse en Boere-kant en wat later jare van hulle geword het” Verder is kortliks dele oor die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-rebellie, die Tweede Wêreldoorlog en die einde van die Boeregeneraal-era Le Roux sê die eerste boek is ses keer herdruk, waarvan die laaste herdrukke dié van die Engelse weergawe is Volume 2 is ook in Engels te kry ■ Een leser kan Die Anglo-Boereoorlog in Kleur, Volume 2 wen Besoek BloemNuus se Facebook-blad en volg die instruksies by die inskrywing oor die boek




The Mahindra Fusion Fest 2025 cultural celebratory event is headed to the Free State capital Bloemfontein on Saturday 13 December, from 17:00 It forms part of the incredible journey of investment in South Africa by the vehicle manufacturing company Mahindra
Inspired by the creative spirit and past successes the upcoming Fusion Fest will be held at the Mahindra Bloemfontein dealership premises situated on the corner of St George and President Boshoff Street
This festival promises an unparalleled experience of tailored music, fashion, and art - courtesy of the official sponsor Mahindra South Africa
The Fusion Fest represents a significant investment by the company In South Africa this vehicle manufacturing company celebrates 20 years of investment with the company also operating a local assembly plant in Durban, KwaZulu-Natal
Hosting the Fusion Fest at the Mahindra Bloemfontein dealership premises is significant as this state-of-the-art venue is located at a designated heritage site and the branch is also marking 20 years of operations this year
The branch is one of the biggest Mahindra dealerships in South Africa - and one of the oldest having been established in 2004 when the Indian manufacturer first opened its



























EK KOOP NETJIESE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217

LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a c e r t i f i e d c
Certificate of Registered
Sectional Title Number 29/85 (27) UNIT passed by:

EIENDOMS BEPERK Registration Number 54/843/19
In favour of:
S H I R L E Y R O S I N A KNOETZE Identity Number 3603220038085 Unmarried is the registered owner ( i n t e r m s o f a conveyancer's certificate number ST 473/1985 in terms of an endorsement on the aforesaid Certificate of Registered Title)

ST1275/2017 LOST OR DESTROYED
DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER ST1275/2017 passed by THE TRUSTEES OF THE CHRISTOFFEL JACOBUS LOUW TRUST REGISTRATION NUMBER TMP1314 in favour of DANIëL JACOBUS VAN D E E M T E R I d e n t i t y Number 390618 5081 085 Married out of community of property in respect of (a) Section No 6 as shown and more fully
T17201/1965 LOST OR DESTROYED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of T17201/1965 passed by t h e U M S O B O M V U MUNICIPALITY, in favour of THEMSILE WEEKLY MSENGANA in my capacity as MUNICIPAL MANAGER: UMSOBOMVU
MUNICIPALITY, acting herein and duly authorized thereto by virtue of a resolution of the Council of the said UMSOBOMVU MUNICIPALITY, which resolution was passed by the said UMSOBOMVU M U N I C I P A L I T Y a t COLESBERG on 05 DECEMBER 2022 in respect of Erf 876, NOUPOORT, situated in t h e U m s o b o m v u Municipality, District of Colesberg, Province of the Northern Cape which has been lost or destroyed All interested persons

T21347/2004
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T21347/2004 passed by FREE STATE
CONSTITUTED IN TERMS OF ACT 6 OF 1995, in favour of PULENG AMELIA SEPHIRI Identity number 6504200302086 unmarried, in respect of Erf 9583 HEIDEDAL (EXTENTION 20) district
B L O E M F O N T E I N , PROVINCE FREE STATE, which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodg

T5988/2005 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T5988/2005 passed by ALETTA
J O H A N N A W I L L E , Identity Number 390206 0036 08 8, Unmarried in favour of JAN ABRAHAM LOUW, Identity Number 621003 5023 08 3, Married out of community of property, in respect of ERF 66 THEUNISSEN, DISTRICT THEUNISSEN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT: 1 487 (ONE THOUSAND FOUR HUNDRED AND EIGHT

T6019/1989 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy Deed of Transfer T6019/1989 PASSED BY:
T O B I A S J O H A N N E S LUBBE Identiteits nommer 4904255099086
G e t r o u d B u i t e Gemeenskap van Goed IN FAVOUR OF: WILLEM DANIEL JACOBUS LUBBE I d e n t i t e i t s n o m m e r 4904255099086
G e t r o u d b u i t e gemeenskap van goed IN RESPECT OF CERTAIN PLAAS DIEPFONTEIN NO. 48, DISTRIK PHILIPPOLIS,
T66827/1988 LOST OR DESTROYED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of T66827/1988 passed by t h e U M S O B O M V U MUNICIPALITY, in favour of THEMSILE WEEKLY MSENGANA in my capacity as MUNICIPAL MANAGER: UMSOBOMVU MUNICIPALITY, acting herein and duly authorized thereto by virtue of a resolution of the Council of the said UMSOBOMVU MUNICIPALITY, which resolution was passed by the said UMSOBOMVU M U N I C I P A L I T Y a t COLESBERG on 05 DECEMBER 2022 in respect of Erf 1031, NOUPOORT, situated in t h e U m s o b o m v u Municipality, District of Colesberg, Province of the Northern Cape which has been lost or destroyed. All interested persons





T8338/1963 LOST OR DESTROYED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of T8338/1963 passed by the
U M S O B O M V U MUNICIPALITY, in favour of THEMSILE WEEKLY MSENGANA in my capacity as MUNICIPAL MANAGER: UMSOBOMVU
MUNICIPALITY, acting herein and duly authorized thereto by virtue of a resolution of the Council of the said UMSOBOMVU
MUNICIPALITY, which resolution was passed by the said UMSOBOMVU
M U N I C I P A L I T Y a t COLESBERG on 05 DECEMBER 2022 in respect of Erf 682(Portion of Erf 51), NOUPOORT, situated in
T9479/2005 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte
T9479/2005 gepasseer deur
Die Meestersverteenwoordiger in die Boedel van Wyle A N
ADRIANA CERONIO Boedel Nommer 936/1982
Kragtens Artikel 18(3) van die Wet No 66 van 1965 ten gunste van SCHALK CHRISTIAAN WILLEM GRIESSEL
Identiteitsnommer 581215 5066 08 0 en

E.V. Brown In die boedel van wyle
Elizabeth Vera Brown I d e n t i t e i t s n o m m e r
3910120012080 Gebore 1939-10-12 Oorlede 2025-08-27 van Siesta Aftreeoord 5 Genl Conroy Bloemfontein 9301 Boedelnommer
007617/2025 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne 'n tydperk van dertig (30) dae. Naam en adres van e k s e k u t e u r o f gemagtigde: MARIETJIE NORVAL as genomineerde van PSG TRUST (PTY)LTD PRELLER WALK GENL HERTZOG DRIVE

H.P Victor In die boedel van wyle, HEILA PATRICIA VICTOR, i d e n t i t e i t s n o m m e r 620630 0024 08 7 van 1 0
, LABUSCHAGNESTRAAT UITSIG, BLOEMFONTEIN, 9301, boedelnommer
007715/2025 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer by en hul skulde te betaal aan die ondergetekende binne 'n tydperk van 30 dae vanaf 11 DESEMBER 2025. P C BRUWER EN VENNOTE, Posbus 32875,
Eksekuteur

S.W Louw
In the Estate of the Late:
Surname: Louw First names: Schalk Willem Estate number: 8472 /2025 Identity number:470521 5098 08 8 Date of death: 13-11-2025
Last address: 113 Welgedacht , Kolbooi Street , Fleurdal , Bloemfontein All persons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their c l a i m s w i t h t h e undersigned within 30 days after the date of publication hereof Name and address of Executor or Authorised Ag nt:

A.S. BOTHA In die boedel van wyle ANNA SOPHIA BOTHA ( g e b o r e
MOSTERT)Identiteitsnommer 580312 0016 08 6 en nagelate gade, JAN JACOBUS BOTHA,Identit eitsnommer 520623 5081 08 8, met wie die o o r l e d e n e b i n n e gemeenskap van goed getroud was, in lewe w o o n a g
Boedelnommer 5178/2023. Die eerste likwidasie en distribusie rekening in bogemelde boedel sal ter insae lê vir alle belanghebbendes ter kantore van die Meester

F.J. DANNHAUSER LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIE REKENINGS IN BESTORWE BOEDELS WAT TER INSAE LÊ Ingevolge artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 word hierby kennis gegee dat 'n duplikaat van die l i k w i d a s i
D
(eerste en finale, tensy anders vermeld), in die boedel hieronder vermeld, in die kantore van die Meesters en Landdroste s o o s v e r m e l d e n gedurende 'n tydperk van 21 dae (of korter of langer, indien spesiaal vermeld) vanaf gemelde datum of vanaf datum van publikasie hiervan, as dit





Die Suid-Afrikaanse pluimbalspeler van Bloemfontein wat verlede jaar aan die Olimpiese Spele deelgeneem het, het ’ n ekstra uitdaging aangeneem vir die 2028- Olimpiese Spele
Nita Scholtz-Albertse wat in 2024 as enkelspelspeler deelgeneem en presteer het, wil vir 2028 boonop vir die dubbelspel kwalifiseer Sy het dié seisoen doelbewus haar basis versterk in terme van beter
tegnieke, asook om die kombinasie met haar nuwe dubbelspelmaat vir die volgende paar jaar, Amy Ackerman van Gauteng, te beproef Hulle het op die Afrika-kampioenskapsbyeenkoms in Kameroen gewys wat hulle kan uitrig toe hulle die titel gemaklik gewen het Scholtz het hierna internasionaal deelgeneem Die toer het in Zambië begin, van 13 tot 16 November Sy het die kwarteindstryd gehaal, en is teen ’ n
Italiaanse teenstander uitgeskakel Sy en Ackerman het goud in die vrouedubbelspel verwerf
Hierna is die span na die toernooi in Botswana, van 20 tot 23 November Scholtz het in die halfeindstryd ’ n speler van Pole in twee skoon stelle geklop, voordat sy in die eindstryd oor ’ n Indiese speler geseëvier het Weer het sy en Ackerman ’ n goue medalje in die dubbelspel gewen Scholtz het ’ n
silwermedalje in die gemengde dubbelspel met Caden Kakora bygevoeg Die Kaapstad-toernooi is van 27 tot 30 November gehou Scholtz moes met silwer in die eindstryd tevrede wees In die dubbelspel het sy en Ackerman ’ n derde titel ingevorder Scholtz en Ackerman berei verder voor met ’ n oefenkamp in Desember; daarna ’ n Europese toer in Januarie, en toernooie in Swede, Estland en Ysland



SATURDAY, 13 DECEMBER 2025 09:00 – 13:00