Dienstenetmôrepraatjies
LIENTJIE MENTZ
Die Mangaung-metro se bestuur moet liewer met kinderspeelgoed speel en dienslewering oorlaat aan organisasies en ondernemings wat dienste aan inwoners wil lewer
Só het Jaco Grobbelaar, AfriForum se streekhoof vir die sentraalstreek, gesê nadat die burgerregte-organisasie op Donderdag 4 September ’ n speelgoed-vullisverwyderingsvragmotor soortgelyk aan die een wat in Bloemfontein gebruik word, aan die metro se stadsbestuurder laat oorhandig het
Dit het gekom nadat AfriForum die vorige dag strafregtelike klagte by die polisie ingedien het teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder, Sello More, weens sy volgehoue versuim rakende vullisbestuur in die stad
Grobbelaar sê hulle het twee klagte ingedien: een oor die noordelike stortingsterrein en een oor die suidelike stortingsterrein in Bloemfontein
Hy sê dit is gedoen weens More se volgehoue versuim om vullisbestuur in Bloemfontein doeltreffend toe te pas en vullisterreine aan die wetlike vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur te laat voldoen
Veral die suidelike stortingsterrein het die afgelope week, sedert Dinsdag 2 September, voortdurend gebrand en digte rook oor groot dele van Ferreira, Fauna, Fleurdal en Lourierpark laat hang
Greg van Noord, DA-wyksraadslid, sê hy het dié Dinsdag ’ n dringende beroep gedoen op More, wat nie op versoeke gereageer het nie
“Inwoners se gesondheid ly al jare erg onder die giftige rook, en dit lyk nie of die metro se bestuur dit ernstig opneem nie,” sê Van Noord
Hy sê die voorafgaande week was daar ook ’ n brand wat twee dae lank gewoed het
“Daar is wel al effense verbetering, met ’ n heining wat om die terrein opgerig is en planne om die onwettige bewoners van die terrein te verwyder,” sê hy AfriForum het ook Donderdag vullis by die munisipale hoofkantoor, die Bram Fischer-gebou in Bloemfontein, opgetel
Grobbelaar sê More se prestasiebeoordeling vir die 2024-’25-boekjaar voer aan dat hy al sy interne maatstawwe vir sukses (KPI’s) ten volle bereik het, tog is die Mangaung-metro feitlik bankrot
“Die munisipale bestuurder is van mening dat hy al sy teikens bereik het om van die stad ’ n sukses te maak, maar in werklikheid gaan die metro steeds onder ernstige diensleweringtekorte gebuk Die metro se
verwoestende inploffing onder More se bestuur dien as bewys dat basiese dienslewering aan organisasies soos AfriForum oorhandig moet word,” sê Grobbelaar
Die klagte teen More is ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur vir Vullis 59 van 2008 ingedien, nadat daar in AfriForum se oudit uitgelig is dat nie een van Bloemfontein se stortingsterreine aan die wetlike vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur voldoen nie
AfriForum het dit reeds twee keer onder die munisipale bestuurder se aandag gebring dat die stortingsterreine dringend op peil gebring moet word
Die kwessie is selfs na die provinsiale regering verwys
In ’ n brief sê More die Mangaung-metro sal hard veg om die skofstelsel vir werknemers in te stel, wat vullisverwyderingskoste sal spaar en
’ n beter diens sal veseker
Dit kom nadat die metro se vullisverwyderingsdiens verlede week weer ernstig geknou is oor geskille rondom die nuwe skofstelsel
AfriForum het in hierdie tyd meer as 900 sakke vullis in Bloemfontein verwyder
Die gebiede waar vullis opgeruim is, sluit in Langenhovenpark, Generaal de Wet, Uitsig en Fleurdal Vir inwoners van hierdie woonbuurte het die ophoop van vullis ’ n gesondheidsgevaar geskep en boonop die waardigheid van hul woonbuurte negatief geraak
Christo Groenewald, AfriForum se distrikskoördineerder vir Bloemfontein, sê AfriForum se ingryping met vullisverwydering is ’ n werklike poging om die stad vir al sy inwoners te verbeter ■ Lees ook die berigte hieroor op bloemnuus co za
Christo
Lewe in ryke taal gevier
Vier bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars vier vanjaar hul 50ste verjaardae en vier dit met 'n unieke musiekvertoning
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree
Bonop val hul vertoning saam met die 100ste viering van Afrikaans as amptelike taal
Voeg dié twee gebeurtenisse bymekaar en jy kry ’ n onvergeetlike vertoning’ n musikale viering van die lewe, taal, stories en tyd
Dié vier manne kom elkeen met iets uniek na die verhoog
Hulle het unieke stemme in die Afrikaanse musieklandskap en hul liefde vir
Afrikaans en hul eie halfeeulange reis eerbiedig die taal op ’ n besonderse wyse
Dit is ’ n produksie wat eerlik, rou en reguit is - vol liriek, lag, melodie en menswees
Die ontstaan van Die Vyftigers het begin tussen die appelboorde van Grabouw by Gian Groen se 50ste verjaardagpartytjie
Tussen kitare, staalsnare en spontane samesyn, het Neil Sandilands die lig gesien: vier musikale vriende wat almal vanjaar die 50ste mylpaal bereik in dieselfde jaar, wat Afrikaans 100 jaar oud word ’ n Taal wat ’ n paar uitdagings moes oorkom en nie net soveel jare al oorleef nie, maar steeds floreer
Dié kreatiewe toeval kon eenvoudig nie geïgnoreer word nie en met net een oproep na elk, was almal aan boord
So word Die Vyftigers gebore –’ n unieke kruispunt tussen taal en tyd
So het die viertal besluit om die lang-
pad te vat en deur die land te toer met hul unieke vertoning
Die Vyftigers is nie net ’ n musiekvertoning nie – dit is ’ n viering
Aan die hand van liedjies uit elke kunstenaar se repertoire, asook nuwe skeppings, wat spesifiek vir hierdie produksie ontwikkel is, neem die kunstenaars gehore op ’ n reis deur persoonlike stories, taalgeskiedenis en tydlose klanke
Die vertoning is ten volle in Afrikaans –’ n danksegging aan die taal wat dit alles moontlik maak
Of jy nou ’ n aanhanger is van Afrikaanse musiek, die kunstenaars self, of eenvoudig op soek is na iets eg, diep en vermaaklik –hierdie vertoning is ’ n moet-sien
Die Vyftigers se vertoning in die Aasvoëlklub begin om 20:00 en kaartjies kos R200 by die deur Rig navrae per WhatsApp by 084 559 899
FRIDAY,12 SEPTEMBER
An evening of Opera is hosted at the Du Moynè Art Gallery, starting at 19:00, with Emily Dangwa accompanied by Petro Engelbrecht on piano Tickets cost R150 and are available by sending a WhatsApp to 067 019 2989 There is another show on 13 September also at 19:00
SATERDAG 13 SEPTEMBER
Die Kiepersol-tuinbouklub bied om 09:00 vir 10:00 n praatjie by die Rosenheim-aftreeoord aan, met gasspreker Burgert Muller wat oor skoenlappers sal gesels Bywoning kos R30 vir nie-lede Rig navrae aan Elsabe Walters by 083 461 1967
DINSDAG 16 SEPTEMBER
Prof Das Steyn gesels om 18:00 by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) oor Die digter van doornkraal deur Kas van den Bergh Bevestig bywoning per e-pos by vriendevannaln@gmail com
DONDERDAG 18 SEPTEMBER
Die Rapportryers se vasvra begin om 18:30 by Grey-kollege (primêr) Inskrywing het reeds gesluit Bel Marli Havinga by 071 682 7683
Die Vyftigers met Neil Sandilands Schalk Joubert Gian Groen en Abel Kraamsaal, vier almal 50 in 2025 en hulle vier ook die Afrikaanse taal Die vertoning is om 20:00 in die Aasvoëlklub Kaartjies kos R150 met voorafbespreking by 084 559 8991, en R200 by die deur
VRYDAG 19 SEPTEMBER
Roep van die leeu ’n teatervertoning met Peter Taljaard, Neels Vorster en Anneri Bosman, begin om 19:00 in die André Huguenet-teater Die verhaal, geskryf deur Maretha Maartens is op die lewe van C S Lewis gegrond Die vertoning word deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater, in samewerking met Pacofs, aangebied Kaartjies is beskikbaar teen R120 op webtickets co za of by Pacofs
SATERDAG 20 SEPTEMBER
Die AP-kerk in Topsy Smithstraat, Langenhovenpark, hou van 08:00 af basaar Skakel 082 261 5857 vir inligting oor uitstalruimte
The Westdene Neighbourhood Association Recycling Collection commences at 09:00 and runs until 11:00 at the park in Brill Street and Haarburger Crescent in Westdene Direct enquiries to Michael Deutschmann at 071 348 5353
Die NG gemeente Leeuwberg bied ’n Vroue-oggend aan met Yolandé Korkie as hoofspreker, asook Magda Crous van dõTerra en Marieke Botha wat met sang sal vermaak Die oggend duur van 09:00 tot 12:00 in die kerksaal in Ds Kotzestraat, Ferreira Bevestig bywoning deur ’n WhatsApp-boodskap na 082 351 4686 te stuur
SUNDAY,21 SEPTEMBER
WEDNESDAY,24 SEPTEMBER
The Braai Day Social Pickleball Fun Day is hosted at Picklers Park in aid of the Society of the Blind Entry costs R1 000 for a team of four This allows participants to hire a paddle and play and each team will receive a braai box for four Dial 082 574 4348
FRIDAY,26 SEPTEMBER
Whispers and Storms by Karen Junqueira is performed in the St Andrew’s School chapel starting at 19:00 Tickets cost R100 on quicket co za Those younger than 13 enter for free
“Seeing in the Dark: a Life Reduced to Charcoal ” a solo exhibition by Dupreez Strauss, opens at 18:00 for 18:30 at the Du Monyè Art Gallery in Kenneth Kaunda Road Bayswater Book attendance before 19 September by sending a Whatsapp message to 082 895 7694
SATURDAY,27 SEPTEMBER
The Four Horsemen of the Apocalypse, a silent film with an organ improvisasion by Zorada Temmingh starts at 18:00 at the NG Church Berg-en-dal Tickets cost R100 and are available at the church office or at the door Dial 073 180 3193
van Wyk, Diandra Steenekamp and Donoven Havenga will perform Tickets cost R200 Dial 072 726 8052
Anneri Bosman,Peter Taljaard (middel) en Neels Vorster in Roep van die Leeu Foto: Lientjie Mentz
Die Vyftigers is van links Schalk Joubert,Neil Sandilands,Abel Kraamsaal en Gian Groen Foto: Verskaf
EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant
Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
SS125/2014. Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer SS125 /2014 passed by THE TRUSTEES FOR THE TIME
B E I N G O F D A N S O
B E S I G H E I D S T R U S T Registration Number IT2063/2002, in favour of Y V O N
A WINKELMANN, Identity Number
710201 0142 08 8, Married out of community of property, in respect of certain
A Unit consisting of (a) Section Number 5 as shown and more fully described on Sectional Plan No SS125/2014 in the s c h
s RIVERDALE in respect of the land and building or buildings situated at B L O E M F O N T
Engelina soek huiswerk vir 3/5dae. Ek is betroubaar en hardwerkend.
073 851 7587
Elizabeth soek huiswerk vir 5dae. Ek is betroubaar en hardwerkend.
071 125 9228
Evodia soek huiswerk vir Woensdag.
Ek is betroubaar en hardwerkend.
073 269 8930
MUNICIPALITY, of which section the floor area, according to the said sectional plan is 150 (One Hundred and Fifty) square metres in extent. (b) an undivided share in the common property in the scheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectional plan. which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds Free State at BLOEMFONTEIN within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN this 3rd day of September 2025
MARINA NEL ATTORNEYS
2 6 B I n n e s A v e n u e , Waverley, Bloemfontein, 9301 marinanel065@gmail.com Contact number: 083 487 1214
T20582/2002 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T20582/2002 gepasseer deur DIE TRUSTEES VAN DIE ROUX TRUST IT1849/1997 ten gunste van ADRIAAN JOSEPH BRITS
IDENTITEITSNOMMER: 340812 5030 082 EN SUSARHA SUSANHA BRITS
IDENTITEITSNOMMER: 360606 0130 088
G E T R O U D B I N N E
G E M E E N S K A P V A N
GOEDERE MET MEKAAR ten aansien van sekere
GEDEELTE 1 VAN DIE
PLAAS BRAKFONTEIN 231 DISTRIK FAURESMITH PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 275,8621 (TWEE SEWE VYF komma AGT SES TWEE EEN) hektaar en drie ander eiendomme wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes:
V R Y S T A A T t e
BLOEMFONTEIN binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing
Gedateer te Bloemfontein op hede die 11de dag van Augustus 2025.
T R A N S P O R T B E S O R G E R : DEWALD DU PREEZ ( L P C M 6 1 3 2 2 )
Aansoeker:ROSENDORFF
REITZ BARRY PROKUREURS
Adres:DERDESTRAAT NR. 6
T31889/2006 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T31889/2006 passed by J O S E P H J O H A N N E S HILLEBRAND, IDENTITY NUMBER 3103045018081, M A R R
F COMMUNITY OF PROPERTY, in favour of BARNARDUS GERHARDUS DE BEER,
I D E N T I T Y N U M B E R 6007225007086, MARRIED OUT OF COMMUNITY OF PROPERTY, in respect of certain 1. REMAINDER OF PORTION 5 OF THE FARM KEEROM 148, DISTRICT BRANDFORT PROVINCE FREE STATE, 2. PORTION 3 OF THE FARM KEEROM 148, DISTRICT BRANDFORT, PROVINCE FREE STATE, which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deed at Bloemfontein within two weeks from the date of publication of this notice
Dated at BLOEMFONTEIN this 4th day of SEPTEMBER
2025 A p p l i c a n t : H O N E Y ATTORNEYS – STEPHANUS JACOBUS LE ROUX (LPCM – 57340)
A d d r e s s : H O N E Y
CHAMBERS, NORTHRIDGE MALL, KENNETH KAUNDA ROAD, BLOEMFONTEIN
E-mail address: amy@honeyinc.co.za Contact number: 051 403 6600 Reference: SJ LE ROUX/am/E08780
T45267/2000 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T45267/2000 passed by ANTOINETTE SUSANNE DIEDERICKS (PREVIOUSLY HILLEBRAND,
I D E N T I T Y N U M B E R 7108080114089, MARRIED OUT OF COMMUNITY OF PROPERTY, in favour of BARNARDUS GERHARDUS DE BEER, IDENTITY NUMBER 6007225007086, M A R R I E D O U T O F COMMUNITY OF PROPERTY, in respect of certain PORTION 4 OF THE FARM KEEROM 148, DISTRICT BRANDFORT, PROVINCE FREE STATE, which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deed at Bloemfontein within two weeks from the date of publication of this notice Dated at BLOEMFONTEIN this 4th day of SEPTEMBER 2025 Applicant: HONEY ATTORNEYS –STEPHANUS JACOBUS LE ROUX (LPCM – 57340)
A d d r e s s : H O N E Y CHAMBERS, NORTHRIDGE MALL, KENNETH KAUNDA ROAD, BLOEMFONTEIN
E-mail address: amy @honeyinc.co za Contact number: 051 403 6600
Reference: SJ LE ROUX/am/E08780
T7856/2024 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T7856 /2024 passed by N I C O L A A S J A C O B U S
BEUKES duly authorised by a resolution of the Trustees of KLEIN HARTEBEESFONTEIN TRUST Registration Number IT1762/1998 (B) Acting under Letters of Authority issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division, Bloemfontein on 26 April 2024 in favour of SUSANNA ELIZABETH VAN NIEKERK (previously VIVIER) as only Trustee of J & I TRUST Registration Number IT187/2000 Acting under Letters of Authority issued by the Master of the High Court of South Africa, Free State Division Bloemfontein on 3 AUGUST 2004 in respect of PLOT 12 CORNELIA SMALL H O L D I N G
T BLOEMFONTEIN PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 8,5654 (EIGHT COMMA FIVE SIX FIVE FOUR) HECTARES HELD BY DEED OF TRANSFER T25935/1998 which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Free State at Bloemfontein within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at BLOEMFONTEIN on 8 SEPTEMBER 2025
NOTICE IS GIVEN IN TERMS OF SECTION 41(4) OF THE NATIONAL WATER ACT, 1998 (ACT NO. 36 OF 1998) FOR THE WATER USE LICENSE APPLICATION IN TERMS OF SECTION 40 OF THE ACT Project title: APPLICATION
HECTARES OF WATER RIGHTS FROM REMAINDER OF THE FARM KOEDOE'S RAND NUMBER 391, DISTRICT BOSHOF TO THE FARM BLAUWBOSCHDRAAI NUMBER 910, DISTRICT BOSHOF P r
PERMANENT TRANSFER OF WATER RIGHTS FOR IRRIGATION ON THE FARM
NUMBER 910, DISTRICT BOSHOF Size of site and project: 20 HECTARES OF IRRIGATION FROM RIVER Applicant: VENDUTIEDRIFT BOERDERY (PTY) LTD Co-ordinates: -28.952106S 25 1599870 E All comments must be lodged in writing or verbally if unable to write to the
consultants: Consultant name: WILMIE WESSELS AT TERBLANCHE LEGAL INC
Tel: 053 574 0006 Cell phone: 067 769 6863 / 073 918 4442 E-mail: wilmieditsim.co.za / tax@ditsim.co.za Postal Address: No Post O f f i c e f a c i l i t i e s i n Petrusburg. Courier original documents to our Office at 9 P R E T O R I U S S T R E E T , PETRUSBURG 9932 The Water Use License Application (WULA) will be s u b m i
B.J.C. FOURIE
In die boedel van wyle, B E A T R I C E J A ?
, identiteitsnommer 500209 0073 08 2 van KOEDOEWEG 79, FAUNA, BLOEMFONTEIN, 9301, boedelnommer 006045/2025. Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer by en hul skulde
ondergetekende binne 'n tydperk van
dae vanaf 11 SEPTEMBER 2025. Eksekuteur. PC BRUWER EN VENNOTE Posbus 32875, Fichardtpark, 9317,
Coenraad Adolf Groenewald Estate number: 004068/2025, Identity number: 421021 5059 081 Date of death: 22/03/2025, Last address: Bloemfontein, All persons having claims a g a i n s t t h e above-mentioned estate are required to lodge their claims with the undersigned within 30 days after the date of publication hereof. Name and address of Executor or Authorised Agent: Juanita Botha CA(SA) 66 Gascony crescent, Bayswater, Bloemfontein, 9301 Billing details: Advertiser Name: Juanita Botha CA(SA) Po Box 13083, Arboreturm, 9305 E-Mail: info@juanitabotha.co.za Telephone: 0842645281 Reference: JB/GROEN
d t o t h e Department of Water and Sanitation In order to ensure that you are identified as an interested andr affected party please submit your name, contact information and interest in the matter, in writing or verbally to the contact person given above within 6
advertisement/notice
ARBORETUM E-pos adres: petro@rosendorff co.za Kontak nommer: 051 447 4394 BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201 BOEDELKENNISGEWINGS
M.E. TSOEU
In die boedel van wyle:
MOLELEKENG EPAENETE
T S O E U
IDENTITEITSNOMMER
820228 1018 089 GEBORE 28
FEBRUARIE 1982 OORLEDE
29 OKTOBER 2022 VAN
BLOEMFONTEIN
(BOEDEL NO. 1668/2023)
Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) dae.
DANIEL NAUDE
HILL, McHARDY & HERBST
ING PROKUREUR VIR DIE
EKSEKUTEUR COLLINSWEG 7 ARBORETUM
BLOEMFONTEIN
( V e r w : V E R W E Y / c s /A05209)
P.A.J ELS
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle : PATRICK ANDREW JOSEPH ELS
Boedel nr: 005547/2025
Meesterskantoor: MEESTER
B L O E M F O N T E I N
Identiteitsnommer: 560812 5025 085
Sterfdatum: 2025-06-19
Geboortedatum: 1956-08-12, Laaste adres : KOKSKRAAL PLAAS FAURESMITH
, Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die ondergenoemde adres binne 'n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf publikasie van hierdie kennisgewing.
ADRES: DE VILLIERS
P R O K U R E U R S O L Y M P U S W E G 9 1 A ,
P E N T A G O N P A R K , BLOEMFONTEIN
TEL: (051) 023 0251
J.C. KRUGER
In die boedel van wyle (volle name en van) JAN COETZER
KRUGER Identiteitsnommer:
390106 5033 082
gebore: 06 Januarie 1939
oorlede: 10 Augustus 2024 van (laaste adres) NO 31
BLOEMFONTEIN
Boedelnommer: 6748/2024
Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale l i
distribusierekening (tensy
V.F. Verwey
In die boedel van wyle: Vincent Francis Verwey ldentiteitsnommer 390903
5013 084 oorlede 2025-02-11 van 78 Extonweg Hilton Bloemfontein boedelnommer 1409/2025 Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die H o o g g e r e g s h o f Bloemfontein en van die landdros Bloemfontein vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 12 September 2025
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die H o o g g e
Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: Marietjie Norval nominee or PSG Trust (Pty) Ltd Preller Walk Genl Hertzog Drive Dan Pienaar Bloemfontein
e g s h o f
Bloemfontein vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 12 September 2025
Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: JMM VERWEY HILL McHARDY & HERBST ING.,