BloemNuus-E-Edition - 17 April 2025

Page 1


Overlooked community celebrated by museum

Roleinwargivencredit

TEBOHO SETENA

The War Museum of the Boer Republics in Bloemfontein has put the half-told story of Indians and their significant contribution in the South African War, also known as the Anglo-Boer War, into perspective by publishing a journal

Titled Caught in the Crossfire: Indian involvement in the South African War: 1899-1902, it was officially launched on Friday, 11 April, at the museum

The museum ’ s work on the Indians’ involvement in the Anglo-Boer War includes a documentary World-renowned Indian human rights activist and attorney Mahatma Gandhi (1869-1948) features as a prominent torchbearer in the war, under the British Empire

The role is documented in the story of more than 1 900 Indian stretcher-bearers, as the Natal Indian Ambulance Corps

The journal’s launch saw the handing over of the book and a painting of Gandhi to Shri Prabhat Kumar, high commissioner of India, as well as the unveiling of a bronze statue of Gandhi Tokkie Pretorius, director of the museum, handed over the journal, while Adv Charlie Naidoo, council member of the War Museum, did so for the painting India’s Shadow and Light, the contemporary-classical duo of Anindo Bose and Pavithra Chari, performed at the occasion

“We do not glorify war – we strive to show its horrors We focus on youth, and we also have a contemporary message of what we did The work started in 2009, to paint a true picture of the South Africa war and nations involved,” said Pretorius

“What we believe in is that the Indian story should be told by the Indian people themselves”

Pretorius stressed that a true history of the Anglo-Boer War should include the roles of Boers, Indians and communities such as the Zulu, Xhosa, Bakgatla, Shangaan, Swazi, as well as the Basotho people

“The publication is a big step to acknowledge all the communities, and the Indian community both from India and South Africa, who were not recognized after the war, despite their involvement

“Winston Churchill was also there

as a war correspondent, as was Gandhi, providing crucial humanitarian relief to wounded soldiers of both sides,” said Pretorius

“The publication on the Indian involvement in the South Africa War will foster a new outlook on the subject that has been neglected for years, and it will bring to light the sacrifices and hardships Indian people experienced during the war, especially South African Indians,” said Kumar, in turn

He said the historic importance

of the event ties in with marking the 165th year since Indians first arrived in South Africa in 1860, in a ship carrying labourers

Attesting to the Indian people’s participation in the war, Gandhi said:

“When the war was declared, my personal sympathies were all with the Boers, but I believed then that I had yet no right, in such cases, to enforce my individual convictions

“Suffice it to say that my loyalty to the British rule drove me to participa-

tion with the British in that war I felt that, if I demanded rights as a British citizen, it was also my duty, as such, to participate in the defense of the British Empire

“I held then that India could achieve her complete emancipation only within and through the British Empire

“So, I collected together as many comrades as possible, and with very great difficulty got their services accepted as an ambulance corp ”

Tel: 051 404 7600 GRATIS
Shaking hands after the significant reception of a bronze statue of world-renowned Indian human rights activist and attorney Mahatma Gandhi are,from the left,Shri Prabhat Kumar (high commissioner of India),Ketso Makume (MEC for Finance,Tourism and Economic Development) and Tokkie Pretorius (director of the War Museum of the Boer Republics in Bloemfontein) The government of India donated the bronze statue in acknowledgement of the role of Indians in the South African War Photo: Teboho Setena

Bloemskou jolig met karnaval-kinkel

’ n Hele paar nuwighede wag op besoekers aan vanjaar se Bloemskou, wat op Vrydag 25 April begin

Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, het op Dinsdag 15 April by die bekendstelling van Bloemskou 2025, met “Karnaval” as tema, gesê dit is ’ n voorreg om weer hierdie skou aan te bied

“Bloemskou is die grootste skou in die land en genereer sowat R60 miljoen vir die plaaslike ekonomie

“Dit is belangrik om dankie te sê aan almal wat werk om hierdie geleentheid te ondersteun en te laat groei,” het sy Dinsdag op die geleentheid by Airborne Café by Emoya gesê

Van die nuwighede waarna besoekers vanjaar kan uitsien, is gratis WiFi wat op die terrein aan besoekers en sakelui beskikbaar sal wees

Daar is ook ’ n QR-kode waarmee besoekers hulle kan oriënteer en waarmee hulle na punte op die skouterrein kan beweeg deur die kaart op hul slimfoon te volg Op 30 April kan besoekers deelneem

aan ’ n eksklusiewe Midnight Madness-geleentheid, wanneer die pretpark van 22:00 tot middernag sal oop wees

Besoekers sal vanjaar weer kan kyk na die Rooms on View om dekor-inspirasie vir die huis te kry

As jy in die nuutste tegnoliese uitvindsels vir die huis belang stel, moet jy beslis ’ n draai op Bloemskou maak

Vanjaar is daar weer meer as 5 000 stuks beeste, skape, perde en bokke wat in 23 kampioenskappe gaan deelneem

Bring die kinders om tussen die landbouskoue na die diere te kyk of die pragtige passies van die skouperde te sien

Van die kunstenaars wat vanjaar by die skou van 25 April tot 3 Mei gaan optree, sluit in Appel (30 April), Bernice West, Bok van Blerk (29 Apirl), Die Piesangskille (25 April), Droomsindrooom (25 April), Riaan Benade en Rikus Nel (28 April), asook Ryk Kleinhans (26 April)

Op Saterdag 26 April word die Bloem Classic-liggaamsboukompetisie, asook die armdruk-kompetisie, aangebied

Besoek bloemskou co za vir kaartjiepryse en die volledige program vir vanjaar se Bloemskou

surge unlikely to abate

using SMSes supposedly from a “courier companie” that the customer to pay in order to receive a parcel First verify your order on the website from which you order a parcel and do not pay if you are uncertain

Bank scams have been plaguing victims for more than a decade

WO David Mangojane says these criminals cause people to panic by informing them that there is fraudulent activity in their bank account

ounsel is to refrain from from unfamiliar websites, as it cult to spot fake website domains addresses ore making a purchase online, rough research on the website ing reading through the comments, me of the positive comments are p to make a website seem legitithey warn ording to the Bainsvlei police this es advertisements about puppies e, and vehicles for sale Other the police see daily is investment nd loans where citizens pay to be able to access funds ms also receive SMSes for lottery gs or competitions where they ed to pay money to access their People also get caught on false n and Crypto currency trading ms ther way that criminals use to ople to pay money to them, is by

“This will almost always be fraudulent The bank do not check payments in and out of your account It is much more reasonable that you will see something wrong in your payments and go to your bank,” Mangojane warns If they say they are from the bank, say you will call the bank or visit your bank Do not use the number from which the scamster is calling you to call back

“Read and understand the warnings of scam activities that the bank post on their apps such as the sharing of OTPs sharing of pins and card numbers”

Scammers target people at any time of day or night and it is most popular when the bank is closed The number they use to call victims even shows the bank name and fraud department

WO Michael Kennard says these criminals target everyone, but mostly pensioners

“It is best for elderly people to draw money inside shops and banks, rather than at ATMs”

Beware of any scams and do not give criminals the opportunity to get to your hard earned money

SWAAR VONNISSE VIR DIEFSTAL

Twee mans is Maandag in die Bloemfonteinse streekhof elk tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir hul betrokkenheid by die beskadiging en diefstal van infrastruktuur, wat aan die elektrisiteitsverskaffer Centlec behoort het Tumisang Sello Khosi (31) en Pitso Donald Molalenyane (34) is in hegtenis geneem ná hulle in November 2022 onwettig toegang verkry het tot ’n Centlec-substasie in die Vrystaat Volgens die ondersoekbeamptes het die mans verskeie elektriese panele verwyder – komponente wat noodsaaklik is vir die verspreiding van elektrisiteit aan omliggende gemeenskappe Die gesteelde panele is op ongeveer R500 000 geskat Die totale skade aan die infrastruktuur is R2,5 miljoen Khosi en Molalenyane is vasgetrek

nadat die gesteelde toerusting in hul besit gevind is Die polisie se deeglike speurwerk het daartoe gelei dat die verdagtes in hegtenis geneem kon word Albei beskuldigdes is skuldig bevind op aanklagte van die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur, sowel as die diefstal daarvan

Die hof het elkeen van hulle 15 jaar tronkstraf opgelê vir die beskadiging, en ’n verdere 15 jaar vir die diefstal Vyf jaar van die twee vonnisse sal gelyktydig uitgedien word wat beteken dat elke man ’n effektiewe vonnis van 25 jaar tronkstraf sal uitdien Sersant Mahlomola Kareli, polisiewoordvoerder, sê die hof se besluit stuur ’n sterk boodskap uit dat die owerhede vasbeslote is om misdade wat noodsaaklike dienste bedreig, ernstig te hanteer

at
Bainsice Station are from left Const Nelii,WO Michael Kennard,Lt Col Lorbeleng,Capt.Thapelo Motseki and id Mangojane Photo: Lientjie Mentz
Dit is vanjaar karnaval by Bloemskou,wat van 25 April tot 3 Mei duur Die bekendstellingsgeselligheid is Dinsdag by Airborne
Café by Emoya gehou.Van links is John Melville (president van Bloemskou),Andy Thaele (Absa-streeksbestuurder) en Elmarie Prinsloo (uitvoerende hoof van Bloemskou) Foto: Lientjie Mentz

Wildskosfees sit weer

net die beste voor

LIENTJIE MENTZ

Vanjaar se WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie gaan nog groter en beter wees.

Dié eg Vrystaatse fees

buite Bloemfontein wat oor die jare gegroei het en gaste van oor die land heen en selfs die buiteland trek, het vele fasette, idees, resepte en aktiwiteite wat oor die jare verander en verbeter word Die gourmet-geregte wat Marie Lombard, sjef en stigterslid van die WildsKOSfees voorsit, is van uitstekende gehalte en bevestig die veelsydigheid van organiese wildsvleis wat so eie aan

Suid-Afrika is

Vanjaar spog De Oude

Kraal weer met van die beste wynplase in die Wes- en Suid Kaap wat hul eie stalletjies kom beman en hulle wyn

Vanjaar se WildsKOSfees is om die draai Dit word vanjaar weer in samewerking met BloemNuus aangebied Van links is Marie Lombard (sjef en stigterslid van De Oude Kraal se WildsKOSfees), Jeannine van Zyl (algemene bestuurder van Novus Media Gemeenskapsnuus in die Vrystaat en Noord-Kaap,waaronder BloemNuus val) en Gerhard Lombard (De Oude Kraal) Foto: Lientjie Mentz

gaan bied Die feesgangers kan uitsien na die beste wildgeregte wat die Vrystaat

geregte te proe Elke wynstalletjie sal gepaard gaan met ’ n gepaste wildsgereg of bykos

man, bestuurder van De Oude Kraal en ervare wynproespanne werk ’ n spyskaart met wildsgeregte uit wat perfek saam met uitgesoekte wyn gaan

Wat regtig besonders aan die fees is, is die meer as 200 vrywilligers wat hard werk om al die kos voor te berei en te bedien

Gerhard sê hul passie vir die fees en hul gemeenskap maak elke jaar van die WildsKOSfees ’ n sukses

“Ons waardeer elkeen se bydra opreg en kan nie wag om julle te verwelkom vir nog ’ n fantastiese feesdag nie”

’ n Bykomende diens wat vanjaar aan feesgangers gebied word, is ’ n busvervoeropsie na en van De Oude Kraal op die dag van die fees

Daar sal weer talle aktiwiteite wees waaraan besoekers kan deelneem Hendrik Buhrmann gaan

Kaartjies vir gesogte skou só te wen

LIENTJIE MENTZ

Staan ’ n kans om twee toegangskaartjies vir Bloemfontein se Karnaval-Bloemskou te wen

Bloemskou vier vanjaar sy 142ste bestaansjaar

Oor die nege dae van Vrydag 25 April tot Saterdag 3 Mei sal daar alles van musiek en kuns tot ’ n wye verskeidenheid uitstallings, die pretpark en vermaak in oorvloed wees

Vir kinders van ses tot 14 jaar oud is daar ’ n ekstra kans om kaartjies vir een dag by Bloemskou te wen

Al wat hierdie lesers hoef te doen, is om ’ n Karnavalmasker te maak met ’ n BloemNuus-koerant Maak seker dat BloemNuus se mashoof voor op die koerant duidelik iewers sigbaar op die masker is Neem ’ n selfie of laat Ma of Pa ’ n foto neem en plaas die foto, saam met die kind se naam en ouderdom, op BloemNuus se Facebook-blad by die inskrywing “Bloemskoukarnavalmaskerkompetisie”

Die kompetisie-inskrywings sluit net ná die Paasnaweek op Dinsdag 22 April, en die wenner sal op die BloemNuus Facebook-blad aangekondig word Vat dié BloemNuus en begin knip Besoek die webwerf bloemskou co za vir die volledige program en toegangpryse

Aliyah Joi Solomons (6) wys haar karnavalmasker Foto: Lientjie Mentz

Besonderse bydrae

tot kookkuns gevier

’n Bloemfonteiner is op die afgelope Info Sjef-konferensie wat deur die Suid-Afrikaanse Sjefvereniging by die Hotelskool van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) aangebied is, vereer.

Marie en Gerhard Lombard van De Oude Kraal Country Estate en Spa is vereer vir die waardevolle bydra wat hulle gemaak het tot die vorming van die Vrystaatse en Suid-Afrikaanse kookkuns

Die eerbewys is Donderdag 10 April op ’ n bankketete in die Hotelskool deur die voorsitter van die Vrystaattak van die vereniging, sjef Deon Pastor, aan die egpaar oorhandig

Info Sjef wat op Donderdag en Vrydag aangebied is en waaraan sjefs en studente in die gasvryheidsbedryf deelgeneem het, was vanjaar selfs nog groter as vorige jare

Vir die eerste keer was daar ’ n interaktiewe kompetisie waaraan studente deelgeneem het en kookdemonstrasies wat deur ervare sjefs in die bedryf gelewer is

Die tweedag-konferensie is begin met ' n ontbyt waarop ’ n netwerk-geleentheid geskep is

Die aand kon sjefs en gaste aansit vir ’ n bankettete met ’ n driegang-maaltyd en wynproe wat deur studente van die verskillende sjefskole wat die Olive Sjefskool, die SUT se Hotelskool, die Food and Beverage Institute (FBI) en die Goudveld TVET kollege voorberei is Vrydag het die studente van die sjefskole in groepsverband teen mekaar meegeding in ’ n interaktiewe kompetisie

Pastor sê geleenthede soos Info Sjef is belangrik om leerlinge en studente aan geleenthede in die bedryf bloot te stel

“Dit is vir ons ’ n geleentheid om kameradie in die bedryf te bevorder en ook kontak te maak met verskaffers ” Talle uitstallers het Vrydag hul produkte op die geleentheid bekend gestel Pastor sê hy hoop dat daar volgende

’n Banket-ete het Donderdag deel gevorm van die Info Sjef-konferensie wat van 10 tot 11 April by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie se Hotelskool aangebied is.Hier wys Henku Wentzel (links) en sjef Deon Pastor,die streeksbestuurder van die Vrystaat-tak van die Suid-Afrikaanse Sjefvereniging,die nagereg-bord by die banket genaams“Breakfast for Dessert.” Foto s: Lientjie Mentz

jaar meer leerlinge wat verbruikerstudie neem, ’ n besoek by Info Sjef sal aflê om meer oor die bedryf te wete te kom

Twee van die FBI-studente wat Vrydag aan die kompetisie deelgeneem het, Shereé Yssel en Boikanyo Motswiri, het dit ook geniet

Dié twee gaan binnekort hul prakties by die Ritz-Carlton Hotel in Florida, Amerika, doen

Nog ’ n student van die FBI, Maggie Rudolp, sê sy het die interaksie met ander sjefstudente baie geniet

“Dit het nie gepla dat die gehoor vir my kyk nie Toe ons eers begin kook, het ek net gefokus op die maak van ons gereg ”

Marie vertel dat dit baie spesiaal was om dié eerbewys te ontvang

“Ons was destyds in 1991 toe Jürgen Demke die Hotelskool begin het, nou by die skool betrokke,” vertel sy

“Hy was baie ervare in Europese kookkuns, maar wou by ons meer leer oor Suid-Afrikaanse kookkuns Dié toekenning laat dit voel asof ons weer by die beginpunt uitgekom het,” sê die meestersjef van De Oude Kraal

Dagboek

Marie Lombard van die De Oude Kraal Country Estate en Spa het ’n eerbewys van die Suid-Afrikaanse Sjefvereniging gewen vir haar bydrae tot die vorming van die Vrystaat en die groter Suid-Afrika se kulinêre landskap

String quartet on the road

The Odeion String Quartet will be touring with the Mzansi National Philharmonic Orchestra to the 14th Festival Culturel International de Musique Symphonique, scheduled to take place in Algiers, Algeria, this week

An ensemble from the orchestra will perform at a concert today – Thursday, 17 April – presenting a programme that features a distinguished group of South African artists including Siphokazi Maphumulo (soprano), Megan-Geoffrey Prins (piano) and the Odeion String Quartet featuring Samantha Durrant, Sharon de Kock, Jean-Louise Moolman, and Anmari van der Westhuizen

Bongani Tembe, chief executive and artistic director of the Mzansi National Philharmonic Orchestra, reflects on this international extravaganza

“We are delighted to be utilising this international platform – the 14th Festival Culturel International de Musique Symphonique – to showcase South African composers and South African music heritage

“Our participation in the festival not only elevates South Africa’s presence on the global stage but also fosters meaningful cultural exchanges, enriching the tapestry of international musical discourse,” he says The Festival is organised by the Algerian Ministry of Culture and Artsa nd serves as a significant platform for global orchestral music This year ’ s event will feature ensembles from various countries, including South Africa, Algeria, Germany, Austria, China, Egypt, France, Italy, Mexico, Russia, Syria, the Czech Republic, Tunisia, and Venezuela

GEVANGENES SE LOT KLINK NUUT OP

Vryheidsdag op Sondag

SATERDAG 19 APRIL

’n Paaseier-jagtog word van 09:00 af by die Langenhovenmark aangebied Kry ’n kaart en ’n Paaseier vir R30 by stalletjie 391, oorkant die kantoor Neem gratis foto’s saam met die Paashaas

WOENSDAG 23 APRIL

’n Gesprek oor die roman Lens deur Gert Coetzee begin om 18:00 by Lejit Lekker in die Southern-sentrum Fichardtpark Toegang is gratis, maar gaste betaal vir hul drink- en eetgoed Bevestig bywoning deur ’n WhatsApp-boodskap na 083 459 1039 te stuur of stuur n e-pos na gcoetzee26d@gmail com

THURSDAY,24 APRIL

Dr Efraim van der Walt presents a talk at the Sewe Damme Hall in Gen Beyers Street, Pentagon Park, starting at 10:30 This is a meeting of the University of the Third Age (U3A) Van der Walt will talk on the biannual Smile Project as run at the Universitas Academic Hospital Members pay R10 and guests R20 For more details call Pam Gradwell on 083 253 6293

VRYDAG 25 APRIL

Bloemskou begin, en dit duur tot 3 Mei

SATERDAG 26 APRIL

’n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke Dit kos R250 om die toer mee te maak en

die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665

Die Vrystaatse Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal in Raymond Mhlabastraat Almal word genooi om die oggend te geniet Die gewone veiling ’n ronde “spot the difference en nuwe aanwinste kan verwag word Vir inligting bel Voet du Plessis by 082 449 9488

MONDAY,28 APRIL

27 April gaan vanjaar op ’n spesiale geleentheid herdenk word met ’n vertoning wat met musiek en voorlesings ’n blik werp op die swaar las wat krysgevangenes en gevangenes in konsentrasiekampe in twee oorloë verduur het Diandra Steenekamp vertel dié geleentheid by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Nasionale Vrouemonument word aangebied te danke aan die perfekte groep mense wat saamwerk om ’n spesiale program moontlik te maak Op verskillende wyses word die hartseer en trauma van krygsgevangenes en gevangenes in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog asook gevangenes in die Tweede Wêreldoorlog in een program saamgevoeg

Die program word in Engels en Afrikaans aangebied, met die hoof- historiese fokus op die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog en die Tweede Wêreldoorlog

Dr Sharon de Kock lewer op 27 April ’n musiekuitvoering. Foto: Verskaf

Gedurende die program sal dr Peter Taljaard voorlesings doen en dr Sharon de Kock spesifieke musiekstukke uitvoer wat nou verband hou met die onderwerp Saam sal hulle ’n prentjie skets van verlies en hartseer, maar ook van oorlewing en hoop Kaartjies vir The Cost of Freedom, wat om 16:00 begin, kos R80 en is beskikbaar op quicket co za

Coenraad Rall se Hartsbriewe om 18:30 aan Kaartjies kos R150 en is opngkerkfichardtpark co za beskikbaar

Mel die Storieverteller tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Kaartjies kan teen R150 gekoop word op meldiestorievertellerco za of bespreek by 084 559 8991

SATURDAY,10 MAY

A Freedom Day Celebration is hosted at the Oliewenhuis Art Museum from 10:00 to 15:00 Guests can picnic on the lawn, a DJ provides a variety of background music and there are food and snack stalls Children ride on the African Carousel for R5 Parking cost R10 per car cash

DONDERDAG 1 MEI

’n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees, terwyl Ilse ’n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur Kaartjies wat ook verseker dat gaste skoutoegang en n ontbytpakkie kry, kos R350 Koop kaartjies op computicket com

Cars in the Park at the Martie du Plessis School is held from 09:00 to 14:30 Entry costs R50; learners pay R20

See a variety of cars eat at food stalls and buy arts and crafts Children can look forward to much entertainment

VRYDAG 9 MEI

Die NG kerk Fichardtpark bied Hannes van Wyk en

The Mothers Creative Workshop with fun activities an inspiring guest speaker and a brunch is hosted from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto Tickets cost R660 and are avialable on quicket co za Direct inquiries to Emily Dangwa at 079 012 0551

SATURDAY,17 MAY

A Gentlemen’s Tea is hosted from 14:00 to 19:00 at the Onze Rust Estate Clay pigeon shooting (R50) and wiskey tasting (R120) is on offer Tickets cost R230, which include tea with patries and scones The dress code is Scottish or classic hunting attire Book by calling Diandra Steenekamp on 072 726 8052

Dagboekinskrywings oor konserte,kuns- en leefstyl-werksessies,optredes van kunstenaars en gassprekers,vroue-oggende,manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies word weekliks gratis in BloemNuus se dagboek geplaas Stuur inskrywings met volledige inligting,asook kontakname en -nommers,voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809,of stuur ’n e-pos met die inligting na lientjie mentz@novusmedia co za

The Odeion String Quartet are,from the left,Samantha Durrant,Anmari van der Westhuizen,Jean-Louise Moolman and Sharon de Kock

DRIVE, BLOEMFONTEIN CENTRAL, BLOEMFONTEIN, 9301 within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at BLOEMFONTEIN on this 17 MARCH 2025 Applicant : DE VILLIERS ATTORNEYS Full names : RONEL VAN ZYL (LPCM M60138) E-mail address : admin4@dvprok.co.za Contact number : 051 023 0251

All interested people having an objection to the issue of such a copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks from the date of publication of this notice Dated at DEWETSDORP this 10TH day of APRIL 2025.

Applicant: CARROLL VAN DE WALL & JOUBERT ATTORNEYS Address: 20 CHRUCH STREET, DEWETSDORP, 9940 e-mail address: carrollenvennote @gmail.com

Contact number: 051 541 0027

H.S. STEYN

Kennisgewing in die boedel wyle, MNR HENDRIK

SCHALK STEYN (ID: 470908 5021 08 9) van PLAAS SOFHIASDAL, DISTRIK REDDERSBURG, 9904 oorlede te BLOEMFONTEIN op 13 DESEMBER 2024.

Boedelnommer: 001335/2025 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul eise in te dien by en hul skulde te betaal aan die ondergenoemde binne 'n periode van 30 dae, gereken vanaf datum van die advertensie

EKSEKUTEUR: T Roos & Kie. Posbus 12154 Brandhof 9324 Tel: 051 – 406 4841

J.A.J. COERTZEN

In the estate of the late (full names and surname): JACOMINA ANNA JOHANNA COERTZEN

Identity number 380905 0016 086 born 1939-09-05 died of (last address) ENGO SENTRUM VIR BEJAARDES, BLOEMFONTEIN Born Estate number 4243/2024

J. VORSTER

Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in die bestorwe boedel van wyle JUDY VORSTER (Identiteitsnommer: 731128 0111 08 3) (Boedelnommer : 8635 /2022), in lewe getroud buite gemeenskap van goed (met toepassing van die aanwasbedeling) en woonagtig te Paul Krugerlaan 89, Universitas, Bloemfontein ter insae sal lê by die Meester van die Hoë Hof, Bloemfontein vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 17 April 2025. Eksekuteur p/a Maree & Vennote Posbus 3293 9300 Bloemfontein

Debtors and creditors in the above estate are hereby required to lodge ther claims with and pay their debts to the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof. Name and address of executor or authorised agent: ANDRIES J DE JAGER, 71 MCHARDY AVENUE, BRANDWAG, BLOEMFONTEIN

ecution

ted in an 6 am held mart PLOT VAN the namely: PTION CHAIRS CHOUCHES is the yer, d i.e. : Act a/view/ d=99961); r.o able monies; d) Registration conditions. The office of the Sheriff Bloemfontein East will conduct the sale with auctioneers P. Roodt andr M. Roodt. THUS SIGNED AT BLOEMFONTEIN ON 14/04/2025 AC COLLINS / W JANSEN COLLINS ATTORNEYS BLOEMFONTEIN Anelda.collinsattorneys @gmail.com CELL: 0617846242

Skool hou vieringe weer met vreugde

Al die leerlinge aan die Meisieskool Oranje het vanjaar op Vrydag 11 April die gebruiklike bestaansjaarvieringe van die skool by die Vrouemonument op die terrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke bygewoon

Die pre-primêre skool, die laerskool en die hoërskool was dus teenwoordig en het die skool se 118de bestaanstaansjaarviering in ’ n vrolike luim begin – die geleentheid by die monument is jaarliks die eerste van verskeie oor ’ n reünienaweek heen Oudleerlinge van oor die wêreld heen het bymekaargekom vir die vieringe, en reünies is gehou

Die voormalige president van die Oranje Vrystaat pres M T Steyn, wat ook die stigter van die skool was, se woorde is op die geleentheid aangehaal: “Gee die vrou godsdiens, eerbied en geloof in die goeie, die edele en die heilige en sy staan so vas soos ’ n rots Sy sal, as die geleentheid hom voordoen, ’ n heldin genoem word”

By die Vrouemonument om Oranje Meisieskool se 118de bestaansjaar te vier is laerskoolleerlinge Emma Myburgh (hoofmeisie,links) en Mia Gericke (onderhoofmeisie).

Foto: Verskaf

Die onderwysers en ander personeel van die Martie du Plessis-skool wat in die afgelope nasionale kampioenskap vir mense met gestremdhede as beamptes,afrigters en sameroepers opgetree het,is van links,voor: Deidri Fenwick,Nedine Theron, Nelleke Krog,Mari Labuschagne,Nicolene Fourie,Lizelle Cronje,Violet Litabe,Ernesta Strydom en Marisa Potgieter; agter: Joseph Nkgahle,Andrew Moopeloa,Petros Ntsimane en Alfred Thena Foto: Lientjie Mentz

Oranjeniete wys hul slag met styl

Twee leerlinge van die Laer Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse skoleswemkampioenskap wat van 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het

Carike Wessels was eerste in die 200m- individuele wisselslag, asook in die 100m-borsslag

Sy was tweede in die 50m-borsslag en derde in die 100m-rugslag Sy was sesde in die 100m-vlinderslag en negende in 50m-vryslag

Inge Opperman was ook in die Vrystaatspan, wat ’ n algehele vierdie plek op die byeenkoms behaal het

Atlete maak die VS trots

Talle Bloemfonteinse atlete het van 28 Maart tot 1 April in Gqeberha meegeding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskap vir Mense met Gestremdhede (SASAPD) Hulle het onder meer deelgeneem in para-atletiek, para-fietsry, boccia, para-swem, cp-sokker en doelbal Vier atlete van die Martie du Plessis-skool in die stad het deelgeneem, met Vian Bonthuys wat sy skool se naam hoog gehou het en ’ n Suid-Afrikaanse rekord in verspring opgestel het Hy het ook goue medaljes verwerf in die 100m, gewigstoot en verspring

Luca Viljoen het ’ n Suid-Afrikaanse rekord in diskusgooi opgestel en het ook goud verwerf Moses Thokotje het goue medaljes verwerf in gewigstoot en spiesgooi, sowel as ’ n bronsmedalje in diskusgooi

Die senior atlete wat goed gevaar het is onder meer die atleet Arina Nicolaisen, wat die Suid-Afrikaanse-rekord in die 400m verbeter het en goud verwerf het in die 800m en 400m PJ Klopper het goue medaljes verwerf in die 100m en spiesgooi In laasgenoemde het hy die Suid-Afrikaanse rekord verbeter Hy het ook ’ n silwermedalje in hoogspring verwerf

Adel Basson het silwer verwerf in spiesgooi en diskusgooi, en brons in gewigstoot Bernadine Pienaar het ’ n silwermedalje in spiesgooi verwerf en brons in diskusgooi en gewigstoot Hulle neem deel in die sittende afdeling Jacques de Bruyn het brons in die 200m verwerf

Ses leerlinge van die Tswellang- Spesiale Skool het deelgeneem, met Zintle Makhamba wat uitgeblink het met ’ n Suid-Afrikaanse rekord en goud in die diskusgooi, asook nog goue medaljes, vir gewigstoot en spiesgooi

Itumeleng Letebele het ’ n bronsmedalje vir spiesgooi ontvang; Luciano Phangisa goud in die 400m en silver in die 200m; en Omolemo Mokoena het brons vir diskusgooi en spiesgooi ontvang

Die Vrystaatse para-fietsryspan het weer vanjaar die beste in die kampioenskap gevaar Die span het bestaan uit 18 deelnemers Daarvan was tien leerlinge van Martie du Plessis en drie oudleerlinge

Een van die uitblinkers was Cristiano Nieman (o 17) wat Suid-Afrikaanse-rekords in die 1 000m en die 3 000m verbeter het Hy het ook goud in dié nommers ontvang, asook in die 10km en 15km Hy ding in die tweewielfiets-afdeling mee Raynardt Labuschagne (o 17) het goue medaljes verwerf in die 800m, 1 500m, 5km en 10km Valerie Cooper (o 19) het goud verwerf in die 800m, 1 500m, 5km en 15km Sibongile Bazine (o 21) het goud losgery in die 800m, 1 500m, 10km en 15km Die bogenoemde leerlinge het

Leerlinge aan die Martie du Plessis-skool wat aan die nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir mense met gestremdhede deelgeneem het,is van links,voor: Moses Thokotje,Karabo Mohlophehi en Naledi Nhlapo; agter: Nicisha Slabbert,Lehloane Leshoro,Denzel Mokone,Sibongile Bazine,Jimmy Ozode,Vian Bonthuys,Tshepang Nhlapo,Raynardt Labuschagne,Luca Viljoen,Cristiano Nieman,Izak van der Merwe en Valerie Cooper Foto: Lientjie Mentz

op driewiele deelgeneem

Nog fietsryers wat in die tweewielfietsafdeling deelgeneem en uitgeblink het, is Nicisha Slabbert (o 15) en Vian Bonthuys (o 15), wat goud verwerf het in die 1000m, 3000m, 5 km en 12,5km Denzel Mokone (o 19) het goue medaljes behaal in die 1 000m, 3 000m, 10km en 25km Jimmy Ozode (o 19) het silwer ontvang in die 1 000m, 3 000m, 10km en 25km Lehloane Leshoro (o 21) het goud ontvang in die 1 000m, 3 000m, 15km en 30km Izak van der Merwe (o/15) het silwer verwerf in die 1 500m, en brons in die 800m, 5km en 10km

Die oud- Martie leerlinge het uitstekend gevaar Jenna-Leigh Pollock (o 21) en Zack Wolmerans (o 21) het goud ontvang vir die 1000m, 3000m, 10km en 25km Albei het op ’ n tweewielfiets deelgeneem Mojalefa Mojake (ope afdeling) het goud ontvang in die 10km en 20km Hy het op ’ n driewielfiets deelgeneem

Vier fietsryers van Tswellang was in die span Hlekiwe Hlobelo het in die driewiel-afdeling silwer behaal in die 800m, 1 500m, 10km en 15km Nkosinathi Mkuzanywe (o 21) het ook in dié afdeling brons ontvang in die 800m, 1 500m, silver in die 10km en goud in die 20km In die tweewiel-afdeling het Thato Antoon (o 17) silwer behaal in die 1 000m, 3 000m, 10km en 15km Reyaleboha Memani het goue medaljes onvang in die 1 000m, 3 000m, 15km en 25km

Line Maree (o 15) van die Hoërskool Bultfontein het goud in die 800m en 1 500m verdien op

KINDLY TAKE NOTICE that pursuant to a judgment obtained in the above th Honorable Court on 05 of JULY 2024 and a Warrant of Execution ssued in terms thereof, the under mentioned goods attached in execution will be sold in execution for cash and to the highest bidder asfollows:

’ n driewielfiets

Cristiano, Nicisha, Denzel en Lehloane het dwarsdeur die kompetisie besonderse tye gery

Een leerling van Martie du Plessis en twee van Tswellang was lede van die CP-sokkerspan wat vierde in die kampioenskap geëindig het

Daar was ses spelers in die senior manspan en ses in die senior vrouespan van die doelbalkampioenskap Die spelers kom meestal van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) en Motheo-kollege, en dié Vrystaat-spanne het brons verwerf

Naledi Nhlapo (BC4) van Martie du Plessis het silwer gewen in die individuele boccia-kompetisie en bons in die parekompetisie Karabo Morapedi (BC3) van die SUT se Welkom-kampus het goud ontvang

Lerato Ntshetsi (BC2) van Tswellang het brons ontvang in die individuele kompetisie

Marisa Potgieter, die Vrystaatse en nasionale boccia-sameroeper en ’ n arbeidsterapeut by Martie du Plessis, het die Kwenjejani-wisseltrofee vir die beste nasionale sameroeper in die kampioenskap ontvang

Luan Potgieter, ’ n gr 8-leerling aan die Hoërskool Sentraal, was die enigste swemmer van die Vrystaat Hy het persoonlike beste tye in al agt sy nommers geswem en goud behaal in die 100m-borsslag, silwer in die 50m- en 200m-borsslag, en brons in die 50m-rugslag Enigeen wat by sport vir fisiek gestremdes betrokke wil raak, hetsy met borgskap, as vrywilliger of deur deel te neem, kan e-pos stuur na info@fssapd co za

DATE: 06 MAY 2025 TIME: 10H00 PLACE:SHERIFF AUCTION MART AND STORAGE FACILITIES, HILLSIDE STORAGE, PLOT 8 HILLSIDE SMALL HOLDINGS, CNR PIET VAN WYK & KIEPERSOL STREET (RAYMOND MHLABA STREET), BLOEMFONTEIN TERMS: STRICTLY CASH ONLY

SCHEDULE OF GOODS:

Carike Wessels van die Laer Meisieskool Oranje in aksie in die swembad
Christiano Nieman het ’n SuidAfrikaanse rekord opgestel in sy afdeling in die 1 000m- en 3 000m-fietsry Foto: Verskaf

Donderdag 17 April 2025

Seuns speel in pa’s se spore

Die jong Aiden Dednam (13) het op die pas afgelope Suid-Afrikaanse o 15-pluimbalkampioenskapsbyeenkoms in Durban gewys dat hy beslis in sy pa se voetspore volg Aiden, seun van Chris Dednam wat die rekord hou vir die meeste Suid-Afrikaanse pluimbaltitels en ook aan twee Olimpiese Speles deelgeneem het, het met al die individuele titels op die toernooi van 30 Maart tot 5 April weggestap Aiden het die toernooi oorheers en ook die dubbelspel en gemengde dubbelspel gewen sonder om stelle af te staan

Charltin, Aiden se broer, het ook opskuddings veroorsaak deur as tienjarige in die toernooi spelers drie jaar ouer as hy op hul neus te laat kyk Charltin het die ouer spelers die een ná die ander geklop om in die eindstryd teen Aiden te staan te kom Hul pa het in 1997 ook in

die eindstryd van die Suid-Afrikaanse o 15-kampioenskap gespeel – ook teen sy broer, Roelof Hy en Roelof het eindelik gevorder om saam by die Olimpiese Spele deel te neem Aiden en Charltin het saam die dubbelspel gewen deur alle kompetisie uit die weg te vee Aiden het toe die driekuns vervolmaak deur met Melay Pretorius van Kimberley saam te span om die die gemengde

Mikayla Luyt van die Laerskool Fichardtpark is as beste meisiesbaanatleet op die Vrystaat-atletiekbyeenkoms aangewys

Die Laerskool Fichardtpark se seuns o 11-atletiekspan het ’n algehele eerste plek op die Vrystaat-atletiekbyeenkoms verwerf Van links is Jandré Vermeulen,Wian Olivier,Wietzie van Zyl,Johan Labuschagne en Jaden Taljaard Foto’s: Verskaf

Jong atlete mik verder, hoër, vinniger

Verskeie leerlinge aan die Laerskool Fichardtpark het uitgeblink op die Vrystaat-atletiekbyeenkoms wat op 15 Maart in die stad aangebied is Mikayla Luyt het die rekord in die 70m-hekkies vir meisies o 10 verbeter Die nuwe tyd is 12:16 Sy het ook aan verspring en die 100m deelgeneem en is as die beste meisiesbaanatleet op die byeenkoms aangewys

Die o 11-seunspan het die algehele eerste plek in sy ouderdomsgroep behaal Jandré Vermeulen was eerste in die 70m-hekkies, tweede in verspring en vierde in die 100m Wian Olivier en Wietzie van Zyl het aan gewigstoot deelgeneem Johan Labuschagne het ’ n sesde plek behaal in die 70m-hekkies Jaden Taljaard was derde in die 70m-hekkies en het ook aan die 100m en verspring deelgeneem

dubbelspel te wen

Die Vrystaat-afrigters koester hoë verwagtinge van Aiden, en dat hy hard werk vir sy groei, is ’ n goeie teken

Aiden het die afgelope jaar eers merkwaardig fisiek begin groei en was “klein vir sy ouderdom” so ’ n jaar gelede, maar dit het hom gedwing om nie op fisieke krag staat te maak nie, wat op dié ouderdom ’ n baie groot voordeel is, maar eerder aan ander vaardighede te skaaf wat hom baie meer in die toekoms sal baat namate sy fisieke krag natuurlik groei

Die afgelope week was Bloemfontein ook ’ n miernes van bedrywigheid vir pluimbal, toe die senior nasionale groepe in Bloemfontein saamgetrek het om aan ’ n tegniese kamp deel te neem

Die kamp is deur vorige

Olimpiese spelers, wat nou afrigters is – Dorian James (2004 en 2012) en Jacob Maliekal –(2016) aangebied

Aiden Dednam met die trofeë wat hy verower het. Foto: Verskaf
LIENTJIE MENTZ

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.