

Stake a claim for victory
The Kovsie netball stars won their match against the Madibaz of the Nelson Mandela University, in the Wits Multi-purpose Sports Hall on Monday,15 September With the ball is Reratilwe Letsoalo of the University of the Free State.Read more on p.9.

n panga aangeval kriese koord agter
aarsku om nie onbekende e te laat nie p Albertus Opperman (75) n sy huis in Pellissier trede regimentsersantermbataljon by Tempe t die saak ondersoek, sê e moord tussen 07:20 en pperman se huiswerker ende mans in die huis in etref le haar sien, en sy het hulp dsonderneming en die lyk van Opperman gevind rs gesteek eel dood verklaar n verband met Opperman em nie ised Security Services het m met die Parkweg-polisie g Opperman se moord
Residents could pay dearly for metro’s shifty management
LIENTJIE MENTZ
Instead of solving the service delivery issues in Bloemfontein, the Mangaung Metro managed to put a spanner in the works and ensure that the residents will pay for it
The planned implementation of a shift system for workers to ensure savings in overtime and beter service delivery, backfired because management never consulted with workers before execution thereof at the beginning of July
This resulted in members of the South African Municipal Workers Union (Samwu) going to court The Labour Court agreed that the Man-
gaung Metro had acted unlawfully by changing employment conditions unilaterally
The court ordered that Samwu members’ working terms and conditions were to revert back to what it had been on 1 August
With the onus now being on the metro to cover the legal costs of the application, residents will, in effect, have to pay for the court case
The Mangaung Metro filed an application for leave of appeal on 10 September effectively suspending the judgement until the appeal comes to court
The decision to implement a shift system was aimed at curbing the enormous amount of over-

time spend Overtime overspending increased sharply over the last two financial years, with the 2024-’25 figure more than three times higher than the previous year Overtime spend in 2024’25 was an enormous R136 million
Both the executive mayor, Gregory Nthatisi, and the municipal manager, Sello More, presented the shift system as the primary method for controlling overtime spend However, they implemented it without consulting workers
Hardie Viviers, DA councillor, says at a recent Section 80 Finance Committee meeting the DA learned that the metro’s July overtime spend was nearly triple its monthly budget
“The DA supports the shift system, which was designed to allocate 12-hour shifts to metro employees,” he says
Residents now risk paying double for services, once for excessive overtime and again for potential legal costs, if the Mangaung metro loses its appeal
■ BloemNews reported on bloemnuus co za that More had warned workers that if an alternative for overtime could not be reached, it could lead to work losses
He said that the metro could not continue to spend more thant R100 million per year on ineffective services

Photo: Thando Jafta/Varsity Sports Netball
Volg BloemNuus op Facebook vir die nuutste nuus.
Straat kry uiteindelik aandag


LIENTJIE MENTZ
Ná 'n berig oor die gevare van Wil-
Bfn tel die slapies af na Carols-aand
LIENTJIE MENTZ
Carols with the Stars met Refentse as gaskunstenaar word vanjaar op 14 November op die Laerskool Willem Postma se rugbyveld gehou
Soos in die verlede word die aand van saamsing en lekker musiek deur
Pick n Pay Preller Walk aangebied
Die aand van 14 November, ná die konsert, sal ’ n trekking ook gedoen word waarin een klant van Pick n Pay Preller Walk ’ n splinternuwe Toyota Vitz 1 0 MT gaan wen
Al wat klante moet doen om die kans te staan om hierdie motor te wen, is om teen Donderdag 13
November R300 of meer by Pick n Pay Preller Walk te spandeer Hulle skryf dan hul naam en van, asook hul kontaknommer, agterop die strokie en plaas dit in die spesiaal gemerkte houers voor die winkel
Vyf finaliste se name sal op die aand van Carols with the Stars getrek word, en een sal met die sleutels wat hy of sy as finalis ontvang, die motor kan oopsluit en aanskakel
Deelnemende klante moet die geleentheid bywoon om vir die trekking te kwalifiseer
BloemNuus en Rosestad FM vat hande as mediaborge vir Carols with the Stars
Gaste kan kampstoele en komberse, asook piekniekmandjies, saambring, maar daar sal ook ’ n verskeidenheid kosstalletjies wees waar gaste van die middag af kos en drinkgoed kan koop Duncan Pentz, mede-eienaar van Pick n Pay Preller Walk, sê toe hy en

’n Toyota Vitz is op die spel op vanjaar se Carols with the Stars,wat op Vrydag 14 November by die Laerskool Willem Postma aangebied word.Op die bekendstelling van vanjaar se geleentheid is van links Selma Pretorius,Johleen Olivier,Bernie Naude (al drie van Rosestad FM),Duncan Pentz (Pick n Pay Preller Walk),Sakkie Matthee (hoof van die Laerskool Willem Postma),Charl van Niekerk (Oranje Toyota Bloemfontein),Jeannine van Zyl en Anché de Bruin (albei van Novus Media Gemeenskapsnuus en BloemNuus) Foto: Lientjie Mentz
sy vennoot Dennis Folkey die winkel begin het, het hulle besluit om iets vir die Here te doen “Dit is waarom ons die afgelope
paar jaar hierdie geleentheid met die samewerking van Willem Postma aanbied,” sê hy Toegang kos, anders as vorige jare,
R10 per persoon Die geld wat by die ingange ingesamel word, gaan aan liefdadigheid ’ n Mark sal die middag aangebied word, met die amptelike

Refentse is die gaskunstenaar op vanjaar se Carols with the Stars-geleentheid Foto: Facebook
program wat om 19:00 begin Hou BloemNuus dop vir meer besonderhede oor vanjaar se Carols with the Stars







Sater-
Wye reeks pret op fees
’n Dag van avontuur, kultuur en pret wag op besoekers aan die Free State Uncovered-toerismefees-en-ekspo wat op Saterdag 20 September van 09:00 tot 21:30 by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied word
Die dag sluit ’ n verskeidenheid aktiwiteite, toere en optredes deur vermaaklikheidskunstenaars en groepe in, asook uitvoerings deur kore, ’ n Night at the Museum-ervaring en ’ n konsert met Brendan Peyper
Die oggend se verrigtinge begin met die volg van ’ n erfenisstaproete op die museumterrein, wat om 09:10 by die Afskeid-monument begin Die toer word deur Tony Horn van Bush Junkies gelei Om 10:00 begin ’ n skattejag vir kinders Almal wat hieraan wil deelneem, kom voor die museum bymekaar
Van 12:00 tot 15:00 tree onder meer die Mangaung-marimbas, die Bloemfontein Scottish Band, Grey se Gumbootdansers en Grey se boereorkes op Om 15:00 tree Logan Pietersen op, en om 16:00 tree die kore van die Laerskool Universitas (Tjokkies) en ook die Laerskool Onze Rust op
Die sanger Liam Black sing van 17:00 tot 18:00 Een van die hoogtepunte vir kinders gaan beslis die Night at the Museum-ervaring wees, wat van 18:00 tot 19:00 plaasvind
Die aand se verrigtinge begin om 19:00 met ’ n demonstrasie deur
Teambo, en om 20:00 tree Brendan Peyper op
Kaartjies vir die dag kos R120 Pensioentrekkers betaal R80
Kinders jonger as 12 betaal R60 en kinders jonger as vyf jaar kry gratis toegang
Feesgangers moet hul eie stoele bring
Diary
Drie kinderkore, een konsert
’ n Viering van musiek en jeug wag op gehore in Bloemfontein wanneer drie uitstaande kinderkore kragte saamspan vir ’ n lente-konsert op Saterdag 27 September
Die Kaapstad-kinderkoor, Bloemfontein-kinderkoor en die koor van die Laer Meisieskool Oranje voer ’ n uiteenlopende program uit, en die middag word afgesluit met ’ n massakoor-uitvoering van “Sisi Ni Moja” ’ n ontroerende finale wat die gehoor sal meevoer
Die konsert verteenwoordig ook die begin van die Kaapstad-kinderkoor se
nasionale toer, met Bloemfontein as vertrekpunt
Dit word gevolg deur uitvoerings in Kimberley en KwaZulu-Natal
Die koor is in 2020 deur Bronwyn Leith gestig en het reeds bekendheid verwerf vir uitmuntende klank en musikale gehalte
Dit is die koor se heel eerste besoek aan Bloemfontein, en plaaslike gashere is opgewonde om hulle te verwelkom
“Ons is baie bly om die Kaapstadkinderkoor vir die eerste keer by ons te hê,” sê Werner Stander, dirigent van die
Bloemfontein-kinderkoor
“Toe die Bloemfontein-kinderkoor in 2024 saam met hulle in Kaapstad opgetree het, was dit ’ n besonderse ervaring Nou is ons dankbaar om hulle hier by ons in die Vrystaat te verwelkom” ’ n Onvergeetlike middag van koormusiek en jeugtalent in Bloemfontein word beloof
Die konsert begin om 15:00 in die M L Spies-saal by die Hoër Meisieskool Oranje
Kaartjies kos R50 en is op webtickets co za of by die deur beskikbaar

Bfn-leerlinge se kuns haal spog-kalender
LIENTJIE MENTZ
Vanjaar het meer as 3 400 kinders hul kuns ingeskryf vir Santam se Kinderkunskompetisie, waarin 13 kunswerke gekies word vir ’ n nasionale kalender
Ook leerlinge van die Eduplus- Onafhanklike Skool in Langenhovenpark het flink deelgeneem, en 26 leerlinge se kunswerke gaan in die kompetisie-uitstalling vertoon word Twee leerlinge, Migael de Waal (gr 3) en Khayima Mbusi (gr 00) se kunswerke is vir die kalender gekeur
Die 26 se kunswerke gaan

deel van ’ n aanlyn uitstalling wees waarin uitgesoekte kunswerke vertoon word Carli Niehaus is die kunsonderwyser by Eduplus


DONDERDAG 18 SEPTEMBER
Die Rapportryers se vasvra begin om 18:30 by Greykollege (primêr) Inskrywing het reeds gesluit Bel Marli Havinga by 071 682 7683
Die Vyftigers met Neil Sandilands Schalk Joubert Gian Groen en Abel Kraamsaal vier almal 50 in 2025 en hulle vier ook die Afrikaanse taal Hulle tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op Kaartjies kos R150 met voorafbespreking by 084 559 8991 en R200 by die deur
VRYDAG 19 SEPTEMBER
Roep van die leeu, n teatervertoning met Peter Taljaard, Neels Vorster en Anneri Bosman, begin om 19:00 in die André Huguenet-teater Die verhaal geskryf deur Maretha Maartens is op die lewe van C S Lewis gegrond Die vertoning word deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater, in samewerking met Pacofs, aangebied Kaartjies is beskikbaar teen R120 op webtickets co za of by Pacofs
SATURDAY,20 SEPTEMBER

Free State Uncovered Tourism Festival and Expo takes place from 09:00 to 21:30 at the War Museum of the Boer Republics Exhibitions of tourism, adventure and the hospitality industry as well as food stalls can be expected Tickets cost R120, while pensioners pay R80 and children younger than 12 pay R60 This also allows access to live performances and a Night at the Museum experience Dial 051 447 3447 for more information
Die AP-kerk in Topsy Smithstraat, Langenhovenpark, hou van 08:00 af basaar Skakel 082 261 5857 vir inligting oor uitstalruimte
The Westdene Neighbourhood Association Recycling Collection runs from 09:00 until 11:00 at the park in Brill Street and Haarburger Crescent Dial 071 348 5353
Die NG gemeente Leeuwberg hou n vroue-oggend met Yolandé Korkie as hoofspreker Magda Crous van dõTerra en Marieke Botha tree op Dit duur van 09:00 tot 12:00 in die kerksaal in Ds Kotzestraat Ferreira Bevestig bywoning via WhatsApp-boodskap by 082 351 4686
Alumni Voices onder leiding van Leona Geldenhuis bring Sing in Afrikaans om 19:00 na die Odeion op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) Begeleiding word deur Anton Esterhuyse verskaf Toegang is gratis
SUNDAY,21 SEPTEMBER
The Four Horsemen of the Apocalypse, a silent film with an organ improvisasion by Zorada Temmingh, starts at 18:00 at the Dutch Reformed Church Berg-en-dal Tickets cost R100 and are available at the church office or at the door Dial 073 180 3193
WEDNESDAY,24 SEPTEMBER
The Braai Day Social Pickleball fun day is hosted at Picklers Park in aid of the Society of the Blind Entry costs R1 000 for a team of four This allows participants to hire a paddle and play, and each team will receive a braai box for four Dial 082 574 4348
Die NG gemeente Bloemfontein-Wes hou karnaval Stalletjies verkoop van 09:00 af hamburgers, hoendersosaties pannekoek basaarpoeding en meer Die geleentheid word afgesluit met n kooroptrede om 12:00
Die NG gemeente Langenhovenpark hou om 08:00 kermis St Michael s School for Girls se marimba-spelers en ander maak musiek Kontak die kerkkantoor van 08:00 tot 14:00 by 051 446 2225 vir inligting vooraf
FRIDAY,26 SEPTEMBER
Whispers and Storms by Karen Junqueira is performed in the St Andrew s School chapel, starting at 19:00 Tickets cost R100 on quicket co za Audience members younger than 13 enter free
Seeing in the Dark: a Life Reduced to Charcoal, a solo exhibition by Dupreez Strauss opens at 18:00 for 18:30 at the Du Monyè Art Gallery in Kenneth Kaunda Road, Bayswater Book attendance before 19 September by sending a Whatsapp message to 082 895 7694
SATURDAY,27 SEPTEMBER
The Medieval Harvest Concert as part of the 150th celebration of the St Paul Lutheran Church in Dan Pienaar starts at 18:00 Attendees can listen to sacred music and enjoy a medieval inspired harvest festival Adri-Maryke van Heerden, Maretha Krige, Dr Petrus Krige, Ilané van Wyk, Diandra Steenekamp and Donoven Havenga will perform Tickets cost R200 Dial 072 726 8052
DONDERDAG 2 OKTOBER

Karla du Plessis stel haar tweetalige digbundel Ek't Act om 18:00 by die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum
Brendan Peyper is hoofkunstenaar op die Free State Uncovered-ekspo wat
dag by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein aangebied word. Foto: Facebook
Die Bloemfontein-kinderkoor,wat binnekort saam met die Kaapstad-kinderkoor en die Laer Meisieskool Oranje optree. Foto: Verskaf
Twee leerlinge wie se kunswerke gekeur is in die Santam-kinderkunskompetisie is Migael de Waal (links) en Khayima Mbusi Saam met hulle is juffrou
Carli Niehaus Foto’s: Verskaf
Migael de Waal se kunswerk wat ingesluit is in Santam se kalender
Khayima Mbusi se kunswerk wat in die kalender ingesluit is










































‘Munisipaliteit moet skuld kry’
Talle inwoners van die Mangaung-metro is gefrustreerd oor foutiewe inligting oor water op hul munisipale rekeninge
Paul Kotze, DA-wyksraadslid, sê die DA gaan formeel met munisipale amptenare in gesprek tree om te verseker dat elke huishouding in Mangaung ’ n funksionerende voorafbetaalde watermeter het en dat inwoners tydige, akkurate inligting oor fakturering en waterverbruik ontvang
“Ons eis dringende optrede van die munisipaliteit om alle stukkende en omseilde voorafbetaalde watermeters te vervang en te verseker dat inwoners teen onverwagte en onbillike finansiële laste beskerm word,” sê Kotze in ’ n nuusverklaring
“Die munisipaliteit se onlangse instelling van ’ n tydelike maandelikse heffing van R332,95 plus BTW, wat 12 kiloliter water dek vir huishoudings met wanfunksionele of omseilde meters, is bedoel om te verhoed dat inwoners groot teruggedateerde rekeninge ontvang sodra nuwe meters geïnstalleer is
“Hierdie goedbedoelde maatreël ontbloot egter weereens die ANC-geleide munisipaliteit se voortdurende versuim om beleide doeltreffend binne die gemeenskap te beplan, te kommunikeer en te implementeer,” sê Kotze Hy sê die munisipaliteit het versuim om met inwoners te kommunikeer en hulle voor te berei met duidelike kennisgewings of gedetailleerde verduidelikings van hierdie nuwe reëling “Selfs ’ n eenvoudige beleid, soos die instelling

van ’ n vaste koers, is vasgevang in ondoeltreffendheid, swak beplanning en onvoldoende uitvoering”
Hy sê inwoners word verward gelaat, onseker oor hul verpligtinge en blootgestel aan onnodige koste
“Hoewel die vaste tarief self nie ’ n probleem is nie, beklemtoon dit die jarelange onsekerheid van inwoners oor hul waterrekeninge Talle huishoudings is onseker gelaat wanneer en of hul foutiewe of omseilde meters vervang sal word, wat hulle kwesbaar maak vir onverwagte koste Hierdie munisipale ondoeltreffendheid beïnvloed inwoners se geldelike stabiliteit direk en dra by tot frustrasie en angs, veral vir diegene met beperkte inkomste wat nie skielike heffings kan absorbeer nie,” sê Kotze
Die kwessie word vererger deur die munisipaliteit se voortdurende onvermoë om waterverbruik te moniteer; deel van ’ n breër probleem van 49% drinkwaterverlies in Mangaung oor dekades van ANC-wanbestuur
Kotzé sê die gebrek aan behoorlike toesig en instandhouding verminder nie net munisipale inkomste nie, maar stel ook watersekerheid vir alle inwoners in gevaar, wat die waarskynlikheid van inwoners wat te veel betaal en vermorsing verhoog
“Vir die gemeenskap lei dit tot onnodige geldelike stres, onsekerheid oor waterbeskikbaarheid en verminderde vertroue in plaaslike bestuur Ons sal voortgaan om te pleit vir verbeterde beplanning, duidelike kommunikasie en effektiewe implementering van munisipale beleide in Mangaung-metro,” sê hy

Evening of wonder awaits
An Enchanted Garden and Night Market awaits visitors and patrons at the Windmill Casino on Friday, 26 September,
Created with children in mind, this wonderland will be paired with a vibrant market featuring stalls offering food, handcrafted goods, and a wide selection of delightful finds to suit every taste and interest
Families, food enthusiasts and fun seekers are invited to enjoy an evening of wonder as the casino premises is transformed into a sparkling celebration of light, laughter and local charm
Highlights include a diverse range of food and beverage stalls, displays of arts and crafts by local makers, engaging activities for children and fam-
ome word een ná ander waar
LIENTJIE MENTZ
emfonteiners woeker in televisie-reekse
Nuus het op 2 Junie berig oor Chartyn van n wat in die kykNET-reeks Binnelanders te u is dié jongman in nog ’ n sepie, Diepe Wate sien
Van Heerden het sy skoolloopbaan aan die aerskool Universitas begin, maar in 2016, aan die begin van gr 7, na Grey-kollege (primêr) oorgeskakel
Dit is op die verhoog vir dié laerskool se produksie Time Out! dat hy die eerste keer regtig tuis gevoel het en op die verhoog van die Wynand Mouton-teater waar hy sy liefde vir teater ontdek het
Hy het ná skool na Pretoria verhuis om sy studies by PALI Incubation voort te sit en sy drome na te jaag
Hy is deur die bekwame hande van PALI se ende direkteur, Kaz McFadden, en die ander PALI-lektore gevorm in die mens en akteur wat hy vandag is
Hy het reeds gedurende sy studies klein rolle in
’ n paar films vertolk naamlik Mini Golf, Geduld is ’ n Virtue en Herleef
Van Heerden het in Julie 2024 by sy agentskap Talent-ETC aangesluit
In November het hy ’ n oproep van sy agent gekry wat sy hele lewe verander het
Jennis Williamson, Van Heerden se agent, het hom meegedeel van sy rol as Wynand in Binnelanders
Hy het intussen sy studie einde verlede jaar voltooi en vroeër vanjaar begin werk aan Binnelanders Kort nadat hy daar klaargemaak het met sy eerste storielyn, het hy gehoor dat hy die rol van Danie Viljoen in Diepe Waters gekry het
Hy sê die rol van Danie is ’ n baie lekker uitdaging en hy glo hy gaan die kykers op die punt van hul stoel hê
“Dit is so ’ n voorreg om teenoor veterane van die vermaaklikheidsbedryf te speel Hierdie is mense wat ek as kind elke aand op die skerm gesien het, en nou het ek die voorreg om hulle my kollegas te noem
“Boonop speel ek en een van my goeie vriende wat saam my in PALI was, Xander Venter, broers Dit is amazing! Soos ek die ander dag vir Xander gesê het toe ons terugry van werk af: ‘Die Here het werklik ons lewe haarfyn beplan’
”

Kragtige bydrae vereer
Vrystaatse vroue het op 3 September in Bloemfontein saamgetrek vir die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se kongres
Tydens die geleenteid, wat vanjaar onder die tema “Ankervrou” aangebied is, is Burre Burger vereer vir sy werk rakende droogtehulp wat hy vir die boeregemeenskap reël
Takke van die VVLU het skryfbehoeftes aan hom geskenk wat hy aan hulpbehoewende kinders kan uitdeel
’ n Skenking van R10 000 gaan ook steun bied in die vorm van hulp met koshuisverblyf vir boere se kinders
Sprekers op die geleentheid was onder andere dr Werner Rossouw, direkteur en handelaar van Silostrat, wat gepraat het oor voedselsekerheid; asook Christelle Basson, wat ’ n boodskap gebring het oor vasbyt en oorleef ná ’ n slegte ervaring
Dr Deon Menge het ’ n eerbewys van die VVLU ontvang as persoonlikheid van die jaar Hy is onder meer vereer vir sy hulp in die reddingspoging van die George-bouramp Hannes van Wyk, akteur en televisieaanbieder, was die gasspreker op die tweede dag
ilies, and a dazzling walk through the Enchanted Garden perfect for photo moments and magical memories
“The Enchanted Garden and Night Market are all about bringing families and friends together to share quality time in a truly magical setting,” says organiser Elmarie Fitzmaurice
“With delicious food, handcrafted treasures, and enchanting sights all around, there is something here for everyone to enjoy”
Whether browsing handmade goods, enjoying an evening out with the children, or simply soaking up the atmosphere, the Enchanted Garden and Night Market promises to be one of the highlights of the season
MARATHON MASTERED
The Free State police’s team of 37 runners participated in this year’s Seshego Ultra Marathon, staged on Sunday 14 September in Polokwane Limpopo
A strong contingent of 548 officers was in action, representing teams of their respective provinces in the SAPS national half marathon (21,1km) championship and the ultra marathon (50km) races The latter, which was the main event, was significant as it served as a qualifier for both the 2026 Comrades and Two Oceans marathons
In terms of participation numbers, the Free State was fourth, while KwaZulu-Natal led with a strong representation of 140 runners, followed in second place by Limpopo with 109 runners Gauteng was third with 50 runners In fifth place was Mpumalanga with 31 runners The Eastern Cape and North West had the smallest teams of 21 and 20 runners, respectively Brig Athlenda Mathe, national spokesperson for the police, said of the contingent of runners, 84 were from the head office According to her, keeping fit is an inherent requirement for all police officers, “hence the SAPS encourages fitness within its ranks” Mathe said regular fitness assessments were conducted

and Lace in Bloemfontein Foto: Verskaf
Chartyn van Heerden speel nou in Diepe
Waters op kykNET Foto: Verskaf
The Windmill Casino will host an evening of enchantment on 26 September. Photo: Supplied
Elsabé Kotze (president van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie) oorhandig ’n eerbewys aan Burre Burger op die VVLU se jaarkongres by Leopards
DEMO PASSENGER




FOCUS ON: UNIVERSITY OF THE FREE STATE
Degree immerses students in innovation
The University of the Free State (UFS) has introduced a Bachelor of Engineering (BEng) in Agriculture and Biosystems qualification a forward-looking degree that blends technology, science and farming to tackle the world’s most pressing food-water-energy challenges
o
The new engineering degree is
ffered alongside the existing Bachelor of Science (BSc) degree that specialises in Physics with engineering subjects
It leads students to postgraduate studies in Ecological and Nature-based Engineering Sciences where students study the most complex sustainable ecosystems that integrate human society with the natural environment for the benefit of both
About the degree
O
ffered by the Engineering Science department, the new programme equips students to design, build, and manage solutions across the full agricultural value chain Students engage with real-world applications and learn:
■ agricultural mechanisation (including drones and geographic information systems - GIS);
■ modern water and irrigation systems;
■ soil and environmental stewardship;
■ sustainable energy such as solar and biofuels;
■ precision agriculture and data-driven smart farming; and
■ post-harvest handling and food processing
Graduates are prepared for career paths that could result in titles like:

■ agricultural or biosystems engineer;
■ irrigation and water resource engineer
■ agri-tech or smart farming specialist; and
■ food processing or bioenergy engineer
Typical employers range from farming and agribusiness companies to engineering and environmental consultancies, water and energy organisations, government departments, and research centres and universities
In short, the degree opens doors
wherever sustainable food systems and resilient infrastructure are priorities
An excellent qualification
Quality and professional alignment are central to the qualification
The BEng in Agriculture and Biosystems is endorsed by the Engineering Council of South Africa (ECSA), underscoring its relevance to industry standards and its focus on producing
job-ready graduates Furthermore the postgraduate degree in Ecological and Nature-based Engineering Science is endorsed by the International Ecological Engineering Society
These innovative programmes represent a significant milestone for ecological engineering education, not only in South Africa but also globally They are the first of their kind on the African continent, addressing a critical gap in advanced training and research in ecological and nature-based engineering science
Almal genooi om sake prettig op die baan uit te spook
LIENTJIE MENTZ
Al moeg gedink wat jy vir ontspanning kan doen op Erfenisdag op Woensdag 24 September?
Wat van ’ n potjie pickleball saam met vriende, familie of kollegas?
’ n Geldinsamelingsgeleentheid om die Vereniging vir Blindes in sy werk te ondersteun vind die og-
gend van 08:00 af by Picklers Park in Groenvlei plaas Vir dié wat nie kans sien om so vroeg op ’ n vakansiedag te begin nie, is daar ander sessies: nog een, wat om 12:00 begin, en die laaste om 16:00
Inskrywing kos R1 000 vir ’ n span van vier spelers Die inskryfgeld betaal vir die huur van ’ n raket,
asook ’ n braaipak vir vier
Morné van Zyl, ’ n vrywilliger wat help om dié dag te reël, sê dit gaan nie ’ n kompetisie wees nie “Almal speel net lekker, en ons doen gelukstrekkings; loterykaartjies kan gekoop word vir ander pryse Trek net gemaklike klere en tekkies aan ” Puseletso Kopa, die vereniging
se mobiliteitsafrigter, gaan help om ’ n hindernisbaan te bou wat gaste kan aandurf en ervaar hoeveel dit vat om jou pad te vind wanneer jy blind of swaksiende is Pryse vir die een wat dié hindernisbaan die beste baasraak, sal op die spel wees
Inskrywing kan gedoen word deur 082 572 4348 te skakel
The launch aligns with the UFS Vision 130 to be research-led, student-centred and regionally engaged by cultivating engineers who can translate cutting-edge knowledge into tangible impact for the Free State South Africa and beyond Students will be immersed in the kind of innovation that serves local needs while meeting global benchmarks
Why choose this UFS degree?
This degree is an ideal fit for students who love engineering science and nature, who want to work with emerging technologies and who care deeply about sustainability
Whether your passion is to design smarter farm machinery, optimise irrigation for water-scarce regions, turn agricultural waste into energy develop nature-based solutions, or pursue ecological engineering sciences the programme provides a strong foundation and clear pathways into high-impact roles
To qualify for any of these degrees offered by Engineering Sciences the minimum entry requirements are:
■ a minimum advanced placement (AP) score of 30; ■ a performance level 4 (50%) in English;
■ Mathematics at a minimum performance level 6 (at least 70%); and
■ Physical Science at a minimum performance level 5 (at least 60%)
For more information visit the faculty on ufs ac za/nas

Morné van Zyl en Leorna van Heerden reël ’n pickleball-geldinsamelingsgeleentheid vir die Vereniging vir Blindes,Vrystaat Foto: Lientjie Mentz

NEEM DEEL
Die Lettie Fouché-skool bied op Saterdag 27 September ’n jaggeweer-veldskietdag aan Annelize Pieterse, ’n Springbokskut, reël die geleentheid om geld vir dié skool in te samel Spanne van twee kan teen R1 000 inskryf Spanne kan bestaan uit vriende, ’n pa-en-seunkombinasie of wie ook al saam wil deelneem
Die inskryfgeld verseker ook elke deelnemer kry ’n middagete asook ’n steak-ete die aand Pryse ter waarde van R100 000 is op die spel en dit sluit twee Howa-gewere in Die geleentheid word aangebied op die Vergezocht-skietbaan op die Abrahamskraalpad, en deelnemers kan hul gewere om 07:00 begin inskiet
Daar is ses bane en deelnemers kan vyf patrone op elke baan skiet Deelnemers skiet na teikens en ghonge Skryf in deur ’n WhatsApp-boodskap na Pieterse te stuur by 082 923 1283 Lientjie Mentz
The University of the Free State (UFS) introduces the Bachelor of Engineering in Agriculture and Biosystems degree. Photo: Supplied
Kovsies in semifinal pressure cooker
TEBOHO SETENA
The reigning Varsity Netball champions, the University of the Free State’s (UFS) Kovsies, showed their pedigree by progressing to the semifinals.
They did so after overcoming a sixgoal deficit and scoring an important victory over the gutsy Stellenbosch girls, the Maties, in a match played on Monday, 15 September, in the University of the Witwatersrand (Wits) Multi-purpose Sports Hall in Johannesburg
The final 15 minutes produced a physical and high-intensity battle, with both sides pushing hard for a win Maties tried to fight back into the game, but Kovsies did not slow down their attacking dominance and secured a vital 47 55 victory
This put Kovsies top of the rankings, going into the semifinals
The two sides will meet again in the semifinal encounter on Monday, 22 September at the Callie Human


Centre on the UFS campus at 19:00
The other semifinal is also a repeat match, between the University of Johannesburg (UJ) and the NorthWest University (NWU) at the NWU Mafikeng Great Hall at 17:00

Maintaing public relations
Members of the Department of Water and Sanitation (DWS) visited the offices of Novus Media and BloemNews-BloemExpress Wisane Mavasa (director of media liaison) and Larry Crisp (middle,head of provincial communications of the department) undertook a courtesy visit on Thursday,11 September With Crisp is Jeannine van Zyl (left,general manager of Novus Media Community News in the Free State and Northern Cape) and Marcine O’Reilly (account manager at BloemNews and BloemExpress) Photo: Lientjie Mentz
The two winners will face each other in the final on 29 September
The UJ team will be gunning to avenge an earlier defeat, with the Kovsies looking to do the same as their only loss was against UJ at the
start of the tournament
Led by Burta de Kock, Kovsies are a step away from another final that will see them building on their reputation as South Africa’s netball powerhouse having won the title five times
Programme provides greater skill-building
A group of 20 executives of Centlec received credit-bearing certification for an Executive Leadership and Management Development short learning programme (SLP) from the Central University of Technology (CUT), Free State
Launched in 2024, this one-of-akind programme was custom crafted for the 20 recipients of the Mangaung Metropolitan Municipality's (MMM) electricity distributor
The programme ' s success is set to revolutionise leadership and management skills in a practical and effective manner
In her address, Prof Wendy Setlalentoa, acting vice-chancellor and principal, emphasised the significance of the programme and it being the first credit-bearing SLP at the CUT since its transition to a university of technology in 2004
“This is a significant milestone,
Veranderinge in woonbuurt op pad
LIENTJIE MENTZ
Die Vrystaatse departement van onderwys het onderneem om permanente strukture op te rig op die terrein in Langenhovenpark wat vir ' n skool geoormerk is
Dulandi Leech, die DA se woordvoerder oor onderwys in die Vrystaatse wetgewer, sê die departementshoof van onderwys in die Vrystaat, Adv Tsoarelo Malakoane, het tydens ’ n portefeuljekomitee-vergadering in die wetgewer bevestig dat die department sal begroot vir die konstruksie van ' n permanente skool eerder as om tydelike klaskamers op te rig
Leech sê daar is nog geen tydsraamwerk vir die oprigting van die skool nie, maar die bevestiging sal vir inwoners van Langenhovenpark meer gerusstelling gee dat ’ n goeie skool in die vooruitsig gestel word
Die departement het hom ook op die vergadering verbind tot die prioritisering van langtermyn-oplossings vir die onderwys-uitdagings van hierdie vinnig ontwikkelende gemeenskap
Sy sê 400 kinders wat hulle vir die nuwe skool ingeskryf het, word reeds gehuisves in ander skole in die stad Malakoane het ook onderneem om met die Mangaung-metro op te volg oor die uitvoering van ' n opgedateerde impakstudie
“Die vorige studie is in 1980 gedoen toe hierdie terrein vir ' n skool geoormerk is

“Langenhovenpark se erwe was destyds 3 000m², maar baie daarvan is onderverdeel en talle meenthuise is sedertdien gebou
“Die woonbuurt het ook uitgebrei met talle winkelsentrums en ondernemings en verder ontwikkel na Spitskop se kant toe Die destydse riolering sal moet aangepas word,” sê sy
“Met onlangse ontwikkelings moes spesifieke rioolpype vervang word, so ons verwag aanpassings in die impakstudie”
Jan-Hendrik Cronje, DA-wyksraadslid vir Langenhovenpark, sê hulle is
dankbaar dat die heining opgerig is omdat dit talle probleme met misdaad help bekamp Dit is ook nou afgehandel
“Daar is dikwels projekte in die ruimtelike ontwikkelingsplan wat die metro nie enduit deurgevoer het nie
“Ek is dus dankbaar dat die druk wat toegepas was, gelei het tot die suksesvolle eerste fase van die ontwikkeling van die skool,” sê Cornje
Hy sê die oprigting van ’ n permanente skool is positief vir inwoners van Langenhovenpark en omliggende gemeenskappe wat al lank vra vir ’ n skool vir die kinders in die woonbuurt

Mpho Molemela (Centlec executive manager of human resources,front) with Dr Sally Dzingwa (registrar at the Central University of Technology) and Prof Albert Strydom Photo: Supplied
not only about awarding certificates, but also about acknowledging the monumental effort, commitment, and spirit of lifelong learning that the CUT and Centlec have embraced
“Your accomplishment is a testament to your dedication and the
high standards of our university We will continue focusing a great deal of attention on various partnership initiatives to support our metro’s journey to the City on the Move,” said Setlalentoa
Mpho Molemela, executive manager of human resources (HR) for Centlec and a recipient of a certificate, excitedly explained that this partnership was proving beneficial to all
“I am passionate about development, and that is why I decided to take part in this programme “This is only the beginning I am an advocate for education, and I truly believe you are never too old to learn
“What we have gained so far is not only an individual achievement, but will benefit Centlec and, by extension, the community of Mangaung,” said Molemela

With Rolene Streutker having left, De Kock is optimistic new stars will take the baton Her team includes Liame de Lange, Reratilwe Letsoalo, Elene Vosloo, Xandri Fourie, Charne van Vuuren and Chanique Eyberg
Xandri Fourie of Kovsies (in blue),displaying her agility against the Maties of the Stellenbosch University (SU) in a match played on Monday
The Kovsie Netball technical team are from the left Karla Pretorius (defence coach),Sikholiwe Moletse,(offensive coach),Burta de Kock (head coach),Ané Retief (team manager) and Marlise Wilson (physiotherapist). Photos: Supplied
Jan-Hendrik Cronje en Dulandi Leech voor die voltooide heining op die twee terreine wat vir ’n skool en sportgeriewe geoormerk is Foto: Lientjie Mentz
Hiermee gee ek die volgende eienaars van die voertuie kennis: V o l k s w a g e n R E G : FH09SBGP Isuzu Reg: FPJ572FS Hyundai Reg: HKX799FS Indien dit nie binne 7 Dae betaal en kom haal word nie. Gaan dit verkoop word vir regmaak en stoor kostes. D & T Services
EK KOOP NETJIESE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217
LOOKING FOR
MANGAUNG METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT
WET OP RUIMTELIKE
B E P L A N N I N G E N GRONDGEBRUIKBESTUUR 2013 (WET NO 16 VAN 2013) Die aansoek tesame met die betrokke planne, dokumente en inligting lê gedurende kantoorure (08h00-16h00) ter insae in die kantoor van d i e S t a d s e n
S t r e e k s b e p l a n n i n g
Sub-direktoraat van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit, Kamer 802, 8ste Vloer, Bram Fischer Gebou, H/v Nelson Mandela en Markgraaf Straat, Bloemfontein vir 'n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie daarvan, naamlik 18 September 2025. Enige persoon wat 'n belang by die saak het, en wat teen die beswaar verlang gehoor verband moet datu sy indien
S Sub-d Mangaung Munisipalit
a g @mangaung.co.z Posbu 9300, 2025 tesame k belangs

T13435/2016 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of TITLE DEED T13435/2016 p a s s e d b y M A R I U S SAUNDERS, ID 540131 5022 082, Married out of Community of Property, in favour of THE TRUSTEES OF THE BESTER FAMILIE TRUST, REGISTRATION NUMBER IT020749/2014(B) in respect of certain ERF 13665 BLOEMFONTEIN, (EXTENSION 81), DISTRICT BLOEMFONTEIN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 1170M2 which has been lost destr ed.

T158/2012 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of the certified copy of DEED OF TRANSFER T158/2012 passed by 1
LABUSCHAGNE
IDENTITY NUMBER: 741107 5080
COMMUNITY OF PROPERTY 2 BLANCHE RICHENDA LABUSCHAGNE
NUMBER: 741022 0146 08
T18616 / 2005 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of TITLE DEED NUMBER
T18616 / 2005
Issued to SYNCHRONY LOGISTICS PROPRIETARY
LIMITED Registration Number: 1999 / 015602 / 07 in respect of certain ERF 2102 a portion of ERF 675, COLESBURG
S
MUNISIPALITEIT
DIVISION COLESBERG
NORTHERN CAPE PROVINCE IN EXTENT: 2,0000 (TWO COMMA NIL NIL NIL NIL) HECTARES which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the NORTHERN CAPE DEEDS

T30399/1985
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER NUMBER T30399/1985 passed by COLIN VOGES, IDENTITY NUMBER 540328 5157 005 AND GENTILLA VOGES, IDENTITY NUMBER 570131 0091 002, Married in community of property to each other in favour of MAGDALENA JOHANNA SCHOLTZ (now deceased), Identity Number 570430 0099 08 4 and JOHANNES GERHARDUS SCHOLTZ Identity Number 540622 5118 08 6, Married in Community of Property to each other in respect of certain 1 ERF 491 NOUPOORT, SITUATED IN T H E U M S O B O M V U MUNICIPALITY, DISTRICT COLESBERG, PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE and 2. ERF 492 NOUPOORT, S I T U A T E D I N T H E

FOURIE In die boedel van wyle
identiteitsnommer 500209 0073 08 2 van KOEDOEWEG 79 FAUNA BLOEMFONTEIN, 9301, boedelnommer 006045/2025
Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer by en hul skulde te b e t a a
i e ondergetekende binne 'n tydperk van 30 dae vanaf 11 SEPTEMBER 2025. Eksekuteur. PC BRUWER EN VENNOTE, Posbus 32875, Fichardtpark, 9317,

J.J. VAN ZYL KENNISGEWING
working or broken fridges, washing machines, Transformers, electric pumps and electric motors, LCD TVs, hi-fi's and furniture to buy and repair. Call 074 850 6366 073 257 4565 :

1
e k Munisipalit kommentar die persoon nie, amptenaar om te
KENNI
ERF
BLOE
Hiermee
Artikel
BLOEMFONTEIN /FERREIRA
2 slk/huis te HuurR6 800pm + dep. Oopplan kombuis sit & eetkamer. Badk met stort & bad. Enkel motorh. Tuin 1 troeteldier. Prepaid krag. Water ingesl. Beskikbaar: 01 Okt. Skakel Alida 082 471 1566
M M Bepla kenn in t (kommune)
D Univ om akkomm
Die Wyna Univ Vrystaat. ERF 1 BLOE
Hiermee
Artikel
M M Bepla kenn in t (kommune)
Eunice soek huiswerk vir 5dae. Ek is betroubaar en hardwerkend. 081 302 8271
Unive om akkommo
Die Wyna





N.I. MARK
IN DIE BOEDEL VAN WYLE : NORMAN IAN MARK
BOEDEL NR: 4369/2025
IDENTITEITS NR: 380714
5068 081
OORLEDE OP: 12 JUNIE 2025 Kennnis geskied hiermee ingevolge Artikel 29 van die
Boedelwet dat: NORMAN
IAN MARK IDENTITEITS NR: 380714 5068 081 Voorheen
w
BLOEMFONTEIN, Enige persoon wat enige gelde aan die boedel verskuldig is word versoek om sodanige gelde in te betaal by die
o n d e r g e m e l d e
gevolmagtigde agent van die
Eksekuteur en enige persoon wat 'n eis teen die boedel het word versoek om sodanige eis in te handig by
d i e E k s e k u t e u r gevolmagtigde agent vir die Eksekuteur binne 30 (DERTIG) DAE na publikasie van hierdie kennisgewing.
JOANNE LINDA BARNARD
EKSEKUTRISE
VERTEENWOORDIG DEUR
PAUL DE LANGE
P/A SALVO FIDUCIARY SERVICES (PTY) LTD

C.P. VILJOEN KENNISGEWING
L I K W I D A S I E - E N
DISTRIBUSIEREKENING IN BESTORWE BOEDEL WAT TER INSAE Lê INGEVOLGE
DIE BEPALINGS VAN
ARTIKEL 35(5) VAN DIE
BOEDELWET, WET 66 VAN
1965, Die Eerste en Finale
L i k w i d a s i e - e n
Distribusierekening in die bogenoemde boedel sal ter
i
L
BRANDFORT provinsie
VRYSTAAT gedurende 'n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf 19 SEPTEMBER 2025 vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne die genoemde tydperk geen beswaar daarteen by die betrokke Meesterskantoor ingedien word nie, gaan die Eksekuteurs oor tot die uitbetaling ingevolge die gemelde Likwidasie- en D i s t r i
REGISTRASIENOMMER VAN
BOEDEL: 7159/2018 VAN:
V I L J O E N V O O R N A M E :
CHRISTOFFEL PHILLIPPUS
I D E N T I T E I T S N O M M E R : 440422 5030 089, LAASTE W O O N A D R E S :

E.C. GRIESEL KENNISGEWING
Kennisgewing van die Gewysigde Eerste en Finale
L i k w i d a s i e - e n
Distribusierekening in die boedel van wyle MEV
ELIZABETH CATHARINA
GRIESEL (ID: 521107 0089
0 8 9 ) v a n P L A A S G R O O T Z U U R F O N T E I N , SPRINGFONTEIN, 9917 oorlede te BLOEMFONTEIN op 23 Maart 2019.
Boedelnommer:
003269/2019
Kennis geskied hiermee dat die Gewysigde Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê by die kantore van die M e e s t e r v a n d i e H o o g g e r e g s h o f , Bloemfontein en die
Landdros Bloemfontein, vir 'n tydperk van 21 dae, gereken vanaf datum hiervan. Alle persone wat besware het teen bogemelde b o e d e l r e k e n i n
sodanige besware indien by

G. SOLDO
IN THE ESTATE OF THE LATE GOJKO SOLDO, Notice is hereby given that the First and Final Liquidation and Distribution account in the estate of the late GOJKO SOLDO (Identity no 390706 5007 083), a widower who resided at Bayswater, Bloemfontein, will lie open for the inspection of all interested persons at the office of the Master of the High Court in Bloemfontein for a period of 21 days from 19 September 2025. Should no objection thereto be lodged with the Master during the specified period, the executor will proceed to m
accordance with the said account. Estate no 2203/2022
Dr C Cilliers
c/o Webbers P.O. Box 501 Bloemfontein 9300

G.J. MARITZ LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and d
(amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of p
whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to m
accordance with the accounts Late estate
JOHANNA MARITZ
GESINA
ID-no. 571005 0047 082 and

M.A CIESLIK LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES
LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and
(amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of
, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205










VS se beste atlete styg uit in laserwedloop-kragmeting
LIENTJIE MENTZ
Kort voordat die Suid-Afrikaanse laserwedloop-kampioenskap buite Bloemfontein aangebied word, is die jaarlikse Vrystaatse laserwedloop-kampioenskapsbyeenkoms op Saterdag 13 September by Be Human aangebied Atlete van oor die Vrystaat heen het aan die uitdagende laserwedloop-formaat, waarin atlete hardloop en hul skietvaardigheid kombineer, deelgeneem Dit word aangebied onder die vaandel van Vrystaat Moderne Vyfkamp
Uit die deelnemers het 46 gekwalifiseer vir die
Suid-Afrikaanse laserwedloop-kampioenskapsbyeenkoms op 11 Oktober, ook by Be Human Volgens die organiseerders is die vlak van talent en toewyding vanjaar besonder hoog
Die afdelingwenners is:
Vroue
■ o 9 Aila Cilliers (Laer Meisieskool Oranje OMS)
■ o 1 Miane Wessels (OMS)
■ o 13 Almy Wessels (OMS)
■ o 15 Lisabelle Beukes (Eunice High School)
■ o 17 Rouve Jansen van Rensburg (Hoër Meisieskool Oranje)
■ o 19 Danny Pienaar (Hoër Meisieskool Oranje)
■ Junior Vroue Ezeth Esterhuizen (Hoër Meisieskool Oranje)
■ Senior Vroue Lane van Rooyen
■ 40+ Lena van Rooyen
■ 50+ Leana Esterhuizen
■ 60+ Lynette Fischer Mans
■ o 11 Roland Krause (Grey-kollege primêr)
■ o 13 Wian Wagenaar (Grey)
■ o 17 Handre Bubb (Hoërskool Sentraal)
■ o 19 Cayden Potgieter (Sentraal)
■ junior mans Divan Rossouw
■ 40+ Dewald van Rooyen
■ 50+ Gerhard Beukes
■ 60+ Adri Vermaas
Die wêreldkampioenskapsbyeenkoms vir moderne vyfkamp wat biathle, driekamp en laserwedloop behels sal volgens beplanning van 7 tot 14 Desember in Mosselbaai aangebied word


Die jaarlikse Vrystaatse laserkampioenskapsbyeenkoms is Saterdag by Be Human aangebied Atlete is van links Minke Ferreira,Cailyn de Kock,Milan van den Berg,Lisabelle Beukes,Zoe Morgado en Chani Britz,wat in die o 15-afdeling deelgeneem het Foto s: Hannes Naude